Sonlig is die
Sonlig is die
ENIGSTE bron
ENIGSTE bron
van energie vir
van energie vir
alle lewende
alle lewende
organismes op
organismes op
aardeaarde..
Sonlig is die
Sonlig is die
ENIGSTE bron
ENIGSTE bron
van energie vir
van energie vir
alle lewende
alle lewende
organismes op
organismes op
aardeaarde..
Alle energie wat
Alle energie wat
deur organismes
deur organismes
benodig word, is
benodig word, is
direk of indirek van
direk of indirek van
sonlig afkomstig
sonlig afkomstig
Alle energie wat
Alle energie wat
deur organismes
deur organismes
benodig word, is
benodig word, is
direk of indirek van
direk of indirek van
sonlig afkomstig
sonlig afkomstig
foto = lig
sintese= vervaardig
Net groen plante kan
sonligenergie omvorm tot bruikbare energie
Is die enigste organismes
wat hulle eie voedsel kan
maakautotrofies
alle ander organismes is
direk of indirek van plante
afhanklik vir oorlewing
heterotrofies
1.Ligenergie van die son word omgesit in chemiese potensiële energie
2.Word dan as glukose / stysel geberg
3.Giftige koolstofdioksied word deur die plante verbruik gedurende die proses
4.Help dus om die koolstofdioksiedkon-sentrasies in die atmosfeer te reguleer
5.Enigste metode waar koolhidrate (or-ganiese voedsel) uit anorganiese ver-bindings (CO2, H2O) opgebou word.

Die belangrikheid
van fotosintese kan dus so
opgesom word !!
Die belangrikheid
van fotosintese kan dus so
opgesom word !!
6. Vanuit hierdie word vette en proteïe-ne gesintetiseer
7.Suurstof word aan die atmosfeer af-gegee.
8.Suurstof is noodsaaklik vir selrespira-sie by mense en diere.
9.Olie en steenkool is produkte van foto-sintese – dit is die bron van energie in nywerhede

Stralingsenergie
Chlorofil
Temperatuur
Koolstofdioksied
Water
Tussengangers
sonligfotone
pigment
300 Celcius
atmosfeerhuidmondjies
wortelharegrond
NADPADP & ATP
Om EEN glukose molekuul te vervaardig het die plant dus nodig;
6 CO2- molekules6 CO2- molekules6 H2O- molekulesStralingsenergie (fotone)Ensiemes
(Beheer die proses)
Chlorofil (absorbeer die ligenergie)
chlorofil
ensiemes
anorganies
organies6 CO2
+
6 H2O
+
ligenergie
C6H12O6
+
6 O2
GLUKOSE
Saamgestel uit:
Koolstof stikstof Waterstof magnesium Suurstof yster
Reguleer die proses
Werk die beste by
30O Celsius
ENIGSTE PROSES OP AARDE WAT ANORGANIESE STOWWE
NA ORGANIESE STOWWE KAN VERANDER
6 CO6 CO22 + + 6 H6 H22OO + + LIGENERGIELIGENERGIE
CC66HH1212OO66 + + 6 O6 O22
CHLOROPLASTE
ENSIEMES
TEMPERATUUR
30OC
ANABO- LIES
ENIGSTE PROSES OP AARDE WAT ANORGANIESE STOWWE NA ORGANIESE STOWWE KAN VERANDER
Mg, N, Fe
Rooi en blou lig
Anorganiese Stowwe Organiese Stowwe! Kyk weer !
Aangesien die meeste fotosintese
in die blare van plante plaasvind
moet jy deeglik vertroud raak met
die bou en struktuur
van ‘n blaar
Dorsale epidermis
Pallisade parenchiem
Xileem
Floeëm
Substomatêre lugruimte
Sluitsel van stomata
Sponsparenchiem
Stomata
Ventrale epidermis
Kutikula
Intersellulêre lugruimtes!! Probeer
weer !!
Die Blaarskyf
1.Plat- groot buiteoppervlak vir maksimale sonabsorbering
2.Dun- sodat CO2 en O2 oor klein afstande beweeg
3.Turgordruk- versterking
4.Xileem- versterking
5.Kutikula-deurskynend en laat sonlig deur
Die Epidermis
1.Deurskynend- laat sonlig vir fo
fotosintese deur
2. Stomata- gaswisseling - transpirasie
Palissadeparenchiem
1.Net onder epidermis- vir maks.
absorpsie van sonlig2.Meeste chloroplaste-
meeste fotosintese vind hier plaas
Sponsparenchiem
1.Lê onder palissadeparenchiem
2.Is rond en los gepak3.Cloroplaste wat kan
fotosinteer4.Groot intersellulêre
lugruimtes vir gaswisseling
Vaatbondels
1.Xileem- naaste aan boonste epidermis - vervoer water
2.floëem- naaste aan onderste
epidermis - vervoer organiese voedsel
HOE VIND FOTOSINTESE PLAAS ?
TWEE FASES
LIGAFHANKLIKE FASE
(LIGFASE)
LIGONAFHANKLIKE FASE
(DONKERFASE)
GRANUMS(Tillakoïedes) STROMA
NADPH
ATP
Dit neem fotone sowat 8 minute om die aardete bereik. Dit kom neer op ongeveer 700 mil-joen myl per uur.
Fotone word deur die chloro-fil van die blare geabsor-
beer en gestoor as energie
H20
Energie word aangewend om die watermolekules op te splits in
waterstof & suurstof
H2 O
Die suurstof word vrygestel as‘n gas aan die atmosfeer
H2 + NADP = NADPH2
Die H2 heg aan ‘n koënsiem bekend as NADP wat as
waterstofdraer optree
NADPH2 word gevorm wat dan as energie in die volgende fase
(donkerfase) gebruik word
ADP + P = ATP
Sommige van die gestoorde son-ligenergie word gebruik om ATP
vanuit ADP te vorm
Hierdie energie word oorgedra na die Donkerfase om daar as
energie gebruik te word
CHLOROFIL
Fotone
Ligenergie word geabsorbeer
Fotolise
Fotofosforilasie
!!!! Kyk weer !!!!
Na Donkerfase
BLITS HERSIENING
BLITS HERSIENING
HOEVEEL FASES IS DAAR IN DIE
FOTOSINTESEPROSES ?
HOEVEEL FASES IS DAAR IN DIE
FOTOSINTESEPROSES ?NOEM HULLENOEM HULLE
WAAR IN DIE CHLOROPLASTE VIND DIE LIGFASE PLAAS ?
WAAR IN DIE CHLOROPLASTE VIND DIE LIGFASE PLAAS ?
WAARVOOR WORD DIE LIGENERGIE IN
WERKLIKHEID GEBRUIK IN DIE
FOTOSINTESEPROSES ?
WAARVOOR WORD DIE LIGENERGIE IN
WERKLIKHEID GEBRUIK IN DIE
FOTOSINTESEPROSES ?
WAAR IN DIE CHLOROPLASTE
VIND DIE DONKERFASE
PLAAS ?
WAAR IN DIE CHLOROPLASTE
VIND DIE DONKERFASE
PLAAS ?
WATTER PRODUKTE VAN FOTOSINTESE WORD TYDENS DIE
LIGFASE VERVAARDIG ?
WATTER PRODUKTE VAN FOTOSINTESE WORD TYDENS DIE
LIGFASE VERVAARDIG ?
WAT WORD DIE SPLITSING VAN DIE WATERMOLEKUUL
GENOEM ?
WAT WORD DIE SPLITSING VAN DIE WATERMOLEKUUL
GENOEM ?
WAT WORD DIE OPBOU VAN ‘N ADP NA ATP GENOEM ?
DWS ADP + P
WAT WORD DIE OPBOU VAN ‘N ADP NA ATP GENOEM ?
DWS ADP + P
WATTER KO-ENSIEM WORD AS ‘N
“TAXI” GEBRUIK TYDENS
FOTOSINTESE ?
WATTER KO-ENSIEM WORD AS ‘N
“TAXI” GEBRUIK TYDENS
FOTOSINTESE ?
TYDENS DIE LIGFASE WORD SONLIGENERGIE IN DIE BLAAR OMVORM
NA_______??_______
TYDENS DIE LIGFASE WORD SONLIGENERGIE IN DIE BLAAR OMVORM
NA_______??_______
CO2 verskyn op die toneel vir die eerste keer. Verbind met die C5-verbinding (Ribulose
difosfaat). Vorm ‘n onstabiele C6-verbinding.
CALVINSIKLUS
Die onstabiele C6-verbinding breek op in twee
C3-verbindings wat as PGA (fosfogliseriensuur)bekend staan.
CALVINSIKLUS
Die PGA word hierna omvorm na ‘n energieryke PGAL (fosfogliseraldehied)
Hiervoor word die energie (ATP en NADPH2) van die Ligfase benodig.
CALVINSIKLUS
Die ander verbind bou homself op na ‘n C5-verbinding (ribulose difosfaat) sodat die hele proses weer kan begin.
Hiervoor is ATP nodig afkomstig vanaf die Ligfase
CALVINSIKLUS
WATTER PRODUKTE VAN DIE LIGFASE WORD
AS ENERGIE TYDENS DIE DONKERFASE
GEBRUIK ?
WATTER PRODUKTE VAN DIE LIGFASE WORD
AS ENERGIE TYDENS DIE DONKERFASE
GEBRUIK ?
BLITS HERSIENING
BLITS HERSIENING
ATP EN NADP
WAAR VIND DIE DONKERFASE VAN
FOTOSINTESE PLAAS ?
WAAR VIND DIE DONKERFASE VAN
FOTOSINTESE PLAAS ?
STROMA
WAT WORD DIE AANVANLIKE C5-
VERBINDING GENOEM WAT IN DIE PROSES GEBRUIK
WORD ?
WAT WORD DIE AANVANLIKE C5-
VERBINDING GENOEM WAT IN DIE PROSES GEBRUIK
WORD ?
RIBULOSE DIFOSFAAT
WATTER MOLEKUUL WORD GEVORM ?
PGA + P + H =
_________________________
WATTER MOLEKUUL WORD GEVORM ?
PGA + P + H =
_________________________
PGAL
WATTER MOLEKUUL WORD GEVORM ?
PGAL + PGAL =
____________________________
WATTER MOLEKUUL WORD GEVORM ?
PGAL + PGAL =
____________________________
GLUKOSE
FRUKTOSE
DOEL VAN
EKSPERIMENT ?
Om vir stysel in die
blaar te toets
Om bewys dat blare wat
gefotosinteer het, stysel
bevat
Om vir stysel in die
blaar te toets
Om bewys dat blare wat
gefotosinteer het, stysel
bevat
BENODIGDHEDE
1.Bunsenbrander2.Glasbekers3.Driepootstaander4.Gaasdraad5.Malvablaar6.Proefbuis7.Jodiumoplossing8.Water9.Porseleinbakkie10.Etanol
BENODIGDHEDE
1.Bunsenbrander2.Glasbekers3.Driepootstaander4.Gaasdraad5.Malvablaar6.Proefbuis7.Jodiumoplossing8.Water9.Porseleinbakkie10.Etanol
1.Neem ‘n groen blaar wat vir ‘n paar uur aan sonlig blootgestel is; d.w.s stysel is dus tydens fotosinteseproses gevorm.
1.Neem ‘n groen blaar wat vir ‘n paar uur aan sonlig blootgestel is; d.w.s stysel is dus tydens fotosinteseproses gevorm.
1.Kook die blaar vir ongeveer ‘n halwe minuut totdat dit sag is. (selwande en membrane breek en word deurlatend vir die jodiumoplossing)
1.Kook die blaar vir ongeveer ‘n halwe minuut totdat dit sag is. (selwande en membrane breek en word deurlatend vir die jodiumoplossing)
2.Plaas die blaar in ‘n proefbuis met alkohol. Kook die blaar in die etanol om die chlorofil te verwyder. Blaar word hard en geelwit
2.Plaas die blaar in ‘n proefbuis met alkohol. Kook die blaar in die etanol om die chlorofil te verwyder. Blaar word hard en geelwit
3.Kook die blaar weer in kookwater om die blaar sag te maak
3.Kook die blaar weer in kookwater om die blaar sag te maak
4.Sprei die blaar uit in ‘n petribakkie en bedek met ‘n jodiumoplossing vir ‘n paar minute
4.Sprei die blaar uit in ‘n petribakkie en bedek met ‘n jodiumoplossing vir ‘n paar minute
!! Metode !!
Wat is die doel van die eksperiment ?
Om vir stysel in die blaar te toets; om te bewys dat blare wat gefotosinteer het, stysel bevat
Om vir stysel in die blaar te toets; om te bewys dat blare wat gefotosinteer het, stysel bevat
Noem een belangrike voorsorgmaatreël wat by die uitvoering van die eksperiment
getref moet word
Alkohol is vlambaar en moet dus nie aan ‘n oop
vlam blootgestel word nie
Alkohol is vlambaar en moet dus nie aan ‘n oop
vlam blootgestel word nie
Waarom word die blaar in alkohol gekook vir ‘n tydperk ?
Om die chlorofil uit die blaar te verwyder
Om die chlorofil uit die blaar te verwyder
Hoekom word die blaar vir ‘n tweede keer gekook ? (by no.3)
Om die blaar sag te maak, nadat dit in kontak met die alkohol verhard het
Om die blaar sag te maak, nadat dit in kontak met die alkohol verhard het
Wat is die resultaat van die eksperiment ?
Dele wat stysel bevat kleur blouswart; die dele wat geen stysel het nie word bruin
wanneer dit met die jodiumoplossing in aanraking kom
Dele wat stysel bevat kleur blouswart; die dele wat geen stysel het nie word bruin
wanneer dit met die jodiumoplossing in aanraking kom
DOEL VAN
EKSPERIMENT ?
Om te toets of CO2
noodsaaklik is vir
fotosintese
Om te toets of CO2
noodsaaklik is vir
fotosintese
BENODIGDHEDE
1. Ontstyselde malvaplant2. Klokglase3. Glasblad4. Vaseline5. Bordkryt6. Natronkalk7. Tregters8. Kurkproppe9. Natriumhidroksied/
seepsoda10.Natronkalk
BENODIGDHEDE
1. Ontstyselde malvaplant2. Klokglase3. Glasblad4. Vaseline5. Bordkryt6. Natronkalk7. Tregters8. Kurkproppe9. Natriumhidroksied/
seepsoda10.Natronkalk
1.Neem twee potplante en plaas dit vir 48 uur in ‘n donker kas, sodat die blare kan ontstysel
1.Neem twee potplante en plaas dit vir 48 uur in ‘n donker kas, sodat die blare kan ontstysel
2.Plaas die plante soos op die sketse onder die klokglase. Verseel die klokglase aan die onder-kant met vaseline sodat geen gasse die sisteem kan binnedring nie
2.Plaas die plante soos op die sketse onder die klokglase. Verseel die klokglase aan die onder-kant met vaseline sodat geen gasse die sisteem kan binnedring nie
KONTROLE EKSPERIMENT
3.Plaas bordkryt in die tregter van die kontrole waar lug die klokglas ingaan. Laat onbelemmerde invloei van CO2 toe.
3.Plaas bordkryt in die tregter van die kontrole waar lug die klokglas ingaan. Laat onbelemmerde invloei van CO2 toe.
KONTROLE EKSPERIMENT
4.Plaas natronkalk in die tregter van die eksperi-ment. Dit absorbeer die CO2 wat uit die atmos-feer die kloglas wil binnedring
4.Plaas natronkalk in die tregter van die eksperi-ment. Dit absorbeer die CO2 wat uit die atmos-feer die kloglas wil binnedring
KONTROLE EKSPERIMENT
5.Plaas natriumhidroksied in die bekertjie van die eksperiment. Alle hidroksiede sal CO2 wat in die klokglas is, uit die lug absorbeer
5.Plaas natriumhidroksied in die bekertjie van die eksperiment. Alle hidroksiede sal CO2 wat in die klokglas is, uit die lug absorbeer
KONTROLE EKSPERIMENT
6.Plaas die apparaat in sonlig vir ten minste vyf ure
6.Plaas die apparaat in sonlig vir ten minste vyf ure
KONTROLE EKSPERIMENT
7.Toets dan een blaar van elke plant vir die aan-wesigheid van stysel
(styseltoets)
7.Toets dan een blaar van elke plant vir die aan-wesigheid van stysel
(styseltoets)
Wat is die doel van die eksperiment ?
Om vas te stel of CO2 vir fotosintese noodsaaklik is.
Om vas te stel of CO2 vir fotosintese noodsaaklik is.
Waarom is die potplante aanvanklik vir 24 uur in ‘n donker kas geplaas ?
Om die plante te ontstysel Om die plante te ontstysel
Wat is die doel van die natronkalk in die tregter op die
eksperiment ?
Dit absorbeer CO2 uit die lug en verhoed dus
dat CO2 die eksperiment binnedring
Dit absorbeer CO2 uit die lug en verhoed dus
dat CO2 die eksperiment binnedring
Wat is die doel van die natriumhidroksiedin die bakkie in die eksperiment ?
Dit absorbeer enige CO2 wat dalk in die klokglas aanwesig mag wees
Dit absorbeer enige CO2 wat dalk in die klokglas aanwesig mag wees
Wat sal die resultaat wees van die eksperiment ?
Die blare van die kontrole sal blouswart kleur ten tyde van die styseltoets Die blare van die eksperiment sal bruin kleur ten tyde van die styseltoets
Die blare van die kontrole sal blouswart kleur ten tyde van die styseltoets Die blare van die eksperiment sal bruin kleur ten tyde van die styseltoets
Wat is die gevolgtrekking van die eksperiment ?
Aangesien slegs die blaar in die kontrole (waar CO2 beskikbaar was) blouswart kleur, bewys dit die feit dat CO2 noodsaaklik is vir fotosintese
Aangesien slegs die blaar in die kontrole (waar CO2 beskikbaar was) blouswart kleur, bewys dit die feit dat CO2 noodsaaklik is vir fotosintese
Adenotrifosfaat (ATP)Die molekule wat energie vir
lewensprosesse in alle lewendeorganismes verskaf
Calvin-siklus‘n Reeks reaksies in fotosintese
wat nie van lig afhanklik is nie
ChlorofilDie groen pigment by plante wat
ligenergie vir fotosintese absorbeer
Defosforilasie Die proses waarby ATP af-gebreek word tot ADP
FosforileringDie byvoeging van ‘n anorganie-
se fosfaat-molekuul by ‘n ander molekuul om ATP te vorm
Fotolise
Die splitsing van water in waterstof en suurstof
tydens die ligfase van foto-sintese
GranumsDie deel van die chloroplastebestaande uit tillakoïede wat
chlorofil bevat
Ligfase
‘n Reeks reaksies wat direk van lig afhanklik is, waartydens
lig geabsorbeer word, wateropgebreek en suurstof vryge-
Stel word