Top Banner
ENJOY RESPONSIBLY. WINE NOT FOR SALE TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18. Specials available up to and including 23 December 2012, while stocks last. Cnr Cluver Avenue & Helshoogte Rd Stellenbosch Tel: 021 882-8276 All I want for Christmas is right here! Henry is Protea 4 5 6-A-Side on both sides Die Forum van Leraars Die Wyse Manne Riviernuus Jaar 2 | Uitgawe 5 21 Desember 2012 GRATIS/FREE Banhoek • kylemore • Johannesdal • Pniël • lanquedoc • Groot drakenstein • idasvallei • cloetesville 3 12 PEACE, HOPE to you always JOY
12
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: Riviernuus 21 December 2012

ENJOY RESPONSIBLY. WINE NOT FOR SALE TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18. Specials available up to and including 23 December 2012, while stocks last.

Cnr Cluver Avenue & Helshoogte Rd Stellenbosch

Tel: 021 882-8276

All I want for Christmas is right

here!

Henry is Protea

4 56-A-Sideon bothsides

Die ForumvanLeraars

DieWyseManne

RiviernuusJaar 2 | Uitgawe 5

21 Desember 2012

GRATIS/FREE

Banhoek • kylemore • Johannesdal • Pniël • lanquedoc • Groot drakenstein • idasvallei • cloetesville

3 12

PEACE, HOPE

to you alwaysJOY

Page 2: Riviernuus 21 December 2012

wanneer ons hierdie tyd van die jaar gaan vakansie hou.

Ons lewens is kosbaar en daar is baie families en vriende wat ons lief het. So wanneer ons bestuur vra vir onse Vader om vir ons veilig te hou en los maar groot asseblief die voggies af tot wanneer ons ons bestemming bereik het.

As ‘n ouer vrees ek dit om te sien en hoor wat op die paaie kan gebeur , veral met ons kinders.

Onthou, kom eerder laat daar as nooit.

- Colin Brown

THE FESTIVE SEASON

A time of the year when we want to show people how special they are and that they are really appreciated.

Contact usEditor: Wendell lawrenceTel: 021 - 885 2392Email: [email protected]

Design & layout: shanaé lackayPublisher: swey design,Kylemore, StellenboschPrinters: ctP Printers cape town

Riviernuus subscribes to the South African Press Code that prescribes news that is truthful, accurate, fair and balanced. If we don’t live up to this code, please contact the Press Ombudsman at 011 - 484 3612/8.

REDAKSIEVan ons kant

2 Riviernuus

Skryf aan ons en die wenbrief ontvang R100. Epos: [email protected]

Illus

tras

ie: G

eral

d M

aket

ees

Geluk met jou verjaarsdag Keith, dankie vir jou wonderlike vriendskap.

Lees Riviernuus aanlyn: www.issuu.com/riviernuus

'n Vriendelike Versoek...

ons op

Jessie Keethou Konsert

Die Jessie Keet Pre-Primêr het op 5 Desember hulle diplomaplegtigheid in die Lückhoff Hoërskoolsaal gehou.

Hier is van die jong opvoerders tydens die verrigtinge.

Lank, lank gelede het ek het vir Coronations (Pniël se krieketklub) se onder 16 spannetjie gespeel!

Een van my spanmaats se naam was Craigh en hy het gewoonlik sy jonger broer, almal het hom Hennie genoem, saamgebring. Hennie was seker so 8 jaar oud en het altyd sy krieketkolf en bal saamgebring en gehoop ons span is nie voltallig nie sodat hy ook ‘n geleentheid kon kry om te speel.

Hy het natuurlik elke Saterdag aangehou en selfs sy wit klere aangehad - gereed om die veld te vat! Ek dink sy wens het een keer waar geword en het hy op nommer 11 kom kolf!

Vandag is Hennie die einste Henry Davids wat vir die Proteas se T20 span gekies is. Hy kolf nou op nommer 1. Wys jou net wat kan gebeur as jy aanhou…

Welgedaan Henry, ons is baie, baie trots op jou.

Aan al die Riviernuuslesers, mag julle ‘n geseënde feesgety hê. Baie dankie vir julle ondersteuning in 2012. Hou lekker vakansie en veilig ry. Ons praat weer in die nuwe jaar!

Beste wense!

Nommer 11 tot nommer 1

Debutante-wenners

Dansers

Sangers

WINNING LETTER

Dear Mr Editor and Riviernuus Readers,

It is quite obvious that if you are able to read this letter in this edition of Riviernuus, all the fuss about the world coming to an end, has, as expected, never materialised.

To our conservative community, who did not take this prediction serious in the knowledge that no human being can predict the end of the world, have a Blessed Christmas and a Great 2013 and beyond...

- Randall Scheepers

LIEWER LAAT AS NOOIT

Graag wil ek vir al ons inwoners vra om asseblief magtigheid voor oë te hou

The one person I would like to thank on behalf of our Kylemore community, is our Postman.

You gave fabulous service during the whole of 2012. Through winter and summer you were always on time with a smile and a warm greet to everyone you meet on your drive through our little town. Even the dogs will be greeted on their bark.

Thank you Mr Postman!

May you and your family have a warm and special festive season and may you stay the number one postman that you are.

- Jenna Langeveldt

Page 3: Riviernuus 21 December 2012

3 Vrae aan 3 Wyse manne

EKSKLUSIEFTerug in Tyd

3Riviernuus 21 Desember 2012

Nie veel word van hulle gesê nie en tog het die drie wyse manne vandag ‘n merkwaardige invloed op ons lewens.

Sommige meen dit is as gevolg van hulle dat ons vandag geskenke aan mekaar oorhandig. Wat was hul name, waar kom hulle vandaan en hoekom het hulle vir Jesus geskenke gebring? Die Bybel maak net in Mattheus se tweede hoofstuk van hulle melding en Riviernuus het gaan navorsing doen om meer oor hulle uit te vind: Daar word uit sekere oorde na hulle verwys as Melchior, Gaspar en Balthazar en indien ons 2012 jaar terug in tyd kon beweeg, sou ons onderhoud met die drie wyses waarskynlik soos volg verloop het:

RN: Die Bybel sê julle het uit die Ooste gekom. Hoe vêr het julle gereis?

Melchior: “Ja, dis waar. Ons is ongelukkig nie van dieselfde plek nie. Ek is van Persië, Gaspar kom uit Indië en Balthazar is van Afrika. Ons het die stêr uit verskillende lokasies gesien en besluit om dit te volg. Die stêr het ons eers bymekaar uitgebring voordat dit ons na Jesus se geboorteplek gelei het.”

Gaspar: “Dit het ons ongeveer twee jaar

geneem om in Bethlehem uit te kom. Jesus was dus reeds ‘n kleuter toe ons hom vir die eerste keer ontmoet. Ons het egter eers ‘n draai gemaak by Koning Herodes, want dis waar ons gedink het die baba gebore was. Na ons besoek het die koning beveel dat al die kinders jonger as twee jaar oud, doodgemaak moes word. Ons voel eintlik baie sleg hieroor.”

RN: Daar word voorspel dat mense in die toekoms julle voorbeeld gaan volg en ook duur geskenke gaan koop om die dag te vier. Hoe voel julle daaroor?

Balthazar: “Ons voel baie gevlei dat mense ons voorbeeld wil volg, maar dis die gedagte wat tel. Dit is baie belangriker dat mense nie op hol moet gaan met geskenke nie en eerder geskenke van naasteliefde aan mekaar oorhandig.”

RN: Hoekom het julle nie weer met dieselfde pad teruggekeer nie?

Balthazar: “Nee, dit was deur ‘n droom aan ons ge-openbaar om ‘n ander pad te neem aangesien Herodes ander planne gehad het. ”

Gaspar: “Ons drie kom uit verskillende

oorde, maar het dieselfde doel gehad: Om Jesus te ontmoet. Ons moes ook eers mekaar vind en het toe saam die kindjie opgespoor. Baie keer het ons eintlik dieselfde doelwitte, maar ons elkeen kies egter sy eie roete. Indien jy dieselfde doel het, kan mens saam in dieselfde rigting beweeg. Die pad is dan soveel makliker.”

Melchior: “En indien jy jou bestemming bereik het, en Hom gevind het, moenie weer terugkeer na jou ou gewoontes deur dieselfde pad te neem nie…”

Bogenoemde inligting is gebasseer op bespiegeling en moet nie as feitlik aangeneem word nie.

Kunstenaars voorstelling van

die Drie Wyse Manne

Van links: Melchior, Gaspar

en Balthazar

Bron

: Art

ByM

anon

, htt

p://

artb

yman

on.d

evia

ntar

t.com

Page 4: Riviernuus 21 December 2012

RiviernuusGEMEENSKAPUitblinkers

4

'DOKTORS' EN MEESTERSTydens Stellenbosch Universiteit se gradeplegtigheid het ‘n aantal plaaslike inwoners uitsonderlike prestasies behaal. Hier is ‘n paar van die uitblinkers:

• D R B R A D L E Y S L A D EDr Slade van Idasvallei het sy Doktorsgraad in Regsgeleerdheid (LLD*) ontvang. Die titel van sy tesis was ‘The justification of expropriation for economic development’ (Die regverdiging van onteiening vir ekonomiese ontwikkeling).

Dr Slade is twee weke gelede getroud met Samantha Kannemeyer en die twee verruil die Wes-Kaap volgende jaar vir Gauteng waar hy ‘n pos as dosent aan die Universiteit van Johannesburg aanvaar het.

Hy gaan Internasionale Reg en Handves van Regte doseer.

• M E A N N E - M A R I L A C K AYMe Lackay van Pniël het haar Meesters-graad (MPhil**) in Dokumentanalise en –ontwerp behaal. Sy is werksaam by die Skryflaboratorium van Stellenbosch Universiteit se Taalsentrum. Haar kwali-fikasie stel haar nou instaat om nog beter taaldienste aan studente en personeel te verskaf.

In haar jonger dae was daar ongelukkig nie veel rolmodelle nie, maar dit was nog altyd haar droom om verder te studeer.

Me Lackay is getroud met Jeff en het twee kinders, Jade en Jenna.

Pniël tot Pretoria tot ProteaOp Vrydag, 21 Desember, het heelwat trotse Stellenboschers voor hul televisies gesit om na die T20 krieketwedstryd tussen Suid-Afrika en Nieu-Seeland in Durban te kyk.

Een van die elf Proteas op die veld was niemand anders as Henry Davids van Pniël nie. Henry was beloon met ‘n plek in SA se krieketspan na sy uitstekende seisoen as aanvangskolwer by die Nashua Titans in Pretoria.

Hy het Woensdag vanuit Durban met Riviernuus gesels na ‘n strawwe oefensessie voor Vrydag se wedstryd. “Ek was aangenaam verras toe ek hoor dat ek gekies was,” sê Henry. “Dit is enige speler se droom om vir sy land te speel en na die goeie seisoen het ek ook gehoop om die span te haal. Ek is dus baie opgewonde en kan nie wag om die Kiwis aan te pak nie.”

Vrydag se wedstryd was die eerste van drie T20 kragmetings. Die tweede een word op Sondag, 23 Desember in Oos-Londen gespeel en die Proteas word gelukkig toegelaat om Kersdag met hul

families deur te bring. Henry kom dus vir ‘n vinnige besoek na Pniël voor hy weer op Kersdag Port Elizabeth toe vlieg vir die laaste wedstryd op 26 Desember. Hy sê die spanlede kom in elk geval almal baie goed oor die weg met mekaar aangesien hulle gereeld teen mekaar speel.

Hierdie jaar was ‘n uitsonderlike een vir die 32-jarige wat sy loopbaan by Coronations Krieketklub op Pniël begin het. Hy is aangewys as die Titans se kaptein en hy en sy vrou, Urice, het ‘n tweede dogter, Ashlynne, ryker geword wat nou met ouer sussie Carissa (2) kan speel. Waar die gewone krieketspeler allerhande gelukbringertjies het, is hierdie openingskolwer se gelukbringers, sy gesin. “Die ekstra verantwoordelikheid as pa en kaptein het my juis toegelaat om weer op die basiese dinge te konsentreer en my spel kon dus verbeter,” sê Henry.

Henry is die tweede Protea wat Pniël opgelewer het - die ander een is die snelbouler Henry Williams.

Hy het eenvoudige raad aan ander: Hou aan, sit bietjie ekstra werk in en moenie net op Dinsdae en Donderdae gaan oefen nie.

"Die ekstra verantwoordelikheid as pa en kaptein het my juis toegelaat om weer op die basiese dinge

te konsentreer"

Hy sê hy is nog steeds bietjie op sy senuwees as hy moet gaan kolf. Wanneer hy egter weer op die veld stap om die Nieu-Seelanders te trotseer, kan hy verseker wees dat die hele Pniël (en Stellenbosch) bankvas agter hom staan. Baie geluk en voorspoed Henry!

Henry Davids teken 20 waardevolle lopies aan in sy eersteinternasionale T20 wedstryd.

Die Proteas het die Kiwis met 8 paaltjies gewen.

• D R M A R C I A V E R M E U L E NDr Vermeulen is die eerste oud-leerder van Kylemore Hoërskool wat in die skool se 21-jaar, as ‘n mediese dokter kon kwalifiseer.

Sy het die graad MBChB*** ontvang en gaan volgende jaar haar internskap aan

Frere Hospitaal in Oos-Londen voltooi. Sy is baie beskeie oor haar prestasie en noem dat haar studies baie uitdagend, maar ewe bevredigend was.

Dr Vermeulen is die dogter van Gerhard en Davene Vermeulen van Kylemore.

"Die jeug moet net besef dat hulle enigiets kan vermag as hulle net

‘n visie het, ‘n plan het en dan hul alies lig en dit doen. Hardewerk

word altyd beloon."

"Volg jou drome.Werk hard en het geloof in

wat jy doen."

"Moet nooit dink dinge is onmoontlik nie en moenie vaskyk in jou omstandighede nie. Jy is ‘n

waardevolle persoon en kan bereik wat jy wil, as jy regtig wil.

Glo net in jouself."

* LLD: Legum Doctor** MPhil: Master of Philosophy***MBChB: Medicinae Baccalaureus, Baccalaureus Chirurgie (Bachelor of Medicine, Bachelor of Surgery)

Page 5: Riviernuus 21 December 2012

Riviernuus 21 Desember 2012 GEMEENSKAPInisiatiewe

5

Idasvallei Leraarsforum“Ons kan nie meer bekostig om as ‘n eiland te funksioneer en dink ons het nie mekaar nodig nie.”

So sê Ds Daniël Bock, voorsitter van die Idasvallei Leraarsforum. Die forum is in Julie 2010 deur verskeie kerke in Idasvallei op die been gebring in ‘n poging om gemeenskaplike uitdagings aan te spreek.

Die forum word tans deur verskeie kerke verteenwoordig onder andere, Verenigende Gereformeerde Kerk (VGK), Volkskerk, Kalvynse Kerk, African Methodist Episcopal (AME), Community of Faith (COF), Emmanuel Sendingkerk, Metodiste Kerk en Rooms-Katolieke Kerk.

Sedert sy bestaan, is daar reeds gesamentlike kerkbyeenkomste gehou onder andere Pinkster en Week van Gebed.

“Die forum is gestig om uitreiking te gee aan ons eenheid in Jesus Christus,” sê Ds Simon Adams. Die forumlede is: Ds Simon Adams, Pastoor Godfrey Martin, Ds Basil Williams, Dr Ruth Jonas, Ds Bennie Martin, Ds John Withlow, Ds Daniël Bock, Father Wim Lindeque, Br Albert Petersen en Dr Lionel Louw.

Saam verteenwordig die organisasie etlike duisende inwoners en is daar vele inisiatiewe in die pyplyn. “Ons is nie net daar om geestelike behoeftes aan te spreek nie, maar om holisties na die gemeenskap se uitdagings te kyk wat sosiale behoeftes insluit,” sê Pastoor Godrey Martin.

Die groep vergader die eerste Donderdag van die maand en die plaaslike raadslid, Donovan Joubert, dien as skakeling tussen die forum en Stellenbosch Munisipaliteit. Die forum het reeds verskeie sosiale

probleme onder die munisipaliteit se aandag gebring (sien lys elders op die blad) en hoop om ‘n daadwerlike poging aan te wend om inwoners se lewens te vergemaklik.

In ‘n kersseisoen waar ons deur ons geestelike leiers aangemoedig word om

meer verdraagsaam teenoor mekaar te wees en respek te toon, is dit juis hierdie leiers wat daad by die woord voeg en hande neem om as eenheid saam te staan.

• Die forum nooi ook ander kerke uit om deel te vorm van die groep. Kontak Ds Bock by 021 883 3919.

Idasvallei Leraarsforum dagbestuur:

Van links Br Albert Petersen (kassier), Pastoor Godfrey

Martin (o/voorsitter), Ds Daniël Bock (voorsitter) en

Dr Lionel Louw (sekretaris)

• Moontlikheid dat damwal kan bars (uitgewys in ingenieursverslag in 2004). Wag vir munisipaliteit vir plan van aksie

• Groot verkeersdruk a.g.v net twee ingange. Neem tot 15min om in dorp te kom

• Paaie-infrastruktuur benodig aandag - veral in Ou-Helshoogteweg

• Die bestaande begroting maak nie voorsiening vir volhoubare jeugontwikkeling nie

• Groot behoefte aan 'n gemeenskapsaal• Geen rekreasiefasiliteite• Geen plan van aksie met rioolprobleem in

die 'Bo-Vlei' (Adendorf tot Davy Straat en Lindida)

• Waterpype bars gereeld, veral in Helshoogteweg en Martinstraat

• Tekort aan sigbare polisiëring• Inwoners van Idasvallei word oor die hoof

gesien vir werk binne Stellenbosch se grense

• Behuisingsontwikkeling beweeg teen 'n slakkepas

• Tekort aan behuising vir bejaardes• Hoë plaasuitsettings• Munisipaliteit maak net voorsiening vir 2

begrafnisse per dag in hele Stellenbosch• Basiese dienste vir 'back-yard-dwellers',

soos in Kayamandi• Buietetoilette is vêr vanaf huise

Lys aan Stellenbosch MunisipaliteitPniël museum tea Garden and kioskThe official opening of the Pniël Museum Tea Garden and Museum Kiosk was held on 1 December.

The Emancipation of the Slaves was also commemorated on this day. Mr Arthur Williams rang the slave bell and members of the community were asked to lay a bouquet of flowers at the bottom of the bell tower.

Guest speaker, Aubrey Classen - Secretary of the UCCSA South African Synod, congratulated Rev Klate and the members of the Pniël Congregational Church on their activities, achievements and work they were doing in the community as well as the upliftment of the Maraisburg community. He said that the church has become much more than just a service on a Sunday. “The mission comes from ourselves to ourselves,” he said. Mr Classen wished all responsible God's speed with the Tea Garden and the Kiosk.

The ceremonious cutting of the ribbon was done by the eldest mobile senior citizens of Pniël, Ms Martha Scheepers (91) and Mr

Carl De Wet (89) afterwhich Rev Klate blessed and anointed the Tea Garden and Kiosk.

Mr Matthew Cyster (Local Heritage Committee) and Dr Esther Lategan, responsible for the landscaping of the garden, were thanked for their valuable contribution to the project.

- s h a n a É L A C K AY

CUTTING THE RIBBONFrom left Mr Carl De Wet, Ms Martha Scheepers, Dr Esther Lategan

and Rev Leon Klate

Stellenbosch Blinds & Shutters

Irna van Wyk: 082 572 2740SOMERSET WEST, STRAND, GORDAN'S BAY: 021 851 0176

STELLENBOSCH, FRANSCHHOEK: 021 883 3783 E-mail: [email protected] • Fax: 021 886 8516

www.stellenboschblinds.co.za

Page 6: Riviernuus 21 December 2012

RiviernuusCOMMUNITYOutreach

6

2013 Open For Entries

SPEELKRING

PRE - PR IM

ÊR

AANHOUERWEN

• AnaffordablePre-schoolofferinginclusiveeducation

• Transportavailabletoandfromsurroundingareas

• Aprogramcreatedaroundyourchildbyexperiencedteachers

• Regularoutings• Freecomputertraining• Smallclasses• Openfrom7:00to17:30

(Mondays-Fridays)• Openduringschoolholidays• Specialneedschildrenvery

welcome.

Come and see for yourself for a good piece of mind!

INCLUSIVEPRE-PRIMARYSCHOOLDAYANDAFTER-CARECENTREDahlia St, Idas Valley, Stellenbosch • email: [email protected]

• Contact Us: Lizette on 021 887 5292 or 083 278 7140

On Christmas day in 2007, Liezl De Wet dropped someone off in Lanquedoc and noticed something very strange.

Many of town's children were playing in the streets and it was obvious that most of them were not going to enjoy the privilege of a decent Christmas meal. This bothered her so much that she reminded her own children to be grateful for everything they were going to receive on that day.

Liezl decided there and then to do something about the situation in Lanquedoc. She went around asking for donations and assistance from family members to give the children of Lanquedoc a decent Christmas lunch.

Together with her family members they formed an organization called the Angels and this year will be the fifth year that they will treat the less fortunate children. Last year they changed the lives of about 375 children and were partnered with the Pniël Congregational Church.

This year the Angels received a donation of R15 000 from Nedbank through the bank’s internal ‘local heroes’ campaign. The donation will assist the Angels to present an even tastier meal, as well as a small gift to the children. At the presentation of this

donation on 7 December, Reverend Leon Klate from Pniël Congregational Church, thanked the Angels for their selfless acts.

“This is a perfect example of individual believers that don’t just rely on a religious organization to do charity work. They went out and did it themselves,” he said. Mr Malcolm Adendorff, who handed over the donation, expressed his appreciation for the Angels' work. “This donation is Nedbank’s way of saying thank you to the

Angels for Lanquedoc

community and to give something back,” he said.

All of the Angels’ family members are involved as this huge operation requires months of planning. Their husbands will start the fires for the braai at 04:00 already, lunch is normally served at about 11:00 and only after that will the Angels and their families return to their own homes for their Christmas celebrations.

Truly inspiring, Angels!

THE ANGELS RECEIVE THE R15 000 DONATION FROM NEDBANK: From left, Rev Leon Klate, Melody February, Liezl De Wet,

Danielle Williams, Malcolm Adendorff (Nedbank), Sylvia Abrahams, Heidi Williams and Marcia Williams (Nedbank)

PC PIETERSEN PRIMÊRBETREKKING

Skoolbeheerliggaambetrekking vanaf Jan. '13 tot  Des.'13

Persoon moet opleiding in Grondslagfase CAPS ontvang het -

'n vereiste.

Kort CV moet die skool bereik per epos teen 7 Januarie 2013. Stuur na [email protected]

CC na [email protected]

verfklub vertoon Die verfklub op Idasvallei onder leiding van Me Steph Cupido, het op 9 Desember hul jaarlikse uitstalling in die Anglikaanse Kerk gehou.

Te oordeel aan die kunswerke kon mens beswaarlik glo dat die lede geen formele

verfondervinding gehad het nie. Me Cupido sê sy is baie trots op haar studente en hul toegewydheid. “Die groep bestaan uit mense met verskillende agtergronde en dit is baie bemoedigend om te sien hoe almal oor die weg kom en met skeppende skilderye vorendag kom,” sê sy.

Die kunstenaars: Van links Jamela Fraser, Juanita Polman, Elsabe Farao, Lee Rhoda, Valerie Jacobs, Steph Cupido (stigter), Sylvia Rhode, Mary Smith

en Johanna Hammers

Van die kunswerke

by dieuitstalling

SPESIALE UITGAWE

Riviernuus verskyn op 4 Januarie 2013 wanneer ons die

matriekresultate vir al stellenbosch se

skole gaan publiseer!

Page 7: Riviernuus 21 December 2012

Riviernuus 21 December 2012 COMMUNITYOutreach

7

Die Uitvoerende Burgemeester van Groter Stellenbosch, Ald. Conrad Sidego, die Burgemeesterskomitee en Raad, asook die Munisipale Bestuurder en personeel dra graag hul hartlike Kersfees wense aan al die inwoners van

Groter Stellenbosch oor.Mag u ’n veilige en vreedsame feesseisoen beleef en mag 2013 met vele

vervullende geleenthede en voorspoed gevul wees.

The Executive Mayor of the Greater Stellenbosch area, Ald. Conrad Sidego, the Mayoral Committee and Council together with the Municipal Manager and staff would like to extend their warmest Christmas wishes

to all the inhabitants of the Greater Stellenbosch area.May you experience a safe and peaceful festive season and may 2013 be filled with

abundant fulfilling opportunities and prosperity.

USodolophu we Stellenbosch ngokubanzi ohloniphekileyo Conrad Sidego nesigqeba sakhe kunye namalungu ebhunga ngokudibeneyo no Mphathi Masipala nabasebenzi bathanda ukuqwenelela ikrismesi emyoli kubo bonke

abahlali base Stellenbosch ngokubanzi bendawo zonke eziphantsi kwebhunga.Yanga ninga neholide ezikhuselekileyo, ezizolileyo, yaye nifumane unyaka 2013 ozele ngamathuba

avulelekileyo amathamsanqa nempumelelo entle kuthi sonke.

Bikers Spread Candy & Joy

The annual Candy Run took place on Monday, 17 December.

The Candy Run is an initiative by local motorbike riders to cheer up under-privileged children in Lanquedoc, Kylemore, Ida’s Valley and Cloetesville, by handing out candy packets.

According to one of the organizers, Anthonio Pasquallie, this year’s event exceeded all expectations. “We handed out 2 700 packets which is almost double the amount of last year,” he said.

More than 50 members from motorbike clubs Leather Demons, Helshoogte Riders, Black Vipers, Lizard Kings,

Coded MCC, Pompers MCC and various other individual bikers started in Lanquedoc and finished in Cloetesville.

The excitement on the children’s faces was obvious and they greatly appreciated this gesture.

Thank you Bikers!

Second Chance for LadiesThe Bergzicht Training Centre in Stellenbosch held its certificate ceremony on 12 December.

This organization offers Educare and Frailcare training to ladies who need a second chance in life. Twelve ladies graduated in Educare and now have a qualification to enable them to work at crèches or even start their own.

Lecturer Lynette Carolissen wished all students well with their future endeavours and reminded them not to break the little childrens’ hearts. “You are a special group of ladies, hand-

picked by God to look after our young ones,” she said. One of the graduates, Chrisilda Jackson said that Bergzicht offered them a second chance to improve their lives. “I was very short tempered and this training has made me a much better person today,” Chrisilda said.

She also thanked her fellow students and said that they have become a close-knit family during their studies.

The fact that these 12 ladies graduated on the 12/12/2012 made the occasion even more special and is possibly a sign of good things to come for the graduates.

The 12 Ladies' photo taken on 12/12/2012 at 12:12! Back from left Chrisilda Jackson, Lesley-Anne Boonzaaier, Lauren Wagenaar, Zodwa Kwedinki, Karen Samuels, Susan Otto Front: Abegail Mwenda, Elvina Williams, Hermis Rhode, Lezane, Fortuin, Evete Abrahams en Lee-Anne Pohl

Above: The Bikers at the Kylemore PlaygroundBelow: Entering Lanquedoc

Pniël Congregational Churh Choir Presents a

Christmas Cantata

“He is the Light of the World”Sunday, 23 December 2012

Time: 19h00, Entry: R10,00Venue: Pniël Congregational Church

Page 8: Riviernuus 21 December 2012

RiviernuusFOCUSHealth & Beauty

8

KersdagDimitri Benting – Graad 12 leerder by Kylemore Hoërskool

Die dag word Jesus se geboorte gevierHuise word spoggerig opgedoen en versierOns vier Sy geboorte, want Hy luister as ons vergifnis vir ons sonde pleitKinders wag in spanning vir hierdie dag met groot opgewondenheid

Die dag wat families bymekaar bringen vreemdelinge saam met mekaar singDit is ‘n dag van blydskap, maar ek stort 'n traanVir so baie van ons het die rede vir Kersfees ontgaan

In plaas van Jesus prys en Hom lofDrink, rook en partytjie ons totdat ons byna ontplof.Dit mag dalk ongeskik klink, maar dis die waarheidOns geniet ons ten volle en vergeet van ander se swaarheid

Ons wees goedhartig, vriendelik en dankbaarOntspan rustig en neem die Kersfeesklank waarLaat die duiwels-dinge hulle self pers wagVan my en Riviernuus, wens ons alle inwoners ‘n gelukkige Kersdag!

The Body Fixers, a team of dedicated individuals with a mission to create healthier lifestyles, announced the results of their 11 week Weight Loss Challenge at a function on 14 December.

A total of 28 participants entered, with 18 lasting the full duration. The winner was Ms Hayley Gordon from Ida’s Valley, who lost 11.1 kg. Hayley received a cash prize of R1 000 as well as the official title of Weight Loss Queen.

The next Challenge will start on 7 January 2013 and interested parties are welcome to contact Ashley Adams on 083 654 1122.

A D V E R T O R I A L

Weight Loss Queen

Anthea Gordon (3rd time participant), Hayley Gordon (Winner) and Natasha Adams (Body Fixers)

Skoonheidskompetisie met ‘n kinkel!

Lanquedoc Jeug Ontwikkelingsentrum aanvaar nou inskrywings vir die jaarlikse Me Dwarsrivier (16-21), Me Dwarsrivier Tiener (12-15) en Klein Mej Dwarsrivier (8-11).

Alle jong dames in die Dwarsriviervallei is welkom om in te skryf. Die wenners sal fantastiese pryse wen, waarvan een die gedeeltelike of volle borg van haar skoolfonds sal wees.

Inskrywings kan gedoen word by die volgende persone en sluit 15 Januarie 2013: Klein Mej Dwarsrivier: Mabel Sias (073 801 3234)

Me Dwarsrivier Tiener: Elizabeth Phillipus (073 227 3832)

Me Dwarsrivier: Maria Pietersen (078 411 5615) & Elaine van der Westhuizen (078 084 2890)

Deelnemers moet leiereienskappe toon, daarvan hou om met mense te werk asook hulpvaardig en toegewyd wees. Die wenners sal vir hul kroningsjaar betrokke wees met gemeenskapswerk, vakansieprogramme en/of fondsinsamelings.

Die doel van die fondsinsameling is om aaneenlopende vakansieprogramme daar te stel waarby gemeenskappe baat kan vind. Elke kategoriewenner sal saam met twee organiseerders hul vakansieprogramme aanpak.

Daardeur wil ons ons kinders in gemeenskappe aanmoedig om leiding te neem en hulle terselfdetyd as leiers te ontwikkel.

- J a c k i e G O S H A I

NEXT TOPMODELCongratulations Nikeé Adams on being crowned Dwars River Valley’s Next Top Model.

Briljante NetbalspelerDevanté Petersen (regs) van Pniël is hierdie jaar opgeneem in die Boland o/16 A-Netbalspan.

Sy is ook die o/16 spankaptein by Stellenbosch Hoërskool, was gekroon as die skool se netbalspeler van die jaar en het ook haar ere-kleure vir netbal ontvang. Devanté kom uit ‘n baie sportiewe familie en het tot onlangs met haar ma, Joyce, in dieselfde kerkspan gespeel.

Welgedaan Devanté

Page 9: Riviernuus 21 December 2012

Riviernuus 21 Desember 2012 GEMEENSKAPUitreik

9

BTT VERBIND TOT OUD EN JONK

As deel van hul Sosiale Ontwikkelingstrategie, het die Boschendal Treasury Trust (BTT) bejaardes en kinders van die Dwarsriviervallei op twee afsondelike geleenthede onthaal.

Een van die dié organisasie se doelwitte is om gemeenskapsdeelname en gemeen-skapskommunikasienetwerke in die vallei aan te moedig en te bevorder.

Die senior burgers het op 5 Desember ‘n smaaklike driegang-maaltyd in die Pniël Milleniumsaal geniet. Plaaslike organisasies soos Me Ethelwynne Petersen en haar koorgroep van Pniël asook die Gabriel Stoffels Orkes van Lanquedoc het gesorg vir die vermaak.

Volgens die voorsitter, mnr Desmond Adams, is die vallei baie dank aan die bejaardes verskuldig. “Hierdie is net ‘n klein gebaar om die vallei se waardering vir hul bydrae te toon,” het mnr Adams gesê.

Op 11 Desember by Pniël Sportgronde was dit die kinders se beurt en hulle het hul terdeë geniet met die springkastele, toutrekkompetisie, waterbad, sakresies

en nog vele meer. Selfs die Stellenbosch Brandweer het kom inloer en die opgewonde kinders met ‘n skuimmasjien verras.

Mnr Charles Quint, die trust se administrateur, sê die dag was gereël vir kinders wie nie noodwendig die luuksheid van ‘n maaltyd of geskenk op Kersdag sal beleef nie. "Dit is net ons manier om te

verseker dat hulle deel in die feestelikheid hierdie vakansie,” sê hy. Wat die geleentheid verder spesiaal gemaak het, was die opofferings van vrywilligers uit die vallei, Sosiale Departement en ACVV.

Die sukses van beide geleenthede is grootliks te danke aan die mense van die vallei asook die BTT se ferm verbintenis tot die vallei.

K E R S B O O D S K A P VA N D I E T R U S T E E S :

Die BTT wens elke inwoner ‘n geseënde kersseisoen toe. Mag ons almal werklike vreugde en vrede ondervind

en met alle ywer in 2013 terugkeer.

Page 10: Riviernuus 21 December 2012

Be Secured, Stay Assured

May you have a blessed festive season and prosperous new year!

SECURITY SERVICES

BANHOEK

Patrolling / Access Cotrol / Guarding of Residential, Industrial

& Commercial Properties

CONTACT US TODAY021 885 2273

WE DO

COMMUNITYOpinions

10 Riviernuus

C O M M U N I T Y C O N V E R S AT I O N S :

'tis the season

The Festive Season is upon us and Season’s Greetings is at the order of the day. The year 2012 is winding down the clock and 2013 is waiting to be introduced as the new year.

All around the shopping belt, the festive lights are up, the festive decorations are on the facades of shopping malls. On our personal calendars, there is much shopping to do, travelling, parties to plan and attend during this Christmas season. So many events, so many people to meet, so little time.

How ironic that a time that is supposed to bring us “Glad tidings”…“Joy to the World”…"Peace on earth, good will to men"... can cause us so much stress.

During this period, we are supposed to be sharing the grace of God, spreading His love, celebrating with our loved ones, and reconnect with close and distant family members. Also with strangers.

It is also a time for inner reflection, thinking of what we have done in the past year and what we hope to achieve in the new one. Celebrating our achievements and looking for new ways to tackle the areas in which we were less successful.

Such reflection is surely bound to be as unique and varied as the many people who take the time to reflect on our personal and collective experiences of the year that was.

Meaningful reflection is possible if we show sincere gratitude by counting the many blessings that we have experienced over the year. Gratitude unlocks the fullness of life. It turns what we have into enough, and more. It turns denial into acceptance, chaos to order, confusion to clarity. It can turn a meal into a feast, a house into a home, a stranger into a friend. Gratitude makes sense of our past, brings peace for today, and creates a vision for tomorrow.

While the festive season is meant to be a joyous time of parties, presents and spending time with loved ones, for those of us with financial difficulties, grief or family troubles, feelings of stress, loneliness and isolation can be exacerbated.

So if you are finding Christmas less merry than it should be, let’s share some ideas to put the fun back into the festive season.

DO IT YOUR OWN WAY Don’t try and keep up with the Jones’s – plan a Christmas that suits your circumstances, budget and mood. For example, if planning a big feast at home stresses you out or puts pressure on your budget, make it more casual this year by asking everyone to bring a plate.

Similarly, don’t put pressure on yourself to follow every tradition. If you don’t want to put-up a Christmas tree, don’t have time to decorate your house, or don’t fancy having certain friends around for Christmas lunch this year, don’t. It’s your celebration, so feel free to do it your way.

LIMIT EXPECTATIONSJust because it’s Christmas, doesn’t mean you’re suddenly transformed into an interior decorator. So if your home doesn’t look like it comes out of an interior design magazine, or you burn the turkey, try not to worry about it. Similarly, don’t expect too much of everyone else. Remember others may be under stress too, so try to be as understanding as possible.

LOOK AFTER YOURSELFIt’s not unusual to feel overwhelmed, lonely or depressed at this time of year but that doesn’t mean you have to put up with it.Some good coping mechanisms are to talk to someone about how you’re feeling, eat healthily, get plenty of sleep, exercise regularly and take time out to do things you enjoy.

If you’re feeling isolated or alone, consider getting more involved in your community. Volunteering can be a great way to help you feel more connected, while embracing the spirit of good will.

TAKE CARE OF LOVED ONESBe aware that Christmas can be a difficult time for some people and not everyone may be feeling quite as merry as you are. For example, they may feel overextended, miss loved ones that have passed away, or be stressed out by negative circumstances. Those with family difficulties may feel incredibly lonely and isolated.

The Christmas season is not so much the giving of presents, but the giving of presence.

May we take the remaining days of the Christmas Season to reflect on the significance of what God has done for us and continues to do for us.

A Blessed Christmas Season and a meaningful and prosperous 2013 to you all.

Join the conversation. Kom praat saam. Masikhulume. Contributions can be sent to [email protected]

- m i k e F R A S E R Owner of Amathuba Consulting

GEVAAR:Skerp Puntemet

- charl PETERSEN

Gevaar: Skerp Punte is die opinie van die skrywer en nie noodwendig die van Riviernuus nie.

Veiligheid op ons PaaieHoekom word sypaadjies ge- ignoreer?

Ek besit ‘n leerlingbestuurskool en is baie teleurgesteld met die optrede van ons voetgangers.

Leerlingbestuurders moet die gevaarlike situasie in ons gemeenskap trotseer waar mense in die straat loop en kinders speel. Die risiko dat jy raakgery kan word is baie groot en kan ook ‘n sielkundige effek op die leerlingbestuurder hê.

Ons kinders speel in strate sonder om pad te gee. Bestuurders moet eerder vir hulle padgee. Kylemore se hoofstrate het almal sypaadjies, maar tog word dit nie gebruik nie.

Moenie eens praat van die honde nie! Eienaars sorg asb dat jul honde agter slot en grendel is aangesien Kylemore ‘n paar gevaarlike brakkies het wat op motors afstorm.

Ouers sien asb ook toe dat kinders nie in die strate speel nie, maar wel op veilige plekke soos parkies. Dis ook nou

vakansie en meer kinders en volwassenes is by die huis. Dit is nou die ideale geleentheid vir beginners om te leer bestuur, natuurlik met ñ geldige leerlinglisensie.

Die 3-punt stop op die hoek van Brandt- en Skoolstraat word totaal en al ge-ignoreer.Dit is belangrik om hier te stop want dit is hoe almal geleer was. Al kan jy nie meer die soliede lyn sien nie, weet ons almal dat daar wel gestop moet word.

Vriendelike Groete uit die Boek van K53.

het jy enigiets wat jou pla wat jy van jou bors af wil kry?

Gevaar: Skerp Punte laat jou toe om jou sê te sê (sonder om persoonlik te raak, natuurlik).

Stuur jou Skerp Punte na [email protected]

Page 11: Riviernuus 21 December 2012

At Rivendell we pride our horses not only for their beauty and quality but for their temperament, ridability and spirit. Our wide range of stallions also ensures we have something to suit your needs, whether you are looking for a top eventer, a dressage champion or a steady all rounder.

With the use of not only imported warmblood stallions but also some of South Africa's finest Thoroughbred bloodlines, Rivendell is producing young horses that were born to be athletes and if produced correctly they will without doubt compete on an international level.

www.Rivendellstud.co.za | Karin 084 598 5981Photography & Design by www.TracyRobertson.co.za

Duiwe Bekeruitdeling

Hier spog die wenners by hul trofeë.SENIORLEDE: Agter van links, Kevin Williams, Stanley Williams,

Henry Williams, Eugene van Graan, Frank Myburgh en Grechard PietersenVoor: Hein de Kock, Leslie Pietersen, Denver Alexander en Neville Meyer

Die Groot Drakenstein Homing Union (Duiweklub) het op 25 November hul jaarlikse bekeruitdeling in die Pniël Klubhuis gehou.

JUNIORLEDE: Van links is

Shane Papier, JP, Jobrian Jansen,

Bradley Hartogh, Cornel Afrika

Feesboekie vir IviesRiviernuus 21 Desember 2012 GEMEENSKAP

Gebeure11

Idasvallei Sokkerklub (Ivies) het op Sondag 16 Desember in die Volkskerksaal, sy feesboekie bekend gestel as deel van die klub se 80 bestaansjaarvieringe.

Die boekie is saamgestel deur Menere John Abels en Desmond Poole. Laasgenoemde het ook opgetree as seremoniemeester by die geleentheid.

Ter inleiding het die klub se voorsitter, Mnr Gordon Reid, gesê: “Vandag is ‘n geskiedkundige gebeurtenis en ons betuig dank aan die feeskomitee vir wat hul gedoen het. My oupa was een van die stigterslede van die klub in 1932, saam met onder andere menere Piet Stone, Hannes Martin en Peter Gordon. Hier sit ook vandag etlike afstammelinge van hierdie stigters. Ons moenie vergeet waar ons vandaan kom nie,” het die voorsitter gesê.

Hy het ook Mnr ‘Whitey’ van Dieman

verwelkom wat goed bevriend was met een van die klub se uithalerspelers, die ontslape meneer Peter Fisher.

Mevrou Rosa Beukes het die oorhandiging van dasse aan oud-spelers gedoen.

Die stylvolle feesboekie neem lesers op ‘n reis vanaf 1932 tot 2012 en bevat vele intererssante stories, fotos en staaltjies oor die klub. Die boekie is beskikbaar teen R30 en belangstellendes kan die voorsitter skakel by 083 236 4127.

- r ay J A G E R S

RocketsB Y TA A L M O N U M E N T

KOMPETISIE

Twee Riviernuuslesers kan elk dubbelkaartjies wen om die

gewilde Rockets-orkes te sien optree by die Taalmonument op Saterdag, 5 Januarie 19:30, in die Tuinteater.

Al wat jy hoef te doen is om die volgende vraag te beantwoord:

Uit hoeveel lede bestaan die Rockets?

Stuur jou antwoord met jou naam na [email protected] antwoord op Riviernuusse

Facebook-blad.

Die kompetisie word aangebied deur Riviernuus en Die Afrikaanse

Taalmuseum en –monument. Vir verdere inligting oor die Rockets konsert en vele ander funksies by die Taalmonument, besoek www.taalmonument.co.za.

Die Feeskomitee met hul Feesboekie:Agter van links: Riaan Thys, Gregory Anthony, Trevor Johnson Cheswill

Groenewald en Deon van Kerwel (voorsitter)Voor: John Abels, Gordon Reid (Klubvoorsitter), Liesl van Kerwel,

Fiona van Kerwel, Desmond Poole Die Ivies Feesboekie

80 Jaar

IDAS VALLEY

A.F.C

HERDENK ING VAN

Page 12: Riviernuus 21 December 2012

SPORT12 Riviernuus

Cricket

What memories will you make today?VISIT THE FRANSCHHOEK MOTOR MUSEUM

Monday - Friday 10h00 to 17h00 (last admission 16h00)Saturday - Sunday 10h00 to 16h00 (last admission 15h00)

Open most public holidays - phone for confirmationEntry fee: R60/adult; R50/pensioner; R30/child (3-12 yrs)

The Franschhoek Motor Museum is located on the R45, Groot Drakenstein, look for the L’Ormarins Estate.GPS:33o52’18,79”S 18o59’54,64”ENo motorcycles or buses larger than 22-seaters allowed.

Tel: 021 874 9065 • Email: [email protected] • www.fmm.co.za

6-A-Side Success Stories

The annual 6-a-side held by Stellenbosch & Districts was the reason for positive uproar in Ida’s Valley on 15 December.

Not only did it bring ex-cricketers, friends and families together, it also brought positivity, opportunity and fun for all.

The main focus of this momentous event was to collect non-perishable food and clothes to hand to Hospice Stellenbosch. A portion of the funds raised on the day, was also donated to this worthy cause.

As the temperature soared to 35 degrees and newcomers the Pro-Digy’s, lead by Riyaad Henry, caused an exciting stir when reaching 100 runs against Easy 6 in the play-offs. The favourites, Gardeners, put up a huge challenge. As over 35’s, John Lackey (or Kapokkie) and his mates were greatly admired in all forms.

A nail biting semi final by Pro-Digy’s, Gardeners, Just 4 Fun and Ayoba Stars had the supporters out of their seats and very close to the boundary. A too-positive Just 4 Fun (52/4) might have had too much fun and lost closely to The Pro-Digy’s (57/3).

Ayoba Stars underestimated their opponents too, with 68 as a target, these oldies were definitely not gone and forgotten. In the end it was the old (Gardeners) versus the new (Pro-Digy’s ) in the final.

With bad light setting in, the umpires decided on 3 overs per side for the final.  

The bowling of Mark Rasmus restricted the Pro-Digy’s to 35 runs only. This did not stop the young lads to win courageously by 1 run.

Here’s to a festive season filled with love, blessed with happiness and all that you wish for.

- l e a n da R O S E

The scene was set for a great day of entertainment when the annual 6-a-side tournament took place at Pniël Sports Ground on 15 December.

What started as a tournament between the different streets in Pniël has grown to now include teams from Paarl, Klapmuts, Johannesdal, Lanquedoc and Kylemore.

The defending champions, Bo-Straat, started with a bang and sent out an early message to all that they were the ones to beat.

It was however the teams from Klapmuts, Paarl and Kylemore that surprised many. Klapmuts defeated the Cysters (last year’s runner-up) and Kylemore overcame the Dry Docks.

After a few tense games, Bo-Straat and Klapmuts emerged as the finalist. The young lads from Bo-Straat proved to be too strong

- W e n d e l l L AW R E N C E for Klapmuts and they defended their title with a well-executed game plan.

The day was thouroughly enjoyed by all and the club even had its own ball-by-ball commentator, Morne Lackay (below), who amused everyone with his sharp anecdotes.

With both Coronations and Stellenbosch and Districts tournaments dishing up excellent cricket, it will be interesting to see which side of the mountain will emerge as the victors should these two teams meet.

Maybe the organisers should consider this for next year?!

THE WINNING TEAM IN IDA'S VALLEY: PRO-DIGY'S THE WINNING TEAM IN PNIËL: BO-STRAAT

Stellenbosch and Districts Pniël Coronations

younG BOLD eaGles

Pierz Cyster and Damian-Luke Davids from Pniël recently represented Boland Eagles in the Inter Provincial Tournament for under 11’s in Worcester.

Pierz scored a total of 79 runs for the tournament and Damian-Luke, 46. Unfortunately their team lost in the final against WP Cubs. The Cubs scored 241 in 40 overs and the Eagles were dismissed for a valiant 207.

The two u/11 Eagles:

Pierz Cyster, front second from

left, and Damian-Luke Davids, front

third from right, with their silver

medals.