TEL: 058 - 303 5411 WOENSDAG 22 APRIL 2015 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE Koerant met hart The paper with heart I Cor. Malan and Murray Streets, BETHLEHEM Tel. 058 303 2687/058 303 3048 BUY PER BOX and SAVE !! BULK BUYS = BARGAIN PRICES BUY PER BOX and SAVE !! BULK BUYS = BARGAIN PRICES Wholesale prices direct to the public! SPECIALS 5 KG CHICKEN THIGHS 2,5 DOZEN EGGS (X-LARGE) 750 ML COOKING OIL 5 KG CHICKEN WINGS R114,95 /BOX R29,95 EA R9,95 EA R141,95 /BOX X1PXFDDH-MA220415 X1PY6KRN-MA220415 SOLOMONS HOME WAREHOUSE We at Solomons Mica care for your safety. Please ask one of the staff members to assist with safety protocol. Prices include VAT - Cash & Carry No Dealers - Limited Quantities - Errors and/or Omissions Excluded C/o Malan and Riemland Street, Bethlehem Tel. 058 303 4930 Jou Vriendelik alles winkel SOLOMONS HOME WAREHOUSE "Friend” Solomons Mica now on R749,95 R649,95 R699,95 Weatherguard 5147-20 L • Available in white and standard colours • Exterior use • 20 L Multi-Purpose Aluminium Ladder KL7338 • Positive locking steel hinges • Non-skid feet • Rust proof electro – plated hinges • Grooved non-slip treads Roofkote Pure Acrylic Roof Paint 16-020 • UV and weather resistant • Mould and fungus resistant • Available in standard colours • 20 L 1 year warranty X1PXFCPJ-MA220415 www.panarottis.co.za X1PXE998-MA220415 Lynda Greyling “WE take from John to assist Jacob.” Dit was Job Tshabalala, lid van die uitvoerende burgemeesterskomitee: finansies, se antwoord op ’n vraag waarom die geld wat inwoners vir elektrisiteit betaal nie aan Eskom oorbetaal word nie. Tshabalala het gesê Dihlabeng skuld nie net aan Eskom geld nie en dat hulle ook ander rekenings moet betaal. Dit was tydens Dihlabeng se eerste openbare begrotingsvergadering wat in Bethlehem gehou is. ’n Spesiale raadsvergadering is Woensdag gehou waartydens ’n afbeta- lingsplan om Eskom te betaal goedge- keur is. Die ooreenkoms moet nou deur Eskom onderteken word. Danie Eichstädt, voorsitter van die Dihlabeng-inwonersvereniging (DIV), sê die DIV eis dat die munisipaliteit maandeliks die volle bedrag wat hy vir elektrisiteit van belastingbetalers ontvang aan Eskom oorbetaal en andersins streng by die ooreenkoms met Eskom moet hou. Die munisipaliteit het die afgelope ruk 5 116 briewe aan mense gestuur om hul agterstallige rekeninge van altesaam R296 545,514 te betaal. Altesaam 2 022 dagvaardings is uitgestuur om R79 313,865 te verhaal en uitspraak is gelewer in 1 279 gevalle om R78 207,985 te betaal. Raymond Provis, finansiële hoofamp- tenaar van Dihlabeng, het gesê indien elkeen maandeliks sy volledige dienste- rekening betaal, Dihlabeng sy verant- woordelikhede kan nakom om sy skuld te vereffen. Morgan Vanga, voorsitter van die Dihlabeng-besigheidsforum en ’n sakeman, het gesê dit is tyd dat Dihlabeng as ’n onderneming bedryf word. Johan Voigt, voorsitter van die AHI Bethlehem, het gesê Dihlabeng is nie ’n bank nie. “Of dit ’n raadslid of belasting- betaler is wat nie hul rekening kan vereffen nie, hulle kan by ’n bank gaan geld leen om dit te doen. Die munisipa- liteit is nie ’n bank nie.” Raadslede wat agterstallig is, het na bewering ’n ooreenkoms met die munisipaliteit aangegaan om dit af te betaal. Met ’n inflasiekoers van 6,2% kan die munisipaliteit nie anders as om basiese tariewe met 7% en elektrisiteit met 12,69% te verhoog nie. Behalwe vir gesubsidieerde projekte sal Dihlabeng vir die nuwe finansiële jaar nie nuwe projekte aanpak nie. Oral gaan bespaar word en net noodsaaklike instandhoudingswerk gaan gedoen word. Dihlabeng skuld Eskom Dié geld word nie oorbetaal ‘Mense kan by ’n bank gaan geld leen om skuld te vereffen. Die munisipa- liteit is nie ’n bank nie.’ X Johan Voigt Lynda Greyling THE 1866 Peace of Imperani black powder shooting competition was recently held on the farm Kromdraai near Ficksburg. Enthusiasts from over all the Free State attended the fourth competition hosted by the Pinedene Small Arms Museum. Competitors had to shoot at a 50 m, 100 m, 150 m, 200 m and 250 m target with their black powder rifles and handguns. Each had two shots for each distance. The one with the most points won the specific category. Local historian, Felix Sorour, told the competitors about the history of the 1866 Peace of Imperani and the cannons used by the Boers and Basothos. Charles Barrett also shot at a target with a cannon. With his second shot, he hit the target. Morgan Barrett won the prize for the best score with a black powder rifle. He used an 1880 No.2 Musket sporting rifle. Using a replica 1858 Remington cap and ball revolver, Charles Barrett had the best score in the black powder handgun section. Pierre Watson received the prize for the best-dressed participant. The prizes were presented by prof. Johan Loock. Shooting back in time SHOOTING at a target with a cannon during the black powder shooting competition on the farm Kromdraai near Ficksburg. Photo: Jaco Nepgen
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
RoofkotePure Acrylic Roof Paint16-020• UV and weatherresistant
• Mould andfungus resistant
• Available instandardcolours
• 20 L1 year
warranty
X1PXFCPJ-MA220415
www.panarottis.co.za
X1PXE998-MA220415
Lynda Greyling
“WE take from John to assist Jacob.”Dit was Job Tshabalala, lid van die
uitvoerende burgemeesterskomitee:finansies, se antwoord op ’n vraagwaarom die geld wat inwoners virelektrisiteit betaal nie aan Eskomoorbetaal word nie.Tshabalala het gesê Dihlabeng skuld
nie net aan Eskom geld nie en dat hulleook ander rekenings moet betaal.Dit was tydens Dihlabeng se eerste
openbare begrotingsvergadering wat inBethlehem gehou is.’n Spesiale raadsvergadering is
Woensdag gehou waartydens ’n afbetalingsplan om Eskom te betaal goedgekeur is. Die ooreenkoms moet nou deurEskom onderteken word.Danie Eichstädt, voorsitter van die
Dihlabenginwonersvereniging (DIV), sêdie DIV eis dat die munisipaliteitmaandeliks die volle bedrag wat hy virelektrisiteit van belastingbetalersontvang aan Eskom oorbetaal enandersins streng by die ooreenkomsmet Eskom moet hou.Die munisipaliteit het die afgelope ruk
5 116 briewe aan mense gestuur om hulagterstallige rekeninge van altesaamR296 545,514 te betaal. Altesaam 2 022dagvaardings is uitgestuur omR79 313,865 te verhaal en uitspraak isgelewer in 1 279 gevalle omR78 207,985 te betaal.Raymond Provis, finansiële hoofamp
tenaar van Dihlabeng, het gesê indien
elkeen maandeliks sy volledige diensterekening betaal, Dihlabeng sy verantwoordelikhede kan nakom om sy skuldte vereffen.Morgan Vanga, voorsitter van die
Dihlabengbesigheidsforum en ’nsakeman, het gesê dit is tyd datDihlabeng as ’n onderneming bedryfword.Johan Voigt, voorsitter van die AHI
Bethlehem, het gesê Dihlabeng is nie ’nbank nie. “Of dit ’n raadslid of belastingbetaler is wat nie hul rekening kanvereffen nie, hulle kan by ’n bank gaangeld leen om dit te doen. Die munisipaliteit is nie ’n bank nie.”Raadslede wat agterstallig is, het na
bewering ’n ooreenkoms met diemunisipaliteit aangegaan om dit af tebetaal. Met ’n inflasiekoers van 6,2%kan die munisipaliteit nie anders as ombasiese tariewe met 7% en elektrisiteitmet 12,69% te verhoog nie.Behalwe vir gesubsidieerde projekte
sal Dihlabeng vir die nuwe finansiëlejaar nie nuwe projekte aanpak nie.Oral gaan bespaar word en net
noodsaaklike instandhoudingswerk gaangedoen word.
Dihlabengskuld EskomDié geld word nie oorbetaal
‘Mense kan by ’n bankgaan geld leen om skuld
te vereffen. Die munisipaliteit is nie ’n bank nie.’
X Johan Voigt
Lynda Greyling
THE 1866 Peace of Imperani black powdershooting competition was recently held onthe farm Kromdraai near Ficksburg.Enthusiasts from over all the Free State
attended the fourth competition hosted bythe Pinedene Small Arms Museum.Competitors had to shoot at a 50 m,
100 m, 150 m, 200 m and 250 m target withtheir black powder rifles and handguns.Each had two shots for each distance. Theone with the most points won the specificcategory.Local historian, Felix Sorour, told the
competitors about the history of the 1866Peace of Imperani and the cannons usedby the Boers and Basothos.Charles Barrett also shot at a target with
a cannon. With his second shot, he hit thetarget.Morgan Barrett won the prize for the best
score with a black powder rifle. He used an1880 No.2 Musket sporting rifle.Using a replica 1858 Remington cap and
ball revolver, Charles Barrett had the bestscore in the black powder handgun section.Pierre Watson received the prize for the
bestdressed participant. The prizes werepresented by prof. Johan Loock.
Shooting back in timeSHOOTING at a target with a cannon during the black powder shooting competition onthe farm Kromdraai near Ficksburg. Photo: Jaco Nepgen
2 MALUTI, WOENSDAG 22 APRIL 2015
FREDALAGRANGE staanhier bydie rangskikkingwat sy enNancyBreytenbach vir die jaarlikse Christusfees-blommerangskikking-uitstalling in die Metropolitan-sentrum gemaak het. Albei is ledevan die Immergroen-blommekunsklub. Foto’s: Lynda Greyling
PETO ODENDAAL, bekende blommerangskikker van die Immer-groen-blommekunsklub, staan hier by een van die talle rangskik-kings wat sy vir die jaarlikse Christusfees-uitstalling in die Metro-politan-sentrum gemaak het.
Rangskik blomme
’n AGRONOOM, grondkundige, onkruidwetenskaplike, plantfisioloog, gehaltebestuurder,voedseltegnoloog, entomoloog, ekoloog,nematoloog en biotegnoloog is onder die 17beroepe in die landbouwetenskap wat by dieLNRkleingraaninstituut (KGI) beoefen word.Sowat 500 gr. 11leerlinge van verskillende
hoërskole in Bethlehem wat lewenswetenskap(biologie en skeinat) as vak neem, het verledeWoensdag en Donderdag (15/04 en 16/04) dieKGI buite Bethlehem besoek om te sien hoewetenskap in die praktyk toegepas word enook meer uit te vind oor loopbaangeleenthedein die wetenskap en navorsingsveld.Die leerlinge is op ’n toer deur die geriewe
geneem waartydens hulle ’n verskeidenheidlaboratoriums en ook die kweekhuise besoekhet.Die verskillende wetenskaplikes het die
leerlinge ingelig oor watter studierigting hullegevolg het, hoe lank hulle gestudeer het enwat elkeen se navorsing behels om toe te siendat gehaltekoring, wat die beste opbrengslewer, geteel kan word om aan boere beskikbaar te stel.
Vak in praktyk ervaarSOWAT 150 leerlinge aan die Hoërskool Voortrekker het Donderdag ’n ope dag by die LNR-kleingraan-instituut buite Bethlehem bygewoon. Hier in die laboratorium van voedseltegnoloog Barend Wentzel isBenette Britz en dr. Kobus le Roux, wat aan die stuur van die Kleingraaninstituut is, en ’n groep van diegr. 11-leerlinge. Foto: Lynda Greyling
DR. ANNELIE BARNARD, plantfisioloog, in haar laboratori-um by die LNR-kleingraaninstituut (KGI). By haar is lewens-wetenskapleerlinge aan die Hoërskool Witteberg wat dieope dag by die KGI bygewoon het. Van links is Kayla Roelof-se, Barnard, Salomé Davel, Dané Hugo en Mieke Burger.
THURSDAY (23 April)is a symbolic date forworld literature.The Dihlabeng Lo
calMunicipality inviteslearners and adults tothe World Book Daylaunch with the themeCome Read With Me,whichwill be hosted atthe Bohlokong PublicLibrary from 12:00 till15:00. The presenceof the community willbe highly appreciated.It was a natural
choice for the UnitedNations Educational,Scientific, and Cultural Organization (Unesco)’s General Conference, held in Parisin 1995, to pay aworldwide tribute tobooks and authors onthis date, encouragingeveryone, and in particular young people,to discover the pleasure of reading and togain a renewed respect for the irreplaceable contributions ofthose who have furthered the social andcultural progress ofhumanity.
WorldBook Daylaunched
DROOM jy van ’n vakansie by die seeof êrens eksoties of anderwêrelds? Hetjy dalk ’n nuwe stel bande vir jou motornodig of steier jy elke maand onderhemelhoë kredietkaartpaaiemente? Asjy “ja” geantwoord het op enige van diévrae, moet jy seker maak jy koopVolksblad, moederkoerant van Maluti,daagliks vir die res van April. Volksbladgee R20 000 kontant aan ’n gelukkige
leser. Tot 30 April is daar elke dag ’nsleutelwoord in Volksblad wat jou diekans gee om as die dag se finalisgekies te word.Jy moet die sleutelwoord teen 12:00
op die betrokke dag per SMS stuur nadie nommer wat in die berig aangeduisal word. Daar sal 16 finaliste weeswaaruit die wenner van die R20 000gekies sal word.
Lesers kan R20 000 wen
X1Q0E9DT-KN210415
Zero ToleranceSecurity
Ons spesialiseer in:
DOG TRAINING
ACADEMY
Intensiewe honde-opleiding, Plofstowwe, opsporing vandwelms, opsporings en beskermingshonde.Ons is ook opsoek na hondehanteerders.Graad 12 n vooreiste.
Honde opleidingsakademie, Privaat speurder, Besigheid en plaas sekuriteit,Patrollies, Moniteerings toerusting, Alarm en CCTV kamera installeerings.
U hond kan u beskerm. As u nie n hond het nie, het ons n opgeleide hond vir u, kant en klaar.
X1Q0GN61-MA220415
ERRATUMDIHLABENG LOCAL MUNICIPALITY
REQUEST FOR PROPOSALS: SELLING/LEASINGOF LAND AND BUILDINGS: INPUTS
The above-mentioned project which was advertised in Maluti (1 April2015) newspaper has being withdrawn from publication. The reasonfor the withdrawal is to allow prospective developers ample time tofinalise their proposal. The proposal will be re-advertised in duecourse with amended closing dates.
We apologise for any inconvenience in this regard.
DIE De Beerspas blyk ’n gegewete wees.’n Gesamentlike vergadering
van die infrastruktuur en ekonomieseontwikkelingportefeuljekomitee het Woensdag (15/04) inHarrismith vergader nadat dit indie mediumtermyn strategieseraamwerk (MTSF) ingesluit is endie dokumentasie deur verskeienasionale ministers en diepresident onderteken is.Leona Kleynhans, DAlid in die
Vrystaatse wetgewer, sê in ’nverklaring dat die nuwe roeteklaarblyklik ’n nasionale voorkeursaak is om die groter SuidAfrikaanse ekonomie te versterk,aangesien die dokument reeds indie MTSF onderskryf is.
“Die samesprekings en verhoreoor die aangeleentheid is net ’npoging van die ANC wat diepersepsie skep dat hy diebelange van die plaaslike gemeenskap beskerm.“Dít terwyl dieselfde ANCrege
ring dit reeds by hul staatsMTSFiingesluit het,” sê Kleynhans.”Volgens die SuidAfrikaanse
Nasionale Padagentskap (Sanral)sal die nuwe verbypad van dieTugelatolplaza tot by Wardenstrek om opeenhopings by dieVan Reenenspas te verlig engroter veiligheid, gemak enproduktiwiteit vir alle padgebrui
kers te verseker.Sanral het te kenne gegee dat
die projek binne twee jaar nadatdie uiteindelike besluit geneem is,begin kan word.Dit sal sowat vier jaar neem
om te voltooi.Die geraamde koste van die
nuwe roete is R5,3 biljoen,waarvan sowat twee derdes indie Vrystaat uitgegee sal word.Sanral knap tans die N5 en
ander paaie, onder meer na dieHarrismith Logistieke Hub en dieTsiame spesiale ekonomiesesone, teen R7,9 biljoen op.Die bestaande N3 sal in stand
gehou word.Volgens Kleynhans was daar
groot druk van die Harrismithgemeenskap om te verhoed datdie verbypad gebou word.Die grootste bekommernis is
dat dit tot werkverlies kan lei.Volgens ’n voorlegging van die
MalutiaPhofungmunisipaliteit issowat 1 300 poste in gedrang.Sowat 26 000 werkgeleenthedesal met die projek geskep word.Kleynhans sê omdat dit voor
kom dat die besluit geneem isom die verbypad te bou, moetinwoners hulle so posisioneerdat hulle voordeel sal trek uit die
positiewe geleenthede wat deurdie nuwe pad geskep word.“Dit is noodsaaklik dat die
MalutiaPhofungmunisipaliteitdie sesjaarvenstertydperk salgebruik om ekonomiesegeleenthede vir alternatiewebeleggings en werkgeleenthedevir inwoners te skep deur dieinfrastruktuur beter te bestuur, teverseker dat basiese diensteen massalewering in dieHarrismithgebied, die HarrismithLogistics Hub en die Tsiamespesiale ekonomiese sonegemonitor word, en dat toerismeontwikkel.”’n Harrismithmidde landroete
kan ontwikkel word sodatmotoriste Harrismith sonder diegroot hoeveelheid verkeer kanbesoek.
Tobie Myburgh bied aan, namens City Meat &Superstore, 'n vanopenbare veiling
slaghuistoerusting te City Meat Super StoreOos Burgerstraat, Bloemfontein
Woensdag, 29 April 2015 om 11:00
Industriële roosterElektriese biltongkerwerACS skaalIndustrële kouevleis-snyerANWIL rooster2 x OKTO vleis-saag (3-fase)1 x vleissaag (3-fase)Industriële vleismeule (3-fase)Industriële menger2 x biltongdroër waaiers met rakeDelux Russian kooktoestelMeat tenderizerWrapping masjien2 x 9 m vertoonkaste3 x vertoon “counters”
5 x Bay Marine glas-vertoonkasKlein glas-vertoon yskas1 x 2 m groot vertoon vrieskaste2 x 3 m groot vertoon vrieskaste1 x 4 m groot vertoon vrieskaste2 x 5 m oop vertoon-yskaste4 m glas yskas3-glasdeur vrieskas2 x 3 m oop vertoon vrieskaste2 x 1,5 m vrieskaste6 x sharp kasregistersVerskeie stainless steel tafels – (2x1 m, 4x2 m, 2x3m)2 x koelkamer (5 m x 3 m)+/- 24 vleisbakkeRooker
Kantoortoerusting:2 x Chubb kluise, CCTV kamerastel (16), Lexmark faksmasjien,2 x 1,5 m lessenaars, Coin-teller, 5 x liasseerkabinet, 3 x Sharger kasregister
Slaghuistoerusting:
Ko-ordinate:29°97'03.09”S26°13'24.17”E
Navrae:Schalk 079 472 7529
Afslaer:Sarel 082 415 5792www.tobiema.co.za
X1PYJQJ9-MA150415
TE KOOP
KLERASIE
1615
ALLERLEI
1655
Koop en verkoop vanRoyal Albert-porselein.Buy and sell.Royal Albert porcelain.TC 082 377 6086.
3-bedroom farmhouse:8 km on Kestell road.R5 500 p.m. includes elec-tricity R1 000 and water.Deposit R5 500.Available immediately.083 300 2213.
BETREKKINGS
3600
GESOEK
3601
Benodig die diensvan 'n beheerkamerdamemet rekenaarondervindingen 'n reaksiebeampte metGraad C en rybewys.Pos behels skofte.Faks verkorte CV na086 520 9418 of e-pos na:[email protected]
REGSKENNISGEWINGS
& TENDERS
ALGEMENE
KENNISGEWINGS
4010
NOTICE OF ENVIRON-MENTAL IMPACTASSESSMENT
Proposed Development of aCemetery at Petrus Steyn bythe Nketoana MunicipalityNotice is hereby given interms of Section 24 of theNEMA (Act 107 of 1998):EIA Regulations 2014 GNR982 that an application willbe submitted to the FreeState Department of Envi-ronmental Affairs in Bloem-fontein to apply for Environ-mental Authorisation interms of GN R983, Activity23.
ActivityThe development of cemete-ries of 2500 square metersor more in size.
LocationThe proposed cemetery issituated on the Petrus SteynTownlands No.540, oppositethe waste water treatmentworks on the right of theS512 road leading fromPetrus Steyn, at generalGPS coordinatesS 27 °39’26.9” andE 28 °07’004.3”.Public Information
Interested an Affected Par-ties are hereby invited toregister within 14 days ofthis advertisement to thefollowing environmentalconsultancy:EnviroMatrix,Tom HugoPO Box 2580, Bethlehem,9700Cell: 082 070 0735Fax : 086 619 2136E-mail: [email protected] MeetingA public meeting will be heldat 10:00 am on 06 May 2015at the Petrus Steyn Commu-nity Hall. Information regar-ding the project and possibleenvironmental issues will bediscussed. You are welcometo attend the meeting.
SOEK, KOOP, VERKOOP VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES
MARTIN’SBEGRAFNISDIENSTEBETHLEHEM het op 11 April 2005geopen. Sedertdien het dit gegroeitot ’n bekende en gerespekteerdeonderneming wat Bethlehem enomliggende gebiede bedien.Die eienaar, Werner Engelbrecht,
’n oudonderwyser, en sy vrou Janet,voorheen ’n radiografis, het tien jaargelede besluit om hul eie onderneming te begin. Die geleentheid vir ’nMartin’stak het op hul pad gekom enBethlehem was beskikbaar.
“Ons het dadelik van Bethlehemgehou en daarby het daar vir onssoveel deure oopgegaan dat onsgeen ander streek oorweeg het nie,”sê Werner.“Ons is baie dankbaar teenoor die
mense van Bethlehem vir die goeieondersteuning deur die jare.“Ons skryf ons sukses toe aan die
eerlikheid en Christelike waardes watin ons onderneming gehandhaafword. Daarby, baie genade van bo,en ’n mens moet, veral gedurende
die beginjare, skouer aan die wiel sit.“Ons besef dat mense die belang
rikste bate van ’n onderneming is.Ons stel dus ons kliënte se belangeeerste, sien na ons werkers om, bougoeie verhoudinge met kollegas enraak by die gemeenskap betrokke.“Martin’s het al terugslae beleef.
Hiervan was die afsterwe van tweespanlede, Simon Mofokeng en meeronlangs, Jan Smit, seker die grootste.Daar is vir ons voorsien en DickyMaritz het hom by ons aangesluit.”
Henry Mohlaping, Olga Ntsepe,Margaret Nkuke en Florence Phakisowerk reeds tien jaar by Martin’s.Saam met die res van die span vormhulle ’n gedugte eenheid.“Die dood van ’n geliefde is altyd
traumaties. Deur geldelik voorbereidte wees en vertroud te wees met dieprosedures wat gevolg moet word,kan ons egter hierdie trauma verlig.“Bel my gerus by 0737135618 vir
’n gratis konsultasie oor begrafnisse,verassings of begrafnisversekering.”
Kundige bystand verlig die trauma van verlies
WERNER ENGELBRECHTen sy vrou, Janet, voor hulonderneming, Martin’s.
Ons wens Werner enJanet hartlik geluk
met Martins Begrafnis-dienste se 10debestaansjaar.
Ons wens Werner enJanet hartlik geluk
met Martins Begrafnis-dienste se 10debestaansjaar.
Werner en JanetVeels geluk metdie herdenkingvan een dekadevan sukses!Beste wensevorentoe!
X1Q0JETH-MA220415
6 MALUTI, WOENSDAG 22 APRIL 2015
THE Anchor Pre-Primary School celebratedits tenth birthday on Friday (17/04) with aparty.The school opened on 4 April 2005 on
the premises of the Central MethodistChurch in Bethlehem.According to Maggie Whitfield, principal,
the Anchor Pre-Primary School provides aneducation firmly anchored in Christ. Childrenfrom all walks of life are accepted.“We are very proud of our gr. R’s who
perform exceptionally well in gr. 1 at allprimary schools in Bethlehem.All the teachers are adequately qualified
and there is an assistant for every classensuring individual attention. Swimming,playball, dancing and movement, clamberclub and computer lessons are some of theextra activities offered at the school.Every term the learners go on an excursi-
on such as visiting a farm, the fire brigadeand the library.They also have sports dayswhere other nursery schools are invited toparticipate as well.On behalf of the school, Whitfield would
like to thank the Central Methodist Churchfor their support and for providing the facilityfor the wider community of Bethlehem.
Pre-school ten years oldTHE staff of the Anchor Pre-Primary School, are from the left, front: Elsie Modise (cleaner)and Ansie van Zyl (aftercare); back: Selina Mavuso, Hettie van der Walt, Bridget Hlalele,Joanné Venter and Maggie Whitfield (principal).
FOCUS ON ANCHOR PRE-PRIMARY
BETHLEHEMSAVING YOU TIME SAVING YOU MONEY PUTTING YOU FIRST
WE ARE YOUR ONE STOP SHOP!
Tel: 058 303 7881Cell: 072 145 864329A Lindley Street
NashuacommunicationsPABX sales now
available.
We congratulateThe Anchor on
10 years of success.All the best for the
future.X1Q0CXM1-MA220415
EXPRESSION OF INTEREST
DE BEERS CONSOLIDATED MINES LIMITED:VOORSPOED MINE BASED IN KROONSTAD
HEREBY INVITES SUITABLE FREE STATE-BASEDSERVICE PROVIDERS (BUILDING CONTRACTORS)TO SUBMIT BIDS FOR THE PROVISION OF THE
FOLLOWING SERVICE:
THE CONSTRUCTION OF A NEW SCIENCE LABORATORYAT PHEHELLANG HIGH SCHOOL IN TUMAHOLE.
Service Providers (Building contractors) and companies thatintend to respond to this invitation for Expression of Interest
should complete and return the necessary documentation thatcan be obtained from the contact person below.
The closing date for submission of the completeddocumentation is Wednesday, 29 April 2015 before 16:00.
Only service providers (building contractors) that would havefilled in and returned the above-mentioned documentation on or
before the closing date will be invited to the compulsoryclarification meeting and issued with the enquiry
documentation.
CONTACT PERSON: MASERU MPHATI(On behalf of De Beers Consolidated Mines:
Congratulations!Congratulations!It's a privilege to beIt's a privilege to bepart of your team. Maypart of your team. Mayyou go from strength toyou go from strength to
strength!strength!
Marilé de Beer083 381 5844
X1Q0JGR1-MA220415
MALUTI, WOENSDAG 22 APRIL 2015 7
DIE Golden Gate Spurgesinsrestaurant isdie ideale plek om ontbyt te eet.Die bestuur van die Golden Gate Spur is
onlangs deur die Frontier Inn & Casinooorgeneem. Linton Bolters, bestuurder, isegter steeds aan die stuur van sake.Die Golden Gate Spur se buffetontbyt is
beslis die moeite werd om te geniet. Daaris kos om van te kies en keur om in elkeense behoeftes te voldoen. Daar is ’n verskeidenheid vrugtesappe, vars vrugte met ’nverskeidenheid jogurt en muesli en kitspap.Daar is boonop ’n verskeidenheid kouevleise, kaas en tamatieskywe, asookmuffins. Daarby kan ’n mens nog uit ’ngroot verskeidenheid warm geregte kies.Behalwe vir eiers wat volgens jou voorkeurvoorberei word, is daar spek, bees envarkworsies, maalvleis, hoenderrepies,sampioene en ’n tamatiesmoor met murgpampoentjies.Vir ’n stewige, waardevirgeldete is die
buffetontbyt by die Spur beslis die moeitewerd. Indien die kinders saamkom, is daardie kinderontbyt of ander ontbyte wat vandie spyskaart bestel kan word.Daar is ook ’n buitespeelplek vir kinders
om na hartelus te baljaar.Daar is ’n klimraam, wipmatte en iets
waarna menige sal uitsien, ’n seerowerbootwaarop na hartelus geklouter en gespeelkan word. Die speelgoed voldoen aan dieSpur se veiligheidstandaarde.Daarby kan die groter kinders by die
Magic Company videospeletjies speel. Diekinders ontvang elk ’n armbandjie, waaropsy of haar besonderhede verskyn, vir indiendaar ’n probleem ontstaan, hulle maklikopgespoor kan word.Besoek gerus die Golden Gate Spur.
Ontbyt bied iets vir elk
LINTON BOLTERS (links), bestuurder vandie Golden Gate Spur, en Willem van Rooy-en, hoofbestuurder van die Frontier Inn &Casino.
IS jy nie lus om Sondagmiddag kos temaak nie?In die middelste naweek en laaste
Sondag van die maand tussen 12:00 en15:00 bied die Coachman’s Saloon ’nheerlike buffetete aan. Die koste virvolwassenes is R130 en kinders jonger as12 jaar oud betaal R80. Lede van diewinners circleprogram betaal minder.
Buffet laat die mond water
HENDRIK (TJOEKIE) SWART (middel) ge-niet hier die Coachman’s Saloon se Son-dag-buffet-ete saam met sy vrou, André(links) en Patsy Boshoff. Foto: Ileana Brandt
BUSHY MOKOENA, sjef van die Coach-man’s Saloon by die Frontier Inn & Casino.
BUSCHY MOKOENA, sjef, en Paul Ellis,voedsel-en-drankbestuurder vandieFronti-er Inn & Casino.
EEN van die vleisgeregte wat by die Coach-man’s Saloon se buffet-ete bedien word.
SPEK en eiers, sampioene en varkworsies,maalvleis, asook hoenderrepies, is van dieverskeidenheid warm geregte waaruit ’nmens kan kies wanneer jy ’n ontbytbuffet-ete by die Goden Gate Spur geniet.
Sunday 26 April 2015
X1Q0JEWM-MA220415 X1Q0JEWN-MA220415
SportSportKoerant met hart The paper with heartI
Tel/Faks: 058 303 2805 Sel: 083 255 7987
Geen vrag te groot of te klein!Geen vrag te groot of te klein!
Gratis kwotasies • Voorsien kartonne • Plaaslik en nasionaal • Versekering op elke vrag
X1PXJU92-MA220415
HEELPAAR lede van die Bethlehemmarathonklub het gedurende Paasnaweek aandie Ou Mutual se Twee Oseanemarathonin Kaapstad deelgeneem.Hulle was deel van sowat 27 000 atlete
wat deelgeneem het.
Weens die onstabiliteit van die berg nádie verwoestende veldbrande kon die roeteoor Chapmanspiek nie gevolg word nie,maar moes hulle onder meer die ouKaapse weg volg.Die uitslae van die atlete wat die
ultramarathon (56 km) voltooi het, is:Charles Beaurain (5:53:50), CorneliaBeaurain (6:45:21), Ernst Burger (6:28:24),Lize de Boer (5:39:31), Christina de Jager(5:57:21), Hendrik de Jager (5:49:22),Billy de Jongh (6:56:22), Maryke de Vos
(6:53:54), Henry du Toit (5:32:41),Elmarie Kruger (6:43:20), Japie Maree(6:45:49), Sunee Maritz (6:56:21),Hlomloane Mhlambe (4:34:10), Enslin vanBlerk (5:32:43) en Liezel van Blerk(6:43:20).
Klub se lede durf Twee Oseane aanELMARIE KRUGER en Liezel van Blerk van dieBethlehem-marathonklub het aan die TweeOsea-ne-marathon deelgeneem.
LEDE van die Bethlehem-marathonklub spogmet nuwe kleredrag. Baie van hulle het die eerste keer aan die TweeOseane-marathonmet die nuwe klere aan, deelgeneem. Van links is, voor: Ernst Burger, Enslin van Blerk, Tina Nel, Elmarie Kruger, Marlene Gelden-huys en Sunee Maritz; middel: Rové Mittemaier en Sonja van Dijkhorst; agter: Japie Maree, Lize de Boer, Henry du Toit en Billyde Jongh.
Lynda Greyling
VIR Henru van Vuuren, ’n gr. 11leerlingvan die Hoërskool Voortrekker, is syharde werk beloon toe hy ná dieAtletiek SuidAfrika (ASA)byeenkomsgekies is om aan ’n atletiekbyeenkomsin Mauritius deel te neem.Henru het op die ASAbyeenkoms wat
in Bloemfontein gehou is, ’n tweedeplek in spiesgooi vir o.17seuns behaal.Hy het ’n afstand van 72.70 m gegooi.Henru het Maandag (20 April) na
Mauritius vertrek om saam met die resvan die ASAspan aan die CAA AfrikaJeugbyeenkoms deel te neem.Volgens hom is sy droom bewaarheid.
Hy het vier jaar gelede, as gr. 8leerlingbegin spiesgooi. Nog in dieselfde jaarhet Fritz Stander van Secunda hombegin afrig. Stander is steeds syafrigter.Sedertdien het hy elke jaar aan die
SuidAfrikaanse kampioenskap deelgeneem.Hy het sowat sewe maande gelede
reeds begin oefen en het gedurende dievakansies en selfs op Kersdag met syoefenprogram aangegaan.Hy besoek die gimnasium twee keer
per week en volg ook die res van dieweek ’n oefenprogram.Sport is Henru se passie en bene
wens spiesgooi neem hy aan die400 mhekkies deel en is daarby ’nkranige gholfspeler. Hy speel ook rugbyen krieket.Henru se ouers, Ferdie en Niline, is
verheug omdat hul enigste seun sogoed gevaar het. Hulle is saam Mauritius toe om hom te ondersteun wanneerhy Sondag (26 April) deelneem.Indien hy goed vaar, gaan Henru
ook aan die wêreldbyeenkoms inColombia deelneem.
Henru mik na wêreldbyeenkoms
HENRUVANVUUREN in aksie tydens At-letiek Suid-Afrika (ASA) se byeenkoms.
‘Weens die onstabiliteitvan die berg ná die verwoestende veldbrande kondie roete oor ChapmansPeak nie gevolg word nie.’