Top Banner
Onderwêreld- Fanie Viljoen Aanbieder: Adéle Poggenpoel
14

Onderwêreld- Fanie Viljoen · Onderwêreld- Fanie Viljoen Author: Administrator Created Date: 8/14/2020 12:44:29 PM ...

Nov 18, 2020

Download

Documents

dariahiddleston
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: Onderwêreld- Fanie Viljoen · Onderwêreld- Fanie Viljoen Author: Administrator Created Date: 8/14/2020 12:44:29 PM ...

Onderwêreld- Fanie ViljoenAanbieder: Adéle Poggenpoel

Page 2: Onderwêreld- Fanie Viljoen · Onderwêreld- Fanie Viljoen Author: Administrator Created Date: 8/14/2020 12:44:29 PM ...

Die Boek

YOUTUBE skakels• Video 1: https://www.youtube.com/watch?v=iK1tEDaHVko

• (Hoekom Onderwêreld geskryf is)

• Video 2: https://www.youtube.com/watch?v=AmVkuFWvYHk

• (Pre-lees)

• Video 3: https://www.youtube.com/watch?v=yM6csHJKq8E

• (Struktuur)

• Video 4: https://www.youtube.com/watch?v=7Y8QHFfsE4k

• (Karakters, karakterisering & buitestanders)

• Video 5: https://www.youtube.com/watch?v=7hduRB1hQq4

• (Temas, subtemas, boodskappe & motiewe)

• Video 6: https://www.youtube.com/watch?v=a5Se99HBxR0

• (Intrige en konflik)

• Video 7: https://www.youtube.com/watch?v=mr9npF3hABY

• (Mitologie & a thy)

• Video 8: https://www.youtube.com/watch?v=Xi2-z2SfiMQ

• (Kuberkrakers, geheime & ander vrae)

Voorblad

Page 3: Onderwêreld- Fanie Viljoen · Onderwêreld- Fanie Viljoen Author: Administrator Created Date: 8/14/2020 12:44:29 PM ...

Literêre Opstel – Roman (Drama)

• Wat is ‘n literêre Opstel?

• ’n Opstel oor ’n spesifieke literêre werk bv. ’n roman, drama of gedig.

• Dit beantwoord ‘n spesifieke vraag:

• Bv. Karakterisering; Verhoudings in die roman/ drama;Ruimtes (milieus) in die roman/ drama;Intrige; Temas ens.

• Wat is die doel van die opstel?

• Om ‘n spesifieke vraag te beantwoord in vraestel 2. (Ander Leerareas bv. Geskiedenis en definitief ‘n vaardigheid wat jy op tersiêre vlak moet hê)

Page 4: Onderwêreld- Fanie Viljoen · Onderwêreld- Fanie Viljoen Author: Administrator Created Date: 8/14/2020 12:44:29 PM ...

Vraestel 2: Opsteltipe vrae

Page 5: Onderwêreld- Fanie Viljoen · Onderwêreld- Fanie Viljoen Author: Administrator Created Date: 8/14/2020 12:44:29 PM ...

Wenke:

• Lees die vraag deeglik deur totdat jy seker is wat die eksaminator wilhê.

• Onderstreep al die kern woorde – dit sal sê wat jy moet bespreek of verduidelik.

• Breek die opstel in dele op en dit sal jou paragrafering bepaal.

• Sit die vraag in jou eie woorde

Page 6: Onderwêreld- Fanie Viljoen · Onderwêreld- Fanie Viljoen Author: Administrator Created Date: 8/14/2020 12:44:29 PM ...

Beplan jou opstel.

• Struktuur is belangrik – gebruik die woordindeling en beluit hoeveelwoorde jy per paragraaf gaan gebruik. ( 400-450) bv.

• INLEIDING – 20 woorde

• Paragrawe – 360 afhangende van vraag (3-4 paragrawe = 90 - 120 woordeper paragraaf)

• Slot – 20 woorde

Page 7: Onderwêreld- Fanie Viljoen · Onderwêreld- Fanie Viljoen Author: Administrator Created Date: 8/14/2020 12:44:29 PM ...

Beplan jou opstel.

• Watter feite wil jy in die opstel sit? Dink aan die vra wat, waar, wanneer en hoe?

• MOENIE DIE STORIE OORVERTEL NIE. - jy word nie gevra om dit tedoen nie.

• Vrae begin tipies soos:

• Die karakter Greg ondergaan karakterveranderinge in die loop van die roman. Bespreek hierdie stelling in ‘n opstel (Onderwereld, bl. 270)

• Map Jacobs en carvenelis is in die drama, Krismis van Map Jacobs, gevangenis van hul omstandighede. Bespreek hierdie stelling. . (DBE, Afr. Vr. 2 , Junie 2018)

Page 8: Onderwêreld- Fanie Viljoen · Onderwêreld- Fanie Viljoen Author: Administrator Created Date: 8/14/2020 12:44:29 PM ...

Wat beteken bespreek ? http://www.hstygerberg.co.za/wp-content/uploads/2013/03/Terminologie%20-

%20Graad%2012.pdf

Baie anderterminologiebeskikbaar

Page 9: Onderwêreld- Fanie Viljoen · Onderwêreld- Fanie Viljoen Author: Administrator Created Date: 8/14/2020 12:44:29 PM ...

Voorbeeld

• Die temas in Onderwêreld is sosiale manipulasie en die bevraagtekening van gesagsverhoudings.

• Bespreek hierdie stelling in ’n opstel van 400 – 450 woorde• - Wat is die kernwoorde?• Watter aspekte gaan jy bepreek?• Watter karakters gaan jy betrek?• - Moontlike inleiding-• Die hele verhaal is gebou rondom Eckardt Wilken se meester-“social

engineering scheme” om Greg om die bos te lei en so wraak te neem vir wat aan sy pa, die regter,gedoen is. Die tweede tema is die bevraagtekening van gesagsverhoudings soos Greg verander nadat hy Eckart ontmoet het.

• SLOT: Moet die opstel as ‘n geheel saamvat:

Page 10: Onderwêreld- Fanie Viljoen · Onderwêreld- Fanie Viljoen Author: Administrator Created Date: 8/14/2020 12:44:29 PM ...

Skryf die opstel

• Inleiding: Skryf ‘n kort inleiding gerig op wat jy gaan bespreek.• Moenie paragraafopskrifte gebruik nie. ( Wenk veral vir Besigheidstudie –

leerders)• Rangskik jou feite en organiseer dit in logiese orde.• Bebruik die volgende metode:• P - unt• V - erduidelik• I – llustreer• Vermy lang beskrywing. Gebruik slegs een voegwoord in ‘n sin. Anders

word dit lomp sinne. • Aanhalings kan jou help om die punt wat jy wil maak – motiveer.

Page 11: Onderwêreld- Fanie Viljoen · Onderwêreld- Fanie Viljoen Author: Administrator Created Date: 8/14/2020 12:44:29 PM ...

Redigeer en proeflees jou opstel.

• Lees deur jou opstel .

• Maak seker:• Jy het nie van die punt gedwaal nie.

• Jy het jou argumente gemotiveer.

• Jy het nie informele taal gebruik nie.

• Die karakters, plekke en alle name is reg gespel – en jy het die korrektekarakter genoem.

• Die opstel is die vereiste lengte.

• Die aantal woorde is aangedui.

Page 12: Onderwêreld- Fanie Viljoen · Onderwêreld- Fanie Viljoen Author: Administrator Created Date: 8/14/2020 12:44:29 PM ...

Rubriek: nasienriglyn vir roman en drama opsteltipe vraag

Page 13: Onderwêreld- Fanie Viljoen · Onderwêreld- Fanie Viljoen Author: Administrator Created Date: 8/14/2020 12:44:29 PM ...

OEFENVRAAG.

• VRAAG 12: ONDERWÊRELD - LITERÊRE OPSTEL

• Die druk wat sommige ouers op hulle kinders plaas om te presteer, endie verwagtings wat hulle van hulle kinders koester kan baie keer lei tot rebelsheid by die tiener wat deel is van so ‘n situasie.

• Skryf ‘n goedgestruktureerde opstel van 400 - 450 woorde deur Greg se situasie as voorbeeld hiervan te gebruik.

• [25] (MSOD. Gemeenskaplike vraestel, 2017 September)

Page 14: Onderwêreld- Fanie Viljoen · Onderwêreld- Fanie Viljoen Author: Administrator Created Date: 8/14/2020 12:44:29 PM ...

BRONNE

• Viljoen , F. 2015 .onderwereld.Lectio Publishers

• http://afriklas.blogspot.com/2018/04/letterkunde-die-literere-opstel.html

• https://www.education.gov.za/Portals/0/CD/Computer/2017%20FebMarch%20Exam%20Papers/Afrikaans%20HL%20P2%20Feb-March%202017.pdf?ver=2017-05-03-115231-000

• Afrikaans Huistaal Vraestel 2: MSOD Junie en September 2017

• https://www.education.gov.za/Portals/0/CD/2018%20November%20Past%20Papers/Languages%20Nov%202018%20PDF/Afrikaans/Afrikaans%20HL%20P2%20Nov%202018%20FINAL%20Memo..pdf?ver=2019-04-25-114035-000