Top Banner
DEUR DR WILLEM DEUR DR WILLEM STOLK STOLK Goudveld Hoërskool Goudveld Hoërskool Welkom Welkom
83

DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

Jan 20, 2016

Download

Documents

Arlene Norman
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

DEUR DR WILLEM DEUR DR WILLEM STOLKSTOLK

Goudveld HoërskoolGoudveld Hoërskool

Welkom Welkom

Page 2: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.
Page 3: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.
Page 4: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

Sonlig is die

Sonlig is die

ENIGSTE bron

ENIGSTE bron

van energie vir

van energie vir

alle lewende

alle lewende

organismes op

organismes op

aardeaarde..

Sonlig is die

Sonlig is die

ENIGSTE bron

ENIGSTE bron

van energie vir

van energie vir

alle lewende

alle lewende

organismes op

organismes op

aardeaarde..

Alle energie wat

Alle energie wat

deur organismes

deur organismes

benodig word, is

benodig word, is

direk of indirek van

direk of indirek van

sonlig afkomstig

sonlig afkomstig

Alle energie wat

Alle energie wat

deur organismes

deur organismes

benodig word, is

benodig word, is

direk of indirek van

direk of indirek van

sonlig afkomstig

sonlig afkomstig

foto = lig

sintese= vervaardig

Page 5: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

Mense en

diere kan nie

die son se

strale eet nie

Kan ook nie fotosinteer nie

Page 6: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

Dankie tog vir plante met

groen blare !!!!!!!

Dankie tog vir plante met

groen blare !!!!!!!

Page 7: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

Net groen plante kan

sonligenergie omvorm tot bruikbare energie

Is die enigste organismes

wat hulle eie voedsel kan

maakautotrofies

alle ander organismes is

direk of indirek van plante

afhanklik vir oorlewing

heterotrofies

Page 8: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

Sonder fotosintese was

dit dus ons voorland

Page 9: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

1.Ligenergie van die son word omgesit in chemiese potensiële energie

2.Word dan as glukose / stysel geberg

3.Giftige koolstofdioksied word deur die plante verbruik gedurende die proses

4.Help dus om die koolstofdioksiedkon-sentrasies in die atmosfeer te reguleer

5.Enigste metode waar koolhidrate (or-ganiese voedsel) uit anorganiese ver-bindings (CO2, H2O) opgebou word.

Die belangrikheid

van fotosintese kan dus so

opgesom word !!

Die belangrikheid

van fotosintese kan dus so

opgesom word !!

Page 10: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

6. Vanuit hierdie word vette en proteïe-ne gesintetiseer

7.Suurstof word aan die atmosfeer af-gegee.

8.Suurstof is noodsaaklik vir selrespira-sie by mense en diere.

9.Olie en steenkool is produkte van foto-sintese – dit is die bron van energie in nywerhede

Page 11: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.
Page 12: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

Stralingsenergie

Chlorofil

Temperatuur

Koolstofdioksied

Water

Tussengangers

sonligfotone

pigment

300 Celcius

atmosfeerhuidmondjies

wortelharegrond

NADPADP & ATP

Page 13: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

Om EEN glukose molekuul te vervaardig het die plant dus nodig;

6 CO2- molekules6 CO2- molekules6 H2O- molekulesStralingsenergie (fotone)Ensiemes

(Beheer die proses)

Chlorofil (absorbeer die ligenergie)

Page 14: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

Die produkte is

C6H12O6 & 6O2

Page 15: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.
Page 16: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

chlorofil

ensiemes

anorganies

organies6 CO2

+

6 H2O

+

ligenergie

C6H12O6

+

6 O2

GLUKOSE

Saamgestel uit:

Koolstof stikstof Waterstof magnesium Suurstof yster

Reguleer die proses

Werk die beste by

30O Celsius

ENIGSTE PROSES OP AARDE WAT ANORGANIESE STOWWE

NA ORGANIESE STOWWE KAN VERANDER

Page 17: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

6 CO6 CO22 + + 6 H6 H22OO + + LIGENERGIELIGENERGIE

CC66HH1212OO66 + + 6 O6 O22

CHLOROPLASTE

ENSIEMES

TEMPERATUUR

30OC

ANABO- LIES

ENIGSTE PROSES OP AARDE WAT ANORGANIESE STOWWE NA ORGANIESE STOWWE KAN VERANDER

Mg, N, Fe

Rooi en blou lig

Anorganiese Stowwe Organiese Stowwe! Kyk weer !

Page 18: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.
Page 19: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

Aangesien die meeste fotosintese

in die blare van plante plaasvind

moet jy deeglik vertroud raak met

die bou en struktuur

van ‘n blaar

Page 20: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

Kyk of jy nog die volgende

strukture kan uitken ?

Page 21: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

Dorsale epidermis

Pallisade parenchiem

Xileem

Floeëm

Substomatêre lugruimte

Sluitsel van stomata

Sponsparenchiem

Stomata

Ventrale epidermis

Kutikula

Intersellulêre lugruimtes!! Probeer

weer !!

Page 22: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.
Page 23: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

Elke struktuur van die blaar moet met

sy funksie in verband gebring

word

Page 24: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

Die Blaarskyf

1.Plat- groot buiteoppervlak vir maksimale sonabsorbering

2.Dun- sodat CO2 en O2 oor klein afstande beweeg

3.Turgordruk- versterking

4.Xileem- versterking

5.Kutikula-deurskynend en laat sonlig deur

Page 25: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

Die Epidermis

1.Deurskynend- laat sonlig vir fo

fotosintese deur

2. Stomata- gaswisseling - transpirasie

Page 26: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

Palissadeparenchiem

1.Net onder epidermis- vir maks.

absorpsie van sonlig2.Meeste chloroplaste-

meeste fotosintese vind hier plaas

Page 27: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

Sponsparenchiem

1.Lê onder palissadeparenchiem

2.Is rond en los gepak3.Cloroplaste wat kan

fotosinteer4.Groot intersellulêre

lugruimtes vir gaswisseling

Page 28: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

Vaatbondels

1.Xileem- naaste aan boonste epidermis - vervoer water

2.floëem- naaste aan onderste

epidermis - vervoer organiese voedsel

Page 29: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

ChloroplastChloroplastee

Page 30: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

Buitenste membraan

Binnenste membraan

Granum

Tillakoïede

LamelleStroma

Stysel

Page 31: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.
Page 32: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

HOE VIND FOTOSINTESE PLAAS ?

TWEE FASES

LIGAFHANKLIKE FASE

(LIGFASE)

LIGONAFHANKLIKE FASE

(DONKERFASE)

GRANUMS(Tillakoïedes) STROMA

NADPH

ATP

Page 33: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

DIE PROSES

LIGFASE

DONKERFASE

Page 34: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

DIE LIGFASE

Page 35: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

Dit neem fotone sowat 8 minute om die aardete bereik. Dit kom neer op ongeveer 700 mil-joen myl per uur.

Fotone word deur die chloro-fil van die blare geabsor-

beer en gestoor as energie

Page 36: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

H20

Energie word aangewend om die watermolekules op te splits in

waterstof & suurstof

H2 O

Die suurstof word vrygestel as‘n gas aan die atmosfeer

Page 37: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

H2 + NADP = NADPH2

Die H2 heg aan ‘n koënsiem bekend as NADP wat as

waterstofdraer optree

NADPH2 word gevorm wat dan as energie in die volgende fase

(donkerfase) gebruik word

Page 38: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

ADP + P = ATP

Sommige van die gestoorde son-ligenergie word gebruik om ATP

vanuit ADP te vorm

Hierdie energie word oorgedra na die Donkerfase om daar as

energie gebruik te word

Page 39: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

CHLOROFIL

Fotone

Ligenergie word geabsorbeer

Fotolise

Fotofosforilasie

!!!! Kyk weer !!!!

Na Donkerfase

Page 40: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

BLITS HERSIENING

BLITS HERSIENING

HOEVEEL FASES IS DAAR IN DIE

FOTOSINTESEPROSES ?

HOEVEEL FASES IS DAAR IN DIE

FOTOSINTESEPROSES ?NOEM HULLENOEM HULLE

WAAR IN DIE CHLOROPLASTE VIND DIE LIGFASE PLAAS ?

WAAR IN DIE CHLOROPLASTE VIND DIE LIGFASE PLAAS ?

WAARVOOR WORD DIE LIGENERGIE IN

WERKLIKHEID GEBRUIK IN DIE

FOTOSINTESEPROSES ?

WAARVOOR WORD DIE LIGENERGIE IN

WERKLIKHEID GEBRUIK IN DIE

FOTOSINTESEPROSES ?

WAAR IN DIE CHLOROPLASTE

VIND DIE DONKERFASE

PLAAS ?

WAAR IN DIE CHLOROPLASTE

VIND DIE DONKERFASE

PLAAS ?

WATTER PRODUKTE VAN FOTOSINTESE WORD TYDENS DIE

LIGFASE VERVAARDIG ?

WATTER PRODUKTE VAN FOTOSINTESE WORD TYDENS DIE

LIGFASE VERVAARDIG ?

WAT WORD DIE SPLITSING VAN DIE WATERMOLEKUUL

GENOEM ?

WAT WORD DIE SPLITSING VAN DIE WATERMOLEKUUL

GENOEM ?

WAT WORD DIE OPBOU VAN ‘N ADP NA ATP GENOEM ?

DWS ADP + P

WAT WORD DIE OPBOU VAN ‘N ADP NA ATP GENOEM ?

DWS ADP + P

WATTER KO-ENSIEM WORD AS ‘N

“TAXI” GEBRUIK TYDENS

FOTOSINTESE ?

WATTER KO-ENSIEM WORD AS ‘N

“TAXI” GEBRUIK TYDENS

FOTOSINTESE ?

TYDENS DIE LIGFASE WORD SONLIGENERGIE IN DIE BLAAR OMVORM

NA_______??_______

TYDENS DIE LIGFASE WORD SONLIGENERGIE IN DIE BLAAR OMVORM

NA_______??_______

Page 41: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

DIE DONKERFAS

E

Page 42: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

CO2 verskyn op die toneel vir die eerste keer. Verbind met die C5-verbinding (Ribulose

difosfaat). Vorm ‘n onstabiele C6-verbinding.

CALVINSIKLUS

Page 43: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

Die onstabiele C6-verbinding breek op in twee

C3-verbindings wat as PGA (fosfogliseriensuur)bekend staan.

CALVINSIKLUS

Page 44: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

Die PGA word hierna omvorm na ‘n energieryke PGAL (fosfogliseraldehied)

Hiervoor word die energie (ATP en NADPH2) van die Ligfase benodig.

CALVINSIKLUS

Page 45: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

Elke PGAL sal nou in EEN van TWEE rigtings beweeg

CALVINSIKLUS

Page 46: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

Die een PGAL verbind met ‘n ander PGAL om ‘n GLUKOSE molekuul te vorm

CALVINSIKLUS

Page 47: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

Die ander verbind bou homself op na ‘n C5-verbinding (ribulose difosfaat) sodat die hele proses weer kan begin.

Hiervoor is ATP nodig afkomstig vanaf die Ligfase

CALVINSIKLUS

Page 48: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

!!!! SAMEVATTING !!!!!

CALVINSIKLUS

Page 49: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

WATTER PRODUKTE VAN DIE LIGFASE WORD

AS ENERGIE TYDENS DIE DONKERFASE

GEBRUIK ?

WATTER PRODUKTE VAN DIE LIGFASE WORD

AS ENERGIE TYDENS DIE DONKERFASE

GEBRUIK ?

BLITS HERSIENING

BLITS HERSIENING

ATP EN NADP

WAAR VIND DIE DONKERFASE VAN

FOTOSINTESE PLAAS ?

WAAR VIND DIE DONKERFASE VAN

FOTOSINTESE PLAAS ?

STROMA

WAT WORD DIE AANVANLIKE C5-

VERBINDING GENOEM WAT IN DIE PROSES GEBRUIK

WORD ?

WAT WORD DIE AANVANLIKE C5-

VERBINDING GENOEM WAT IN DIE PROSES GEBRUIK

WORD ?

RIBULOSE DIFOSFAAT

WATTER MOLEKUUL WORD GEVORM ?

PGA + P + H =

_________________________

WATTER MOLEKUUL WORD GEVORM ?

PGA + P + H =

_________________________

PGAL

WATTER MOLEKUUL WORD GEVORM ?

PGAL + PGAL =

____________________________

WATTER MOLEKUUL WORD GEVORM ?

PGAL + PGAL =

____________________________

GLUKOSE

FRUKTOSE

Page 50: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.
Page 51: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

DOEL VAN

EKSPERIMENT ?

Om vir stysel in die

blaar te toets

Om bewys dat blare wat

gefotosinteer het, stysel

bevat

Om vir stysel in die

blaar te toets

Om bewys dat blare wat

gefotosinteer het, stysel

bevat

Page 52: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

BENODIGDHEDE

1.Bunsenbrander2.Glasbekers3.Driepootstaander4.Gaasdraad5.Malvablaar6.Proefbuis7.Jodiumoplossing8.Water9.Porseleinbakkie10.Etanol

BENODIGDHEDE

1.Bunsenbrander2.Glasbekers3.Driepootstaander4.Gaasdraad5.Malvablaar6.Proefbuis7.Jodiumoplossing8.Water9.Porseleinbakkie10.Etanol

Page 53: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

1.Neem ‘n groen blaar wat vir ‘n paar uur aan sonlig blootgestel is; d.w.s stysel is dus tydens fotosinteseproses gevorm.

1.Neem ‘n groen blaar wat vir ‘n paar uur aan sonlig blootgestel is; d.w.s stysel is dus tydens fotosinteseproses gevorm.

1.Kook die blaar vir ongeveer ‘n halwe minuut totdat dit sag is. (selwande en membrane breek en word deurlatend vir die jodiumoplossing)

1.Kook die blaar vir ongeveer ‘n halwe minuut totdat dit sag is. (selwande en membrane breek en word deurlatend vir die jodiumoplossing)

2.Plaas die blaar in ‘n proefbuis met alkohol. Kook die blaar in die etanol om die chlorofil te verwyder. Blaar word hard en geelwit

2.Plaas die blaar in ‘n proefbuis met alkohol. Kook die blaar in die etanol om die chlorofil te verwyder. Blaar word hard en geelwit

3.Kook die blaar weer in kookwater om die blaar sag te maak

3.Kook die blaar weer in kookwater om die blaar sag te maak

4.Sprei die blaar uit in ‘n petribakkie en bedek met ‘n jodiumoplossing vir ‘n paar minute

4.Sprei die blaar uit in ‘n petribakkie en bedek met ‘n jodiumoplossing vir ‘n paar minute

!! Metode !!

Page 54: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

Na deeglike monitering van die eksperiment behoort jy die

volgende vrae te kan antwoord.

Page 55: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

Wat is die doel van die eksperiment ?

Om vir stysel in die blaar te toets; om te bewys dat blare wat gefotosinteer het, stysel bevat

Om vir stysel in die blaar te toets; om te bewys dat blare wat gefotosinteer het, stysel bevat

Page 56: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

Noem een belangrike voorsorgmaatreël wat by die uitvoering van die eksperiment

getref moet word

Alkohol is vlambaar en moet dus nie aan ‘n oop

vlam blootgestel word nie

Alkohol is vlambaar en moet dus nie aan ‘n oop

vlam blootgestel word nie

Page 57: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

Waarom word die blaar in alkohol gekook vir ‘n tydperk ?

Om die chlorofil uit die blaar te verwyder

Om die chlorofil uit die blaar te verwyder

Page 58: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

Hoekom word die blaar vir ‘n tweede keer gekook ? (by no.3)

Om die blaar sag te maak, nadat dit in kontak met die alkohol verhard het

Om die blaar sag te maak, nadat dit in kontak met die alkohol verhard het

Page 59: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

Wat is die resultaat van die eksperiment ?

Dele wat stysel bevat kleur blouswart; die dele wat geen stysel het nie word bruin

wanneer dit met die jodiumoplossing in aanraking kom

Dele wat stysel bevat kleur blouswart; die dele wat geen stysel het nie word bruin

wanneer dit met die jodiumoplossing in aanraking kom

Page 60: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

DOEL VAN

EKSPERIMENT ?

Om te toets of CO2

noodsaaklik is vir

fotosintese

Om te toets of CO2

noodsaaklik is vir

fotosintese

Page 61: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

BENODIGDHEDE

1. Ontstyselde malvaplant2. Klokglase3. Glasblad4. Vaseline5. Bordkryt6. Natronkalk7. Tregters8. Kurkproppe9. Natriumhidroksied/

seepsoda10.Natronkalk

BENODIGDHEDE

1. Ontstyselde malvaplant2. Klokglase3. Glasblad4. Vaseline5. Bordkryt6. Natronkalk7. Tregters8. Kurkproppe9. Natriumhidroksied/

seepsoda10.Natronkalk

Page 62: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

KONTROLE EKSPERIMENT

BordkrytNatronkalkTregter

Page 63: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

KONTROLE EKSPERIMENT

Kurkprop

Ontstyselde blare

klokglas

Page 64: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

KONTROLE EKSPERIMENT

VaselineNatriumhidroksied

Page 65: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

1.Neem twee potplante en plaas dit vir 48 uur in ‘n donker kas, sodat die blare kan ontstysel

1.Neem twee potplante en plaas dit vir 48 uur in ‘n donker kas, sodat die blare kan ontstysel

Page 66: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

2.Plaas die plante soos op die sketse onder die klokglase. Verseel die klokglase aan die onder-kant met vaseline sodat geen gasse die sisteem kan binnedring nie

2.Plaas die plante soos op die sketse onder die klokglase. Verseel die klokglase aan die onder-kant met vaseline sodat geen gasse die sisteem kan binnedring nie

KONTROLE EKSPERIMENT

Page 67: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

3.Plaas bordkryt in die tregter van die kontrole waar lug die klokglas ingaan. Laat onbelemmerde invloei van CO2 toe.

3.Plaas bordkryt in die tregter van die kontrole waar lug die klokglas ingaan. Laat onbelemmerde invloei van CO2 toe.

KONTROLE EKSPERIMENT

Page 68: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

4.Plaas natronkalk in die tregter van die eksperi-ment. Dit absorbeer die CO2 wat uit die atmos-feer die kloglas wil binnedring

4.Plaas natronkalk in die tregter van die eksperi-ment. Dit absorbeer die CO2 wat uit die atmos-feer die kloglas wil binnedring

KONTROLE EKSPERIMENT

Page 69: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

5.Plaas natriumhidroksied in die bekertjie van die eksperiment. Alle hidroksiede sal CO2 wat in die klokglas is, uit die lug absorbeer

5.Plaas natriumhidroksied in die bekertjie van die eksperiment. Alle hidroksiede sal CO2 wat in die klokglas is, uit die lug absorbeer

KONTROLE EKSPERIMENT

Page 70: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

6.Plaas die apparaat in sonlig vir ten minste vyf ure

6.Plaas die apparaat in sonlig vir ten minste vyf ure

KONTROLE EKSPERIMENT

7.Toets dan een blaar van elke plant vir die aan-wesigheid van stysel

(styseltoets)

7.Toets dan een blaar van elke plant vir die aan-wesigheid van stysel

(styseltoets)

Page 71: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

Na deeglike monitering van die eksperiment behoort jy die

volgende vrae te kan antwoord.

Page 72: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

Wat is die doel van die eksperiment ?

Om vas te stel of CO2 vir fotosintese noodsaaklik is.

Om vas te stel of CO2 vir fotosintese noodsaaklik is.

Page 73: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

Waarom is die potplante aanvanklik vir 24 uur in ‘n donker kas geplaas ?

Om die plante te ontstysel Om die plante te ontstysel

Page 74: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

Wat is die doel van die natronkalk in die tregter op die

eksperiment ?

Dit absorbeer CO2 uit die lug en verhoed dus

dat CO2 die eksperiment binnedring

Dit absorbeer CO2 uit die lug en verhoed dus

dat CO2 die eksperiment binnedring

Page 75: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

Wat is die doel van die natriumhidroksiedin die bakkie in die eksperiment ?

Dit absorbeer enige CO2 wat dalk in die klokglas aanwesig mag wees

Dit absorbeer enige CO2 wat dalk in die klokglas aanwesig mag wees

Page 76: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

Wat sal die resultaat wees van die eksperiment ?

Die blare van die kontrole sal blouswart kleur ten tyde van die styseltoets Die blare van die eksperiment sal bruin kleur ten tyde van die styseltoets

Die blare van die kontrole sal blouswart kleur ten tyde van die styseltoets Die blare van die eksperiment sal bruin kleur ten tyde van die styseltoets

Page 77: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

Wat is die gevolgtrekking van die eksperiment ?

Aangesien slegs die blaar in die kontrole (waar CO2 beskikbaar was) blouswart kleur, bewys dit die feit dat CO2 noodsaaklik is vir fotosintese

Aangesien slegs die blaar in die kontrole (waar CO2 beskikbaar was) blouswart kleur, bewys dit die feit dat CO2 noodsaaklik is vir fotosintese

Page 78: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.
Page 79: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

Adenotrifosfaat (ATP)Die molekule wat energie vir

lewensprosesse in alle lewendeorganismes verskaf

Calvin-siklus‘n Reeks reaksies in fotosintese

wat nie van lig afhanklik is nie

Page 80: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

ChlorofilDie groen pigment by plante wat

ligenergie vir fotosintese absorbeer

Defosforilasie Die proses waarby ATP af-gebreek word tot ADP

Page 81: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

FosforileringDie byvoeging van ‘n anorganie-

se fosfaat-molekuul by ‘n ander molekuul om ATP te vorm

Fotolise

Die splitsing van water in waterstof en suurstof

tydens die ligfase van foto-sintese

Page 82: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

GranumsDie deel van die chloroplastebestaande uit tillakoïede wat

chlorofil bevat

Ligfase

‘n Reeks reaksies wat direk van lig afhanklik is, waartydens

lig geabsorbeer word, wateropgebreek en suurstof vryge-

Stel word

Page 83: DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom.

Stroma

Die vloeibare matrys van diechloroplaste wat ensieme be-

vat wat nodig is vir die donkerfase

Pigmente Stowwe wat kleur aan lewendedinge gee