Top Banner
Op die troon of op die altaar? Kol 1:13, Rom 12:1,
4

16 nov 2014 op die troon of op die altaar 2

Jan 13, 2017

Download

Spiritual

Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: 16 nov 2014 op die troon of op die altaar 2

Op die troon of op die altaar?

Kol 1:13, Rom 12:1,

Page 2: 16 nov 2014 op die troon of op die altaar 2

Verlede week

Rom 8:13 want as julle na die vlees lewe, sal julle sterwe, maar as julle deur die Gees die werke van die liggaam doodmaak, sal julle lewe.

Ons verstaan nie die voordele van “op die altaar wees nie”

Psa 111:5 Tet. Aan die wat Hom vrees, het Hy spys gegee; Jod. Hy dink vir ewig aan sy verbond.

Gal 3:29 En as julle aan Christus behoort, dan is julle die nageslag van Abraham en volgens die belofte erfgename.

Page 3: 16 nov 2014 op die troon of op die altaar 2

Eienskappe van ‘n troon lewe-Sy hele lewe draai om homself-Ander is nie vir hom belangrik nie-God en Sy woord is nie hoog op sy prioriteitslys nie-Hy het nooit genoeg nie

Eienskappe van ’n altaar lewe-God is nr. 1 in sy lewe-Jesus is sy rolmodel-Dit gaan vir hom oor ander-Verlore mense is vir hom prioriteit

Page 4: 16 nov 2014 op die troon of op die altaar 2

- Hy laat nie toe dat enige iets hom weerhou van sy lewensdoel nie

UitnodigingJes 53:5 Maar Hy is ter wille van ons oortredinge

deurboor, ter wille van ons ongeregtighede is Hy verbrysel; die straf wat vir ons die vrede aanbring, was op Hom, en deur sy wonde het daar vir ons genesing gekom.