Tel. 0514047600 | Vrydag 23 Januarie 2015 | www.bloemnuus.co.za GRATIS
Te veel skuld?Te veel skuld?ONS KONSULTEERLANDWYD
Kellnerstraat 41, Westdene BloemfonteinTel. 051 448 8462 • 072 544 8289
steBotshabelo kantoor: Re-a-Hola kompleks, Kantoor 20, 1 Vloer
• Moenie dat jou krediteure jou meer lastig val nie.• Moet niks verloor omdat jy agterstallig geraak het nie.• Moenie dat jou krediteure jou meer lastig val nie.• Moet niks verloor omdat jy agterstallig geraak het nie.• Moenie dat jou krediteure jou meer lastig val nie.• Moet niks verloor omdat jy agterstallig geraak het nie.• Moenie dat jou krediteure jou meer lastig val nie.• Moet niks verloor omdat jy agterstallig geraak het nie.
HELPDEBT COUNSELLORS cc
• SKULDBERADERS• ADMINISTRATEURS• REGSADVISEURS
DEBT COUNSELLORS cc 2009/196236/23
Skuldbeslaglegging (‘garnishee orders’) afgetrek van jou salaris? Ons kan dit stop.
Ons konsulteer ookna-ure in die
privaatheid van ueie huis of perfaks/e-pos.
Skakel ons vandag nog vir vinnigeskuldverligting – ons KAN help !
X1PMG5DM-BN230115
‘Onderwyser’Wat doen Ignoas hy nie foto’sneem of skryf?
3
Blink uitTennisspelersvan Rosestadskitter 8
Op die spelEen leser kanvier CD’s wen 5To GermanyLearners shareexperience incountry 7
Marietjie Gericke
’n BRUG tussen die Loch Loganwaterfront en die Westdenearkadewinkelsentrum langs Sovereign BMWhet tydens die Mangaungmetro senuutste raadsvergadering die groenlig gekry.Dié brug sal die Loch Logan
waterfront oor Henrystraat met dieCheckerssentrum verbind.Dit sal vir voetgangers, asook ’n
aantal winkels, voorsiening maak.Daar sal ook dakparkeerplek op
die gebou van die Westdenearkadewinkelsentrum geskep word.Die ruimte wat vir winkels op die
brug voorsien word, is 2 819 m2 perverdieping, terwyl daar ’n dubbelverdieping sal wees.Uit raadsdokumente blyk dat
marknavorsing gewys het dat dieeenheidswaarde van R1 500 pervierkante meter vir die winkels as
huurgeld op die brug gevra kanword.“Gegrond op die bogenoemde
waarde en in ag genome dat dievoorgestelde lugbrug ’n dubbelverdieping is, kan die algehele waardeop R8 460 000 te staan kom. Dit isdie berekende sakewaarde van diebrug.”Verdere marknavorsing het getoon
dat ’n jaarlikse huur van 9% van diemarkwaarde aanvaarbaar is. Diejaarlikse huur sal dus R761 400wees.Die brug sal deur die Michael
Family Trust ontwikkel word.Die DA, by monde van Hardie
Viviers, die koukusleier, het op dievergadering gevra waarom niegehoor gegee is ingevolge munisipale wetgewing dat die bou en bedryfvan die brug op ’n algemenevergadering bespreek moet wordwaar die vergadering vooraf in
nuusblaaie geadverteer is nie.Viviers het gesê ingevolge
wetgewing moes die publiek inkennis gestel geword het van dievergadering waarop die bedryf vandie brug bespreek en goedgekeur is.Viviers het dit ook gehad teen die
baie lae huurgeld wat gevra wordvir die lugruim waarin die beoogdebrug bedryf sal word.Dit kom op sowat R63 000 per
maand neer, terwyl ’n mens maklikuit een winkel op die brug sowatR60 000 huurgeld per maand salkan verhaal, het hy gesê.Viviers het daarop gewys dat die
eiendomme wat op die brug bedryfgaan word, nie almal op dieselfdeeienaar se naam bedryf word nie.“Daar is eiendomme op die naam
van die N. Georgiou Trust, dieMichael Family Trust, . . .”Rossouw Botes, DAraadslid, het
gesê die party is nie teen ontwikke
ling nie, maar “ons sal graag netwil weet of die eienaars van diegeboue op datum is met betalingsvan munisipale dienste aan diemetro. Daar was ’n berig in diekoerant dat ’n aantal geboueienaarsin Bloemfontein aansienlike bedraevir dienstegeld skuld”.Hy wou ook geweet het of ’n
verkeerstudie oor die beoogdeontwikkeling gedoen is en of diepunt oor die brug eers voor ’nartikel 79komitee van die raadgedien het.Die Michael Family Trust wat die
brug gaan ontwikkel, sal nou dieR761 400 per jaar huurgeld vir dielugruimte wat die brug in beslagneem, betaal wat op sowatR63 000 per maand neerkom.Die hele besluit is deur die
meerderheidstem van die regerende ANCparty in die raad goedgekeur.
Brug sal Checkers,Waterfront verbind
’n Nuwe brug sal die Loch Loganwaterfront oor Henrystraat met die Checkerssentrum verbind. Foto: Jens Friis
2 BLOEMNAWEEK, VRYDAG 23 JANUARIE 2015
Dra jou huis by tot die spitsvraag tussen 5nm en 9nm?
Tydens spitstyd op weeksaande neem elektrisiteitsverbruik
in die residensiële sektor tot 37% toe, ’n reuse styging wat
beurtkrag kan veroorsaak… of Eskom kan verplig om duur
dieselkragopwekkers te gebruik om in dié vraag te voorsien.
Deur net energiedoeltreffend op te tree tussen 5nm en 9nm,
kan jy ’n deurslaggewende rol speel in die besparing van krag
en so help om die ligte aan te hou. Volg dié maklike stappe
om die spitsvraag in Suid-Afrika te help beheer.
Besoek www.eskom.co.za/idm vir meer inligting.
5nm en 9nm
Skakel dié
af tussen
Eskom Holdings SOC Ltd Reg Nr 2002/015527/30
Mohlaleng_2283_A
Swembadpomp
Lugversorging
Skakel nie-noodsaaklike toestelle af sowel as
die ligte in kamers wat nie gebruik word nie.
Ligte
Geiser
Hannes Haasbroek
MET die opening in 1989 van dieOliewenhuiskunsmuseum onder dievaandel van die Nasionale Museumen die opening van die Reservoirgalery in 2002 op dieselfde terreinhet Bloemfontein se dekade langestrewe na ‘n eie volwaardigekunsmuseum en sentrum in dievolle omvang van die woordvoorwaar volwaardige verwesenliking beleef.Met die verloop van jare was
daar gesamentlike en afsonderlikepogings deur individue en instansiesom die oprigting van ‘n eiekunsmuseum in Bloemfontein teverwesenlik. By verskeie geleenthedewas dit op die rand van sukses, netom weer deur die mat te val.Sodoende het die aanname deur
sommige dat Bloemfontein diemees kunsbewuste stad in die landis, onder verdenking gestaan.
‘n Ligpunt in dié verband wastoe ‘n voormalige burgemeester vandie stad, A.C. White, in 1959 gelden skilderye geskenk het om ‘nkunsgalery, na hom genoem, in diestadskouburg in te rig.Dié galery, wat in 1961 onder die
vaandel van die munisipaliteitgeopen het, het nooit werklik aandie behoeftes voldoen nie – “dieA.C. Whitegalery het ‘n beperktekunsversameling en die galery isafgesonder en het ‘n benouendeatmosfeer”.Die Nasionale Museum was een
van die groot betrokkenes in dieverkryging van ‘n kunsmuseum virBloemfontein. Tussendeur het diémuseum sy lokale vir die tentoonstellings van die plaaslike kunsverenigings beskikbaar gestel, terwyldie museumbestuur ook talleindividuele kunstenaars in dieverband tegemoetgekom het. DieNasionale Museum, tesame met
ander belanghebbende instansies,soos die stadsraad, provinsialeadministrasie, Universiteit van dieOranjeVrystaat, kunsverenigings enindividue soos prof. F.P. Scott, hetvoortgegaan om die ideaal van ‘neie kunsmuseum na te streef.Eers was daar in die verband die
OranjeVrystaat se kunsmuseumbeplanningskomitee wat die lig in1966 gesien het en drie jaar laterop die amptelike kunsmuseumkomitee uitgeloop het wat die kwessieverder moes dryf. Die verkrygingvan ‘n geskikte terrein, geldinsameling en die uitbou van die bestaande kunsversameling was ondermeer op die agenda.Die Jubileumsaal op die hoek
van President Brand en St. Andrewstraat was in ‘n stadium ‘nsterk moontlikheid om as kunsmuseum te oorweeg, terwyl die OuPresidensie ook geopper is. Teenstrydige standpunte hieroor, asookwat betref hoe so ‘n museumbedryf moes word, het die saak indie 1970’s en die eerste helfte vandie 1980’s laat voortsloer.‘n Onverwagse wending het
gekom toe Oliewenhuis, diestaatspresidentswoning in Bloemfontein, ná moeisame onderhandelingeaan die Nasionale Museum beskikbaar gestel is om as kunsmuseumingerig te word. Dit was in alleopsigte die ideale oplossing vir dielank gekoesterde ideaal van ‘n eiekunsmuseum vir die stad en hetgroot byval onder die publiek envanselfsprekend kunsliefhebbers enkunstenaars gevind.
* * *
Die omskepping van ‘n bestaandehistoriese ondergrondse reservoir bydie Oliewenhuiskunsmuseum in ‘nuitstalruimte en meerdoelige saal,gepas bekend as die Reservoirgalery of in die omgang as die Reservoir, is ‘n unieke attraksie vir diémuseum. Dit het in der waarheidmeegebring dat Oliewenhuis nie netas bewaringsentiteit funksioneer nie,maar nou ook heelwat meergeleentheid het om aktiewekunsbevordering te onderneem.Die Reservoir is nie ‘n kunsbewa
ringsruimte op sigself nie, maarinderdaad ‘n ruimte vir kunsaksies.Hierdie betrokke groot onder
grondse reservoir waarin dieReservoirgalery sy beslag gekry het,is in 1905 vir watervoorsiening aanBloemfontein voltooi.Later het dit in onbruik geraak
en dekades onder die grondverdoesel gelê totdat dit toevallig in1994 ontdek is.Tydens die beplanningsfase van
die plasing en oprigting van die
Afrikamallemeule by die Oliewenhuiskunsmuseum in 1994 is ‘nterreinplan by die DOW aangevra.‘n Konstruksie noord van die gebouis op die terreinplan gesuggereer instippellyne waarvan niemand indaardie stadium kennis gedra hetnie. By nadere ondersoek het ‘nversteekte mangat in die tuintussen die plantegroei tot ‘n grootondergrondse struktuur gelei waarinwater ongeveer ‘n halwe meterdiep gestaan het – die historiesereservoir uit 1905.Daar is gesinspeel daarop dat dit
een kans in ‘n duisend was dat diereservoir ontdek is, want as diemallemeuleprojek met sy uniekekunsskeppings uit die Afrika enEuropese mitologie waarop besoekers kan ry nie gerealiseer het nie,kon die massiewe reservoirkonstruksie steeds verdoesel gelê het terwyldie lewe sy daaglikse gang op diegrasperk booor gegaan het.
Dit is waarskynlik die enigstegroot ondergrondse kunsgalery inSuidAfrika wat sy beslag in ‘nreservoir gekry het. Ondergrondsekunsgalerye en museums is skaarsin die wêreld. So is daar dieMuseum van Water in St. Petersburg in Rusland wat in ‘n ouwatertoring en ondergrondsereservoir gehuisves word. In Istanbulis daar die bekende ondergrondsereservoir, die Basilica Cistern, waarmusiekkonserte aangebied word. Ditis in die sesde eeu gebou enbeslaan die grootte van ‘n katedraal. In Parys kom onder meerondergrondse graffitikuns in diekatakombes onder die stad voor.S Hannes Haasbroek, historikus vandie Nasionale Museum, se publikasie Die ontstaan van die uniekeondergrondse Reservoirgalery (2002)by Oliewenhuiskunsmuseum inBloemfontein, het pas by dieNasionale Museum verskyn.
Reservoir 110 j. gelede gebou
Bourekenaar Edmund Hattingh sak af in die mangat waardeur die reservoirin Oliewenhuis se tuin ontdek is. Stefan Hundt, destydse kurator, kyk toe.
Foto’s: Oliewenhuis-kunsmuseum
Bouwerk vorder aan die totstandkoming van die Reservoirgalery.
Só het die reservoir daar uitgesien nadat dit ontdek is. Water het ’n halwemeter diep in die struktuur gestaan.
BLOEMNAWEEK, VRYDAG 23 JANUARIE 2015 3
Igno ‘onderwyser’ by uitstekIGNO VAN NIEKERK is ’n bekendeonder lesers vir sy pragfoto’s en asrubriekskrywer. JENS FRIIS het methom gesels.
Igno, wat doen jy dan vir ’n lewe?Benewens fotografie is ek verantwoordelik vir opleiding by LibertyLife. Ek bied deeltyds klas by dieSakeskool van die Universiteit (BMLen MBAkursusse) aan, ek doenmotiveringsaanbiedings, help dikwelsmet spanbou en strategiesewerksessies, skryf rubrieke (ook virdie Vrystaatkoerant in Bethlehem),is betrokke by die fotoskool.co.zawebwerf wat ek ‘n paar jaar geledebegin het, probeer ’n goeie pa virmy kinders en man vir my vrouwees. Daar ontbreek nie aanverskeidenheid nie en ek geniet elkeoomblik. Eindelik beskou ek myselfas ’n onderwyser. Ek is mal daaroorom te sien hoe mense meer bereikas wat hulle dink moontlik is en ekgeniet die vryheid om in klasseanders te dink, vernuwend te werken met passie te onderrig.
Op watter foto wat jy geneem het,is jy die trotsste? Ek het eenoggend op ons grootwordplaas inBethlehem foto’s staan en neem,toe van die arbeiders ‘n troppieskape deur die mis na my toeaanjaag. Die foto was doodeenvoudig daar. Dit is een van die foto’swaarvoor mense my dikwels vra,omdat hulle dit graag wil skilder. Ekis bloot iemand wat dikwelsgelukkig is om te sien wat diegroter Skepper vir my bied om tegeniet. Die foto is ook al verskeiekere sonder my toestemming deurmense gebruik. Ek het geleer omook dit te geniet. Foto’s is gemaakom te deel. As iemand dan steelom te deel kan ek dit nie help nie.Hopelik waardeer hulle dit net.
Jy is ook bekend as skrywer – enlewer gereeld ‘n rubriek virBloemnuus se Dagsê-kolom. Waarkom jou liefde hiervoor vandaan?Ek is ongelooflik lief vir tale enstories. Seker die wonderlikstegelukskoot van my lewe was dat ekTale (Duits en Engels) en geskiede
nis studeer het. Ek het ’n vakleerling van my eie passie geword. InEngels praat hulle van serendipity.My pa het van kleins af vir mystories gelees. In die geskiedenisklashet ons skitterende dosente hierdiestories laat leef. En mense soosprofessors Von Delft, Drennan(Duits), Tony Ulyatt en MargaretRaftery (Engels) het my in dieongelooflike wêreld van letterkunde,drama en digkuns ingelei.
As jy die burgemeester vanBloemfontein was, wat sou jygedoen het om die stad teverander? Ek sal dadelik vir almalvra om op ons stad trots te wees.Ek sal die visie van ’n skoon enmoderne stad daarstel, waar elkeenbydra om die stad skoon te hou,waar ons ’n reuseWiFitoegangsonder koste vir die mense kondaarstel. ’n Visie waar ons almalsaamwerk om misdaad teen testaan (deur meer bedag te wees opwat om ons aangaan) en onskinders die beste moontlike opvoeding te gee, sodat daar ’n reusetrots by kinders is om te sê dathulle in Bloemfontein geskool is. Ennatuurlik, ek sal verseker dat daarweer dissipline op die paaie kom.Te veel mense gaan dood en is inongelukke in Bloemfontein se stratebetrokke.
Waarvan hou jy in Bloemfontein?Dis platteland in die stad. Dit iswonderlik om nie ure in die verkeerte wees nie en steeds stadsvoordelete geniet. En ons het uitstekendeskole.
Wat is jou gunsteling-eetplek inBloemfontein? Ek eet die lekkersteby die huis, maar Caramello’s enWiesenhof het heerlike ontbytspecials.Watter boeke lê op jou bedkas-
sie? My bedkassie is baie deurmekaar. Gelukkig my vrou s’n ook, soek kry darem nie raas nie. Baieboeke, ek lees wyd. Tans lees ekDavid Whyte en Billy Connely segedigte op my kindle, Og Mandinose University of Success, CharlesHandy se Myself and Other more
important Matters, Robert Bly se TheSibling Society, Jerod Foster seStorytellers (oor hoe om stories metjou foto’s te vertel), Zelda le Grangese Good Morning Mr Mandela, ennog vele ander. Nee, ek jok regtignie, ek is verslaaf aan lees.
Watter CD het jy onlangs gekoopwat jou beïndruk het? ’n MP3 vanDavid Whyte oor What to rememberwhen waking. In terme van musiekbly elke nuwe CD van LeonardCohen en Laurika Rauch nogal altydgunstelinge en is hul nuutstes altydop die inkopielys.
Wat is jou gunsteling-liedjie vanalle tye? Stuur Groete aan Mannetjies Roux. Ons het op die plaasgrootgeword en daardie liedjiebeskryf met soveel eenvoud diegroot drome en groot afwagtingvan plaasmense.Ek het jare gelede my pa en my
kleinniggie gebruik om ‘n “musiekvideo” daarvan te maak. Pa het
heerlik saamgespeel en kompleetmet sy een oog toe koffie uit sypiering geslurp vir die video. Hy isal jare oorlede, maar daardieprentjies gaan nooit weg nie.
Wat behels aardse geluk? Omtevrede te wees met wie jy is enwat jy het. Om te weet dat dit watjy nodig het om gelukkig te wees jyreeds het. Om dankbaar te wees.
Wat is jou grootste uitspattigheid?As ek nie soveel boeke gekoop hetnie, is ek seker my huis sou alafbetaal gewees het.
Wie of wat is of was die liefdevan jou lewe? Arne, my vrou. Systaan altyd by my, glo in my enondersteun my.Sy raas ook nie as ek boeke
koop nie. En my kinders, Benno enAnien.Hul grootste geskenk aan my is
dat hulle nie iemand anders ashulself wil wees nie.
Wat is jou gunsteling-versreël?We are the music makers, and weare the dreamers of dreams, yet weare the movers and shakers of theworld, forever it seems.Ek haal dit nie heeltemal reg aan
nie, maar dit is soos my pa dit virons geleer het.Die ware teks deur die digter
Arthur O’Shaughnessy lees egter asvolg:We are the music makers,And we are the dreamers of dreams,Wandering by lone seabreakersAnd sitting by desolate streams; –Worldlosers and worldforsakers,On whom the pale moon gleams:Yet we are the movers and shakersOf the world for ever, it seems.
Oor watter gawe sou jy woubeskik?Die gawe om my gawes te waardeer.
Wat dink jy gebeur ná die dood?Ons begin lewe.
Hulle is wennersDIE volgende lesers het pryse gewen opBloemnuus se Facebookblad enwww.bloemnuus.co.za:S Samantha Botha: Sonja en Tjokker 2S Franteld Wessels: Liefdesoorlog vanGerhard Steyn en AnaïsS Gerda van der Knokk: MurgS Senda Edeling: AnaïsS Barend van der Merwe: Kronkelpad vanBeeskraalS Marina Gouws: Pappas sing Lalla LandLiedjiesS Amanda Burger en Leonél Visser: In onsfairytale van SharoneyS Liza Verwey: I am yours van HerculesS Letisia Griessel: In my oë van GlanzS Barend van der Merwe: Countrykeys vanRocco de Villiers
Amanda Burger is die wenner van NRG se CD,Roulette.
Tel. 051 421 0802/3Tel. 051 421 0802/3SLAGHUIS / BUTCHERYSLAGHUIS / BUTCHERY
GAAR ETES NOUOOK BESKIKBAARGAAR ETES NOUOOK BESKIKBAAR
Game-sentrum BloemfonteinGame-sentrum Bloemfontein
Kom na ons vir diebeste pryse en diensKom na ons vir die
beste pryse en diensPensioenarisse kry Woensdae spesiale
afslag (karkasse uitgesluit)Pensioenarisse kry Woensdae spesiale
afslag (karkasse uitgesluit)
SAMBA en kredietkaarte welkomSAMBA en kredietkaarte welkom
Kom na ons vir diebeste pryse en diensKom na ons vir die
beste pryse en diens
GAAR ETES NOUOOK BESKIKBAARGAAR ETES NOUOOK BESKIKBAAR
Game-sentrum BloemfonteinGame-sentrum Bloemfontein
Geroosterde Eisbein ..............................................R4,28/100gGeroosterde varklendeskyf .................................R10,47/100gBeesvleisfrikkadelle ...............................................R3,38/100gGeroosterde ¼ hoender ........................................R4,46/100gBeeskookvleis .........................................................R7,18/100gGeroosterde varknek ..............................................R8,58/100gGeroosterde 'Spare Ribs' .......................................R7,03/100g
X1PMJHCW-BN230115 X1PLN2XL-BN230115
4 BLOEMNAWEEK, VRYDAG 23 JANUARIE 2015
ER24 het vir ouma Fransie van Zylvroegoggend in Julie kom haal.Sy was baie siek. Orgaanversa
king.Dr. Elfrieda Kriel, ons huisdokter,
het inderhaas vir ’n noodopnameby die Universitashospitaal gereël.Daar het Dokter Wang (Jacky
Chan), so ’n kortetjie, ons ingewag.Sy het gesê, ons kyk na dievolgende 24uur, laat weet maarhaar seun in Londen om te kom.’n Lang storie kort, Ouma was
twee maande lank in saal 6B.Dokter Wang, haar personeel en
die spesialiste het Ouma deurgehaal.
Vandag kan Ouma weer loopmet ’n loopring danksy Emile, haarfisio, wat so moedig en geduldighaar van vooraf moes leer.Ek en Ouma en al haar familie
sê hierdeur ’n baie groot dankieaan almal by die UniversitasHospitaal (6de verdieping): dieverpleegsters, dr. Wang . . .Almal van julle, dit was ’n groot
verligting om te sien hoe julleOuma met respek, deernis en latermet grappe en soos ou vriendebygestaan het.Danksy almal van julle (en ons
Hemelse Vader wat so baie gebedevan kinders, familie en vriende
aangehoor het) kon Ouma Kersfeessaam met ons, haar familie, vier.Ons het werklik gedink ons hou
begrafnis in Julie!Namens Ouma, ons salueer julle
almal uit die diepte van ons hart.– André van Zyl
Dankie, ‘Jacky Chan’
WIE WEET WAAR? In watter NoordKaapse dorp waar Bloemnuus versprei word, is dié foto geneem? Die antwoord is . . . Colesberg. Foto: Jens Friis
Maak vredemet jouself
en weer tussen die kinders seskoolaktiwiteite en hul loopbane.En een dag as die kinders uit
die huis is, of jy ’n slagoffer vanpersoneelvermindering word, of jyby aftrede kom X dán moet ’nmens jouself vierkantig in die oëkan kyk en vrede met daardiepersoon kan hê.As jy dan nie teen daardie tyd
al geleer het om met jouself vredete hê nie, of nie van daardiepersoon hou nie, is jy in diemoeilikheid. Jy moet sonder al dietitels en beskrywende woorde vandie self hou, met daardie self kansaamleef.“Vrede” beteken nie “tevrede”
nie, maar saam met vrede komook tevredenheid.’n Mens moet sonder die
beskrywende woorde kan bestaan.Jy moet genoeg vrede en tevredenheid kan hê om die sonnetjie opjou vel in te drink, na die voëls teluister, die blomme in jou tuin tewaardeer, in die reën te gaanstap . . .Net wéés, net mens wees.Die tyd sonder die beskrywende
woorde, gestroop van die titels enposisies, kan lank wees. Jy moetleer om van daardie wese te hou.
Leatitia Pienaar
’n UITDRUKKING lui: “Be kind topeople on the way up – you’llmeet them again on your waydown.”Gewoonlik word dit in ’n baie
negatiewe sin gebruik vir mensewat op ander trap in die prosesom die hoogste posisie in die lewete bereik; of dit nou in diewerkplek of daar buite is.Ons elkeen kan dit ook op
onsself van toepassing maak.Ons werk soveel jare, dekades,
om ’n posisie te bereik . . .bestuurder, skoolhoof, direkteur.Noem maar op. Sommige se visieris nie so hoog gestel nie, maarons bestee wel baie tyd en energiein die werkplek. Ons werk vanligdag tot donkernag. Nawekemoet ons herstel om Maandagoggend weer in te val – ás ons sogelukkig is om ’n tweedagnaweekte hê.Iewers deur die jare raak ’n
mens bietjiebietjie van jouselfvervreem. Jy wórd daardie pos –die hoofbestuurder, die direkteur,die onderwyser X en die afstandtussen daardie pos en jyselfvergroot. Die posisies dwing respekaf. Ons besluit oor mense sevaardighede, hul werkywer,lojaliteit. Ons besluit of hulleverhogings of bevordering kry.Hierdie vervreemding geld nie
net die werkplek nie. Ma en Pamaak kinders groot. Hulle is heen
MENINGS EN RUBRIEKE
Onlangse sterfgevalleS Alidah Patronela Trudy vanWilliam Plaatjiesstraat 30,Opkoms, is uit die Nuwe Jerusalemkerk begrawe. Daarna het diestoet na die Heather Heightsbegraafplaas beweeg.
S Barend Jacobus van den Berg(1938) van Langenhovenpark segedenkdiens het in die NG kerkLangenhovenpark plaasgevind.
S Anna Bosman (Pieterse, 1917),voorheen van Warrenton, setroosdiens was in die NG kerkAandbloem, Westerbloem. Sy isgister in Warrenton ter ruste gelê.
S Corrie Coetzee (1946) vanLangenhovenpark is gister uit dieNG kerk Bainsvlei begrawe.
S Edna Janse van Rensburg(1940) se gedenkdiens het in dieAvbobkapel plaasgevind.
S Fred Loutfie (1929) se gedenkdiens was in die Sacred Heartkatedraal.
S Dr. Johan George Muller (1922)is op 5 Januarie oorlede. Sy vrou,Joan, het hom vroeër ontval. Hyword deur sy drie seuns, Martin,Donald en Andrew, oorleef.
S Martha Hester PetronellaCombrinck (1930), voorheen vanModderrivier, se troosdiens was indie Aandbloemkapel in VanHeerdenstraat.
S Ingrid Brenda Engelbrecht(1971) van Tom Swartsstraat 78,Opkoms, is oorlede. Sy is inHeather Heights begrawe.
S Annetjie Kruger (1931) seroudiens het in die NG kerkFichardtkruin plaasgevind.
S Dr. Elize Groenewald (1962)van Bayswater se gedenkdienswas in die CRCkapel.
S Martha Magritha Labuschagne(1940) van Fichardtpark segedenkdiens was in die NG kerkOnze Rust.
S Anna Verwey (1914) is op100jarige leeftyd oorlede.Haar gedenkdiens was in die
Doveskapel. Sy rus in dieSuidparkbegraafplaas.
S Dries van Graan (1933) vanWesterbloem se gedenkdiens is uitdie NG kerk BloemfonteinWesgehou.
S Gerty van Zyl (1914) van dieFichardtparkaftreeoord is op100jarige leeftyd oorlede.Haar gedenkdiens het in die
Fichardtparkgemeenskapsaalplaasgevind.
S Dina Maria Pretorius (1933) isuit die NG kerk Ooshoek begrawe.Sy is in die Bloemspruitbegraafplaas ter ruste gelê.
S June Nel (1932) van Westerbloem se gedenkdiens was in dieAndrew Murraykerk.
S Vicky Laas (1945) se troosdienshet in die Doveskapel plaasgevind.
S Johanna Hendrina (Makkie)Wiese (1934) is uit die Baptistekerk Langenhovenpark begrawe.Die stoet het daarna na die
Suidparkbegraafplaas beweeg.
S Aletta Maria (Lettie) Terblanché(1918) se begrafnisdiens was indie Fichardtparkaftreeoord,Stollreitherstraat. Haar teraardebestelling het in die Memoriambegraafplaas plaasgevind.
S Sarah Hamlin (dr. HamlinLaubscher) van Tonder (1924)van Dewetsdorp en Tweespruit isop 90jarige leeftyd in dieLifeRoseparkhospitaal in Bloemfontein oorlede. Haar man,Peet (93), is enkele weke vroeërdood.Sy word deur hul twee kinders,
Peet en Riane, en vier kleinkinders oorleef.
S Marlene de Klerk (1936) vanSign Centre is uit die Emmanuelkapel in Judith Pellissiersingelbegrawe. Sy is in Bainsvleibegrawe.
S Petrus Jacobus Labuschagne(1959) se afskeidsdiens was in dieNG kerk Brandfort (Moedergemeente).
S Wilna Richter (1944) segedenkdiens was in die NG kerkDewetsdorp. Sy en haar man,Jan, was 50 jaar getroud.Sy word ook deur ’n seun,
Pieter, twee dogters, AntoinetteKoegelenberg en Susan Hayward,en ses kleinkinders oorleef.
S Jacob Johannes Badenhorst(1957) van Trompsburg setroosdiens was in die Emmanuelkapel in Judith Pellissiersingel.
S Martha Maria HendrinaGrundow (1921) van Waverley isoorlede.
S Jimmy Ralph (1929) vanDanabaai, voorheen van Bloemfontein, is uit die NG kerk
Bloemheuwel begrawe van waardie stoet na die Suidparkbegraafplaas vertrek het.
S Annette Meyburgh (1926) is uitdie Gereformeerde kerk Colesbergbegrawe.
S Ina Venter (1942) se afskeidsdiens was in die Doveskapel. Syis in die Bainsvleibegraafplaas terruste gelê.
S Abraham Johannes van Wyk(1930) se verassingsdiens was indie Aandbloemkapel, Haldonweg,Wilgehof.
S John Phillip Peense (1945) vanExtonweg 49, Hilton, is uit dieNuwe Apostoliese kerk in Heidedalbegrawe waarna die stoet na dieHeather Heightsbegraafplaasbeweeg het.
S Bertie Kruger (1940) is uit dieNG kerk Reddersburg begrawe.
S Johan Fourie (1936) sebegrafnisdiens het in die NG kerkBrandfort (Moedergemeente)plaasgevind.Hy is in die dorpsbegraafplaas
ter ruste gelê.
S Freda Fourie (1930) van dieAliquandoaftreeoord in Heuwelsigis uit die NG kerk Heuwelsig,begrawe.Die teraardebestelling was in
die Suidparkbegraafplaas.
NUUS
BLOEMNAWEEK, VRYDAG 23 JANUARIE 2015 5
KUNS/VERMAAK
Een leser staan die kans om vier CD’s te wenEEN Bloemnuusleser staan diekans om vier CD’s te wen.Op die spel is Adam Tas se
Want jy is boer, Vegas se Bestetyd van jou lewe, Ricky Faber seLeeu van jou hart en DesmondWells se Dans my verlief.Hoe skryf jy jou in?Gaan na Bloemnuus se
Facebookblad en share dié postdaar.Die sluitingsdatum vir dié
kompetisie is eerskomendeMaandag om 08:00.
SAAM OP VERHOOG: Twee van SuidAfrika se bekende sangers hetBloemfonteiners met hul topliedjies vermaak. Neil Nachtrein (links)en Jan Blohm het Donderdag en Vrydagaand saam in Innie Skuuropgetree. Foto: CONRAD BORNMAN Flieks om
na uit tesien in ‘15
Laetitia Pople
Dit lyk of die nuwe jaar grootbelofte inhou wat betref vermaakop die groot skerm.Daar is nie net die nuwe
James Bondrolprent, Spectre,waarna ons kan uitsien nie,maar ook James Cameron selangverwagte Avatar 2.Dan is daar nog ’n Mission
Impossible op pad, asook ’nTerminator en die tweedeAvengers.Ander flieks waaroor mense al
lank praat wat vanjaar uitgereikword, is Steven Spielberg seJurassic World, Sam TaylorJohnson se Fifty Shades of Grey,Paul Walker se laaste prent,Furious 7, die langverwagte StarWars: The Force Awakens, dieminlike Minions en die superheldsage AntMan, om net ’npaar te noem.Hou gerus ’n oog op dié
rolprente wat binnekort insommige rolprentteaters beginwys:
S Birdman, met Michael Keatonin die hoofrol, is die nuutsterolprent van die Mexikaanseregisseur Alejandro GonzálezIñárritu. Die rolprent het seweGolden Globebenoemingslosgeslaan. Keaton vertolk die rolvan ’n akteur wat sukkel om syrol as ’n superheld af te skud.
S Unbroken handel oor dieOlimpiese atleet en oorlogsheldLouis Zamperini. Hy het ondermeer die Tweede Wêreldoorlogoorleef en is gevange gehou in’n Japanse krygsgevangenekamp.
S Clint Eastwood se aksiedramaAmerican Sniper. Die rolprentspeel in Irak af met BradleyCooper as die Amerikaanseskerpskutter Chris Kyle, watdanksy sy fyn korrelvermoë tallelewens red. Die vyand plaasegter ’n prys op sy kop.
S Die drama The ImitationGame speel in 1952 af enhandel oor die Britse wiskundigeen kriptograaf Alan Turin, vertolkdeur Benedict Cumberbatch. Turinwas ’n geniale man wat gehelp
het om die Tweede Wêreldoorlogte verkort danksy sy vermoë omdie kodes van die Duitsers seEnigmamasjien te ontsyfer.
S ’n Splinternuwe Annie beginook wys.Quvenzhane Wallis, ster van
die rolprent Beasts of theSouthern Wild, is in die rol vandie weeskind Annie in diémusiekprent, wat in New Yorkafspeel. Haar lewe veranderwanneer sy die hardvogtigemiljoenêr Will Stacks – gespeeldeur Jamie Foxx – ontmoet.
S David Cronenberg se Maps tothe Stars speel af teen dieroemkultuur van Hollywood, metJulianne Moore en RobertPattison in die rolverdeling.Cronenberg bekyk dié leë,selfbehepte kultuur as buitestander.
S Selma is die verhaal van dieAmerikaanse burgerregteleierMartin Luther King se deelnameaan die protesoptog van Selmana Montgomery in 1964.Dié film is nou in die spervuur
weens die vertolking van pres.Lyndon Johnson se rol in diegebeure.
S Die Kanadese regisseur XavierDolan se biografiese Mommy,met Anne Dorval, handel oor ’nenkelma wat ’n tienerseun alleengrootmaak.
S Die biografiese drama BigEyes van Tim Burton handel oordie Amerikaanse kunstenaarMargaret D.H. Keane, wat vroue,kinders en diere met reuseoëgeskilder het. Amy Adams speelteenoor Christoph Waltz.
S Whiplash, van die regisseurDamien Chazelle, handel oor ’njong tromspeler aan ’n vooraanstaande musiekskool wie sedrome deur sy professor gefnuikword.
S Eddie Redmayne is in diehoofrol in die biografiese prentThe Theory of Everything oor dieBritse kosmoloog StephenHawking.
Dít gebeur dan daarSTUUR dagboekinskrywings virplasing in Bloemnuus/Bloemnaweekna [email protected] voorMaandae om 08:00. Daar is geenkoste hieraan verbonde nie.
VRYDAG 23 JANUARIES Die Ritsimtydskrif, wat tydensdie Kovsies se jool verkoop word, isbeskikbaar op straat. Dit kos R25.S Skenk bloed in die HoërskoolSand du Plessis se skoolsaal om09:00 tot 14:00.S Inquisitive Minds: Science andImagination: Erfenisartikels enwerke deur kontemporêre kunstenaars in Oliewenhuis tot 1 Februarie.S Found Object Reborn: PennyGeorge verwerk gevonde objekte.Tot 8 Februarie in Oliewenhuis.
SATERDAG 24 JANUARIES Ampie, Leah en Willem Bothatree in Innie Skuur op. Kaartjies:R100. Bel 0793873614.S Sokker – FA Cup se vierde rondebegin.S A programme with the themeSeek Peace and Pursue it – I Peter3:11 will be presented by Jehovah’sWitnesses at Eunice High SchoolHall. All are welcome and nocollections will be taken. Theprogramme is divided in twosessions: 09:40 to 12:05 and13:20 to 15:55. It will be presentedin English and the same information will be repeated in Afrikaans atthe same venue on Sunday, 25January. The Afrikaans programmealso starts at 09:40.For any enquiries, please call
Chris Grobler at 0849991592.
S CityMed Day Hospital will host ablood donation clinic in collaboration with the SANBS from 09:00 to14:00 at Preller Square, DanPienaar.
SONDAG 25 JANUARIES Mej. Heelal word gekroon inFlorida. Noudat Rolene Strauss asMej. Wêreld gekroon is, sal haareerste prinses in die Mej. SuidAfrikakompetisie, Ziphozakhe Zokufa,SuidAfrika in die 63ste Mej.Heelalkompetisie verteenwoordig.Ziphozakhe is ’n 22jarige modelen televisieproduksiestudent vandie OosKaap. Die 18jarigeMargaret Gardiner van SuidAfrikahet in 1978 in Mexiko gewen.
S The Bloemfontein Dog TrainingClub will resume training at 16:00on the fields of Sand du PlessisPrimary School, Hippocrates Street,Hospital Park. They offer socialisingof dogs, home obedience andadvanced obedience. MargaretLeighton, phoenix21@vodamail.co.za
SATERDAG 31 JANUARIES Die Vrystaattak van die Boeremusiekgilde hou om 19:00 ’nSomerdans in die RosenhofSkoolsaal agter die Roseparkhospitaal om die jaar te begin. CarelWessels, 0723580840.S J&B Metperdewedren.S Tennis – vroueeindstryd vanAustraliese Ope in Melbourne,Australië.S Spoegwolf om 19:30 in InnieSkuur. Kaartjies: R90.S Langarmdans om 19:00 in diePosduifsaal. ’n Kaartjie kos R70.Marissa, 0836378314.
SONDAG, 1 FEBRUARIES Tennis – manseindstryd vanAustraliese Ope in MelbourneS Barokkonsert in die Ou Presidensie om 16:00 met Lance Phillip(tenoor), Kobus Malan (hobo),Petrus Krige (blokfluit), CézarreStrydom (virginaal), Piet vanRooyen (tjello) met werke vanMonteverdi, Bach, Vivaldi enTelemann. ’n Kaartjie kos R60.
DONDERDAG, 5 FEBRUARIES Marion Holm bring HOL Marion!na die Wynand Moutonteater om19:30. Bespreek ’n kaartjie teenR120 by Computicket.
Marion Holm
6 BLOEMNAWEEK, VRYDAG 23 JANUARIE 2015
GetroudNEEM deel aan Bloemnuus se Troufoto vandie Jaar-kompetisie. Stuur ’n kleurfoto vanjou onlangse troue na [email protected]. Die plasing hiervan is gratis. Onthouom te noem wie op die foto is (name envan) en deur wie dit geneem is.
Carien en Marco Pinheiro. Foto: Eloise Van Rensburg
Ryno en Anri van Heerden. Foto: Gerna van Wyk
Lodewyk en Adelé van der Merwe. Foto: Tanya van TM Photography.
Tiaan en Belinda Jansen van Rensburg. Foto: Gerhardus Bosch
Melliske en Willie Harbor. Foto: Juan-Marie Steyn Cindy en Thomas Ashkettle. Foto: Sumarie de Klerk
Mariska en Beau van Heerden. Foto: W Diamond Events Hugo en Anchane Conradie. Foto: Renie Raath
Nadine en Francois Carstens. Foto: Jackie Blackford Jody en Adri Burger. Foto: Charina Bartlett
BLOEMNAWEEK, VRYDAG 23 JANUARIE 2015 7
Ruan Bruwer
SIX learners of the TsoseletsoHigh School in Rocklands hadthe rare opportunity to experience something completelydifferent.A month in Germany was
enough to open their minds andeven inspire one of them toreturn one day.This is the only black school
in the province that offersGerman as a subject.Rorisang Maselwa, Kelebogile
Maleho, Nomsa Qayiso, TshenoloMahoko, Katlego Mongale andTshiamo Kgoro all spent amonth in different parts ofGermany from 10 December to11 January.This is part of an exchange
programme between the twocountries, called the Friends ofSouth Africa Youth Exchange.Since 2006, the school has
already sent 25 learners toGermany.They attended school there
and were exposed to a wholedifferent culture.A white Christmas was also
something they had only everseen on television.According to them, some of
the Germans celebrate Christmason 24 December by attendingchurch the evening until aftermidnight.They freely admit that their
understanding of the languagewas not yet good enough tofollow all the conversations fully.They did, however, return with
a couple of new words in theirvocabulary.Yet they weren’t the only ones
who learnt something. Thegroup testified that their Germanhosts found the traditions ofSouth African black people veryinteresting, especially the Africanlanguages, food and traditionalhealers.The South Africans found it
rather strange that the Germansdon’t really use sugar and drinktheir coffee black, without sugarand milk.They were also quite shocked
to find dog meat on the menufor dinner.The German way of living,
with homes in open yardswithout walls and gates, wasalso odd to see.As to their opinions of
Germany’s history: they werewarned beforehand to avoid talkof the Nazis or Adolf Hitler, as itcould get them in trouble.
SEUN IN ’N PAMPOENROK? Daar was sport, en sports, op eergister se Greyswemgala. ’n Gewilde deel is die optogte waarin baie beplanning gaan.Grey se koshuisseuns span saam met die Hoër Meisieskool Eunice terwyldie Hoër Meisieskool Oranje se meisies en die stadseuns ’n eenheid is. Vanlinks is Steph Brits, Johan Swanepoel en Johann Sonnekus. Foto: Ruan Bruwer
Schoolsends 6 toGermany
SLUIT HULLE BY PERSONEEL AAN: Daar is vanjaar vyf nuwe gesigte in die personeelkamer van die Laerskool Willem Postma.Hulle is van links Lisa le Roux, Marianne Brink (albei remediërende onderwys), Valmé du Plessis (kleinklassie vir outistieseleerlinge), Madeleine van Niekerk (gr. 3) en Alet le Riche (kleinklassie vir outistiese leerlinge).
Back from Germany with a new outlook on life. Six learners of the Tsoseletso High School spent a month overseas as part of an exchange programme between the countries. From the left are, front: KelebogileMaleho and Nomsa Qayiso; back: Rorisang Maselwa, Tshiamo Kgoro, KatlegoMongale and Tshenolo Mahoko. Photos: Ruan Bruwer
KgomotsoMojahi of the TsoseletsoHigh School has been accepted toattend a German language courseinMunich, Germany, at the GoetheInstitute for three weeks in Juneand July. She is one of only fourSouth Africans to be selected andthe only one in the Free State. Shehad to maintain a certain standardin German. She was the school’sbest performer in gr. 10 last year.
LEKKER VERJAAR, OU MAAT. Vir kleinChanzelle Haddad was haar eerste dagop skool (Laerskool Pres. Brand) darem’n bietjie draagliker en meer vreugdevolaangesien sy haar sewende verjaardaggevier het. Hier steek die verjaardagmaatjie se gr. 1juffrou, Lente van Rensburg, vir haar ’n kersie aan om dood teblaas en ’n wens te maak. Foto: Verskaf
“Since 2006, theTsoseletso HighSchool in Rocklandshas already sent 25learners to Germany.
PERSOONLIKE
DIENSTE
FUNKSIES &
KONFERENSIES
1425
LENINGS
1445
ALGEMENE &
HUISDIENSTE
HUISVERBETERINGS
BINNE
1835
AAA-kwaliteit: INSTALLEERvan alle plafonne en 'drywalls'. Ook die herstel van pla-fonne. Gratis kwotasie. Skakel079 581 6654.
EIENDOMME
WOONSTELLE
TE HUUR
3250
Ruim 2-slaapkamer-woonstel te huur op hoewe.Toesluitmotorhuis met afdak.Eie tuin. Beskikbaar 1 Maart2015. R3 600 p.m. Water enkrag uitgesluit. Skakel Chris073 325 8320.
BETREKKINGS
3600
GESOEK
3601
EK VRA 2 of 3 DAE huis-werk: Kan alles mooi doen, kankinders oppas. Skakel079 664 2592.
SOEK, KOOP, VERKOOP
X1PM6FUD-BN230115
Ruan Bruwer
SAREL CILLIERS sal noudie geleentheid kry omsy drome en ideale virdie Knightskrieketspante probeer verwesenlik.Hy is eergister vir ’n
verdere twee jaar ashoofbreier aangestel.Sy huidige kontrak verstryk binnekort.Cilliers het verlede
jaar laat blyk sy planneen doelwitte met diespan is nog nie deurgevoer nie en dat hy ditgraag sou wou deursien.Dat die Knights ein
de verlede jaar vir dieKampioeneliga gekwalifiseer het, sou sekerlik ’n groot rol in syheraanstelling gespeelhet. Onder Cilliers hetdie Knights ook al dieeendagreeks gewen en’n paar eindstryde indie kits en blitsreeksgehaal. Die span konegter in 2007’08 laasdiemeerdagreekswen.Cilliers het met Ger
hard Maree (Oostelikes), Adri Swanepoel(hulpafrigter van dieKnights) en Monty Jacobs (Noordwes) omdie pos meegeding.Vir die eerste keer
was die kaptein, Werner Coetsee, deel vandie paneel wat onderhoude met die kandidate gevoer het. Cilliershet Corrie van Zyl in2009 opgevolg.
Ruan Bruwer
AL vier die plaaslike spanledevan die SuidAfrikaanse tennisspan wat op die SuiderAfrikajunior tenniskampioenskappe inBotswana in aksie was, hethulle uitstekend van hul taakgekwyt.Vier van die 11 spanlede was
Bloemfonteiners.Linge Steenkamp van die
Hoër Meisieskool Oranje was diegroot uitblinker en het haarenkelspeleindstryd vir o.14meisies in drie stelle gewen, hoeweldit naelskou was. Sy het met62, 57 en 76 (6) gewen.Ook in die eindstryd van die
o.14meisiesdubbelspel het dieOranjekombinasie van Steenkamp en Carmen Fichardt ’n
oorwinning verskaf.Christine Kruger van die Laer
Meisieskool Oranje het in dieeindstryd van die enkelspel virmeisies o.12 teen haar medeSuidAfrikaner Maria Mostertmet 46 en 16 verloor, maardarem met Mostert as spanmaat’n sege gesmaak in die eindstryd van die dubbelspel deurkorte mette van hul teenstanders te maak.Hulle het met 60 en 60 aan
die wenkant geëindig.In die eindstryd van die
enkelspel vir seuns o.14 moesdie vierde lid van die Rosestad,Joubert Klopper (Greykollege),hom weens ’n maagvirusonttrek. Die virus het Joubertook uit die dubbelspeleindstrydgehou.
Sarelbly nog2 jaar
Bfntennisspelers vaar puik
X1PMWYA9-BN230115
Things in my life wentfrom good to worse in avery short time. My lovelive, financial problemsjealousy, my husband’s
family were all against me.Luckily I came acrossSonia through a friend.She helped me and
showed me my enemiesthrough a mirror for only R200. She did miracles in my life.She told me all my problems without mentioning anythingto her. She showed me the people who worked hard tosee me suffering some of which were my friends and
relatives. She performed a special prayer, washed awaymy bad luck and cleansed my home. Gave me a lovepotion with a ring for my financial problems in less thanfive days, my husband was always by my side and my
enemies confessed and asked for forgiveness. Come andvisit me at Bayswater.
For appointments please callMama Janet and Prof. Kinthi
060 401 0649X1PMWYDD-BN230115
SOOS VISSE IN WATER. Vier van die Hoër Meisieskool Eunice se swemmers het met goue medaljes van die SuidAfrikaanse skoleswemkampioenskappe in Desember in Pretoria teruggekeer. Van links is Nicole Dooling (goud en viersilwer), Nienke Pretorius (twee goud, een silwer en een brons), Linda Groenewald (een goud, twee silwer en tweebrons) en Chantel Blignaut (twee goud, drie silwer en een brons). Nege ander swemmers van Eunice het óf silweróf brons verower. Foto: Ruan Bruwer
Ruan Bruwer
HEELPARTY Vrystaatse swemmershet op verlede naweek seinterprovinsiale gala bo die anderdeelnemers uitgetroon, ofskoonhulle as span met ’n tweede plektevrede moes wees.Die Oostelike Provinsie, een
van vier provinsies wat in dieStadionswembad in aksie was,het eerste geëindig, gevolg deurdie Vrystaat, Grens en SuidWestelike Distrikte.Die nagenoeg 70 Vrystaatse
swemmers wat in aksie was, het34 goue medaljes tussen hulleversamel.Die lenige Zane Waddell van
Greykollege het ’n goeie dag indie water gehad deur vier keereerste die muur te raak.Hy het in die rugslag en
vryslag vir seuns 15 tot 16 jaar systempel afgedruk.’n Blink toekoms wag ook op
die 13jarige Cullen Thomas, wat
soos Waddell vier goue medaljesontvang het. Hy het dit in die200 mwisselslag, 100 mvlinderslag, 100 mrugslag en 50 mvryslag behaal.Die staatmaker Reynard
Wessels, wat ná ’n skoueroperasiesteeds ongemak ervaar, het in die100 mvryslag (54.17) en50 mvryslag (23.05) vir seuns 17jaar en ouer koning gekraai. Hywas tweede in die 50 mvlinderslag.Die Wesselsgesin het ook
tussen hulle tien medaljes,waarvan vier goud, gebuit.Michelle het twee daarvan (50 men 100 mborsslag) losgeswem.Kobus Groenewald (drie goud
en een silwer) en ouer sussieLinda (een goud en een silwer)het hul ouers ’n dubbele redegegee om trots te wees.Reynier Pretorius, Marné Frylick
en Guilma Lausberg is die anderswemmers wat vermelding vir hultwee eerste plekke verdien.
VS-swemmers wys hóéBeïndruk ondanks 2de plek
THE who’s who of schoolboy water polowill compete at the Grey College u.18water polo tournament running fromThursday to Saturday at Grey. The finalwill be played on Saturday at 18:20.Last year Clifton College from Durban
walked away with the spoils.
Action at Grey