Top Banner
TEL: 058 - 303 5411 WOENSDAG 18 FEBRUARIE 2015 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE Koerant met hart The paper with heart I Cor. Malan and Murray Streets, BETHLEHEM Tel. 058 303 2687/058 303 3048 BUY PER BOX and SAVE !! BULK BUYS = BARGAIN PRICES BUY PER BOX and SAVE !! BULK BUYS = BARGAIN PRICES Wholesale prices direct to the public! SPECIALS 2,5 LT ICE CREAM CHICKEN DEBONED BREASTS (FILLETS) 750 ML COOKING OIL 2,5 DOZEN EGGS (LARGE) R27,95 EA R39,95 /KG R9,95 EA R29,95 EA X1PPDLKQ-MA180215 SOLOMONS HOME WAREHOUSE We at Solomons Mica care for your safety. Please ask one of the staff members to assist with safety protocol. Prices include VAT - Cash & Carry No Dealers - Limited Quantities - Errors and/or Omissions Excluded C/o Malan and Riemland Street, Bethlehem Tel. 058 303 4930 Jou Vriendelik alles winkel SOLOMONS HOME WAREHOUSE "Friend” Solomons Mica now on Pure Satin • For interior use • Premium Satin Sheen Acrylic • Fully washable and durable • Mixed in any Pastel Colour 5l R249,95 20 l R899,95 Drop Sheet •2mx3m • Extra strong R14,95 X1PPBVQ6-MA180215 www.panarottis.co.za X1PPFF9U-MA180215 Lynda Greyling DIE Klim-en-klouter-speelgroepie met sy 40 kleuters gaan in April op die kykNET-program Kleuter- zone verskyn. Dié speelgroep is een van 24 oor Suid-Afrika en Namibië heen wat gekies is en waar ’n opname gemaak gaan word. Vrydagoggend het die televisiespan en die uitvoerende vervaardiger, Antonie Bougas van Supersterre-faam, by die speelgroepie opgedaag. Gedurende die dag is daar kort onderhoude met kleuters op video vasgelê. Ds. Rikus Hattingh het met behulp van ’n Suid-Afrikaanse vlag die aand geopen, waarna Bougas verduidelik het hoe die verrigtinge gaan verloop. Bougas het ook gesing. Grootouers, ouers en ander familielede het Vrydagaand die hoogtepunt van die dag byge- woon waartydens dié program verfilm is. Tussendeur is die onderhoude wat vroeër die dag met die kleuters gevoer is, vertoon. Daar was ’n kleuter wat gesê het sy is lief vir haar ma en pa, ’n ander het gesê hy wil ’n brandweer- man word. Tydens die verfilming het die kleuters op die verhoog gesit en onder begeleiding van Zachie Zietsman gesing. Amelia du Plessis, eienaar van die speelgroepie, het vertel hoe die speelgroep ontstaan en nou uitgebrei het en dat Ziets- man hom aan die begin van die jaar by hulle aangesluit het. Groepie op TV In program te sien KLEUTERS van die Klim-en-klouter-speelgroep is hier op die verhoog terwyl ’n televisieopname vir Kleuterzo- ne gemaak word. Foto: Lynda Greyling DELEGATES from the United Kingdom, specifically of the New College Stamford, recently visited the Maluti TVET College in Phuthaditjhaba, Qwaqwa. The three-day visit was aimed at monitoring how things are done here with the hope of signing a partnership. Here the Maluti TVET College management pose with the New College Stamford manage- ment. From the left are Gary McPartland, director of learning creative and technical industries at the New College Stamford, Motlalepula Tso- tetsi, Maluti TVET College deputy principal: academic, April Carrol, New College Stamford principal, Izett van Heerden, Maluti TVET College de- puty principal: student support, Kehilwe Manzini, Maluti TVET College deputy principal: corporate, and Bobby Upple, director of East Midlands Further Education Council and ABC Awards. Photo: Tladi Moloi Hoping to establish partnership DIE lede van die Bethlehem-tuin- bouklub het verlede Woensdag die mooie Affilande, naby Fouriesburg, besoek. Adri Swart, eienaar, het vertel hoe die padstal oor die jare heen ont- wikkel het en hoe sy aan al die interes- santhede in die tuin gekom het. Daar is onder meer ’n ou uitgebrande boom- stomp wat in ’n sit- plek omgeskep is en ’n kristalkande- laar wat in ’n boom hang. Van links is Averil Downing, Annetjie Noëth en Magda de Klerck. Foto: Lynda Greyling Besoek Affilande
8
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: Malutima 20150218

TEL: 058 ­ 303 5411 WOENSDAG 18 FEBRUARIE 2015 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE

Koerant met hart The paper with heartI

Cor. Malan and Murray Streets, BETHLEHEMTel. 058 303 2687/058 303 3048

BUY PER BOXand SAVE !!BULK BUYS =

BARGAIN PRICES

BUY PER BOXand SAVE !!BULK BUYS =

BARGAIN PRICES

Wholesaleprices directto the public!

SPECIALS2,5 LT ICE CREAM

CHICKEN DEBONED BREASTS (FILLETS)

750 ML COOKING OIL

2,5 DOZEN EGGS (LARGE)

R27,95 EA

R39,95 /KG

R9,95 EA

R29,95 EA

X1PPDLKQ-MA180215

SOLOMONS

HOME WAREHOUSE

We at Solomons Mica care for your safety. Please ask one of the staff members to assist with safety protocol.

Prices include VAT - Cash & CarryNo Dealers - Limited Quantities -Errors and/or Omissions Excluded

C/o Malan and Riemland Street,Bethlehem Tel. 058 303 4930

Jou Vriendelik alles winkelSOLOMONS

HOME WAREHOUSE

"Friend” Solomons Mica now on

Pure Satin• For interior use• Premium Satin SheenAcrylic

• Fully washable and durable• Mixed in any Pastel Colour

5 lR249,9520 lR899,95

Drop Sheet• 2 m x 3 m• Extra strong

R14,95

X1PPBVQ6-MA180215

www.panarottis.co.za

X1PPFF9U-MA180215

Lynda Greyling

DIE Klim­en­klouter­speelgroepiemet sy 40 kleuters gaan in Aprilop die kykNET­program Kleuter­zone verskyn.Dié speelgroep is een van 24

oor Suid­Afrika en Namibië heenwat gekies is en waar ’nopname gemaak gaan word.Vrydagoggend het die

televisiespan en die uitvoerendevervaardiger, Antonie Bougasvan Supersterre­faam, by diespeelgroepie opgedaag.Gedurende die dag is daar

kort onderhoude met kleuters opvideo vasgelê.Ds. Rikus Hattingh het met

behulp van ’n Suid­Afrikaansevlag die aand geopen, waarnaBougas verduidelik het hoe dieverrigtinge gaan verloop.

Bougas het ook gesing.Grootouers, ouers en ander

familielede het Vrydagaand diehoogtepunt van die dag byge­woon waartydens dié programverfilm is.Tussendeur is die onderhoude

wat vroeër die dag met diekleuters gevoer is, vertoon. Daarwas ’n kleuter wat gesê het sy islief vir haar ma en pa, ’n anderhet gesê hy wil ’n brandweer­man word.Tydens die verfilming het die

kleuters op die verhoog gesit enonder begeleiding van ZachieZietsman gesing.Amelia du Plessis, eienaar

van die speelgroepie, het vertelhoe die speelgroep ontstaan ennou uitgebrei het en dat Ziets­man hom aan die begin van diejaar by hulle aangesluit het.

Groepieop TVIn program te sien

KLEUTERSvandieKlim-en-klouter-speelgroep ishier opdie verhoog terwyl ’n televisieopnamevirKleuterzo-ne gemaak word. Foto: Lynda Greyling

DELEGATES from the United Kingdom, specifically of the New CollegeStamford, recently visited the Maluti TVET College in Phuthaditjhaba,Qwaqwa. The three-day visit was aimed at monitoring how things aredone here with the hope of signing a partnership. Here the Maluti TVETCollege management pose with the New College Stamford manage-ment. From the left are Gary McPartland, director of learning creativeand technical industries at the New College Stamford, Motlalepula Tso-tetsi, Maluti TVETCollege deputy principal: academic, April Carrol, NewCollege Stamford principal, Izett van Heerden, Maluti TVET College de-puty principal: student support, Kehilwe Manzini, Maluti TVET Collegedeputy principal: corporate, andBobbyUpple, director of EastMidlandsFurther Education Council and ABC Awards. Photo: Tladi Moloi

Hoping to establish partnership

DIE lede van dieBethlehem-tuin-bouklub het verledeWoensdag diemooie Affilande,naby Fouriesburg,besoek. Adri Swart,eienaar, het vertelhoe die padstal oordie jare heen ont-wikkel het en hoe syaan al die interes-santhede in die tuingekom het. Daar isonder meer ’n ouuitgebrande boom-stomp wat in ’n sit-plek omgeskep isen ’n kristalkande-laar wat in ’n boomhang. Van links isAveril Downing,Annetjie Noëth enMagda de Klerck.

Foto: Lynda Greyling

Besoek Affilande

Page 2: Malutima 20150218

2 MALUTI, WOENSDAG 18 FEBRUARIE 2015

X1PQ25HJ-KN100215X1PQXU0X-KN170215

THE Bethlehem Police Station wasawarded a trophy for being the bestCommunity Service Centre and thebest in attending to complaints duringthe Free State South African PoliceService’s (SAPS) award function heldat the Bohlokong Youth Centre.Awards were given in the following

categories: Community ServiceCentre, Specialised Units: 10111,Highway Patrol, Mounted Unit andK9, Component Efficiency (individu­als) and Cluster Stations.The Bethlehem Police Station was

awarded a trophy for being the bestCommunity Service Centre and forattending to complaints.The station scored 76% under

brigadier stations, while Reitz scored89,84% and 90,35% as lieutenant­­colonel stations through operationaland component efficiency by obtai­ning five stars in both categories.Under specialised units Villiers

received a trophy for the bestHighway Patrol Unit and Harrismith

obtained a third place in the samecategory. The Caledonspoort Port ofEntry situated at Fouriesburg was

recognised as the best port and safefor people crossing over to and fromLesotho.

Service acknowledged

CAPT.DANIELVANWYNGAARDT (right) of theCaledonspoort Port of Entry(POE) receives the trophy for best POE from Maj.Gen. Moeketsi Sempe,deputy provincial commissioner of operations in the FreeState.Photo:Supplied

18 FEBRUARIE: DieHoogland­natuurlewe­vereniging begin syjaarprogram met dr.Willem Daffue wat oordie dwergolifante van Borneokom gesels. Dit begin om 19:00in die Mediclinic Hoogland seraadsaal. Almal is welkom. Rignavrae aan dr. Natie Wessels by082­871­0963.27 en 28 Maart: Die Sonskyn­dienssentrum hou ’n feesna­week. Dit begin met ’n lepel­dansparty en ’n spitbraai. Die

Saterdag is daarstalletjies waar ’nverskeidenheidprodukte verkoop salword, asook verskeie

kompetisies soos ’n Mnr. Spiereen Mej. Sonstraal. ChaneneStreicher gaan ook optree. Rignavrae aan Annemie Bosman by058­307­3780.7 Maart: Die Surrender Hill­ma­rathon begin en eindig byClarens Xtreme. Nommers byDiesel Electric. Rig navrae aanElmarie Kruger by 082­908­1844.

DIE Laerskool Jordania het weer puik in die gr. 6- nasionale asses-seringstoetse (ANA) gevaar. Hy is eerste in Afrikaans (eerste taal)in Bethlehem, eerste in die Thabo Mofutsanyana-distrik en vyfdein die Vrystaat. In wiskunde is hy eerste in Bethlehem, tweede indie Thabo Mofutsanyana-distrik en 12de in die Vrystaat. Van linksisAndréSmith (hoof), CharnédeVilliers (Afrikaans),MarynaBester(wiskunde) en Henry Klindt (SMGD van die skool).

TATE MAKGOE(LUR vir onder-wys – Vrystaat)wens Kobus Pel-ser, hoof van dieLaerskool TruidaKestell, gelukmet die skool seuitsonderlike uit-slae wat hy be-haal het tydens2014 se ANA-toetse virgr. 6-wiskundeen gr. 6-huistaal.Die eerbewyse istydens die Vry-staatse onder-wysdepartementse Well Done-ge-leentheid in Wel-kom aan dieskool oorhandig.

Grooteer

LEES volgende week se Maluti om tesien wat Michael Wheatley hier uitba-suin.

Gesels saamop Maluti seFacebookblad.

Page 3: Malutima 20150218

MALUTI, WOENSDAG 18 FEBRUARIE 2015 3

X1PPF9HD-MA180215

DR CARLOS GUZMAN GARCIA,head of the Wheat Chemistry andQuality Laboratory at the CIMMYT(International Centre for Wheat andMaize Improvement) in El Batan,Mexico, visited South Africa recently.Garcia was invited by Barend

Wentzel, researcher in CerealChemistry at the ARC­Small GrainInstitute in Bethlehem.The CIMMYT maintains one of the

world’s largest and most diversewheat and maize seed collections,with approximately 180 specialisedresearchers from 40 countries, alongwith 700 support staff, working atfive research stations in Mexico and18 offices in the developing world.Estimates indicate that wheat

varieties developed by the CIMMYTand its partners are planted on morethan 64 million hectares in develo­ping countries, representing morethan 75% of modern wheat varietiesplanted in those countries. MostSouth African­grown wheat varietiesderives from CIMMYT germplasm.Dr Guzman Garcia presented talks

at the Small Grain Institute, as wellas the University of the Free Stateand the University of Stellenboschon Wheat quality improvement atCIMMYT: quality selections forsegregating and advanced wheatmaterial: rheology, electrophoresisand marker assisted selection.The CIMMYT has the largest

wheat­breeding programme in theworld and accommodates two cyclesper year by means of a shuttleprogramme. The main focus is toselect for high adaptability, highyield, disease resistance as well asheat and drought tolerance.Wheat quality forms an integral

part of the programme. In 20145 000 bread wheat lines and 10 000durum wheat lines were evaluated.High throughput methodologies

are applied to screen samples.Some methods are modified tominimise sample size and the timerequired for analysis. Adjustedmethods are validated againstinternational approved methods.Quality is a complex trait and can

be subdivided into milling quality(high flour yield), processing quality(production of uniform products withminimum cost), end­use quality(according to consumer preference)and nutritional value. Wheat qualityis a variable concept, depending onthe type of end­product, processingconditions (automated, semi­automa­ted or manual) and consumerpreference.Main factors influencing wheat

quality are grain morphology (millingquality), kernel hardness (flour yieldand end­use quality), protein contentand composition (processing,end­use and nutritional quality) andflour colour (end­use quality).Kernel hardness is regarded as

the most important trait, since itaffects processing and end­use

quality and are therefore classifiedaccordingly. Hard kernels requiremore time and energy during themilling process, while soft kernelsrequires more sifting time andrenders lower flour yield. Hardkernels are prone to starch damageresulting in higher water absorption,a desirable trait for bread making,while soft kernels are more suitablefor cookies due to lower water­ab­sorption levels.It is more efficient to improve

end­use quality by means ofimproving protein quality than proteincontent.The CIMMYT selects for protein

composition and not protein content,since protein content is stronglyinfluenced by the environment and isnegatively associated with grainyield.A collaboration between the

Cereal Chemistry Laboratory(ARC­Small Grain Institute) and theCIMMYT (Wheat Chemistry andQuality Laboratory) was establishedduring Guzman Garcia’s visit.

Mexicans share expertise

DR CARLOS GUZMAN GARCIA, head of the Wheat Chemistry and QualityLaboratory at the CIMMYT (International Centre for Wheat and Maize Impro-vement) in Mexico, visited the ARC-Small Grain Institute. From the left areBarend Wentzel (ARC-Small Grain Institute), Guzman Garcia and Dr Cobusle Roux (ARC general manager, Field Crops Division). Photo: Supplied

THE Frontier Innand Casino won the2014 Peermont TopAchiever Award forthe corporate socialinvestment projectSidney Farm, whichfeeds more than2 000 children eachmonth. Project lead-ers Freddie Higgs(left), senior IT tech-nician, and ChrisKarsten, surveil-lance manager, ac-cepted the awardsat a function at Em-perors Palace onFriday (06/02).

Awardedbecausethey care

LIZELLE TULLEKEN (links) het namens die Frontier Inn-Dih-labengtrust kommunikasietoestelle vir nie-verbale kindersaan Pathways geskenk. Daar is twee groottes: een soos ’ntablet, die ander soos ’n selfoon. Voorop is afskortings metprentjies van basiese behoeftes, soos honger. As die kinddaarop druk, praat ’n stem. Van links is Tulleken, WillemienSmith, Letabo Monareng en Rosy Monareng (versorger).

THIS SUNDAY 22 FEBRUARY

X1PR5EEH-MA180215

Page 4: Malutima 20150218

4 MALUTI, WOENSDAG 18 FEBRUARIE 2015

Swart jaar vir klubRUGBY in 1997 in die Oos­Vrystaat enook by die Oud­Skoliererugbyklub kan as’n swart jaar in die geskiedenis van dieklub beskou word.Só vertel Thys van Tonder.Nie alleen was dit die laaste stuiptrek­

king van die Oos­Vrystaat as volwaardigerugbybond nie, maar ook weg van dierugby het dit glad nie goed met die klubgegaan nie.Op die veld self het dit redelik goed met

die klub gegaan.Waar die klub nou sy rugby onder die

vaandel van die Griffons gespeel het, hetdit meegebring dat hy so ver as Welkommoes reis om te speel.Ondanks die groot afstande het die span

in die eindstryd van die Freegold­ligagespeel, maar met 10­19 verloor. In dieMinolta­liga is die span in die halfeindstrydmet ’n telling van 24­25 uitgeskakel.Plaaslik in die ou Oos­liga het hulle in

die Kotie Bishop­liga (derde liga) ook in dieeindronde gespeel, maar het met 3­6 teenBethlehem­Dorp verloor.In die Dawie Breytenbach­liga was hulle

die wenners.Oos­Vrystaat het in 1997 ’n paar

wedstryde (nie eerste rangse wedstrydenie) gespeel en het 14 spelers vanOud­Skoliere hieraan deelgeneem.Hulle was: Marius Bonthuys, Tik Cilliers,

Niel Cornelisen, Ehan Helmand, TienieJordaan, Johan Koen, Jaco Kruger, AlwynShields, John Taljaard, Jacques van derWath, Naudé van Jaarsveld, Dolf vanRensburg, Wally van Rensburg en Jonavan Reenen.Spelerprestasies in hierdie jaar was: D.

Stander (beste sportmangees), Ehan

Helmand (veelsydigste speler), Dolf vanRensburg (beste bywoning van oefeninge,asook speler met die meeste punte), TikCilliers (speler met die meeste drieë), J.van Reenen (speler met die meesteopofferings), G. van Rensburg (voorspelermet die beste vordering), H. Viljoen(agterspeler met die beste vordering), TikCilliers (mees aanvallende speler), A.Wessels (klubman van die jaar) en J. vanReene (beste speler van die jaar).Hennie Scholtz en Stephan Fourie is

as lewenslange lede van die klub aange­wys.Oud­Skoliere het in hierdie jaar as die

S.F. Makelaars, hul hoofborg, hul rugbygespeel.Weg van die rugbyveld was dit werklik

’n swart jaar vir Oud­Skoliere. WillieCrowther, wat seker die mens was wat diemeeste gedoen het om die klub te krywaar dit vandag is, het ons vroeg in 1997ontval.Ook Sewes Oosthuizen, ’n jare lange

bestuurslid en ondersteuner, is later diejaar oorlede.At en Cindy Shields se seun, Billy, het

tragies verongeluk toe hy deur ’n motor opsy fiets raakgery is.Piet en Hester van den Heever se twee

kinders, Michelle en Karen, het ná ’n brandin hul huis versmoor.Met die skryf van hierdie rubriek was dit

bekend dat Piet van den Heever vroeg inDesember 2014 in ’n motorongeluk oorledeis. Piet was die een wat baie gehelp hetmet die skryf van die staaltjies vir Oud­Skoliere se 50ste bestaansboek.“My hart gaan uit na Hester en die

kinders,” sê Thys.

Bejaarde in hysbak vasgekeerBETHLEHEM het nie baie geboue wathysbakke het nie, maar wat gemaak as jyin ’n hysbak is en beurtkrag skop skielik inen jy kan nie uit nie?Dit is wat verlede Saterdag met ’n vrou

gebeur het toe sy by die Metropolitan­sentrum inkopies gaan doen het.Die vrou, ’n inwoner by ’n aftreeoord wat

nie haar naam bekend wil maak nie, sê syparkeer altyd onderdak wanneer sy gaaninkopies doen.Sy het Saterdagoggend net in die

hysbak geklim toe die krag afgaan en sydaar binne, tussen twee vloere, vasgekeeris.Gelukkig vir haar het die hysbak glas­

panele en kon sy ’n sekuriteitswag se

aandag trek.Hy het gaan hulp soek.’n Paneel is aan die bo­kant oop­

gemaak en een man het ingeklim om haarte help. Die opening was baie hoog en symoes ’n inkopiekarretjie omkeer en daaropklim.Die man het haar toe gehelp terwyl twee

ander van bo­af haar aan haar armsopgetrek het.Sy was 35 minute lank vasgekeer. Sy sê

sy sal van nou af op die buitenste parkeer­terrein stilhou, want sy wil regtig nie weerin ’n hysbak vassit nie.

Maluti het op Facebook gevra wat mensesal doen as hulle in ’n hysbak vassit. IngridVerhoefen­de Ruiter sê sy sal skree!

Skool lewer befaamde dokter opDIE Hoërskool Retief vier binnekort sy110de verjaardag. Johann Ramage vertelweekliks staaltjies oor leerlinge en gebeurevan oor die jare heen.Emma Kotze was ’n leerling wat in die

jaar 1918 van die plaasskool Sundowner naRetief gekom het. Sy was die enigsteleerling wat matriek met agt onderskeidingskon slaag. Sy het ná skool medies aan dieUniversiteit van Stellenbosch gaan studeer.Hierna het sy as dokter in Bethlehemgepraktiseer. Sy en haar man, Collin

Terblanche van die Suid­Afrikaanse Polisie(SAP), is in 1947 gekies om die koninklikegesin van Engeland op hul besoek aanSuid­Afrika op die wittrein vanaf Kaapstad totin Rhodesië te vergesel. Emma se lewens­verhaal van romanse en liefdesbriewe isdeur twee skrywers in hul boeke opgeneemen is by die Retief­boekwinkel te besigtig.Abrie Beukes, hoof van Retief, het die

voorreg gehad om, jare ná haar dood, haarlewensverhaal te kon afsluit met ’n besoekaan die skool deur van haar kinders.

MOTORISTE,wees gewaarsku!So sê Casper

Labuschagne vanBethlehem.Labuschagne

sê hy hetDinsdagmiddag(10/02) inRiemlandweg bydie verkeerslig byMullerstraatstilgehou. Hy hetvan die casinose kant afgekom. ’nVragmotor hetvanuit Muller­straat gedraai enkort daarna het“iets” sy motorse voorruit getref.“Ek het aanvanklik gedink die vragmo­

tor het ’n klip laat opskiet. Ek het homagternagesit en voorgekeer.”Die vragmotor, wat ’n vrag mielies

vervoer het, was netjies toegemaak met’n seil.Labuschagne het weer na die voorruit

gaan kyk en gesien dit is deur ’n koeëlgetref. “Ek het glad nie iemand met ’nwapen gesien nie.”

Hy is polisiekantoor toe om vir diepolisie die voorruit te wys. “Hulle wou hêek moet ’n klag indien en het glad niena die ruit kom kyk nie. Ek kan nie ’nklag indien nie, want ek weet nie wiegeskiet het nie.”Labuschagne sê al wat hy kan doen,

is om ander motoriste te waarsku omversigtig te wees.Die polisie het bevestig dat Labu­

schagne daar was.

Koeël tref motor

SÓ lyk die koeëlmerke op Casper Labuschagne se motor.

X1PR4A75-MA180215

074 359 8518OPEN 7 DAYS A WEEK • FROM 09:00 - 21:00

074 359 8518OPEN 7 DAYS A WEEK • FROM 09:00 - 21:00

MALUTI SQUARE NEXT TO OCEAN BASKET

QUALITY CUT AND FRIENDLY SERVICEQUALITY CUT AND FRIENDLY SERVICE

OPENING SPECIALMENS’ HAIRCUT R30 • SHAVE R20

•Hair styling •Beard trimming •Facials•Ladies Threading

- Eye brows - Upper lip - Full face - Hair colour

X1PR5EPW-MA180215

Page 5: Malutima 20150218

MALUTI, WOENSDAG 18 FEBRUARIE 2015 5

X1PQYC0M-KN170215

PERSONEEL en versorgers van die Golden Gateway-hospice het Vrydag (13/02) wit en rooi gedra om ’nvroeë Valentynsdag te vier. Van links is, voor: Rutendo Makurira, Jimmy Khumalo, Irene Molelekwa, Anasta-cia Motaung, Itumeleng Mofokeng, Thembi Dlamini en suster Janetta Crafford; agter: Elizabeth Buthelezi,Melicia Xaba, Eugenia Mdakane, Pricilla Maxatshwa, Mable Ninzi, Selina Cindi, Tshediso Mokoena, KarinJordaan, suster Mookho Tladi, Dipuo Mofokeng en Lynette de Villiers. Foto: Lynda Greyling

RECENT research indicates thatone of the most neglected areas intoday’s education system isinstruction aimed at developingcritical and creative thinking, saysJabulani Ncubuka, well­known localchess player and enthusiast.“I have learned from research

that children who learn to playchess at an early age achievemore in Maths and Science.Chinese, European and Americanresearchers have found significantcorrelational values after one yearof chess exposure.”Ncubuka says the most striking

benefits are those associated withproblem solving and creativity.Chess was integrated into the

French school system in 1984. TheNew Brunswick research showedthat problem­solving skills increa­sed by an average of 19,2% afterthe Chess in Maths Programmehad been introduced.Ncubuka says the most important

skill a student can learn is how tothink more creatively and effective­ly. The study of chess is one of themost critically­important additions tothe curriculum that schools canoffer a student.Chess is not just a game. It

provides rich, early­age braintraining and encourages an

understanding of concepts such asinstantaneous feedback problemsolving, planning and anticipationand emphasises that the earlierthese thinking skills are stimulated,the better.“Many children in South Africa

who come from underprivilegedhomes are not stimulated and as a

result, the necessary brain develop­ment does not take place,” saysNcubuka.Chess will eliminate the issue of

children who are not mentallyprepared to deal with the start oftheir academic career. For moreinformation contact Ncubuka by faxon 086­762­6532.

Chess has many advantages

JABULANI NCUBUKA (middle) teaches Mzwandile Ncubuka (left), a gr. 2learner at the Impucuko School, and Olerato Masima, a gr. 1 learner ofthe Caritas College, to play chess.

X1PQXUNT-KN170215

Page 6: Malutima 20150218

6 MALUTI, WOENSDAG 18 FEBRUARIE 2015

X1PQ0M9T-KN100215

VENTERSBURG

TITANCOR SIXTEEN Master's Reference: B20006/2014

We will offer for sale by way of PUBLIC AUCTION, ON SITE:

Duly instructed by the liquidators of2 COMMERCIAL PROPERTIES

WEDNESDAY 25 FEBRUARY 2015 on sitesCachet Street, (Erf 414 Portion 0)

VENTERSBURG FREESTATE at 10:00

CONDITIONS: Tel: 0763179955 / Fax: 0763179955 / E-MAIL ADDRESS: [email protected] 15% Deposit on the fall ofthe hammer – Balance within 30 days of acceptance – General Rules of auctions available on website. Park Village or theFinancial Institution's Representative may bid to the reserve price on behalf of the Seller. The rules of auction comply withSection 45 of the Consumer Protection Act, Act 68 of 2008.*Above is subject to change without prior notice

10A Voortrekker Street,(Erf 34 Portion 0)

VENTERSBURG FREESTATEat 11:00

www.parkvillage.co.za

WEB REF. 9775

X1PQNMRH-KN170215

’N GROOT geleentheid wag op alleNaudés van Donderdag 2 April totMaandag 6 April wanneer die Naudéfeesgehou word.Dié fees is ter nagedagtenis aan

Francois Paulus Naudé, gebore op

21 Mei 1800 en oorlede op 6 Januarie1881.Hy was ’n stigterslid van Bethlehem.

Francois Naudé, voorsitter, sê dit gaansoos voorheen ’n familiesaamtrek soos minwees. Komiteelede wat gebel kan word vir

inligting is Francois Naudé by 082­825­5393, Willem Naudé, ondervoorsitter, by083­630­4008, Louria Blignaut, sekreta­resse, by 072­606­0262 en MichaelFerreira, kampkommandant, by 082­451­3954.

Naudéfees ’n saamtrek soos min

Kennisgewing aangaande ‘n lisensieaansoek in terme van die Wet op Petroleumprodukte, 1977 (WetNo 120 van 1977).

Hierdie kennisgewing het ten doel om belangstellende en geaffekteerde partye in te lig dat Up OnPoint Properties CC, hierna genoem ‘die applikant’, ‘n aansoek ingedien het vir ‘nkleinhandellisensie, aansoeknommer C/2015/01/29/0003

GEDEELTE 142 van die plaas Pretorius Kloof 152Mullerstraat 1Bethlehem

Die doel van die aansoek is om aan die applikant ‘n lisensie toe te staan ten eindepetroleumkleinhandelaktiwiteite te onderneem soos in detail in die aansoek uiteengesit. Reëlings omdie aansoekdokumente te besigtig, kan getref word deur met die Kontroleur van Petroleumprodukte teskakel by:* Tel. 057 391 1300* Faks: 057 352 2673* E-pos: [email protected]

Enige besware teen die uitreik van ‘n lisensie in terme van hierdie aansoek, wat die aansoeknommerhier bo duidelik moet aanhaal, moet by die Kontroleur van Petroleumprodukte ingedien word binne ‘ntydperk van twintig (20) werksdae vanaf die datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Sodanigebesware moet ingedien word by die volgende fisieke of posadres:

Fisieke adres: Posadres:Die Kontroleur van Petroleumprodukte Die Kontroleur van PetroleumprodukteDepartement van Energie Departement van EnergieThe Strip Gebou, State Way 314 Privaat sak X3658Welkom Welkom9460 9460

X1PQW669-MA180215

Notice in respect of a licence application in terms of the Petroleum Products Act, 1977 (Act No 120 of1977).

This notice services to inform parties that may be interested or affected that UP ON POINTPROPERTIES CC hereafter referred to as 'the applicant', has submitted an application for a RETAILlicence, application number C/2015/01/29/0003.

PTN 142 of the farm Pretorius Kloof 1521 Muller StreetBethlehem

The purpose of the application is for the applicant to be granted a licence to undertake petroleumretailing activities as detailed in the application. Arrangement for viewing the application documentationcan be made by contacting the Controller of Petroleum Products at:

* Tel. 057 391 1300 or* Fax 057 352 2673* E-mail: [email protected]

Any objections to the issuing of a licence in respect of this application, which must clearly quote theapplication number above, must be lodged with the Controller of Petroleum Products within period oftwenty (20) working days from the date of publication of this notice. Such objections must be lodged atthe following physical or postal address.

Physical address Postal addressThe Controller of Petroleum Products The Controller of Petroleum ProductsDepartment of Energy Department of EnergyThe Strip Building, 314 State Way Private Bag X3658Welkom Welkom9460 9460

X1PQW69D-MA180215

Auto Trac CC t/a TATA BETHLEHEMCnr Muller and Commissioner StreetsTel. 058 303 3218/058 303 9188Fax: 058 303 6964 SCOTTAUTO GROUPE-mail: [email protected]

VAKANTE POS:GEKWALIFISEERDE

DIESELWERKTUIGKUNDEWord dringend benodig.

Aansoeker moet asb. volledigeCV faks of self ingee by

bostaande adres.

Salaris onderhandelbaar volgensondervinding. Medies en

pensioenfonds. Aangenamepersoonlikheid en tweetaligheid

is ‘n vereiste.X1PQW975-MA180215

TE KOOP ALLERLEI

1655

Duitse gerookte vleis-produkte en biltong noubeskikbaar by Flower FunKwekery. 058 303 8423.Cambrigestr 58, by silo's.

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

ALLERLEI

1845

FOR ALL TOMB-STONES and repairs todamaged tombstones, aswell as epitaphs, etc.Phone 058 303 4840. BHM.

EIENDOMME

WOONSTELLE

TE HUUR

3250

Gedeeltelik gemeubi-leerde tuinwoonstel tehuur vir enkelpersoon. R2500 per maand, w & e in-gesluit. Geen troeteldiere.Skakel 071 898 0513.

BETREKKINGS

3600

BETREKKINGS

GESOEK

3670

Glady soek werk as huis-hulp, gastehuis, kleuter-skool, kassiere. Maandag -Vrydag. ENG. Kan inslaap.Skakel 082 643 8612.

GESOEK

3601

Pos vir kabinetmaker virmaak van ingeboude kaste.Faks CV na 086 544 3753.

SOEK, KOOP, VERKOOP

Page 7: Malutima 20150218

MALUTI, WOENSDAG 18 FEBRUARIE 2015 7

X1PNF1VW-MA180215

DIE personeel van Beth-lehem Auto het Woens-dagaand ’n geselligheidvir hul klante gehou. Vandie mense wat die gesel-ligheid bygewoon het, isvan links dr. Reg Engel-brecht, Ethleen Posthu-mus en Philip Sterley, ei-enaar en handelaarshoofvan Bethlehem Auto.

Foto’s: Lynda Greyling

Klantekuiersaam

DIE Frontier Inn-Dihlabeng-gemeenskapstrust het R50 000 geskenk vir die oprigtingvan ’n skadunet vir ’n gemeenskaplike groentetuin-projek van die Bethlehemse Ver-eniging vir Kinder- en Gesinsorg en Eden@nozipo. Van links is Hennie Dercksen(Kinder- en Gesinsorg), Lizelle Tulleken (Frontier Inn & Casino: bemarkingsbestuur-der), Chris Karsten (Frontier Inn & Casino, projekleier), Oubaas de Coning (bestuurs-lid: Kinder- en Gesinsorg), Eddie Knoesen (Frontier Inn & Casino: projekassistent),past. Dicky Maritz en Francois Ludike (inwoner). Foto: Lynda Greyling

BEJAARDES van Ba-kenpark het Donder-dagoggend in die tuinlangs die Coachman’sSaloon by die FrontierInn & Casino ’n og-gendteeparty byge-woon. Die teeparty isin samewerking metPick n Pay DihlabengMall gehou. Van linksis, voor: Lena Maar-tens en Yvonne Afrikamet klein Thembi Afri-ka; agter: Lizelle Tulle-ken (bemarkingsbe-stuurder: Frontier Inn& Casino) en LynetteMarais (kliëntediens-bestuurder: Pick nPay).

SAKENUUS

Roman's Pizza Bethlehem 14A Muller Street CBD087-802-0965 and 058-303-1030

X1PR4W5D-MA180215

Page 8: Malutima 20150218

SportSportKoerant met hart The paper with heartI

SportSport

Lynda Greyling

VYF krieketspelers van Oud­Skoliereis vir die Vrystaat­plattelandspangekies.Die span het van 14 tot 18 Februarie

aan die nasionale week in Potchef­stroom deelgeneem.Net tien spanne van oor die land

heen is gekies om deel te neem.Oud­Skoliere se bestuur het verlede

Dinsdagaand vir die vyf spelers ’nvleisbraai­geselligheid by die Gemsbokgehou om hulle sterkte toe te wens.

Die spelers wat deelgeneem het, isDeon Schoombie, kaptein van Oud­Sko­liere, SW Smith, Francois Grové, SelloMabuya en Mpho Ramathibe.Schoombie is ook die kaptein van die

Plattelandspan.Dawie Botha, voorsitter van Oos­Vry­

staat­krieket, het die spelers gelukge­wens en hulle sterkte toegewens vir dietoernooi.“Dit is vir ons ’n eer om uit ons

streek vyf spelers vir die Vrystaat­plat­telandspan te kan lewer,” het Bothagesê.

Vyf speel nasionaalVYF krieketspelers van Oud-Skoliere is in die Platteland-span opgeneem. Van linksis Mpho Ramathibe, Deon Schoombie, Sello Mabuya en SW Smith. Francois Grovéwas afwesig toe die foto geneem is.

KAMOHELO HO-SEBENG neemaan die hoog-spring vir seunso.17 deel tydensdie Maluti-Hoog-landskool se at-letiekbyeen-koms. Hy het ge-kwalifiseer virdeelname aandie Vrystaatse at-letiekbyeenkomsvir Leerlinge metSpesiale Onder-wysbehoeftes.Foto’s: Lynda Greyling

EUGENE BAC-KOFF neem hieraan die hoog-spring vir seunso.17 deel tydensdie Maluti-Hoog-landskool se at-letiekbyeenkomsop Goblepark.

DIE geesdriftigegr. O-kleuters vandie Laerskool Jor-dania het verledeVrydag hul atletiek-byeenkoms gehou.Theano Hattingh ishier besig om blits-vinnig dié hinderniskaf te dra.

Atletiekpret byJorries

Dr. Wayne ScottDr. Wayne Scott

Tel: 058 303 3237/058 303 3242

Come in for aCLEAR ALIGNER QUOTE -

teeth alignment without theuse of traditional brackets*

*Terms and conditions apply

Also offering oral hygiene treatment/polishing / tooth bleaching.

TANDARTS / DENTIST - BChD(Stell.)MARISA VAN DEN BERG - MONDHIGIENIS

CARIEN LUBBINGE - MONDHIGIENIS

Scholtzstraat 8, BethlehemE-mail: [email protected]

X1PQVEEW-MA180215

“Om 'n onderneming te bestuur raak toenemend meer kompleks en dit is juis waarom jy die Lindsay-voorsprong op jou lande benodig.Met soveel faktore buite jou beheer bring Lindsay welkome verligting, deur aan jou ‘n betroubare besproeiingsstelsel te bied wat winste optimaliseer.Werkverrigting en lewensduur is verseker.”

AFRICA

DIE LINDSAY-VOORSPRONG

DIE VOLLEDIGE OPLOSSING VAN POMP TOT SPILPUNT

© 2014 Lindsay. Alle regte voorbehou. Zimmatic,FieldNET, Growsmart, Watertronics en Lakos ishandelsmerke of geregistreerde handelsmerkevan die Lindsay groep van maatskappye.

JOU PLAASLIKE HANDELAAR:Pinetree Manufacturing & Irrigation - Posbus 1408, Estcourt, 3310

Opmeet en ontwerp tot oprigting vanspilpunt besproeiingstelsels.

Skakel Thomas Gremels by 0832319532,e-pos: [email protected]

beskikbaar byOnderdeleElektriese Dienste, Wesselsstraat 40 , Bethlehem.

Skakel Boshoff de Bruin 0798982499

X1PR589M-MA180215

24 High Street, Bethlehem • Tel. 058 303 1160Pr No. 0416363

Z.AsmalZ.AsmalOptometristsOptometrists

Loxion Kulca now in stock!Free watch with every purchase of Loxion Kulca frame.

PENSIONERS' SPECIAL: R900 for consultation, frame and clear bifocal lenses.T's and C's. Cash only. Frame from a selected range.

X1PR4VMR-MA180215