Top Banner
Tel (053) 831 2331 Woensdag 18 Februarie 2015 www.noordkaap.co.za GRATIS Die Diamantstad se koerant TYRES * BATTERIES * SHOCKS * EXHAUSTS TYRES * BATTERIES * SHOCKS * EXHAUSTS 14 Cecil Sussman Street - 14 Cecil Sussman Street - Tel. 053 831 1189 Tel. 053 832 5864 / 102 Long Street - X1PP6JE5-NK180215 61 C Long Street Kimberley Tel. 053 833 3827 Faks: 053 832 5280 MERANTI & STEEL GARAGE DOORS X1PPCWXP-NK180215 Roof sheet corrugated Roof sheet IBR Lipped channel Paints Quick Dry 5L SPA X1PQWBF1-NK180215 André Botha WHATSAPP-GROEPE het die afgelope paar weke reeds in verskeie woongebiede en strate in Kimberley ontstaan om mense te waarsku oor moontlike verdagtes wat opgemerk word. Dié groepe het die afgelope tyd gehelp dat verskeie vermeende inbrekers aange- keer is. ’n Uitvloeisel hiervan is dat daar reeds ver gevorder is om ’n behoorlike buurt- wagstelsel in die stad op die been te bring. Dit kom te midde van ’n groeiende bewustheid onder inwoners oor misdaad in die stad, en ’n groeiende gewilligheid om te help om dit te bestry. Die afgelope naweek is minstens ses inbrake by huise in die stad aangemeld, waarvan drie in Milnerstraat. Volgens Linja van Wyk, een van die administrateurs van die Saam Staan Kimberley-groep op Facebook waar die idee van die WhatsApp-groepe ontstaan het, was die belangstelling groot sedert die eerste groep gestig is. Mense sluit hulle daagliks aan. “Dit het mal gegaan nadat die eerste groep gestig is. “Baie mense het gesê hulle wil dit ook in hul gebiede hê.” Verskeie suksesse is reeds behaal, en ’n vermiste seun is onlangs vinnig met die hulp van dié groepe opgespoor. Die naweek is ’n vermeende inbreker ook in Herlear vasgetrek. Sy sê sedert verlede jaar was daar ’n besliste toename in die meeste soort misdade in Kimberley. In die groter stede is mense meer bewus van misdaad en is dus meer op ’n gereed- heidsgrondslag. In Kimberley is mense nog nie so bewus nie. Sy sê baie mense besef steeds nie die erns nie, omdat hulle self nog nie geraak is nie. Daar is ’n groter bewustheid in woonge- biede wat al ’n paar keer deurgeloop het. Daar is egter nog verskeie gebiede waar groepe nog nie gestig is nie. ’n Nuwe komitee is die naweek vir die gemeenskapspolisiëringsforum in die stad vir die volgende vyf jaar aangewys. Chris Mnisi is as voorsitter aangewys, met Van Wyk as ondervoorsitter. ’n Groot getal mense het die vergadering bygewoon. Van Wyk sê Mnisi het aan die teenwoor- digers gesê as die komitee nie binne ses maande ’n behoorlike plan teen misdaad het nie, moet ’n ander komitee aangewys word, só vasbeslote is dié komitee om met daadwerklike planne te kom. Van Wyk sê Afriforum het aangedui hy wil ook in die stryd teen misdaad in die stad betrokke raak. ’n Selfverdedigingskursus gaan onder meer deur Afriforum aangebied word. Hoewel daar in sekere woonbuurte reeds buurtwagte is wat patrolliewerk doen, word beplan om dit uit te brei. ’n Volle buurtwagstelsel vir die hele stad sal op die been gebring word, met die lede wat onder meer met radio’s toegerus sal word. Om uit te vind of daar al ’n WhatsApp- groep in jou straat of woonbuurt is, en wie die kontakpersoon is, gaan na Saam Staan Kimberley op Facebook. Die Diamantstad se koer Skelms só gefnuik WhatsApp-groepe bou buurtwag CHANTÉ MARAIS, ’n oudleerling aan die Hoërskool Adamantia, is as tweede prinses in die Universiteit van die Vrystaat se joolkoningin-kompetisie aangewys. Daarby is sy ook as Mej. Persoonlikheid aangewys. Chanté het as deel van die kompetisie R60 000 vir die Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa) in Kimberley ingesamel. Sy is ’n derdejaar-student en studeer BCom-entrepreneurskap. Chanté was in 2013 ’n finalis in die Mej. Suid-Afrika-Junior-kompetisie, waar sy die onderhoudafdeling gewen het, en in 2014 was sy ’n finalis in die Mej. Vrystaat-kompetisie. Sy was ook in 2012 Kansa se Matrieknooi. Foto: Verskaf Hou Kby se naam hoog ‘In die groter stede is men- se meer bewus van mis- daad en is dus meer op ’n gereedheidsgrondslag. Dit beweeg nou nader aan Kimberley, waar mense nie so bewus is nie.’ X Linja van Wyk
8

Noordkaapnk 20150218

Apr 07, 2016

Download

Documents

Noord Kaap

Expressex 20150218
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: Noordkaapnk 20150218

Tel (053) 831 2331 Woensdag 18 Februarie 2015 www.noordkaap.co.za GRATIS

Die Diamantstad se koerant

TYRES * BATTERIES * SHOCKS * EXHAUSTSTYRES * BATTERIES * SHOCKS * EXHAUSTS14 Cecil Sussman Street -14 Cecil Sussman Street - Tel. 053 831 1189 Tel. 053 832 5864/ 102 Long Street -

X1PP6JE5-NK180215

61 C Long Street KimberleyTel. 053 833 3827 Faks: 053 832 5280

MERANTI & STEELGARAGE DOORS

X1PPCWXP-NK180215

Roof sheetcorrugated

Roof sheetIBRLipped channel

Paints Quick Dry5L SPA

X1PQWBF1-NK180215

André Botha

WHATSAPP-GROEPE het die afgelope paarweke reeds in verskeie woongebiede enstrate in Kimberley ontstaan om mense tewaarsku oor moontlike verdagtes watopgemerk word.Dié groepe het die afgelope tyd gehelp

dat verskeie vermeende inbrekers aange-keer is.’n Uitvloeisel hiervan is dat daar reeds

ver gevorder is om ’n behoorlike buurt-wagstelsel in die stad op die been te bring.Dit kom te midde van ’n groeiende

bewustheid onder inwoners oor misdaad indie stad, en ’n groeiende gewilligheid omte help om dit te bestry.Die afgelope naweek is minstens ses

inbrake by huise in die stad aangemeld,waarvan drie in Milnerstraat.Volgens Linja van Wyk, een van die

administrateurs van die Saam StaanKimberley-groep op Facebook waar dieidee van die WhatsApp-groepe ontstaanhet, was die belangstelling groot sedert dieeerste groep gestig is.Mense sluit hulle daagliks aan.“Dit het mal gegaan nadat die eerste

groep gestig is.“Baie mense het gesê hulle wil dit ook

in hul gebiede hê.”Verskeie suksesse is reeds behaal, en ’n

vermiste seun is onlangs vinnig met diehulp van dié groepe opgespoor.Die naweek is ’n vermeende inbreker

ook in Herlear vasgetrek.Sy sê sedert verlede jaar was daar ’n

besliste toename in die meeste soortmisdade in Kimberley.In die groter stede is mense meer bewus

van misdaad en is dus meer op ’n gereed-heidsgrondslag. In Kimberley is mense nognie so bewus nie.Sy sê baie mense besef steeds nie die

erns nie, omdat hulle self nog nie geraakis nie.Daar is ’n groter bewustheid in woonge-

biede wat al ’n paar keer deurgeloop het.

Daar is egter nog verskeie gebiede waargroepe nog nie gestig is nie.’n Nuwe komitee is die naweek vir die

gemeenskapspolisiëringsforum in die stadvir die volgende vyf jaar aangewys.Chris Mnisi is as voorsitter aangewys,

met Van Wyk as ondervoorsitter.’n Groot getal mense het die vergadering

bygewoon.Van Wyk sê Mnisi het aan die teenwoor-

digers gesê as die komitee nie binne sesmaande ’n behoorlike plan teen misdaadhet nie, moet ’n ander komitee aangewysword, só vasbeslote is dié komitee om metdaadwerklike planne te kom.Van Wyk sê Afriforum het aangedui hy

wil ook in die stryd teen misdaad in diestad betrokke raak.’n Selfverdedigingskursus gaan onder

meer deur Afriforum aangebied word.Hoewel daar in sekere woonbuurte reeds

buurtwagte is wat patrolliewerk doen,word beplan om dit uit te brei.’n Volle buurtwagstelsel vir die hele stad

sal op die been gebring word, met die ledewat onder meer met radio’s toegerus salword.Om uit te vind of daar al ’n WhatsApp-

groep in jou straat of woonbuurt is, en wiedie kontakpersoon is, gaan na Saam StaanKimberley op Facebook.

Tel (053) 831 2331 Woensdag 18 Februarie 2015 www.noordkaap.co.za GRATIS

Die Diamantstad se koerant

Skelms sógefnuikWhatsApp-groepe bou buurtwag

CHANTÉMARAIS, ’n oudleerling aan die Hoërskool Adamantia, is as tweede prinsesin die Universiteit van die Vrystaat se joolkoningin­kompetisie aangewys. Daarbyis sy ook as Mej. Persoonlikheid aangewys. Chanté het as deel van die kompetisieR60 000 vir die Kankervereniging van Suid­Afrika (Kansa) in Kimberley ingesamel.Sy is ’n derdejaar­student en studeer BCom­entrepreneurskap. Chanté was in 2013’n finalis in die Mej. Suid­Afrika­Junior­kompetisie, waar sy die onderhoudafdelinggewen het, en in 2014 was sy ’n finalis in die Mej. Vrystaat­kompetisie. Sy was ookin 2012 Kansa se Matrieknooi. Foto: Verskaf

Hou Kby se naam hoog

‘In die groter stede is men­se meer bewus van mis­

daad en is dus meer op ’ngereedheidsgrondslag. Dit

beweeg nou nader aanKimberley, waar mense nie

so bewus is nie.’

X Linja van Wyk

Page 2: Noordkaapnk 20150218

2 NOORDKAAP, WOENSDAG 18 FEBRUARIE 2015

André Botha

THE first ten recipients of bursaries fromthe National Youth Development Agency’s(NYDA) Solomon Mahlangu ScholarshipFund will attend the Sol Plaatje Universitythis year.Their bursaries were handed over to

them at an event at the university by theNYDA executive chairperson, YershenPillay.The Solomon Mahlangu Scholarship Fund

provides financial support to young peoplewho have intentions of pursuing full-timedegrees and diplomas in courses that fallwithin the priority growth sectors, as wellas the critical and scarce skills areasoutlined in the labour planning frameworksof the country.The ten students are Micaela Ashleigh

Campher, Nontsizi Jacqualine Congwane,Jantjie Duiker, Joel Lebogang Maruping,Mothling Lebogang Moleta, KeaobakaPatrick Mosemeng, Kopano PercyvalMotlapele, Conrad Charlston Obaray, DineoFelicity Scott and Handry Philani Xulu.“These young, vibrant intellectuals are

joining hundreds of other youths from poorand rural families who have successfullyenrolled into various institutions of higherlearning across the country, thanks to theNational Youth Development Agency’sSolomon Mahlangu Scholarship Fund inpartnership with the National Skills Fund.“They will join the existing 230 recipients

who have completed their first year ofstudy during 2014.“This means that for 2015 alone, the

Presidential Solomon Mahlangu Scholar-ship Fund will be funding 373 studentswho have excelled in their studies,”Pillay said.The scholarship is automatically renewed

on an annual basis provided that thestudent continues to achieve outstandingresults.“It is one of the very few scholarships in

the country that provides financial supportfor the entire duration of a student’s degree

or diploma. It is, however, a two-way streetand so we expect those who receive thescholarship to continue excelling in theirstudies if they are to keep their scholar-ship.“In this way, the NYDA Solomon Mahlan-

gu Scholarship Fund is designed to fosterexcellence by complementing the work ofthe NSFAS which is designed to promoteaccess based on need,” Pillay said.The NYDA Solomon Mahlangu Scholar-

ship Fund has since 2014 grown to aR30 million scholarship fund and assistsdeserving South African youths who meetthe minimum entry requirements set by theNYDA.The scholarship covers all costs of study,

which includes tuition, books, meals andaccommodation.The scholarship was conceptualised in

honour of the late struggle icon SolomonKalushi Mahlangu a young member ofUmkhonto we Sizwe, who was wrongfullyarrested and executed at the age of 23under apartheid laws.

André Botha

BOUWERK aan die Noord-Kaap-teater inKimberley is steeds op dreef en binne diebegroting. Dit sal na verwagting in Aprilvoltooi wees.Lebogang Motlhaping, LUR vir sport,

kuns en kultuur, Neo Maneng, hoof van dieLUR se kantoor, en Faisal Aysen, hoof vandie departement, het die teater vroeërbesoek om te kyk hoe die bouwerk vorder.Conrad Fortune, woordvoerder van die

LUR, sê die departement is tevrede met dievordering wat met die bouwerk gemaak is.Die versekering is deur die kontrakteur

gegee dat dit teen April afgehandel salwees.Dít kom nadat die DA vroeër kommer oor

die vordering en die koste van die projektot dusver uitgespreek het.Bouwerk aan die teater is verlede jaar

weens ’n tekort aan geld gestaak. SowatR16 miljoen is tot in daardie stadium bestee.

’n Verdere R12 miljoen is daarna van dienasionale departement van kuns en kultuurgekry om die projek te voltooi.Die teater sal ná voltooiing topgehalte-sit-

plekke in die ouditorium hê.Voorsiening word ook die eerste keer vir

gestremdes gemaak. Dit sluit spesialesitplekke vir gestremdes en ’n oprit na dieagterkant van die verhoog in. Die voorpor-taal word vergroot en die orkesput verbe-ter, geriewe agter die verhoog wordverbeter en die dak word vervang. Daar salook ’n raadsaal wees.Fortune sê die bykomende finansiering

moet as ’n belegging beskou word omdatdie beligting, klanktoerusting en akoestiekwêreldklas sal wees.Dit sal beteken dat die Noord-Kaap en

Kimberley topverhoogproduksies sal kanaanbied.Dit sal ook ’n plek vir plaaslike kunste-

naars bied waar hulle hul talente sal kanwys.

Fund helpsstudents excel

Teater-opknapping op dreef

THE Very Reverend Mphashane Reginald Leeuw (left) was installed as the dean ofKimberley in a service at the St Cyprian’s Cathedral. Bishop Oswald Swartz (right)officiated. Leeuwwas also instituted as rector of the cathedral parish. He also servesas the archdeacon of the Karoo. At the service the Rev. Fr Arthur Gilbert was licensedas canon pastor of the cathedral. Leeuwwas born and grew up in Barkly West. Aftertraining for the priesthood at the College of the Transfiguration in Grahamstown,he was ordained and served his curacy at St Mary’s in Barkly West. He spent fouryears at All Saints Upington before coming to Kimberley as parish priest at St Matt­hew’s Barkly Road, taking over at St James’ in Galeshewe five years ago. In 2012he was made the archdeacon of the Karoo. He has an honours degree in Theologyfrom Unisa and is studying for a Master of Theology degree at the University ofthe Free State (UFS). Photo: Supplied

MICAELA CAMPHER, a BSc (Data Science)student at the Sol Plaatje University in Kim­berley, is one of the first recipients at theuniversity of a bursary from the NationalYouth Development Agency’s (NYDA) Solo­mon Mahlangu Scholarship Fund. Here sheis with Prof. Yunus Ballim (left), interimhead of the university, and NYDA executivechairperson, Yershen Pillay (right).

Photo: André Botha

Madelein Venter

HOEWEL Volksblad se Onsgee om-fonds onlangs diehalfmiljoen-kerf bereik het, isons steeds net sowat halfpadna ons mikpunt van R1 mil-joen. Ons het die ondersteu-ning van al ons gemeenskappeen sakemense nodig om onsdie laaste myl na die eind-streep te dra. Daar is boonopminder as twee maande oor voordat diehuidige insamelingstydperk op 31 Maartsluit.Volksblad se Ons gee om-fonds het nou ook

’n aanlyn-teenwoordigheid. Om te kyk wattergoeie werk die instansies doen wat by die

fonds baat vind, like Volksbladse Ons gee om-blad opFacebook. Om ’n bydrae temaak kan bankinbetalings eninternetbetalings gedoen wordby: Volksblad-Kersfonds,Nedbank-tjekrekeningnommer102 891 9980, takkode 117 134.Voeg jou naam en van of dieinstansie se naam as verwy-sing by. Jy kan ook ’ninbetaling by enige van

Volksblad se takke in Bloemfontein, Kimber-ley, Welkom, Bethlehem, Kroonstad, Kuru-man of Upington doen. Volksblad Ons gee omhet voorheen as die Volksblad-Kersfondsbekend gestaan. Kontak Madelein Venter [email protected].

Ondersteuning nodig ommiljoen te haal

Newdean

Quality Auto • Rietbok Street, KathuTel. 053 723 2005 • Fax 0865277275

Bradley Beukes 078 695 0754 / Charlton Hendrick 076 070 7201Jeffrey Mogatle 078 163 7799

[email protected]

2012 VW Polo 1.6 Comfortline2015 Ford Ranger 3.2 A/T2011 Jeep Wrangler 3.8 UNLTDRubicon A/T

2010 BMW Gran Turismo 535i

R499 995 R299 9952010 Mercedes Benz ML 63 AMG

R569 995 R699 995 R179 995

2009 Audi A3 1.8T FSI2010 Chevrolet Cruze 2.0D LT2008 BMW 335i A/T2006 Ford 2.5 ST

R149 995 R239 9952012 Chevrolet Corsa 1.4 Utility

R199 995 R114 995 R179 995

X1PR3U5W-NK180215

Page 3: Noordkaapnk 20150218

NOORDKAAP, WOENSDAG 18 FEBRUARIE 2015 3

NOOR

DKAA

P14

1003

4

Kimberley-takTiaan HoniballDunellstraat 32, KimberleyTel: (053) 832 7254

Om aan ’nONDERLINGE VERSEKERINGSGENOOTSKAPte behoort, is soos om aan ’nFAMILIE te behoort.

Praat met jou plaaslike verteenwoordiger in verband met al jou begrafnisversekering en begrafnisbehoeftes:Postmasburg-takBernard VanceTuinstraat 31, PostmasburgTel: (053) 313 1362

Prieska-takJudith BassonH/v Mark & Lootsstraat, PrieskaTel: (053) 353 1411

Colesburg-takDeon van VuurenMurraystraat 6, ColesbergTel: (051) 753 0602

In ‘n familie deel mense met mekaar. Dis iets wat AVBOB goed verstaan. Oor die afgelope sewe jaar hetAVBOB meer as R 4,0 miljard in die vorm van spesiale bonusse en verbeterde GRATIS begrafnisvoordeleaan sy polishouers toegeken.Die verbeterde begrafnisvoordele* sluit in:• ‘n GRATIS basiese begrafnis of verassing• GRATIS vervoer van die oorledene binne die landsgrense van Suid-Afrika

Hoekom? Want AVBOB is ‘n ONDERLINGE VERSEKERINGSGENOOTSKAP, ‘n FAMILIE, en FAMILIE kom eerste. Altyd.

•••••••••••••••

*Terme en voorwaardes geld. AVBOB is ‘n gemagtigde finansiële diensteverskaffer. VFD 20656.*Begrafnisvoordele vir polishouers is slegs van toepassing indien AVBOB Begrafnisdiens die begrafnis onderneem. AVBOB is ‘n vlak 2 SEB bydraer.

André Botha

WANNEER Nadia Britz aan dieeinde van die jaar die matriek-eindeksamen skryf, sal dit weesomdat sy haar nie deur haargehoorgestremdheid laat stuit hetnie.Wat dit besonders maak, is dat

sy haar hele skoolloopbaan in ’ngewone skool sonder buitengewo-ne behandeling deurgebring het.Maar dié prestasie is ook

danksy die liefdevolle ondersteu-ning van haar onderwysers énklasmaats by die HoërskoolAdamantia.Nadia het op driejarige ouder-

dom weens masels en hoë koorsdoof geword. Sy het net 6%-ge-hoor in die een oor en 4% in dieander een.Met die hulp van haar gehoor-

apparate het sy 60%-gehoor.Sy ryg egter die prestasies in.

Sy is reeds vier keer vir dienasionale landsdienskamp gekies.Sy speel ook netbal, is lid van

die skool se uitvoerende komiteeen hoofleier van Adamantia sehotelskool.Nadia sê haar maats by die

skool sien nie eens meer haargehoorapparaat raak nie.

Hulle help haar baie wanneersy nie kan hoor nie.Haar ma, Ina, sê toe Nadia

kleiner was, het dit haar somsgepla.“Sy wou partykeer weet hoe

lank sy die gehoorapparaat salmoet dra. Nou pla dit haar gladnie meer nie.”Die gehoorapparaat is daarop

ingestel om die naaste twee ofdrie stemme te hoor.Sy kan dus hoor as iemand

naby haar praat, maar dit raak ’nprobleem as daar ’n geroesemoesvan klanke is.Wanneer haar onderwysers

praat, maak hulle seker dat sy nahulle kyk sodat sy hul lippe kanlees.Met lippelees, is sy ’n voorslag.

As hulle rugby op TV kyk en eenvan die spelers sê iets, vra paGerhard haar om te “vertaal” wat

die speler gesê het.En as ouboet Niel met haar

baklei, skakel sy die gehoorappa-raat net af en kyk weg . . .Die kinders by die skool speel

ook graag ’n speletjie met haarwaar hulle sag praat en sy danhul lippe moet lees.Gerhard sê toe Nadia hoërskool

toe moes gaan, was dit ’n moeili-ke besluit.Hulle het met Jeremy Hen-

dricks, die hoof van Adamantia,gaan praat.Nadia wou baie graag soontoe

gaan omdat dié skool ’n hotel-skool het.“Hy het nie ’n oomblik gehui-

wer nie. Sy is met ope armsverwelkom en is baie tuis laatvoel,” sê Gerhard.“Al die onderwysers is oor haar

probleem ingelig en hulle het nieeen oomblik geskroom om haar tehelp nie.”Hy sê hulle woon elke jaar die

oueraand by om met Nadia senuwe onderwysers vir die jaar tegesels.Sy geniet veral toerisme en

gasvryheidstudie.Sy moet nog besluit of sy ’n

loopbaan in natuurbewaring ofdie kosbedryf gaan kies.

André Botha

“EK wou die regte Amerika leerken, nie die een op TV nie.”Só gesels Tlotlo Lesetedi, ’n

gr. 12-leerling aan die Hoër-skool Noord-Kaap, oor syervaring toe hy ’n jaar inAmerika as uitruilstudentdeurgebring het.Hy sê toe hy die geleentheid

gekry het om as uitruilstudentoorsee te gaan kon hy uit seslande kies.Hy het egter nie veel van die

ander lande geweet nie, en hetdaarom Amerika gekies.Sy belangstelling is geprikkel

toe hy op ’n Rotary Interact-konferensie ’n uitruilstudentvan Denemarke ontmoet het enhulle vriende geword het.Sy tuisdorp ten tyde van sy

verblyf in Amerika was Owa-tonna, ’n dorp met sowat 25 000inwoners.Hy sê hy het maklik ingepas.

Dit is ’n kleinerige dorp, en dieinwoners het hom vriendelikverwelkom.“Amerika is nie so glansryk

soos almal dink nie,” sê hy.“Ek het baie oor myself

geleer. Ek het geleer daar isaltyd ’n ander hoek om nadinge te kyk.”

Hy is geensins spyt dat hy ’nskooljaar gemis het nie.“Dit was absoluut die moeite

werd. Ek het so baie geleerbuite gewone onderwys.”Met sy aankoms het hy besef

alles is weg: sy ondersteuning-stelsel, kultuur en selfs taal.“Jy moet dit omhels en met

die gemeenskap een word.”Dit was uiteindelik amper

moeiliker om terug te kom aswat dit was om te gaan.Dit was ’n kultuurskok na

albei kante toe, sê hy.

Gehoorgestremdeweier om op te gee

DIE Britz­gesin in hul tuin. Van links is Niel, Gerhard, Ina en Nadia. Foto: André Botha

Tlotlo geniet jaar in VSA

TLOTLO LESETEDIFoto: André Botha

‘Sy is met ope armsverwelkom en is baie

tuis laat voel.’X Gerhard Britz

28 FEBRUARIE’n Markdag by die

Hoffepark-klub. Kos-stalletjies is beskik-baar. Die mark is van08:00 tot 14:00. Tafelskos R60 elk. Bel LiaCoertz by 084-840-1189.18 MaartNataniël om 19:00

by die Hoërskool Dia-mantveld. Kaartjieskos R160. Bel Ina Oli-vier by 082-440-3303.) As jy inligting oormarkdae, sportgebeu-re of ander byeenkom-ste in Noordkaap wilplaas, e-pos na [email protected] SMS na 45533 virgratis plasing. BeginSMS’e met “NK”. Geebesonderhede oor watgebeur, wat dit kos enwie om te kontak.

13 Birbeck Ave, New Park, Kimberley

053-833 4205 Qualitas Kimberley

[email protected]

n Hair Designn Beautyn Business Managementn Project Managementn Supply Chain Managementn Financial Accountingn Office Admin/Secretarialn IT Techniciann Computer Skills and ICDLn A+ and N+n Pastel Accountingn Photographyn Events Management

Full Time & Part Time Classes

Enrolments for 2015 NOWopen:

X1PR7F05-NK180215

Page 4: Noordkaapnk 20150218

4 NOORDKAAP, WOENSDAG 18 FEBRUARIE 2015

DIE afgelope twee of driemaande het Kimberley deurge-loop onder wat baie mensesekerlik as ’n misdaadvlaag soubestempel.Steeds nog nie so erg soos dit

waaraan mense in groot stedegewoond is nie, maar vir dieinwoners van die normaalwegrustige Kimberley was dit watgebeur het ’n groot skok.Die gevolg hiervan is ’n groter

waaksaamheid onder inwoners, ’ngroter betrokkenheid by bure endit wat om hulle aangaan as watin die verlede dikwels die gevalwas.Facebook en WhatsApp word

onder meer hiervoor baie nuttigingespan.Dit is egter ook noodsaaklik dat

mense mekaar nie onnodig op holmoet jaag nie.In Facebook-groepe is in ’n

stadium soveel boodskappe oor

beweerde verdagte mense geplaas,dat ’n mens begin dink hetomtrent elke mens in Kimberleyvoer iets in die mou.Dit is beter om oorversigtig

eerder as agterlosig te wees.Maak eerder seker as dat jy laterdie gevolge moet dra.Dit is egter ook teenproduktief

om valse gerugte te versprei enmense onnodig bang te praat.Die groot gevaar hiervan is dat

mense weens te veel valsegerugte later niks meer ernstigopneem nie.Die ou verhaal van die skaap-

wagter wat een keer te veel wolfgeskree het.Wees dus bedag op dit wat jy

hoor en sien.Wees versigtig.Maar moenie bydra tot ’n

atmosfeer van vrees deur vals enongetoetste gerugte as diewaarheid te versprei nie.

Anders wees, is ‘cool’Hannes Nöeth

HY is sewe jaar oud. Hy hakkel. Hy hakkelnie ’n bietjie nie. Hy hakkel lank en aanme-kaar.As ek sê lank, dan bedoel ek laaaaank. Dit

is juis hoekom ek en hy gesels.Die spraakterapeut het hom na my verwys.

Die nuwe tegnologie het dit vir hom moont-lik gemaak om met ’n apparaat makliker tepraat. Selfs met die apparaat gaan dit maarmoeilik.Ek en hy moet nou net so ’n bietjie gesels

oor hoe hanteer ’n mens nou so ’n apparaatin jou dag-tot-dag-bestaan. Waar die woordemin is en stadig kom, maak sy persoonlik-heid daarvoor op. Hy is nie skaam nie, hyhet ’n warm hart.Soveel so dat ek hom vertel ek gaan ’n

storie oor hom skryf. Dis reg ja, sê hy, maardan moet ek skryf hy hakkel met sy mondmaar sy kop hakkel nie. Netnou dink diemense dit is sy kop wat hakkel.As hy so aan die hakkel raak, kan jy maar

sy woorde vir hom klaarmaak; hy laat homnie van stryk bring nie; hy sal elkeen sê opsy tyd en wanneer hy dit uitkry. Hy gaan

hom nou nie laat afsit deur jou wat dink jymoet die woord vir hom klaarmaak nie.Sy onskuldige sewe jaar in hierdie wêreld

het hom nog nie genoeg ontnugter dat syhakkel hom terughou nie. Nee wat, hyhanteer dit so glad en mooi dat ek amperskaamkry om gladweg met hom te gesels.Dit is in ons tweede gesprek dat hy vir my

sê hy het ’n groot vraag. Jy moet jou diegesprek nou indink – onthou, ek vertel ditoor met sy toestemming – Ddddddddddddddo-minee, hhhhhhhoekom lyk ons almalanders?” Die eerste twee woorde vat etlikesekondes, die laaste paar woorde glip by symond uit vinniger as die Gautrein. En daarkan ek hom nie antwoord nie. Met sy langgepraat kom hy te vinnig op my af, hy vangmy onkant.Dit is hy wat self antwoord. “Dit is so

ccccoool om anders as ander te wees.”

DIE Cape Police Memorial inBelgrave Park in Belgraviawas die eerste oorlogsmonu­ment in Kimberley. Dit is op­gerig ter ere van die lede vandieKaapsepolisiewat tydensvan die Beleg van Kimberleydood is, asook hul kollegaswat elders in die land in dieAnglo­Boereoorlog dood is.Die gedenkteken dra die na­me van 98 manne wat metonderskeiding in die onder­skeie eenhede gedien het. Ditis op 17 April 1904 deur lt.kol.H.T. Tamplin, kroonaanklaer,onthul. Die gedenkteken isdeur McDonald and Compa­ny van Aberdeen in Skotlandontwerp en gemaak. Die ge­stapelde gewere rondom diegedenkteken is deur Tarryand Company van Kimberleygemaak. Die kanon voor diemonument is op 16 Februarie1900, net ná die einde van diebeleg, op Dronfield buiteKimberley gebuit. Die ge­denkteken word nou aan driekante deur ’nmeenthuiskom­pleks omring.Foto’s: Emile Hendricks en Africana-bi-blioteek

Gedenkgestorwenes

Karin Muller

DAAR is min dinge wat jou met so ’nverslae naarheid op jou maag laat aswanneer jy by ’n vertrek instap waar daaronlangs ingebreek is.Dit is nie soseer die feit dat daar besit-

tings weg is nie, maar die feit dat vreemdemense jou persoonlike ruimte sonderuitnodiging betree het en sonder respekdaardeur gevroetel het, wat jou ontsenu.Of die verlies aan besittings opsigself nie

erg genoeg is nie, is die verklarings,vingerafdrukke en versekeringseise watdaarop volg ’n tergende foltering.Emosies dreig om jou te oorweldig terwyl

jy na die chaos staar wat voor jou afspeel.Woede, aggressie, skok en verwarring dreigom jou in ’n maalkolk van negatiwiteit tedompel.Jy wonder wie dit was, waarna hulle op

soek was en of hulle gaan terugkom.Twyfel en vrees neem die oorhand, sleep

jou deur slymerige moerasse totdat jybedremmeld besef dat die misdadigerswaarskynlik hiermee gaan wegkom. En dítwil jy nie hê nie. Jy soek vergelding.

Vergoeding. Geregtigheid.Jy besluit om volgende keer beter

voorbereid te wees. Sekuriteit word opge-knap. Diefwering word verstewig. Slotteword versterk. Kosbaarhede word toege-sluit.Tog gee dit jou nie volkome gemoedsrus

nie.Maar terwyl jy verwese probeer om die

vingerafdrukpoeier weg te was besef jy datdit soveel erger kon gewees het.Die inbreker kon julle oorval het terwyl

julle tuis was. Julle kon seergekry het. Ofdood gewees het.Om positief te bly is soms moeilik. Dalk

moet so ’n gebeurtenis ons juis aanspoorom die lewe te geniet en die tyd saam metons geliefdes te koester.Om ons nuwe perspektief te gee op die

verskil tussen lewe en besittings.

Geniet en koester die lewe

Gerugtedoen skade

Page 5: Noordkaapnk 20150218

NOORDKAAP, WOENSDAG 18 FEBRUARIE 2015 5

21852

Finance made possible with0% deposit

M{zd{ loyalty

bonus announced

Finance made possible

with 0% deposit

M{ZD{3 M{ZD{6

YEAR

5

YEAR

4

The Impossible DEALS

Get to your nearest Mazda dealer now.

Inclusive of a 3-year Unlimited Service Plan.

Get to your nearest Mazda dealer now.

YEAR

4UNLIMITED

WARRANTY ONALL PASSENGER CARS

UNLIMITEDWARRANTY

YEAR YEAR

4UNLIMITED

WARRANTY ONALL PASSENGER CARS

UNLIMITEDWARRANTY

YEAR

To find a Mazda dealer near you go to www.mazda.co.za or contact 0860 069 700.

Page 6: Noordkaapnk 20150218

6 NOORDKAAP, WOENSDAG 18 FEBRUARIE 2015

The democratic dispensation inherited underdeveloped andpoverty stricken rural and Black townships, where communitiesliving in these areas did not enjoy equal benefit and protection ofthe law. In these areas, courts are either non-existent or where theydo exist; they are under resourced or poorly equipped. Most of thecourts in rural and former Black townships are not equipped toprovide essential services such as child maintenance, protectionorders, and or legal remedy to any civil dispute.As a result of theselimited services, people had to travel long distances to accessother services such as civil matters.

The programme of re-designating branch courts into full servicescourts entails the upgrading of the physical court infrastructure,increasing human resource capacity, describing specific areas ofjurisdiction of the court, increasing their jurisdiction to provideservices they were historically not designed to provide, andproclaiming the new courts as Detached Courts (sub-district).

This initiative is aimed at bringing more services to the people andenables the courts to deal with issues that directly affectcommunities. The process of upgrading branch courts andconverting them into full services’ courts seeks to reduce travellingcosts and time in the spirit of bringing justice closer to the people.

The Galeshewe Branch Court building was completed in 2009 andcommenced with rendering services with effect from 2/01/2010.The court currently renders all services. Services relating to familycourt matters are also provided.

To his end, the DoJ&CD is desirous of converting the GalesheweBranch Court into a stand-alone court with its own area ofjurisdiction with effect from 1 April 2015. Therefore pursuant toresolutions taken by the Northern Cape Regional CoordinatingCommittee consisting of various stakeholders in the justice systemon 8 December 2014 the maps above depicting a proposed area ofexclusive jurisdiction for the “Magistrate Court Galeshewe” ishereby publish for public comments, inputs and objections on orbefore 21 February 2015.

Comments can be directed to: The Regional Head, DoJ&CD,Kimberley, Private Bag X 6106, Kimberley, 8300. Telephoneenquiries may be directed to: The Director, LegalAdministration @053-802 1338/053-802 1300.

GENERAL NOTICEINVITATION TO SUBMIT COMMENTS ON THE PROPOSED RE-DESIGNATION

OF GALESHEWE BRANCH COURT AS A FULL SERVICES COURT (DETACHED COURT).

X1PQAXND-NK180215

The leaders in accredited SHEQ training. All our courses areNationally/ Internationally accredited.(Full Time/Distance Learning)

Certificates & Diplomas: ( Mining & Industrial)COMSOC® level 1, 2 & 3 courses

Safety (SHEQ) Officers level 1 ,2 & 3 coursesRisk Management

Legal responsibility (MHSA & OHSA)ICAM CoursesOSHAS 18001

Environmental Management Course(ISO 14001, NEMA, MPRDA)

NEWNEBOSH International General Certificate-Full Time

National Certificate: Occupational Health, Safety & Environment-120 Credits

UPCOMING EVENTS• Safety Officers 1 Full Time Course:

16 – 27 March 2015• NEBOSH IGC Full Time Course:

18 May - 3 June 2015RUSTENBURG VENUE:

SPECIAL:Safety Officers 2 Full Time Course: 16th – 27th March 2015

Contact our client services department for enquiries / CourseSchedule:

018 786 4300 / 018 786 2812 (8h00 – 16h00)072 104 8731 / 072 768 5165 (8h00 – 16h00)

Or visit us at www.skillfull29.co.za / www.minesafetytraining.co.za

X1PQLK69-NK180215

Operations Manager:Kimberley

An exciting and challenging career opportunityexists for an Operations Manager to manage alltechnical building maintenance aspects of tworetail shopping centres, situated in Kimberley &Kathu. A sound technical understanding of allgeneral building maintenance function; electrical,plumbing, HVAC etc is essential. The ideal

incumbent will also be responsible for overseeingthe soft services; cleaning, security contracts and

be responsible for managing budgets andcontractor liaison.

We seek an individual with strong leadershipqualities, a self-starter who is deadline focused,

results orientated and able to work underpressure.

Kindly email a comprehensive CV [email protected]. Applications will close on

Wednesday, 25 February 2015.

X1PQLK35-NK180215

VOLKSBLAD, moederkoerant van Noord-kaap het ’n nuwe inbel-nommer vir sy

intekenare en voornemende intekenare.Die nommer wat jy nou kan skakel, is

087-740-1065.Intekenare kan rekeningnavrae rig deur

die nommer te skakel.As jy op Volksblad wil inteken, kan jy

ook hierdie nommer skakel vir meerinligting.

Intekenare kry inligting só

RIKA CLOETE is vandeesweek diegelukkige wenner van Noordkaapen die Diamond Pavilion ShoppingMall se gewilde Soek-en-wen-kompeti-sie.Sy kan haar R200-geskenkbewys by

die sentrumkantoor afhaal.Wanneer deelnemers hulle inskryf,

moet hulle seker maak hulle gee diekompetisie-antwoord, die bladsynom-mer waarop die logo geplaas is, enhul naam en van.Sonder dié besonderhede kan

deelnemers ongelukkig glad nie virdie prys in aanmerking kom nie.Die logo waarna lesers moet soek,

is die een waarin ’n klein diamantis. Dit is nie die logo wat as deelvan die Diamond Pavilion ShoppingMall se advertensie geplaas wordnie.Kry volgende week se Noordkaap

om aan die volgende ronde van diekompetisie deel te neem.

’n Pasellavir eenwatlogo vind

Collections company is looking foragents to work independently from home

in Kimberley and surrounding areas.Telephonic collections and visitation ofcustomers will be expected. Experience

in collections will be an advantage. Whenapplying, please confirm that you haveaccess to: PC (fully PC literate), e-mail,telephone, internet and own transport

with valid driver's licence. Remunerationcommission-based.

CV to: [email protected] no response in 10 days, consider

application unsuccessful.X1PQYV7D-NK180215

Page 7: Noordkaapnk 20150218

NOORDKAAP, WOENSDAG 18 FEBRUARIE 2015 7

www.humanjobs.co.za Human Communications 116194

Building a world-classdiamond group

Kimberley UndergroundMines JV

Kimberley Underground Mines JV is situated in the city of Kimberley inthe Northern Cape. The Mine consists of 3 conventional slushier driftblock cave mines.

Diamond SorterTask and responsibilities: • Perform tasks related to rough sorting • Beresponsible for sorting diamonds • Receive and keep the concentratediamond safe from the operations • Put concentrate diamonds into sifts tosort one at a time • Dispatch the diamonds to the shuttle system to send itto the Grading Department • Use diamond tester to ensure it is a diamond• Maintain and care for assets • Conduct general administration tasks.Minimum requirements: • Grade 12 • Diamond sorter experience up to6 months • Computer literate.

Other skills/competencies: • Ability to distinguish the difference betweena crystal and a diamond • Attention to detail person • Trustworthy,assertive person • Good communication skills. (Ref. DSOR03)

Kimberley Underground Mines JV is an equal opportunity employer.Preference will be given to suitable candidates from the designatedgroups in line with the Company’s Employment Equity Policy and Plan.Pre-screening, profile testing, on-mine assessments, medical andsecurity clearance form part of the recruitment and selection process.Short-listed candidates will be required to attend a panel interview.Employment of the successful candidate is subject to the aforementionedcriteria. Preference will be given to candidates who reside within ourhost labour sending area of Frances Baard District Municipality (proof ofresidence may be requested).

Please complete an application form (available onhttp://www.petradiamonds.com/careers/current-vacancies) andforward, together with your résumé, qualifications and ID [email protected] or fax: 086 5281 527 by27 February 2015. Please note that incomplete application formsand documentation will not be considered.

If you have not heard from us within 30 days of the closing date, pleaseregard your application as unsuccessful.

Please note that Petra Diamonds does not at any time require anyform of payment for recruitment purposes. If you are approached inthis regard, you should report the incident immediately via one of thefollowing hotlines: South Africa 0800 22 22 00 (toll-free from an RSAlandline) or international +27 12 305-2711.

http://www.petradiamonds.com/careers/current-vacancies

X1PQLK9D-NK180215

VACANCIES FOR THE GRADUATE INTERNSHIP PROGRAMMEThe Department of Social Development in the Northern Cape Province is offering an internship for unemployed

graduates for a period of 12 months.

Position Community Development Practitioner(Ref. Com Dev/01)

Finance Practitioner(Ref. Fin Ser/02)

MinimumRequirements

• A relevant/appropriate Bachelor’s degree inCommunity Development

• Computer literacy• A driver’s licence will serve as an added advantage

• A Bachelor’s degree/National Diploma in Finance orequivalent qualification

• Computer literacy

Centre John Taolo Gaetsewe (7): Kathu; Dibeng; Dingleton;Olifantshoek; Mothibistad; Joe MorolongPixley Ka Seme (1): BritstownZF Mcgawu (9): Askham; Rietfontein; Posmasburg;Danielskuil; Groblershoop; Upington; Keimoes;Kakamas; KenhardtFrances Baard (10):Warrenton; Jan Kemdorp;Hartswater; Pampierstad; Kimberley

District Offices (IFM): Kuruman (2); De Aar (2);Kimberley (3); Springbok (1); Upington (2)Provincial Office (Finance): Kimberley (3)District Offices (Finance): Kimberley (1);Kuruman (1); Upington (1); Springbok (1); De Aar (1)

NOTE: Applications must be submitted on form Z83 (stating the relevant reference number), obtainable from any Public Servicedepartment, stating the field in which the candidate is applying. A CV with recently certified copies of certificates, academictranscripts and Identity Document and driver’s licence (strongly recommended) must be attached.All applications, including those submitted via registered mail must reach the Department before 16:00 on the day of the closingdate. Incomplete, faxed or e-mailed applications, or applications received after the closing date will be disqualified. Due to the largevolume of responses anticipated, receipt of application will not be acknowledged and correspondence will be limited to short-listedcandidates only. Persons with disabilities are encouraged to apply.Applications must be posted or delivered to:John Taolo Gaetsewe Office: The District Director, Department of Social Development, Private Bag X556, Kuruman 8460 orSummerdown Building, Voortrekker Street, KurumanEnquiries: Ms L Hebe, tel. (053) 712-1549Pixley Ka Seme Office: The District Director, Department of Social Development, Private Bag X1001, De Aar 7000 or Orion Hostel,Alpha Street, De AarEnquiries: Mr D Qoba, tel. (053) 632-7600ZF Mcgawu Office: The District Director, Department of Social Development, Private Bag X5892, Upington 8801 or Old SanatoriumBuilding, Clarkia Road, Progress, UpingtonEnquiries: Mr L Solomon, tel. (054) 337-9400Frances Baard Office: The District Director, Department of Social Development, Private Bag X5063, Kimberley 8300 or cnr Duncanand Tyburn Streets, KimberleyEnquiries: Mr P Pampier, tel. (053) 807-5900Namakwa Office: The District Director, Department of Social Development, Private Bag X11, Springbok 8420 or Van RiebeeckStreet, SpringbokEnquiries: Mr N Van Wyk, tel. (027) 712-2054Provincial Office: The HRD Office, Department of Social Development, Private Bag X5042 Kimberley 8300 or 5th Floor, Du ToitspanBuilding, Du Toitspan Road, KimberleyEnquiries: Mr A Keet, tel. (053) 831-4041Short-listed candidates will be required to attend interviews to determine theirsuitability. If you are not contacted within 5 weeks of the closing date, consider yourapplication unsuccessful.Closing date: 27 February 2015

Northern CapeProvincial Government AIDS HELPLINE

0800-012-322

Human Communications 116081

PERSOONLIKE

DIENSTE

LENINGS

1445

TE KOOP

SNUFFELS

1630

NC POOLS ANDTHATCH ROOFS.082 482 4634January special4x3 pool plus 4x4 lapaR28 0005x3 pool plus 5x5 lapaR32 0006x4 pool plus 7x4 lapaR36 0008x4 lapa plus 8x5 lapaR49 000

ALLERLEI

1655

UTILITY RUBBER STAMPS:SAME-DAY SERVICE.TEL./FAX: 053 832 1951.

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

ALLERLEI

1845

PLAFONISOLASIE:THERMGUARD LITENK. Koel in somer, warmin winter. SABS.Gratis kwotasies.Skakel 082 388 0307of 053 832 9194.

B

E

T

R

E

K

K

I

N

G

S

B

E

T

R

E

K

K

I

N

G

S

Page 8: Noordkaapnk 20150218

8 NOORDKAAP, WOENSDAG 18 FEBRUARIE 2015

SportSportDie Diamantstad se koerant

HennieVos 082 820 8959HennieVos 082 820 8959

2009 Hyundai I20 1.497 550 km

2010 Mazda 2 Active 1.3145 000 km

DesmondMadella 073 117 3620DesmondMadella 073 117 3620

2010 Renault Sandero 1.6United

59 400 km

2009 Mecedes-Benz C300 EleganceA/T 108 920 km

2012 CHEVROLET UTILITY 1.4 Club50 000 km

2013 Kia Rio 1.4 27 750 km

2011 Ford Bantam 1.6XLT74 800 km

2014 Ford Figo 1.4 Ambiente24 020 km

2011 FORD FIESTA 1.4 TREND88 000 km

2012 Ford Ranger 2.2 TDCI,XLS,Single Cab 135 700 km

2004 Mercedes-Benz C180, Classic Man200 000km

2012 Ford Ranger 2.2 TDCi XLSuper Cab 82 365 km

2014 Ford Ecosport 1.0 EcoboostTrend 31 750 km

R214 900R214 900

QUALITYAPPROVED

UsedVehiclesHUMAN AUTO

56 STOCKDALESTRAAT, KBY | Tel. 053 831 [email protected]

2 jaar waarborg by alle voertuie ingesluitof surplus van fabrieks waarborg

R119 900R119 900R154 900R154 900

R99 900R99 900 R118 900R118 9003 demo’s3 demo’s

R179 900R179 900

R99 900R99 900

R229 900R229 900

R122 900R122 900

R79 900R79 900

R224 900R224 900

R107 900R107 900

2011 CHEVROLET OPTRA 1.6Sedan 36 000 km

R117 900R117 900

R124 900R124 900

2005 BMW 320i 117 200 km

R107 900R107 900

X1PPCWQF-NK180215

Tough World. Tough Equipment.

Juaan Myburgh 082 709 2022Jacques van Tonder 084 912 9245Robbie van Heerden 072 489 9555

Central SANorthern Cape/Free State/North West

E-mail: [email protected], www.lgnc.co.za

KEEP CAPITAL IN YOUR BUSINESSBuy earth moving machines now withZERO Deposit on a 60 month rental.

BURGERSEquipment and Spares

X1PPR9UE-NK180215

Tel. 053 591 0059Sel 071 683 7175

Gratis afleweringWoensdae, Donderdae enVrydae in Kimberley!

SPECIALSPECIALLammers heel / half . . . . . . . . . . R 55,95 /kgMaalvleis . . . . . . . . . . . . . . . . . . R 44,95 /kgPlaas Hoenders . . . . . . . . . . . . . R 29,95 /kgLams Boud heel / tjops. . . . . . . . R 79,95 /kgPa es 100g elk. . . . . . . . . . . . . . R 5,00 elk(Bees-, Kaas-, Sampioen Pa es)

Lammers heel / half . . . . . . . . . . R 55,95 /kgMaalvleis . . . . . . . . . . . . . . . . . . R 44,95 /kgPlaas Hoenders . . . . . . . . . . . . . R 29,95 /kgLams Boud heel / tjops. . . . . . . . R 79,95 /kgPa es 100g elk. . . . . . . . . . . . . . R 5,00 elk(Bees-, Kaas-, Sampioen Pa es)

X1PPKCVK-NK180215

12A Schmidtsdrift Road, KimberleyServing all your equipment hire needs

Tel: 053-861 5200 Fax: 053-861 5201

X1PPCXWX-NK180215

DEBT?DEBT?DEBT?DEBT?We reduce the payments on your home.

Reduce instalments on your car.Pay accounts on your behalf.

Only R57,00Only R57,00Reg No: NCRDC1982

JJM DEBT COUNSELLORS cc57 Du Toitspan Road, Kimberley

Tel. 053 831 7519 E-mail: [email protected]

BENOEMINGS virSuperSport se Let’sPlay-sportster vandie Maand kan nouna [email protected] word of faksdit na 086-552-4922.

Dit is ’n maandelikse kompetisie wat virenigiemand tussen die ouderdomme van 6tot 18 jaar oop is.

Jy kan jouself benoem of deur ’n vriend,onderwyser of selfs jou afrigter benoemword. Die wenner word op ’n maandeliksegrondslag gekies uit al die benoemings watontvang word.

Jou benoeming moet bestaan uit jounaam, ouderdom en ’n kort paragraaf(minder as 200 woorde) oor wat jy opsportgebied bereik het asook jou kontakbe-sonderhede.

Vir meer inligting, kontak vir LynneLandman of Juanré Viviers van Z PR by051-522-9574.

Blink jy uitin sport?

André Botha

DIE Hoërskool Diamantveld het syheerskappy op die atletiekbaanbevestig toe hy Saterdag (14/02) dietop20-atletiekbyeekoms in Hartswaterdie derde agtereenvolgende jaargewen het.

Altesaam 28 skole het aan diebyeenkoms deelgeneem. Die byeen-koms word reeds sowat 30 jaar deurdie Hoërskool Hartswater aangebied.

Diamantveld, wat met ’n A-span,

asook ’n B-span, deelgeneem het, seA-span het 28 289 punte behaal om aswenspan aangewys te word. Dit is ’ngemiddeld van 707 punte pernommer. Atlete van die skool het 16goue, 16 silwer- en vier bronsmedal-jes gekry.

Bethanie du Raan het die byeen-komsrekord vir meisies o.19 verbeteren Riaan de Klerk het die 300 m-hek-kies vir seuns o.15 in ’n rekordtydgewen. Ruan Willemse is as die bestebaanatleet vir seuns o.19 aangewys,

en Denecke Prinsloo was die besteveldatleet vir meisies o.17.

Die Hoërskool Noord-Kaap het ooksy stem dik gemaak met sy seunsaf-losspan wat ’n hoogtepunt gelewerhet met ’n rekord wat verbeter is.

Noord-Kaap se atlete het agt goue,ses silwer- en vyf bronsmedaljesgewen. Sy aflosspan, Zayne Farmer,Wilfred Bowers, Cameron Hufke enChristopher Andrews, het die aflosvir seuns o.19 in ’n rekordtyd van43.31 afgeblits.

Diamondswys hakke

DIAMANTVELD setop20­atletiekspanwat die naweekweer koning gekraaihet. Van links is,voor: Zeane Kruger,Denecke Prinsloo,Adel Vermeulen,Beatha Groene­wald, Anchen Jansevan Vuuren en Jean­Marie Vermeulen;middel: Nico Roets,Janke Steenkamp,Mari­Nel Roets, Be­thanie du Raan,Marmari Pienaar,Dedré Botes, HeléWansbury en Dréandu Plessis; agter:Riaan de Klerk, Be­nu Meintjes, GlenNieuwoudt, DeanPrins, Ruan Willem­se en PhurnelSwarts.

DIE Hoërskool Noord­Kaap se o.19­seunsaflosspan wat ’n rekord op die top20­atletiekby­eenkoms verbeter het. Van links is Christopher Andrews, Cameron Hufke, Wilfred Bowersen Zayne Farmer. Foto’s: Verskaf

Virmeerfoto’sen

nuusbesoek

www.noordkaap.co.za

Highlyrecommended

Phone: Jeannette(053) 832 8577

X1PR6XRD-NK180215