Top Banner
1
38

Roodepark School€¦  · Web view2020. 7. 6. · Daar is baie varke op Johan se plaas. ... Die skool het nou ‘n nuwe juffrou gekry, juffrou Potgieter. My juffrou hou nie daarvan

Mar 22, 2021

Download

Documents

dariahiddleston
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript

Afrikaans Huistaal

Week

VIER- AGT

Jaar 1

Kwartaal 2

Aktiwiteit 1: Begripstoets

1. Lees die begripstoets en antwoord die vrae.

2.4.2

2.4.1

2.4

2.3

2.2

2.1

Aktiwiteit 2: Visuele teks

2.6

2.5

Aktiwiteit 3: Strokiesprent

3.1.2

3.1.1

3.1

3.2

3.3

3.4

3.5

3.6

3.7

Aktiwiteit 4: Idiome

3.8.2

3.8.1

3.8

3.9

1. Leer die volgende idiome en doen die aktiwiteit.

Idioom

Betekenis

1. Aanstaltes maak 

voorbereidsels tref.

2. Die stoute skoene aantrek 

dapper iets aandurf.

3. Al dra ’n aap ’n goue ring, hy is en bly 'n lelike ding 

mooi klere of versierings kan ’n lelike mens nie mooi maak nie

4. Die aap uit die mou laat 

die geheim verklap.

5. Jou ’n aap skrik vir iets 

geweldig daarvoor skrik.

6. ’n Aap in die mou hê 

slinkse streke verberg.

7. Nes ’n aap op ’n stokkie sit 

erg beteuterd lyk.

8. Blind vir iemand se foute wees

onwillig wees om iemand se tekortkominge raak te sien.

9. Bloed kruip waar dit nie kan loop nie

Vir jou familie doen jy altyd meer as vir ander mense.

10. Sy bloed kook

hy is baie kwaad.

Idioom

Antwoord

Betekenis

1. Aanstaltes maak 

a) onwillig wees om iemand se tekortkominge raak te sien.

2. Die stoute skoene aantrek 

b) slinkse streke verberg.

3. Al dra ’n aap ’n goue ring, hy is en bly 'n lelike ding 

c) mooi klere of versierings kan ’n lelike mens nie mooi maak nie

4. Die aap uit die mou laat 

d) Vir jou familie doen jy altyd meer as vir ander mense.

5. Jou ’n aap skrik vir iets 

e) voorbereidsels tref

6. ’n Aap in die mou hê 

f) dapper iets aandurf.

7. Nes ’n aap op ’n stokkie sit 

g) geweldig daarvoor skrik.

8. Blind vir iemand se foute wees

h) erg beteuterd lyk.

9. Bloed kruip waar dit nie kan loop nie

i) hy is baie kwaad.

10. Sy bloed kook

j) die geheim verklap.

Aktiwiteit 5: Sinonieme en antonieme

1. Kies die volgende sinonieme uit die blok en skryf dit langs die langs die nommer neer:

gesin, storie, dom, donasie onmiddellik, nuwerwets, bly, bevrees, nuusblad, beleefd.

Woord

Sinoniem vir die woord

1. bang

2. familie

3. verhaal

4. hoflik

5. dadelik

6. koerant

7. onnosel

8. skenking

9. modern

10. gelukkig

Antonieme:

reus,niks, netjies, soet, hartseer, suur, reguit, viand, toelaat, bejaarde,

Woord

Antonieme vir die woord

1. alles

2. slordig

3. bitter

4. verbied

5. krom

6. jongmens

7. dwerg

8. vriend

9. soet

10. gelukkig

Aktiwiteit 6: Verlede tyd

1. Skryf die volgende sinne in die verlede tyd.

1. Was daar wolke in die lug?

2. Het jy iets gedrink?

3. Was daar iemand by die huis?

4. Was die man gelukkig?

5. Was daar erens ‘n boom?

6. Sou hy ooit water kry?

7. Het iemand in die huis gehelp?

8. Het jy van die koeldrank gehou?

9. Wou jy televisie kyk?

Aktiwiteit 7: Antonieme

Voltooi die volgende tabel:

Kolom A

Antwoord

Kolom B

1. agter

a) min

2. bo

b) nat

3. hemel

c) arm

4. goedkoop

d) aarde

5. baie

e) slordig

6. verkeerd

f) voor

7. dood

g) smal

8. ryk

h) warm

9. breed

i) lui

10. begin

j) duur

11. lekker

k) onder

12. netjies

l) reg

13. fluks

m) sleg

14. droog

n) vlak

15. klein

o) lewe

16. minste

p) moeilik

17. maklik

q) einde

18. dag

r) groot

19. diep

s) meeste

20. koud

t) nag

e

Aktiwiteit 8: Sinonieme

Voltooi die volgende tabel deur die sinoniem vir die woord in te vul:

Sinoniem

1. ekskuus

2. metgesel

3. korrek

4. mooi

5. skielik

6. profyt

7. skrywer

8. inkorrek

9. akkuraat

10. eenvoudiig

Aktiwiteit 9: Selfstandige naamwoorde

Onderstreep die selfstandige naamwoorde in elke sin.

1. Willem hardloop teen die muur vas.

2. Lenie het ‘n beertjie by die kompetisie gewen.

3. Die tannie by die winkel is vriendelik.

4. Meneer Steyn hou baie van koek.

5. Alicia het twee klein swart honde.

6. Ek hou graag van fietsry.

7. Kyle kry broodjies vir pouse.

8. Jy moet ‘n potlood klas toe bring.

9. Princess hou van perdry.

10. Daar is baie varke op Johan se plaas.

11. Het jy al gehoor van die nuwe meisie wat in ons straat bly?

12. Die skool het nou ‘n nuwe juffrou gekry, juffrou Potgieter.

13. My juffrou hou nie daarvan as ek soos ‘n skilpad werk nie.

14. My oupa het die vakansie ‘n nuwe kar gekry en ons vir roomys gevat.

15. My ma sukkel elke dag met my sussie wat nie hou van bad nie.

16. Haar kêrel het vir haar ‘n ring gekoop vir Valentynsdag.

17. My sussie is heeldag op haar foon en neem foto’s van haarself.

18. Ek hou daarvan om skool toe te loop, dit laat my ontspan.

19. Die storie wat ek kyk gaan oor ‘n koning.

20. Ek het my handoek by Johan op die plaas vergeet.

Aktiwiteit 10:

Aktiwiteit 11: Enkelvoudige sinne

Aktiwiteit 12: Begripstoets

Aktiwiteit 13: Idiome

a) Pas kolom A by kolom B

Kolom A

Antwoord (a-j)

Kolom B

1. Hoog in die takke

a) Storie opmaak

2. Kattekwaad

b) ‘n kort rukkie slaap

3. Duim vashou

c) deurmekaar

4. Deur die blare

d) Meer as wat hy kan verstaan of doen

5. Iets uit jou duim suig

e) Stoute dinge doen

6. ‘n nuwe besem vee skoon

f) ‘n moeilike saak met iemand bespreek

7. Spyker op die kop slaan

g) ‘n nuwe taak word dikwels met ywer aangepak

8. Bo sy vuurmaakplek

h) Hoop dat iemand suksesvol sal wees

9. ‘n appeltjie met jou skil

i) Dronk

10. ‘n uiltjie knip

j) Net die regte ding sê

Aktiwiteit 14: Verlede en teenwoordige tyd.

1. Skryf die volgende teenwoordige sinne in die verlede tyd oor:

a) Seekoei moet altyd na sy weerkaatsing kyk.

Gister: _____________________________________________________________

b) Haas sal prober om vir seekoei ‘n les te leer.

Eergister: ___________________________________________________________

c) Die diere wil na Bremen gaan om ‘n beter lewe te hê.

Verlede week: ________________________________________________________

d) Haas kan vining hardloop en ook op sy voete dink.

Gister: _______________________________________________________________

e) Die hond en kat sal liewer vriende maak.

Eergister: ____________________________________________________________

Aktiwiteit 15: Begripstoets

Lees die onderstaande leesstuk en beantwoord die vrae wat volg.

Stoot my !!

'n Man en sy vrou word wakker gemaak 3:00 uur in die oggend deur 'n harde geklop aan die deur.

Die man staan op en gaan maak die deur oop waar 'n dronkie in die gietende reën staan.

Die ou dronkie sê hy het iemand nodig om hom te help stoot.

"Dit sal die dag wees, daar is nie 'n manier nie." sê die man.

"Dit is drie uur in die oggend." En hy slaan die deur toe en gaan terug bed toe.

"Wie was dit?" vra sy vrou.

"Net 'n vreeslike dronk man wat iemand soek om hom te help stoot."

"Het jy hom gehelp?" vra sy.

"Nee, dit is drie uur, en dit sous daar buite!"

Wel jy het 'n kort geheue," sê sy...

"Onthou jy drie maande terug toe ons kar gebreek het en daai twee ouens ons gehelp het? Ek dink jy moet hierdie ou ook help en jy behoort jou te skaam."

Die man besef sy vrou is seker reg en trek toe maar aan.

Hy gaan uit in die gietende reën en roep uit, "Hallo, is jy nog daar?"

"Ja." kom die antwoord terug.

"Het jy nog iemand nodig om jou te stoot?" vra hy.

"Ja, asseblief." Kom die antwoord uit die donkerte.

"Waar is jy?" vra die man.

"Hier op die swing." antwoord die dronkie

Vrae:

1. Hoe laat is die man en die vrou deur die klop aan die deur wakker gemaak?

______________________________________________________________ (1)

2. Wie was by die deur?

______________________________________________________________ (1)

3. Wat het die man vertaan uit die woorde: “ Ek het iemand nodig om my te help stoot”

______________________________________________________________________________________________________________________________ (1)

4. Skryf twee sinne of woorde uit die leesstuk wat vir ons sê dat dit baie hard reën.

______________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ (2)

5. Waaraan het die man se vrou hom herinner toe hy terug gaan bed toe?

______________________________________________________________________________________________________________________________ (1)

6. Het die storie jou laat lag? Gee ‘n rede vir jou antwoord.

______________________________________________________________________________________________________________________________ (2)

7. Waar dink jy vind die storie plaas? Onderstreep die regte sin.

a) Op ‘n plaas

b) By ‘n woonstelgebou

c) In ‘n woonbuurt in ‘n stad (1)

8. Waar vind die man die dronkie op nie einde?

______________________________________________________________(1)

_____/10

Aktiwiteit 16: Opstel

Skryf ‘n opstel van 10-20 sinne waar jy praat oor ‘n tyd wat jy geboelie was by die skool deur iemand in ‘n hoër graad as jy.

Beskryf wat gebeur het en hoe jy gevoel het.

__________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

Formaat ______/2

Woord en sinbou ________/2

Korrekte aantal sinne ________/2

Taal en spelling ________/2

Inhoud _______/2 TOTAAL ______/10

1