Top Banner
TEL: 058 - 303 5407 WEDNESDAY 3 APRIL 2013 FREE Koerant met hart The paper with heart I JP JACKSON, Eddie Jackson en Johna Boshoff het aan die Fouriesburg-plesierrit deelgeneem. Ruiters het vanjaar by die vendusiekraal op Slabberts bymekaargekom, waarna ’n roete oor verskeie plase in die gebied gevolg is. Foto: Lynda Greyling Lynda Greyling HAAR ouers se gunsteling-kleur toe hulle haar kamer versier het, was oranje. Min het Pieter en Igne Weyers geweet dat oranje ook die kleur is waarmee Jan Publiek van leuke- mie bewusgemaak word. Hul eersteling, Veroné, is onlangs met die baie seldsame juveniele miëlomonositiese leukemie (JMML) gediagnoseer. Dit is ’n soort leukemie wat slegs een uit 1,3 miljoen kin- ders kry. Die enigste kans vir lyers aan hierdie soort leukemie is ’n beenmurgoorplanting. Pieter en Igne is reeds getoets en hul beenmurg is nie met Veroné s’n versoenbaar nie. Die kan- se om nou ’n geskikte skenker op die Suid- Afrikaanse beenmurgregister te kry is skraal. Veroné is in die Netcare-afdeling van die Universitas-hospitaal in Bloemfontein waar sy chemoterapie ontvang in ’n poging om tyd te wen totdat ’n geskikte skenker gevind kan word. Pieter het aan Maluti gesê dat hul kleinding ’n paar weke gelede diarree gehad het. Sy het heeltemal gedehidreer waarna sy in die hospitaal opgeneem is. Een van die verpleeg- kundiges het aan die pediater wat aan diens was gesê dat die kleinding baie sieker as nor- maalweg was. Dr. Natie Wessels, die pedia- ter, het toetse laat doen waardeur vasgestel is dat Veroné inderdaad baie siek is. Hy het haar na prof. David Stones in Bloemfontein verwys wat vasgestel het dat die leukemie wat sy het, JMML is. Pieter is by Enslins Bethlehem werksaam en Igne hou by die Hoërskool Reitz skool. In ’n poging om ’n geskikte skenker te kry het Enslins ’n veldtog begin om soveel moont- lik mense te kry om hul beenmurg te toets. Op Reitz was daar by die skool se koshuis ’n massa toets-aksie. Ander besighede word nou uitgedaag om saam te staan vir ’n goeie doel. Mense tussen 18 en 45 jaar wat in goeie gesondheid verkeer en met ’n liggaamsgewig van bo 50 kg kan hulle registreer om getoets te word. Pieter se suster, Ansie Terblanche, wat by Pathcare in Bloemfontein werk, kan by 072- 461-2603 gebel word. Dit kos R700 per toets, maar dan word dit onmiddellik gedoen en word jy spesifiek getoets om Veroné te help. Indien iemand nie die geld het om ’n toets te ondergaan nie, kan die Sunflower Fund by www.sunflowerfund.org.za of donors@sun- flowerfund.org.za gekontak word of die tol- vryenommer 0800-12-10-82 kan gebel word. Hulle sal ’n deel van die koste bydra. Jou pro- fiel as skenker kan dan op die Suid-Afrikaan- se beenmurg-register geplaas word. Die Sun- flower Fund vra skenkings, maar indien ie- mand dit nie kan bekostig nie, is daar ook instansies en mense wat skenkings maak. Daar word ook ’n fonds gestig om te help met koste wat nie deur ’n siekefonds gedra gaan word nie. Intussen het Enslins Bethle- hem vir René Bakker aangestel om die voor- lopige rekening te administreer en borge te kry. Indien daar iemand is wat bereid is om te help, kan Bakker vir bankbesonderhede by 082-870-9746 gekontak word. Enslins Bethlehem het reeds ’n donasie van R30 000 gemaak en daag nou ander on- dernemings uit om dit te ewenaar of te oortref. Om op die hoogte van Veroné se vordering te bly, gaan kyk na die Facebookblad Veroné- tjie Weyers-gebedsgroep. Skenkings kan lewe red Leukemie by baba gevind PIETER WEYERS van Bethlehem en sy ses maande oue dogter, Veroné, wat met ’n seld- same soort leukemie gediagnoseer is. Geniet natuurskoon met plesierrit
12

Maluti 03-04-13.pdf

Mar 18, 2016

Download

Documents

Maluti News

Maluti 03-04-13.pdf
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: Maluti 03-04-13.pdf

TEL: 058 ­ 303 5407 WEDNESDAY 3 APRIL 2013 FREE

Koerant met hart The paper with heartI

JP JACKSON, Eddie Jackson en Johna Boshoff het aan die Fouriesburg­plesierrit deelgeneem. Ruiters het vanjaar by die vendusiekraalop Slabberts bymekaargekom, waarna ’n roete oor verskeie plase in die gebied gevolg is. Foto: Lynda Greyling

Lynda Greyling

HAAR ouers se gunsteling-kleur toe hullehaar kamer versier het, was oranje. Min hetPieter en Igne Weyers geweet dat oranje ookdie kleur is waarmee Jan Publiek van leuke-mie bewusgemaak word.Hul eersteling, Veroné, is onlangs met die

baie seldsame juveniele miëlomonositieseleukemie (JMML) gediagnoseer. Dit is ’n soortleukemie wat slegs een uit 1,3 miljoen kin-ders kry.Die enigste kans vir lyers aan hierdie soort

leukemie is ’n beenmurgoorplanting. Pieteren Igne is reeds getoets en hul beenmurg isnie met Veroné s’n versoenbaar nie. Die kan-se om nou ’n geskikte skenker op die Suid-Afrikaanse beenmurgregister te kry is skraal.Veroné is in die Netcare-afdeling van die

Universitas-hospitaal in Bloemfontein waarsy chemoterapie ontvang in ’n poging om tydte wen totdat ’n geskikte skenker gevind kanword.Pieter het aanMaluti gesê dat hul kleinding

’n paar weke gelede diarree gehad het. Syhet heeltemal gedehidreer waarna sy in diehospitaal opgeneem is. Een vandie verpleeg-kundiges het aan die pediater wat aan dienswas gesê dat die kleinding baie sieker as nor-maalweg was. Dr. Natie Wessels, die pedia-ter, het toetse laat doen waardeur vasgestelis dat Veroné inderdaad baie siek is. Hy hethaar na prof. David Stones in Bloemfonteinverwys wat vasgestel het dat die leukemiewat sy het, JMML is.Pieter is by Enslins Bethlehem werksaam

en Igne hou by die Hoërskool Reitz skool.In ’n poging om ’n geskikte skenker te kry

het Enslins ’n veldtog begin omsoveelmoont-lik mense te kry om hul beenmurg te toets.Op Reitz was daar by die skool se koshuis’n massa toets-aksie. Ander besighede wordnou uitgedaag om saam te staan vir ’n goeiedoel.Mense tussen 18 en 45 jaar wat in goeie

gesondheid verkeer enmet ’n liggaamsgewigvan bo 50 kg kan hulle registreer om getoetste word.Pieter se suster, Ansie Terblanche, wat by

Pathcare in Bloemfontein werk, kan by 072-461-2603 gebel word. Dit kos R700 per toets,maar dan word dit onmiddellik gedoen enword jy spesifiek getoets om Veroné te help.Indien iemand nie die geld het om ’n toets

te ondergaan nie, kan die Sunflower Fund bywww.sunflowerfund.org.za of [email protected] gekontak word of die tol-vryenommer 0800-12-10-82 kan gebel word.Hulle sal ’n deel van die koste bydra. Jou pro-fiel as skenker kan dan op die Suid-Afrikaan-se beenmurg-register geplaasword.DieSun-flower Fund vra skenkings, maar indien ie-mand dit nie kan bekostig nie, is daar ookinstansies en mense wat skenkings maak.Daar word ook ’n fonds gestig om te help

met koste wat nie deur ’n siekefonds gedra

gaan word nie. Intussen het Enslins Bethle-hem vir René Bakker aangestel om die voor-lopige rekening te administreer en borge tekry. Indien daar iemand is wat bereid is omte help, kan Bakker vir bankbesonderhede by082-870-9746 gekontak word.Enslins Bethlehem het reeds ’n donasie

van R30 000 gemaak en daag nou ander on-dernemings uit om dit te ewenaar of te oortref.Om op die hoogte van Veroné se vordering

te bly, gaan kyk na die Facebookblad Veroné-tjie Weyers-gebedsgroep.

Skenkings kan lewe redLeukemie bybaba gevind

PIETER WEYERS van Bethlehem en sy sesmaande oue dogter, Veroné, wat met ’n seld­same soort leukemie gediagnoseer is.

Geniet natuurskoon met plesierrit

Page 2: Maluti 03-04-13.pdf

2 MALUTI, WEDNESDAY 3 APRIL 2013

Koerant met hart The paper with heartI

Gedruk deur Paarl Coldset

Tel: 051 430 1050

Nelson Mandelarylaan 79

Bloemfontein

Verkoopsbestuurder:Coleen Cilliers

Sel: 083 411 1064

[email protected]

Redakteur: Lynda Greyling

Sel: 082 484 2080

Tel: 058 303 5411

[email protected]

Lynda Greyling

’n STREEKHOFAANKLAER hetDinsdagmiddag soos ’n wafferseBatman ’n man wat ontsnap hetop die dak van die hofgebouaangekeer.Enrico Brits, die streekhofaan-

klaer wat op Warden in diedistrikhof werk, sê hulle het dielaaste saak van die dag afge-handel en die hof het verdaag.

Hy het gesien die aangeklaagdeMthokozisi Tsabalala (22) loer indie gangetjie op pad na dieselle toe na hom en die hof-or-donnans. Die volgende oomblikhet die ordonnans gesê diegevangene het ontsnap.Almal het na hom begin soek.

Daar is in die binnehof, selfsonder ’n motor wat daar gepar-keer was, asook binne-in diegebou, gesoek.

Hy kon nie na buite ontsnaphet nie, want daar is hoësekuriteitsheinings en ’n sekuri-teitswag. Die wag het gesêniemand is by hom verby nie.Nadat ’n spoor by die yster-

deur wat na buite toe oopmaak,gesien is, is vermoed Tshabalalakruip op die dak wegp. Brits,wat al sy toga uitgetrek het, hetopgeklim.Aanvanklik kon hy hom nie

sien nie, maar toe gewaar hyhom waar hy op ’n plat gedeeltewaar die nok begin, plat op symaag lê.Tshabalala het met sy rugkant

na Brits gelê sodat hy hom aansy voete kon gryp.Die twee het ’n bietjie gestoei,

waarna Tshabalala ten aanskouevan die publiek weer in hegtenisgeneem en in ’n sel toegesluitis.

Brits, ’n karateka met ’n swartgordel wat sy eie karateskool opReitz het, sê hy het nie eensdaaraan gedink dat Tshabalalagewapen kon wees nie.Tshabalala het vroeër op twee

aanklagte van aanranding metdie doel om ernstig te beseer,asook die onwettige besit van ’nvuurwapen, verskyn.Die saak is tot 14 April

uitgestel.

WAAGMOEDIGES en avontuur-lustiges kan solank die vierwiel-motorfietse se enjins vir Fouries-burg se gewilde 4x4-dag aanska-kel.Die dorp en Fouriesburg-forum

is vir dié gesinspretdag van diejaar gerat en daag belangstellen-des in die omliggende gemeen-skappe uit om hieraan te komdeelneem.Die byeenkoms word op

Saterdag 27 April aangebied engroot pryse is vir deelnemersmet 4x4-voertuie, 4x2-voertuie ofvierwielmotorfietse op die spel.Die roete sal in die asemro-

wende berge rondom Fouries-burg aangebied word. Diegasheerplaas is die Lesoba-

gasteplaas.Heelwat aktiwiteite sal vir jonk

en oud aangebied word.Daar sal talle kos- en koel-

drankstalletjies wees.Laatmiddag gaan heerlik om

die groot vleisbraaivure gekuierword en rugby sal op groot-skermtelevisie wys terwyl diebring-en-braai-mandjies uitgepaksal word.Neil Nachtrein sal die vermaak

verskaf.Braaivleispakke en ’n kontant-

kroeg sal beskikbaar wees.Rig navrae oor inskrywings en

stalletjies aan David Exley by082-820-0403 of Nelis Roos by082-959-8120 of stuur e-pos [email protected].

Ontsnapte op hofgebou se dak aangekeer

Enjins gaan brul opgewilde 4x4-dag

SWARTT­hemde metdie VeronéWeyers­logois te koop omsodoende diegeldinsame­lingsprojekten bate vandie kleindingwat leukemiehet te onder­steun.

Page 3: Maluti 03-04-13.pdf

MALUTI, WEDNESDAY 3 APRIL 2013 3

TJHETANE MOFOKENG, uitvoerende burgemeester van die Dih­labeng­munisipaliteit, het die nuwe Dihlabeng Mall amptelik ge­open. Foto: Lynda Greyling MENSE stroom na die nuwe Dihlabeng Mall wat Donderdagoggend geopen het.

ERIC SWARTS, die AHI Bethlehem sesakeman van die jaar, het nog ’nWimpyin die Dihlabeng Mall geopen.

DIE personeellede van Mugg & Bean het op die openingsgeleentheid vandie Dihlabeng Mall vir die publiek ’n verwelkomingsliedjie gesing voordatdie onderneming amptelik geopen het.

PERSONEELLEDE van die Volksblad­groep se gemeenskaps­koerante, Maluti, Vrystaat en Express Eastern Free State, wasop die openingsgeleentheid van die Dihlabeng Mall. Van linksis Lanie Human, Chantelle Cotty, Coleen Cilliers (advertensie­bestuurder) en Redene Labuschagne.

Dihlabeng Mall oop op BhmDihlabeng Mall oop op Bhm

Page 4: Maluti 03-04-13.pdf

4 MALUTI, WEDNESDAY 3 APRIL 2013

God sal sy kindersnie in die steek laatLEES Psalm 56: 4-12Dít weet ek: God is aan my

kant . . . inGod stel ekmyver-troue . . . ek is nie bang nie.

Grace C.W. Groben vertelvan ’n ervaringmet haar kind-jie wat ’n kosbare boodskapoor God se nabyheid aan haar eie hart toe ge-bring het. Haar eersteling, ’n dogtertjie, het vandie begin af by haar geslaap. Toe kom die tyddat sy die gewoonte om by haar ma te slaapmoet afleer. Sy moes in haar eie bed beginslaap. Daardie eerste aand lê sy haar kindjiein haar eie bed neer, liefkoos haar ’n rukkie,gee haar ’n laaste nagsoentjie en skakel dielig af. Grace bly in die donker naby haar kindsit. ’n Lang tyd huil haar dogtertjie hewig – eerskwaad, toe verdrietig, toe vol vrees. Sy moesgedink het haar ma het haar verlaat, haar al-leen in die donker laat lê. Die werklikheid wasdat haar ma elke snikkie gehoor het, saam ge-sit en huil het, gehunker het om haar kindjieop te tel. Vir die kind se eie beswil het Gracehaarself beheer. Hieroor skryf Grace: And so,in times of affliction, our God indeed hears ourcry, is near and feels for us, though for our own

good He may hide His faceand may seem not to hear.

God lei ons deur ’n leerskoolvan moeilike omstandighedeomdie volheid van sy liefde entrou te leer ken. God handelmet ons soos ’n kind se eie pa

en ma met hom werk – net beter en ver-standiger as wat ons dit ooit kan doen. Hy kenons behoeftes en ons swakhede: Soos ’n va-der hom ontferm oor sy kinders, so ontferm dieHere Hom oor dié wat Hom dien. Hy weetwaarvan ons gemaak is, Hy hou dit in gedagtedat ons stof is. (Ps.103:13,14). Al lyk dinge virons ook donker, soos vir Grace se kindjie, Godis naby ons. Hy sal ons nie in die steek laatnie. Selfs al gaan ek deur donker dieptes, salek nie bang wees nie, want U is by my. In Uhande is ek veilig. (Ps.23:5).

Abram, wat later Abraham geword het, enuit wie se lang stamboom Jesus later geboreis, is ’n voorbeeld van hoe God ’n man deurdie leerskool van geloof kan stuur totdat latervan hom gesê kan word: Abraham het in Godgeglo . . . (Jak.2:23).

“Here, vandag vertrou ek op U nabyheid.”

Baie van sentrum het noudie eerste keer ’n werk

Lynda Greyling

DIE afgelope paar weke sienOos-Vrystaters uit na dieopening van die nuwe mall.Die werkery aan die ge-

bou is dopgehou en ’n menshet gewonder of die inkopiesentrum werklikDonderdag gaan open.So ampertjies het die reën sake belemmer

en van vroeg Donderdag af het mense na dienuwe sentrum gestroom.Hulle het egter nie geweet dat die sentrum

eers ’n bietjie later die oggend amptelik opennie. Hulle moes ’n paar uur voor die hek wagom in te gaan.Om by die hek te kom was natuurlik ’n an-

der saak.Mensemoes in die veld omdie sen-trum parkeer en ’n hele ent stap, sommigegly-gly deur modder en om waterpoele. Entoe die gewag voor die hek.Toe dié oopgemaak word, was dit natuurlik

’n ander saak. Mense hetbegin hardloop om eerste tewees, te bang om die wins-kopies mis te loop.Net so hier en daar het ie-

mand gekla oor die gesloerom oop te maak.

Binne in die sentrum was dit natuurlik ’nander saak – ’n fees-atmosfeer het geheers,veral toe ’n mens deur die personeel vanMugg & Bean met hul verwelkomingsliedjieverwelkom word.Daar is ook bekende gesigte en bekende

besighede, ook ’n Wimpy, Checkers, Pick nPay, Game en ’n hele paar ander.Die personeel by al die winkels staan in af-

wagting nadat almal eers deur hul onder-skeie hoofde en eienaars verwelkom is.Baie van hulle glimlag, want hulle het nou

die eerste keer werk en kan nie wag nie omdie opleiding wat hulle ondergaan het toe tepas.

deur

Lynda Greyling

Geesgenoot

KLEUTERSvan diePreprimêreSkool Tingeling het die bejaardes van dieBethlehem­af­treeoord besoek. Hulle het onder meer vir die bejaardes prente wat hulself gemaakhet, gegee en ook vir hulle gesing. Hier gee Dirkie Willemse vir Lena Flockeman ’nprent.

Besoek bejaardes in oord

DIÉ twee vriendinne, albei in dienegentig, kuier nie gereeld bymekaarnie, maar wanneer hulle kuier, is ditasof hulle mekaar net die vorige daglaas gesien het.Lizzy Fourie (96), wat deesdae in

die Fichardtpark-aftreeoord woon, komkuier dikwels by familie op Bethlehem.Tydens hierdie besoeke maak sy sekersy dat sy en Koekie Saayman byme-kaar uitkom. Lizzy en haar dogter,Suzie Louw, het die afgelope naweekop Bethlehem gekuier.Die twee vriendinne was in die laat

sestigerjare van die stigterslede vandie eerste tuisnywerheid op Bethle-hem.Volgens Lizzy het Sophie Schee-

pers, destyds hoofbestuurslid van dieVLU, hulle aangemoedig om ’ntuisnywerheid te begin. Aanvanklik washulle 50 lede, maar sommer gou hetdie getal verminder totdat net ’nhandjie vol oorgebly het. Onder hullewas Lizzy en Koekie, asook MagrietFourie van die Bethlehem-aftreeoord,wat steeds bak.Lizzy het onder meer die heerlikste

skilferkors-tertjies gebak. Sy moes vanhul plaas op Kransfontein dorp toe ry

en was altyd skrikkering dat die spruitsou afkom en sy nie sou kon deurkomdorp toe nie.Koekie was veral bekend vir die

heerlike beskuit wat sy gebak het.Aanvanklik het die vroue die tuisny-

werheid net op ’n Vrydag by EasternFree State-trekkers se perseel bedryf.Later van tyd het hulle na ’n ander

perseel verskuif en was hulle vanDinsdae tot Saterdae oop.Toe dit te duur geword het om

kleinkoekies te bak, het die tweevriendinne hoofsaaklik verskeie soortebeskuit gebak. Dit was harde werk. Ditwas lang ure en die meeste van diebakwerk is snags gedoen.Koekie het sowat ’n jaar gelede ’n

beroerte gehad en bly nou in dieversorgingsafdeling van Bergprag. Voordie beroerte het sy in haar eie huisieby Bergprag gebly en nog vir haarselfgesorg.Lizzy bly nog in haar eie plekkie by

die Fichardtpark-aftreeoord, maar kookdie afgelope ruk nie meer nie.Wanneer die twee vroue by mekaar

kuier, kla hulle nie oor al die skete nie– hulle gesels oor kinders, kleinkindersen oor die ou dae.

Vriende koestersoete verlede

KOEKIE SAAYMAN en Lizzy Fourie was twee van die stigterslede van die eerste tuisny­werheid op Bethlehem. Die tuisnywerheid bestaan lank nie meer nie, maar dié tweese jare lange vriendskap staan steeds rotsvas.

KLERE vir die werkende vrou is deur JolindiFourie (links) vertoon terwyl Anna van Tonderklere vir die ouer vrou vertoon het tydens diemodeskou by Golden Gateway­Hospice sePersteepot­teeparty. Foto: Lynda Greyling

JOZELLE FOURIE vertoon die nuutste kin­der­modes op ’n modeskou wat tydens dieGolden Gateway­Hospice se Persteepot­tee­party aangebied is.

Hou hul lyf model op teeparty

Page 5: Maluti 03-04-13.pdf

MALUTI, WEDNESDAY 3 APRIL 2013 5

PLUSEARNPOINTS

PLUSEARNPOINTS

Always there for you

1177635_39x8

PRICES VALID 3 – 7 APRIL 2013 AT PICK NPAYDIHLABENGMALLONLY

Always there for you

1479Snowflake CakeWheat Flour2.5kg

4699Nescafé ClassicDawn 200g

1379All Gold TomatoSauce 700ml

Always there for you

2679SunfoilSunflower Oil2 Litre

1779PnPWhite Sugar2.5kg

1879Brookes OrosOriginal OrangeSquash 2 Litre

Pick n Pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. Some stores may not stock some of these products. Please check availability: 0800 11 22 88 (toll free landline only. Cellphone rates apply). We strive to ensure all printed information is correct, but will not beliable for any print errors that may occur. Advertised prices are inclusive of VAT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smart shopper terms and conditions apply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please see in store or go online for more details.

Each2799

EachPnP no name™Frozen ChickenBraaipak 2kg

3199PnP FreshChickenBraaipak 4s,8s or 16s

Per kg

1479SpekkoParboiled Rice2kg

Garnish and decor not included

Bulk Pork PackConsists of:Roast, Chops,Rashers andStew Cuts

2999Per kg

Coca-ColaRegular 2 Litre

1079Each

SHOP NO 3, DIHLABENG MALL CENTRE, PREEKSTOEL STREET, DIHLABENG (BETHLEHEM)

Dihlabeng Mall (Bethlehem)

NOWOPEN

1299PnP Full Creamor Low Fat FreshMilk 2 Litre

Each

Please Recyclewww.picknpay.co.za

TOLL FREE: 08001122 88(LANDLINE ONLY. CELLPHONE RATES APPLY)

CUSTOMER CARE

TRADING HOURSMONDAY - FRIDAY 08H00 - 20H00

SATURDAY 08H00 - 17HOOSUNDAY 09H00 - 17HOO

PUBLIC HOLIDAYS 09H00 - 16HOO

3699Flora RegularMedium FatSpread 1kg Tub

Page 6: Maluti 03-04-13.pdf

6 MALUTI, WEDNESDAY 3 APRIL 2013

PRICESVALID2-7 APRIL2013ATALLPICKNPAYSUPERMARKETS, FAMILYSTORES,MINIMARKETSANDHYPERSIN GAUTENG, FREE STATE, NORTHWEST, MPUMALANGA, LIMPOPO, UPINGTON, KIMBERLEY, KURUMAN AND VRYBURG. EXCLUDING BOTSWANA, NAMIBIA, SWAZILAND, LESOTHO AND EXPRESS STORES.smart shopper points will still apply in Express and Daily Stores.

Pick n Pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. Somestoresmaynotstocksomeoftheseproducts. Please check availability: 0800 11 22 88 (toll free landline only. Cellphone rates apply). We strive to ensure all printed information is correct, but will not beliable for any print errors that may occur. Advertised prices are inclusive of VAT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smartshoppertermsandconditionsapply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please see in store or go online for more details.

Always there foryou

PLUSEARNPOINTS

Product has been styledfor photography

7499WellingtonVO Brandy750ml

Each

Alcohol Not for Sale to Persons Under the Age of 18. Drink Responsibly.

Hunter’sDry 24 x 330mlCans or Non-returnable Bottles

0099SAVE35.00N

OWONLY

CASE PRICE

16499per case

Sponsored by

BOEREWORS

2899PnP Fresh WholeChicken

per kg

4999Bulk Beef Mince

per kg

7999Bulk Lamb BraaiChops

per kg 5699UltimateBraai MasterBoerewors

per kg

2999Frozen MarinaraMix 700g nett

per kg2899Frozen WholeYellow Tail

per kg

Product has been styled for photography Product has been styled for photography Product has been styled for photography

Product has beenstyled for photography

Product has beenstyled for photographyPst

5699Bulk LambForequarter Pack(Consists of: BaaiChops & Stew Cuts)

per kg

4499Duck FarmFrozen Duck

per kg2149RainbowMama’sNine Nine FrozenChicken Braai Pack1.15kg

Product has been styledfor photography

Page 7: Maluti 03-04-13.pdf

MALUTI, WEDNESDAY 3 APRIL 2013 7

1177023B_E

PRICESVALID2-7 APRIL2013ATALLPICKNPAYSUPERMARKETS, FAMILYSTORES,MINIMARKETSANDHYPERSIN GAUTENG, FREE STATE, NORTHWEST, MPUMALANGA, LIMPOPO, UPINGTON, KIMBERLEY, KURUMAN AND VRYBURG. EXCLUDING BOTSWANA, NAMIBIA, SWAZILAND, LESOTHO AND EXPRESS STORES.smart shopper points will still apply in Express and Daily Stores.

Pick n Pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. Somestoresmaynotstocksomeoftheseproducts. Please check availability: 0800 11 22 88 (toll free landline only. Cellphone rates apply). We strive to ensure all printed information is correct, but will not beliable for any print errors that may occur. Advertised prices are inclusive of VAT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smartshoppertermsandconditionsapply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please see in store or go online for more details.

PleaseRecyclewww.picknpay.co.za

TOLL FREE: 08001122 88(LANDLINE ONLY. CELLPHONE RATES APPLY)

CUSTOMERCARE

Always there foryou

PLUSEARNPOINTS

3999BabySoft 2 plyToilet TissueAssorted 9s

Each549KOO Baked Beansin Tomato Sauce410g

Each

4999Gâteaux Cake

Each

1779Crosse &Blackwell TangyMayonnaise 750g

Each

999PnP Mini ItalianTomatoes 250g

1499PnP Soft Citrus1/2 Tray

2500PnP Crisp LettuceHead, EnglishCucumber & Carrots1kg

BUY ALLFOR

999PnP Pears Loose sell

per kg 2000Avocados

BUY 4FOR

4000PnP WashedPotatoes 2kg,Onions 2kg &English Tomatoes1kg

BUY ALLFOR

2500PnP Golden DeliciousApples 1.5kg

BUY 2FOR

2500PnP White Mushrooms250g

BUY 2FOR

WEEKLYWINNERS

1499DairyBelle Fruitsof the Forest, InShape or PlainYoghurt Assorted1kg

Each

Page 8: Maluti 03-04-13.pdf

8 MALUTI, WEDNESDAY 3 APRIL 2013

DIE ATKV bied vir die eerste keer’n landwye Seniors 55-talentkom-petisie aan.

Volgens Sakkie Kotze, voorsittervan die ATKV Centurion, wil dieATKV met dié landwye kompetisietalent onder die senior burgers(55 jaar en ouer) identifiseer omvir hulleblootstelling tegee enoptreegeleent-hede saammet die ATKVCenturion-mu-siekforum teskep.

Die bestesin elkekategorie salingesluit word op die tweedegratis omgee-CD van Ons eer onssenior burgers. Die CD sal gratisaan ouetehuise en aftreeoordebeskikbaar gestel word sodatinwoners in die sentrale sitkamerdaarna kan gaan luister.

Die verskillende kategorieë is:sing enige Afrikaanse liedjie; singenige Afrikaanse Christenliedjie;speel enige Afrikaanse musiek-

nommer met enige instrument(solo, duo of trio); en vertel ’nAfrikaanse humorstorie wat drieminute duur.

Benewens die prywennerskon-sert wat einde Junie in Pretoriaplaasvind, is daar ook ’n heleklompie pryse op die spel.

Daar is ondermeer midweek-verblyf vir tweenagte by ’nATKV-oord, ’nboekprys vanLapa-uitge-wers,’n kopievan Ons eerons seniorburgers CD1 enCD2, asook ’n

kopie van Trevor Nasser se CDKlassieke keur.

Van Suid-Afrika se bekendsteen suksesvolste sangers, munis-kante en storievertellers is diebeoordelaars – die meeste vanhulle ook senior burgers.

Stuur ’n SMS na 082-925-1488vir inskrywingsvorms. Dui duidelikaan waarheen dit gefaks, geposof ge-e-pos moet word.

Bejaardes metBejaardes mettalent gesoektalent gesoek

LEDE van die Sonbesies­volksanggroep wat op 16 Maart sprankel verleen het aan die Vrystaatse streek­volkspelesaamtrek wat op Bethlehem gehou is. Van links is, voor: Zonita du Plooy, Hanlie Rothman, DaleneConnoway, Bessie Oosthuisen (begeleier/afrigter) en Henry Brooks; agter: Annie Naudé, Thabita Skeen,Ina van der Merwe en Madelein Labuschagne.

Bekoor met volksang op saamtrek

Die CD sal gratis aanouetehuise en aftree­oorde beskikbaar ge­stel word sodat in­woners in die sentra­le sitkamer daarnakan gaan luister.

Page 9: Maluti 03-04-13.pdf

MALUTI, WEDNESDAY 3 APRIL 2013 9

Page 10: Maluti 03-04-13.pdf

10 MALUTI, WEDNESDAY 3 APRIL 2013

sending a strongteam to Namibia.”Vice-president

Gerhard Conradiewill manage theteam,while Llewellynvan Leeuwen, whoguided the SA teamto their third victoryagainst the Scots atLeopard Creek, willalso accompany theteam as coach andcaptain.Pieterse explained

that the teamwill alsotee it up in the BankWindhoek NamibianAmateur, which willprecede the AfricaZone VI Golf Cham-pionships at the sa-me venue on 20 and21 April.“The team will use

this curtain-raiser asa warm-up for theteam competition,”Pieterse said.“It will also give

Llewellyn the ideal opportunity to study theirform and to plan out the best strategy andcombinations for the side for the Zone VI.“South Africa has won the Africa Zone VI

Golf Championships a record 12 times sinceit launched in 2000 and the side will be deter-mined to keep our proud history in this eventalive. They are a young side, but a group ofgritty fighters and they are hungry to win.”The Africa Zone VI Golf Championships at-

tracts countries mainly from East and Sout-hern Africa. In addition to the hosts and thedefending champions, the other teams expec-ted at to contend include Tanzania, Uganda,Zambia, Zimbabwe, Botswana, Lesotho,Swaziland, Mozambique and Rwanda.The first reserve is Callum Mowat, another

member of the victorious SA side at LeopardCreek, while Teagan Gauche was named se-cond reserve.

THREE of the count-ry’s top amateur golf-ers will debut forSouth Africa whenthe South AfricanSA) team take uptheir title defence atthe Africa Zone VIGolf Championshipsat the Windhoek Golfand Country Clubfrom 22 to 26 April.The new caps in-

clude reigning San-lam SA amateurchampion, ThristonLawrence from Nel-spruit, SA amateur fi-nalist Andrew Lightfrom George and Ed-die Taylor from Har-rismith who plays outof the Country ClubJohannesburg.Lawrence, Light

and Taylor are ran-ked fourth, seventhand ninth on theSouth African GolfAssociation’s currentrankings.The threesome will line up alongside the

country’s number two, Zander Lombard, LouisTaylor, ranked third, as well as Gerlou Roux,Werner Ferreira and Tertius van den Berg,ranked sixth, eighth and 12th respectively.Lombard is the only member from the team

that secured South Africa’s 12th victory in Ma-lawi last year, while Louis Taylor, Roux, Ferrei-ra and Van den Bergh earned their nationalcolours in the recent Leopard Trophy.“The players earned their places in the side

based on merit, but their performances so farthis season support their selection,” said SA-GA president André Pieterse.“We are excited to field a young team in our

title defence at this year’s championship. Weare delighted to give these players the oppor-tunity to gain some valuable international ex-perience and we are confident that we are

OOS-VRYSTAAT KRIEKET het verledeSaterdag die Andras Findt-ses-aan-’n-kant-toernooi op Bethlehem aan-gebied. Agt spanne van oor die Oos-Vry-staat heen het deelgeneem. DieMashaka-ne-span was die wenner. Dorp het teenhom verloor. In een van die ander wedstry-de het Qwaqwa teen Harrismith gewen.Die dag is met die jaarlikse prysuitdeling

en afskeidsgeselligheid afgesluit.

Mashakane-span wen toernooi

KRIEKETSPELERS wat op Oos­Vrystaat Krieket se prysuitdeling eerbewys ontvang het,is van linksMohammad Zahia (eerstedivisie­kolwer van die jaar), ThaboMokoena (tweede­divisie­bouler van die jaar), Sello Mabuya (tweededivisie­speler van die jaar), Carl vanRooyen (eerstedivisie­bouler van die jaar) en Evert Grove (eerstedivisie­kolwer van diejaar).

BELANGHEBBENDES wat Oos­Vrystaat Krieket se prysuitdeling en afsluitingsgesellig­heid bygewoon het, is van links Dawie Botha (bestuurslid), Cloete van Zyl (kaptein vanspan wat A­divisie met 50 boulbeurte gewen het), Sello Mabuya (kaptein: B­divisie gewen),Duart Valks (borg, Hardware Mecca) en Corné van der Merwe (bestuurslid).

DIE Mashakane­span het die ses­aan­’n­kant­toernooi op Bethlehem gewen. Van linksis Corné van der Merwe (Oos­Vrystaat Krieket), Sello Mabuya (Mashakane­span), AngieFindt (borg, Andras Findt­onderdele) en Dawie Botha (Oos­Vrystaat Krieket).

EVERT GROVÉ spog met ’n hele aantaleerbewyse ná Oos­Vrystaat Kkrieket seprysuitdeling. Hy het ’n trofee ontvang asspeler van die jaar: A­divisie, kolwer vandie jaar: A­divisie, kolwer vir die ses­aan­’n­kant, asook speler van die ses­aan­’n­kant en vir sy 200 lopies in die 50­beurte­wedstryd.

Young golfers ready to helpnational team defend title

LOUIS TAYLOR from Harrismith. Foto: Supplied

Page 11: Maluti 03-04-13.pdf

MALUTI, WEDNESDAY 3 APRIL 2013 11

YOUR ONE-STOP

GARAGE DOORMAN

BETHLEHEM11A ROUX STREETTEL. 058 303 9159FAX: 058 303 9157

086 539 0123E-MAIL:

[email protected]

Was vansitkamerstelle,

volvloermatte enmotorsitplekke.

Uitsuig van water.Gratis kwotasies.

Skakel

Ronel 082 788 1483

SANDSTONE: Blocks,bricks, cladding, rivens,tiles, etc.Tel. 058 303 4840.12 Archbell Street, Bethle-hem.

SOEK, KOOP, VERKOOP VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES

Page 12: Maluti 03-04-13.pdf

12 MALUTI, WEDNESDAY 3 APRIL 2013

SportSportKoerant met hart The paper with heartI

GUILLOME LIEBEN-BERG het hom gladnie voorberei om aanvanjaar se CapeEpic-fietswedrendeel te neem nie. Toghet hy en was hy eenvan die gelukkigesom die week sestrawwe roete te vol-tooi.Hoewel hy gereeld

bergfiets ry en vandieouens wat saam methom ry aan die Epicgaan deelneem, hetLiebenberg, deesdae’n sakeman van Ge-orge, besluit omweens sy werkver-pligtinge nie deel teneem nie.Een van die mans

wat gereeld saammet hom ry, Oelof,sou gaan ry. Dié hetegter so ’n week voordie Epic geval en sysleutelbeen gebreek.Omdat hy hom

saam met Ben Vermeulen as die Trapwante-span ingeskryf het, moes hulle vinnig ’n plaas-vervanger kry en is Liebenberg gevra omOelofse plek in te neem.Liebenberg en Vermeulen was deel van die

1 200 deelnemers aan die tiende Absa CapeEpic. Altesaam 426 deelnemers het van anderlande af gekom om te kom deelneem.Hulle het op die Meerendal-wynlandgoed

buite Durbanville begin en 706 km verder bydie Lourensford-wynlandgoed by Somerset-

Wes klaargemaak. Vanjaar het ryers altesaam15 950 mgeklim. Die twee het sommer aan diebegin ampertjies nie die afsnytyd betyds ge-haal nie,maar van daar af het dit elke dagbetergegaan. Hulle het daagliks hul plek verbeteromaan die einde van die Epic 225ste te eindig.Hul algehele tyd was 57:57:04.Liebenberg het net voordat hy op die Epic

vertrek het, nuweonderdele vir sy fiets gekoop.Nie hy of Vermeulen het enige probleme methul fietse ondervind nie.

Onvoorbereideryer pak wedren

OUD­BETHLEHEMIET Guillaume Liebenberg het aan vanjaar se Ca­pe Epic deelgeneem. Hier groet twee jong ondersteunertjies hom.

OOS­VRYSTAAT KRIEKET se afsluiting­ en prysuitdelinggeleentheid is Saterdagaandgehou.Oud­Skoliere het dieDewar­skild en dieBruceHumphreys­trofee ontvang, terwyldie Iceburg­trofee deur Masekhane gewen is. Van links is Hartman Ries, Cloete vanZyl, PD van den Berg, Pieta van der Merwe, Mpho Ramathibe, Carl van Rooyen, AndréBosch en Corné van der Merwe.

OP Oos­Vry­staat Krieketse prysuitde­ling het EvertCronjé (links)’n meriete­eer­bewys ontvangvir 200 lopiesbehaal, terwylMpho Rama­thibe ’n merie­te­eerbewysvir sy insluitingin die Suid­AfrikaansePlatteland­span ontvanghet.

Ontvang pryse op geselligheid

HUISAD/MA/AUG11/JJ

Koerant met hart The paper with heartI

Koerant met ‘n hart vir sy mense,

sy adverteerders en sy omgewing.

Koerant met ‘n hart vir sy mense,

sy adverteerders en sy omgewing.

Skakel

Johan 081 438 7715

Redene 082 405 5019

vir u advertensiebehoeftes.