Top Banner
Kroonnuus Kroonnuus TEL (056) 212 3171 DINSDAG 7 MEI 2013 WWW.KROONNUUS.CO.ZA GRATIS ELANE ANDERSON participated in the South African Masters Athletics championships for track/field events held in Oudtshoorn over the weekend of Friday, 26 April, and Saturday, 27 April. The event saw athletes representing the different provinces of South Africa, as well as athletes from other African countries. Elane won a gold medal in the 400 m hurdles and silver medals in the 100 m, 400 m and long jump, as well as a bronze medal for the 200 m. Photo: Johann Kruger Marlene Jordaan HY het lanklaas sulke ooglopende verkeerswetteloosheid op ’n dorp ge- sien soos op Kroonstad, het die Vry- staatse LUR vir polisie, paaie en ver- voer verlede week op Kroonstad ge- sê. Dit kom nadat die LUR, Butana Komphela, en ’n menigte van sy pro- vinsiale verkeersbeamptes sowat ’n week gelede op dié dorp toegesak het om wet en orde te herstel. Die stap het gekom nadat ’n ver- soek deur Jihad Mohapi, die burge- meester, weens voortslepende drei- gende taxigeweld tussen faksiegroe- pe gerig is. Motorbande is voorverlede week vir die tweede keer vanjaar in die strate hier aan die brand gesteek. Die LUR het ook met verskillende bevelvoerders uit die streek verga- der. Komphela het ná die week lange operasie op die dorp gesê wetteloos- heid hier was met hul aankoms oog- lopend. “Ons het egter die dorp nou gesta- biliseer en misdaad het die afgelope week tot bykans ’n nulsyfer gedaal.” Probleme wat met hul besoek ver- al aan die lig gekom het, is die voor- koms van onwettige taxi’s, ’n tekort aan munisipale verkeersbeamptes, en dat daar nie genoegsaam teen on- wettige taxi’s opgetree word nie. Komphela het gesê dit is skokkend dat in een aand se optrede vasgestel is dat van die 71 mense wat afgetrek is, slegs 43 rybewyse gehad het. Hy het probleemgebiede uitge- wys. Dit sluit in die hoek by die Wes- park-begraafplaas, die hoek by Shoprite en OBC-Chickens, en die hoek by die NG Moederkerk. Hy het ook gesê die probleem van groot vragmotors wat onwettig op die dorp oornag, moet aangepak word. Dit het onder sy aandag gekom dat beamptes of polisie-offisiere moont- lik onwettige taxi’s op die dorp besit. Name is aan hom genoem, het hy ge- sê. Hy meen dit moet dadelik stopge- sit word. “Die feit is dat die verkeersbeamp- tes en die taxi-operateurs vriende is en dit hoort nie so nie. “Mense moenie dink ’n bottel Chi- vas in die hand gaan ’n probleem laat weggaan nie.” Komphela het aangekondig dit is sy doelwit om binne die volgende tien jaar ongelukke in die provinsie, asook onwettige taxi’s en die aantal mense wat sonder rybewyse be- stuur, met die helfte te verminder. Die provinsiale departement bly op bystand om enige tyd hier te kom ingryp, sou dit nodig wees. Die munisipaliteit en die provin- sie gaan voortaan saamwerk om die getal verkeersbeamptes op die dorp te vermeerder. “Ons gaan aanhou om die oortre- ders met ons teenwoordigheid hier te irriteer.” ’n Merkbare verskil is opgemerk waar die onwettige taxi-eienaars vroeër amok gemaak het en onder meer onwettige taxi’s op die hoek van Reitz- en Buitenkantstraat en by die Presbiteriaanse kerk in Oranje- straat bedryf het. Sigbare polisië- ring is ook hier opmerklik. ) Komphela is ’n oud-Kroonstadter en was onder meer die destydse voorsitter van die Groter Kroon- stad-oorgangsraad. Wetlose dorp nou ‘stabiel’ LUR wys probleme uit Pure determination
12
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: Kroonnuus 7 Mei 2013_

KroonnuusKroonnuusTEL (056) 212 3171 DINSDAG 7 MEI 2013 WWW.KROONNUUS.CO.ZA GRATIS

ELANE ANDERSON participated in the South African Masters Athletics championships for track/field events heldin Oudtshoorn over the weekend of Friday, 26 April, and Saturday, 27 April. The event saw athletes representingthe different provinces of South Africa, as well as athletes from other African countries. Elane won a gold medalin the 400 m hurdles and silver medals in the 100 m, 400 m and long jump, as well as a bronze medal for the 200 m.

Photo: Johann Kruger

Marlene Jordaan

HY het lanklaas sulke ooglopendeverkeerswetteloosheid op ’ndorp ge-sien soos op Kroonstad, het die Vry-staatse LURvir polisie, paaie en ver-voer verlede week op Kroonstad ge-sê.Dit kom nadat die LUR, Butana

Komphela, en ’nmenigte van sy pro-vinsiale verkeersbeamptes sowat ’nweek gelede op dié dorp toegesak hetom wet en orde te herstel.Die stap het gekom nadat ’n ver-

soek deur Jihad Mohapi, die burge-meester, weens voortslepende drei-gende taxigeweld tussen faksiegroe-pe gerig is.Motorbande is voorverlede week

vir die tweede keer vanjaar in diestrate hier aan die brand gesteek.Die LUR het ook met verskillende

bevelvoerders uit die streek verga-der. Komphela het ná dieweek langeoperasie op die dorp gesê wetteloos-heid hier was met hul aankoms oog-lopend.“Ons het egter die dorp nou gesta-

biliseer en misdaad het die afgelopeweek tot bykans ’n nulsyfer gedaal.”Probleme wat met hul besoek ver-

al aan die lig gekom het, is die voor-koms van onwettige taxi’s, ’n tekortaan munisipale verkeersbeamptes,en dat daar nie genoegsaam teen on-wettige taxi’s opgetree word nie.Komphela het gesê dit is skokkend

dat in een aand se optrede vasgestelis dat van die 71 mense wat afgetrekis, slegs 43 rybewyse gehad het.Hy het probleemgebiede uitge-

wys. Dit sluit in die hoek by dieWes-park-begraafplaas, die hoek byShoprite en OBC-Chickens, en diehoek by die NG Moederkerk.

Hy het ook gesê die probleem vangroot vragmotors wat onwettig opdie dorp oornag, moet aangepakword.Dit het onder sy aandag gekomdat

beamptes of polisie-offisiere moont-lik onwettige taxi’s op die dorp besit.Name is aan hom genoem, het hy ge-sê.Hy meen dit moet dadelik stopge-

sit word.“Die feit is dat die verkeersbeamp-

tes en die taxi-operateurs vriende isen dit hoort nie so nie.“Mense moenie dink ’n bottel Chi-

vas in die hand gaan ’n probleemlaat weggaan nie.”Komphela het aangekondig dit is

sy doelwit om binne die volgendetien jaar ongelukke in die provinsie,asook onwettige taxi’s en die aantalmense wat sonder rybewyse be-stuur, met die helfte te verminder.Die provinsiale departement bly

op bystand om enige tyd hier te komingryp, sou dit nodig wees.Die munisipaliteit en die provin-

sie gaan voortaan saamwerk om diegetal verkeersbeamptes op die dorpte vermeerder.“Ons gaan aanhou om die oortre-

ders met ons teenwoordigheid hierte irriteer.”’n Merkbare verskil is opgemerk

waar die onwettige taxi-eienaarsvroeër amok gemaak het en ondermeer onwettige taxi’s op die hoekvanReitz- enBuitenkantstraat enbydie Presbiteriaanse kerk in Oranje-straat bedryf het. Sigbare polisië-ring is ook hier opmerklik.) Komphela is ’n oud-Kroonstadteren was onder meer die destydsevoorsitter van die Groter Kroon-stad-oorgangsraad.

Wetlosedorp nou‘stabiel’LURwys probleme uit

Pure determination

Page 2: Kroonnuus 7 Mei 2013_

2 KROONNUUS, DINSDAG 7 MEI 2013

HOU gerus ’n geldjie eenkant vir dieAP-kerk op Kroonstad se basaar wat opSaterdag 1 Junie van 09:00 af op diePanorama-plaza-terrein aangebied salword.Staanplek vir stalletjies kan vooraf by

Susan Greyling by 082-564-9071 op weeks-dae van 09:00 tot 15:00 bespreek word.Basaarlekkertes soos lekkernye, jaffels,

sosaties, worsbroodjies, tuisgebak en dieimmergewilde witolifanttafel sal op diebasaar wees.

AP-kerk houweer basaar

DIE bejaardes van Edenvillehet die breinaalde laat klik,bolletjies wol in truitjies om-geskep en dit aan die kindersvan Hillbrow in Gauteng ge-skenk.Ds. Pieter Bosch en sy vrou,

Elize, werk by die gemeente inHillbrow waar talle hawelosevolwassenes en kinders dié

winter koud sal gaan slaap.Op die Edenville-bejaarde-

klub se onlangse vergaderinghet die bejaardes 47 truitjiesvir die kinders bymekaarge-sit. Dit sal spoedig aan die pas-toriepaar besorg word.Elize se boek,Hillbrow is nie

vir sissies nie, is op die geleent-heid voorgelees.

Bejaardes reikuitmet truie

DIE flukse bejaardes van die Edenville-bejaardeklub het 47 trui-tjies vir kinders van Hillbrow in Gauteng gebrei. Die bejaardes isvan links, voor: Annette Stander, Hansie Jacobs, Deanna Preto-rius,WilmaBotha, LenaKeeve, Lydia van denBerg, Estelle Botes,Annatjie Pruis, Angela Hansa, Anita Kritzinger (besoeker), EvaNeethling, Selna Pretorius, Marianne van derWatt, Elna Thomas,Ria Botha en Dalina Heymans; middel: Toelie Schwim, Thea Ma-rais, Sarah Wilken, Sara Wessels, Debora Prinsloo, Lizzie Steyn,Kitty van Vuuren, Jo Troskie, Cathy Degenaar en Marie Daffue;agter: Piet Marais, Ernst Jansen, Martin Troskie, Steve van Vuur-en, Tienie Degenaar en Tommie Viviers.

’n KROONSTAD-PRETRIT, beterbekend as dieKroonstad FunRun,sal op Saterdag 18 Mei aangebiedword.Dié pretrit word in samewer-

king met die AP-kerk op Kroon-stad aangebied.Die inskryfgeld is R150 per mo-

torfiets. Dit sluit ’n ete met ’n tjopen wors met pap en sous in.Etes vir mense wat nie aan die

pretrit deelneem nie kan teen R40per persoon gekoop word.Die roete wat gevolg word, sal

met merkers op die Vredefort-padaangedui word.Alle vierwielmotorfietse, twee-

wielmotorfietse en syspanmotor-fietse (side by sides) kanaandieby-eenkoms deelneem.Die dra van valhelms is verplig-

tend.Inskrywing geskied van 08:00

tot 10:00 op die kampplek én kanop die wegspringplek ook gedoenword.Slaapplek kan by die AP-kerk

gereël word. Bespreek dit by DeWet Pieters by 083-388-0265.Ondernemings kan ook stalle-

tjies vir die groot pretrit huur.Vir meer inligting besoek

www.facebook.com/399racing ofbel Daan Grabe by 082-572-1522.

Spandie ysterperd in

DIE wenner op die Kroonnuus-gholfdag is Stephan du Plessis. Hy is’n leerling wat stof in die oë van die gesoute gholfspelers op die daggeskop het. By hom is Elaine Herbst, advertensiekonsultant van Kroon­nuus. Gerda Engelbrecht is die vrouewenner.Kroonnuus vra om versko-ning vir die oorsigfout. Foto: Tharine Geldenhuys

Skop stof in gesoute spelers se oë

KroonnuusKroonnuusWWW.KROONNUUS.CO.ZA

Page 3: Kroonnuus 7 Mei 2013_

KROONNUUS, DINSDAG 7 MEI 2013 3

DIEHoërskool Kroonstad (Bloues) se landbou-afdeling het onlangs twee prag-merinoramme van die Pdrino-merino-boerdery by Trompsburg ontvang. Van links is Tobie Laubscher (plaasbestuurder), WillemGrobbelaar (Pdrino-meri-noboerdery by Trompsburg), Piet Pelser (CMWElite) enWilliamDrinkwater (skoolhoof). Hendrien Jacobs, skoonmavan Grobbelaar van die Pdrino-merinoboerdery, is ’n oudleerling van die Bloues. Deur die skenking is dié familiese verbintenis met die Bloues bevestig. Foto: Verskaf

Limpopo houBokkieweek

Tharine Geldenhuys

DIE Bokkieweek gaan nie opKroonstad aangebied word nie.

Naboomspruit in die Limpo-po tree vanjaar van 1 Julie tot5 Julie as gasheerdorp vir dieAfrikaner- Volkseie Sport enKultuur (AVS&K) se Bokkie-week op.

Peter Marich, jare langeorganiseerder van die Bokkie-week, sê die AVS&K het besluitom die week op plattelandsedorpe aan te bied om dieplaaslike ekonomie van diédorpe te stimuleer.

Proewe vir o.13-rugbyseunssal Vrydag om 14:00 by die

Sentrale Volkskool op Kroon-stad gespeel word.

Seunsrugby o.14, o.16 en o.19sal op Maandag 20 Mei om14:00 by die Goudveld-Hoër-skool in Welkom gespeel word

Netbalproewe vir seuns o.13,o.14, o.16 en o.19 word opVrydag 17 Mei om 14:00 ook bydie Goudveld-Hoërskool gespeel.

Die inskryfgeld is R30 perspeler.

Marich sê die hokkieproewese datums sal later bekendgemaak word.

Rig navrae aan SarietaTaljaard by 082-328-2943, LouiseCoetzee by 083-396-1922 ofMarich by 082-779-5531.

Kampioenskappewél hier gehouTharine Geldenhuys

“GERUGTE het die ronde ge-doen dat die jaarlikse Suid-Afrikaanse skole-ringbalkam-pioenskappe indie September-skolevakansie nie weer opKroonstad aangebied souword nie. Die goeie nuus is diégerugte is nek omgedraai.”

Só sê Johnny Nortman, pre-sident en tegniese adviseurvan die Internasionale Ring-balvereniging.

“Ander ringbalunies het nievir die week se sport getendernie.

KwaZulu-Natal wou tender,maar die tender is terugge-trek, omdat Durban net teduur is,” sê Nortman.

Nagenoeg 950 spelers en be-amptes sal in September weerhier op Kroonstad op dieAfrikaanse Hoërskool (Rooi-es) se sportterrein bedrywigwees.

Dít beteken weer ’n ekono-miese inspuiting vir Kroon-stad, word gereken.

Op dieweekword ringbalpa-le onder meer op die sportter-rein, wat die rugbyvelde in-sluit, geplant.

Ontvang merinoramme van boerdery

Eiendomsagente daar om jou by te staanTharine Geldenhuys

WANNEER ’n eiendomstransaksieskeefloop, kan jy net ’n voet hê om opte staan indien die eiendomsagent bydie Raad op Eiendomsagentskapaange-leenthede (REAA) geregistreer is.

Só sê Daco Conradie, ’n eiendoms-agent van Kroonstad.

’n Eiendomsagent moet in besit van’n REAA-kaartjie, asook ’n getrou-heidsfonds-sertifikaat,wees. Slegs so ’nmens mag wettiglik as eiendomsagentoptree en met vaste eiendomme sakedoen.

Kopers en verkopers kan op ’n identi-

fikasiekaartjieaandring. Ditword jaarlikshernuenhet ’ngoue seël op.

Sommigemense wil niemet eiendoms-agente werknie, maar stelhulle só aanmoontlikemisdadigersbloot. Die doelvan die eiendomsagent is om voorne-mende kopers en verkopers te keur en

huurders te keur voordat eiendommeaan hulle gewys word.

EiendomsagentewordookaandieFI-CA-wet onderwerp. ’n Potensiële koperof verkoper se besonderhede word na-gegaan en sóword die bron van geld virenige verkoopstransaksie beveilig.

Verwys na die artikel in Kroonnuusvan 23 Oktober 2012, bl. 3: “Stylvolleskoop huise en roof dan”.

“In dié geval,maan asseblief jul huis-houding dat alle opdragte, hetsy oorherstelwerk, besigtiging, besoekers,ensomeer, deur die eienaar gegee moetword, geen boodskappe of hoorsê nie,”maan Conradie.

DACO CONRADIEvan Agents@Homeop Kroonstad.

Page 4: Kroonnuus 7 Mei 2013_

4 KROONNUUS, DINSDAG 7 MEI 2013

Elke bietjie hulpbring verligtingGISTEROGGENDhet die dou opmo-tors se ruite gevries. Die koue is metons.

Die hoop word egter uitgespreekdat die sonneblom- enmielieoeste opdie land wat nog so ’n bietjie die rypmoet vryspring, die toets van die tydsal deurstaan.

’n Kind wat warm kan gaan slaapen wat boonop met ’n vol magie aandie slaap kan raak, is salig en ’n kin-derreg.

Die bejaardes van Edenville watdie breipenne en bolletjies wol opge-diep het om vir die Hillbrow-kinder-tjies ’n warm trui te brei verdien lof.’n Mens kan net dink hoe lekker ditvir ’n kind moet wees om iets nuutste kan kry. As die nuwe kledingstukboonop met die hand gemaak is, isdie geskenkmet liefde vervaardig engegee.

Dit is waar, Hillbrow is nie vir sis-sies nie. Eintlik is die lewe nie virsissies nie. Op Engels sê hul nie ver-

niet it’s the survival of the fittest nie.Hoeveel jasse, sweetpakke, kom-

berse en ander dinge wat die lewevan behoeftiges ietwatmakliker kanmaak, lê iewers in ’n kas vir die dagwanneer jy “eendag weer daarin salkan kom” nie? Dit is nou die tyd omkop, en ook kaste, skoon te maak.

Dit wat nie die vorige jaar gedra isnie, het ’n waarborg jy sal dit beslisnie maklik weer dra nie. Gee dit wegen voel goed.

Die lewe is te kort om op te gaaren daarmee saam ’n las vir jouself opdie hals te haal.

In ’n gesprek met welsynwerkersis dit duidelik die behoefte na kos virhonger kinders sal altyd daar wees.Hoeveel kos gooi jy weg? Hoeveelblikkies kos staan op die kruide-nierskas wat stof op het? Dit kan ie-mand se lewe verryk en boonop jouryk maak.

Ongeag watter instansie jy wilsteun, elke bietjie help.

Verdryf winterkouemet skaapnekbredieSKAAPNEKBREDIE is net reg vir diewinter. Dit kan selfs in ’n driepootpotoor die kole voorberei word.

Bestanddele:2 kg skaapnektjops60 ml koekmeelblom10 ml soutpeper na smaak1 gekapte ui40 ml kookolie125 ml wit asyn2 ml fyn kruinaeltjies1 lourierblaar250 ml vleisaftreksel5 ml mosterdpoeier

Metode:Rol die vleis in die koekmeelblom,

sout en peper.Braai die ui in die kookolie. Braai

die vleis saam met die ui tot bruin.Gooi die volgende by: asyn, krui-

naeltjies, lourierblaar, vleisaftrekselen mosterdpoeier.

Kook twee uur of tot gaar en sag.

Setjhu sa molala wa nku2 kg molala wa nku10 ml letswai1 eie, e kgabetsweng

2 ml dinalekisi1 bolara ba lourier60 ml fouru40 ml oli125 ml asene e tshweu250 ml stock sa nama5 ml mosterd o ommeng

Mokgwa:Tlotsanamaka flouru, letswai lepe-

pere.Hadika eie hara oli. Tshela nama

motswakongwa eie,mmeohadike hofihlela e ba sootho hantle. Tshela tselatelang: asene, dinalekisi, stock, bo-lara ba lourier le mosterd.

Pheha dihora tse pedi hofihlela na-ma e butswa.

Dankie vir goed geskrewe berig in koerantDR. PIETER MULDER, VF+-leier,per e-pos:

IEMAND het jou (Tharine Gelden-huys) berig en foto inKroonnuus oormy toespraak op Kroonstad vir my

aangestuur.Baie dankie vir ’n goed geskrewe,

professionele berig wat die kern vanmy toespraak in beperkte ruimtebaie goed weergegee het.

Dit gebeur ongelukkig niemeer al-

dag nie en daarom my dankie-sê.Dankie ook vir jou moeite om dieaand saam met ons deur te bring envir die lekker gesels op die vergade-ring.

Sterkte met jou werk.

KroonnuusPosbus 309, Kroonstad, 9459

HOOFARTIKEL

BENNIENEETHLING,Kroonstad:

ONS wonder-like munisipali-teit het, ná eisedeur motoristemet stukkendemotorbande, ditgoedgedink om waarsku-wingsborde in Noordweg aante bring.

Miskien probeer hy homverontskuldig teen beslisteverdere eise.

Iemand het voorgestel dathy die borde in Braille-skrifmoet doen, want dit is net ’nblinde wat nie die slaggatekan raaksien nie. Jy sienhulle, maar dit is onmoontlikom almal mis te ry.

Op 25 Mei word ’n geborg-de dag by die Heckroodtpark-ontspanningsklub aange-bied.

Spanne van so ver soosJohannesburg kom deelneem.

Van Noordweg af moetdeelnemers uit Hospitaal-straat regs draai in Kerneel-straat (vol slaggate, metsypaadjies te nou om op tery), dan weer regs in dieslaggat-geteisterde Hoffe-straat wat ’n mens naHeck-roodtpark lei – maar jyly om in die strate te ry.

Darem ’n goeie advertensievir Kroonstad om besoekersaan te moedig om die gewesemooi dorp nie weer tebesoek nie.

Sluit maar af met ’n mooiou gediggie: Ons dorp – Koudis die windjie en skraal, oudis die dorpie met baie (nouweer) stofstrate, vol gate sogroot as die Heer se genade!

) Sien foto hiernaas – Red.

Slaggate sal besoekers na klub ‘ly’

BRENTPARK se Mnr. Brentpark Junior en Mej. Brentpark Junior is op Werkersdag (1 Mei) gekroon. Hulleis van links, voor: Omaar Minaar (eerste prins), Ray Beukes (Mnr Brentpark Junior 2013), Jason Booysen(tweede prins), Chandra Pietersen (tweede prinses), Shakira van Zyl (Mej Brentpark Junior 2013) en MandyWeerwal (eerste prinses); agter: Millicent Bloem en Chanice Abrams (CAB-organiseerders van die geleent-heid).

NA bewering het die Moqhaka-munisipaliteit dié waarskuwingsbord in Noordweggeplaas om motoriste teen die talle slaggate in dié vernaamste toegangsroete tewaarsku. ’n Ongeïdentifiseerde mens het onlangs ’n bykomende bord by die waar-skuwingsteken aangebring. Foto: Jacques Geldenhuys

Kroon skones van Brentpark

GEE jou meningop Kroonnuus sewebtuiste. Geevoorstelle oor hoeons die webbladkan verbeter. Be-soek www.kroon-nuus.co.za.

GEBARSTEhakke kan baieseer wees. ’nWenk wat werk,is om outydseGermolene op’n waterdigtepleister te plaasen dit dan oor-nag toe te hou.’n Ander wenk is om brandspiritusen roomvir hakke temeng en dit aante wend.

Geemeningoor blad

Page 5: Kroonnuus 7 Mei 2013_

KROONNUUS, DINSDAG 7 MEI 2013 5

KroonnuusKroonnuusWWW.KROONNUUS.CO.ZA

Page 6: Kroonnuus 7 Mei 2013_

6 KROONNUUS, DINSDAG 7 MEI 2013

aucor.com

property|wheels

|movables

aucor.com

| 4x Cold Rooms | Catering Equipment ||Office & Household Furniture & Equipment|

| Garden Furniture & Equipment |

Catering Auction

Herbert: [email protected] | 078 099 0635 | 051 433 2872 Viewing: Monday13May 2013/08:30-16:30

Caterin

g&Furnitu

re

Date: Tuesday 14 May 2013 @ 10h30Venue: 1 Kruger Avenue, Estoire, BloemfonteinGPS Coordinates: S 29°06.767’E 026°16.567’

Duly instructed by our clients, Aucor will supplement and sell the following by public auction:

Forced Abandonment ofTenant Improvements

CONDITIONS: Each buyermust register to be able to bid. A Refundable registration deposit of R2 500.00 is payable by bank or bank guaranteedcheque, debit or credit card or EFT. NOCASHWILL BE ACCEPTED. All offers excludeVAT. Aucormay bid to the reserve price on behalf of the seller.A Documentation fee of R2 000 (Incl. VAT) is payable on each vehicle sold. For auction rules, photos and complete listing, visit: www.aucor.comAuctioneer: Paul Portelas

4X Cold Rooms- 42.34m³ with 2 Division Blower & 1x RecamCompressor (Refrigeration Unit)

- L-Shape - 198.9m³ & 55.49m³ with 2x 4 DivisionBlowers & 2x Recam Compressors (Freezer Unit)

- 96.56m³ with 2x 4 Division Blowers & 2x RecamCompressors (Freezer Unit)

Catering Equipment- Island Freezers, Upright Display Fridges, Coca Cola VendingMachines, Underbar Fridge- 8 Bird Rotisserie Ovens, Convection Ovens, Single Deck Ovens,2 Pan Gas Spaza Fryers, Alfa 4 Division Gas Griller, 8 Division GasGrillers, Chef 3 Division Gas Griller with extractor, 3 & 2 DivisionBoiling Tables, S/S 2 Division Bain Maries, Gas Barbeque Grills- 300kg Platform Scales, 150kg Hanging Scales- Potato peelers, Meat Slicers, 2.5m, 2.0-, 1.8- & 1.1m S/S Splashback & Flat top Tables, 60kg, 40kg & 25kg Ice Machines, Ice CreamMachine, Hotdog Rollers, Urns, Waffle Makers, 20L Cake Mixers- Patty Makers, Impulse Sealers, Wrapping Machines, Toasters,Popcorn, Candy Floss & Coffee Machines etc.

Office Furniture & Equipment- L-Shape Reception Desks, Highback DirectorsSwivel Chairs & Highback Offfice Chairs, Visitors Chairs, 4Drawer Filing Cabinets- Computer Stands & Tables, Copiers, LED and other Monitors,Keyboards and CPU’s

Household Furniture & Equipment- Diningroom & Bedroom Suites, Assorted Headboards, Double,¾ and Single Bases & Mattresses, Dressing Tables, Coffee Tables,Bedside pedestals, Chest of drawers, Sleeper Couches, Plasma-TV stands,Washing Machines, Tumble Dryers, Steam Irons,Cordless Kettles, Vacuum Cleaners, Pot & Pan Sets, Toasters,Bathroom & Kitchen Scales etc.

Garden Equipment & Miscellaneous- 3x Zoje Industrial Sewing Machines- 12 000 & 9 000 BTU Air-Conditioners, Impact Drills,- Lot assorted Irrigation Parts & Equipment, Garden Equipment,Wolf Lawn Mower, Echo Trimmer, Geyser Blankets, Lot AssortedLights, Electric Switch Boxes, Extension Cords, Impact Drills,Garden Umbrellas & Stands, Assorted Garden Furniture

care truth dignity passion participation

www.humanjobs.co.za Human Communications 98462

To find out more about Netcare, please visit

Care, truth, dignity, passion and participation:The foundations on which Netcare is builtAs a significant player in the private healthcare sector in South Africa, weare well placed to offer the best-quality care to patients and the bestworking environment for employees.

Netcare Kroon Hospital

Senior HR OfficerKey performance areas:

• HR Payroll Administration, which includes completing all documentationwith regard to appointments, terminations, transfers, loans and changesto conditions or benefits of service of all employees

• Ensure employee wellbeing by providing counselling and guidance• Be responsible for training, education and development practices• Be responsible for recruitment, selection and retention of staff anddisciplinary procedures

• Ensure personnel administration is conducted properly• Assist in the roll-out of projects when the need arises and perform otherad hoc duties

• Support Managers in the performance management of staff.Core qualification and experience requirements:

• A degree/diploma in Human Resources Management or an equivalentqualification

• Grade 12 or equivalent qualification• A minimum of 3 years’ generalist Human Resources experience• Computer literacy• Good working knowledge of all relevant Labour Relations legislation.

NETCARE IS AN EQUAL OPPORTUNITY EMPLOYER

The Company’s approved Employment Equity plan and targets willbe considered part of the recruitment process. Netcare activelysupports the recruitment of people with disabilities.

Netcare has been certified as the best employer inthe South African healthcare category. Should ourvision of excellence resonate with you and you meetthe above criteria, please forward your CV to Pansy Mashabaat [email protected] or fax to (012) 644-9103by no later than 14 May 2013.

SKOLENUUS

CHANRÉ KEYSER, ’n leerling aan die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad(Rooies), het op die Vryburg-jeugskou ’n eerste plek in die senior konyn-afdeling gekry.

ENGELI NEL, ’ngr. 9-leerling aan dieAfrikaanse HoërskoolKroonstad (Rooies),het as lid van die Vry-staat-span aan dieSuid-Afrikaanse kam-pioenskapsbyeen-koms vir die uitvoe-rende kunste op Rus-tenburg deelgeneem.Sy het een goue, se-we silwer- en tweebronsmedaljes ge-wen. Sy is een vantien lede wat vir dieSuid-Afrikaanse spangekies is wat in Juliein Los Angeles aandie wêrelkampioen-skapsbyeenkoms saldeelneem.

Foto: Tinkie Hattingh

SaammetSA spanna VSA

Behaal eerste plek op skou

Page 7: Kroonnuus 7 Mei 2013_

KROONNUUS, DINSDAG 7 MEI 2013 7

WILLIE BOTHA besoek op Sondag 12 Mei om09:00 die AGS-gemeente Koningstad by Bo-thastraat. ToeWillie 11 jaar oudwas, het hy van’n hoë muur geval. Hy het al sy sig in sy regter-oog verloor en net 3% sig in die linkeroog be-hou. Ná ’n onsuksesvolle operasie het hy al diesig in sy linkeroog verloor. Willie het in 1984sy eerste langspeelplaat, U roep my naam, uit-gereik. In 1987 het hy sy teologiese diplomaverwerf. Almal is welkom in die diens.

Botha tree inkerkdiens op

Page 8: Kroonnuus 7 Mei 2013_

8 KROONNUUS, DINSDAG 7 MEI 2013

Alwaysthereforyou

Pick n Pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. Somestoresmaynotstocksomeoftheseproducts. Please check availability: 0800 11 22 88 (toll free landline only. Cellphone rates apply). We strive to ensure all printed information is correct, but will not be liable for any print errors thatmay occur. Advertised prices are inclusive of VAT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smartshoppertermsandconditionsapply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please see in store or go online for more details.

1177991B_E 39x8

PleaseRecyclewww.picknpay.co.za

TOLL FREE: 08001122 88(LANDLINE ONLY. CELLPHONE RATES APPLY)

CUSTOMERCARE

PLUSEARNPOINTS

PLUSEARNPOINTS

PRICESVALID7-12MAY2013AT ALL PICK N PAYSUPERMARKETS, FAMILY STORES, MINIMARKETS AND HYPERSIN GAUTENG, FREE STATE, NORTHWEST, MPUMALANGA, LIMPOPO, UPINGTON, KIMBERLEY, KURUMAN AND VRYBURG.EXCLUDING BOTSWANA, NAMIBIA, SWAZILAND, LESOTHO AND EXPRESS STORES.smart shopper points will still apply in Express and Daily Stores.

WEEKLYWINNERS

Alcohol Not for Sale to Persons Under the Age of 18. Drink Responsibly.Alcohol Not for Sale to Persons Under the Age of 18. Drink Responsibly.

6599Russian BearVodka 750ml

PnP Salted Butter500g

1899SAVE11.00N

OW

ONLY

Each

Cuddlers Midi 52s,Maxi 50s, Maxi Plus48s or Junior 44s

9499SAVE20.00N

OW

ONLY

per pack

Nestlé CremoraRegular or Lite 1kg

2699SAVE2.00N

OW

ONLY

Each

Stork Bake MargarineBrick 500g

1399SAVE5.00N

OW

ONLY

Each

BUY ANY2 FOR

R68Rainbow FrozenChicken 4 Drums &4 Thighs or Drumsticks1.5kg

5999Bulk Lamb Pack(Consists of Roast,Braai Chops, Riblets &Stew Cuts)

per kg

Product has been styledfor photography

Alcohol Not for Sale to Persons Under the Age of 18. Drink Responsibly.

Maggi 2 MinuteNoodles Assorted

950SAVE5.60N

OW

ONLY

BUY ANY4 FOR

Wild Island DairyBlend ConcentrateAssorted 1 litre

R20SAVE3.00N

OW

ONLY

BUY ANY2 FOR

CASE PRICE

Castle LiteNon-returnable Bottles24 x 340ml orCans 24 x 330ml

14499SAVE15.00N

OW

ONLY

per case

Page 9: Kroonnuus 7 Mei 2013_

KROONNUUS, DINSDAG 7 MEI 2013 9

Finansiële state.

Alle maandwerk

(BTW, LBS, UIF,

betaalstate, IRP5,

EMP501-rekons)

Belastingopgawes.

Testamente.

Stig van trust en

maatskappye.

Skakel vir Willem

by 079 228 3505

PALMSTUISVERPLEGING

SENTRUM skuif 1 Junie '13na h/v Mark & Murraystr

Skakel 082 536 0558

HOT SPOT:(oorkant Clicks)MOOI REEKSWINTERKLEREINGEKRY!!

Kom loer gerusVir meer inligting skakel

Sylvia 082 908 9555

KLEIBAKSTENE ISBETER -

BERT'S BRICKS(Potchefstroom)KleipleistersteneKleisierstene

KleiplaveiselsteneSement-Maxi-Stene

Sement PlaveiselsteneMinimum vragte in

Kroonstad en omgewing10 000 bakstene.

018 292 1615www.bertsbricks.co.za

PALLETS FOR SALEfrom R15 each

Please contact Stefnieat 056 215 2345

SUURSTOFRESPIRATOR

R 350 -Skakel 082 566 2750

SHOETIQUE:(langs ou Cyril Smiedt)GROOT REEKSWINTERSKOENEINGEKRY!!

Gesondheidskoene &"Boots" asook "Crocs &Aerosoft" beskikbaar. Virmeer besonderhede skakel

Sylvia 082 908 9555

WINTERUITVERKOPING:15% afslag op uitgesoekte100% leer en los matte.

Top Carpets056 212 5507.

Ons vervaardig:

Skakel058 303 1680

PophuiseStoor- en

huishulpkamersasook

hondehokke!

Trendy Wendy

EK KOOPTWEEDEHANDSE

BREEKWARE, eetgerei enornamente. Ek besoek u tuisSkakel Jenny 083 290 0255

TE KOOP GEVRA:enige elektriese of

handgereedskap asookhoutwerk gereedskap entoerusting, meubels,

yskaste, antieke goedere enenige ander artikels. Skakel056 212 5418 of 076 168 1921

AFSAAG ENVERWYDERING

van bome en "clean-ups"(huishoudelike/ industriële)

erwe. Skakel 083 465 9018

MIGHTY & DRPLUMBING: Building,

welding, plumbing, geysers,gutters, paving, drains,

leaking roof repairs, tiling,painting. Low, low prices.

Managing director:Daniels. 073 361 1552

WE CONVERTBETATAPES AND VHSTAPES to DVD's LPS

and four track tapes to CD'salso video camera tape's to

DVD's. Contactno:083 861 8117 or082 505 8210

LEKKENDE DAK? Skakeldie spesialiswaterdigter.

Gratis kwotasie. Meer as 21jaar ondervinding. 10 jaar-waarborg. Skakel Luther

Cronje 082 891 4052

HOUTKAPPERTJIE:083 568 1568

Afsaag, 'trim' enverwydering van bomeKaggelhout te koop.

LOODGIETERLOODGIETER24-UUR-DIENS24-UUR-DIENS

14 JAAR

ONDERVINDING

GEBARSTE PYPE

GEISERS

VERSTOPTE RIOLE

056 215 1515

078 383 8897

KDP DIENSTE

RCS Kaarte ennuwe rekeninge

ook noubeskikbaar.

056 212 2977056 212 2977Noodnommer:Noodnommer:

StefanStefan082 653 6222082 653 6222

OndergrondseOndergrondseelektrieseelektriesekabelfoutkabelfoutopsporingopsporing

ROCK STEADY TRADING(Pty) Ltd - 084 714 8925

Seal leaking roof,devils fork, maintenance,

restoration of houses , tiling,paint jobs, drains, carports.Paving - Guarantee given

RE-ENAMEL EXPERTHeremalje van ou

staalbaddens. Ons gebruikegte emalje. Werk

gewaarborg. 071 196 2953.www.jgexpert.co.za

TAXI DIENSTE:Vir u en u pakkies

( Skakel076 215 2914

TIP TOPProfessionele

skoonmaak van

matte, meubels en

motors.

Gratis

kwotasies.

Navrae:Louis Keyser by

056 215 2306 a/uof 083 282 8184

tipto

p/k

n/1

7m

aart

2009/jurg

24 HOURSSERVICE

24 HOURSSERVICE

38 President Street, Kroonstad

of056 215 1515078 383 8897

VIR ALLE:

GOEIE VERWYSINGS

BOUWERK, DUIWELSVURK,STAALWERK, AFDAKKE,

TEËLWERK, DREINERING,LOODGIETERSWERK,

VERFWERK

RCS Kaarte ennuwe rekeninge

ook noubeskikbaar.

VIR teëlwerk, staalwerk,verfwerk, bouwerk,

loodgieter- enalgemene herstelwerk en

grasdakke.Skakel gerus 083 255 6773.

WAS VAN VOLVLOER-los matte en

SITKAMERSTELLETop Carpets056 212 5507

DUP'S TRANSPORT:Algemene vervoer en

professionelemeubelvervoer en

verpakking - oral heen.( 082 770 4309

HARNO VERVOER4 & 8-ton-trok beskikbaar virdie verwydering vanbourommel en algemene

vervoerwerkSkakel 073 157 7248

JEF'S ALGEMENEVERVOER & NUTSMAN

Verwydering vanbourommel, takke en enige

iets uit erwe ens.083 494 5877 Faks 056 212 1322

FME WEDDING &PARTY PLANNER

Onthaal, dekor,spyseniering, kerse,

tafels & stoele, stoelcoverskandelare,"underplates",breekware, tafeldoeke,

Rooimat,ens.Skakel 079 515 8814.

VEILIGE STOORPLEKte huur

SAFE STORAGE for hireR 350 p m

082 826 3323

ROOMS TO LETContact

082 908 9555

1992 MERCEDES 200ENog daagliks in gebruik.

R 35 000Skakel 082 257 0348

Page 10: Kroonnuus 7 Mei 2013_

10 KROONNUUS, DINSDAG 7 MEI 2013

1990 JURGENSCLASSIQUE KARAVAAN

te koopR 30 000 ohb

Skakel 083 533 2717

SPRITE ALPINE 85Tent met nuwe dak-

kort pale. Sonder lisensie -R 13 000 -Leonard

Tel: 076 731 9015

Ek koop byna alle

tweedehandse

voertuie, bakkies,

kombi’s en Ventures

vir kontant.

Ek is bereid om

voertuie te gaan haal.

Skakel

Unis 082 959 9120

of 072 203 1614.

VOERTUIE IN GOEIE

TOESTAND TE

KOOP GEVRA.

Vir die beste

kontantpryse,

skakel Chris

082 800 3270 of

056 212 8328.

3 SLAAPKAMERWONING op Kraalkophoewe beskikbaar -

Kontak agent082 264 6222

NETJIESEDUBBELVERDIEPING

MEENTHUIS inDe Bruynspark. Langs dieValsrivier. Lieflike tuintjie

2 Slaapkamers,1.5 Badkamers. Ruimleefvertrek. Kombuis.Enkel motorhuis.

Onderdak parkering.R 4 500 p m

Skakel 083 305 6430

PERSELE TE HUURSkakel

082 908 9555

2 SLAAPKAMERWONING - Oulike kombuis

met teëlvloer - mooikombuiskaste, sitk,

badkamer. Kontak eienaar082 264 6222

ARGITEKTEONTWERPTE HUIS

4 Slpk - 450 m² in JordaniaSpabad in huis.

Skakel 082 257 0348

HUIS TE KOOP3 Slaapkamer huis.

SuidrandSkakel 082 908 9555

171 HA - 75 KM VANKROONSTAD en 24 km

tussen Koppies en Edenville7 Kampe met water - spruit -

33 ha sandlande.2 Windpompe, 4 slaapkamer

woonhuis, stoor.Prys R 10 000

per hektaar + BTW.Skakel

Johan 079 833 3283

JONG DAME IS OPSOEKNA admin/kantoorwerk.

Is rekenaarvaardig entweetalig. Hardwerkend &lojaal. Skakel 073 823 0139

CSS SEKURITEIT isopsoek na tweetalige

beheerkamer operateurs.Verkieslik PSHIRA

geregistreer, tweetalig enmoet rekenaarvaardig wees.Bereid om skofte te werk.Faks u CV na 086 260 6930 of

handig u CV in by10 Louwstraat, Kroonstad

CSS SEKURITEIT isopsoek na tweetaligeontvangsdame, moetrekenaarvaardig wees.

Faks u CV na 086 260 6930of handig in by 10

Louwstraat, Kroonstad

HENDE MODESKROONSTAD

Dames Modewinkel. Eerlikehardwerkende, betroubaredame met sterk verkoops enadministratiewe onder-vinding benodig. Skakel

Rosa Jacobs 011 814 3223 of 8076 735 2707

VAKANTE POS VIRONTVANGSDAME byOogkundige praktyk.

Aansoekers met soortgelykeondervinding sal voorkeur

geniet. Handig CVpersoonlik in:Mellins i-Style,

76 Crossstr, Kroonstad

VERKOOPSPERSOON/ALGEMENE

WINKELASSISTENTPos u CV na: Posbus 1165,

Kroonstad, 9500

122. BOEDEL WYLE:JC DE KOCKBOEDELNOMMER:3088/2013

BOEDELKENNISGEWING

In die boedel van wyleJOHANNA CATHARINADE KOCK (GEBOREBOTHA) Identiteitsnommer520314 0032 082, in lewewoonagtig te ArboretumSentrum vir Bejaardes,Woonstel Nr. 11, Kroonstad,Vrystaat, Boedelnommer3088/2013, Datum vanafsterwe 20/03/2013.

Krediteure en debiteure inbogemelde word hiermeeversoek om hulle eise in telewer en hul skulde te betaalby die ondergetekende binne'n tydperk van dertig (30)dae vanaf 10 Mei 2013.

GC ENGELBRECHTEksekuteur TestamentêrPosbus 1606Kroonstad9500

122. BOEDEL WYLE:J P DAFFUEBOEDELNOMMER:12865/2012

BOEDELKENNISGEWING

In die boedel van wyleJOHANNES PETRUSDAFFUE,Identiteitsnommer280308 5026 081, in lewewoonagtig te Sally MartinPark, Parys, Vrystaat,Boedelnommer 12865/2012,Datum vanafsterwe 08/10/2012

Krediteure en debiteure inbogemelde word hiermeeversoek om hulle eise in telewer en hul skulde te betaalby die ondergetekende binne

'n tydperk van dertig (30)dae vanaf 10 Mei 2013.

GC ENGELBRECHTEksekuteur TestamentêrPosbus 1606Kroonstad9500

Du Randt &

Louw

Ingelyf/Incorporated(Reg No 1997/11218/21)

BOEDEL WYLE:MALEFANE SAMUELMOKHUNOANEBOEDELNOMMER:2664/2013

KENNISGEWING

In die boedel van wyleMALEFANE SAMUELMOKHUNOANE,identiteitsnommer540925 5756 080,woonagtig te7685 Constantia, Maokeng

Kroonstad, 9499

Krediteure en Debiteure inbogemelde boedel wordhiermee versoek om hulrekenings in te dien en hulrekenings te betaal byondergetekende binnedertig dae gerekenvanaf 10 MEI 2013

I MALHERBE-NORVALProkureur vir dieEksekuteurDu Randt & Louw IngelyfPosbus 26Kroonstad

BOEDEL WYLEMMPMODISENYANE:BOEDELNOMMER:13127/2011

KENNISGEWING

Boedel wyle:MMP MODISENYANE

Gebore: 1953-05-02Identiteitsnommer:530502 0725 089Oorlede: 2011-07-04Provinsie: VrystaatBoedelnr: 13127/2011Laaste adres:1439 Tumahole, Parys

Ingevolge Artikel 35 (5) vandie Wet 66 van 1965, wordhierby kennis gegee dat dieEerste en Finale Likwidasie-en Distribusierekening inbogenoemde boedel ter insaelê vir alle persone watdaarby belang het vir 'nperiode van een-en-twintig(21) dae, gereken vanafdatum van publikasiehiervan, te kantore van dieMeester van dieHooggeregshof,BLOEMFONTEIN en tekantore van die landdros,KROONSTAD

PROKUREUR VIREISER/VERWEERDERSADLER INGELYF23A Markstraat,Kroonstad9499Posbus 2483KROONSTAD9500Tel: 056 213 4376Faks: 086 610 8299Verw:ZP VENTER/ak/V00426Leêrnommer: V00426

Du Randt &

Louw

Ingelyf/Incorporated(Reg No 1997/11218/21)

BOEDEL WYLE:MOSIUOA SIMONFOLOTSIBOEDELNOMMER:2931/2013

KENNISGEWINGIn die boedel van wyleMOSIUOA SIMONFOLOTSI,identiteitsnommer390623 5236 085,woonagtig te184 Gelukwaarts, MaokengKroonstad 9499

Krediteure en Debiteure inbogemelde boedel wordhiermee versoek om hulrekenings in te dien en hulrekenings te betaal byondergetekende binnedertig dae gerekenvanaf 10 MEI 2013

I MALHERBE-NORVALProkureur vir dieEksekuteurDu Randt & Louw IngelyfPosbus 26Kroonstad

WARRIORVIAGRA

Steeds in KroonstadbeskikbaarR150 vir

6 Supersterk pille100% veilig, medies

getoets.100%-geld-terug-

waarborg

Beskikbaar by:African Herbal Shop

Reitzstraat 12aWelkom 072 182 2937Gepos word, skakelJandre 073 894 5273

Page 11: Kroonnuus 7 Mei 2013_

KROONNUUS, DINSDAG 7 MEI 2013 11

NETBALSPELERS van die Sentrale Volkskool op Kroonstad, wat vir die Kroon-netbalspannegekies is, is van links Wilma Crous, Palesa Mahlatsi, Lené du Plessis en Anroné van Tonder.

DIE Hoërskool Kroonstad (Bloues) se hokkieseuns wat vir die Fezile Dabi-hokkiespanne ingesluitis, is van links, voor: Tumelo Molato, Ciseron Makoli, Marius Keeve, Khauhelo Nakedi, AdrianClaassens en Gé-Rico Muller; agter: Kalebe Setiloane, Emile Harel, Waylen van Schalkwyk,Jaco van Zyl, Franco van der Walt en WJ Oosthuizen. Afwesig: Frans Kruger.

Bloues se hokkieseuns presteer

PALESA MAHLATSI(links) en Lené duPlessis van die Sen-trale Volkskool is virdie Fezile Dabi-net-balspan (o.12) ge-kies.

SKOLENUUS

BLOUES (Hoërskool Kroonstad) se o.16-seunshokkiespelers speel vanjaar skitterende hokkie.Seuns wat in die o.16-Fezile Dabi-hokkiespan ingesluit is, is van links Thabiso Phakoe, ThabangPhakoe, Lumkile Latyeba, Niekie Kruger, CJ Heckroodt en Joubert Breytenbach.

DIE o.18-hokkiespelers van die Hoërskool Kroonstad (Bloues) wat in die Fezile Dabi-hokkiespan-ne ingesluit is, is van links Theunis Kruger, Warren Bloem, Teboho Malejoane, Bongi Kgotlago-mang, Bryton Abdool, Itumeleng Modiko en Katleho Modiko.

TYDENS die FezileDabi-netbalproeweop Sasolburg is Misavan Niekerk (links) enLirischka Strydomvan die Sentrale Volk-skool op Kroonstad indie o.13-spanne inge-sluit.

VERLEDE jaar het die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad (Rooies) se meisiekoor na die nasionaleronde van die skoolkoorkompetisie deurgedring en ’n tweede plek in Suid-Afrika gewen. Die koorhet aan die Western Music-afdeling van die South African Schools Choral Eisteddfod (SASCE)deelgeneemen ’n eerste plek in dieKroonstad-streek verower. Hier ismnr. PetrusMoopi (departe-ment van onderwys: Sport en Kultuur), Marlene Steenkamp (koorleier) en Anton Janse van Rens-burg (skoolhoof) met die oorhandiging van die trofeë en medalje. Foto: Tinkie Hattingh

Page 12: Kroonnuus 7 Mei 2013_

12 KROONNUUS, DINSDAG 7 MEI 2013

Blouvis kry gouden silwer in PE

Verslaggewer

CORNELL LOUBSER, ’n Blou-vis aan die Hoërskool Kroon-stad, het op die senior nasiona-le swemkampioenskapsbyeen-koms in Port Elizabeth haarpersoonlike tye in die 50 m- en100 m-vlinderslag, 50 m- en100 m-vryslag en 200 m- indivi-duele wisselslag verbeter. Syhet goud in die 50 m- en

100 m-vlinderslag en silwer indie 50 m- en 100 m-vryslag,asook die 200 m- individuelewisselslag, gewen.Cornell het ook vir agt nom-

mers op die Dowe OlimpieseSpele gekwalifiseer. Dit wordeinde Julie in Bulgarye aange-bied.Cornell is ’n lid van die Vals-

rivier-swemklub en word deurUlrich van Wyk afgerig.

CORNELL LOUBSER Foto: Verskaf

DIEAfrikaanseHoërskool Kroonstad (Rooies) se swemmerswat gekwa-lifiseer het om aan die provinsiale vlak 2-swemkampioenskapsbyeen-koms op Sasolburg te gaan deelneem, is van links WPWessels, Donnévan Wyk, Wiandré Erasmus en CJ Barnard. Wiandré was negende indie 200 m-vryslag in die eindronde.

Foto: Tinkie Hattingh

Kwalifiseer vir gala

Kroonstad gee Rovers pakDanie Swanepoel

DIE spanne van dieKroonstad- en Wel-kom-Rovers-rugby-klubs het Vrydag-aand op dieAfrikaan-se HoërskoolKroonstad (Rooies)se velde kragte ge-meet.Kroonstad se eer-

ste rugbyspan het ’noorwinning van 23-12oor Rovers se eersterugbyspan behaal,terwyl die tweedespan met 14-31 teenRovers vasgeval het.In die eerstespan-

wedstryd het Kroon-staddadelikaangevalen binne die eersteses minute het dietuisspan se losska-kel, Tiaan van Wyk,die punte vir sy spanlaat begin rol. Hy het’n uitstekende skep-skop deur die pale ge-jaag, asook ’n straf-skop uit die gebiedvan die besoekers,om in die eerstekwartier reeds met6-0 teen Rovers voorte loop.Dit was egter die

linkervleuel vanKroonstad, Nelis deKock, wat die eerstedrie aangeteken hetmet goeie bal deur dieagterlyn gegenereerom eindelik vir ’nvervyfde drie in diehoek van Rovers oorte duik.Die rustydtelling

was 23 punte teenoordie geen van die be-soekers.Die tweede helfte

het weer aan die ver-dedigende kampioen

van die liga, Rovers,in die punte-afdelingbehoort. Die besoe-kers het geantwoordom gereeld die verde-digingvanKroonstadte breek en so ’n driein die eerste kwartieraan te teken en weertien minute voor dieeindfluitjie.Die tuisspan het eg-

ter sy karakter gewysomdie aanval van diebesoekers af te weeren so die eindtellingop 23-12 vir Kroon-stad te staan te bring.Kroonstad se twee-

de span het te veelfoute teen Rovers ge-maak.Hoewel die tuis-

span in die eerstehelfte die meeste vandie speelwerk gedoenhet, het die besoekershul drieë uit die tuis-span se foute gaandruk.Die tuisspan het

punteloos gaan waterdrink met die rustyd-telling op 31-0 vir diebesoekers.Met hul rûe teen

die muur het die tuis-span die tweede helf-te weggespring metdie agterstand wat

soos ’n berg voor hul-le gelê het. Maarweer, soos in die vori-ge wedstryd, het hul-le in die tweede helftebaie beter vertoon .Met ’n bietjie meer

balbesit en minderfoute het hulle met ’nterugvegpoging be-gin en met skitteren-de spel het die buite-senter, André Coet-zee, sy eerste driegaan druk wat deurJacques Labuschag-ne verdoel is.Kroonstad was on-

gelukkig om nie tenminste nog ’n drie tedruk nie. Kroonstadse tweede span hetongelukkig ’n tweedeagtereenvolgendekeer op sy tuisveldvasgeval en die eind-telling was 31-14 indie besoekers seguns.Die komende Vry-

dag speel Kroonstadteen die Welkom-rug-byklub op die teen-standers se velde inWelkom.Die tweede spanne

skop om 19:00 af,waarna die eerstespanne se wedstrydsal volg.