34 Tema 11: Wat ek moet doen, hoe ek voel, wat ek mag doen Week 4 Datum: ____________ Vakansie by die see Jaco en Leonie is so opgewonde, hulle voel of hulle kan bars. Hulle is op pad see toe saam met Pappa en Mamma. Hulle wens hulle is al daar, want die lang sit in die motor is nou nie meer lekker nie. Die gesin gaan vir twee weke by die see kamp. Pappa het hulle nuwe tent ingelaai en Jaco kan nie meer wag om vir Pappa te help om dit op te slaan nie. Hy het saam met Pappa by die huis geoefen om dit gou en reg te doen. Leonie sal help om die toutjies en tentpenne reg te sit. Mamma en Leonie het al die ander goed ingepak. Pappa het toe alles in die sleepwa gelaai. Na die lang rit is hulle eindelik daar. Pappa laai die tent uit en Jaco spring op en af van opgewondenheid. Mamma en Leonie staan ook reg om te help. Pappa gooi die tent uit die sak en hy en Jaco vou hom oop. Pappa pak die tentpale reg by elke plek. Toe die tent staan, sê hy vir Leonie om die toue en die penne nader te bring, sodat hy dit kan inkap. Leonie soek oral, maar kan dit nêrens kry nie. Mamma kom help soek, maar tevergeefs...
32
Embed
Tema 11: Wat ek moet doen, hoe ek voel, wat ek …...34 Tema 11: Wat ek moet doen, hoe ek voel, wat ek mag doen Week 4 Datum: _____ Vakansie by die see Jaco en Leonie is so opgewonde,
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
34
Tema 1 1: Wat ek moet doen, hoe ek voel, wat ek mag doenWeek 4 Datum: ____________
Vakansie by die see
Jaco en Leonie is so opgewonde, hul le voel of hul le kan bars. Hul le is op pad see toe saam met Pappa en Mamma. Hul le wens hul le is al daar, want die lang sit in die motor is nou nie meer lekker nie.
Die gesin gaan vir twee weke by die see kamp. Pappa het hul le nuwe tent ingelaai en Jaco kan nie meer wag om vir Pappa te help om dit op te slaan nie. Hy het saam met Pappa by die huis geoefen om dit gou en reg te doen. Leonie sal help om die toutjies en tentpenne reg te sit.
Mamma en Leonie het al die ander goed ingepak. Pappa het toe al les in die sleepwa gelaai.
Na die lang rit is hul le eindelik daar. Pappa laai die tent uit en Jaco spring op en af van opgewondenheid. Mamma en Leonie staan ook reg om te help. Pappa gooi die tent uit die sak en hy en Jaco vou hom oop. Pappa pak die tentpale reg by elke plek. Toe die tent staan, sê hy vir Leonie om die toue en die penne nader te bring, sodat hy dit kan inkap. Leonie soek oral, maar kan dit nêrens kry nie. Mamma kom help soek, maar tevergeefs...
35
Die toue en penne is nie daar nie. Pappa het dit nie weer in die tentsak teruggesit nie. Dit lê nou by die huis.
Dit was nie die enigste goed wat Pappa moes aankoop nie. Mamma het die keteltjie, die kussings en nog ’n paar ander dingetjies ook by die huis vergeet. Jaco het sy swembril vergeet en Leonie haar plakkies.
Pappa is nogal vies oor die ekstra geld wat hy nou moet uitgee. Daardie aand langs die braaivleisvuur sit almal en besluit dat hul le weer sal kom kamp, maar dat hul le elkeen ’n lysie sal maak van al les wat moet saamgaan. Hul le kan dan volgens die lysie inpak. So sal hul le nie sommer maklik weer so baie goed vergeet nie.
36
Idiome Datum: _____________
Lees die Idiome saam met ’n maat. Raai wat elke idioom beteken:
Hy is geen katjie om sonder handskoene aan te pak nie.
Hy is ’n moeilike mens om mee klaar te kom.
Die kind met die badwater uitgooi.
Die goeie saam met die slegte wegruim.
37
In jou dop kruip.Kamtig iemand wat die drukfoute in koerante, tydskrifte en boeke veroorsaak.
Te skaam wees om te gesels of mee te doen.Die drukkersduiwel het van die meneer ’n mevrou gemaak.
38
Wie ’n put vir ’n ander grawe, val self daarin.
Al dra ’n aap ’n goue ring, hy bly nogsteeds ’n lelike ding.
Wie iemand ander skade wil aandoen, kry dalk self teëspoed.
Mooi versiersels kan ’n nare mens nie mooi maak nie.
39
Van die hand na die mond val die pap op die grond.
’n Gegewe perd moet jy nie in die bek kyk nie.Daar kan op die laaste oomblik nog altyd iets verkeerd loop.
Moenie ’n geskenk kritiseer nie.
40
Moenie hoera skree voor jy nie oor die brug is nie.
Die hond in die pot kry.Wag eers tot jy weet iets is ’n sukses, voordat jy bly word.
1. In die somer is die gras ______________ . In die winter is die gras ______________ .
2. Die koeldrank is _____________ . Die koffie is ________________ .
3. Die vark loop moeilik, want hy is ______________ .
4. Gedurende die droogte is die beeste ___________.
5. Die sonneblomme is ____________ .
6. As iets baie swart is dan sê ons dit is ___________.
7. As dit sneeu is die wêreld om ons ____________ .
Voltooi die sinne met woorde wat die prentjie goed beskryf:
Hy is s________ kwaad.
Die katjie is d_______ bang.
Die muis is p_______ klein.
43
Datum: _____________
Skryf vol ledige sinne by elke prentjie:
__________________________________
__________________________________
__________________________________
__________________________________
__________________________________
__________________________________
__________________________________
__________________________________
__________________________________
__________________________________
__________________________________
__________________________________
44
Boek gelees Datum: _____________
Datum: _____________
Vul die leestekens in met ’n rooi potlood. komma, uitroepteken, aanhalingstekens, vraagteken, punt, hoofletters.
1. gaan jy môre by my kom speel vra marie
2. nee nee jy mag nie so baie lekkers eet nie sê mamma
3. eina ek het my toon gestamp
4. sarie amanda ragel en elsa is maats
5. help help ek gaan in die dam val
6. ek het my verloor verloor het jy dit gesien
Waaroor gaan die storie?_________________________________________________________________________________________________________Het jy daarvan gehou?__________________________________________
Titel: ___________________________________
Skrywer: _______________________________
45
Datum: _____________ Soek die ‘f’ en ‘v’ woorde in die woordblok:
vier fluit vrou olifant
vlinder kersfees fout video
televisie telefoon foto vakansie
koffie fiets vee vroeg
vark voëls
v a b c d e f g h i j k l m n oq a r s v l i n d e r v r o e g
a v k w x t y z f a b c d e f g
i v j a k l e m n o a p q r s fu v o w n v y l z a t b c d e eg s n e i s j k e l m o n v o bq r s t l u i v w f x y z a l rl b l d c s r e y s o x z r a wa l u d k r e x o r t o n k l uo l i f a n t g p s b h n u k hb m v e k e r s f e e s o v d g
c n e w f l s y k o f f i e t ed o x g m t e l e v i s i e r te p y v r o u h q t f i p w o ff q z a s r t b k l i l d g s og v i d e o s a r t i j u k o uh r a d i o u s t y i o g i d ti s b v i e r s a f r e k s t hj t c w e t n v a z f i e t s e