27 MEI 2012 Besoekers en nuwe intrekkers Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 086 243 5887 in die kerkkantoor. Vergaderings: Kerkraadsvergadering 28 Mei 2012 om 19h00. Woordskool: Vanoggend om 10h30 - Drie-Enige-God (3) 9:00 – Nagmaal Ds. Corneil du Plessis 09:00 LOFTJOKKERS 09:00 Geen tienerselgroep 18:30 Meranaman
Weeklikse kennisgewings van die NG Gemeente Alberton Suid
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
27 MEI 2012 Besoekers en nuwe intrekkers Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 086 243 5887 in die kerkkantoor. Vergaderings: Kerkraadsvergadering 28 Mei 2012 om 19h00. Woordskool: Vanoggend om 10h30 - Drie-Enige-God (3)
9:00 – Nagmaal Ds. Corneil du Plessis
09:00 LOFTJOKKERS 09:00
Geen tienerselgroep
18:30 Meranaman
Inpas diens: Vanaand 27 Mei: Die Jeugaksie Meranaman is ‘’n jeugaksie wat deur middel van Toneel en Drama uitreik. Lidmaatskap Ontvang Dooplidmaat Alexandra Chown vanaf NG Weltevreden. Doopkursus Ons nooi alle voornemende doopouers (selfs al is die baba nog nie gebore nie) uit na ons gemeente se doopkursus. Die kursus gaan nie net oor die betekenis van die doop as sakrament nie, dit gaan ook oor ouerskap. Kom ontdek die fases waardeur julle kind gaan groei. Kom ontdek hoe jy as ouer jou kind sinvol kan begelei na 'n volwasse lewe. Tye: Elke Woensdagaand (4 weke) vanaf 30 Mei tot 20 Junie om 19h00-20h30 by die kerk. Koste - R50 per egpaar. Enige ander ouers van die gemeente is ook welkom!! Registreer asseblief deur: "Doopkursus" en julle name te sms na 082 772 8630
Dringend opsoek na Vervoer Oupa en ouma soek vervoer soggens vir Graad 10 leerling vanaf Randhart na Bishop Bavin Hoërskool, Bedfordview. Skool begin 07h35. Kontak Petro 011 869-9755/076 070 7937
. KidsGames opleidingsnaweek vir groepleiers is die naweek van 22 Junie tot 24 Junie Inskrywingsvorms vir groepleiers is beskikbaar by die kerkkantoor. Ons is gasheer vir die laaste week van die Junie/Julie skoolvakansie van 9 Julie tot 13 Julie. Die KidsGames vakansie program is vir Gr 1-7. Dit word gehou by verskeie kerke. Die program begin om 07h00 in die oggend tot 17h00 in die middag. Dit behels sport, speletjies en ‘’n Bybel program. 25-29 Junie: Alberton Christian Academy 2-6 Julie NGK Brackendal 9-13 Julie NGK Alberton-Suid. Kostes vir 1 week – R250 Kostes vir 2 weke – R400 Kostes vir 3 weke – R550 Sluitingsdatum is Vrydag 9 Junie. Kidsgames vorms is nou by die kerkkantoor beskikbaar.
Datum Tyd Gebeurtenis
28 Mei Maandag
18:00 19:00
Creative DivorceCare & DivorceCare4Kids
29 Mei Dinsdag
13:00
Gemeente Gebedstyd
30 Mei Woensdag
06:00 13:00 15:30
Manne van die Woord – By die Boma Randhart CSV Kinderkrans
31 Mei Donderdag
10:00
Senior Selgroep
03 Junie Sondag
08:30 09:00 09:00 09:00 10:30 18:30
Biduur in gebedskamer Doop – Ds. Willem Strauss Lofland Loftjokkers Woordskool: Die Evangelie Inpas
Ellen van Deventer 011 869-7277 / 073 530 9428 , Marlene Visagie 011 869-4045/
082 385 9319 , Susan van Zyl 011 869 1787 , Tommie Dijzel 011 907-4009,