Jeremia 31:7- Jeremia 31:7- 9 9
Jeremia 31:7-9Jeremia 31:7-9
God nooi God nooi ons uit en ons uit en
ons kom tot ons kom tot rusrus
Voorganger :Ons hulp is in die naam
van die Here.Gemeente:
Die Here wat die hemel en die aarde
gemaak het. Amen.
Voorganger: Ons steek hierdie kers
aan in die Naam van God die Vader wat die wêreld
geskep het en ons vul met lewensasem.
Voorganger: Ons steek hierdie kers
aan in die Naam van God die Seun wat die weg gebaan het vir ’n lewe
van oorvloed
Voorganger : Ons steek hierdie kers
aan in die naam van God die Heilige Gees wat ons seën met die liefde van
God
Gemeente: Ons steek hierdie drie kerse aan as teken van
die liefdevolle Drie-eenheid: God oor ons. God met ons. Van die
begin tot die einde. Van ewigheid tot ewigheid.
Amen.
God praat God praat met ons en met ons en ons luisterons luister
Familie-Familie-oomblikoomblik
HervormingHervorming-Sondag-Sondag
Sosiale Sosiale ontwortelingontworteling
Red u volk, Red u volk, HereHere
Vuil handeVuil hande
Alles Alles verlore?verlore?
God is nie God is nie magteloos magteloos
nienie
Kern van Kern van die die
ReformasieReformasie
God God vergeet vergeet God se God se
kinders niekinders nie
Onbegrensde Onbegrensde en inklusiewe en inklusiewe
liefdeliefde
Hoopvol, Hoopvol, persoonlik, persoonlik,
nounou
God stuur God stuur ons om te ons om te
leefleef
Volgende Erediens:Volgende Erediens:Deuteronomium 6:1-9Deuteronomium 6:1-9