EREDIENSTE 09:00 Oggenddiens Reef Botha Teks: Mat 15: 21-28 Tema: “Die dag toe Jesus uitoorlê is.” Bestuursraadvergadering na die oggenddiens 11:00 English Service Renaldo Meyer 18:00 Aanddiens Henco Venter Teks: Gal 6:1-10 Tema: Sagmoedige dienaar Deurkollekte: Gemeenteprojekte (kyk ook die koevertjies in die bank) _________________________ Volgende Sondag: 09:00 Bertie Haasbroek 18:00 Retief Botha 15 Oktober 2017 Groeigoggas 1 (2-5 jaar) in die Grot by Renché. Groeigoggas 2 (Gr. R en Gr. 1) in die Grot by Amanda. JEUGBEDIENINGS Unikids Gr. 2-5 in die Oppersaal tydens die erediens. Senior Kategese (Gr. 8-10) in die Oppersaal by Annel na die erediens. Finalejaars: by die kerk, Sondagaand 16:45 – 17:45 by Rikus. Gr. 6 - in die oppersaal na die erediens. Gr. 7 - in die komiteekamer na die erediens.
4
Embed
RINST JEUGBEDIENINGS · 2017-10-13 · Die belydeniskamp is die naweek by Tri-Hunt gehou. Baie dankie aan Rikus, Renaldo en die leraars asook die ouers vir hul bydraes daarvoor. Centre
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
EREDIENSTE
09:00 Oggenddiens Retief Botha Teks: Mat 15: 21-28 Tema: “Die dag toe Jesus uitoorlê is.” Bestuursraadvergadering na die oggenddiens
11:00 English Service Renaldo Meyer
18:00 Aanddiens Henco Venter Teks: Gal 6:1-10 Tema: Sagmoedige dienaar
Deurkollekte: Gemeenteprojekte (kyk ook die koevertjies in die bank)
_________________________
Volgende Sondag:
09:00 Bertie Haasbroek
18:00 Retief Botha
15
Ok
to
be
r 2
01
7
Groeigoggas 1 (2-5 jaar) in die Grot by Renché. Groeigoggas 2 (Gr. R en Gr. 1) in die Grot by Amanda.
JEUGBEDIENINGS
Unikids Gr. 2-5 in die Oppersaal tydens die erediens.
Senior Kategese (Gr. 8-10) in die Oppersaal by Annel na die erediens.
Finalejaars: by die kerk, Sondagaand 16:45 – 17:45 by Rikus.
Gr. 6 - in die oppersaal na die erediens.
Gr. 7 - in die komiteekamer na die erediens.
Stel ons asb. in kennis, indien daar enige lidmate siek, of in die hospitaal is. Die hospitale stuur nie meer vir ons die naamlyste nie, omdat hulle kragtens die wetgewing op die beskerming van persoonlike inligting, dit nie mag beskikbaar stel nie.
Dankoffers Bankbesonderhede vir Internetbetalings:
Absa Brandwag. Rek no.1570580066.
Tak 632005
Verwysing: Naam/ Dankoffer/ Feesbydrae
Bejaardebediening:
Indien jy weet van bejaardes wat meer hulp en bemoediging nodig het, raak op die volgende wyses betrokke:
1. Gaan besoek die persoon/e en deel die liefde van die sorgende God (al is dit net met jou teenwoordigheid en belangstelling).
2. Indien die behoeftes te veel is, kan jy die kerkkantoor skakel sodat die Be-jaardebediening van Heling hul ook kan gaan ondersteun. Skakel Elmien by die kerkkantoor, 0515224911.
Hou die datum oop!
Op 26 November, na afloop van die oggend-erediens gaan