Top Banner
Nuusblad van Hoërskool Brandwag 7 April 2014 Volume 16 Uitgawe 1 Kruger kraai koning Foto's en grafika: Alycia Jacobs Alles oor die Matriekafskeid Kruger wen weer, maar wie het die gees? Sangers oor die Anibrandfees Wat? snuffel? Muffel?
16
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: Sêma'so 2014 Kwt 1

Nuusblad van Hoërskool Brandwag7 April 2014 Volume 16 Uitgawe 1

Kruger kraai koning

Foto's en grafika: Alycia Jacobs

Alles oor die

Matriekafskeid

Kruger wen weer, maar wie het die gees?

Sangers oor die

Anibrandfees

Wat? snuffel? Muffel?

Page 2: Sêma'so 2014 Kwt 1

7 April 2014BLADSY 2

Redakteur: Anandi Botha

Nuusredakteur: Alana-Lee Daniell

Assistentredakteur: Caro Swanepoel

Assistentredakteur: Franco Meiring

Nadine TruterRedaksie:

Nadene van der Mescht

Louise van WykLiezl van Wyk

Lauren HaywardAlycia Jacobs

Llewellyn Janse van RensburgNatasha Kovacs

Jamie-Lee McCarthyMikyla Mcloed

Lurica PasquesCandice PearceRené Schonken

Chandré SwanepoelMaryke Terblanche

Danell BesterElmé van de Vyver

Jodie de VosKelly Dowling

Daniel du PlessisErin Ferreira

SêMA’SO REDAKSIE 2014

Elke tydskrif waardeur (ja, waardeur!) jy blaai het 'n alombekende ons 'n nuwe dimensie van kreatiwiteit toe. Ene Dorette Prinsloo is van mening “Brief van die redakteur”. Ek is nie 'n persoon wat deurgaans tradisies dat ons idiome ook soms onder ons eie “kreatiwiteit” deurloop. 'n probeer skep – of ooit slag daarin nie – maar ek het nogal bedrewe gevoel om Bekommerde buurvrou vertel haar van 'n kommerwekkende aktiwiteit in die dié keer 'n kans te waag! buurt: “Ek sê jou, daar is 'n slang in die drinkwater!” Is dit Dorette se plig om

Mense gee dikwels geen jota of tittel om oor die redakteur se aan haar te verduidelik wat dan in die gras is? vervelige woorde nie. Veral nie as die “local is lekker”-afdeling propvol foto's Afrikaans is eenvoudig. As iemand agter jou kyk is daar iets agter van 'n moorddadige paralimpiese atleet se nuwe nooi is nie. Die sensasie jou wat hulle aandag trek. 'n Toets wat hard is, is waarskynlik van ongelooflike oordonder dít wat soms meer sinvol is; kyk 'n bietjie hoeveel tydskrifte is oop goeie materiaal gemaak. En dan: hoe poseer 'n brein wat fotogenies is?by MufFeL sE geSnuFfEL teenoor dié wat my brief lees. Ons moet ons hardverdiende taal versorg. As 'n predikant die kat

Ek lees die ander dag 'n artikel die bel wou aanbind toentertyd het hy in die Taalgenoot wat handel oor God se woord in Afrikaans verkondig. jongmense wat klaarblyklik Afrikaans Maar na 'n geween en 'n gekners van onder die invloed van Engels en tande is Afrikaans in 1925 eindelik, ongesonde taalgebruik verfonkfaai. naas Engels, tot 'n amptelike taal

Eerstens, dit ís hartseer om te verklaar. Ten spyte van die harde dink hoe ons moedertaal al meer geskoei klippe wat toegewyde taalstryders word op verafrikaansing en onversorgde moes kou, bly ons onverskillig taalgebruik. teenoor ons taal staan. Dit is nou juis

Tweedens, hoekom moet ons die tyd om ons Afrikaans aan te jongmense vir die gebrek van suiwer suiwer.Afrikaans blameer word? In Afrikaans Kom ons staan die invloed van noem ons dit “veralgemening”. (Neem Engels teë. Kom ons lees meer ook asseblief in ag deur watter generasie boeke om verdere taalglipsies te ons grootgemaak is …) vermy. Jongmense, ek is seker ons

Jy hoor elke nou en dan van jou sal die 'ou mense' ore kan aansit as vriendin se suster wat swanger geval het. ons hard probeer. As ek iemand was Ek weet nie van jou nie, liewe leser, maar wat veralgemeen, sou ek sê ons is die persoon wie haar gepootjie het, moes per slot van rekening vinniger as beslis 'n verskuilde agenda gehad het. Dit hulle …was glo vir hulle ouers 'n groot verassing. Ek weet nie hoekom nie, maar ek is Anandiskepties oor dié storie …

Miskien laat die taalmisbruik

Sêma’so op InternetBrandwag het onlangs grootskaalse veranderinge aan die skool se

webtuiste aangebring. Die webtuiste is nou baie meer doeltreffend en bied 'n

verskeidenheid van handige nuwe funksies.

Onder meer kan 'n mens nou die skool se dagboek deur middel van 'n Google

kalender-app. aflaai. Om dit te doen, gaan na die Kalender-skakel onder aan die

tuisblad. Dit Google kalender kan gesinchroniseer word met jou selfoon of rekenaar.

(As jy nie weet hoe nie, Google dit!)

Almal kan nou Sêma'so op die internet lees. Volg die ISSUU-skakel onder

aan die tuisblad. Dit neem jou na Brandwag se publikasies waar die skool se dagboek,

skoolkoerante, jaarverslag en matriekblad beskikbaar is.

Die webtuiste bevat ook skakels na die skool se Facebook-blad en You Tube-

kanaal. Besoek Brandwag se webtuiste by www.brandwag.co.za.

Brief van die Redakteur

Anandi Botha

’n Slang ... het swanger geval ... in die gras

Louise van Wyk Die aantrekkingskrag van die matriekstoep veroorsaak oor-

populasie, maar dit bind al 185 matrieks tot 'n eenheid. 'n Eenheid wat Die versengende hitte tref my sodra ek my koelste klas vir die dag Brandwag verlede jaar soos 'n Zombie Apocalypse getref het en dié stoep op

verlaat. Ek vind 'n koelte kolletjie op die plek wat ek vir vier jaar gewag het om 'n gechoreografeerde wyse ingeneem het.te bereik. Van buite mag die matriekstoep dalk soos al die ander stoepe by

Die matriekstoep is 'n stoep-en-trap-paradys wat kan transformeer Brandwag lyk, maar as jy vier jaar wag, sal jy net soos al die ander matrieks na enige iets wat 'n matriekleerder nodig het. 'n Studiesaal vol Einstein's wat voor en dié wat nog ná jou moet kom, weet dis meer as 'n stoep, dis die jou kan help met daardie een wiskundesom wat jy net nie kon baasraak nie. 'n matriekstoep.Sopkombuis waar daar altyd 'n broodjie is om te deel of 'n slukkie coke is om te

steel. As jy in matriek is en jy is op soek na enige iets van 'n stukkie kougom tot

die towerstaf van die goeie fee, kan jy dit by een van jou mede-matrieks kry.

Dis meer as net 'n stoep

Page 3: Sêma'so 2014 Kwt 1

7 April 2014 BLADSY 3

Die man agter die skoolhoofCandice Pierce, Liezl van Wyk & Ja, veral as jong onderwyser toe ek nog sterk en fiks was. Ek het

egter met die jare baie rustig geraak.Llewellyn Janse van RensburgWat gaan Meneer doen as Meneer nou afgetree het?Net rustig wees en as ouer vir Brandwag ondersteun.

Hier aan die begin van die tweede kwartaal is net As Meneer vir 'n vakansie met drie vriende na enige dae oor wat Brandwagters nog vir mnr. Wilhelm Meyer in bestemming wen, wie sal Meneer saamvat en waarheen?

My vrou en haar universiteitsvriendin, Zelda Koekemoer. Ook die skoolhoof se kantoor sal sien. Sêma'so sal in die my skool en koshuismaat op universiteit, Thinus Koekemoer. volgende uitgawe behoorlik van mnr. Meyer afskeid neem, Iewers by die see.

maar intussen het die redaksie 'n paar vrae aan die man aan Is Meneer 'n hond of kat persoon?die stuur gestel om Brandwag 'n vollediger prentjie van Hond.

Wat is Meneer se gunsteling uit-eet plek?hom te gee. Port Captain in Port Elizabeth.Hoe lank is Meneer al by Brandwag?

Sedert 1986 met ander woorde 28 jaar (7 jaar as skoolhoof).Wat, volgens Meneer is die beste deel van in Brandwag wees?Die Brandwaggees, omgee vir mekaar en goeie onderwysers, ouers en kinders.Voltooi die volgende: Sedert 1937...Gaan Brandwag nog steeds van krag tot krag (en kanselleer ons nooit).Wat is Meneer se gunsteling movie?"Silence of the Lambs"Wat is Meneer se gunsteling Bybelversie?Filippense 4:6 “Moet oor niks bekommerd wees nie...”Beskryf Brandwag in vier woorde:Absoluut 'n fantastiese skool!Na wat by Brandwag sal Meneer die meeste verlang?Vriendelike en lojale kinders, onderwysers en ouers.Gunsteling Afrikaanse liedjie?"Gee jou hart vir Hillbrow" van Johannes KerkorrelBeskryf hoe dit sal voel as Meneer ingeroep word na die nuwe skoolhoof om hom te spreek oor

Wat is Meneer se gunsteling sport, om te kyk en om af te iets wat Meneer se seun gedoen het?rig?Daar sal moeilikheid wees vir Wilhelm junior! Ek sal baie verleë Rugby is my gunsteling. Ek het egter aan baie sportsoorte voel!deelgeneem: rugby, krieket, atletiek en stoei.Wie het die grootste indruk op Meneer gemaak tydens Hoekom kanselleer Meneer nooit 'n wedstryd nie?Meneer se tyd saam met ons en hoekom?Sportprogramme word lank voor die tyd vasgestel. Wanneer Dit is moeilik om een persoon uit te sonder. Ek sou eerder die wedstryde kanselleer word, benadeel dit die kinders wat hard personeel én kinders wil uitsonder.oefen. Ons moet ons verpligtinge nakom.Wat het Meneer laat besluit om ''n onderwyser te word?Het Meneer ooit gaan dobbel? Het Meneer gewen of My pa was ''n onderwyser en het ook vir my klas gegee. Terloops verloor? Hoeveel?ook vir mnr. en mev. Koekemoer. Hy het my inspireer as

rolmodel. Hy is vandag 87 jaar oud en woon nog Brandwag- Ek het baie jare gelede eenkeer probeer. Gelukkig het ek funksies by. nie verloor nie, ek is nie 'n dobbelaar nie.Waar was Meneer se eerste pos en wat het Meneer gegee? Watter goeie herinneringe van Brandwag sal Meneer Hoërskool Pearson in Port Elizabeth, Geskiedenis, 1982. saamdra?Wat is die stoutste ding wat Meneer ooit op skool Talentvolle kinders, toegewyde onderwysers, goeie aangevang het? akademiese, kultuur- en sportprestasies. VCSV, Stoei met iemand agter in die Wiskundeklas! Dit was darem met

pawiljoenoptrede en Anibrandfees.'n seun.Is Meneer romanties?Ek kan soms romanties raak.Het Meneer al ooit 'n meisie se hart gebreek?Nee, maar 'n meisie het al my hart gebreek.Het Meneer al ooit 'n verkeersboete gekry?Nog nooit! Ek hou by die padreëls.Het Meneer al ooit Meneer se humeur verloor?

Mnr. Meyer in sy natuurlike habitat. Foto: Elmé van der Vyver

Page 4: Sêma'so 2014 Kwt 1

BLADSY 4 7 April 2014

Foto:

Woorde en meermet laser

masjien uit houtgesny

Vir meer inligting kontak CarminKilian by: 071 470 [email protected] ons Facebook page!

Creati

ons

of Wood

ATKV skop 2014 dinamies afFranco Meiring

Brandwag se ATKV-Jeugtak is nog nie eers 'n jaar oud nie, maar is reeds behoorlik aan die gang.

Die eerste projek was 'n vasvra tussen 2013- en 2014-matrieks. Op 1 Maart 2014 het Dinamika die Grey-

snare en Sweepslag (Grey en Framesby ATKV-Jeugtakke) in 'n vasvra uitgedaag in spelling, idiome en Afrikaanse

musiekkennis. Dinamika het Grey se snare verpletter en die slag uit Sweep geneem deur met meer

as 20 punte te wen – 'n behoorlike pak slae.

Die ATKV-lede was ook baie bevoorreg om Emo Adams kortliks te ontmoet. Hy het ontspanne oor sy

kinderjare gesels, die lede gemotiveer om hard te werk en gesels oor hoe om sukses te hanteer. Vir iemand met so

baie prestasies, is hy beslis baie nederig.

Dinamika beplan 'n klomp projekte vir 2014, byvoorbeeld “Sokkie in sokkies” en die ATKV-kultuuraand.

Dinamika is 'n jeugtak omdop te hou.

P.O. Box 293Uitenhage

6230

Tel No: (041) 992 5694Fax No: (041) 992 5836

E-mail: [email protected]

Voetspore Selfsorg Vakansiewoonstel in

Blue Horizon Bay

• Ideale wegbreekplek vir hengelaars en/of natuurliefhebbers

Een slaapkamer met slaapplek vir 6 mense• Mooi uitsig & braai geriewe

• 35km van Port Elizabeth• 4km van Van Stadensoord

• Naby Maitlands

Skakel: 041 776 1960 E-pos: [email protected]

R350 per nag

Page 5: Sêma'so 2014 Kwt 1

BLADSY 57 April 2014Señorita de baile

Elke jaar is daar n paar mense wat uitstaan by 'n geleentheid soos perdedie matriekafskeid. Ons het 'n paar toekennings om te gee vir van 16. Beste Voertuig: Carla Moolman en Heinrich van Tonder met 'n die matrieks, gebaseer op 'n algemene meningspeiling. rooi Ferrari1. Mees Asemrowende Meisie: Abongile Phesiza 17. Beste Danspassies (seun): Llewellyn Janse van Rensburg2. Mees Asemrowende Seun: Gavin Hiscock 18. Beste Danspassies (meisies): Nicole Allison3. Mooiste Rok: Lune-Mari Bezuidenhout 19. Ontwerper van die Aand: André Cloete4. Mooiste Pak: Jack Thomas 20. Gunsteling Gereg: Hoofgereg5. Elegantste Meisie: Victoria Daniels 21. Beste tafel om by te wees en te bedien: Tafel 31 6. Elegantste Seun: Rio Kriel 22. Tafel wat die meeste geraas het : Tafel 317. Die Beste Haarstyl: Cleo George 23. Mees Algemene Kleur: Rooi & Blou8. Die Reëlbreker: Erich Deysel (ja, ons het jou gesien dans) 24. Die Beste Groep: Jaco Wagner, Corné en Randriek Heunis 9. Die Gewildste Fotohoekie: die bul agtergrond 25. Gasvrou van die Gewildste After Party: Melissa Rautenbach10. Beste Algehele Voorkoms (onderwysers): Juf. Duvenhage 26. Die Beste Date: Louise van Wyk se date, Geryan Stoltz11. Kleurvolste Rok: Lené Delport 27. Beste plek waar foto's geneem is: Bayworld (Lizelle Pienaar 12. Mooiste Kelner en Kelnerin: Anthony Bouwer en Chandré en Dewan Lombard)Swanepoel 28. Die onderwyser wat alles moontlik gemaak het: Juf. Currie13. Skitterendste Paartjie: Emma Hayward en Omri Jacobsz 29. Die hoogtepunt van die aand: Die Spaanse dansers se item14. Beste Temaverwante Paartjie: Wessel Horak en Deané Greeff 30.Die persoon na wie die matrieks die meeste verlang het: Ruan 15. Beste Aantog: Chrisly Herselman en Willem met 'n koets en Strydom

Matriekafskeid Toekennings

Charra en Wena op die dansvloer.

Foto: K. Pienaar

Caro Swanepoel

Die tradisionele Spaanse danspassies het die voete

laat jeuk vir 'n behoorlike Afrikaanse sokkie soos net

Brandwagters dit kan doen.

Die langverwagte matriekafskeid het uiteindelik ook

vir 2014 se matrieks aangebreek en die eerste kwartaal is

afgesluit met 'n praggeleentheid waarby die matrieks besef

het: Dit is die begin van die einde van hulle hoërskoolloopbaan.

Die gasheer en gasvrou, Erich Deysel en Jodie de

Vos, het die Señors en Señoritas en hulle metgeselle hartlik

welkom geheet voordat hulle aan 'n heerlike driegangmaaltyd

begin smul het. Die gr.11-kelners, wat soos Spaanse meisies

en seuns gekleed was, het die geregte die een na die ander

begin aandra nadat die aand amptelik begin het.

Die rokke en aandpakke was elegant, spoggerig en

sag op die oog en het, soos gewoontlik, nie teleur gestel nie.

Moeite met hare, naels en grimering is nie misgekyk nie en het

almal laat skitter.

Die gesellige en opwindende atmosfeer in die saal is Anandi Botha wil names die matrieks van 2014 baie dankie sê vir geskep deur die versiering en drapering wat die Spaanse tema uitgebeeld het. Señoritas Currie, Shonken, Conradie, Marais en al die ander wat gehelp het. Hierdie wonderlike aand het seepglad verloop en sal as 'n onvergeetlike Die matrieks besef hoeveel energie en moeite dié suksesvolle aand moes herinnering in elke matriek se gedagtes voortleef. verg. Muchas gracias, señora.

Candice Pearce Die Valentynsbal skep die perfekte geleentheid vir ons

Die liefde blom in Brandwag, veral as die jaar mooi jong liefdesduifies om by mekaar te wees in 'n atmosfeer waar

afgeskop word met 'n romantiese Valentynsbal vir jong paartjies die liefde se kers so sterk brand dat 'n tornado dit nie sal kan

en die al die enkellopendes wat al lank iemand in die oog het. doodblaas nie. Die een groot vraag wat almal in hul harte dra op

Wat dié jaar se Valentynsbal baie besonders gemaak die 14de Februarie is: “Wat is liefde?” 1 Korinthiërs 13:7 sê: “Die

het, was dat die leiers van die karakterbou-span ook daar kom liefde bedek alles, glo alles, hoop alles en verdra alles …”

kuier het.

Cupid stof weer sy gereedskap af

Caro Swanepoel

Die tradisionele Spaanse danspassies het die voete

laat jeuk vir 'n behoorlike Afrikaanse sokkie soos net

Brandwagters dit kan doen.

Die langverwagte matriekafskeid het uiteindelik ook

vir 2014 se matrieks aangebreek en die eerste kwartaal is

afgesluit met 'n praggeleentheid waarby die matrieks besef

het: Dit is die begin van die einde van hulle hoërskoolloopbaan.

Die gasheer en gasvrou, Erich Deysel en Jodie de

Vos, het die Señors en Señoritas en hulle metgeselle hartlik

welkom geheet voordat hulle aan 'n heerlike driegangmaaltyd

begin smul het. Die gr.11-kelners, wat soos Spaanse meisies

en seuns gekleed was, het die geregte die een na die ander

begin aandra nadat die aand amptelik begin het.

Die rokke en aandpakke was elegant, spoggerig en

sag op die oog en het, soos gewoontlik, nie teleur gestel nie.

Moeite met hare, naels en grimering is nie misgekyk nie en het

almal laat skitter.

Die gesellige en opwindende atmosfeer in die saal is Anandi Botha wil names die matrieks van 2014 baie dankie sê vir geskep deur die versiering en drapering wat die Spaanse tema uitgebeeld het. Señoritas Currie, Shonken, Conradie, Marais en al die ander wat gehelp het. Hierdie wonderlike aand het seepglad verloop en sal as 'n onvergeetlike Die matrieks besef hoeveel energie en moeite dié suksesvolle aand moes herinnering in elke matriek se gedagtes voortleef. verg. Muchas gracias, señora.

Page 6: Sêma'so 2014 Kwt 1

7 April 2014BLADSY 6

Dis 'n (Anibrand)fees om in Brandwag te wees!Elmé van de Vyver & Nadene van der Mescht fees ervaar nie en ek sien elke jaar uit om hier op te

tree. Dit is aan die brand - die naam sê alles!”Die sesde Anibrandfees was vuur en vlam en Lianie May: “Karen Basson is 'n wonderlike

weereens 'n reuse sukses. 'n Totaal van sowat 14 organiseerder.”000 mense het die fees bygewoon. Steve Hofmeyr: “Ek het 'n spesiale liefde vir 'n

'n Paar kunstenaars het hul opinies oor die fees veldtog soos die Anibrandfees. Dit is iets wat klein met die Sêma'so gedeel: begin het en elke jaar groei en wat nou 'n enorme fees

Willem Botha: “Dit is my derde jaar hier en dit is.”raak net elke jaar beter en lekkerder. Ek geniet dit DJ Ossewa: “Ons word gewoonlik nie meer as verskriklik baie en sê weereens dat die Oos-Kaap se een keer genooi na partytjies of plekke nie. So, mense die beste gees het.” Anibrandfees is “awesome” om ons elke jaar terug te

Monique: “Hier is 'n gees wat ek by geen ander nooi.”

Sotte en Matrieks geselsJodie de Vos & Jamie-Lee McCarthy gesê het dat ek dit maar mag afhaal.

Wat was 'n verleentheid as sot wat jy nie maklik sal vergeet nie?Abby Lemmer (Feebie)In my NW klas by mnr. Terblanche. Barry het langs my gesit en Wat was jou eerste reaksie toe jy in Brandwag in gestap daar het 'n matriek seun die klas ingekom. Ons het gesels en het?toe ek wou sit, trek Barry die stoel onder my uit.Dit is 'n mooi skool en ek was vreeslik opgewonde. Almal het Is daar enige sot wat vir jou uitstaan en hoekom?ons as sotte gespot, wat 'n aanpassing was, maar dit was Ja, Margaux Burger. Sy is vir my ongelooflik oulik, 'n mooi snaaks.meisie en sy is altyd vriendelik.Hoe is hoërskool anders as laerskool?Is daar enige sot wat jy aantreklik vind?Daar is soveel kinders, meer volwasse, die klaswisseling en die

Daniёl L?tter, beter bekend as groter terrein. Noddy. Hy's 'n regte towenaar.Watter geleenthede sou jy Het jy enige raad vir die sotte uitsonder en hoekom?vir die res van hul le Die atletiek. Dit was opwindend hoërskoolloopbaan?en 'n groot byeenkoms. Die optog Geniet elke oomblik. Neem was iets besonders.aan alles deel, woon alles by, Is daar enige van die matrieks maak nuwe vriende en moet waarna jy opkyk en as 'n goeie oor niks spyt wees nie. Onthou voorbeeld beskou?net om soms ook akademies te Marelize Clasen, beter bekend as verkeer!Charra, my matriek. Sy beteken

baie vir my en ek wil graag soos sy Franco Meiringwees. Kan jy nog jou eerste dag as Het jy enige matriek-“crush”?'n sot onthou?Ja, Brandon Fouché. Hy het baie Baie vaagweg, ja. Gelukkig mooi hare en oë en hy is was Heino in die skool en ek verskriklik mooi gebou!het hom maar rondgevolg. Ek k a n o o k o n t h o u h o e Tyron Koen (Goliat)

oorweldigend dit gevoel het om in 'n skool saam 950 ander Wat was jou eerste reaksie toe jy in Brandwag in gestap kinders te wees.het?Wat was 'n verleentheid as sot wat jy nie maklik sal vergeet Ek was baie opgewonde oor die skool, maar ek was redelik nie?skaam. Daar is net soveel meer kinders.My naam is Franco Meiring, NIKS stel my in die verleentheid Hoe is hoërskool anders as laerskool?nie.Daar is baie meer kinders. Daar is soveel meer geleenthede vir Is daar enige sot wat vir jou uitstaan en hoekom?'n mens beskikbaar.Ja, Margaux Burger. Sy het 'n baie mooi persoonlikheid en Wat sal jy graag wil bereik op hoërskool?Ferdinand, haar broer, is my “homeboy”.As ek in matriek is, wil ek graag hoofseun word, want ek wil 'n Is daar enige sot wat jy aantreklik vind?voorbeeld stel vir al die ander kinders.Ja, Uys Conradie … Daar is 'n hele paar mooi gr.8's, maar ek Is daar enige van die matrieks waarna jy opkyk en as 'n het my grense (glo dit of nie). Almal is mooi op hul eie unieke goeie voorbeeld beskou?manier, ons almal kan tog nie supermodelle wees nie.Ja, my oom, Kaden Prince. Daar's nie 'n beter matriek as my Het jy enige raad vir die sotte vir die res van hulle oom nie!hoërskoolloopbaan?Het jy enige matriek-“crush”?Dis 'n cliché, maar geniet elke oomblik. Voor jy jou oë uitvee is jy Nee, maar Lisa Horn is vir my die mooiste matriekmeisie.in matriek en dan is alles verby. Probeer positief bly, al is dit soms moeilik, want negatiwiteit kry jou nêrens in die lewe nie – Marelize Clasen (Charra)inteendeel, niemand gaan met jou vriende wees as jy 'n "affer" Kan jy nog jou eerste dag as 'n sot onthou?is nie.Ja, die groot skool, al die mense en soveel klasse. Ek het die

hele dag met my tas op my rug rondgeloop, totdat my broer

Goliat word as mnr. Sot gekroon. Foto: Elmé van de Vyver

Page 7: Sêma'so 2014 Kwt 1

BLADSY 77 April 2014Sêma’so gesels met nuwe onnies

Wat is die oulikste ding wat Juffrou se man al vir Juffrou gedoen het?Juf. Smith Met my 40ste verjaarsdag het hy 'n week-lange wegbreek vir ons twee na die wildtuin gereël, sonder die kinders natuurlik. Op die dag van my verjaardag het 'n

Erin Ferreira luiperd 'n rooibok langs ons kar gevang.Noem een ding van Juffrou wat niemand hier by Brandwag sal Som die ervaring wat Juffrou sovêr hier weet nie.by Brandwag ervaar het in een woord op.Ek is verslaaf aan Earl Grey tee.FantastiesWat is juffrou se mikpunte en Wie het die grootste indruk op juffrou doelstellings vir juffrou se tyd hier gemaak vandat juffrou by Brandwag is?by Brandwag?Die kinders en onderwysers wat almal so Om die beste te wees in dit wat ek vriendelik is.doen en dat ek niks halfpad sal doen Dink juffrou Brandwag se sisteem werk nie. Ek het 'n passie vir dit wat ek en hoekom?doen.Ja, absoluut . Brandwagters word Watter raad het Juffrou aan verantwoordbaar gehou vir hul aksies. Daar Brandwagters?is passie in die klasse en by die Wees altyd positief, pak elke taak wat onderwysers. Almal gee om vir mekaar en jy doen met passie aan en moet niks mens kan sien dat die liefde hier uitstraal en halfhartig doen nie.dat dit 'n omgee-skool is.Wat is Juffrou se gunsteling Watter van die vakke/klasse wat Juffrou Bybelvers en hoekom?gee, geniet juffrou die meeste?Die hele Psalm 139. Dis fantasties Ek geniet Engels omdat ek dit al vir jare gee,

om te weet dat God ons nooit alleen laat nie en dat Hy ons geken het nog voordat maar my passie vir Afrikaans is van vooraf opgewakker en ek geniet dit verskriklik ons gebore is.om Afrikaans te gee.Noem een van Juffrou se grootste drome.Waar het Juffrou studeer en in watter hoërskool was Juffrou?Om 'n Pina Colada uit 'n pynappel, onder 'n palmboom iewers op 'n tropiese eiland By die Universiteit van Johannesburg en ek was in Hoërskool Stoffberg in te drink.Brakpan.Volgens Juffrou wat is 'n goeie onderwyser?Wat is juffrou se stokperdjies?Iemand wat bereid is om te leer, wat 'n passie het vir wat hy of sy doen, wat bereid Ek hou daarvan om te hekel en ek is mal daaroor om te koop. Dis vir my lekker om is om te erken as hy/sy verkeerd is, wat 'n deernis het vir probleme en iemand wat te gaan stap en ek geniet dit vreeslik om tyd saam met my man en gesin te liefde vir mense het.spandeer. Ek hou ook daarvan om by die wildtuin te wees.Wat is Juffrou se gunsteling gereg?Noem een van Juffrou se sterkpunte en een swakpunt.Sushi en enige Chinese kos.Sterkpunt: Positief

Swakpunt: Perfeksionisties

Ek kon altyd sing, maar van te Juf. Nelveel sing en my stem ooreis, kan ek nou glad nie meer nie. O ja, en ek hou baie min van Mikyla Mcleod

diere, behalwe dalk 'n mooi perdjie.Som Juffrou se ervaring van Brandwag sovêr By watter sport gaan Juffrou in een woord op.betrokke wees en hoekom?GlimlagNetbal, want 'n mens kan nie Wie het die grootste indruk op juffrou heeldag in kwekerye rondloop gemaak vandat juffrou by Brandwag is?nie!Ons goeie hoofWat is juffrou se mikpunte Waar het Juffrou studeer en in watter en doelstellings vir juffrou hoërskool was Juffrou?se tyd hier by Brandwag?Ek was op PUK in Potchefstroom en in Nico Om elke dag so vriendelik as Malan hier agter die bult.moontlik te wees en almal 'n Wat doen juffrou gewoonlik in Juffrou se vrye tweede kans te gee. En ek wil tyd?so graag hê kinders moet weer Ek vrek daaroor om in kwekerye rond te loop. Ek droom en nie net met tweede weet niks van plante af nie, maar ek weet wel beste tevrede wees nie. God hulle maak my gelukkig.het almal gemaak met die doel Noem een van Juffrou se sterkpunte en een om 'n verskil te maak.swakpunt.Wat is Juffrou se gunsteling Sterk: Ek's ALTYD positief, of probeer.Bybelvers en hoekom?Swak: Ek's soms net te deurmekaar en ek stamp Romeine 15:13. Dit staan in ten minste twee keer per dag 'n toonmy ring wat my sussie vir my Hoe voel dit om getroud te wees?gegee het.Dis so LEKKER om jou beste vriend die Noem een van Juffrou se HEELTYD by jou te hê – en al is jy deurmekaar, is grootste drome.hy verplig om jou lief te hê.

Ek wil graag eendag in 'n plekkie bly waar daar altyd seemeeue is. Dis my Noem een ding van Juffrou wat niemand hier by Brandwag sal weet gunsteling ding om na te luister.nie.

Page 8: Sêma'so 2014 Kwt 1

BLADSY 8 7 April 2014

Page 9: Sêma'so 2014 Kwt 1

BLADSY 97 April 2014

Page 10: Sêma'so 2014 Kwt 1

BLADSY 10 7 April 2014COUPLES OF THE TERM

Die couple wat almal graag bymekaar wil sien ...

Page 11: Sêma'so 2014 Kwt 1

BLADSY 117 April 2014

Maryke Terblanche Eldi van Wyk het Sêma'so meer van die kamp vertel. "Ons is in spanne verdeel en elke span het 'n vrug van die gees

Die VCSV was weer besig hierdie kwartaal. Sosiale verteenwoordig, byvoorbeeld liefde of vreugde. Ons het ook geleenthede soos 'n piekniek, koffiekroeg en kamp, waar die Here groepaktiwiteite gedoen soos huisies bou en vuur maak. Die se naam hoog gehou is, was hoogtepunte. praise and worship was ongelooflik. Dit het begin reën en almal het

'Omgee' was hierdie kwartaal die tema by die VCSV. alles vir God gegee. Dit was 'n aand wat ons nooit sal vergeet nie.”Brandwag se VSCV-lede het saamgewerk om die Anibrandfees se Die piekniek wat begin Februarie op die B-veld gehou is, voedelprojek 'n reuse-sukses te maak. Blikkieskos en ander nie- het die jaar se VCSV-bedrywighede vir die res van die leerders laat bederfbare voedsel word elke jaar ingesamel om nood in die vlam vat. Al die VCSV-kringe het saam kom piekniek hou. Om die Uitenhage-omgewing te verlig. Die VCSV, onder leiding van juf. aand af te sluit, het elke kring 'n papierlantern, met hul name op, Landman, is ook betrokke by die verspreiding van die voedsel na die sterre ingestuur. waar daar nood is. By die koffiekroeg, ook vroeg in Februarie gehou, kon

By die VCSV-Kringleierskamp, einde Januarie, was die Brandwagters die Here se naam prys met sang. Die seniors het 'n tema 'vrugte van die gees'. Gr.11's en Gr.12's het saam gaan klein konsert opgevoer. 'n Sterk boodskap van naasteliefde en dat kamp. jy die Here in alles wat jy doen, moet ken, is uitgebeeld.

VCSV is WARM

Lauren Hayward Loodgieterswerk en is my gunsteling

René Schonken en ek hou ook baie daarvan om

Die Sêma'so het 'n op die sportvelde onderhoud gevoer te werk.met oom Frans en Waar het Oom oom Henry om 'n v o o r h e e n bietjie meer uit te gewerk?vind oor wat hulle Ek was voorheen werk behels en wat in die weermag hulle vir Brandwag en na dit het ek vir doen. As julle nie die Brandweer geweet het nie, dié gewerk. Een dag t w e e i s d i e kom ek op 'n n u t s m a n n e e n advertensie in die o p s i g t e r s v a n koerant af vir 'n Brandwag en werk busbestuurder by altyd agter die Brandwag. Ek vat skerms om alles toe die werk en vlot te laat verloop. hier sit ek nou, Oom Frans heel gelukkig.Hoe lank werk B y w a t t e r Oom al hier? k a t t e k w a a d -E k w e r k a l k a s k e n a d e s ongeveer 11 jaar by was Oom a l Brandwag. betrokke?Wat is Oom se gunsteling werk? Eendag lank-lank gelede het ek in juf. Britz se klas se Om op die trekker te ry, want dit is altyd 'n 007-oomblik. dak gewerk, bo in die dak was daar 'n gat en ek het klein Waar het Oom gewerk voor Brandwag? stof-stukkies deur die gat begin gooi. Die kinders het Ek het 35 jaar by Telkom gewerk (nadat Alexander gou begin woel en juf. Britz het vinnig uitgeroep: Graham Bell die telefoon ontwerp het). "Watse klein papiertjies is dié?” Sy het geweier om die Sêma'so wil weet, as Oom die keuse gehad het om kinders te laat verdaag voordat die moeilikheidmaker Brandwag toe te kom , sou Oom? uitgekom het.Ja, daar is definitief genoeg meisies. Ek het ook al in die dak in juf. Du Toit se klas gewerk en

Tokkelossie-geluide gemaak. Party kinders het baie Oom Henry bang geword en verskriklik begin skree.Hoe lank werk Oom al by die skool?Ek werk al omtrent 8 en 'n halfjaar hier.Wat is Oom se gunsteling werk?

Sêma’so gesels met oom Frans en oom Henry

Oom Frans Swanepoel en oom Henry Hayward. Foto: Lauren Hayward

Page 12: Sêma'so 2014 Kwt 1

BLADSY 12 7 April 2014

wees gewaarskie. muffel is nie vir sensitive readers nie. blaai dadlik om as j faynthearted is. exi mos nog nooit hie om gelike te wordi, exs hie omi dinge te se sosit is. kongrats met alml wati paal gehaal het. muffel se scandaalpaal nhe,, ni die ene wat sekere leerdirs uiti skoolbanke uit heti. viewer discression is adviced nha?

lat ons begin deur te sé heppie newyears!? eke het djulle lekke gvang. dink eks weg, en dan isit #scandels4days. lyk vimy of ek yt gemis het to ek nie hier wasi. mufel sien juffrou goosen is weg en nou twak dat die chief ook waai? toe kom ek terug. djule kan mossi 3 trophys in a matter of a year verloor nie. di rededaksie het my darm back gewelcum met leke nuus?

muffel het n tier opi skoolground gespot. welcom frank. sien net kwyl by vani ouer girls se mondhoeke as djy veby loop. aishhhh.jnsnvrnsbrg + vndr5r????? n single 1netjie die keer? ooooooooo jittekie! ons sien kruger heti neti interhouse gewen ni mar ook n blueharisonbaaiharkie. muffie wonder ofi graad9s + 10s dit approve? truthbetold muffel warry nie. Dan sien muffie 'n verliefde uzo ook.os is tog te bly uzokie.Wian en charisa is oek still going strong, mooi julle.p0ena het i gurl! Aaawww djy & @lana is tog te oulikies as jile so vroeg ini mori al begin vry! #p0ena#is#@lana#se#k0n!ng

Dan is da ook n paar mensies wat sad2say gewai het afi branwageilandjie.which reasons ever// lyk vimy bio skrik die kinerjkies af..Die gras issi altyd groener nie. di 4kant kani groenr ni. Dit is oek die eerste keer in n lang tyd dat n transfer vanaf branwag na dp toe gemaak word, ma ons glo ons sal djou wee sien as djy graad 11 toe kom .

baroness chara hukom is djy so tong ini kies? is oki jou eie kiesie, mayb mister cheetah sin byi 1st sokkikiki. die eike galas ravel uit hi na die einde se knt to. nedine jow rrt hwerk kan ma 4 wekies vodi tyd klaar is, mar jou manners tenor outhority loep agteryt. omTe se somma die onnies kani merki is lelik whu.

Enii sotte? Hoe lykit jule vebaas ons.te oulik vi jille skoene. Muffie is ecxited om julekies te leer ken en skandalmakers te identify. Jile ruik nogals na potensial.fresh meat. Miffie likes.

geliefte raadmaaitjies.oomonomnomnom julle maak my mant altyd xtra prowd.jha, gwoonlik mak julle ees %$% hier in agustus se koerse ma ekt altydgweet julles #overachevers. as muffi n stywe dop gehad het vi elke keer as n slvrin n kuierpplekie waswas eke nou al in my $%#^ in.haha leke in moelikheide. lyk my die vrydagogend vegaderings is nou some aa-konferences..na die uit%&#ery het di svrl somme n dop darop ook gedrink.

gepraat vni vegaderingies. liewe srl ons vestaan die NB-heid is : senraad-personeel-junraad-janiters-kakerotte-rommldromme-resvandiskool. ma tewyl julle so geselag is leewe di res vn ons matrieks ook.ons kan ook braais reel.oh en jule isi genooi nie. muffie sien arme neelsa en berrie se jakkets is noit mee hie ni.vgeet hule dit byi koshuis ? #lol Die tyd het oek nou gekom om te hoor hoe die raadjie bler oor ose blasers ini gange. Onthou maikies , dra tog die goed. Behalwe die afgeskoptte raads van lede,, jullekies is excxused.

dit conclude muffel se gsnufel.muFEL het ook plekies om te wees mense om te sien en skannes om te maak! Tot n vlgene keer. wees stout.en gn naarakens oor muffie se revelasions nie.jule is mos nou moi groot. muffie hoop die kort vekansiekie was lekke. Muffie kan nie wag omi newse vani matriekse se agterna partykies te hoori!

ontdou nou: You can run you ca hide but you cant escape da muffel.

#MUFFEL#SNUFFEL

Boodskap aan BrandwagLouise van Wyk Brandwag se spoedbeperking veel minder as 120km/h

en die teer vervang met teëls is. Dié reël is steeds Oor die afgelope paar weke het Brandwag se goudgeel en geldig.

netbalbane opknappings ondergaan en gevolglik gereeld 2. As die klok lui, is die gange van Brandwag nie meer 'n buite perke. Alles goed en wel, behalwe dat dit heeltyd 'n rustige kuierplek nie, maar eerder 'n besige snelweg, massa-mens-verkeersknoop veroorsaak. dus moet die verkeer nooit tot stilstand kom nie.

Die gange word kleiner, mense weet nie meer die 3. Kyk voor jou en drafstap na jou klas.verskil tussen links en regs nie en die ergste van alles is 4. Doen jou deel en kamoefleer. As jy voor jou klas staan, as jy nie 'n voorsprong-aanval maak vir jou klas nie is moet jy jou bes probeer om een te word met die muur. daar geen manier hoe jy betyds gaan wees nie. Usain Gangspasie is beperk.Bolt se vinnige voete kan nie eens hierdie rowwe roete 5. Neem jou mede Brandwagters in ag. Die dag sal kom baasraak nie. wanneer jy ook met die spoed van lig by jou klas moet

Hier's 'n paar wenke - of liewer, u word vriendelik kom en op daardie dag sal jy dit baie waardeer as die verplig om die volgende reëls na te kom: verkeer vlot en vinnig beweeg.1. Hou links, gaan regs verby. Dis die goue reël al is

Page 13: Sêma'so 2014 Kwt 1

BLADSY 137 April 2014 FOTOBLAD

Page 14: Sêma'so 2014 Kwt 1

BLADSY 14 7 April 2014

Kruger kraai koningDaniel du Plessis. meisies o.17-gewigstoot rekord tot 13,29 meter verbeter.

Vanjaar se Interlaer Atletiek was nes al die vorige Die meeste van die 2014-matrieks het weer vir

jare 'n groot sukses met baie pret! Die dirigente van elke byna elke item ingeskryf, maar nie met doel om rekords te

laer het almal opgewonde gemaak met hulle interessante breek nie. Eerder om te kyk hoe lekker hulle hulself kon

optogte. De Wet was die Griekse Gode. Retief het die geniet terwyl hulle die 100 meter stap, alles om hul laaste

skool behoorlik anibrand gedans en Kruger was Brandwag atletiekbyeenkoms een te maak, wat onthou

oorspronklik met hulle nog-nooit-tevore taxi's en gumboot- sal word. Deur die dag het atlete uitgestaan. Leerders wat

danse. nog nooit voorheen deelgeneem het nie, het selfs 'n nuwe

Brandwagters was behoorlik op hol en dirigente passie ontdek.

het als uitgehaal om te wys wie koning van die dag is. Die item wat vir die meeste opwinding gesorg het

Tydens die twee dae van atletiek het sommige was verseker die verskeie aflos-items aan die einde van

leerders die rekords laat spat, hulle is: Levert Pieterse die dag omdat dit die laer wat wen, sou bepaal. Kruger het

(Kruger) het die seuns o.16 driesprong (13,46 m) asook uiteindelik as oorwinnaars weggestap met De Wet kort op

die 110 meter hekkies (15:3) rekords verbeter. Lizandré hulle hakke. Retief het dalk derde geëindig as dit by punte

Mulder (Kruger) het die meisies o.17 rekord in 3000 meter kom, tog het hulle in terme van spangees die titel as

tot 12:34,2 verbeter. Yolandi Willemse (Retief) het die wenners verower.

Daniel du Plessis en Danell Bester veral die matrieks was dit 'n geleentheid om nes 'n kind in die water te baljaar met hulle “tubes” en swemvlerkies, maar dis als die moeite

Die jaarlikse swemgala wat vanjaar op 6 Februarie werd aangesien dit hulle laaste swemgala by Brandwag was. 'n Mens

plaasgevind het, het nogmaals gewys dat Brandwagters soos visse in leer elke dag iets nuuts en vir sommige leerders was die geleentheid

die water is. Dié dekade-lange tradisie het weereens vanjaar, nes die soom 'n swemles ook.

interlaer-atletiek tot vele genot en plesier onder deelnemende leerders Soos gewoonlik is daar ook altyd gekroonde wenners. Die

gelei terwyl talle ander die aand as toeskouers geniet het. beste senior swemmers was Anike Grobbelaar en Erich Deysel. Die

Die tellings was inderdaad naelskraap, maar De Wet het, tweede beste senior swemmers was Marelé Stadler en Marcel

soos in 2013, met die beker in die hand huis toe gestap. Talle het Rademeyer. Die derde plekke het behoort aan Kayla-Lee McGregor en

gedink dat die reënerige weer op die dag, die swemgala sou beïnvloed, Gavin Hiscock.

maar die waterdruppels het geen ware Brandwagter weggehou nie. Die beste junior meisie was Mieke van den Bosch. Chanté Swanepoel

Water het behoorlik gespat soos wat vele leerders hulle was tweede en Margaux Burger derde. Die beste junior seun was De

swemtalent en soms dié gebrek daaraan, ten toon gestel het. Wit Stadler. Damien Koopman was tweede en Karlo Pretorius derde.

Die swemgala was nie vir almal oor wen nie, vir baie leerders, Die koshuis se swemmers het die aflos gewen.

Brandwagters is soos visse in die water

Retief se spangees was aan die brand. Foto: K. Pienaar

Page 15: Sêma'so 2014 Kwt 1

BLADSY 157 April 2014 Koshuisklets

arm dra hy toe 'n bydrae vir die koskas. Dit was 'n Mol, 'n sjieling HANEKAMen 'n Paal. Grote Goliat loop toe heelagter met 'n baksteen in sy

sak, net ingeval daar moeilikheid êrens kom. Titan en Steve reël Llewellyn Janse van Rensburg

toe sommer op die grasperk voor Jakaranda 'n reuse "orgie" en

toe eet almal lekker KFC! So is al die haantjies toe baie tuis.Koshuislewe begin gewoonlik in Januarie met 'n

Na die lang vakansie het die drie neefs, Heinie, Pietie en “BANG”! Van die kospotte van Egipte, land 'n mens regtig in

Kwarra definitief die huis gemis en help hulle toe self aan 'n realiteit. Die Hane meet weer mekaar goed op die werf. Daar

Playstation game. Ai, ai, ai, manne, maar nou lyk die word op die werf gepronk om te kyk wie se spiertjies oor die

studietafeltjies weer mooi. Desembervakansie gegroei het, wie se hakskene rooi geword

Verder is daar nie 'n groot geraas in die hoenderhok nie. het en wie se kuifies regop staan.

Almal neem woes deel aan al die aktiwiteite en die koshuis-Die gepronkery was skaars klaar toe hoor ons 'n gepiep.

haantjies swem toe die dorp se hoenders weg. Ons kraai nou Dis toe wraggies die jongeling-haantjies!

nog van plesier. Die aankoms vertel toe hulle eie storie: Goofie, Batman,

Die eerste toetsreeks is agter die rug en ons sal maar Noddie, Barney en Chico the Clown, die karikature uit flieks loop

sien of die hane akademies goed gevaar het. Dat ons wel agter toe heel voor, opgedress and nowhere to go! Onder elkeen se

ons nuwe lessenaartjies sit, is 'n besliste, JA.

akademies en sportief. Baie geluk aan Suné Hayward JAKARANDAwat op die top 10 was asook aan Lisa wat gekwalifiseer het vir SA's, ook aan Jana, Morthira, Suzanne en Cayla Elmé van de Vyver en Lurica Pasqueswat net so goed presteer het tydens die atletiek seisoen! Ons is ook bevoorreg om vier sotte te verwelkom. Katot, Wat 'n manier om die jaar op 'n hoë noot af te skop. Lammie, Bonkie en Coco. Baie welkom ook aan ander Die rooi rebelle, groen kadette, blou brekers en purple nuwelinge, Lizelle, Natasha, juf. du Preez en juf. Anne-people was op almal se lippe hierdie kwartaal, want gees Mari. Ons hoop julle voel sommer vinnig tuis hier by ons! en spanbou is een van Jakaranda se fokuspunte. Juf.

Die liefde blom weer so vroeg in die jaar. Ons eie Maritz het vir ons vermaak gesorg en 'n gala met 'n twist primaria, Leila, en Ollie lyk lekker verlief. Inge en Dévan gereël by die dorpswembad. Daar het ons piekniek gehou het ook die skoot hoog deur, sowel as Erin en Kevin. Ons en sosiaal verkeer. Die vure is aangesteek, tente sien ook iets aan die broei tussen Lizelle en Ruan en opgeslaan en marshmallows gebraai, elkeen het gesorg Bronwyn en Dyllin staan nog sterk.vir 'n kampstoel en tent en heel aand het ons

Soos die matrieks se tyd min raak, begin die sotte koshuisliedere gesing en avontuurlustig verkeer onder die met hul lang pad vorentoe. Sterkte aan hulle en al die sterre. Hierdie ervaring het almal 'n bietjie nader aan ander. Mag dit 'n opwindende, avontuurlustige en besige mekaar gebring. jaar wees vol verrassings en nuwe uitdagings!Ons is nie net avontuurlustig nie, maar ook sterk

tafeldoek is groter en hoef ook nie opgevou te word nie.EIKE7. Sing kliphard in die stort tydens die toetsreeks, dit

maak leer 'n fees! Nadene van der Mescht en Lauren Hayward

8. Eet in die studiesaal, mense leer beter met die

gefrommel van papiere! 1. Kom Woensdagmiddae altyd na vyf van die dorp af -

9. Hou jou selfoon tydens studie, sê net jy doen 'n taak.belangrike mense is nooit vroeg nie.

10. Jy hoef nie klere te bring nie, jy sal iets by iemand 2. Trek voor die oop kamervensters uit - almal moet 'n

kan leen.uitsig hê.

11. Moet nooit jou sportklere was nie - die reserwes s'n 3. Spring gerus op die beddens, metaal kan mos nie

is altyd skoon.buig nie.

12. As jy iets wil leen, sê dit is vir jou matriek – koffie is 4. Vergader op mekaar se beddens na ligte-uit, hoe

feitlik verseker.meer siele, hoe meer vreugde.

13. Update jou status laat in die aand as jy een van die 5. Lek jou bord uit, dis minder werk vir die

onderwysers op BBM het.kombuispersoneel.

14. Vra onnodige vrae, dit wys dat jy darem ook af en 6. Moet nooit jou mond met 'n servet afvee nie, die

toe dink.

Koshuisreëls deur die oë van die Eike-Sotte

Jakkies-gees is groot

Alle hane op hok

Page 16: Sêma'so 2014 Kwt 1

Extra activities offered: Experibuddies MonkeynasticsWeplay (Ball skills)KindermuzikAqua stars swimming

DAJEESSuppliers of:

Hardware - Engineering

Tool - Paint - Electrical

78 Durban Street, Uitenhage, 6229 Tel: 041 - 9958 300 / 9922 609

Fax: 041 - 9922 921

prokureurs•We offer all Beauty

Treatments

•Facials, Waxing, Tinting,

Manicures, Paraffin Pedicure, Gel & Dip Acrylic Nails,

Luxury Massages & Body Treats

•Hair Colour Cut Blow Wave

Beauty Treatments done by Cindy Victor & Talana Vosloo

•Hair done by LourikaBarklystraat 23041 922 0505

VAT REG. NO: 4200161802

15 BELL STREET / P.O. BOX 1959 / 6230CELL: 0825660199 - JOHAN

PHONE: 041-9921171 FAX: 041-9926179

[email protected]

RIVERSIDE CONSTRUCTION & MAINTENANCE

CODED WELDING, CONSTRUCTION WORK, PIPE INSTALLATION, MACHINE RELOCATION, ERECTION OF MASTS & TOWERS, CIVIL

WORK AND PREPARATION FOR INSTALLATION OF MASTS TOWERS, PAINTING, FENCING, PALLET REPAIR, HIRE OF ARTISANS & LABOURERS, DUCTING, CONSTRUCTION OF NEW ROADS,

MAINTENANCE AND REPAIR OF ACCESS ROADS

G P VAN RHYN MINNAAR & KIEProkureurs

*Prokureurs*Transportbesorgers**Boedelberedderaars*

Rhymin Gebou, Republiek PleinPosbus 192, Uitenhage, 6230

Tel. Nr. 5 Lyne: 041-9229124Fax Nr: 041-9921941Docex: 5

Madelyn de Vos082 735 7596

P.O. Box 3130Riebeeckheights

6230

1 Kruisrivier RoadUitenhage IndustrialSouth Africa

Tel: 041 991 1500Fax: 041 991 0676

E-Mail: [email protected] to E-mail: 086 211 77 28

GRAZOT/A VERNDETTE AIR TECHNOLOGY

Anton Schonken

PRIVATE ART COLLECTOR INTERESTED IN BUYING

OLD-MASTER OIL PAINTINGS

PLEASE SEND A CLEAR PHOTO OF THE ARTWORK

WITH DIMENSIONS TO: [email protected]

• Infants through pre-schoolers:• 4 months up to years & • aftercare for scholars up to 13 years• Planned Activities• Open from 7:05am – 17:30pm • Clean, Home-like setting• Fenced Yard• Balanced Meals and afternoon snack provided• Separate Play Area and Classrooms• Open during school holidays

PLAY-SCHOOL AND AFTERCARE“Learning and Playing is Fun!”

39 North StreetUitenhage

(Adjacent to College Hill Prep School)Tel. 041 922 5365

ENCOURAGING DEVELOPMENTAL GROWTH THROUGH A LOVING AND SAFE ENVIRONMENT

For more information contact Karen 0419225365