TEL: 058 - 303 5407 WOENSDAG 19 JUNIE 2013 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE Koerant met hart The paper with heart I Lynda Greyling VRAGHOUERS BSTU2008098 EN GATU 0014702 2251 het vroeg Vrydagoggend met ’n besonderse vrag op Bethlehem aangekom. Ná bykans vier weke op die hawe om deur die doeane te kom is die vrag eindelik hier en is Graham Bishop en sy vrou, Louise, van die Masechaba-projek se harde werk beloon. Louise was grotendeels vir die administrasie van die projek verantwoordelik. Bishop en lede van die Bethle- hem-Tafelronde 60 het toegesien dat die houers van die vragmotor gelaai word. “Die kratte is behoorlik soos ’n geskenkpakkie – ’n geskenkpakkie van sowat R1 miljoen,” sê Bishop. Daarin is onder meer ’n groot aantal gebruikteklere-artikels en skoene, tafels, stoele, skoolbeno- digdhede, rolstoele, elektriese rolstoele, krukke en geskenkpak- kies. Bert Koopman van die Water- land-Tafelronde 60 in Holland, mede-stuurkrag agter die Mase- chaba-projek, het in samewerking met plaaslike skole daar die goedere ingesamel. Kinders van die Da Vinci-skool het geskenkpakkies opgemaak wat onder meer aan die kinders van die Golden Gateway-hospice se dagsorgsentrum oorhandig sal word. Dié dagsorgsentrum is reeds in die Masechaba-gebou geleë – die eerste groot projek wat deur die organisasie aangepak is. Intussen is met ’n groenteprojek begin en nou word die twee kratte vol goedere ook bygedra. Cois Barnard van Tafelronde se 41’s het toegesien dat Clover aan hulle bergingsruimte verleen om die goedere voorlopig te berg. Vrydagmiddag het al die Tafelaars moue opgerol en die vraghouers uitgepak en gesorteer sodat dit maklik aan behoeftiges geskenk kan word. Agricom het vurkhysers en palette beskikbaar gestel om die die werk te vergemaklik. Johan Roos, voorsitter van Bethlehem-Tafelronde, sê die goedere sal aan verskeie instan- sies oorhandig word wat dit sal versprei. Bethlehem-Tafelronde 60 se Winter Knights-projek vind op 21 Junie tussen 19:00 en 21:00 by O’Hagans plaas. Nie-bederfbare kos, komberse, klere en ander skenkings sal welkom wees. Bel Derick Maree by 082-825- 4097. Geskenk kom van oorsee Tafelaars van Bhm en Holland vat hande met projek DIE lede van Bethlehem-Tafelronde het twee vraghouers vol gebruikte goedere uit Holland ontvang om aan behoeftiges te gee. Dit vorm deel van die Masechaba-projek wat ’n paar jaar gelede letterlik met ’n vlaggie van krale begin het. Van die Tafelaars en lede van Bethlehem-Tafelronde 60 se 41’s is van links, voor: Johan Roos (voorsitter) en Rudi van Vuuren; agter: Dougy Auld, Alwyn Shields, Graham Bishop (Masechaba-projek), Cois Barnard, Muller van Rensburg en Werner Engelbrecht. Foto: Lynda Greyling
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
VRAGHOUERS BSTU2008098EN GATU 0014702 2251 hetvroeg Vrydagoggend met ’nbesonderse vrag op Bethlehemaangekom.Ná bykans vier weke op die
hawe om deur die doeane te komis die vrag eindelik hier en isGraham Bishop en sy vrou,Louise, van die Masechaba-projekse harde werk beloon.Louise was grotendeels vir die
administrasie van die projekverantwoordelik.Bishop en lede van die Bethle-
hem-Tafelronde 60 het toegesiendat die houers van die vragmotorgelaai word.“Die kratte is behoorlik soos ’n
geskenkpakkie – ’n geskenkpakkievan sowat R1 miljoen,” sê Bishop.Daarin is onder meer ’n groot
aantal gebruikteklere-artikels enskoene, tafels, stoele, skoolbeno-digdhede, rolstoele, elektrieserolstoele, krukke en geskenkpak-kies.Bert Koopman van die Water-
land-Tafelronde 60 in Holland,mede-stuurkrag agter die Mase-chaba-projek, het in samewerkingmet plaaslike skole daar diegoedere ingesamel.Kinders van die Da Vinci-skool
het geskenkpakkies opgemaakwat onder meer aan die kindersvan die Golden Gateway-hospicese dagsorgsentrum oorhandig salword.Dié dagsorgsentrum is reeds in
die Masechaba-gebou geleë – dieeerste groot projek wat deur dieorganisasie aangepak is.Intussen is met ’n groenteprojek
begin en nou word die twee krattevol goedere ook bygedra.Cois Barnard van Tafelronde se
41’s het toegesien dat Clover aanhulle bergingsruimte verleen omdie goedere voorlopig te berg.Vrydagmiddag het al die
Tafelaars moue opgerol en die
vraghouers uitgepak en gesorteersodat dit maklik aan behoeftigesgeskenk kan word.Agricom het vurkhysers en
palette beskikbaar gestel om die
die werk te vergemaklik.Johan Roos, voorsitter van
Bethlehem-Tafelronde, sê diegoedere sal aan verskeie instan-sies oorhandig word wat dit sal
versprei.Bethlehem-Tafelronde 60 se
Winter Knights-projek vind op 21Junie tussen 19:00 en 21:00 byO’Hagans plaas.
Nie-bederfbare kos, komberse,klere en ander skenkings salwelkom wees.Bel Derick Maree by 082-825-
4097.
Geskenk kom van oorseeTafelaars van Bhm en Holland vat handemet projek
DIE lede van BethlehemTafelronde het twee vraghouers vol gebruikte goedere uit Holland ontvang om aan behoeftiges te gee. Dit vorm deel van dieMasechabaprojek wat ’n paar jaar gelede letterlik met ’n vlaggie van krale begin het. Van die Tafelaars en lede van BethlehemTafelronde 60 se 41’sis van links, voor: Johan Roos (voorsitter) en Rudi van Vuuren; agter: Dougy Auld, Alwyn Shields, Graham Bishop (Masechabaprojek), Cois Barnard,Muller van Rensburg en Werner Engelbrecht. Foto: Lynda Greyling
VOORWAARDES: ‘n Terugbetaalbare deposito van R10 000 is betaalbaar per bank- of bankgewaarborgde tjek, debiet/ kredietkaart of EFO. GEEN KONTANT WORD AANVAAR NIE. ‘n Dokumentasiefooi van R2000 (BTW ingesluit) isbetaalbaar op elke lot. Alle aanbiedinge sluit BTW uit. Aucor mag bie namens die verkoper tot die reserweprys. Bewys van adres en ID-Dokument vir FICA-registrasie word benodig. Afslaer: Dave Price
Datum:Woensdag , 26 Junie om 10:30Perseel: Krugerlaan 1, Estoire, Bloemfontein
Voertuig- & Vragmotorveiling
GPS: S 29°06.767’O 026°16.567’Besigtiging: Dinsdag 25 Junie, 08h30 - 16h00
50xVoertuie, SNV’s, Mini Busse- 2012 Toyota Fortuner 2.5 D-4D R/B- 2012 Chevrolet Sonic 1.4 LS- 2011 Mercedes Benz E200 CGI BE EstateOutomaties
- 2011 Chevrolet Lumina SS 6.0 Outomaties- 2011 & 2007 Chevrolet Optra 1.6- 2011 Kia Picanto 1.0- 2010 BMW 320i Sport- 2010 Mercedes Benz C180K Outomaties- 2010 Mercedes Benz C180K BE- 2010 Nissan Qashqai 1.6L Acenta- 2010 Mercedes Benz C180K BE Classic
Outomaties
- 2010 Volkswagen Polo Vivo 1.6 Trendline- 2010 Toyota Corolla 1.6 Professional- 2010 Volkswagen Polo 1.4 Trendline- 2010 Chevrolet Spark 1.2 L 5-Dr- 2010 TATA Indica Vista 1.4 IGNIS- 2010 & 2008 Volkswagen Polo Vivo 1.4
Trendline- 2009 Audi A4 1.8T Ambition- 2009 Toyota Auris 180 RX- 2009 Honda Civic 2.2 CDTi VXi 5Dr- 2009 Toyota Corolla 1.3 Advanced- 2009 Peugeot 407 2.0 HDi ST Comfort- 2009 Chevrolet Aveo 1.6L- 2007 Toyota Quantum 2.7 14-Sitplek
Masjiengraaf- 2001 Mercedes Benz Sprinter 313 CDi- 2001 UBT Volumebaksleepwa- 1999 Mercedes Benz 1623 6M³
Wipbakvragmotor- 1998 Man 16-223 6M³ Wipbakvragmotor- 1997 Komatsu GD623 Padskraper15xNieLopend/Ongeluksbeskadig
150xVoertuieBehoorlik gelas deur die Terugname- en Vlootbestuurders van Wesbank, MFC (‘n divisie van Nedbank), Nedbank Ltd, Mercedes-Benz Financial Services SA (Pty) Ltd., Daimler Fleet Management SA (PTY) Ltd. sal Aucor die volgende aanvul en per publieke veiling verkoop:
’n PLAASBESTUUR-DER van Fouriesburgis skuldig bevind opaanklag van die on-wettige besit van enhandel in renosterho-rings. Twee vroue watsaammet homaange-kla is, is vrygespreek.Christo Naudé is
Dinsdag deur streek-landdros Hein vanNiekerk in die streek-hof op Bethlehem opaanklag van die on-wettige besit van re-nosterhorings en be-weerde handel in re-nosterhorings skuldigbevind.Christo, sy vrou, Lo-
ra, en Elizabeth Abra-hams is in Oktoberverlede jaar in hegte-nis geneem toe hullemet vier witrenoster-horings wou handeldryf. Volgens Artikel105 is ’n pleitooreen-koms bereik.Die aanklagte teen
Lora en Elizabeth isteruggetrek. Christois tot vyf jaar tronk-straf gevonnis of ’nR100 000-boete op-gelê.’n Verdere vonnis
van vyf jaar tronkstraf,opgeskort vir vyf jaar,is opgelêmet die voor-waarde R100 000moet voor 31 Julie aandie organisasie CA-RE, wat hom op diebewaring van renos-ters toespits, betaalword.Christo het na af-
loop van die vonnis syboete betaal.
Vonnisopgelê
ASOF die Dierebeskermingsvereniging (DBV)op Bethlehem nie geldelik swaar genoeg krynie, is daar Dinsdagaand op die organisasie seperseel ingebreek.Die inbrekers het al die nuwe komberse wat
aan die DBV geskenk is, gesteel. Daarby is diepersoneel se koffie en tee gebuit.Corlene van der Merwe, voorsitter, sê sedert
die gebou langs die DBV leegstaan, het leeg-
leêrs daar kom plak. Die polisie het hulle weg-gejaag, maar die afgelope tyd is daar weer ’nhele klomp.“Ek vermoed dit is van dié mense wat inge-
breek het.”
’n Venster en diefwering moet nou vervangword.)Maluti het onlangs ’n opname op sywebblad,www.malutinews.co.za, gedoen wat lesers ge-vra het hoe om die Dihlabeng-munisipaliteit,
wat geruime tyd gelede opgehou het om dieDBV te betaal om met die diens voort te gaan,te oorreed om dit weer te doen.Daar was ’n voorstel dat ’n bedrag van R5
maandeliks by munisipale rekeninge gevoegword om aan die DBV te betaal.Sover vasgestel kon word, is die DBV op
Bethlehem die enigste in die land wat besig-heidsbelasting moet betaal.
Inbrekers slaan op DBV toe
MARIANCA BARNARD het haar honneursgraad in dierkunde aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) behaal. Systudeer nou verder aan die Universiteitvan Pretoria. Marianca is die dogter vanLeon en Corna Barnard van Bethlehem.
Behaal honneurs
PATHWAYSBETHLEHEM, ’nstimulasiesentrumvir kinders metgestremdhede, houin samewerkingmet Lavender Hillsy jaarlikse bal.Die bal, wat op 3
Augustus om 18:30begin, het vanjaar’n nuwe tema, AFrench Soiréesaam met HelenaHettema.Die drag is
elegant, ietsie Franshetsy berets, ’nserp of strikdas.Vir meer beson-
EENHEID GROOTTE: 82 m²2 slaapkamers, badkamer, sitkamer en kombuis 2 parkeerareas van
12 m² elk.
LIEFLIKE 2 SLAAPKAMEREENHEID MET 2
PARKEERAREAS IN WILLOWS- BLOEMFONTEIN, VRYSTAAT
Bestorwe Boedel: AA AdekoyaMeestersverwysings: 2671/2012
11:00
WEB8196
®
OptimOptimizing your asizing your assetssets
DONDERDAG 27 JUNIE 2013
DEPOSITO: 20% + 3% KOPERS KOMMISIE + BTW- BIEËRS MOET REGISTREER EN BEWYS VAN IDENTITEIT EN ADRES VERSKAF.WET OP VERBRUIKERSBESKERMING EN REGULASIES: WWW.VANSAUCTIONS.CO.ZA
C8720VEILINGREËLS KAN BESIGTIG WORD BY DUNCANSTRAAT 1006, BROOKLYN, PRETORIA
086 111 8267 - AFSLAER: ANTON SHAND
MALUTI, WOENSDAG 19 JUNIE 2013 3
VROEËR vanjaar is by die Maluti-Hooglandskool goedertrou gesêal die“stoutste” kinders is gekies om ’n spe-sifieke nommer op die konsert te le-wer. Die groep is die Principal’s Teamgedoop. Die konsert was die eersteeen wat deur die skool aangebied is.Die skool het ookonlangsdieeerste
keer ’n groep, die einste Principal’sTeam, ingeskryf om aan die ThaboMofutsanyana-distrik se koorkompeti-sie deel te neem. Hulle het nie net diéOos-Vrystaatse kompetisie gewennie, maar het in Welkom aan die Vry-staatse uitdunronde deelgeneem engewen.
Dinsdagoggend hetMorongweMo-taung en Sekantsi Ramathinyane, se-nior onderwys-spesialiste, die Maluti-Hooglandskool besoek om die trofeeas die Vrystaatse wenner te oorhan-dig. Die groep gaan op 2 Julie aan dienasionale kompetisie in Johannes-burg deelneem. Piet Smith, hoof,gaan die groep vergesel. Hulle gaanook ’n opvoedkundige toer onder-neem. Die Principal’s Team is ook ge-nooi om later vanjaar aan ’n uitvoeren-dekunste-optrede in Bloemfonteindeel te neem. Lees gerus opMaluti sewebblad: www:malutinews.co.za enbesoek ook Facebook.
Skool se koor wennervan koorkompetisie
DIE MalutiHooglandskool het nie net die eerste keer vanjaar ’n konsert aangebied nie, maar een van die groepeis pas as die Vrystaatse skolekoorwenner aangewys. Sekantsi Ramathinyane (links), senior onderwysspesialis, hetDinsdagoggend aan Lisma Aveling, die groep se koorleier, die trofee as Vrystaatse wenner oorhandig. By Ramathinyane is van links Morongwe Motaung, senior onderwysspesialis, Lisma Aveling en Piet Smith, hoof.
4 MALUTI, WOENSDAG 19 JUNIE 2013
Tyd op skaatsplank is tyd vir pretVRYDAGsluit die skole vir diewin-tervakansie. Dit is toevallig ookdieselfde dag waarop Internasio-nale Skaatsplankdag gevier word.Maluti het met Walter Randlehoff,’n kranige skaatsplankryer vanBethlehem, gesels.Waar gaan jy skool?Ek ontvang tuisonderrig.Waar kom jou belangstelling
in skaatsplankry vandaan?Ek hou daarvan om na uitson-
derlike sportsoorte op televisie tekyk en het toevallig een dag ’n pro-gram oor skaatsplankry gesien.Hierna het ek al hoe meer daarnabegin kyk en ook op die internetdaaroor gaan lees.Jou eerste skaatsplank. Ver-
tel ’n bietjie meer daarvan?Ek moes lank spaar voordat ek
my eerste een kon koop. Hy hetmy net duskant R1 000 gekos.Waar het jy hom gekoop?Ekhet homvanAmerika af inge-
voer.Het jy dan meer as een
skaatsplank?Nee, my eerste een het nie lank
gehou nie.Was dit dan ’n skaatsplank
van swak gehalte?Nee, maar dit was darem ook
nou nie die beste wat ’n mens tekoop kry nie. Anders as in Amerikawaar skaatsplankry as ’n sport-soort beskouword en daar letterlikoral bane is om op te ry is daar nieop Bethlehem ’n baan nie. Ek heteers op die teerpad gery, maar dieskaatsplank se wiel is van so ’n
aard dat wanneer ek ’n toertjiedoen dit op die pad vasgesteekhet. Dit het veroorsaak dat diewie-le gebreek het.Watter oppervlak het jy dan
nodig om op te ry?Ek het ’n gladde oppervlak no-
dig, omdat diewiele spesiaal vir so’n oppervlak ontwerp is.Kry ’n mens verskillende
soorte skaatsplanke en verskil-lende soorte wiele daarvoor?Ja.En jou huidige skaatsplank.
Hoe verskil dit van jou voriges?Ek het deesdae ’n B-true-een met’n meer gevorderde wielstelsel.Hoekom ry jy skaatsplank?Ek weet van baie jong mense
wat net voor die televisie sit. Ekoefen maklik drie uur per dag engeniet elke oomblik daarvan. Soosdie bekende skaatsplankryer Ste-ve Cave sê: Dit is lekker om ’n nu-we toertjie te leer, fiks te word, nu-we vriende te maak, dit bou self-vertroue en verskaf baie pret.Daarby doen jy die een dag ’n toer-tjie foutloos en die volgende dagkry jy dit net nie reg nie – dit leerjou beslis uithouvermoë.Waar skaats jy?Deesdae skaats ek opdie stasie
se ou goedere-perron. Ek gaanjuis Vrydagmiddag skaats. Indiendaar enigeen is wat belang stel omsaam te kom skaats kan hulle ge-rus om 15:00 kom.) Gaan kyk gerus op http://ma-lutinews.co.za/ of op Maluti seFacebook.
WALTER RANDLEHOFF in aksie op sy Btrueskaatsplank.
VERBEEL jou jy is in Parys,Frankryk, waar die nuutste modesvertoon word. Jy is uitgevat vir diegeleentheid en jy sit saam met aldie bekendes langs die loopplanken kyk hoe die nuutste modesmet bybehore vertoon word . . .Jy hoef nie Parys toe te gaan
om die glansgeleentheid by tewoon nie, want binnekort word ’n“soort Parys” Bethlehem toegebring.Project Runway met die tema
Hot and fabulous, ’n week vanmode, word die eerste keer deurdie Volksblad-groep se drieplaaslike koerante Maluti, Vrystaaten Express Eastern Free Stateaangebied.Dit is Woensdag op die eerste
inligtingsessie aan sakelui bekendgestel.Project Runway vorm deel van
die jaarlikse Bethlehem-ekspo.Benewens ’n Mej. Koring-kom-
petisie is daar ’n kompetisie om ’nrok van herwinbare materiaal soosplastieksakke, koerante en diesmeer te ontwerp en te maak.Die hoogtepunt van die week is
op Donderdag 3 Oktober met ’nmodeskou, die kroning van Mej.Koring en vele ander verrassings.’n Bekende sanger gaan op die
geleentheid optree.Dit beloof om ’n besonderse
geleentheid te wees met ’ndriegangmaaltyd en ’n geskenkpakvir elke vrou.Oos-Vrystaatse vroue kan gerus
die datum in hul dagboekeaanteken, want dit beloof om diégeleentheid van die jaar te wees.) Besoek gerus Maluti sewebblad http://malutinews.co.za/en Maluti op Facebook.
Week van modevir Bethlehemiete
’n INLIGTINGSESSIE is Woensdag by die Volksbladgroep se weekkoeranteMaluti, Vrystaat en Express Eastern Free State gehouwaaropProject Runway bekend gestel is. Van links is AdelinaMokoena, Jacolien Jacobs,Coleen Cilliers, Redene Labuschagne, Tanja Hattingh, Landrie Nigrini en Martia Mettler.
MINDER mense het vanjaar hulstapskoene aangetrek om aan dieCare 4 Karla-pretstap deel teneem. Tog het die mense watdaar was, elke oomblik daarvangeniet.Vanjaar is die pretstap weer op
die Laerskool Jordania sekrieketveld gehou.Deelnemers het vanjaar die
eerste keer om die baan gestap– die meeste sommer drie ofmeer keer.Die Care 4 Karla-projek is drie
jaar gelede deur groep vriende,Mariechen Grobbelaar, LiezelWessels, Lise de Boer enJacques en Tina Nel begin omhul vriendin Liz Taljaard in staatte stel om haar outistiese dogter-tjie, Karla, geldelik te ondersteunom onder meer ’n Snap-kursus tedoen en operasies te ondergaan.Daarna is besluit om die pretstap’n jaarlikse instelling te maak omander leerlinge van Pathways, ’nskool vir multigestremde kinders,by te staan. Verlede jaar was ditvir Mahmood Mahfooz.Volgens Liesl Reyneke van
Pathways het Karla en Mahfoozbaie by die terapie baat gevind.Vanjaar se pretstap was ten
bate van twee leerlinge, ZuaniqueTheron en Letlotlo Montsitsi.Zuanique (10) is serebraal
gestrem en spasties. Letlotlo (11)het ’n waterhofie (hidrokefalie) enis spasties.Albei die leerling bestee die
meeste van hul dag in hulrolstoele (buggies). Weensbeperkte beweging is dit baiebelangrik dat hul posisionering indie buggie so optimaal moontlikis.Optimale posisionering bied
ook die geleentheid vir beterdeelname en sosiale interaksie –twee aspekte van groot belang indie twee kinders se lewe.Albei leerlinge word langer en
die buggies wat hulle nougebruik, is nie meer geskik nie.Albei se stoele moet ook
spesifiek aangepas word om byhul individuele behoeftes te pas.Letlotlo se stoel moet baie
goeie kopondersteuning bied,terwyl Zuanique s’n baie goeierugondersteuning moet bied.Altesaam R10 000 is met die
pretstap ingesamel. Om bydraeste maak kan Liz Taljaard by082-462-1709 gebel word.Nog geld word benodig om die
twee rolstoele aan te koop.) Besoek Maluti se webbladby http://malutinews.co.za/ virnog foto’s van die dag.
WE Love Letlotlo. Met die woorde op hul klere het Letlotlo Montsitsi se familiehom tydens die Care 4 Karlapretstap ondersteun. Van links is Momo Mofokeng,Dikomelo Mofokeng, Elsie Montsitsi (Letlotlo se ma), Malefu Mofokeng en TumiMofokeng. Letlotlo is in die middel.
ZUANIQUE THERON se familie het ook die Care 4 Karlapretstap ondersteun.Van links is, voor: Zuanique Theron en Shaun Theron; agter: Tinkie en Hein Theron, Elsabe Storm, Henk Storm, Laumy Hamer en Tiffany Storm.
Talle help deur te stap
MALUTI, WOENSDAG 19 JUNIE 2013 5
6 MALUTI, WOENSDAG 19 JUNIE 2013
JOHNATHAN WEARNE (middel, voor) vandie Laerskool Jordaniase gr. Oklas het ’n geldprys vir die meeste geldingesamel vir die Golden Gatewayhospiceontvang. Dié kleutershet elk ’n boksie ontvang om vol geld temaak. Hulle moes hulboksies versier. Emilede Jager (links, voor) enRico Viljoen (regs, voor)het elkeen ’n eetbewysvan Spur ontvang vir hulversierde boksies. Vanlinks is, agter: Sanet deJager (Jordania gr. O),Elana Best (Golden Gatewayhospice) en Nadia de Bruin (Jordania).
LEERLINGE van die Laerskool Truida Kestell het nienet die Golden Gatewayhospice gehelp om Tekkie Taxkaartjies te verkoop nie. Hullehet self ook aan die projekdeelgeneem. Van links is Petrus Claasen, Mia Odendaal,KirstenLee Kritzinger, HanMari van Deventer en ErikaBasson. Besoek gerus Malutise webblad www:malutinews.co.za om na nog foto’ste kyk.
OndersteunTekkie Tax
VEILINGS
G
E
K
L
A
S
S
I
F
I
S
E
E
R
D
G
E
K
L
A
S
S
I
F
I
S
E
E
R
D
MALUTI, WOENSDAG 19 JUNIE 2013 7
BUNNYASHLEY-BO-THA will be adjudica-ting in this year’s vocalsection of the Harri-smith Eisteddfod.Bunny is an es-
teemed figure on themusical front. His pas-sion for music tookhim to England wherehe studied at theRoyal School ofChurch Music, as wellas at the Associate ofthe Royal College ofMusic, both inLondon.Locally Bunny obtai-ned his BMusEd. (Ho-nours) at the Universi-ty of the Free State(UFS).He pursued a ca-
reer as director of mu-sic. In the early yearsBunny held positionsat the St Andrew’sSchool and EuniceSchool for Girls – bothin Bloemfontein.For 27 years hewas
the director of musicfor South Africa’sworld-famous Dra-kensberg Boys’ Choir.This position earnedhim international re-cognition.His commitment to
this choir paid offwhenhe received the Order of Ikhamanga from thepresident for his outstanding contribution in thefield of choral music in South Africa.After his retirement Bunny accepted the chal-
lenge to become the director of music at theSterkspruit Christian School, a rural school nearAliwal-North. The rarity of hearing classical mu-sic from a rural school choir performing in Afri-kaans in the Dutch Reformed Church was so
news-worthy thatCarte Blanche did abroadcast on it in May2011.Bunny’s dedication
to his field of work ear-ned him several otherawards as well. Thisincludes the honoraryMin-On Arts Awardfrom Japan in recogni-tion of his great contri-bution to the enhance-ment of musical ap-preciation andawareness of the dra-matic arts among peo-ple, out of a sinceredesire to promote pea-ce and cultural growthin society.Bunny expresses a
sober view on thecompetition aspect ofeisteddfods. He iscommitted to encoura-ge the love of music inpeople and says thatcertificates should beviewed as landmarkson the road to excel-lence and not as anend in themselves.The Harrismith Ei-
steddfod committee islooking forward to wel-coming Bunny in thecommunity during Au-gust.
Individuals, families and groups or choirs ofany age group who love singing are encouragedto participate in one or more of the vocal catego-ries.Items can be performed with or without ac-
companiment. Accompaniment by piano is pre-ferred, but backtracks are allowed.Alternative music styles such as rapping will
be welcomed.
Ashley-Botha to bejudge at eisteddfod
BUNNY ASHLEYBOTHA
ALTESAAM 24 van die 40 spelers wat aandie Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) seprovinsiale gholfkampioenskappe op dieClarens Golf & Trout-landgoed deelgeneemhet, het terselfdertyd aan die Sanlam-Kan-sa-uitdaagreeks deelgeneem.Die uitslae is soos volg:Mans, A-afdeling: Jaco Froneman (39),
Gielie Strauss (39) en Eugene Olivier (36).Mans, B-afdeling: Rob Donald (41), Theo
Shannon (41) en Mark Lancester (39).Mans, C-afdeling: Mike Weldon (41), Ma-
nie Beukes (38) en S. Delport (37).Vroue: Janice Brownlee (37).Clarens-spelerswat na die streekeindron-
de deurgedring het, is K. Rosslee,MikeWel-don, Janice Brownlee en G. Koen.Die streekeindronde vir vroue word op 10
Augustus op Ficksburg gehou, terwyl diemans op 17 Augustus op Sandrivier speel.
Dié gholfspelers dring deur
DIE SanlamKansauitdaagreeks se gholfdag op Clarens is verlede Woensdag beslis. Die SuidAfrikaanse Polisiediens (SAPD) se provinsiale kampioenskap is ook terselfdertyd gehou. Altesaam 24 van die 40 spelers het bykomende geld betaal om ook aan die SanlamKansadag deelte neem. Van links is Mike Weldon (tweede, Cafdeling), Janice Brown (wenner, vroueafdeling)en Rob Donald (wenner, Cafdeling).
OP Clocolan was dit die Potgieters wat in dieSanlam-Kanker-uitdaagreeks die septer ge-swaai het. Behalwe dat pa Jan die gholfkapteinvan die klub is, het sy 23-jarige dogter Jadinein die A-afdeling vir vroue koning gekraai, ter-wyl sy vrou, Anna-Marie, die tweede plek in dieB-afdeling losgespeel het.“Ek het ook op dié dag probeer om te speel,
maar ek het nêrens gekom nie,” het Jan lag-gend opgemerk. “Ek het maar toegesien dat al-les reg verloop.”Jadine het met 36 punte in haar afdeling ge-
wen en ’n plek losgespeel om op 18 Augustusop Ficksburg op die streek-eindronde te pro-beer kwalifiseer vir die nasionale eindrondewatvanjaar weer by Sun City plaasvind.Sy is in Bloemfontein waar sy haar aan die
Sentrale Universiteit vir Tegnologie in die hotel-wese kwalifiseer nadat sy vir vier jaar ná skoolin die buiteland was. Sy het vir twee jaar by ’nhotel in Markington in Engeland gewerk voor-dat sy vir ’n verdere twee jaar as au pair in Ame-rika gewerk het.Jadine was egter nie die enigste een wat die
kollig gesteel het nie. Soepie Moolman het indie B-afdeling vir mans met ’n skitterende 41punte gewen terwyl TiaanClaassen in die C-af-deling 40 punte opgestapel het.Volgens pa Jan is daar elke jaar heelwat
geesdrif onder die klubspelers vir die toernooi,maar met die meeste aktiewe lede wat boerevan die omgewing is, kry hulle nie altyd die ge-wenste getalle nie.“Dit het egter vanjaar heel goed gegaan en
ons het ’n mooi opkoms gehad.”UitslaeMans, A-afdeling: Naas van Rooyen 38 (uit-
tel), Willem de Vries 38 en André Dreyer 31.B-afdeling: Soepie Moolman 41, Braam Jou-bert 38 en Hennie Brink 37. C-afdeling: TiaanClaassen 40, Erik Faure 37 en Ben Behm 34.Vroue, A-afdeling: Jadine Potgieter 36. B-af-
deling: Charlene Naudé 34 en AnnaMarie Pot-gieter 32. C-afdeling: Sarie Smit 39 en MagdaMoolman 23.
Potgieters wysgholftalent
ABRAMMOFOKENG van die Harrismith-mara-thonklub het die Comrades-ultramarathon in7:39:37 voltooi. Die uitslae lyk só: Bambie deWet (8:18:33), Makhosonke Radebe (8:55:21),
Edca van Zuydam (10:39:35), Francois Steen-kamp (10:49:23), Bafana Mtimkulu (10:52:49),Maduke Malatse (11:10:58) en Leon Pieterse(11:46:51).
Harrismith-atlete draf Comrades kaf
BONANGKAMBULA van dieMalutiHooglandskool is vir die Vrystaatse netbalspan vir leerlinge met spesiale onderwys behoeftes gekies.Die span gaan die vakansie aan die nasionalekampioenskappe in Durban deelneem.
OP die onlangse BCVOBokkieweek se rugbyproewe is Jaco Bakkes (17), ’n leerling aan dieAfrikaanse Privaat Skool Bethlehem, in die nasionale BCVOBokkierugbyspan (o.19) ingesluit. Ongeveer 140 seuns vanal dieCVOskoleoor die land heen het aan die proewe deelgeneem en Jaco het die 22manspan gehaal watin Julie aan die Nasionale Bokkieweek gaandeelneem. Jaco is ’n talentvolle speler wat sowel loskop as vaskopstut kan speel.
KARINA COETZEE (tweede van links), senter van OudSkoliere se tweede span, verdedig hierteen Harrismith se senter.
ELZETTE KRUGER van Harrismith se eerste netbalspan vang diebal in die span se kragmeting met OudSkoliere se tweede span.
Foto’s: Lynda Greyling
LIZE GREEN van Villiers in aksie teen Heilbron se netbalspan in ’n wedstryd in OudSkolierese eerste informele liga.
OUD-SKOLIERE se eer-ste informele netballigavan die seisoen is Sater-dag by Witteberg beslis.
Die meeste spanne totnog toe het deelgeneem.Die spanne was van Har-rismith, Dihlabeng, Heil-bron, Villiers en Lindley.
Elke span het heelwatondersteuners gehad,maar dit was duidelik Heil-bron is die meeste aange-moedig – dié dat die spanmet ’n sterk span soos Vil-liers kon afreken.UitslaeRonde 1: Harrismith 1
klop Oud-Skoliere met29-6; Harrismith 2 verloorteen Dihlabeng met 40-6.
Ronde 2: Oud-Skoliere1 klop Dihlabeng met 24-19; Harrismith Spur ver-loor teen Heilbron 2 met18-10; Harrismith 2 ver-loor teen Heilbron met29-1;
Ronde 3: Villiers ver-loor teen Heilbron 1 met45-14, Oud-Skoliere 2verloor teen Lindley met29-9 en Harrismith Spurverloor teen Harrismith 1met 24-6.