TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE REAL, LIVE RIGHT 14 Dear Parents / Geagte Ouers Dit is lekker om weer terug te wees! Sommige ouers is nie eers daarvan bewus dat ek vir twee weke met verlof was nie. Dit is ‘n pluimpie in die hoed van die personeel van ons skool en meer spesifiek ook Juf. Rheeder en mnre. Beets en Burger. Op my eerste dag terug stap ek so deur die klasse en in een van die klasse vra ek toe vir ‘n dogtertjie: “Het jy my gemis?” Die antwoord, baie kinderlik opreg: “Nee, was jy dan weg?” Heelwat van die ander kindertjies het darem deur die loop van die dag my ego gestreel. GAVIN KELLER: There will be a notice out regarding the talk that Gavin Keller will be doing at our school tomorrow evening. Gavin is a world-renowned speaker and a specialist on BRAIN functioning. He is very knowledgeable and he has a special way of sharing his knowledge. He is an excellent speaker and you will miss out if you let this opportunity pass. Click on the following link to read more about Gavin. https://www.google.co.za/search?q=gaqvin+keller&oq=gaqvin+keller&aqs=chrome..69i57j0l5.4242j0j4&sourceid=chrome&ie=UTF- 8#q=gavin+keller Die afgelope week was ons EVERS op baie terreine besig – sport, kultuur, koor, Bybelvasvra, skaak en vele meer. Ons kinders het baie goeie prestasies teen van ons buurskole behaal. Dit is vir ons verblydend om te sien dat so baie van ons kinders aan buitemuurse aktiwiteite deelneem. Our thoughts are with Marilee who is still in hospital, fighting leukaemia. Yesterday her brother, Tian, donated bone marrow for a transplant, sometime in the following few days. Our thoughts are with the family and the whole of EVERSDAL has them in our thoughts and prayers. Ons wens al ons ouers en EVERS ‘n voorspoedige week en naweek toe! SIGNED ELECTRONICALLY: H. ARANGIES EVERSDAL PRIMARY SCHOOL: HEADMASTER 2017-05-23 BRIEWE WAT EVERFOKUS VERGESEL / LETTERS ACCOMPANYING EVER FOCUS: EVERVARIA FLYER MANDELADAG RINGWORM INFORMATION LETTER
8
Embed
TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE ...€¦ · “Ouers wat moeite doen om ’n liefde vir lees by hul kinders te kweek, sal vir die res van hul lewe die vrugte
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR:
LEEF EG EN REG BE REAL, LIVE RIGHT
14
Dear Parents / Geagte Ouers Dit is lekker om weer terug te wees! Sommige ouers is nie eers daarvan bewus dat ek vir twee weke met verlof was nie. Dit is ‘n pluimpie
in die hoed van die personeel van ons skool en meer spesifiek ook Juf. Rheeder en mnre. Beets en Burger. Op my eerste dag terug stap
ek so deur die klasse en in een van die klasse vra ek toe vir ‘n dogtertjie: “Het jy my gemis?” Die antwoord, baie kinderlik opreg: “Nee,
was jy dan weg?” Heelwat van die ander kindertjies het darem deur die loop van die dag my ego gestreel.
GAVIN KELLER: There will be a notice out regarding the talk that Gavin Keller will be doing at our school tomorrow evening. Gavin is a
world-renowned speaker and a specialist on BRAIN functioning. He is very knowledgeable and he has a special way of sharing his
knowledge. He is an excellent speaker and you will miss out if you let this opportunity pass. Click on the following link to read more about
This year, for Mandela Day, we have decided to help our
furry friends in need. Grace Animal Sanctuary is a home for
animals who are in need of some TLC. It would be
appreciated if you could donate some food and blankets for
these special animals.
Grade 1: Blankets
Grade 2: Cat food
Grade 3: Dog food
When: Any time before 29 June 2017.
Where:Please could you bring the donations to Miss Henry’s
class (3E1)
KOPLUISE / HEAD LICE
Please ensure to regularly check your child's hair for head lice. The only way we can keep this problem under control is if we take responsibility for our own children's hair.
Deursoek asb. gereeld u kind se hare om seker te maak dat daar geen kopluise is nie. Die enigste manier om hierdie probleem te beheer, is om verantwoordelikheid vir u eie kinders se hare te neem.
SCHOOL HOURS DURING EXAM
SKOOLTYE GEDURENDE EKSAMEN
During the exam the school will close at 13:00, for all
learners. Tydens die eksamen sal die skool om 13:00
sluit vir alle leerders.
From Tuesday, 27 June, school hours will return to the
normal hours:
Gr. 1 – 2: 07:45 – 13:00
Gr. 3: 07:45 – 13:45
Gr. 4 – 7: 07:45 – 14:15
NUWE EVERJASTYE
NEW EVERJAS TIMES
Everjastye verander na die volgende dae:
Everjas times have changed to the following days:
Mondays/Maandae: 07:30 – 9:00 & 13:00 – 14:30
Tuesdays/Dinsdae: 07:30 – 09:00 & 13:00 – 14:30
Woensdae/Wednesdays: 16:00 – 18:00
Donderdae/Thursdays: CLOSED / GESLUIT
Die nuwe tye is vanaf hierdie week geldig.
These times will commence as of this week.
For any enquries you can contact the Everjas on: (021) 976 3125
“Ouers wat moeite doen om ’n liefde vir lees by hul kinders te kweek, sal vir die res van hul lewe die vrugte daarvan pluk, want lees
bevorder ’n kind se selfbeeld, kreatiwiteit, woordeskat, empatie, spelling en verbeelding.”
Dis die mening van Keina Swart, koerantredakteur en skrywer met twee jeugboeke en ’n bundel essays op haar kerfstok. Sy het drie leesgierige kinders. Hoe het sy dit reggekry om sulke ywerige lesers groot te maak?
Sy glo storietyd is veronderstel om vir kinders die lekkerste tyd te wees. “Lees is nie leertyd nie, dis speeltyd. Kinders sal gou agterkom as dit werk, eerder as pret is.” Keina beklemtoon ook dat die liefde vir lees en boeke tuis gekweek moet word. “Die skool of ’n juffrou kan wel ’n kind leer lees, maar daar is ’n reuse verskil tussen kán lees, en lief wees vir lees.”
Let's connect our children to reading. Make books and reading an integral part of your day. Let life's lessons begin with the turning of the pages of a book.
Give your child a head start in life, through reading!
REDENAARS / PUBLIC SPEAKING
Baie geluk aan die volgende redenaars wat deurgedring het na die semi-finale rondte van die ATKV-Redenaarskompetisie:
KATEGORIE AFRIKAANS HUISTAAL:
Jean-Simon de Witt
KATEGORIE AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL:
Raani Hussain
Nicola Caldwell
Hierdie drie redenaars tree eerskomende Vrydag, 26 Mei 2017 by die semi-finaal van hierdie landswye kompetisie op.
As Eerste Taal spreker, moet Jean-Simon ń voorbereide toespraak van tussen vier en ses min. lewer. Daarna moet hy ook ń
onvoorbereide toespraak van drie tot vier min. lewer. Nicola en Raani is twee van ons Engelssprekende leerders wat ook hulle
voorbereide toespraak in Afrikaans sal lewer. Daar word ook van hulle verwag om ń vraag in Afrikaans deur die beoordelaars te
beantwoord.
Ons beste wense vergesel hulle Vrydagmiddag wanneer hulle in aksie sal wees by die Hoërskool Parel Vallei in Somerset-Wes.
OUERDAGBOEK / PARENT DIARY
Tuesday, 23 May 2017:
u/13E Rugby match at Bastion Primary School
Chess at Reddam House
Woensdag, 24 Mei 2017:
Netballigawedstryde. o/7- o/13 Eversdal vs Van Riebeeckstrand (tuis)
Thursday, 25 May 2017:
Hockey league matches – Boys (home) and Girls (away) Eversdal Primary School vs Curro Durbanville and Meridian