Top Banner
JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 8 3 – 10 MAART 2017 OUERS: TOER: Leerders word daaraan herinner om die volgende dokumente by juffrou Madeleine in te handig: Toerafskeurstrokie (nuusbrief 6) Donasievormpie (produkte wat u sal skenk) Mediese vorm Nie-bederfbare produkte moet asseblief, indien moontlik, volgende week ingehandig word, sodat ons kan sien wat ons ekstra moet aankoop. Die volgende produkte word nog benodig: Tuisgebakte koekies en beskuit Eiers Koeldrank (Oros) Aartappels ‘n Baie groot dankie aan ouers wat reeds produkte geskenk het. Ons waardeer dit baie. OUERS – ONDERSTEUNERSHEMDE EN PETTE: [AFSKEURSTROKIE] Ouers het die geleentheid om Jakkies Ondersteunershempies met die afskeurstrokie te bestel. Dit is ‘n groen gholfhempie met Jakkies Ondersteuner daarop geborduur. Pryse is as volg: Dameshemp: S/M/L: R 225 XL–3XL: R 235 Manshemp: S/M/L: R 225 XL–3XL: R 235 Dames hempie: Small tot 3XL Manshempie: Small tot 4XL Ouers en leerders kan ook mans(seuns)- en dames(meisies)pette bestel met JAKKIES daarop geborduur. Pette kos R70 elk. Mans-/seunspet: Dames-/meisiespet: Ons wil duidelik sigbaar wees langs die Sportvelde! Ons gaan net een bestelling doen om so vinnig as moontlik die klere hier te kry. Vul asseblief die afskeurstrokie in en stuur dit op Maandag, 6 Maart na die klasonderwysers. Kontant met bestelling asseblief. Sluitingsdatum vir bestellings: Maandag, 13 Maart. LEERDERGEDRAG: Daar is leerders wat met skerp voorwerpe hulle name, voorletters en tekeninge uitkrap op hulle velle. Dit is nie aanvaarbaar nie. Ouers moet asseblief hulle kinders ondersoek en hieroor in gesprek met hulle tree. LEERDERDEELNAME: TWEEKAMP: Baie geluk aan al ons tweekampatlete wat pragtig presteer het met die afgelope Suid-Vrystaat Tweekampkampioenskappe. Die volgende atlete was onder die eerste 6 plekke: Ewan Burger: 3de S 0/9 Hanru Krause: 2de S 0/11 Wynand Botha: 5de plek S 0/13 Die volgende atlete is in die Suid-Vrystaat Tweekampspan opgeneem wat op 8 April aan die SA
9

JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.com  · Web viewLeerders word daaraan herinner om die volgende dokumente . by juffrou Madeleine in te handig: ... Met hierdie Olimpiade word kinders

Jun 17, 2018

Download

Documents

ledat
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.com  · Web viewLeerders word daaraan herinner om die volgende dokumente . by juffrou Madeleine in te handig: ... Met hierdie Olimpiade word kinders

JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOLNUUSBRIEF: 8 3 – 10 MAART 2017OUERS:TOER:Leerders word daaraan herinner om die volgende dokumente by juffrou Madeleine in te handig:

Toerafskeurstrokie (nuusbrief 6) Donasievormpie (produkte wat u sal skenk) Mediese vorm

Nie-bederfbare produkte moet asseblief, indien moontlik, volgende week ingehandig word, sodat ons kan sien wat ons ekstra moet aankoop. Die volgende produkte word nog benodig:Tuisgebakte koekies en beskuitEiersKoeldrank (Oros)Aartappels‘n Baie groot dankie aan ouers wat reeds produkte geskenk het. Ons waardeer dit baie.

OUERS – ONDERSTEUNERSHEMDE EN PETTE: [AFSKEURSTROKIE]Ouers het die geleentheid om Jakkies Ondersteunershempies met die afskeurstrokie te bestel. Dit is ‘n groen gholfhempie met Jakkies Ondersteuner daarop geborduur.Pryse is as volg:Dameshemp: S/M/L: R 225 XL–3XL: R 235 Manshemp: S/M/L: R 225 XL–3XL: R 235

Dames hempie: Small tot 3XL Manshempie: Small tot 4XLOuers en leerders kan ook mans(seuns)- en dames(meisies)pette bestel met JAKKIES daarop geborduur. Pette kos R70 elk.

Mans-/seunspet: Dames-/meisiespet:

Ons wil duidelik sigbaar wees langs die Sportvelde!

Ons gaan net een bestelling doen om so vinnig as moontlik die klere hier te kry. Vul asseblief die afskeurstrokie in en stuur dit op Maandag, 6 Maart na die klasonderwysers. Kontant met bestelling asseblief.Sluitingsdatum vir bestellings: Maandag, 13 Maart.

LEERDERGEDRAG:Daar is leerders wat met skerp voorwerpe hulle name, voorletters en tekeninge uitkrap op hulle velle. Dit is nie aanvaarbaar nie. Ouers moet asseblief hulle kinders ondersoek en hieroor in gesprek met hulle tree.

LEERDERDEELNAME:TWEEKAMP:Baie geluk aan al ons tweekampatlete wat pragtig presteer het met die afgelope Suid-Vrystaat Tweekampkampioenskappe. Die volgende atlete was onder die eerste 6 plekke:Ewan Burger: 3de S 0/9Hanru Krause: 2de S 0/11Wynand Botha: 5de plek S 0/13Die volgende atlete is in die Suid-Vrystaat Tweekampspan opgeneem wat op 8 April aan die SA Tweekampkampioenskappe in die Paarl deelneem: Ewan Burger: 0/9 - A-spanJannes Krause: 0/9 - A-spanHanru Krause: 0/11 - A-spanWynand Botha: 0/13 - A-spanBaie geluk!ATLETIEK:Baie geluk aan die volgende agt atlete wat met die Motheo/Xhariep Atletiekkampioenskappe presteer het en op Saterdag, 11 Maart aan die Vrystaat Atletiekkampioenskappe in Sasolburg deelneem:Sandri van Niekerk: 5de plek HS, D0/10JW Roelofse: 2de 70mH, S0/10Hanru Krause: 2de plek 1200m, S0/11Marlien Smith: 5de plek HS, D0/12Wessel van Niekerk: 2de plek 75mH, 150mH, S0/12Miandi Steenkamp: 4de plek SG, D0/13 Theunie van der Merwe: 5de plek SG, S0/13Wynand Botha: 2de plek SG, S0/13Ons is baie trots op julle!

RENOSTERTJIE RUGBYTOERNOOI:Ons 0/7 en 0/8 rugbyspanne neem op Donderdag, 9 Maart aan die Renostertjie rugbytoernooi by Staats in Kimberley deel. Programme is reeds aan die spelers verskaf. Ouers van hierdie spanne moet asseblief

Page 2: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.com  · Web viewLeerders word daaraan herinner om die volgende dokumente . by juffrou Madeleine in te handig: ... Met hierdie Olimpiade word kinders

teen Maandag vir mnr Alfred in kennis stel indien hulle self hulle kinders na die toernooi neem sodat hulle vervoer gefinaliseer kan word. Busgeld sal R30 per speler beloop.

SPORTDAG BY STAATS: [AFSKEURSTROKIE]Die volgende spanne speel op Vrydag, 10 Maart vóórseisoen rugby- en netbalwedstryde by Staats se Sportdag in Kimberley:Netbal: 0/9, 0/11, 0/12 en 0/13 Rugby: 0/9, 0/11 en 0/13Ouers moet asseblief die afskeurstrokie invul om hulle kinders se vervoer te bevestig. Programme sal volgende week beskikbaar wees.

BYBELVASVRA:Graad 4 tot 7 leerders wat graag in die Bybelvasvraspan wil kom, kan Handelinge 1 & 2 goed bestudeer. Die kwalifiserende toets vind op Maandag, 6 Maart om 14:30 in die graad 2-klas plaas.

REDENAARSKOMPETISIE:Leerders wat deurdring na die finale rondte in die derde kwartaal sal eers na die tweede kompetisie in volgende kwartaal bekend gemaak word.

SKAAK:Sterkte aan die 8 Jakkie skaakspelers wat die naweek aan ons eie Skaaktoernooi deelneem. Wedstryde vind in die eetsaal van die koshuis plaas.Spelers wat wil inskryf vir die Kwalifiserende Skaaktoernooi wat op 10 en 11 Maart in Bloemfontein plaasvind, kan die afskeurstrokie invul en saam met R110 inskrywingsgeld op Maandag, 6 Maart by die klasonderwysers inhandig.

VRYSTAAT/NOORDKAAP WISKUNDE UITDAGING: [AFSKEURSTROKIE]Graad 3 tot 7 leerders wat hierdie jaar vir die Vrystaat/Noordkaap Wiskunde Uitdagingkompetisie wil inskryf, kan die afskeurstrokie invul en saam met R10 inskrywingsgeld by die klasonderwysers inbetaal. Deelnemers gaan ‘n oefenvraestel ontvang. Die uitdaging vind op 1 Augustus plaas, maar ons moet nou al inskryf.Sluitingsdatum vir inskrywings: Vrydag, 10 Maart.

WÊRELDKENNIS OLIMPIADE: [AFSKEURSTROKIE]Graad 6 en 7-leerders wat hierdie jaar wil inskryf vir die Wêrelkennis Olimpiade, kan die afskeurstrokie invul en saam met R20 inskrywingsgeld by Juffrou Tersia inhandig. Met hierdie Olimpiade word kinders se algemene kennis getoets.Sluitingsdatum vir inskrywings: Maandag, 13 Maart

ALGEMEEN:KOEKIEVERKOPING:Baie dankie aan die graad 6-ouers wat heerlike eetgoed en kontant gestuur het. Die klas het ‘n fantasiese bedrag van R2 135,50 ingesamel!

SWEMBAD:Ons het tans ‘n krisis met die water in ons swembad. Ons wil ouers vra om nie die naweek die swembad te gebruik nie. Die chemikalië wat ingegooi is, moet die vuilheid bodem toe laat sak sodat ons dit kan opsuig. Daarvoor is ‘n onaktiewe swembad nodig. Ons vra om verskoning vir die ongerief.

…………………. Mnr PW TaitSKOOLHOOF

GEBEDSLYS:

Ansley Naudé (operasie)Wilma Appelgryn (moeder)

Siek kinders

Page 3: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.com  · Web viewLeerders word daaraan herinner om die volgende dokumente . by juffrou Madeleine in te handig: ... Met hierdie Olimpiade word kinders

AFSKEURSTROKIE: SPORTDAG BY STAATS (Vrydag 10 Maart)

NAAM VAN OUER: __________________________________

NAAM VAN SPELER: ______________________________

NEEM SELF MY KIND NA KIMBERLEY:

EN KAN ______ (AANTAL) SPELERS SAAM MET MY NEEM.

BENODIG VERVOER NA KIMBERLEY:

HANDTEKENING: ________________________

KONTAKNOMMER: _______________________

AFSKEURSTROKIE: ONDERSTEUNERSHEMDE EN PETTE

OUER: ________________________________________

BESTELLING VAN HEMPIES:

MANSHEMPIE: NO.: ______ BEDRAG: ________

S/M/L: R225 - XL – 4XL: R235

DAMESHEMPIE: NO.: ______ BEDRAG: ________

S/M/L: R225 - XL – 3XL: R235

TOTALE BEDRAG INGESLUIT: R _______

BESTELLING VAN PETTE: (R70 PER PET)

MANS-/SEUNSPET: BEDRAG: ________

DAMES-/MEISIESPET: BEDRAG: ________

TOTALE BEDRAG INGESLUIT: R _______

HANDTEKENING VAN OUER: _______________________

SLUITINGSDATUM VIR BESTELLINGS:

MAANDAG: 13 MAART

AFSKEURSTROKIE: KWALIFISERENDE SKAAKTOERNOOI (10 & 11 MAART) NAAM VAN OUER: _____________________________________

NAAM VAN SPELER: ____________________________________

WIL GRAAG INSKRYF VIR DIE KWALIFISERENDE SKAAK-TOERNOOI OP VRYDAG EN SATERDAG, 10 EN 11 MAART.

INGESLUIT MY INSKRYWINGSGELD VAN R110:

OUER SE HANDTEKENING: __________________________

Page 4: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.com  · Web viewLeerders word daaraan herinner om die volgende dokumente . by juffrou Madeleine in te handig: ... Met hierdie Olimpiade word kinders

AFSKEURSTROKIE: WÊRELDKENNIS OLIMPIADE GR 6 & 7 (Sluitingsdatum: 13 Maart)) NAAM VAN OUER: ____________________________________

NAAM VAN LEERDER: _________________________________

GRAAD VAN LEERDER: ______

WIL GRAAG INSKRYF VIR WÊRELDKENNIS OLIMPIADE.

INGESLUIT MY INSKRYWINGSGELD VAN R20:

OUER SE HANDTEKENING: __________________________

AFSKEURSTROKIE: WISKUNDE UITDAGING (GR 3 – 7) (Sluitingsdatum: 10 Maart)) NAAM VAN OUER: ____________________________________

NAAM VAN LEERDER: _________________________________

GRAAD VAN LEERDER: ______

WIL GRAAG INSKRYF VIR DIE VRYSTAAT / NOORDKAAPWISKUNDE UITDAGING OP 1 AUGUSTUS 2017.

INGESLUIT MY INSKRYWINGSGELD VAN R10:

OUER SE HANDTEKENING: __________________________

Page 5: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.com  · Web viewLeerders word daaraan herinner om die volgende dokumente . by juffrou Madeleine in te handig: ... Met hierdie Olimpiade word kinders
Page 6: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.com  · Web viewLeerders word daaraan herinner om die volgende dokumente . by juffrou Madeleine in te handig: ... Met hierdie Olimpiade word kinders

JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOLVAKATURE BESKIKBAAR

LEERKRAG: (Posvlak 1) Beheerliggaamaanstelling

POSBENAMING: Graad 5 - Klasonderwyser

MINIMUM VEREISTES: Onderwyskwalifikasie

VAKKE: Engels, Afrikaans, NWT, SW en LV

AANBEVELINGS: Goed tweetalig. Rekenaarvaardig.Vermoë om opdragte doeltreffend en stiptelik uit te voerGoeie organisasie en beplanningGoeie en aanvaarbare waardesSport en Kultuur vaardighedeGeen kriminele rekordOndervinding gaan in jou guns tel!

KONTRAK: Jaarliks

SALARISPAKKET: R10 000,00 per maand vir 12 maande

DIENSAANVAARDING: 18 April 2017

HANDIG DIE VOLGENDE IN, OF EPOS NA [email protected]

Aansoekbrief en Volledige CVGesertifiseerde afskrifte van kwalifikasies en ID dokument Sluitingsdatum: 16 Maart 2017

NAVRAE:Skoolhoof, mnr PW Tait by: [email protected]: 053 5910039

Indien u nie binne twee weke, na sluiting van die aansoeke, iets van ons gehoor het nie, kan u aanvaar dat u aansoek nie suksesvol was nie.

Bring asseblief julle leë 2L koeldrankbottels skool toe en gee by die boekstoor in.

Baie dankie!

Page 7: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.com  · Web viewLeerders word daaraan herinner om die volgende dokumente . by juffrou Madeleine in te handig: ... Met hierdie Olimpiade word kinders