Top Banner
42

Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

Aug 29, 2019

Download

Documents

truongnhi
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen
Page 2: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

Wêreld Kankerdag2015 Kwaliteit van lewe – Dit is haalbaar

‘n Ware globale gebeurtenis wat elke jaar

op 4 Februarie plaasvind en wat die wêreld se bevolking verenig in die geveg teen

kanker

Page 3: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik?

• Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen mense jaarliks aan kanker

• Wêreld Kankerdag help ons om die woord te versprei en om die profiel van kanker te verhoog

Page 4: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

Onder die vaandel van:

’Nie buite ons bereik nie’, fokus Wêreld Kankerdag op ‘n positiewe en proaktiewe benadering tot die stryd teen kanker en beklemtoon dat oplossings aangaande kankersorg en vroeë opsporing wel bestaan en dat dit binne ons bereik is.

Page 5: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

Kanker is nie buite ons bereik wanneer dit by kankerbeheer en die verlaging van die impak daarvan kom nie. Deur die emosionele, geestelike en fisiese impak van kanker behoorlik te verstaan en dienooreenkomstig daarop te reageer, gee aanleiding tot die maksimalisering van die lewensgehalte van pasiënte, hul gesinne en versorgers

Page 6: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

KANSA se sorgsentra bied omvattende programme vir die versorging en ondersteuning van mense wat deur kanker geraak is om sodoende die beste oplossing te vind vir die hantering van die fisiese, emosionele en/of geestelike aspekte van die newe-effekte van die behandeling van kanker

Page 7: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

Elkeen wat met kanker gediagnoseer word, beleef die ervaring op ‘n unieke wyse.

Geen mens volg dieselfde paadjie tydens en na kankerbehandeling as ‘n ander nie.

Almal hanteer 'n kankerdiagnose, behandeling en selfs remissie op verskillende maniere, maar een ding wat almal in gemeen het, is die behoefte aan 'n goeie ondersteuningsnetwerk

Page 8: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

Ondersteuningsgroepe

• KANSA se aktiewe ondersteuningsgroepe bring pasiënte, langtermyn oorwinnaars en geliefdes in aanraking met ander oorwinnaars en versorgers vir insig, morele ondersteuning, hoop en inspirasie - asook sterwensbegeleiding waar nodig

Page 9: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

Ondersteuningsgroepe

Ondersteuningsgroepe sluit in:

• ’Hoping is Coping’-groepe

• ’Sharing and Caring’-groepe

• Kankerspesifieke groepe (soos prostaatkanker ondersteuningsgroep)

• Weeklike besoeke aan onkologie sentrums

• ‘Tough Living with Cancer’ (TLC)-groepe (ondersteuning aan kinders met kanker en aan gesinne wat deur kanker geraak is)

Page 10: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

Vir baie persone is dit die moelikste geveg van hul lewens om ‘n kanker-diagnose in die gesig te staar. Vir beide die persoon wat met kanker saamleef sowel as hul versorger, is dit belangrik om oor kanker te praat en gebruik te maak van sosiale ondersteunings netwerke.

Kanker kan ons op meer as net ‘n fisiese vlak raak. Of jy nou nuut-gediagnoseer is en of jy reeds vantevore kanker gehad het, of die versorger/geliefde is van iemand wat kanker het, jy kan emosionele en/of geestelike spanning as deel van ‘n natuurlike menslike reaksie ervaar.

Page 11: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

Individuele Berading

Individuele berading in 'n veilige en geborge omgewing is 'n effektiewe manier om van sulke spanning ontslae te raak

Ons ervare beraders staan mense by om hulle gevoelens, aspirasies en vrese beter te hanteer. Berading is beskikbaar vir mense met kanker asook hulle geliefdes

Jou donasie van R50 kan ons help om vir een

individuele berading sessie te betaal

Page 12: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

Mediese Uitleen van Toerusting • Sorgtuistes verhuur mediese

toerusting aan kankerpasiënte, soos rolstoele, stilletjiestoel of eierdop matrasse, na 'n operasie of tydens behandeling

• Behandeling van kanker lei dikwels tot haarverlies. KANSA het baie pruike wat gehuur of gekoop kan word

Page 13: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

Marie Claire Kindest Cut Veldtog • KANSA is in vennootskap met Marie Claire en daag lesers uit om deel te

word van die Kindest Cut Veldtog

• Lesers word uitgedaag om hul hare te skenk of 'n aanlyn donasie aan KANSA te maak, om sodeonde pruike te lewer aan ons KANSA Sorgsentra vir kanker pasiënte – besoek http://www.cansa.org.za/marie-claire-kindest-cut-campaign/

Hoe om jou hare te skenk: • Hare moet 25 cm of langer wees

• Hare moet skoon en droog wees

• Wanneer die hare gesny word, bind asseblief beide kante met 'n rekkie en plaas in 'n zip-lock sakkie

• Om uit te vind waar om die hare te stuur of om 'n skenking te maak , besoek http://www.cansa.org.za/marie-claire-kindest-cut-campaign/

Page 14: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

KANSA Sorgtuistes Ons verskaf landswyd huisvesting aan pasiënte wat ver van hulle huis moet reis vir kankerbehandeling

Pasiënte gaan vir gemiddeld ses weke op 'n keer tuis by ons KANSA Sorgtuistes. Maaltye en vervoer na en van die verskeie behandelingsentra word ook gratis verskaf

Page 15: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

KANSA het die afgelope jaar...

• 3 562 Individuele pasiënte by KANSA se 12 Sorgtuistes verwelkom

• Tydens die pasiënte se gekombineerde verblyf van 6 weke, is 320 580 maaltye aan hulle voorgesit

• Tuissorg vir 13 397 pasiënte in die afgelope jaar gefasiliteer

• ‘n Totaal van 18 335 pediatriese kankerpasiënte, broers en susters, familie en hul geliefdes het KANSA TLC sorg en ondersteuning ontvang

Jou donasie van R1 300 sal ons help om akkommodasie, kos en vervoer te verskaf aan kanker-oorwinnaars wat ver moet reis

vir behandeling

Page 16: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

KANSA Sorgfasiliteit

Kanker- (en ander) pasiënte word uitstekend versorg in ons 8-bed hospitium - die Theunis Fichardt Hospitium in Polokwane

Page 17: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

KANSA Ondersteuning vir kinders en families Gratis verblyf vir ouers/voogde, wie se kinders kankerbehandeling ondergaan, by ons KANSA TLC Tuiste in Pretoria & TLC Pediatriese Onkologie Saal in Polokwane + KANSA TLC Ondersteuningskamers in Kimberley, Durban en Port Elizabeth

Page 18: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

Vir meer inligting en foto’s, besoek… • http://www.cansa.org.za/cansa-irma-bruschi-care-home/

• http://www.cansa.org.za/cansa-tygerberg-care-home/

• http://www.cansa.org.za/cansa-eikehof-care-home/

• http://www.cansa.org.za/cansa-strelitzia-care-home/

• http://www.cansa.org.za/cansa-mkhuhla-care-home/

• http://www.cansa.org.za/cansa-katleho-care-home/

• http://www.cansa.org.za/cansa-olea-care-home/

• http://www.cansa.org.za/cansa-james-kingston-care-home/

• http://www.cansa.org.za/cansa-tlc-paediatric-ward/

• http://www.cansa.org.za/cansa-limpopo-care-home-cansa-theunis-fichardt-hospitium/

• http://www.cansa.org.za/cansa-tlc-nicus-lodge/

• http://www.cansa.org.za/cansa-tipuana-care-home/

• http://www.cansa.org.za/cansa-lukholweni-care-home/

• http://www.cansa.org.za/cansa-keurboom-care-home/

Page 19: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

Spesialis sorg wat aangebied word by sommige van ons KANSA Sorgsentra behels die behandeling van die komplikasies as gevolg van die behandeling van kanker - spesifiek limfedeem, stoma en behandeling van akute en chroniese wonde

KANSA bied ook borsprosteses, wat kundig gepas word deur opgeleide KANSA personeel en vrywilligers en word verkoop by sekere Sorgsentra, waar berading en ondersteuning gedurende hierdie proses insluit

Besoek gerus ons webwerf om te bevestig of jou KANSA Sorgsentum hierdie diens bied

www.cansa.org.za

Page 20: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

Akute en chroniese wondsorg • Wonde genees deur die liggaam se

natuurlike helingsproses, maar daar is tye wanneer ‘n wond – klein of groot – nie genees soos dit moet nie

• Sommige van die KANSA Sorgsentra bied raad en spesialis wondsorg aan pasiënte

Page 21: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

Stoma-sorg

• Ons kundiges doen voor- en na-operatiewe berading en help vooraf om die optimale stoma ligging te bepaal

• Advies oor inkontinensie en hanteringsvaardighede word aan pasiënte en hul gesinne gebied

• Ons bied ook die verkoop van koste-effektiewe stoma produkte

Page 22: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

KankerSorg Hanteringsgids

• ‘n Kankerdiagnose kan vreesaanjaend en spanningsvol wees. Daarom is ons KankerSorg Hanteringsgids (2 oudio CD's) so waardevol vir mense wat onlangs met kanker gediagnoseer is. Dit verskaf inligting en praktiese wenke om fisiese, emosionele en geestelike welsyn te bevorder, voor en tydens behandeling - kortweg, dit help jou en jou geliefdes om kanker te kan hanteer

• Nou beskikbaar in brosjure-formaat - kontak KANSA se Sorgsentra landswyd, of kopieer van ons webtuiste

Jou donasie van R120 kan ons help om die

KankerSorg Hanteringsgids te produseer en aan ‘n

kankeroorwinnaar beskikbaar te stel

Page 23: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

KANSA ondersteun oorwinnaars aanlyn

• KANSA het ook die e-aanlyn iSurvivor program. Dit maak gebruik van kort, weeklikse e-posse wat kankeroorwinnaars help met hulle kankerreis en help oorwinnaars om dit beter te hanteer

• Hierdie is 'n gratis e-pos program geskryf deur 'n kankeroorwinnaar om ander oorwinnaars te help

• http://www.isurvivor.org.za

Page 24: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

KANSA ondersteun oorwinnaars aanlyn

• Teken in op ons KANSA se Nasionale Facebook-blad: CANSA The Cancer Association of South • As jy 'n oorwinnaar is, besoek asseblief ons Facebook-blad ter ondersteuning

van kankeroorwinnaars: Champions of Hope - CANSA Survivors • Word ook deel van ons Twitter-blad: @CANSA - http://twitter.com/cansa • Volg ons op Instagram: www.instagram.com/CancerAssociationOfSouthAfrica • Word deel van ons Pinterest: http://pinterest.com/cansa/ • Kyk na ons videos op YouTube: http://www.youtube.com/user/can1000sa

Page 25: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

KANSA het die afgelope jaar...

Page 26: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

Ons beveg kanker o.a. deur die publiek bewus te maak

van die noodsaaklikheid van vroeë opsporing om meer effektiewe

behandeling en ‘n beter kans op herstel moontlik te maak

Page 27: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

Gemeenskapsgebaseerde kankersorgprogram

• Gemeenskappe ver van KANSA Sorgsentra trek voordeel uit ons bestaande gemeenskapsgebaseerde kankersorgprogram

Page 28: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

Gemeenskapsgebaseerde kankersorgprogram

Dit sluit in:

• Gereelde kankersiftingsklinieke wat soveel mense moontlik bereik. Diegene wat met kanker gediagnoseer word en behandeling benodig, word bygestaan

• Ons bied ook opleiding aan tuisversorgers in gemeenskappe

Page 29: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

• Mobiele Gesondheidseenhede reis na afgeleë gebiede in Suid-Afrika om mense te bereik wat nie andersins toegang tot kankersiftings-ondersoeke sou hê nie

Gemeenskapsgebaseerde kankersorgprogram

Jou donasie van R4 500 kan een van ons

mobiele klinieke vir ‘n dag onderhou

Page 30: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

• SureTouch - borsondersoeke

• FotoFinder - moesie kartering dermoskoop toestelle vir die opsporing van velkanker

• Prostaat Spesifieke Antigeen (PSA) - eenvoudige bloedtoets om prostaat abnormaliteite op te spoor

• Papsmere - siftingstoets vir vroeë diagnose van servikale kanker

• Lewenstyl risikoberaming - vinnige oorsig om jou moontlike kankerrisiko te bepaal

Page 31: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

Om KANSA te help om ons

kankersiftingsprogramme uit te brei, oorweeg dit

asseblief om 'n skenking by enige van ons KANSA Sorgsentra landswyd te

maak

Page 32: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

Jou donasie van R60 sal

help om vir een PSA

vingerpriktoets vir een

man te betaal

Jou donasie van R120 sal

help om een SureTouch

borsondersoek van een

vrou te betaal

Jou donasie van R100 sal

help om een FotoFinder

moesie-kartering van een

persoon te betaal

Jou donasie van R60 sal

help om vir die

verbruiksitems van een

Papsmeer te betaal

Page 33: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

Kankerbewusmakingsveldtogte

• Jaarlikse bewusmakingsveldtogte, naamlik

– Gebalanseerde Lewenstyl

– SonSlim

– Geen-Tabak

– Mansgesondheid, Vrouegesondheid en Kinders en Jeug

– Omgewing (vermy kankerveroorsakende agense)

Aktiewe deelname aan Gesondheidsdae

Page 34: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

Feiteblaaie

en Standpunt Stellings The current Head of Health is the author of the following:

Oor 100 kanker feiteblaaie geskep, hersien en opgedateer om op te

voed en te help om die risiko van kanker te verminder. Beskikbaar op

www.cansa.org.za

Page 35: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

KANSA het die afgelope jaar...

Page 36: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

Toegewyde KANSA Inskakelsentrum Vriendelike en bekwame personeel by ons tolvrye inskakelsentrum bied deernisvolle diens, bewusmakings-materiale, inligting en verwysings aangaande enige aspek van kankerondersteuning en -sorg. Ons beantwoord jou vrae en spreek jou bekommernisse aan

Kontak ons: Skakel ons tolvry by 0800 22 66 22

Page 37: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

Die KANSA Inskakelsentrum het in die afgelope jaar...

• Gereageer op 20 829 navrae / versoeke deur telefoniese kontak, e-pos en die KANSA webwerf

Kontak ons:

Skakel ons tolvry by 0800 22 66 22

Epos [email protected]

Besoek ons by www.cansa.org.za

Jou donasie van R200 kan help om die Inskakelsentrum vir ‘n

halfuur te beman

Page 38: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

KANSA het die afgelope jaar...

Jou skenking van R300 kan ons help om 600

bewusmakingspamflette te druk

Page 39: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

KANSA se nasionale toekennings

• 2014 Liefdadigheidswenner - ‘South Africa’s Most Trusted Brand’ deur Reader's Digest

• Gebaseer op gesonde bestuur, word KANSA vandag gerespekteer as 'n internasionale leier in die stryd teen kanker vir meer as 80 jaar

• KANSA is 'n Vlak 4- B-BBEE bydraer wat'n swart begunstigde basis van meer as 85% het

Page 40: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

Kyk ons videos

• Aartsbiskop het ‘n boodskap vir jou:

http://www.youtube.com/watch?v=CTeis0HRXXk&feature=c4-overview&list=UUsAPiRjevTiGiAvUV1WU77g

• KANSA Sorg en Ondersteuning:

http://www.youtube.com/watch?v=swNltOAZSwE&feature=c4-overview&list=UUsAPiRjevTiGiAvUV1WU77g

• KANSA Sifting:

http://www.youtube.com/watch?v=Hfq5z3MtSz4&feature=c4-overview&list=UUsAPiRjevTiGiAvUV1WU77g

Page 41: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

“Kanker is nie 'n doodsvonnis nie, maar eerder 'n lewensvonnis; dit dwing mens om te leef” - Marcia Smith

Page 42: Wêreld Kankerdag2015 - cansa.org.za · Hoekom is Wêreld Kankerdag belangrik? • Die wêreldwye kankerepidemie is groot en nog steeds besig is om te groei. Tans sterf 8.2 miljoen

Vrywaring

Alhoewel die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) alle moontlik voorsorg getref het in die saamstel van hierde publikasie, aanvaar KANSA of enige bydraer tot hierdie publikasie geen aanspreeklikehid vir enige aksie (of die afwesigheid van enige aksie) deur enige persoon of organisasie waar hulle ookal gebaseer is, voortspruitend, direk of andersins, as gevolg van inligting wat in hierdie publikasie opgeneem is, of daaruit voortspruit nie.