3 Januarie 2013 Indien jy nie hierdie nuusbrief wil ontvang nie stuur ‘n epos aan [email protected]– stop brief Stuur alle korrespondensie, berigte, navrae, ens. aan [email protected]. Die ander e-pos adresse waarop u Bloem Snippets ontvang is slegs vir uitgaande e-pos doeleindes. Wanneer SWEM meer as net swem word. Ek is Esmari Theart en baie lief vir swem. Vanjaar wil ek graag my liefde vir swem kombineer deur te gee. Ek het hierdie geleentheid gekry deur aan die 8 Mile Club tydens die 40ste The Aquelle – Midmar Mile op 9 en 10 Februarie 2013 deel te neem. Die 8 Mile Club is ‘n groep van 50 swemmers wat agt van The Aquelle – Midmar Mile items swem. Die Saterdag word vier items geswem en Sondag nog vier. Dit is ‘n afstand van 16 km of 8 myl, vir die naweek, per swemmer. Die hoofdoel van die 8 Mile Club is om fondse in te samel vir verskeie liefdadigheidsorganisasies. Met die poging, van die 8 Mile Club swemmers, word meer as R500 000 op ‘n jaarlikse basis ingesamel en aan verskeie organisasies oorbetaal. Die Reëlingskomitee het op 11 organisasies wat baat gaan vind by die jaar se fondsinsamelingspoging gestandardiseer. Die organisasies is as volg: CANSA, CHOC, ITHEMBA LETHU, KZN CYSTIC FIBROSIS, LITTLE EDEN, SA GUIDE DOGS ASSOCIATION, PEVENSEY PLACE FOR CEREBRAL PALSY, SPCA, THANDANANI CHILDRENS FOUNDATIONS, VILLAGE SAFE HAVEN CHILDRENS HOME and THE LEARN PROJECT. Ten einde betrokke te raak by hierdie projek kan u my laat weet deur middel van ’n e-pos, [email protected], of u kan my ook ‘n sms stuur met u naam en adres na 082 067 8523. Ek sal u van ‘n vorm voorsien en die nodige inligting verskaf. U kan self kies na watter van die bogenoemde organisasies u borgskap gaan. U kan ook u vriende en kollegas betrek. EL KOM ROTOMOLA Extonweg 4 Tel: 051-447 1859 Hilton Fax: 051-447 1850 Bloemfontein STERKTE – ESMARI Vir beste diens in radiokommunikasie en stelsels!! ONS ONDERSTEUN ESMARI SE PROJEK VAN ZYL VLEIS Groothandel Quinnstraat Tel: 053-833 2322 De Beers Fax: 053-833 2322 Kimberley ONS DAAG DIE VRYSTATERS UIT OM ESMARI TE ONDERSTEUN
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
3 Januarie 2013
Indien jy nie hierdie nuusbrief wil ontvang nie stuur ‘n epos aan [email protected] – stop brief
Stuur alle korrespondensie, berigte, navrae, ens. aan [email protected].
Die ander e-pos adresse waarop u Bloem Snippets ontvang is slegs vir uitgaande e-pos doeleindes.
Wanneer SWEM meer as net swem word. Ek is Esmari Theart en baie lief vir swem. Vanjaar wil ek graag my liefde vir swem
kombineer deur te gee. Ek het hierdie geleentheid gekry deur aan die 8 Mile Club
tydens die 40ste The Aquelle – Midmar Mile op 9 en 10 Februarie 2013 deel te
neem. Die 8 Mile Club is ‘n groep van 50 swemmers wat agt van The Aquelle –
Midmar Mile items swem. Die Saterdag word vier items geswem en Sondag
nog vier. Dit is ‘n afstand van 16 km of 8 myl, vir die naweek, per swemmer.
Die hoofdoel van die 8 Mile Club is om fondse in te samel vir verskeie
liefdadigheidsorganisasies. Met die poging, van die 8 Mile Club swemmers,
word meer as R500 000 op ‘n jaarlikse basis ingesamel en aan verskeie organisasies
oorbetaal. Die Reëlingskomitee het op 11 organisasies wat baat gaan vind by die
jaar se fondsinsamelingspoging gestandardiseer. Die organisasies is as volg:
CANSA, CHOC, ITHEMBA LETHU, KZN CYSTIC FIBROSIS, LITTLE EDEN,
SA GUIDE DOGS ASSOCIATION, PEVENSEY PLACE FOR CEREBRAL PALSY, SPCA,
THANDANANI CHILDRENS FOUNDATIONS, VILLAGE SAFE HAVEN CHILDRENS HOME
and THE LEARN PROJECT.
Ten einde betrokke te raak by hierdie projek kan u my laat weet deur middel van ’n e-pos, [email protected], of u
kan my ook ‘n sms stuur met u naam en adres na 082 067 8523. Ek sal u van ‘n vorm voorsien en die nodige inligting
verskaf. U kan self kies na watter van die bogenoemde organisasies u borgskap gaan. U kan ook u vriende en kollegas
betrek.
EL KOM ROTOMOLA Extonweg 4 Tel: 051-447 1859 Hilton Fax: 051-447 1850 Bloemfontein
STERKTE – ESMARI
Vir beste diens in radiokommunikasie en stelsels!!
ONS ONDERSTEUN ESMARI SE PROJEK
VAN ZYL VLEIS Groothandel Quinnstraat Tel: 053-833 2322 De Beers Fax: 053-833 2322 Kimberley