Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. Wouwtjienuus Laerskool Anton van Wouw Ons maak tyd vir jou kind WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Vrydag, 27 November 2020 Bo: Vlnr: Raykin van Heerden (o.9) , Stegman Joone (o.11), Danielle Bam (o.11) TWEEKAMP 800m hardloop en 50m swem Hartlik geluk aan Raykin, Stegman en Danielle wat gekies is vir die Gauteng-Noord Tweekamp- span. Hierdie drie langasem-Wouwtjies sou in April aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in Oudtshoorn deelgeneem het. Dié byeenkoms kon ongelukkig nie plaasvind nie, as gevolg van COVID. Ons is baie trots op ons sportsterre! VORDERINGSVERSLAE Neem asseblief kennis dat alle leerders van Gr. RRRR tot 7 hul vorderingsverslae op Vrydag, 11 Desember ontvang. Leerders van Gr. 1-7 sal gelyktydig ook ’n elektroniese verslag ontvang. Ouers wat dus reeds met vakansie is en nié die gedrukte verslag kan afhaal nie, sal in 2021 die oorspronklike verslag ontvang. Die skool en naskool is Maandag, 14 Desember oop. Aangesien die akademiese werk reeds klaar is, mag leerders hierdie laaste dag opvoedkundige speelgoed skool toe bring. Ouers wie se kinders in die naskool is, moet asb. kennis neem dat die naskool Maandag, 14 Desember om 17:30 sluit.
4
Embed
Laerskool Anton van Wouw - WOUWTJIENUUSlaerskoolantonvanwouw.co.za/wp-content/uploads/Nuusbrief...2020/11/27 · Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Vrydag, 27 November 2020 Bo:
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.
Wouwtjienuus Laerskool Anton van Wouw Ons maak tyd vir jou kind
WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Vrydag, 27 November 2020
VORDERINGSVERSLAE Neem asseblief kennis dat alle leerders van
Gr. RRRR tot 7 hul vorderingsverslae op Vrydag, 11
Desember ontvang. Leerders van Gr. 1-7 sal
gelyktydig ook ’n elektroniese verslag ontvang.
Ouers wat dus reeds met vakansie is en nié die
gedrukte verslag kan afhaal nie, sal in 2021 die
oorspronklike verslag ontvang.
Die skool en naskool is Maandag, 14 Desember oop.
Aangesien die akademiese werk reeds klaar is, mag
leerders hierdie laaste dag opvoedkundige speelgoed
skool toe bring. Ouers wie se kinders in die naskool is,
moet asb. kennis neem dat die naskool Maandag, 14
Desember om 17:30 sluit.
Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.
Wouwtjienuus Laerskool Anton van Wouw Ons maak tyd vir jou kind
DESEMBERVAKANSIE: Ek sal na u diere omsien!
Kontak my
gerus.
Cas: 082 431 5073
KATKOS Ons voer op ‘n daaglike basis
±7 katte by die skool - enige sken-
kings word opreg waardeer.
Katkos kan by die registerklasse
ingehandig word, vir aandag:
Juffrou Hester (Naskool)
at wou jy adverteer? Jy kan ook in die Wouwtjienuus adverteer! Kontak: [email protected]
Maltese poedels te koop Reeds ingeënt en ontwurm. * 1 tefie * 4 reuntjies
Kontak: 0824428099
Dié rescue-katjie (mannetjie) is 7
weke oud en
op soek na ‘n
liefdevolle
huis.
Kontak gerus:
083 283 6834
Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.
Wouwtjienuus Laerskool Anton van Wouw Ons maak tyd vir jou kind
Koelkamers, vrieskamersa, houerbakke vir verkoelingstrokke en
ander geïsoleerde ruimtes. Piet Pretoriusstraat 1, Rosslyn, Pta.
at wou jy adverteer? Jy kan ook in die Wouwtjienuus adverteer! Kontak: [email protected]
CUPCAKES & KOEK
Mooiste cupcakes/
koek op bestelling
gebak.
Enige ontwerp
Kontak:
082 442 8099
Mokki bed met uittreklaai vir ekstra matras en boekrak. Goeie toestand. R2800 Riana 0829260073
HUISHULP Julia is ‘n uiters betroubare huishulp, lief vir kinders, 26 jaar diens by huidige werkgewer. Haar kleindogter is ‘n leerder by L/s AvW. Werkgewer verhuis 2021 na Hermanus. Vir moontlike werk/verblyf vir Julia, kontak my gerus: 0824583873