13 Desember 2012 Koningin Victoria se Sjokolade Geskenk Deur Gert Theart Die Anglo-Boereoorlog het in Oktober 1899 uitgebreek tussen die Britse Ryk en Boere Republieke en aangehou tot Mei 1902. Die Koningin was bekommerd oor die moraal van die Briste troepe na ‘n paar nederlae aan die begin van Desember 1899. Die week staan onder historici bekend as ‘ The Black Week’. Die Britse magte het groot nederlae gelei by Colenso, Stormberg en Magersfontein. Die Koningin het te hore gekom dat offisiere baie genot vind in die ontvang van geskenke vanaf die huis. Daarop het die Koningin besluit om aan elke soldaat en matrose insluitende die Australiese troepe in Suid-Afrika sjokolade as Kers/Nuwejaarsgeskenk te stuur. ‘n Luukse vir daardie tyd. Cadbury, die sjokolade vervaardiger wat sedert 1854 die verskaffer van kakao en sjokolade aan Koningin Victoria, het opdrag ontvang om royal bars of chocolate te produseer en in ‘n blik te verpak. Dit het Richard en George Cadbury as Quackers(“The Religious Society of Friends – The Quackers in Britain”) in ‘n moeilike situasie geplaas. Hulle het nie geglo aan oorlog nie, maar wou ook nie die Koningin se versoek van die hand wys nie. Om te voorkom dat hulle deur hulle mede-Quackers, beskuldig word dat hul teen hul beginsels optree, nooi die Cadbury broers hul mede-Quackers, Joseph Storrs Fry en Joseph Rowntree om in ‘n tydelike vennootskap die bestelling te voltooi. Sommige bronne wys daarop dat daar twee verskillende groottes van die sjokolade blikke was. Die een 15X9cm (6X3½ inches) met goud gekleurede rand op die deksel, wat twee lae van die sjokolade stawe bevat. Terwyl die ander blik 16X8cm( 6¼X3¼ inches) ‘n blou rand op die deksel het. Op beide blikke se deksel s was ‘n goud gekleurde embossed kop van Koningin Victoria. Die Koningin se handtekening, asook die die inskripsie South Africa 1900 was op die blik. Op die rand van die deksel was ‘n inskripsie I wish you a happy New Year. Die drie vervaardigers het ooreengekom dat nie een se handelsmerk op die blikke sal verskyn nie. Die koningin was baie ongelukkig, omdat sy wou gehad het die soldate en matrose moes weet hul ontvang kwaliteit Briste sjokolade. As kompromie het die Cadbury naam op die binne verpakking van die sjokolade verskyn. Later is van die blikkies sjokolade na die gemeentskappe van Kimberley en Mafeking gestuur nadat die beleg van die dorpe beëindig is. Die hoeveelheid van die blikkies wat vervaardig is, is onduidelik tussen die verskeie bronne. Getalle van tot 120 000 blikkies word genoem. Baie van die blikkies is deur die soldate bewaar vir die nageslag. Een van die blikkies is tans op bidorbuy te koop. Cadbury vervaardig sjokolade sedert 1824. Die Diary Milk Bar soos ons dit vandag ken het in 1905 verskyn, terwyl Crunchie in 1929 op die rakke verskyn het. Rowntree is in 1862 gestig deur Henry Isaac Rowntree wat die sjokolademaatskappy van die Tuke familie gekoop het. Sy broer Joseph Rowntree het by hom aangesluit. Vandag sal u dié sjokolade onder die Nestlé handelsmerk kry. Die Fry familie het in 1761 ‘n sjokolade onderneming van Walter Curchman gekoop. In 1873 het die Fry’s paaseiers in England bekendgestel. Turkish Delight het in 1914 die lig gesien. In 1919 na die Tweede Wêreldoorlog het Fry en Cadbury as een maatskappy saamgesmelt. So deel in die gees van die koningin van England – sit ‘n glimlag op iemand se gesig - deur sjokolade as geskenk vir mekaar te gee. Links: Voorbeeld van een van die Koningin se sjokolade blikkies. (Foto:Blackie de Swart) Links onder: Spotprent – Koningin gee troepe sjokolade terwyl pres Kruger die troepe plakslae gee. Middel bo: Britse troepe ontvang hul sjokoladeblikkies in Jamestown. ( Foto Arnold Van Dyk) Middel onder: Britse troepe ontvang hul sjokoladeblikkies van Lady Grey by die Wynberg Potrland Hospitaal. ( Foto Megregor Museum) Regs: Fotos van Nestlé en Rowntree Kit Kat asook Fry’s Five Son’s Milk Chocolate( Foto’s Internet) Indien jy nie hierdie nuusbrief wil ontvang nie stuur ‘n epos aan [email protected]– stop brief Stuur alle korrespondensie, berigte, navrae, ens. aan [email protected]. Die ander e-pos adresse waarop u Bloem Snippets ontvang is slegs vir uitgaande e-pos doeleindes.
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
13 Desember 2012
Koningin Victoria se Sjokolade Geskenk
Deur Gert Theart
Die Anglo-Boereoorlog het in Oktober 1899 uitgebreek tussen die Britse Ryk en Boere Republieke en aangehou tot Mei 1902. Die Koningin was bekommerd oor die moraal van die Briste troepe na ‘n paar nederlae aan die begin van Desember 1899. Die week staan onder historici bekend as ‘The Black Week’. Die Britse magte het groot nederlae gelei by Colenso, Stormberg en Magersfontein.
Die Koningin het te hore gekom dat offisiere baie genot vind in die ontvang van geskenke vanaf die huis. Daarop het die Koningin besluit om aan elke soldaat en matrose insluitende die Australiese troepe in Suid-Afrika sjokolade as Kers/Nuwejaarsgeskenk te stuur. ‘n Luukse vir daardie tyd.
Cadbury, die sjokolade vervaardiger wat sedert 1854 die verskaffer van kakao en sjokolade aan Koningin Victoria, het opdrag ontvang om royal bars of chocolate te produseer en in ‘n blik te verpak. Dit het Richard en George Cadbury as Quackers(“The Religious Society of Friends – The Quackers in Britain”) in ‘n moeilike situasie geplaas. Hulle het nie geglo aan oorlog nie, maar wou ook nie die Koningin se versoek van die hand wys nie. Om te voorkom dat hulle deur hulle mede-Quackers, beskuldig word dat hul teen hul beginsels optree, nooi die Cadbury broers hul mede-Quackers, Joseph Storrs Fry en Joseph Rowntree om in ‘n tydelike vennootskap die bestelling te voltooi.
Sommige bronne wys daarop dat daar twee verskillende groottes van die sjokolade blikke was. Die een 15X9cm (6X3½ inches) met goud gekleurede rand op die deksel, wat twee lae van die sjokolade stawe bevat. Terwyl die ander blik 16X8cm( 6¼X3¼ inches) ‘n blou rand op die deksel het. Op beide blikke se deksels was ‘n goud gekleurde embossed kop van Koningin Victoria. Die Koningin se handtekening, asook die die inskripsie South Africa 1900 was op die blik. Op die rand van die deksel was ‘n inskripsie I wish you a happy New Year.
Die drie vervaardigers het ooreengekom dat nie een se handelsmerk op die blikke sal verskyn nie. Die koningin was baie ongelukkig, omdat sy wou gehad het die soldate en matrose moes weet hul ontvang kwaliteit Briste sjokolade. As kompromie het die Cadbury naam op die binne verpakking van die sjokolade verskyn.
Later is van die blikkies sjokolade na die gemeentskappe van Kimberley en Mafeking gestuur nadat die beleg van die dorpe beëindig is. Die hoeveelheid van die blikkies wat vervaardig is, is onduidelik tussen die verskeie bronne. Getalle van tot 120 000 blikkies word genoem.
Baie van die blikkies is deur die soldate bewaar vir die nageslag. Een van die blikkies is tans op bidorbuy te koop.
Cadbury vervaardig sjokolade sedert 1824. Die Diary Milk Bar soos ons dit vandag ken het in 1905 verskyn, terwyl Crunchie in 1929 op die rakke verskyn het.
Rowntree is in 1862 gestig deur Henry Isaac Rowntree wat die sjokolademaatskappy van die Tuke familie gekoop het. Sy broer Joseph Rowntree het by hom aangesluit. Vandag sal u dié sjokolade onder die Nestlé handelsmerk kry.
Die Fry familie het in 1761 ‘n sjokolade onderneming van Walter Curchman gekoop. In 1873 het die Fry’s paaseiers in England bekendgestel. Turkish Delight het in 1914 die lig gesien. In 1919 na die Tweede Wêreldoorlog het Fry en Cadbury as een maatskappy saamgesmelt.
So deel in die gees van die koningin van England – sit ‘n glimlag op iemand se gesig - deur sjokolade as geskenk vir mekaar te gee.
Links: Voorbeeld van een van die Koningin se sjokolade blikkies. (Foto:Blackie de Swart) Links onder: Spotprent – Koningin gee troepe sjokolade terwyl pres Kruger die troepe plakslae gee. Middel bo: Britse troepe ontvang hul sjokoladeblikkies in Jamestown. ( Foto Arnold Van Dyk) Middel onder: Britse troepe ontvang hul sjokoladeblikkies van Lady Grey by die Wynberg Potrland
Hospitaal. ( Foto Megregor Museum) Regs: Fotos van Nestlé en Rowntree Kit Kat asook Fry’s Five Son’s Milk Chocolate( Foto’s
Internet)
Indien jy nie hierdie nuusbrief wil ontvang nie stuur ‘n epos aan [email protected] – stop brief
Stuur alle korrespondensie, berigte, navrae, ens. aan [email protected].
Die ander e-pos adresse waarop u Bloem Snippets ontvang is
Spesiale verjaarsdag-wense, van u, vriende, kollegas en families.
MMMiiimmmooosssaaa MMMaaallllll
Rise of the Guardians
Pretville
Skyfall
Taken 2
Pitch Perfect
Twilight Saga: Breaking Dawn – Part 2
Sammy’s Adventures 2
Fun Size
The Hobbit: An Unexpected Journey
For Ster Kinekor movie times follow this link: http://www.moviesite.co.za/where/Mimosa_Mall.htm
Stuur aan Bloem Snippets u vriende en familie se verjaarsdae. [email protected]
Pretville
The Cold Light of Day
Rise of the Guardians
Fun Size
Teaters rystoelvriendelik
Dinsdae en Woensdae kaartjies R20
12:00; 14:30; 17:15; 20:00
14 - 20 Des
17 Des Russel Scheepers 18 Des Annamarie Geldenhuys
Martie Callis 20 Des Jodaleen Smit 22 Des Helene Geduld Erina Smith
Bacchus Nel Sondag 16 Desember Wie is Bacchus Nel?
Miskien het jy al die naam gehoor, Maar wie weet rêrig wat om met sy naam te
assosieer?
Bacchus Nel is die moderne weergawe van Piet
Botha, Koos Kombuis en Valiant Swart – Afrikaanse “Volks-Rock” met baie Country elemente. Met sy
kompanjie op klavier, kontrabas, en kitaar vermaak
hy almal wat goeie musiek kan waardeer. Kom bederf
jouself met hierdie ervaring.
Daar is „n toegangsfooi van R65 per persoon, maar Slightly Nutty het al hul pryse verlaag om die
verbruiker te akkommodeer.
MENU:
OXTAIL R55
Pork Roast R40
Crumbed Sole in a Dill and Peppadew Dressing R60
All dishes served with rice, traditional green
beans, sweet pumpkin and roasted potatoes.Alle kinders:
Terme en voorwaardes geld– terwyl voorraad hou. Foto’s is slegs ‘n voorstelling.
Besprekings Noodsaaklik Skakel Rudi by 083 432 9927
CONTEMPORARY Bloemfontein
Artists
Oliewenhuis Art Museum
5 November – 31 March 2013
Jacques Fuller, Piet Diradingoe Bernett Phalasane, David Padi
Davis Molapisi, Johannes Mosala Justinus (Sefako) Khoalibe
Ben Botma, Jaco Spies, Janine Allen, John Selesho, Gilbert Moeti, Louis Scott,
Penny George en Pauline Gutter
Kinderwysheid:
Die seuntjie kom by die huis en vertel vir sy ma sy maatjie se hondjie is hiperaktief en die dokter het vir die hondjie Tringeling* voorgeskryf! *Ritalin
(Bron: Nuusbrief van die Vriende van Afrikaans Jaargang 16, Nommer 3, Desember 2012)
23 Des Chrismarie Le Roux 26 Des Teboho Mohlouoa 29 Des Anelle Tessendorff 30 Des Lodia Bouwer 1 Jan Shanice Scheepers 4 Jan WF Bezuidenhout
Een van die mees gebruikte woorde in Afrikaans is eintlik ‘n Engelse een, naamlik oukei. Dit is so deel van ons woordeskat dat dit in die Afrikaanse woordelys en spelreëls behoort te pryk, en ook reeds in die jongste HAT opgeneem is. Die woord het meer as een betekenis, amper soos ons unieke ja-nee, wat afhang van die manier waarop dit gesê word. Gewoonlik beteken oukei “ja”. Vyftien verskillende verklarings is oor die jare aangebied, maar nie een met groot stelligheid nie.
Een van die vroeë gunstelinge was die wat met pres. Andrew Jackson van die VSA te make het. Hy was vroeg in sy loopbaan ‘n hofklerk. As al die regsdokumente se jotas en tittels reg was, het hy die letters O.K. daarop geskryf. Dit was veronderstel om te beteken “all correct”- alles korrek. Maar, omdat hy dan kwansuis nie kon spel nie, het hy gedink dat die all met ‘n O begin, en die correct met ‘n K.
Feit, of flater?
14 Des - Juba R35 Izami en R45 by die deur
17 Des - Christoff Beukes en David Delaney (al die pad van Ierland) "Irish
Boere Blues", R35 Izami R45 by deur
18 Des - Pieter Smith R75 Izami R85 by die deur
19 Des - DJ Ossewa R95 Izami R110 by die deur
20 Des - Dewald Wasserfall R55 Izami R65 by die deur
21 Des - "Die einde van die wêreld Partytjie" met Bahlzak en 'n DJ R45
Izami R55 by die deur
31 Des - Oujaars “Party” met Top Deck en Bahlzak
KOOS KOMBUIS Eksklusief en intiem!
Plek: Aasvoëlklub Datum: 23 Febr’ 13
Kaartjies R120 / R150 by die deure en IZAMI BLOEMISTE
Navrae: 082 481 8881
OLIEWENHUIS
ART MUSEUM
Would like to thank you most sincerely for you
continued interest in and support of the Museum
and its activities throughout 2012.
May your Festive Season be filled with peace, joy
and happiness.
Warmets regards
The Oliewenhuis Art Museum team
Speel met woorde:
Iemand laat weet: Ons het verlede Sondagmiddag 'n sanguitvoering in ons kerk gehad. Verskillende mannekore het opgetree en daar was twee woordspelings wat die aandag getrek het. (Onthou dat dit "mannekore" waswat opgetree het.)
Die Engelse praat mos van: "Carols by candle light". Die uitvoering is genoem:"Kêrels met Kersliedere."
En die een koor wat a capella opgetree het, noem hulleself: “A ca-pêlle mannekoor.” (Bron: Nuusbrief van die Vriende van Afrikaans Jaargang 16, Nommer 3, Desember 2012)
GRAND OPENING: 14 JANUARY 2013
C/O JIM FOUCHE AND PAUL KRUGER
AVENUE UNIVERSITAS
WE CARE FOR AGE 3-5
QUALIFIED TEACHER FULL DAY/HALF DAY BALANCED MEALS
EDUCATIONAL PROGRAMMES
MON-FRI: 7:00AM TO 17:30PM
Register today to avoid disappointment! CONTACT DANELLE
079 868 1823
21 JAAR VAN UITMUNTENDE DIENS
Die beste onthaal- en funksie sentrum Met plaas en historiese atmosfeer
±15km op N1 vanaf Hyperama Checkers
Spaanse en Engelse koninklike besoeke aan Onze Rust in die verlede maak dat ons gaste
nog vandag soos konings behandel word
BESPREEK NOU VIR JOU
KERSETE
25 Desember 2012 12h00
Ontvang drankie by aankoms
Geleentheid om familiefoto’s in die tuin te neem
Voorgereg (Bedien)
Wit vis gevulde timbal avokado, afgerond met gerookte Salm, maaskaas en kaviaar
Hoofgereg (Buffet)
Rooi Kersie gevulde Skaaprol Beeshaas(fillet) met wit peper sous
Turducken(eend & kalkoen) Groente en slaaie in seisoen
Nagereg
Tradisionele Sago met vla Casata Roomyskoek met aarbei en sjokoladeblare
Vrugte Kebab Pecaneuttertjie en eclairs by koffie en tee
As weer dit toe laat – waatlemoen eet by swemdam – bring swemdrag
R280 per volwassene R140 per kind 12 en onder R70 per kind 5 en onder
This elegant and dainty flowers are a real treat for any gardener. They do well in shade and on the “stoep”. You cab grow them in the half shade as well if you ensure their roots are protected from the heat.
Likes:
Organic fertilizer once a month
Liquid fertilizer bi-weekly
Organis matter
Just enough water (too much more dangerous than too little)
Prune in winter after frost
Dislikes:
Poor drainage
Wet winters
Wet feet – damp is good however
Containers
Special for school
holidays:
Rides on battery cars
for FREE “ Available on weekends and when
you eat at the restaurant.
Roses for U Do you want to spoil someone special with a bouquet