-
1
03/2015
Nuwe Lewe Montagu is n gemeente van die AGS.
Ons missie is om mense na Jesus toe te lei op enige manier!
Our mission is to lead people to Jesus by any means
possible.
http://media.salemwebnetwork.com/crosscards/wallpapers/454-1280-x-800.jpg
-
2
JAARBEPLANNING 2015
Datum Dag Bediening Geleentheid
Maart
14 Maart Sa Mannebediening Regmaakdag
15 Maart So NL3 Qlub Kinderdiens
29 Maart So Transformasie Evangelisasie diens &
liefdemaal
April
2 April Do Spesiale Dienste Aanddiens voor Goeie Vrydag
5 April So Spesiale Dienste Paasfees
29 Apr Wo Transformasie Bid-Stap
Mei
3 Mei So NL3 Qlub Pret-dag
10 Mei So Vrouebediening Moedersdagdiens
14 Mei Do Spesiale Dienste Hemelvaart - Douvoordagdiens
18-22 Mei Ma-Vr Transformasie Transformasieweek (Pinkster)
24 Mei So Spesiale dienste Pinkstersondag
Junie 7 Junie So NL3 Qlub Uitreik
20 Junie Sat Mannebediening Regmaakdag
Julie 25 Julie Sat Vrouebediening Opvoering
Sept 9 Sept Wo Transformasie Bid-Stap
26 Sept Sat Mannebediening Regmaakdag
Okt 5-9 Okt Ma-Vr Tieners & Kinders Jeugkamp
23-25 Okt Vr-So Vrouebediening Vrouekamp
Nov 1 Nov So Transformasie Uithoeke v. Aarde Sondag
29 Nov So aand Mannebediening Manneaand - Jaarafsluiting
Des
6 Des Son NL3 Qlub Kinderkerk Jaarafsluiting
25 Des Vr Spesiale Dienste Kersoggenddiens
31 Des Do Spesiale Dienste Oujaarsaanddiens
WEDDING ANNIVERSARIES IN MARCH
8 Christine & Kootjie Laubscher
17 Jaco & Charmain Bruwer
25 Ria & Kiewiet Olivier
30 Danie & Annetjie Pienaar
-
3
BEING A DIFFERENCE MAKER FROM PASTOR LOURENS Dear Friends,
In Colossians 4:5-6 the Bible says: 5Walk in wisdom toward those
who are outside, redeeming the time. 6Let your speech always be
with grace, seasoned with salt, that you may know how you ought to
answer each one.
Walking in wisdom means that your lifestyle should carry the
right message. People who see your life should learn something
about Gods principles. A confession of faith without a lifestyle of
faith is not the real thing. It is like those counterfeit R200
notes. On the outside it says the right thing. Go to the bank and
you find out it is worthless. How you talk is very important, but
remember: when it comes to being a godly influence your walk is
more important than your talk.
Redeeming the time means to make the most of your chances. You
should grab every opportunity to be a good and godly influence.
Opportunities are risky, but we cannot shy away from them. We
should engage opportunities in wisdom because God has called us to
be difference-makers. If you want to be a godly influence, dont be
afraid to fail. Very often failures are simply stepping stones that
lead to success.
Being gracious and sensible in the way we talk is also
important. Verse 6 says that our speech should be seasoned with
salt. This is something we should all grow in, but where do we
start? You can grow in graceful speaking, by:
Avoiding swearwords and dirty language (Ephesians 4:29).
Avoiding gossip (Proverbs 11:13).
Avoiding filthy jokes (Ephesians 5:4).
Avoiding insults and verbal aggression (Matthew 5:22).
Avoiding false promises (James 5:12)
If you have decided to become the kind of influence God wants
you to be, then both the manner and the content of your speaking
must reflect his grace.
Lourens
-
4
Hoof: Annie Naud EPOS: [email protected]
Ek is dankbaar!
Laasweek by ons personeel-vergadering het ek n oomblik geneem om
bietjie rond te kyk na die spesiale vroue wat die Here gestuur het
om saam met my hierdie projek aan te pak. Saam voer ons mondjies,
maak doeke skoon, vee neusies en traantjies af en sien hoe ons
kinders, wat die Here oor ons pad gestuur het, groei. Ek is
dankbaar.
In die week het ouers my genader om te hoor of ons iets nodig
het by die skool. Ander het weer gekom met goed om aan Nuweleweland
te skenk. Ons ouers is vrygewige, vriendelike mense wat graag wil
help en deelneem aan hulle kinders se lewens. Ek is dankbaar.
Ek het gister so lekker saam met die kinders gelag.
Tannie Tina het vir haar klassie geleer van Die Dag en Die Nag.
Sy vra toe vir haar studente: As dit baie baie donker is, wat is
dit dan? Dans die krag af! het een gretig geantwoord.
Hulle is skerp en hou ons op ons tone!
Behalwe lekker saam lag en leer maak dit my hart so bly om te
sien hoe ons kinders leer van gebed en van God se Woord. Saam met
mamma en pappa is Amen een van die kleintjies se eerste woorde. Ek
is dankbaar. Baie baie dankbaar.
JEUG VERJAARSDAE IN MAART
8 Jaco du Plessis (5) 14 Samantha Plaatjies (14)
24 Henley Booysen (11) 27 Marinus White (12)
31 Markus du Toit (3) 31 Mieke du Toit (3)
-
5
KINDERBEDIENING BEDIENINGSLEIER: THYS VERREYNNE EPOS:
[email protected] Ons Kinderbediening staan bekend as die
NL3 Qlub. NL3 staan vir Nuwe Lewe Derde Generasie. Hierdie
bediening is gerig op kinders tussen 6 en 13 jaar. Op Sondagoggende
begelei hierdie bediening ons kinders in lesse en aktiwiteite. Daar
word ook gesorg vir uitstappies en kampe. Verder streef die
kinderbediening daarna om ouers betrokke te kry by die geestelike
opvoeding van hulle eie kinders.
Efesiers 6: 1 Kinders, julle moet jul ouers gehoorsaam wees in
die Here, want dit is reg.
Hoekom moet die kinders aan hul ouers gehoorsaam wees? Hoekom
sal die Here so n opdrag gee? Al ooit daaroor nagedink? Ja, die
ouers kom al n lang pad aan en weet van als, was van die kinders se
antwoorde. Kom ons dink so bietjie verder hieroor.
God is tog ons Hemelse Pappa, is mos so? Hy wil ons leer om eers
aan gewone ouers gehoorsaam te word sodat ons ook aan Hom
gehoorsaam kan wees. Dit is maklik om na Hom te luister en te doen
wat Hy jou beveel as jy gewoond is om so na jou aardse ouers te
luister. Ons behandel die jaar Om n soldaat vir Jesus te wees Van
ons ken mos van soldaat wees? As daardie offisier skree hardloop!!!
Dan hardloop jy, weet nie waarheen nie, maar jy hardloop. So moet
ons ook aan God gehoorsaam wees en Sy bevele uitvoer. Hier is n
belofte by, Efesiers 6:3 sodat dit met jou goed mag gaan en jy lank
mag lewe op aarde Wat n heerlike belofte! Wie van ons wil nie lank
en gelukkig lewe nie? Hier is jou kans, luister na ons Hemelse
Vader en dit sal goed gaan met jou. Ons is tog kinders van God, nie
waar nie? So die gedeelte is op elkeen van ons van toepassing, maak
nie saak hoe oud jy is nie.
Dit is lekker om ook saam met kinders te leer van wat God van
ons verwag. Ek glo nie ons is te oud om nog meer te leer nie. Hoe
sing Prophert? Al die kindertjies van Jesus is nie pawpaws nie.
Wat gaan aan in die Kinderkerk? Ons is lekker bedrywig. Ons leer
om soldaat vir Jesus te wees en dan is ons ook die jaar met n
praktiese projek besig. Dit is ons geheim, wat in die NL3 Qlub
gebeur, bly in die NL3Qlub! Niks lelik nie, maar dit is n
verrassing vir die einde van die jaar. So, julle moet wag en sien.
Net n versoek aan die ouers, ons doen elke tweede Sondag prakties,
so wees gewaarsku, die klere kan dalk bietjie vuil word. Daarom kan
hulle dan maar klere aantrek wat mag vuil word.
Dankie vir ouers wat nie net hul kinders gereeld bring nie, maar
ook tuis n geestelike pad stap met die kinders. Ons kom dit agter
en wees verseker, hulle is n groot voorbeeld vir ander. Kinders bly
die belangrikste in die Koninkryk van God ! Pas hulle mooi op,
asseblief.
-
6
NUWE LEWE CRECHE BEDIENINGSLEIER: ALET STEMMET EPOS:
[email protected] Babas leer van hulle geboorte af, elke dag,
doelbewus of onbewustelik, iets van hulle liggame, die lewe, die
wreld en nog baie meer. Net so het elke kind ook n le bladsy as dit
by geestelike groei kom. Gedurende hulle eerste jare is hulle van
jou as ouer afhanklik om hulle geestelik te voed en te koester.
Begin vir hierdie baba bid die oomblik wanneer jy bewus is dat
daar n nuwe lewetjie binne in jou aan die groei is. Hou hiermee aan
nadat hulle gebore is , hou saam huisgodsdiens en bid eenvoudige
gebede soos dat God jou kind lekker sal laat slaap en s vir Hom in
hulle teenwoordigheid dankie vir Sy sorg en voorsiening.
Belangrike maniere om hulle hart voor te berei vir lewenslange
verhouding met God is deur hulle te koester, lief te h, veilig te
laat voel en vir hulle te sorg.
Soms wonder ouers waar om te begin. Hier is n paar riglyne:
Wees konsekwent
Wees n model van God se liefde deur liefde te betoon
Sluit by hulle aan waar hulle is en waarin hulle belangstel
Leer hulle gehoorsaamheid
Hou die leerproses opwindend
Maak kerk aangenaam
Dinge oor God wat n kind van 0-4 jaar oud gereed is om te
leer:
WEET LIEF H Lewe
A B C D E
Wie God is Wat God gedoen het
Jy moet n verhouding met God h
Jy kan alles wees wat God
van jou verlang
Jy kan alles doen wat God
van jou verlang
God bestaan. God het jou lief. Jesus het jou lief. God wil vir
jou sorg.
God het alles gemaak. God het jou gemaak. God het vir ons die
Bybel gegee. God se Seun Jesus het vir ons sondes gesterf sodat jy
by God kan wees.
Gebed is om in Jesus se Naam met God te praat. Jy moet gereeld
met God praat. Jy moet gereeld luister na die verhale van die Bybel
oor Jesus en God en die Heilige Gees.
God wil h jy moet vriendelik, goedhartig en liefdevol wees soos
Hy en Jesus is. God wil h jy moet goeie dinge sien en doen.
God wil h jy moet kerk toe gaan. God wil h jy moet jou ouers
gehoorsaam. God wil h jy moet leer om jou goed met ander te
deel.
-
7
GOEIE NUUS! BYDRAE DEUR DALEEN MARAIS
KONTAK: [email protected]
Ek het weer n week lank gebid en geloop en dink waaroor ek die
maand sou skryf en terwyl die program Geloof, Hoop en Liefde die
oggend op televisie kom, vang my oor die onderwerp : Goeie Nuus! Ek
het nie die program gekyk nie, maar dit het my laat dink en besluit
ons het almal goeie nuus en positiewe denke nodig.
Ek en jy moet die draers van goeie nuus in n negatiewe wreld
gaan wees. Ons raak so maklik vasgevang in negatiewe gedagtes. Dink
bietjie as jy met mense praat, gou-gou gaan die gesprek oor dinge
wat verkeerd loop in ons omgewing of in die land. Jy kan so maklik
jou fokus skuif na alles wat verkeerd is, dat jy vergeet hoeveel
daar is om voor dankbaar te wees, hoeveel mooi daar om jou is om te
deel en om n draer van goeie nuus te wees, goeie denke te h en
goeie woorde uit jou mond te spreek.
Soms staan n mens soggens op met n gevoel van, ek het nie lus
nie, ek het nie krag nie, ek wil nie gaan werk of skool toe gaan
nie, ek hou nie eers van my werk nie. Dit is dan net daar waar die
uitdaging l en waar jy jou grys gedagtes moet verander in n pienke!
Wees dankbaar vir krag en gesondheid en die wonder van n nuwe dag.
S dankie ek het n werk, dankie ek het n gesonde verstand om skool
toe te gaan, dankie vir onderwysers en geleenthede wat die skool my
bied. Dink sommer ook daardie tyd as jy jou o oopmaak, wat gaan ek
vandag doen en s om die draer van goeie nuus te wees.
Julle en hier kom die hoogtepunt van die maand toe mos die 24ste
en 25ste Februarie. Die gemeente ontvang soveel sen deur past. Ed
Traut, n draer van goeie nuus! Sjoe, God het ons bederf deur past.
Ed na ons te stuur. Dit was vir twee aande met sy bediening net
goeie nuus en nogmaals goeie nuus.
My uitdaging aan jou die maand : Gaan wees n draer van goeie
nuus daagliks. Leef Rom.12:2 Laat God julle verander deur julle
denke te vernuwe. Maak dit jou missie om elke dag positief te dink,
want dan sal jy dit ook spreek en goeie nuus deel. Jy kan n
verandering maak.
-
8
JOHN MAXWELL LEADERSHIP CONFERENCE CONTRIBUTION BY ZELDA
ROSCHERR
EMAIL: [email protected]
I had the amazing privilege to attend the John Maxwell1
Leadership conference in Orlando, Florida at the end of
February.
What a life changing experience! Even though this was a secular
leadership conference, more than 200 people accepted Jesus as their
Saviour at the (non-compulsory) morning service on the
Wednesday.
There were great speakers with John Maxwell leading from the
front. Les Brown a world reknown motivational speaker taught on
effective influence through telling your story. Dr Robert Rohm
spoke about the different personalities and how God use each person
according to the purpose He created us for. There were 5 other
highly regarded speakers. There were too many highlights to write
about in one bulletin!
Over the next few months I will share some of the teaching at
the conference with you. A few of the themes that came through
strongly were:
Leadership is influence.
Leadership is a skill that can be developed. You dont need to be
born a leader.
Making a decision to lead/influence is important but managing
that decision is more important.
Personal growth is a daily decision. You need to redefine
yourself constantly.
Be fully present in today. It determines your tomorrow. Show
up!
You cant determine what happens to you, but you can determine
what happens in you.
God will give to you what He knows will flow through you.
Integrity & servanthood in leadership.
Stay in your area of strength and involve people that complement
your weaknesses.
Intentional living.
Always exceed expectations. If you are interested in becoming a
John Maxwell team coach, speaker or leadership trainer, please
contact me and I will give you all the information you need.
1 John C. Maxwell: A number one New York Times bestselling
author, coach, and speaker who has sold more than 25 million books
in 50 languages. Called Americas top leadership authority, Maxwell
received the Mother Teresa Prize for Global Peace and Leadership
from the Luminary Leadership Network in 2014. That year, he was
also identified as the worlds most influential leadership expert in
an article by Inc. magazine. For six years, Maxwell has been voted
the top leadership professional on LeadershipGurus.net. As the
founder of the John Maxwell Company, the John Maxwell Team, and
EQUIP, he has trained more than 5 million leaders in nearly every
country of the world. Each year, Maxwell speaks to Fortune 500
companies, presidents of nations, and many of the worlds top
business leaders.
-
9
BYDRAE DEUR MARINA GEOFF KONTAK: [email protected]
Ephesians 6:11 - Put on ALL the armor that God gives you - so
that you will be able to STAND up against the darkness.
Ephesians 1, 2 and 3 - Deals with our life in the midst of the
world.
Ephesians 4,5 and 6 - Deals with our conflict with the Devil. (
The rulers authorities and cosmic powers of this dark age. )
BUT God supplied the whole armor according to Eph 6:14, so that
we can be warriors in HIS ARMY, ready to STAND up.
In die laat 1980's het ek deur n moelike tyd in my geestelike
lewe gegaan. Dinge was besig on inmekaar te tuimel. Ek het paniek
bevange geword. Party dae, wou ek nie die Woord bestudeer, ander
dae weer wou ek nie kerk toe gaan nie, dan weer het my geloof my
gefaal en het ek in my saligheid getwyfel. Ek het myself nie meer
as n regverdige deur Jesus se bloed gesien nie en dus het ek niks
vir Sy Koninkryk beteken nie.
Ek kon vir niks STAAN nie en het vir alles geval. Maar nogtans
het Vader my noodkrete gehoor en een middag het n dame wat saam met
my in Sedgefield aanbid het na my gekom en ges " Marina, the Lord
showed me in a dream that you were in your bedroom and on your bed
was a beautiful outfit. A dress, jacket, belt, shoes, hat, handbag
and a Bible, but not once did you dress yourself in the whole
outfit you would always leave one or two pieces on the bed. I do
not know what it means but only that I had to come and tell you.
"
Onmiddelik het ek geweet wat dit beteken. Ek het nooit die volle
wapen uitrusting daagliks aangetrek nie maar net dit wat ek daardie
dag wou aantrek, ek was m.a.w n ronde nul vir God se weermag! Deur
gehoorsaamheid en die Genade van ons Jesus het ek weer by die
weermag aangesluit.
Ek is gelei om dit met julle te deel want net miskien is daar
iemand wat ook deur n soortgelyke situasie gaan of miskien iemand
wat jy ken. Lees weer Efesiers en veral verse 10 - 18 sodat ons
geklee met Jesus kan wees en sodoende kan STAAN in sy weermag vir
Sy Naam, Sy Heerlikheid en Sy Koningkryk.
-
10
TRANSFORMASIE & SENDINGNUUS BEDIENINGSLEIER: TINA
VERREYNNE
EPOS: [email protected]
Die transformasiebediening se bestaansrede is evangelisasie.
Hierdie
bediening se doel is om ons gemeente aan te spoor tot
betrokkenheid
in gemeentelike uitreike en tot ondersteuning van sendelinge in
die
veld.
Ons wil regtig vanjaar n verskil in ons gemeenskap maak deur te
begin met gebed vir die hele gemeenskap asook projekte van elke
bediening. Die Bid-Stap van die 4de Februarie was goed. Ons het
begin om te bid vir ons eie gemeente en die blok om ons kerkgeboue
asook vir die inwoners reg om die kerk, juis vir die kerklose mense
om ook bereik te word. Die Woord leer vir ons in Jak. 5:16 Die
vurige gebed van n regverdige het groot krag Ek wil julle graag
bemoedig om te volhard in gebed en om nie moedeloos te word nie,
want elke gebed kan n verskil maak!
ONTHOU:
As julle geloof het en nie twyfel nie Matt.21:21-22. As julle in
my bly en my woorde in julle Joh.15:7 As ons iets vra volgens Sy
wil 1 Joh. 5:14-15 As twee of drie saamstem Matt. 18:19-20. As
julle iets in my Naam vra Joh. 14:13-14.
Wat beteken dit om in Jesus se Naam te bid? Dit is om na God die
Vader te gaan op grond van die verdienste van Jesus Christus. Hy
het vir ons die oorwinning aan die kruis gegee, dus in Sy Naam het
ons toegang tot die Vader en kan ons bid en weet dat ons gebede
verhoor word.
Met die Studentesentrum gaan dit baie goed en is ons volstoom
aan die gang. Die kinders geniet die lekker kos en doen dan hulle
huiswerke onder toesig en verkry hulp met baie liefde. In die kort
tydjie kan ons n verskil waarneem in die kinders en weet dat hulle
tog die dissipline en roetine waardeer, want dit gee
standvastigheid en sodoende weet elkeen wat van hom/haar verwag
word. Ja, as die huiswerke dit toelaat, word hulle bederf om op die
parkie se lekker glyplank te gaan afgly! Sodoende kan hulle van die
baie energie ontslae word en weer lekker kom leer. Tannie Jo en oom
Ollie is twee baie geliefdes onder die kinders en word hulle tog so
lekker bederf met baie liefde vanaf hulle. Maandae is oom Richard
se gesprekke verseker n hoogtepunt en sien elkeen uit daarna om met
oom Richard te gesels of om net te kan teken saam met hom. Ons weet
dat die Studentesentrum nog tot groot sen vir die gemeenskap sal
wees.
-
11
Bid asseblief vir Estie Mellet se gesondheid wat sukkel met lae
yster en bloeddruk. Hulle ervaar ook kragonderbrekings.
Kommunikasie n groot probleem wat lei tot baie frustrasies. Bid
getrou vir alle sendelinge se gesondheid, veiligheid en finansies.
Bid vir oop deure en harte sodat die sendelinge die Woord na die
mense kan neem. Kol. 4:3.
Bid vir Wessel en Joan wat vir Tiago in Windhoek verder moet
laat skoolgaan en dra hulle op as gesin om sterk te staan. Bid vir
die malaria wat met tye baie erg is.
Dra die Ackermans en die Sapp-families op aan die Here en so ook
die families op tuisfront. Dankie vir almal se ondersteuning. Dit
word baie waardeer.
BELANGRIKE AANKONDIGING . Neem asb kennis dat alle Munisipale
deernis-subsidies verval 30 Junie 2015.
Almal moet nou weer aansoek doen.
Wanneer : Gemeenskap saal Willem Thyslaan 24 Maart 2015.
Kriteria 1. Slegs op residensiele eiendom. 2. Mag net een
eiendom besit. 3. Voltydse inwoner van perseel. 4. Gesamentlike
vaste inkomste op perseel nie R 3000/maand oorskrei nie.
(tydelike werk in seisoen word nie gereken as inkomste nie.)
Dokumentasie benodig : 1. Gesertifiseerde afskrifte van ID en
geboortesertifikate van almal woonagtig op
perseel. 2. Bewys van inkomste: loonstaat, salarisstrokies ,
bankstate ens. Indien
werkloos: bedigde verklaring om te bevestig. 3. Nuutste
munisipale rekening.
Versprei asb. die inligting aan alle inwoners wat sou kon baat
vind by bostaande
subsidie.
VERJAARSDAE IN MAART
4 Zunika Brighton 5 Hennah Flesch
6 Hanna Boshoff 7 Hanette Rautenbach
7 Annamarie Verreynne 9 Thys Verreynne
10 Petro Strydom 24 Maretha Visser
25 Louisa Booysen 26 Willem Boyder
-
12
FOUR PRINCIPLES FOR GODLY FACEBOOKING2 How do you respond when
someone posts negative
comments online?
BY MARY KATE WARNER
I recently heard of something that happened on Facebook. A girl
posted about New Years Day, saying People always make New Years
Resolutions, but lets face it, none of us are going to keep
ours.
How would you respond to a statement like that?
Some people posted back in agreement, and the poster had a lot
of likes. But one of the posters 375 friends had just made a New
Years Resolution to go back to the gym. She really wanted to keep
it, and was a kind of up and bubbly person, so that comment really
got to her. This girl (well call her Jena) simply posted
backEw.
In other words, Jena had read this negative comment, had felt it
strike her wrongly, and she posted her feelings about it: Ew.
It turns out things had gotten a little tense between the girl
and Jena lately. They were in the same math class no words had been
exchanged, just a few dirty looks that probably started with mutual
jealousy. The first girl posted back to Jena, I hear youre
switching high schools. Is it because you dont have any friends at
this school?
What she didn't realise was Jenas dad had serious surgery the
year before, and they were moving so he could live in a house that
didnt have as many stairs. Switching schools was causing the whole
family a tremendous stress.
The point is, this Facebook war mushroomed into something that
involved three days of posts, over 160 people from 5 different
communities and 3 different schools.
Some would argue it all started with just TWO LITTLE LETTERS:
E-W. Ew.
With that story in mind, here's four principles to help us be
godly Facebookers.
2
http://fervr.net/teen-life/four-principles-for-godly-facebooking
-
13
1. Your online behaviour reflects your offline attitudes
Philippians 4:8 says, whatever is true, whatever is noble, whatever
is right, whatever is pure, whatever is lovely, whatever is
admirable--if anything is excellent or praiseworthy--think about
such things.
You cant say, and you cant post, what youre not thinking
about.
So before your write something on Facebook, imagine how others
might respond to what are you saying. How do think they will feel?
Good? Or Bad? If you think there's a chance they will take it
negatively, maybe you shouldn't post it.
Posting and texting is just like any other area of life. In
Matthew 7:12 Jesus states clearly, So in everything, do to others
what you would have them do to you, for this sums up the Law and
the
Prophets. This 'Golden Rule' sums up almost every other command
in the Bible.
2. Avoid online negativity
This principle is like a subcategory of the first. If you say
something negative about a person, it often gets back to the
source. If you post something negative in public about another
person, thats worse. If you try to encrypt it so that only a few
people know what youre talking about, it will be sniffed out by the
source and probably 20 other people who are so deeply insecure that
they think everyone is referring to them.
If you have something you need to say to someone, then go and
talk to them face-to-face. And do it with grace and love.
3. Don't return evil for evil
What if someone says something negative about you? Not returning
evil for evil is really hard, and yet it is where the rubber meets
the road in relying on Christ. Youre going to need practice and
patience.
Here are some examples I've seen of people responding to
negative comments:
Negative person says: Whered you get those ugly jeans? Reply:
(roll eyes) I know they're not the best but I really love all the
stuff you wear.
-
14
Negative person says: I cant stand so-and-so. He's really
annoying. Reply: Actually, he sits beside me in math. Hes really
nice once you get to know him.
Negative person says: So and so wrote bad stuff about you on the
bathroom wall. Reply: Youre kidding! Wow. I always really liked
her. I'll try and find a time to chat with her about it.
Its very hard to return a mean comment with a nice one because
we feel like we are giving that mean person even more power. But
the opposite is true.
4. Kill them with kindness
Psalm 25:21-22 says, If your enemy is hungry, give him bread to
eat, and if he is thirsty, give him water to drink, for you will
heap burning coals on his head, and the Lord will reward you."
Heap burning coals means that regardless of what people may show
on the outside, you will make them burn with regret over what they
just said. Its such a well-known tactic that it has a name: Its
called killing people with kindness.
That doesnt mean the guilt will show up in people right away.
Generally, they will look confused or stunned.
But often theyll go away and think about it. Conversely, if you
say something mean back, you are throwing fire at fire. What
happens to the fire when you add fire to it? It grows and grows.
Will fire ever put out a fire?
In the end, as Christians, we want to follow the lead of Jesus,
who said in Matthew 5:44, love your enemies and pray for those who
persecute you. Are you ready to do that on Facebook today?
-
15
RAAK BETROKKE BY ONS BEDIENINGE Nuwe Lewe Montagu is n aktiewe
gemeente wat ten doel het om uit te reik na alle
mense.
Abigail Bediening: Die Abigail bediening tree op as ambassadeurs
van ons gemeente.
Hulle verwelkom besoekers op Sondae, bid gereeld weekliks saam
en ryk ook op `n
deurlopende basis uit na siek, eensame en sterwende mense.
Barmhartigheid: Die Barmhartigheidsbediening werk met welsyn en
noodsituasies.
Hulle besoek huishoudings wat behoefte het aan basiese
lewensmiddele, en bied fisiese
hulp en geestelike ondersteuning.
Kinderbediening: Ons Kinderbediening staan bekend as die NL3
Qlub. NL3 staan vir
Nuwe Lewe Derde Generasie. Hierdie bediening is gerig op kinders
tussen 6 en 13
jaar. Op Sondagoggende begelei hierdie bediening ons kinders in
lesse en
aktiwiteite. Daar word ook gesorg vir uitstappies en kampe.
Verder streef die
kinderbediening daarna om ouers betrokke te kry by die
geestelike opvoeding van hulle
eie kinders.
Kommunikasiebediening: Die kommunikasiebediening maak van alle
vorme van die
media gebruik om ons gemeente se interne en eksterne
kommunikasie effektief te laat
vloei. Hierdie bediening dra ons gemeente se beeld na buite en
sorg daarvoor dat die
lidmate op datum bly met die nuutste verwikkelinge.
Mannebediening: Die mannebediening is `n bediening vir en deur
manne. Hierdie
bediening streef daarna om vriendskap, eenheid en geestelike
groei onder die manne
van ons gemeente te verbeter.
Tegniese Span: Sonder die tegniese span sal bitter min kan
gebeur. Hierdie toegewyde
groepie lidmate sorg daarvoor dat ons klank, beligting en
projeksie op Sondae en by
spesiale geleenthede kan gebeur.
Transformasie: Die transformasiebediening se bestaansrede is
evangelisasie. Hierdie
bediening se doel is om ons gemeente aan te spoor tot
betrokkenheid in gemeentelike
uitreike en tot ondersteuning van sendelinge in die veld.
Vrouebediening: Die vrouebediening trek die vroue van ons
gemeente bymekaar vir
vriendskap, ondersteuning en gebed. Die vrouebediening stel dit
hulle ten doel om
geestelike eenheid en ondersteuning onder die vroue van ons
gemeente te bewerk.
-
16
Morning service Oggenddiens
Sunday 08:30 09:30 (English service) Sondae 10:00 11:15
Woordskool / Prayer service
Sondae / Sunday 18:30 19:30
Creche Gedurende oggenddienste / During morning services
Kinderkerk / NL3Q Gedurende oggenddienste / During morning
services
Men @ 6 Vrydae 6:00 7:00 in die kerksaal
Dames biduur Dinsdae 9:30 10:30 in die kerksaal
Ps Lourens du Plessis 023 614 2260 [email protected]
Kontak ons
Abigails Wendy Strydom 084 501 7377 [email protected]
Admin Petru Groenewald 0733705416
[email protected]
Ouderlinge / Elders Johan Stemmet 082 572 3855
[email protected]
Gebedsaksie / Prayer action Hannes van Rooyen
084 517 1226
Jeug / Youth Richard Thomson 083 990 1910
[email protected]
Kinderkerk / NL3Q Thys Verreynne 082 867 9086
[email protected]
Kommunikasie Zelda Roscherr 082 469 0094
[email protected]
Manne / Men Cobus Uys 082 789 5079 [email protected]
Musiekspan / Worship team Annie Naud 079 877 3929
[email protected]
NuweLeweLand Akademie Annie Naud 023 100 0049
[email protected]
Sondag / Sunday Creche Alet Stemmet 079 346 1086
[email protected]
Tegnies / Technical Stephan van der Walt
079 311 9971
Terrein & Geboue / Maintenance
Frans White 073 318 1626 [email protected]
Transformasie / Transformation
Tina Verreynne 076 287 4415 [email protected]
Vroue / Women Elsa van Heerden 083 641 5826
[email protected]
Bankrekening besonderhede:
AGS Nuwe Lewe Sentrum ABSA Bank Tak / Branch 632005
Rek Nommer / Acc number: 1050140225
Volg ons op www.facebook.com/NLMontagu of soek Nuwe Lewe Montagu
www.nlmontagu.org