05 Februarie 2012 Besoekers en nuwe intrekkers Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 086 243 5887 in die kerkkantoor. Doop vandag Alexis Buytendag babadogtertjie van Terence en Sonelle Buytendag. Lidmaatskap Ontvang Belydende lidmaat Sonja Lubbe (nou Williams) en dooplidmate Roxanne Lubbe William en Danielle van den Berg vanaf NG Kerk Verwoerdpark. Leiers benodig by CSV periodes by Randhart Laerskool Ds Werner benodig leiers om te help by die CSV periodes by Randhart Laerskool elke Woensdag vanaf min of meer 13:10 – 13:45. Skakel: Die materiaal vir die lesse word vooraf beskikbaar gestel, die indelings is in voogklasse vanaf Gr 4 – 7. Ds Werner Schroeder by 082 688 1562. 9:00 - Doop Ds Werner Schroeder 09:00 – LOFTJOKKERS 09:00 18:00 Tienerselgroep by Ds Jaques Grobler se huis 18:30 – Sunet Taljaard
Weeklikse afkondigings van die NG Gemeente Alberton-Suid
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
05 Februarie 2012 Besoekers en nuwe intrekkers Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 086 243 5887 in die kerkkantoor. Doop vandag Alexis Buytendag babadogtertjie van Terence en Sonelle Buytendag. Lidmaatskap Ontvang
Belydende lidmaat Sonja Lubbe (nou Williams) en dooplidmate Roxanne Lubbe William en Danielle van den Berg vanaf NG Kerk Verwoerdpark. Leiers benodig by CSV periodes by Randhart Laerskool Ds Werner benodig leiers om te help by die CSV periodes by Randhart Laerskool elke Woensdag vanaf min of meer 13:10 – 13:45. Skakel: Die materiaal vir die lesse word vooraf beskikbaar gestel, die indelings is in voogklasse vanaf Gr 4 – 7. Ds Werner Schroeder by 082 688 1562.
9:00 - Doop Ds Werner Schroeder
09:00 – LOFTJOKKERS 09:00
18:00 Tienerselgroep by Ds Jaques Grobler se huis
18:30 – Sunet Taljaard
INPAS 2012 Vanaand: Sunet Taljaard, Sy is van “Campus Crusade for
Christ Macedonian Project” en sy kom vertel ons meer van die “10/40 venster sending askie” en hoe ons daarby betrokke kan raak. Dit is voorwaar ‘n belewenis om na haar te kom luister.
12 Februarie 2012: Hykie Berg kom lewer sy persoonlike getuienis. Hy was aan dwelms verslaaf maar deur die genade van die Here is hy daarvan verlos. Dit is ‘n moet vir elke jongmens en ouers van tieners en volwasse jongmense om na hom te kom luister. Hykie is tans te sien as Dr Conrad Bester in Binnelanders en was ook die Survivors wenner in 2011 Doopkursus Ons nooi alle voornemende doopouers (selfs al is die baba nog nie gebore
nie) uit na ons gemeente se doopkursus. Die kursus gaan nie net oor die betekenis van die doop as sakrament nie, dit gaan ook oor ouerskap. Kom ontdek die fases waardeur julle kind gaan groei. Kom ontdek hoe jy as ouer
jou kind sinvol kan begelei na 'n volwasse lewe. Tye: Elke Woensdagaand (4 weke) vanaf 08 Februarie tot 29 Februarie om 19h00-20h30 by die kerk. Koste - R50 per egpaar. Enige
ander ouers van die gemeente is ook welkom!! Registreer asseblief deur: "Doopkursus" en julle name te sms na 082 772 8630
Divorcecare en Divorcecare4kids Deur die loop van 14 weke word persone wat vervreem, geskei of besig is om te skei begelei om weer hoop, herstel en ‘n nuwe uitsig op die lewe te vind. In die program vir Laerskool kinders word die kinders gehelp om te verstaan wat gebeur, om te midde van die verandering positief vorentoe te gaan. Die volgende kursus begin 13 Februarie 2012 om 18h30 by ons kerk. Skakel Johan Heyns by 083 463 0525. Storie van die Ou en Nuwe Testament Kom leer op 'n prettige manier die Storie van die Ou Testament ( 5 Februarie) van 12h30 - 17h30. Koste beloop R50 per persoon wat 'n ligte middagete insluit. Bespreek asb vroegtydig by Rentia 082 454 8033. Herstelvreugde Hierdie is ‘n program wat mense help om hul “hurst, habits en hang-ips” te oorkom. Sonde het veroorsaak dat ons onsself seermaak, ander mense seermaak of deur ander mense seergemaak word. Elkeen van ons het herstel nodig, soda tons ons lewens kan leef soos God dit wil he. Hierdie program is ‘n Afrikaanse verwerking van “Celebrate revovery” van Saddleback Church. Herstelvreugde begin op 14 Februarie 2012 om 19h00 by die ons kerk. Skakel Johan Heyns by 083 463 0525.
WIE BEWEER DAT HY IN HOM BLY, BEHOORT SELF OOK TE LEWE SOOS JESUS GELEWE HET – 1JOH 2:6
Datum Tyd Gebeurtenis
06 Februarie Maandag
18:00
Creative
07 Februarie Dinsdag
13:00 Gemeente Gebedstyd
08 Februarie Woensdag
06:00 13:00 15:30
Manne van die Woord – Andries Enslin - By die Boma Randhart CSV Kinderkrans
09 Februarie Donderdag
10:00 Senior Selgroep
12 Februarie Sondag
08:30 09:00 09:00 09:00 18:00 18:30
Biduur in gebedskamer Nagmaal – Ds Corneil du Plessis Loftjokkers Lofland Tiener Selgroep by Ds Jaques Grobler se huis. INPAS – Hykie Berg- kom lewer sy getuienis oor sy verslawing aan dwelms
Ellen van Deventer 011 869-7277 / 073 530 9428
Marlene Visagie: 011 869-4045 / 082 385 9319
Susan van Zyl 011 869 1787
Carin Mijne 011 907-4910
Tommie Dijzel 011 907-4009
Hannes Jooste 082 412 2072
Kobus Greyling 084 588 8218
Jacques Rooseboom –
baie positief. Ons vra vir gebed vir sy herstel.(Tel No.: 082 780 8358)
Carin Mijne – Was vir ‘n operasie en wag vir uitslae (Tel No.: 072 202 7588)
05 Februarie
Sondag
Esta Simes, Dante van Vuuren, Ernst Ladendorf, Celeste Stock.
06 Februarie
Maandag
Pieter Coetzee, Susan Vorster, Daleen de Swardt, Maria Kotze, James Calitz,