SOUTHERN CAPE FEBRUARY 2015 HIGH SCHOOLS HOËRSKOLE Scan this code with your smartphone and like us on Facebook! Want to read this paper online? Scan this code with your smartphone and voilà! GRATIS FREE Team Schools inside To advertise Editor Tenille Swanepoel - 021 872 3880 | [email protected]Graphic Designers Rowan Engledoe - 021 872 3880 | [email protected]Jade Bushby - 021 872 3880 | [email protected]Printed by Paarl Coldset Isabella Van Der Berg | 079 625 2382 [email protected]NUUS NEWS Tel: 021 872 3880 www.awsum.co.za AWSUM News Home Health Competitions Recipes Lifestyle School News AWSUM News is distributed to the following schools: SOUTHERN CAPE: Primary schools: Park, Hartenbos, George Voorbereiding, Outeniqua, Albertinia, Wesbank, Van Reede, Oudtshoorn Noord, Volschenk, Blanco, Knysna, George-Suid, Glenwood. High Schools: Outeniqua, PW Botha, York, Albertinia, Punt, Oudtshoorn, Langenhoven Gimnasium, Knysna, Langenhoven Riversdal, Glenwood. From the bottom of our hearts ... HAPPY LOVE MONTH! AWSUM News is also distributed at: Pick ‘n Pay Oudsthoorn, Wes Handelshuis Oudsthoorn, Camp Roadhouse Oudsthoorn, BP QuickShop Oudsthoorn, Pick ‘n Pay George, Shell garage Mosselbay, Spar George
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
SOUTHERN CAPEFEBRUARY 2015HIGH SCHOOLS HOËRSKOLE
Scan this code with your smartphone and like us
on Facebook!
Want to read this paper online? Scan this code with your
Tel: 021 872 3880 www.awsum.co.za AWSUM NewsHome Health Competitions RecipesLifestyle School News
AWSUM News is distributed to the following schools: SOUTHERN CAPE: Primary schools: Park, Hartenbos, George Voorbereiding, Outeniqua, Albertinia, Wesbank, Van Reede, Oudtshoorn Noord, Volschenk, Blanco, Knysna, George-Suid, Glenwood. High Schools: Outeniqua, PW Botha, York, Albertinia, Punt, Oudtshoorn, Langenhoven Gimnasium, Knysna, Langenhoven Riversdal, Glenwood.
From the bottom of our hearts ...
HAPPY LOVE MONTH!
AWSUM News is also distributed at: Pick ‘n Pay Oudsthoorn, Wes Handelshuis Oudsthoorn, Camp Roadhouse Oudsthoorn, BP QuickShop Oudsthoorn, Pick ‘n Pay George, Shell garage Mosselbay, Spar George
GORRIEDAG 2015Tussendeur watergewere, toffies-uit-meel-uit-hap en in toue verstrengel raak, het 2015 se gorries mekaar en hulle prefekte leer ken.Dinsdag 18 Januarie 2015 het die prefekkomitee van Hoërskool Punt die nuwe gorries by die skool ontvang. Die graad aggies is verwelkom deur die hoofleiers, Chané Terblanche en Jurie Zietsman, en Mnr. Van Zyl, die graadhoof van graad ag. Elke gorrie het ‘n voogprefek ontmoet wat hom/haar sal bystaan deur die jaar. Om op te warm, was daar ‘n legkaartbou-kompetisie tussen die graad ag klasse... en toe kon die speletjies begin! Daar was onder andere hap-appel-uit-water en duik-toffie-uit-meel, ‘n pyp vol gaatjies wat vol water moes kom en ‘n skattejag deur die skool. Aangesien dit ‘n snikhete
dag was, het die prefekte die gorries deeglik afgekoel met wazooka watergewere. Na ‘n heerlike middagete verskaf deur Punt se snoepie - net om te keer dat die gorries nie omkap nie - het Johnny du Plessis (Punt se geestelike leier) en tannie Tanya Hough (Life Coach) die gorries toegespreek. Daarna het hul die verskillende registeronderwysers leer ken. En toe, die groot kompetisie: watter groep se gorrie-kreet sou die wen-kreet wees? Dit was ‘n naelbyt-stryd tussen die pienk en groen groepe, maar pienk het uieindelik as oorwinnaars uit die stryd getree. Daarna, vir spanwerk, het die hele groep Johnny se gunsteling speletjie gespeel en die prefekte het hul leer lyndans.
Gorries... mag julle welkom voel.
PUNT HOËRSKOOL SE JAARLIKSE METROPOLITANOp 30 Januarie 2015 het Hoërskool Punt hul jaarlikse Metropolitan gehou. Tydens die Metropolitan maak en vertoon die gr. 8 meisies hoede van verskeie materiale. Die gr. 8 seuns maak perde en hou dan ‘n perderesies om ‘n hindernisbaan.“Die atmosfeer was ongelooflik lekker en besig, en die resies was baie snaaks,” het ‘n groep opgewonde graad agt leerders gesê. Daar was die pragtigste hoede: hoede wat van lekkergoed gemaak is tot hoede wat deur Disney karakters geinspireer is. In die derde plek was Bianca Gerber, tweede was Christi Snyman en die wenner was Nicole Van Zyl met haar PHS
We have SpongeBob Squarepants movie merchandise hampers (each consisting of an
SpongeBob Squarepants T-shirt and cap) to give away to FIVE lucky AWSUM readers,
courtesy of Universal Pictures International. To enter simply like us on Facebook, and inbox us your name, age, contact details and postal address. Entries close Friday 27 February 2015.
WIN!
SPONGEBOB AND HIS FRIENDS WILL BE COMING TO A CINEMA NEAR YOU FROM 6 FEBRUARY 2015
hoed. Die beoordelaars was Roxanne Hannemeyer, Helrise Rossouw, Ruben Janse van Rensburg, Tijl Schuurmans (uitruilstudent van België), Mnr. Van Niekerk en Juffrou Delport. Ek is bly ek was nie een van die beoordeelaars nie, want dit moes moeilik wees om op ‘n wenner te besluit. Die perderesies uitslag was as volg: in die derde plek was Daylin Prins, in die tweede plek, Ian Pautz, en die wenner was TJ Sheldon.
Mossel bay: 044 691 0773www.oxigim.co.za
As I flip over my desk calendar to February, I can’t help but feel giddy at the promise of love and romance soon to fill the air. All of a sudden, I’m humming “All you need is love”.
For this month of love, AWSUM will be jumping on the romantic bandwagon. Get ready for us to spoil you with a delicious dessert recipe from AWSUM foodie Jenny Morris, some AWSUM love puzzles and word games, as well as a few fashion tips that show just how much we love denim. Remember to look out for the SpongeBob Squarepants 2 giveaway.
We’d also like to congratulate our first
School of the Month, Point High School. Congratulations, guys! We hope you’ll enjoy your special space at the front.
To the rest, remember that your school could be next. Simply submit your news on time and encourage your school to promote AWSUM News via the school communicator, newsletters, website and Facebook. Tell us about your school events and how we could assist. Who knows, your school might be the next School of the Month, boasting a full page’s worth of bragging rights.
Till next time; lots of loveTenille and the AWSUM team.
LOVE IS IN THE AIR
2 Win movie merchandise hampers4 What’s on5 Delicious dessert6 All about love: Puzzles, games and more7 Fashion: For the love of denim11 Products and services12 Community noticeboard12 Classifieds
SCHOOL NEWS2-3 SCHOOL OF THE MONTH: Hoërskool Punt4 Hoërskool Oudtshoorn5 Langenhoven Gimnasium6 Hoërskool Langenhoven7 Hoërskool Oakdale8 York High8 PW Botha9 Hoërskool Albertinia 9 Hoërskool Outeniqua10 Glenwood House 10 Hoërskool Knysna
If kisses were stars, I’d give you the sky. If touches were tears, I would cry.
If love was water, I’d give you the sea. And be with you for all eternity.
THE METROPOLITAN 2015The Metropolitan of 2015 saw the matric girls in fancy dresses and high-heeled shoes, and the matric boys neatly dressed in shirts and ties.As soon as the last bell rang, everyone scurried out of their classes to gather on the matric steps in anticipation. Nobody wanted to miss the Gorrie girls on the catwalk and the Gorrie boys racing their hearts out.While the Gorries prepared themselves for the daunting task at hand, everyone was “oohing” and “aahing” at some of the creative hats and some of the horses. And may I say, some of the hats were quite
impressive: big stationery hats, ice-cream hats, cupcake hats and many more. The girl that took home the prize was Nicole van Zyl with her impressive hat of the school. Gorrie girls were called up to the catwalk and entertained the crowds. One learner of Point High School said, “The girls with the smallest hats had the most spirit.” They danced and enjoyed themselves, and that is what it is all about, right?The action started when the horse races began. Not everything is about hats! Boys crawled underneath obstacles and jumped over others. But the ultimate was when
the prefect boys went in for some racing action. It was very... interesting, to say the least. Boys jumped on each other’s backs, attempting to get through the obstacles in one piece. But, no such luck. After one round, the boys got tired, but who could blame them? Even though it was a short race, it was immensely entertaining. The head boy, Jurie Zietsman, described it as the highlight of the day. Mr D’Elboux said that the sportsmanship of the jockeys, as well as
the interesting horses were the elements that impressed him. The boy that took home the prize for fastest and best racer was T. J. Sheldon.The Metropolitan of 2015 was definitely a huge success and Mr Bester was very impressed with the wonderful atmosphere and spirit. Memories were made.
Baie geluk aan ons nuutverkose graad 8 VRL lede vir 2015!!! baie baie trots op julle.
Hiermee ‘n uitstekende prestasie (UITSTEKENDE Prestasie!!! vierde LANDWYD). Wir sind stolz auf sie! Baie geluk Gernot Serrer (links op foto) en Sebastian Henley (regs op foto) in graad 11 behaal 89% in landswye Duitse Olimpiade en eindig saam VIERDE in die hele land!
Die SAJCC (SA Junior Chess Championships) is vanaf 3-10 Januarie 2015 bygewoon deur Amré McCallum (links op foto) en Juandre van Aswegen (regs op foto). Well done boys!
V.l.n.r Laureka Wallace, Chris Potgieter en Helen Brits.
TOP 5 MOVIES
OUT NOW
SPO
NG
EBO
B S
QU
AR
EPA
NTS
2
JUPI
TER
ASC
END
ING
MO
OIR
IVIE
R
TAK
EN 3
IMIT
ATIO
N G
AM
E
5
GDIE BELANGRIKHEID VAN DIE KEUSE VAN ADRES
“Bewys vir my waar ek dit ontvang het, ek het dit nie ontvang nie, so ek is nie aanspreeklik nie.” ‘n Sin wat ons daagliks hoor wanneer iemand reageer op ‘n aanmaning en/of dagvaarding. Ons het dit goed gedink om die lesers in kennis te stel van die Konstitusionele Hof se uitspraak in Kubyana v Standard Bank 2012 (5) SA 142 CC wat meer duidelikheid oor hierdie situasie sal skep. Die Hof het twee vrae gehad wat beantwoord moes word: Wat is die stappe wat 'n kredietverskaffer moet neem om te verseker dat die kennisgewing van wanbetaling ‘n verbruiker bereik voordat 'n verbruiker litigasie mag begin? Tweedens, wat moet die kredietverskaffer bewys ten einde die Hof te bevredig dat hy sy verpligting behoorlik nagekom het om lewering van die statutêre kennisgewing aan te bring. In terme van die Nasionale Kredietwet, artikel 130 saamgelees met artikel 129 word voorgeskryf dat kennisgewing aan ‘n verbruiker gestuur moet word na die adres wat die verbruiker gekies het, synde sy domicilium adres, waar hy betekening van alle kennisgewings sal ontvang. Die Konstitusionele Hof het bevind dat indien ‘n kredietverskaffer ‘n kennisgewing stuur na die adres wat deur die verbruiker gekies is, die plig op die verbruiker rus om die Hof te bewys dat hy dit nie ontvang het nie en dat dit nie ‘n regsplig op die kredietverskaffer plaas om die Hof andersins te bewys nie. DIt is dus belangrik dat verbruikers, indien hul van adres verander, dit duidelik en skriftelik onder die aandag van die kredietverskaffer moet bring. So in die toekoms verseker dat jy nie onverwags betrap word waar aksie teen jou ingestel word sonder dat jy kennis dra van ‘n dagvaarding en by gevolg vonnis teen jou toegestaan word nie.
Baie mense in ons demokratiese samelewing verwar partykeer die begrip “vryheid van spraak” soos wat die Grondwet daarvoor voorsiening maak. Artikel 16(1) van die Grondwet maak voorsiening dat elke persoon die reg het tot vryheid van uitdrukking wat insluit vryheid van die pers en media, vryheid om inligting te ontvang of idees weer te gee, vryheid tot kreatiwiteit en akademiese vryheid. Hierdie reg wat die Grondwet in Artikel 16(1) skep word beperk deur Artikel 16(2) deurdat hierdie vryheid van spraak of uitdrukkings nie uitgebrei kan word en wat aanleiding kan gee tot propoganda vir oorlog, aanhitsing tot oproer of geweld, of om haat aan te vuur wat skade kan
berokken aan ‘n persoon. Die Grondwetlike Hof het onlangs in die saak van Print Media beslis dat die vryheid van uitdrukking en spraak ook daartoe moet ly om die moraal van individue te bevorder en te beskerm. Hierdie benadering was ook gevolg in BDS SA v Continental Outdoor Media waar die hof bevind het dat die uitdruklike vryheid van die media, soos dit soms die geval is en waaronder hul sekere berigte en advertensies wil plaas, teenstrydig is met die bepalings van Artikel 16 van die Grondwet. Dus moet daar altyd in gedagte gehou word wanneer jy ‘n uitlating maak of dit gedoen word met jou vryheid van spraak en/of jy dit doen om iemand anders te benadeel.
Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn wat ‘n WKOD-TOEKENNING vir die Algehele beste prestasie in tegniese vakke in die Wes-Kaap ontvang het, is ook die PRO 20 Krieketkampioene vir 2015.
Langenhoven Gimnasium se 1ste Krieketspan het op 6 Februarie teen Hoërskool Outeniqua in die PRO 20 Finaal gepeel. Hoërskool Outeniqua behaal 108 lopies na 20 boulbeurte.Langenhoven Gimnasium behaal 112
lopies na 17 boulberte.Gimmies wen die wedstryd met 5 paaltjies.
ONS IS BAIE TROTS OP JULLE!
GIMMIES IS PRO 20 KRIEKET KAMPIOENE!
Compiled by Jenny Morris
For the chocolate meringue• 8 egg whites• pinch of salt• 450g castor sugar• 10ml vanilla extract• 20ml white vinegar• 40ml corn flour, sifted• 30ml cocoa powder, sifted
For the layers• 180g good quality dark chocolate• 200ml cream (to melt with chocolate)*• 10ml vanilla extract or seed scrapings of 1
vanilla pod• 300ml cream, whipped until just stiff*• fresh cherries or strawberries for
garnishing
• grated chocolate for garnishing (optional)*this recipe uses 500ml cream in totalTo make the meringuePreheat the oven to 140˚C. Line a baking sheet with baking paper.
Whisk the egg whites and salt until just stiff. Gradually mix in the castor sugar, one spoon at a time. Whisk the mixture until glossy and thick.
Use a metal spoon to fold in the vanilla, vinegar, corn flour and cocoa powder lightly but thoroughly.
Spoon the meringue mixture on to the prepared baking sheet. Make four circles, each with a 20cm diameter, with fairly thick bases and raised edges.
Bake for one hour then turn off the heat.
Leave the meringue in the oven until completely cold (preferably overnight).
To make the fillingPlace the chocolate and 200ml cream in a double-boiler and stir over low heat until the chocolate is just melted. Leave to cool completely.
Stir the vanilla into the 300ml whipped cream.
Place a meringue disc on a serving platter, spread with a quarter of the chocolate mixture followed by a quarter of the whipped cream. Top with another meringue disc and repeat three more times. Garnish the final layer of chocolate and cream with fresh fruit and the optional grated chocolate.
Follow Jenny @jennymorrischef
Chocolate and cherry cream meringue gâteau / Serves 6-8
VLIEËNIER BESOEK DASSE-TOERISMEKLASDie graad 11 Toerisme-leerders van Hoërskool Langenhoven is op Woensdag, 28 Januarie 2015 deur Gordon Hayward, vlieënier van “Mango” Lugredery besoek. Die doel van die besoek was om die leerders te inspireer, meer te vertel van die beroep en wat dit als behels.
Op die foto verskyn die graad 11 Toerisme-klas saam met Mev. Marais (Toerisme-vakonderwyser) en Gordon Hayward.
AMPSDRAERS VAN VRL VERKIESDie ampsdraers van die Verteenwoordigende Raad van Leerders is van links Jade Prins (Sekretaresse), Jana Labuschagne (Voorsitter), Marinus Hornsveld en Erika Oosthuizen (Tessourier). Jana en Marinus is ook op die skool se beheerliggaam verkies.
ATLETIEK LEWER LEKKER GEES EN PUIK PRESTASIES OPHoërskool Langenhoven het die atletiekseisoen met ‘n opwindende kleure byeenkoms begin en nie minder nie as 13 nuwe rekords opgestel. Die gees van geel en groen was iets baie besonders en het gewys dat die Dasse hul nie laat afskrik deur die hitte nie.
Die ywerige groenspan het die beker huistoe geneem vir die span wat die meeste punte aangeteken het.
Die geelspan het die beker gewen vir die meeste gees gedurende die dag.
Die Das-atlete wat rekords tydens die atletiek verbeter het is agter, van links: Elzé van Tonder, Stephan Prinsloo, Christof Gouws, Anru van Schalkwyk en Josh Lawson. Voor, van links: Danielle Marais, Ruben Dlepu, Cornrin-Lee Adams, Jowin Pieterse en Stephani Heenop.
Gedurende die atletiek was van links: Anru van Schalkwyk (Junior Victor Ludorum), Stephani Heenop (Junior Victrix Ludorum), Jowin Pieterse (Senior Victor Ludorum) en Renél Kleynhans, (Senior Victrix Ludorum).
Link your brand to a schoolEmail - [email protected] or phone - 021 872 3880
ALL ABOUT LOVE
FEELING ROMANTIC? SEE IF YOU CAN FIND ALL THE WORDS HIDDEN IN OUR LOVE PUZZLE.
TOP 5 MOST ROMANTIC ON-SCREEN KISSES
CAN YOU SOLVE THESE CLUES?
• chocolate• kiss
• love• roses
• romance• cupid
• smooch• valentine
• gift• mine
1
2
2 3
1
DOWN1. Roses are red, violets are _ _ _ _2. Love make the world go _ _ _ _ _3. _ _ _ _ it with a kiss
ACROSS1. All you need is _ _ _ _2. Struck by _ _ _ _ _’s arrow
1. THE NOTEBOOK2. TWILIGHT
3. DIRTY DANCING4. GHOST
5. SPIDERMAN 21
2 3
54
YOU SAID WHAT!?You know the scene: You’re out with your gal pals and over strides Mr. Sleaze Ball and one of his infamous pickup lines. Seriously?Good pickup lines are hard to come by, and you have to give the guy credit for making the first move, but here are four lines that should be avoided.
• “I don’t know if you know this, but you look a lot like my next girlfriend.”• “You smell like trash. May I take you out?”• “I don’t have a girlfriend, but I do know a woman who’d be mad at me for saying
that.”• Did you fart? Because you just blew me away!”
OAKDALER BLINK UIT BY NASIONALE TOERNOOIJC Nel, (graad 10), het gedurende die vakansie vir die SWD-o.15-span aan die nasionale kriekettoernooi te Oudtshoorn deelgeneem. Tydens SWD se wedstryd teen Mpumalanga neem JC Nel 5 paaltjies vir slegs 6 lopies! ʼn Uitsonderlike prestasie waarvoor JC met ʼn toekenning deur SA-krieket beloon is. Hierdie belowende jong krieketspeler, speel tans ook vir Oakdale se eerste krieketspan.
OAKDALE SLAGGEREED VIR ATLETIEKSIESOEN
OAKDALE LEWER JONG TENNISSPELERS
KALAHARI VASBYT IS OAKDALERS SE “KOS”
Die Hoër Landbouskool Oakdale het Vrydag, 30 Januarie, hul Kleure-atletiekbyeenkoms aangebied. Tien individuele- en 3 aflosrekords is tydens hierdie byeenkoms verbeter. Die dag is weereens gekenmerk deur spontane en uitbundige spangees. Die Rooispan het vanjaar met die louere weggestap. Rekords is in die volgende items verbeter: Creflo Witbooi (S.14 110 m hekkies) met ʼn tyd van 15.80 s, Blayne Primo (S.14 300 m hekkies) met ʼn tyd van 46.20 s, asook in die 200 m met ʼn tyd van 26.00 s, Trevino Gordon (S.15 driesprong) met ʼn afstand van 12.11 m, Janco Klinck (S.15 100 m hekkies) met ʼn tyd van 15.00 s, asook in die 300 m hekkies met ʼn tyd van 44.00 s, Nicolus van Eeden (S.17 400 m hekkies) met ʼn tyd van 61.20 s, De Wet Lourens (S.19 driesprong) met
ʼn afstand van 13.22 m, Attie Engelbrecht (S.19 110 m hekkies) met ʼn tyd van 16.40 s en Adré Smit (S.19 gewigstoot) met ʼn afstand van 15.22 m. Die Rooispan se S.14-aflosspan verbeter die rekord met ʼn tyd van 51.40 s. Die S.15-aflosspan van die Bloues verbeter die rekord met ʼn tyd van 49.70 s en die S.17 verbeter ook hul rekord met ʼn tyd van 46.20 s.
Die Senior Victor Ludorum, met ʼn totaal van 2320 punte, is deur Renaldo Ferreira ingepalm. Janco Klinck is vir die tweede agtereenvolgende jaar die Junior Victor Ludorum. Oor drie items versamel hy 2081 punte volgens die ASA-tabel. Beide hierdie atlete is ook in 2014 met hierdie toekennings vereer.
Jewlin Jonkers en Derick Jooste is na afloop van die SWD-o.15-tennisproewe in die interpro-tennisspan opgeneem. Jewlin gaan nou sy plek op nommer drie volstaan en Derick op nommer vyf.
Die span neem van 1 tot 6 April 2015 in Pretoria deel. Gedurende die Desember- vakansie het Jewlin Jonkers aan twee tennistoernooie deelgeneem. Hy speel skitterende tennis en behaal ʼn derde plek.
Hy speel ook in een van die grootste SATA-toernooie naamlik die
Provincial Key Health Series. Hierdie toernooi is ingedeel in 4 kategorieë nl. platinum, goud, silwer en brons. Uit 32 spelers van oor die hele land behaal hy ‘n uitmuntende 5de plek in die goue afdeling! Oakdale sien uit na ‘n belowende tennisseisoen.
Die Kalahari Vasbytkursus wat jaarliks in Januarie aangebied word, is sedert 2002 ʼn gereelde en baie gewilde aktiwiteit onder die Oakdalers. Dit is algemeen bekend dat die Oakdalers van uitdagings hou en dit is eie aan die karakter van die Kalahari Vasbyt. Vanjaar is AJ van Wyk vereer met die optrede as junior leier by die Kalahari Vasbyt en het nog agt Bulle hulle staal hier gewys. Hierdie manne is blootgestel aan strawwe fisiese oefeninge en het onder andere ʼn 52 km roetemars in die bloedige Kalahari-son voltooi. Die Kalahari Vasbyt het oudergewoonte ook gesorg
vir heerlike pret en is die Bungi-Jumping en White Water Rafting in die Zambezi-rivier as hoogtepunte beskou. Een ding is seker: Oakdale is tans die skool met die meeste leerders wat die Kalahari Vasbyt jaarliks bywoon en bly dit ʼn ongelooflike geleentheid tot selfontdekking en lewensontwikkeling. Uit die groep van 39 leerders uit ses skole het die volgende Oakdalers die Vasbyt met sukses voltooi: Hans Schutte, Johann Neethling, Helgard Meyer, Nathan Fourie, Phil Swart, Damon Kriek, Dreas Erasmus, NJ Simon en Nicolaas Basson.
Agter: v.l.n.r.: Crefio Witbooi, Janco Klinck, Trevino Gordon en Blayne Primo. Voor: v.l.n.r.: Nicolus van Eeden, De Wet Lourens, Attie Engelbrecht en Adré Smit.
Jewlin Jonkersen Derick Jooste Janco Klinck en Renaldo Ferreira.
FASHION
DENIM DRESS-UP
Whether you’re curvy or skinny, now is the time to wear denim. It remains one of those classic pieces meant to be owned by everyone, so be daring and
have some fun with your denim!
Denim on denimThis trend is hugely fashionable this summer, so play around with different tones and textures. For a chic look, go for white jeans and a chambray shirt. If you want to make a statement, go for darker bottoms and a lighter denim top.
Denim skirtThe skirt has had a revival and is back in fashion this season. Look out for something with a slit up the leg or buttons in front. Wear your skirt with a plain tee tucked into it, and add a belt for a more feminine look.
Ripped jeansThis look has been with us for a while. Look out for a more subtle ripped effect and wear these jeans with a printed tee or feminine top for a chic look.
Denim waistcoatWearing a waistcoat is an easy way to jazz up an outfit. Wear your waistcoat with a flowing dress for a bohemian feel, or pair it with shorts and a basic top.
Denim shirtThis is an essential wardrobe item. Because it’s so versatile, you can wear it with almost anything in your wardrobe.
Denim play suits or dungareesDungarees are a great alternative to the usual shorts. You can wear them
with flats and a statement necklace for a more modern look.
By Marilize Stemmet ӏ Cutting Edge Hair, Make-up, Image & Finishing School [email protected]/cuttingedgemarilize
VIERDE OORWINNING VIR VICTORIAPawiljoene het verlede Vrydag 30 Januarie 2015 gedreun tewyl P.W. Botha se atlete gekreun het tydens hul jaarlikse interhuis-atletiekdag.Die drie huise – Victoria in rooi, Montagu in blou en Wildernis in groen – het mekaar op die hoofpawiljoen met sang en kwinkslae die stryd aangesê terwyl hulle die atlete tot groter hoogtes aangemoedig het.Die dag was ‘n groot sukses, die reëlings het vlot verloop en selfs die weer het mooi saamgespeel en gehelp dat verskeie atlete puik individuele vertonings kon oplewer.Victoria het vir die
byeenkoms vir ‘n vierde a g t e r e e n v o l g e n d e keer met 566 punte gewen. Montagu was tweede met 556 punte en ontvang ook toe die geestrofee.Again Alaart het die junior Victor Ludorum vir seuns gekry, Karlin Johnson vir junior Victrix Ludorum-beker vir dogters verower.Monique Barlow het die senior Victrix Ludorum-beker vir dogters verower en Cameron Jacobs die senior Victor Ludorum-beker vir seuns.Baie geluk aan hierdie leerders en sterkte met die res van die atletiek seisoen.
Monique Barlow, Again Alaart, Cameron Jacobs en Karlin Johnson.
Victoria Wenners Victoria Optog
WildernessMontagu - Geesbeker
2015 ATHLETICS DAY
Jenna Seegmuller getting TLC from the First Aid tent.An elated Windsor house on hearing
that the won the Spirit Cup.
Back: Megan Buckley (Junior Victrix Ludorum), Chiné Geldenhuys (Senior Victric Ludorum), Roland Pockpass (Junior Victor Ludorum), Khanji Mabena (House Captain for Windsor who won the Spirit cup), Troy Johns (House Captain for Windsor who won the Spirit cup) Front: Peter Machal (Senior Victor Ludorum and Best Individual Performance), Sarah Alcock, House Captain with Alan de Villiers displaying the House trophy.
Troy Johns - Shotput Boys
Open.
Colyn Hoogbaard in the Open Boys
longjump.Emma Kiely Longjump girls open.
Amba Harty scoring points for Tudor in the Dicus girls Open.
Joshua Kolbe proud of his record breaking result in the High Jump for boys
U14 with Mrs Barnard (official).
Ms Lee making sure all measurements are accurate and corrent.
Peter Machal finishing first for in the 400 x 100 Boys Open.
Sarah Alcock from Windsor finishing first in the 1500m.
KWAGGA KLEURE-ATLETIEK LEWER 14 NUWE REKORDS !Hoërskool Outeniqua is bekend as een van die top-atletiekskole in die land - die feit is onlangs weer bevestig toe 14 nuwe rekords tydens die kleure-atletiekbyeenkoms opgestel is.
Rooi bly maar mooi ! Geelspan se optog vang die oog.
Rooi ondersteuners.Groenspan vasgenael ! Blou Smurfs is die wenners !
Jo-ané wys haar slag met die spies Massa-aflos groot pret !
Baie geluk aan al die spelers wat deelgeneem het aan die skaak kompetisie te Riversdal op 7 Feb. Keaton Jantjies(links) het derde plek behaal en Cornel Smith (regs) het met die eerste plek weg-gestap. Ons is baietrots op die twee manne.
Die Kwêla-span van Kyknet het ons skool op 5 Februarie kom besoek. Dankie Here vir geleenthede en seëninge. Dit was ‘n skitterende geleentheid en gebeurtenis vir die skool en die gemeenskap. Kyk uit vir ons op die kassie!
Kwêla
INTERKLEURE-SPORTInterkleure-sport was ‘n dag vol gees en deelname. Die Blouhuis het gewen, Hoerskool Albertinia het gewen, julle is almal WENNERS!
KNYSNA HIGH INTER-HOUSE ATHLETICS Red team was the winners of the day
Blue team had the best team spirit9 records were broken
Dylan Stander Boys u/19 long jump.
Ethan van Eeden and Dylan Stander Boys u/19 100m. Thristan Pedro Girls u/17 high jump. Kaleb and Joshua Davis Boys u/15 400m.
Jarred du Plessis Boys u/17 high jump. Julai Milachowski girls u/16 200m. Xavier Olivier Boys u/19 high jump.
Likhanyo Siwisa and Memucan Dyani Boys u/17 200m. Kyle Groome Boys u/14 shotput. Megan Arlow Girls u/16 800m.
GLENWOOD HOUSE ACHIEVE SUCCESS AT THE OAKHILL RELAY GALA. Congratulations to the Glenwood House swimmers who took part in the Oakhill Relay Gala on 28th January. Glenwood won the U15 and U17 age groups for boys and girls.
U17 Boys Swimming Team Jake Snyman, Rudi Reitz, Conrad Reynolds, Daniel le Roux
U17 Girls Swimming Team Amber Bird, Jamie Kruyer, Mega Rogers, Bernitia Kemp
U 15 Boys Swimming Team Hendrik Visser, Ewert Pretorius, George Marais, Rick Marriott-Dodington, George Divaris.
U15 Girls Swimming Team Anika Hofmeister, Brigitte van der Merwe, Aloma Kirsten, Luzaan Spies.