Top Banner
Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom
54

Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

Dec 30, 2015

Download

Documents

bert-duke

GASWIS- SELING. Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom. INHOUDSOPGAWE. 1. Bou van die asemhalingsapparaat. 2. Meganisme van asemhaling. 3. Gaswisseling by long en weefselvlakke. 4. Vervoer van gasse in die bloed. Wat is die doel van asemhaling ?. Verskaf O 2 aan - PowerPoint PPT Presentation
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

Dr Willem StolkHoudveld HoërskoolWelkom

Page 2: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom
Page 3: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

Wat is die doel van asemhaling ?

Verskaf O2 aan die liggaam vir selrespirasie

Verwyder CO2 uit die liggaam

Page 4: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

Verskil tussen asemhaling en gaswisseling ?

Asemhaling is ‘n aktiewe proses om lug na en van- af die gaswisselingsopper- vlak (longe) te vervoer

Gaswisseling is die uitruil van gasse van ‘n hoë kon- sentrasie na ‘n lae konsen- trasie tussen bv. die selle en die bloed. (osmose)

Page 5: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom
Page 6: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

DIE ASEMHALINGSAPPARAAT BESTAAN UIT ...

1. LUGGANGE

2.LONGE

3. ASEMHALINGSPIERE

4. RESPIRATORIESE SENTRUMS

Page 7: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

Ken die bou en funksies van elke deel van

die asemhalingsappara

at baie goed !!!

Page 8: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

(1)

LUGGANG

E

(1)

LUGGANG

E

Page 9: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

NEUSHOLTE

FARINKS

LARINKS

TRACHEA

BRONGUSSE

A

B

C

D

E

Bestaan uit

Page 10: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

NEUSHOLTES

FARINKS

LARINKS

TRACHEA

!!! Kyk mooi !!!

!

Page 11: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

(A)

Neusholte

Page 12: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

UITWENDIGE NEUSOPENINGESEPTUM

ONDERSTE NEUSSKULP

MIDDELSTE NEUSSKULP

BOONSTE NEUSSKULP

REUKSTREEK

ASEMHALINGSTREEK

NEUSHOLTES Uitgevoer met ‘n gesilieerde slymvlies wat die volgende be- langrike funksies verrig

Leer dit goed !!!!

Uitgevoer met ‘n gesilieerde slymvlies wat die volgende be- langrike funksies verrig

Leer dit goed !!!!

Page 13: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

1.SLYM MAAK INKOMENDE LUG VOGTIG SO DAT VLIESE IN LONGE NIE UITDROOG NIE

2. BLOED IN KAPILLêRE BLOEDVATE VERWARM DIE INSTROMENDE LUG

3. DIE SLYM IS ANTISEPTIES EN VERNIETIG INGEASEMDE KIEME

4. STOFDEELTJIES KLOU AAN SLYM VAS EN WORD DAN DEUR SWAAIBEWEGINGS VAN SILLIUMS NA BUITE GEVOER

Page 14: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

(B)

Farinks

Page 15: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

FARINKS

Twee openinge in farinks, nl.

Buise van Eustachius ***

Verbind die farinks met die middeloor

Baie belangrike funksie !!!

!!!!! KYK MOOI !!!

Twee openinge in farinks, nl.

Buise van Eustachius ***

Verbind die farinks met die middeloor

Baie belangrike funksie !!!

!!!!! KYK MOOI !!!

Page 16: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

OORDROM MIDDELOOR

KEELHOLTE

ESTACHIUSBUIS Hou die lugdruk aan

weerskante van die oordrom konstant (NB!!)

Hou die lugdruk aan weerskante van die oordrom konstant (NB!!)

Page 17: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

Wat is die funksievan die farinks ?

Uitgevoer met gesil- lieerde epiteel en slym Vang vreemde voor- werpe vas wat uit- gehoes kan word

Page 18: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

(C)

Larinks

Page 19: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

LARINKS

Page 20: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

VOORAANSIG VOORAANSIGepiglottis

kraakbeen

trachea

kraakbeen

glottis

epiglottis Epiglottis verrig ‘n belangrike funksie Dit sluit die lugpyp gedurende die slukproses (NB!!)

Epiglottis verrig ‘n belangrike funksie Dit sluit die lugpyp gedurende die slukproses (NB!!)

Page 21: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

(D)

Trachea

Page 22: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

TRACHEA

Beskik oor C-vormige kraakbeenringe wat die lugweg oophou. Uitgevoer met wimperepiteel. Voer opwaartse swaaibewegings uit om ongewenste dele uit te voer.

Beskik oor C-vormige kraakbeenringe wat die lugweg oophou. Uitgevoer met wimperepiteel. Voer opwaartse swaaibewegings uit om ongewenste dele uit te voer.

Rook vernietig wimpers (sillias)

Rokershoesie !!!!!!

Stofdeeltjies nie na bo uitgevoer nie

Page 23: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

(E)

Brongusse

Page 24: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

BRONGUSSE

Linker- en regter brongus Regter brongus vertak in drie takke Linker bronchus in twee takke

Linker- en regter brongus Regter brongus vertak in drie takke Linker bronchus in twee takke

Page 25: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

(2)

LONGE (2)

LONGE

Page 26: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

Linkerlong

Regterlong

Twee lobbe !!Drie lobbe

*** UITWENDIGE BOU ***

Page 27: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

Mediastinum

Diafragma

• Holte wat longe van mekaar skei.• Huisves hart, tragea, esofagus, ens.

Page 28: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

trachea

Regter brongusLinker brongus

*** INWENDIGE BOU ***

Page 29: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

Brongiool

Brongiool

alveolusse

Hier waar gaswisseling plaasvind O2 word deur die bloed- stroom opgeneem CO2 word deur die bloed- stroom afgegee

Page 30: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

Hoe is die alveolusse aangepas om hulle funksie

te verrig ?

1.Vergroot die gaswisselingsop-

pervlak geweldig baie.2.Die wande is baie dun

sodat die gasse maklik kan

diffundeer

1.Vergroot die gaswisselingsop-

pervlak geweldig baie.2.Die wande is baie dun

sodat die gasse maklik kan

diffundeer

Page 31: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

1.Pulmonale arterie

2.Brongiool

3.Vestibulum

4.Pulmonale vene

5.Atrium

6.Alveolusse

7.Infudibulum

8.Kapillêre bloedvate

1

2

4

5

6

7

3

8

Page 32: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

BLITS HERSIENIN

G

Page 33: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

1

2

3

4

5

6

7

8

neusholte

mondholte

epiglottis

larinks

trachea

Linker brongus

brongiool

alveolus

Vervang die nommers met die

korrekte byskrifte !!

Page 34: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

87

65

43

2

1

Page 35: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

Rangskik die ondergenoemde sodat die pad wat O2 volg tydens

inaseming duidelik blyk.

SEL – WEEFSELVLOEISTOF – ALVEOLUS - ATRIUM

VESTIBULUM – KAPILLêRE BLOEDVAT - BRONGIOOL

TRACHEA – NEUSHOLTE – ATMOSFEER – FARINKS

LARINKS – BRONGUS – PULMONALE ARTERIE

Page 36: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

(3)

ASEMHALING-

SPIERE

(3)

ASEMHALING-

SPIERE

Page 37: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

Inwenige tussenribspiere!!! Uitaseming !!!

Uitwendige tussenribspiere!!! Inaseming !!!!

Diafragma!!! Inaseming !!!

Page 38: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

(4)

RESPIRATORIESE

SENTRUMS

(4)

RESPIRATORIESE

SENTRUMS

Page 39: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

MEDULLA OBLONGATA

CO2- SPANNING

Page 40: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

inaseming uitaseming

Page 41: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom
Page 42: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

Inaseming

1.Aktiewe proses met spiersametrekking.2.Diafragma trek

saam en word minder kon-veks.

3.Die uitwendige tussen-ribspiere trek saam.

4.Ribbe en borsbeen be-weeg opwaarts.

5.Abdominale spiere ver-slap – ingewande sak af

6.Borskasholte vergroot

7.Druk in interpleurale ruimte is nou laer as die atmosferiese druk

8. Lug word in die longe ingesuig vanweë die drukverskille

9.Hou aan tot die druk binne en buite die lon-ge gelyk is

Baie belangrik !!!!

8. Lug word in die longe ingesuig vanweë die drukverskille

9.Hou aan tot die druk binne en buite die lon-ge gelyk is

Baie belangrik !!!!

Page 43: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

Uitaseming

1.Passiewe proses.2.Diafragma ontspan

en word meer konveks.

3.Inwendige tussenrib-spiere trek saam en die ribbes beweeg nou na onder.

4.Abdominale spiere trek saam.

5.Die borsholte verklein.

6.Die druk in die inter-pleurale ruimte styg hoër as die atmosfe-riese druk.

7. Lug word uit long ge-forseer vanaf die hoë druk binne die longe na die laer druk buite die longe.

Baie belangrik !!!

7. Lug word uit long ge-forseer vanaf die hoë druk binne die longe na die laer druk buite die longe.

Baie belangrik !!!

Page 44: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

Inaseming

Uitaseming

Page 45: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom
Page 46: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

Longvlakke

weefselvlakke

Page 47: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

Gedeoksigineerde bloed vanaf selle

Kapillêre bloedvat

Page 48: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

1.Daar is O2-arme bloed in die kapillêre bloedvate om die alveolus.2.Lug binne die alveolus is ryk aan O2.3.Slegs twee dun sellae skei die O2-arme bloed van die 02- ryke lug in die alveolus.4.Daar is dus ‘n konsentrasie- gradiënt tussen die bloed en die lug.5.O2 diffundeer nou van ‘n hoë konsentrasie in alveolus na ‘n lae konsentrasie in die bloed.6.O2 verbind met hemoglobien en vorm oksihemoglobien.

7. O2 word na selle vervoer.

O2

Gaswisseling by

longvlakkeO2

Page 49: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

1.Die bloed in die kapillêre bloedvate om die alveolus

het ‘n hoë konsentrasie CO2.

2. Die lug binne die alveolus het ‘n lae konsentrasie CO2.

3. Daar is dus ‘n CO2-konsen- trasie-gradiënt tussen die lug en die bloed.

4.CO2 diffundeer van ‘n hoë konsentrasie in die bloed na ‘n lae konsentrasie in die long-blasies.

5.CO2 in die lug in die longblasie word nou na die atmosfeer uitgeasem

CO2

Gaswisseling by

longvlakkeCO2

Page 50: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

1.Weefselvloeistof om selle is deur een sellaag van die bloed geskei.

2.Selle en weefselvloeistof het min O2 vanweë sel-respirasie.

3.Bloed vanaf die longe het baie O2 vanweë gaswis-seling.

4.Daar is dus ‘n O2-konsen-trasiegradiënt tussen sel-le en die bloed in die ka-pillêre.

5.O2 diffundeer nou vanaf die hoë konsentrasie in die bloedvate na die laer konsentrasie in die selle.

weefselsO2

Page 51: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

1.Selle bevat baie CO2 van-weë selrepirasie.

2.Die bloed in die bloedvate vanaf die longe het min CO2.

3.Daar is dus ‘n CO2-gra-diënt tussen die bloedvate en die selle.

4.CO2 diffundeer nou van ‘n hoë konsentrasie in die selle na ‘n lae konsentra-sie in die bloedvate.

5.CO2 verbind aan water in die rooibloedliggaampie en vorm koolsuur.

6.Dit breek op en vorm bi-karbonaat.

weefselsCO2

Page 52: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom
Page 53: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

O2

1.Deel van die suurstof los in die bloedplasma op en word in oplos-sing vervoer.

2.Die meeste suurstof (98%) ver-bind met hemoglobien om oksihe-moglobien te vorm

Page 54: Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

CO2

1.Die meeste koolstofdioksied (70%) word deur die bloed as bikarbo-naatione vervoer. CO2 reageer met die water in bloedplasma en vorm koolsuur. Dit ioniseer dan in die bikarbonaatione.

2.’n Klein hoeveelheid (7%) los in water op en word dan in oplossing deur die bloedplasma vervoer.

3.‘n Deel (23%) verbind met hemo-globien om karbaminohemoglobien te vorm. CO2 word dan so na die longe vervoer.