Top Banner
Ma – Antjie Krog ‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
17

Ma – Antjie Krog

Feb 12, 2016

Download

Documents

Laurie

‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog. Ma – Antjie Krog. Die Gedig:Strofe EEN tipe gedig : hoe lyk die gedig. Ma, ek skryf vir jou ‘n gedig Dear Mother, I am writing a poem for you Sonder fênsie leestekens Without any fancy punctuation Sonder woorde wat rym Without words that rhyme - PowerPoint PPT Presentation
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: Ma – Antjie Krog

Ma – Antjie Krog‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog

Page 2: Ma – Antjie Krog

Die Gedig:Strofe EENtipe gedig : hoe lyk die gedig

Ma, ek skryf vir jou ‘n gedig Dear Mother, I am writing a poem for youSonder fênsie leestekensWithout any fancy punctuationSonder woorde wat rymWithout words that rhymeSonder bywoordeWithout adverbsNet sommerjust‘n kaalvoetgedig –A barefooted (plain) poem

Page 3: Ma – Antjie Krog

Strofe 2: maBeskryf ma / hoekom sy dit skryf

• Want jy maak my groot (Because you raise me up)• In jou krom klein handjies (With your crooked little hands)• Jy beitel my met jou swart oë en spits woorde• (And reprimand me with your sharp words)• Jy draai jou leiklipkop• You turn your head (full of knowledge)• Jy lag en breek my tente op• You laugh and bring me back to earth• Maar jy offer my elke aand (And every night you offer me) (WENDING)• Vir jou Here God (To your Lord God)• Jou moesie-oor is my enigste telefoon• Your ear with the mold/beauty spot (small ears) = my only telephone• Jou huis my enigste bybel (Your house my only Bible)• Jou naam my breekwater teen die lewe• (Your name protect me against the storms of life)

Page 4: Ma – Antjie Krog

Derde / Laaste strofeVra om verskoning / appologie

• Ek is so jammer mamma• (I am so sorry mother)• Dat ek nie is• (That I am not)• Wat ek graag vir jou wil wees nie• (what I would have liked to be for you)

Page 5: Ma – Antjie Krog

EENVOUDIGE GEDIG

• Geen leestekens nie (No punctuation)• Woorde rym nie (Words don’t rhyme)• Geen bywoorde nie (No adverbs)• Geen spesifieke rede hoekom sy dit

skryf nie (Sommer) (No specific reason why she writes it)

• Kaalvoet / eenvoudig (simple)

Page 6: Ma – Antjie Krog

“want”

• Redes hoekom sy die gedig vir haar ma skryf (reasons why = writing poem)

Page 7: Ma – Antjie Krog

jy

• Gebrek aan respek vir ouer mense (Disrespectful toward older people)

Page 8: Ma – Antjie Krog

BEITEL my met jou swart oë

• Ma is STRENG (Strict)• Ma hou haar dop (Keep an eye on her)• Gee betekenisvolle kyke as sy iets

verkeerd doen (Give her that LOOK)• SPITS WOORDE – streng en ferm (Strict)• Haar ma sê iets soos dit is / draai nie

doekies om nie (Tells her straight)

Page 9: Ma – Antjie Krog

Leiklipkop

• = kop vol kennis (knowledge)• = kop vol wêreldwysheid (wisdom)• =intelligent (intelligent)

Page 10: Ma – Antjie Krog

Jou Here God

• Ma is gelowig (religious)• Lief vir dogter want sy dra haar elke

aand aan die Here God op • (Loves her – pray about her)• Nie so gelowig soos ma nie – JOU Here

God• (Not as religious as mom – YOUR God)

Page 11: Ma – Antjie Krog

Moesie-oor

• Oor het ‘n moesie op• (Ear has a mole)• Ore is baie klein• (ears are small)• Maar luister na haar• (listens to her)

Page 12: Ma – Antjie Krog

Huis is haar BYBEL

• Leef volgens bybelse riglyne• (lives a christian life)• Probeer volgens haar ma se reëls lewe• (tries to follow her mothers rules)

Page 13: Ma – Antjie Krog

Feite

• Eerstepersoonsvertelling – maak dit persoonlik en intiem

• Meisie praat met ma• Vra om verskoning omdat gedig so

eenvoudig is – kan nie gedig kritiseer nie• Eerlik

Page 14: Ma – Antjie Krog

Die ma• Die meisie bewonder haar ma• Ma is ‘n ronde karakter (gee nie voor dat sy perfek is

nie)• Ma vorm / haar• In haar hande (nie MET haar hande nie)• Ma is eerlik en reguit• Ma kan spontaan lag• Glo aan oop kommunikasie (breek tente op)• Gelowige/godsdienstige vrou (Here God)• Goeie luisteraar (moesie-oor = telefoon)• Kind nie dieselfde oortuigings as ma nie (jammer)

Page 15: Ma – Antjie Krog

Eenvoud is funksioneel

• Sy praat op ‘n kinderlike eenvoudige manier want sy is ‘n kind

• Praat reguit en eerlik • Praat in taal en beelde wat haar ma sal

verstaan

Page 16: Ma – Antjie Krog

METAFOOR = leiklipkop

• Leiklip is HARD (hardkoppig)• Maar dit kan ook BROS wees (kwesbaar

en teer)• Kan ook wys op leiklipborde waarop ma

leer skryf het = wys op intellek + strewe om kennis aan haar kind oor te dra

Page 17: Ma – Antjie Krog