Top Banner
WEBSITE: WWW.BELURANAUPINGTON.COM EMAIL: [email protected] AA NASIONALE WENNER 2011 MUNISIPALITEITE SKAKEL GERUS VIR SPESIALE TARIEWE! RIVIEROEWER EMAIL: [email protected] Search ISSUU and read the Paper ONLINE (Only Namakwaland) Vanaf 2009 nadat ek reeds 14 Jaar in n rolstoel gekluister was, het ek besef dat die lewe nie hoef sl te gaan staan net omdat jy nie meer die ge- bruik van jou bene meer het nie. Dit is daar waar ek begin deelneem het aan sport vir persone met gestremdhede. Net jammer die geleenthede en infrastruktuur in die plaeland is veel meer uitdagend wat maak dat persone met gestremdhede in Namakwaland baie moeilik raak gesien word, moet jy maar jou eie heil uitwerk. Die moeilikste handgedrewe rolstoel wedren kompesie word weer hierdie jaar deur nie- mand anders as Mr Strauss en Joseph Pollie Bok van Port Nolloth aangepak. . Alhoewel Joseph wat werkloos is en geen inkomstes het nie, word daar steeds deur gedruk om Pollie bloot gestel te kry aan die enigste Handfiets uitdaging in die wes- kaap ‘Hierdie jaar is’n baie spesiale jaar vir ons , ons gaan weer aan die 557 km jaarlikse hand fietswedren deelneem ” Die Toer De Kaap en Quteniqua rolstoel kompesie vanaf die 15 – 21 Februarie 2014 te George in die Suid-Kaap . Die Rolstoel-wedloop sal so 6 dae neem om te voltooi , dit is ook een van die moeilikste en lang- ste rolstoel kompisies in die land onder persone met gestremdhede. Deelnemers van regoor Suid-Afrika neem ook deel aan hierdie moeilike maar opwindende wed- loop , buitelanders vorm ook deel van hierdie opwindende program .Switzerland, Ierland en nog vele is ook op die lys van deelnemers , so hierdie verrignge is nie net plaaslik maar Internasionaal verbind. Vlg : Bl.2
1

Die horison 16 a

Mar 08, 2016

Download

Documents

7John Cloete

 
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: Die horison 16 a

WEBSITE: WWW.BELURANAUPINGTON.COM

EMAIL: [email protected]

AA NASIONALE WENNER 2011

MUNISIPALITEITE SKAKEL GERUS VIR SPESIALE TARIEWE!

RIVIEROEWER

EMAIL: [email protected] Search ISSUU and read the Paper ONLINE (Only Namakwaland)

Vanaf 2009 nadat ek reeds 14 Jaar in n rolstoel

gekluister was, het ek besef dat die lewe nie hoef

stil te gaan staan net omdat jy nie meer die ge-

bruik van jou bene meer het nie. Dit is daar waar

ek begin deelneem het aan sport vir persone met

gestremdhede. Net jammer die geleenthede en

infrastruktuur in die platteland is veel meer

uitdagend wat maak dat persone met

gestremdhede in Namakwaland baie moeilik raak

gesien word, moet jy maar jou eie heil uitwerk.

Die moeilikste handgedrewe rolstoel wedren

kompetisie word weer hierdie jaar deur nie-

mand anders as Mr Strauss en Joseph Pollie Bok

van Port Nolloth aangepak. . Alhoewel Joseph

wat werkloos is en geen inkomstes het nie, word

daar steeds deur gedruk om Pollie bloot gestel te

kry aan die enigste Handfiets uitdaging in die wes-

kaap ‘Hierdie jaar is’n baie spesiale jaar vir ons ,

ons gaan weer aan die 557 km jaarlikse hand

fietswedren deelneem ” Die Toer De Kaap en

Quteniqua rolstoel kompetisie vanaf die 15 – 21

Februarie 2014 te George in die Suid-Kaap . Die

Rolstoel-wedloop sal so 6 dae neem om te

voltooi , dit is ook een van die moeilikste en lang-

ste rolstoel kompitisies in die land onder persone

met gestremdhede.

Deelnemers van regoor Suid-Afrika neem ook

deel aan hierdie moeilike maar opwindende wed-

loop , buitelanders vorm ook deel van hierdie

opwindende program .Switzerland, Ierland en nog

vele is ook op die lys van deelnemers , so hierdie

verrigtinge is nie net plaaslik maar Internasionaal

verbind.

Vlg : Bl.2