26 Februarie 2012 Besoekers en nuwe intrekkers Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 086 243 5887 in die kerkkantoor. Lidmaatskap ontvang Belydende lidmaat Huibrecht Catharina Heidi Koch (nou Vorster) vanaf NG Forest Hill. Belydende lidmaat Alwyn Johannes Vorster vanaf NG Kathu. Belydende lidmate Siegfried Schrader en Ada Charlotte Heymans (nou Schrader) en dooplidmate Walter Thomas Schrader en Bernice Schrader vanaf NG Alberton-Oos. Belydende lidmate Charles du Plooy Wagner en Raylene du Randt (nou Wagner) en dooplidmaat Ruben Wagner vanaf NG Alberton- Wes. 9:00 – Ds Willem Strauss 9:00 18:00 – Tienerselgroep by Ds Jaques se huis 9:00 18:30 – Myan Subraya
Weeklikse kennisgewings van die NG Gemeente Alberton Suid.
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
26 Februarie 2012
Besoekers en nuwe intrekkers Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 086 243 5887 in die kerkkantoor. Lidmaatskap ontvang Belydende lidmaat Huibrecht Catharina Heidi Koch (nou Vorster) vanaf NG Forest Hill. Belydende lidmaat Alwyn Johannes Vorster vanaf NG Kathu. Belydende lidmate Siegfried Schrader en Ada Charlotte Heymans (nou Schrader) en dooplidmate Walter Thomas Schrader en Bernice Schrader vanaf NG Alberton-Oos. Belydende lidmate Charles du Plooy Wagner en Raylene du Randt (nou Wagner) en dooplidmaat Ruben Wagner vanaf NG Alberton-Wes.
9:00 – Ds Willem Strauss
9:00
18:00 – Tienerselgroep by Ds Jaques se huis
9:00
18:30 – Myan Subraya
INPAS 2012 Vanaand om 18h30 kom luister na Myan Subraya. Hy was ‘n Hindo wat tot bekering gekom het en hy kom lewer sy getuienis. Hy het al by “Manne van die Woord” opgetree en dit is glo ‘n belewenis om na hom te luister.
04 Maart 2012: Kom luister na Esti. WOORDSKOOL Neem kennis dat daar vandag geen woordskool gaan wees na die diens nie agv Leeuwenhof reses. VOEDINGSPROJEK 2012 NGK Alberton-Suid voorsien weekliks by 2 Laerskole in Suidheuwels 180 warm etes en 180 broodjie etes. Indien jy of jou selgroep belangstel om hierby betrokke te raak (Gemeenskapsdiens finansies is beskikbaar) kontak asseblief vir Kobie du Plessis by 084 582 8630. Baie dankie aan almal wat al reeds by hierdie projek betrokke is. Elke bord kos/broodjie maak ‘n verskil in die lewe van elke kind wat dit ontvang!! BASAAR NGK Klipriviersbergberg Saterdag 3 Maart 2012 vanaf 9vm ARTIKELS vir TOMBLOA TAFEL: Groooot asseblief !! Enige bruikbare wit olifant in jou huis sal baie welkom wees! Kom ons pak bietjie kaste en laaie uit – alles wat nie gebruik is die afgelope tyd nie, kan werk vir die TOMBOLA Tafel!! Laai asseblief hierdie artikels voor /op Donderdag 1 Maart af by die kerkkantoor of Fore Straat 53 pastorie. Baie dankie vir jou ondersteuning!! Baie dankie aan die borge van die Springkasteel!
PAK ‘N SAK 2012 Baie dankie vir die ongeveer 50 sakke wat ons reeds sedert die begin van 2012 ontvang het!! Elke sak maak ‘n groot verskil in die lewens van elke gesin wat dit so brood nodig het. Ons benodig ELKE maand minstens 45 Pak ‘n Sakke om te voorsien aan hulpbehoewende gesinne in Suidheuwels. 20 Sakke word benodig vir gemeente lede van NGK Klipriviersberg. 10 Sakke gaan na die 2 skole waar ons weekliks etes voorsien. 15 sakke word benodig vir die vrywillige tuisversorgers wat omsien na die Vigs gesinne in die Suide. Help asseblief om met JOU EEN Pak ‘n Sak kruideniersware elke maand, in hierdie nood te voorsien!!! Inhoudslysies beskikbaar by deure of kerkkantoor.
Datum Tyd Gebeurtenis
27 Februarie Maandag
18:00 19:00
Creative DivorceCare & DivorceCare4Kids
28 Februarie Dinsdag
13:00
Gemeente Gebedstyd
29 Februarie Woensdag
06:00 10:00 13:00 15:30 18:30
Manne van die Woord – By die Boma Mini-Kerk Silwerkroon Randhart CSV Kinderkrans Basiese Christelike berading
01 Maart Donderdag
10:00 Senior Selgroep
04 Maart Sondag
08:30 09:00 09:00 09:00 18:00 18:30
Biduur in gebedskamer Erediens – Ds Corneil du Plessis Loftjokkers Lofland Tiener Selgroep by Ds Jaques Grobler se huis. INPAS – Sangeres - Esti
Ellen van Deventer 011 869-7277 / 073 530 9428
Marlene Visagie: 011 869-4045 / 082 385 9319
Susan van Zyl 011 869 1787
Tommie Dijzel 011 907-4009
Hannes Jooste 082 412 2072
Kobus Greyling 084 588 8218
• Tannie Anna Smit het sleg geval en haar been baie seer gemaak. Sy is na die