Genl. Hendrik Schoeman SPORTVERSLAG 2018
Genl. Hendrik Schoeman
SPORTVERSLAG 2018
SPORTSOORTE AANGEBIED
TOP 5 RUGBY EN NETBAL KAMPIOENE 2017
ATLETIEK RUGBY
WELPIE RUGBY NETBAL MINI NETBAL KRIEKET MINI KRIEKET SAGTEBAL HOKKIE MINI -HOKKIE LANDLOOP
TENNIS SWEM SKAAK
GHOLF RUITERSPORT
ATLETIEK
Bokkesport
Alle Gr.R en Gr.1 leerders neem deel.
Gr.R atletiekdag
Top 4 - Kampioene
39 Atlete in kringspan.
16 Atlete in distrikspan.
10 Atlete in streekspan.
7 Noordwes atlete.
1 Medalje op SA‟ s.
RUGBY EN WELPIERUGBY 10 Welpierugby spanne.
Schoemies welpiedag
8 x “15 man” spanne. 0/9 EN O/10A en B toer na
Jubaweni. O/11 toer na Konka kampe.
1ste span toer na Margate.
Top 4- Wenner
12 seuns in Brits Sirkel rugbyspan.
2 x O/12 Luiperds afrigters.
2 x O/12 Luiperds rugbyspeler.
1 x O/13 XV-tal rugbyspeler.
2 x O/13 Cravenweek spelers.
8 spanne ligawenners.
4 spanne is Noordwes grootskole naaswenners in die liga.
2 spanne is Noordwes grootskole ligawenners.
Rugby akademie (Gr.R-3) Jan-Des
NETBAL EN MINI NETBAL
12 Mini netbal spanne.
12 Senior spanne.
O/13 A en B span toer na Margate.
Top 4 kampioene.
2 Spanne is ligawenners.
13 Dogters in distrikspan.
7 Dogters in streekspan.
Netbalkliniek vir O/6-O/13.
KRIEKET EN MINI KRIEKET
4 Seuns mini krieket spanne.
6 Senior krieket spanne.
2 Krieketblaaie.
Eerste span toer na Sundown Ranch.
O/11 toer na Jubaweni.
Voltydse krieket akademie by skool. Jan. tot Des.
Neem deel aan Noordwes grootskole liga.
20 Spelers in kwena distrikspanne (O/11-O/13)
1 Noordwes speler in 2015 opgelewer.
SAGTEBAL
4 Seuns spanne.
4 Dogters spanne.
Neem deel in Gauteng liga.
3 Spanne ligawenners (2015)
20 Spelers gekies vir kwena gekombineerde span vir deelname aan Desember toernooi.
O/13A seuns behaal eerste plek by Summer games.
8 Spelers in „All stars‟ spanne.
Sagtebalkliniek vanaf 2015.
LANDLOOP Neem deel aan ANWN
byeenkomste.
8 Atlete in Noordwes-Noord
span.(2016)
SA‟ s deelname in George
2016.
TENNIS
Neem vanaf 2016 deel in die Gauteng Noord liga.
2 Spanne in gemengde liga.
2 Seuns- en 2 Dogtersspanne in Noordwes liga.
Neem deel in Noordwes grootskole liga.
Beginnertennis deur proffessionele afrigters vanaf Gr.R.
SWEM
Huis gala vanaf O/7- O/13.
Ongeveer 80 Swemmers.
Noordwes kampioene in 2012, 2013 en 2016.
Beste seunsspan en dogtersspanne in Noordwes.
Skoolspan neem deel aan gala‟ s in omgewing.
Proffessionele afrigting beskikbaar.
HOKKIE
Begin in 2013 met twee O/9 spanne.
2015 O/8, O/9, O/10, O/11 en 3 oop
spanne.
Neem deel in Brits Sirkel ligas.
Vanaf 2016 neem ons deel in die
Northerns hokkie liga met 7 mini
hokkie en 3 hokkie spanne.
GHOLF
Neem deel aan
Noordwes skole kompetisie.
Ligawenners (2015)
1 x SA junior in 2016.
Provinsiale O/13 kampioen.
5 Jaar vergelyking (2012-2016)
2012 2013 2014 2015 2016 2017 2018 Atletiek 39 Kring 41 Kring 65 Kring 93 Kring 39 Kring Kring Kring
14 Distrik 25 Distrik 22 Distrik 23 Distrik 16 Distrik Distrik Distrik
7 Streek 10 Streek 8 Streek 10 Streek 10 Streek Streek Streek
3 NW 3 NW 3 NW 4 NW 3 NW NW 7 NW
Rugby Brits Sirkel 10 Brits Sirkel 9 Brits Sirkel 10 Brits Sirkel 12 Brits Sirkel 12 Brits Sirkel Brits Sirkel
NW O/12 0 NW O/12 0 NW O/12 1 NW O/12 2 NW O/12 2 NW O/12 NW O/12
NW XV-tal 1 NW XV-tal 0 NW XV-tal 3 NW XV-tal 4 NW XV-tal 1 NW XV-tal NW XV-tal
NW 0 NW 0 NW 0 NW 2 NW 2 NW 0 NW 0
Cravenweek Cravenweek Cravenweek Cravenweek Cravenweek Cravenweek Cravenweek
Netbal Distrik 14 Distrik 14 Distrik 12 Distrik 13 Distrik 13 Distrik Distrik
Streek 5 Streek 5 Streek 3 Streek 2 Streek 7 Streek Streek
NW 0 NW 0 NW 0 NW 1 NW 0 NW 0 NW 0
Krieket Kwena 10 Kwena 10 Kwena17 Kwena 24 Kwena 20 Kwena Kwena
NW 3 NW 3 NW 3 NW 1 NW ?TBA NW NW
Sagtebal Kwena 10 Kwena 8 Kwena 20 Kwena 20 Kwena 20 Kwena Kwena
All Stars All Stars All Stars All Stars 8 All Stars TBA All Stars All Stars
Summer Games
Summer Games
Summer Games
Summer Games
Summer Games
Summer Games
Summer Games
Landloop NW 11 NW 17 NW 18 NW 20 NW 8 NW NW
Hokkie NW 1 NW 1 NW
BUITESPORTSOORTE
(Nie in skoolverband aangebied)
Akrobaat Judo Stoei Lewensredding Karate Trampolien Gimnastiek Bergfiets Tweekamp Driekamp Boogskiet Motorfietsrenne Ringbal
Baie dankie
Ouers vir al die baie kilometers wat u agter ons kinders aanry.
Ouers vir al die kostes wat u aangaan vir u kinders se sport.
Ouers vir al die positiwiteit teenoor ons afrigters en spelers.
Afrigters vir al u passie en opoffering.
Seuns en dogters vir „hoendervleis‟ oomblikke.
BL vir die beskikbaarstelling van finansies op die begroting vir sport.