Top Banner
Konteks Navorsing is ‘n kragtige werktuig in die globale ekonomie. Ontwikkelings op die gebied van die wetenskap, tegnologie en innovasie, verander wêreldwyd die wyse waarop mense leef, kommunikeer en sake doen, en beïnvloed die ekonomiese groei en ontwikkeling. Suid-Afrika se Nasionale Ontwikkelingsplan (2012) het ‘n teiken gestel vir die lewering van 5 000 doktorale graduandi teen 2020 (1 876 in 2012) ten einde die land se navorsing- en innovasiekapasiteit uit te brei en broodnodige werksgeleenthede te skep oor die volgende paar jaar. Die meeste van hierdie kennis word binne universiteite en navorsingsrade gegenereer. Unieke waarde-aanbod – Die Fakulteit Natuurwetenskappe Die Fakulteit Natuurwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch (US) bied ‘n wêreldklas navorsingsomgewing, institusionele ondersteuning en die spesialiskennis om nagraadse studentesukses te verseker. Die US is daartoe verbind om die volgende generasies Suid- Afrikaanse wetenskaplikes op te lei – ‘n groep innoverende en kritiesdenkende mans en vroue wat ‘n aktiewe rol kan speel in die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse samelewing en wat katalisators sal wees in die skeppingsproses van die kennis- intensiewe ekonomie wat so deurslaggewend is vir Suid-Afrika se groei en ontwikkeling. Teen hierdie agtergrond en in die lig van die ernstige besnoeiing van fondse aan Suid-Afrikaanse hoëronderwysinstellings vir nagraadse studies, het die Fakulteit Natuurwetenskappe die Katalisfonds bekendgestel ter onder- steuning van verdienstelike nagraadse studente wat aan spesifieke kriteria voldoen. Versoek vir ondersteuning Die Fakulteit benodig ongeveer R11 miljoen per jaar om beurse vir sy nagraadse studente te kan gee. Ondersteuning kan ‘n volle beurs of ‘n bydrae tot die beursfonds wees. Bydraes kan in die onderstaande bankrekening inbetaal word: vir nagraadse studente by die Universiteit Stellenbosch BEURSONDERSTEUNING Katalisfonds vir Natuurwetenskappe NAAM VAN INSTELLING Universiteit Stellenbosch BANK Standard Bank TAK Stellenbosch TAKKODE 05 06 10 REKENINGNAAM Universiteit Stellenbosch (Algemeen) REKENINGNOMMER 073006955 Verwysing Catalyst Fund FoS KONTAK: Anneke Müller Fondswerwer: Fakulteit Natuurwetenskappe, Universiteit Stellenbosch Tel: +27 21 808 4904 • E-pos: [email protected]
2

symbolic of the past 100 years: a circular composition The ... impak/Catalyst Fund_Bali...DOWNLOAD SUBGRAPHIC ... geleer om altyd eers my skuld te betaal en dan te sien wat oor is.

Dec 30, 2019

Download

Documents

dariahiddleston
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: symbolic of the past 100 years: a circular composition The ... impak/Catalyst Fund_Bali...DOWNLOAD SUBGRAPHIC ... geleer om altyd eers my skuld te betaal en dan te sien wat oor is.

KonteksNavorsing is ‘n kragtige werktuig in die globale ekonomie. Ontwikkelings op die gebied van die wetenskap, tegnologie en innovasie, verander wêreldwyd die wyse waarop mense leef, kommunikeer en sake doen, en beïnvloed die ekonomiese groei en ontwikkeling. Suid-Afrika se Nasionale Ontwikkelingsplan (2012) het ‘n teiken gestel vir die lewering van 5 000 doktorale graduandi teen 2020 (1 876 in 2012) ten einde die land se navorsing- en innovasiekapasiteit uit te brei en broodnodige werksgeleenthede te skep oor die volgende paar jaar. Die meeste van hierdie kennis word binne universiteite en navorsingsrade gegenereer.

Unieke waarde-aanbod – Die Fakulteit NatuurwetenskappeDie Fakulteit Natuurwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch (US) bied ‘n wêreldklas navorsingsomgewing, institusionele ondersteuning en die spesialiskennis om nagraadse studentesukses te verseker.

Die US is daartoe verbind om die volgende generasies Suid-Afrikaanse wetenskaplikes op te lei – ‘n groep innoverende en kritiesdenkende mans en vroue wat ‘n aktiewe rol kan speel in die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse samelewing en wat katalisators sal wees in die skeppingsproses van die kennis-intensiewe ekonomie wat so deurslaggewend is vir Suid-Afrika se groei en ontwikkeling. Teen hierdie agtergrond en in die lig van die ernstige besnoeiing van fondse aan Suid-Afrikaanse hoëronderwysinstellings vir nagraadse studies, het die Fakulteit Natuurwetenskappe die Katalisfonds bekendgestel ter onder-steuning van verdienstelike nagraadse studente wat aan spesifieke kriteria voldoen.

Versoek vir ondersteuningDie Fakulteit benodig ongeveer R11 miljoen per jaar om beurse vir sy nagraadse studente te kan gee. Ondersteuning kan ‘n volle beurs of ‘n bydrae tot die beursfonds wees. Bydraes kan in die onderstaande bankrekening inbetaal word:

Summary of Centenary MarksPRIMARY IDENTITY

The Centenary brand mark was developed by simply adding the numerals ‘100’ to the existing corporate signature and crest. The standard grey colour has been converted into a gradient to mimic the appearance of platinum, which is the universal symbol of a centenary.

Part A: Identity Marks 5

Horizontal brand mark

Horizontal endorsement mark Centenary subgraphic

Culture mark ‘Maties 100’Academic crest Alumni crest

Centenary application guidelines

• The regular corporate logo must be replaced by the Centenary version.

• Faculties may still use their individual logo as a secondary emblem.

• Strongly endorsed entities retain their own identity as primary identity, whilethe Centenary endorsement mark replaces the SU logo (this applies only toschools, institutes and centres that have been approved by Senate).

• Professional Administration and Support Services (PASS) environments,academic departments and research groups may not develop their ownbrand identities.

The academic crest is used for formal ceremonial purposes such as graduation ceremonies and inaugural lectures, and for endorsements of academic achievements such as degree and diploma certificates.

• The University crest must be replaced by the Centenaryacademic crest.

• For official occasions, the crest must be displayed in full colour.• The Chancellor must use the Centenary crest on all stationery

for SU-related communications.

• The ‘Maties 100’ culture mark must replace the regular Maties logo.

• The Maties identity was designed specifically for non-academic studentactivities such as sports and societies.

Stellenbosch University Centenary Brand Identity Guidelines and Resource Templates

Copyright © 2017, Stellenbosch University. All rights reserved.

vir nagraadse studente by die Universiteit Stellenbosch

BEURSONDERSTEUNING

The Centenary subgraphic is a visual narrative, symbolic of the past 100 years: a circular composition of 100 leaves.

Standard use on white

Optional coloured version (faculty-specific use)

Centenary SubgraphicVISUAL LANGUAGE COMPONENTS

Part B: Visual Language 16

Colour options are limited to the colour ranges and combinations illustrated on this page. The subgraphic may be used as a design element. Contact the Corporate Brand Department for usage guidance.

DOWNLOAD SUBGRAPHIC

Stellenbosch University Centenary Brand Identity Guidelines and Resource Templates

Copyright © 2017, Stellenbosch University. All rights reserved.

Katalisfonds vir Natuurwetenskappe

NAAM VAN INSTELLING Universiteit StellenboschBANK Standard BankTAK StellenboschTAKKODE 05 06 10

REKENINGNAAM Universiteit Stellenbosch (Algemeen)

REKENINGNOMMER 073006955Verwysing Catalyst Fund FoS

KONTAK: Anneke MüllerFondswerwer: Fakulteit Natuurwetenskappe,

Universiteit StellenboschTel: +27 21 808 4904 • E-pos: [email protected]

Page 2: symbolic of the past 100 years: a circular composition The ... impak/Catalyst Fund_Bali...DOWNLOAD SUBGRAPHIC ... geleer om altyd eers my skuld te betaal en dan te sien wat oor is.

“Om as student jou oor geld te bekommer, belemmer jou vermoë om

te fokus.”

Dr Bali SishiSenior Lektor, Fisiologiese Wetenskappe

Ek het al my grade – voorgraads en nagraads – by die Universiteit Stellenbosch behaal. Nadat ek my doktorsgraad voltooi het, het ek as junior lektor hier begin werk, en is onlangs bevorder tot senior lektor. My werk behels klasgee, navorsing en betrokkenheid by sosiale impakprojekte. Wat ek egter die meeste van my werksveld geniet, is die tyd wat ek in die laboratorium kan spandeer, besig om vrae te vra en eksperimente te doen. Ek is verslaaf aan navorsing en kan heeldag in die labratorium deurbring.

Ek is die oudste van drie kinders en het my voorgraadse studie sonder enige eksterne befondsing begin. Om as student jou oor geld te bekommer, belemmer regtig jou vermoë om te fokus. My eerstejaar was baie moeilik, maar ek het my visier gehad op die voltooiing van my graad.

Wanneer jy ‘n beurs kry, het jy goeie finansiële bestuurs-vaardighede nodig. En dit het ek gehad. My ma het my geleer om altyd eers my skuld te betaal en dan te sien wat oor is. Ek het dus elke jaar my studies en verblyf vooruitbetaal en daarna die res van die geld volgens die maande verdeel.

Ek glo dat meer gedoen moet word om kinders opgewonde oor die wetenskap te maak. Kinders moet die geleentheid hê om eureka-oomblikke in die wetenskappe te beleef. Daar is egter ‘n tekort aan hulpbronne in die klaskamer en soms selfs geen laboratorium nie. Kinders hou nie van wiskunde nie en is selfs bang daarvoor. Dit neem tyd om wetenskapsbeginsels vas te lê, en dikwels is die kwaliteit van onderrig ook problematies. Ek was ook betrokke by wetenskapsekspo’s vir skoolleerders en by gemeenskapsgebaseerde navorsing, waar ek kollegas kan ondersteun deur te tolk in Xhosa in Xhosa-sprekende gemeenskappe.

Ek is baie dankbaar vir die beurse wat ek ontvang het. Baie studente benodig steeds broodnodige befondsing. Ek wil graag donateurs wat studente fiansier deur middel van beurse, aanmoedig om daarmee vol te hou. Daardie geld maak deure oop.