NG KERK NELSPRUIT-SUID NUUSBRIEF / PROGRAM VAN DIE WEEK Admin beampte: Anko Oelofse [email protected]Admin beampte: Susan Geldenhuijs [email protected]Finansiële beampte: Anna-Marie Oosthuizen [email protected]Kerkkantoor: Tel: 013 744 1925 Faks: 013 744 0543 www.ngnelspruitsuid.co.za Kantoor ure: 07:30 - 12:30 SONDAG 13/09/2015 08:30 EREDIENS: Ds Carel Pienaar Aktiwiteite na oggenddiens: Tee en koffie word bedien onder die afdakke 15:45 Tehillah Lofdansoefening in die lapa 16:30 JEUGDIENS: Ds Louis Pienaar 18:30 EREDIENS: Ds Carel Pienaar MAANDAG 14/09/2015 17:30 OOP BYEENKOMS vir 50 dae reeks vind plaas in die lapa DINSDAG 15/09/2015 18:00 Mannebyeenkoms in die lapa 17:30 Visionerings diensgroep vergadering in die saal WOENSDAG 16/09/2015 06:00 Brood breek en biduur vir die mans in die lapa 10:00 Bybelstudie in die saal 17:30 Basaarvergadering in die saal 18:30 Kleingroep vir jong werkende mense in die lapa DONDERDAG 17/09/2015 09:00 Vrouebybelstudie: Millerstraat 44 17:15 Voorsangers en instrumentaliste oefen in die kerk 18:30 Toerusting in die konsistorie 18:30 - 20:00 Juventas in die lapa VRYDAG 18/09/2015 18:30 - 20:30 Juventas in die lapa SONDAG 20/09/2015 SE EREDIENSTE 08:30 OGGENDDIENS: Ds Carel Pienaar 16:30 JEUGDIENS: Dr Jean Strydom 18:30 AANDDIENS: Dr Jean Strydom Deurkollekte vandag: Diens van Barmhartigheid
4
Embed
NUUSBRIEF / PROGRAM VAN DIE WEEK NG KERK ...ngnelspruitsuid.co.za/Docs/Nuusbrief 13 September 2015.pdfWoensdag- 16 Sep: (Jeug) Bid vir kinders se bekommernisse oor take, toetse en
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
SONDAG 13/09/201508:30 EREDIENS: Ds Carel Pienaar Aktiwiteite na oggenddiens: Tee en koffie word bedien onder die afdakke 15:45 Tehillah Lofdansoefening in die lapa16:30 JEUGDIENS: Ds Louis Pienaar18:30 EREDIENS: Ds Carel Pienaar
MAANDAG 14/09/201517:30 OOP BYEENKOMS vir 50 dae reeks vind plaas in die lapa DINSDAG 15/09/201518:00 Mannebyeenkoms in die lapa17:30 Visionerings diensgroep vergadering in die saal
WOENSDAG 16/09/201506:00 Brood breek en biduur vir die mans in die lapa10:00 Bybelstudie in die saal17:30 Basaarvergadering in die saal18:30 Kleingroep vir jong werkende mense in die lapa
DONDERDAG 17/09/201509:00 Vrouebybelstudie: Millerstraat 4417:15 Voorsangers en instrumentaliste oefen in die kerk18:30 Toerusting in die konsistorie18:30 - 20:00 Juventas in die lapa
VRYDAG 18/09/201518:30 - 20:30 Juventas in die lapa
SONDAG 20/09/2015 SE EREDIENSTE08:30 OGGENDDIENS: Ds Carel Pienaar16:30 JEUGDIENS: Dr Jean Strydom18:30 AANDDIENS: Dr Jean Strydom
Deurkollekte vandag: Diens van Barmhartigheid
‘N OMGEE GEMEENTE
1. VERJAARSDAGWENSE 75 JAAR EN OUER
Hartlike verjaarsdagwense aan die bejaardes wat verjaar:
Ons is besig om 'n geldjie in te samel om 'n lekker kersete vir die seniors voor te sit.
Jy kan hierdie gebreide beertjie wen deur 'n oorspronklike naam vir hom uit te dink. Jy kan verskeie name uitdink - Elke poging kos R5.
Neem gerus deel en maak so 'n nederige bydrae tot die Senior bediening.
SEN
IOR
S
1. TERUGVOER AAN DIE GEMEENTE
GEB
EDSB
EDIE
NIN
G
1. GEBEDSBULLETIN
September is die maand van voorbidding vir kinders in Suid-Afrika en in die wêreld.
Maandag – 14 Sep: (Gemeente) Jos 1:9 – Ek self gee jou opdrag. Wees sterk, wees vasberade. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan. Bid – Vader ons bid vir ons kosbare gemeente. Ons bid vir elke kosbare kinderlewe in ons gemeente en dorp. Help ons gemeente en kinders om veilig te voel en om vertroue op U te hê.
Dinsdag – 15 Sep: (Leiers) Bid vir Ds Louis wat met ons kinders werk en alles daarrondom bestuur. Bid ook vir Ds Jean en ds Carel. Rom 15:13 – Ek bid dat God in wie julle al julle hoop stel, elke deeltjie van julle geloofslewe sal vol maak met blydskap en vreugde.
Woensdag- 16 Sep: (Jeug) Bid vir kinders se bekommernisse oor take, toetse en eksamens. Bid vir kinders met leerprobleme, dat hulle moed sal hou. Bid vir kinders en hulle maats, vir goeie vriendskappe en invloede. Vader laat ons kinders voluit lewe en hul hoop op U alleen vestig.
Donderdag – 17 Sep: (Land) Bid dat die regslui en landdros Goddelike wysheid sal ontvang in hulle uitspraak wanneer 6 skole in November in Gauteng en Wes Kaap in die Hooggeregshof moet verskyn op aanklagte dat die Christelike geloof in hierdie skole beoefen word.
Vrydag – 18 Sep: (Bedieninge) Bid dat ons ook in ons bedieninge nooit ons kinders sal vergeet of buite beplanning laat nie. Vader rus ook ons onderwysers toe met die groot taak wat hulle het. Vader gee ook deursettingvermoë en passie vir bedieninge in ons gemeente en vir ons onderwysers.
Saterdag – 19 Sep: (Aktuele sake) Bid vir ons kinderkamp wat vanaf gister tot môre strek. Bid vir seën op die reëlings en besprekings. Dank God vir ds Louis se insette en reëlings in die verband.Sondag – 20 Sep: (Siekes) Bid vir almal op die knieaksie agter op die afkondigings blaadjie.
JEU
G1. KINDERKERKKAMP
Wie: Fokus is Graad 2-6 maar Graad 1 en 7 is ook welkomWaar: Ella Combrink KampterreinWanneer: 18-20 September 2015Tema: Bou jy of breek jy - Ons gesels oor alles rondom “boelie gedrag”Kostes: R350 per kind (kom gesels as finansies bietjie knyp)Kontak: Ds Louis Pienaar 082 878 1743
2. SKOOLVERWISSELINGSKAMP vir personeel
Inskrywings beskikbaar by die kerkkantoorE-pos jou aansoek aan [email protected]: 2 Januarie - 12 Januarie 2016Sluitingsdatum: Dinsdag 13 Oktober 2015Navrae: Ds Louis Pienaar 082 878 1743
HUISBESOEK, SIEKTE & HOSPITALISASIE: SKAKEL MET EEN VAN DIE LERAARSDr. Jean StrydomDs. Carel PienaarDs. Louis Pienaar