-
Volume 4,Uitgawe 41129 Desember 20lI
a a
HOERSKOOL BELLVILLE
BOODSKAPVANDIE HOOF
Belangrike DatumsSien bladsy 4.
Binne hierdie uitgaweBoodskap van die Hoof bl. IFinansies
bl.zVoorkoms bl.zAkademie bl.2Sport bl.2Kultuur bl.3Afskeid van
personeel bl. 3Belangrike datums bl.4
n$eagteouerAan die einde van 2011 is dit seker goed om
terug te kyk op'n jaar wat vir almal sekerlik'n aanpassing
was.
Dit voel soos nou die dag dat mnr. Janse van
Rensburg vir my en Hannelize op die
lughawe ontmoet het toe ons die eerste keer
die Kaap besoek het. Meer nog voel dit soos
gister toe Jade, Micheala en Nadia ons voor
die skool ontmoet het met 'n stewige
Bellville-groet. Ek kan met eerlikheid s6 dat
hierdie drie leerders my deur die jaar
ondersteun het en dat ons ongelooflik goed
saamgewerk het. Ek wil graag hulde bring
aan elke leerder van Ho6rskool Bellville se
opregte vriendelikheid, entoesiasme en
inisiatief. Dit sal my vir altyd by bly.
Ek wil graag my dank betuig aan die
Beheer l i ggaam en oue rs v i r hu l l e
ondersteuning aan die skool. Hier moet
veral die OOV en Leeuklub bedank word vir
hulle onbaatsugtige diens. Ek glo sterk dat
ouer - en leerderbetrokkenheid die enigste
medium is waardeur ons uitnemendheid kan
bereik.
Dankie vir die talle boodskappe en e-posse
van ondersteuning vir die skool. Dit word
hoog op prys gestel.
Ek is dien onder die indruk dat 'n nuwe
word deur almal nie. Ek is ook terde€ bewus van
die feit dat 'n visie vir die skool ftoewel dit
dieselfde behoort te wees) nie op dieselfde wyse
deur almal gesien, ondersteun en toegepas word
n ie . Daa rom w i l ek e l ke ad junkhoo f ,
departementshoof en personeellid bedank vir die
harde werk deur die jaar. Dankie aan elkeen wat
my ten volle ondersteun het en my las ligterprobeermaakhet.
Ons as skool het ongelooflik hard gewerk en
verskeie projekte aangepak. Hieronder volg 'n kort
opsomming van wat ons vermag het hierdie jaar.
Getalleen bemarking. Opgradering van die webbladsy en die
inkorporering van
die interaktiewe leerstelsel en Facebook.o
Hersiendieprospektus.r Hersien die opedag.o Ondersoek die maak
van'n nuwe skooltas
vir die skool.. Stel die dra van skooldrag tydens
buitemuurse aktiwiteite in.r Ondersoek die kleure en klere van
alle
aktiwiteite by die skool.o Strategiese beplanning van die skoolo
Persoonlike besoeke aan voederskole
saam met leerderleiers.e Daar word oor die 290 persoonlike
onderhoude met elke nuweleerder en sy ouers gevoer.
Akademier Daarstelling van Addisionele Wiskunde
by die skool.o Diagnostiese toetse op die interaktiewe
leerprogram, asookhulpklasse vir voornemende gr.8 leerders.
r Persoonlike gesprekke met gr.l2leerdersen hul ouers.
. Skep van 'n beplanningsgids vir elkeleerder in die skool en
vooruitsewerktetoetstelsel vir 2012.
Personeelo Daarstelling van
personeelstruktuur.
'n nuwe
r Die aanstelling van twee nuwe internevisie-hoofde. Dit is
aangenaam omaangenaam om aan te kondig dat mnr. M.Aucamp (Sport en
Eksterne Bemarking)
aangestel is.o Die aanstelling van sewe nuwe
intern e departementshoofde.Baiegeluk aan me. E. Brand, me.M.
Human,me. M. Emery mnr. E.Coetzee, mnr. A. Cromhout, me. H.Rulfo,
me. M. Franken
o Aans te l l i ng van twee nuwepersoneelposte.
e A a n s t e l l i n g v a n ' n s p o r t -wetenskaplike in
die gimnasium.
Administrasie en organisasie. Herstrukturering van die
finansi€le
kantoor en personeel.o Die aankoop van'n nuwe finansi€le
stelsel naamlik PASTEL.o Die ondersoek en aankoop van 'n
nuwe administrasie stelsel naamlikSASPAC.
o Hers iening van daagl ikse enweeklikse organisasie van
dieskool.
Terrein en sekuriteito Ontwikkelingvandiegimnasium.o
Diesekuriteitsomheiningsprojek.
Ek wil graagmy dank betuig aan elke ouer
wat reeds die omheiningsprojek ondersteun
het. U bydrae word ongelooflik waardeer en
ons hoop dat u binnekort die vrugte van uinsette sal kan sien.
Ek wil graag die hoop uitspreek dat daar nog baie ouers in 2012
salwees wat hierdie projek gaan ondersteun.
Soos u kan sien het die skool 'n groot poging
aangewend om die Ho€rskool Bellville in
stand te hou en te verbeter. Hopelik kan onsgesamentlik as
ouers, onderwysers enleerders nog ho0r hoogtes bereik. Mag u
elkeen 'n besondere Kersfees saam met ugesin deurbring en
heerlik uitrus vir die nuwe
uitdagings n 2012. Mag ons besef dat alhierdie dinge slegs kan
plaasvind, omdat'n
Ho€r Hand ons lei op 'n pad wat Hy vir die
skool bepaal. Mag Hy elkeen oor hierdie
feesseisoen beskerm en bewaar.
PARATUSADOMNIADeon duPlessis
-
Ho€rskool Bellville
FINANSIESDie skool se finansies verkeer steeds onder druk en ons
doen 'n
beroep op ALLE ouers om hul verpligtinge stiptelik na te kom!
Allevorms t.o.v. u finansiEle verpligtinge (ook
vrytellingsaansoeke)vir20l2 moet nou reeds by die skool wees.
Indien dit nie die gevalis nie, moet ons u dringend versoek om nou
na talle versoeke in dieverband, die betrokke vonns inte handig.
Kontak gerus Me. EstelleSmit, ons debiteureklerk, in die
verband.Ons herinneru ookdaaraandatuR500 afslag kry indienuvoor
ofop3 I Januarie 20 12 u v olle skoolfond s vir 20 12 betaal !
VOORKOMSAIle leerders se voorkomsmoet reeds op dag 1 van dienuwe
skooljaar aan diegedragskode voldoen. (vgl.Webtuiste)
AKADEMIEBaie geluk aan al die leerders wat hierdie jaar hard
gewerk het en mooi prestasies behaal het.Dietoppresteerders sal
tydens die akademiese prysuitdeling in Februarie vereer word, maar
elke leerder watvolgens sy vermoe presteer het, is 'n wenner.
Ons is ook trots op die groot aantal oudleerders wat by tersiOre
inrigtings hul merk gemaak het. 'n
Oudleerder, Jaami Koch wat in Graad 12 die eerste posisie
landswyd beklee het, het ook haar MBCHBgraad Cum-Laude verwerf.
Baie geluk!
Ons vra om verskoning dat 'n groot aarfial selfgedrukte
werkboeke vir 2012 nie tydens diehandboekverkoping beskikbaar was
nie. Die drukkea Afri-Digital/ Mendec ,het ons lelik in die
steekgelaat en dit nadat hulle ons keer op keer verseker het dat al
die boeke betyds gelewer sou word en dieeerste manuskripte op 14
November aan hulle oorhandig is. ( Nie een van hierdie boeke is
betydsgelewer nie!) Werkboeke sal nou eers op 10 Januarie vanaf
15:00 - 18:00 beskikbaar wees.
SPORTBert Moolman is as sportwetenskaplike en
gimnasiumbestuurder aangestel en is tans hard besig om al
dieonderskeie sportspanne te evalueer.
Tans word daar ook hard gewerk om die gimnasium voor te berei
vir 2012.In samewerking met Pae Blaauw,biokinetikus, en OPTI-M
Sport Solutions word 'n "tubesgym" geinstalleer. Dit gaan gebruik
word om al diesportspanne te evalueer en voor te brei tot ho€r
hoogtes. Ons is baie opgewonde oor die program.
Etienne Nagel, Francois Botha en Mome Willemse is gekies vir die
WP-0/198 krieketspan. Hulle gaanaandie 0/19B nasionale
krieketweekdeelneem wat van 5- 8 Desember in Kaapstad gehou
word.
In die laaste drie jaar het Hoerskool Bellville vier spelers
gehad in die WP-kreieketspanne. Wel gedaan.
-
Hoerskool Bellville
KIJLTIJIJROp kultuurgebied bied die Hodrskool Bellville vir elke
leerder'n verskeidenheid aktiwiteite aan. Ons is baie trots op
diewonderlike prestasies van ons leerders die afgelope jaar, maar
dit is ook belangrik dat soveel as moontlik van ons
leerdersbetrokke is by die kultuuraktiwiteite. Dit ontwikkel hulle
veelsydig tot volwassenes. Baie dankie aan al ons leerders wat
dieafgelopejaar so hard gewerk het. Sonder die ouers se
aanmoediging en betrokkenheid sou dit nie moontlik gewees het
nie.
Die skoolkoor, van vanjaar af o.l.v. mev. Hannelize du Plessis,
het toptoekennings van Eisteddfods en Koorfeeste ontvang.
Dieblaasorkes het net so goed presteer en was die wenners van hulle
afdeling by die Tygerberg Eisteddfod.
Ons skoolkoerant, Sapiens,het die derde plek behaal in die
Nasionale Skoolkoerantkompetisie en die redenaars het ook
goedpresteer. Hulle wen die interskole en behaal'n tweede plek in
die Model United Nations Debatefor High School Learners.
Die groep Handsfor a Bridge het'n samewerkingsooreenkoms met'n
skool in Langa en een in die VSA. Vyf van ons leerders entwee
onderwysers was gedurende die Septembervakansie op besoek aan
Roosevelt High in Seattle.
Ook op toneelgebied het ons 'n besige jaar gehad. Die Hoerskool
Bellville het weer die Stad Kaapstad Tbneelspelkompetisie
opnasionale vlak aangebied en Gavin Kruger behaal die derde plek.
Twee van ons produksies neem aan verskeie toneelfeeste deelen wen
twee daarvan. Groot getalle leerders was ook betrokke by die
Kinderteater, Gr. 1 I -regisseurs en verhooggrimering.
Ons moedig leerders aan om in20l2 betrokke te raak by die groot
verskeidenheid Kultuuraktiwiteite.
AFSKEID VAN PERSONEEL
Me. Renate WesselsDaar is inderdaad 'n tyd om te kom en'n tyd om
tegaan. Metjou aankoms twee jaar gelede hetjy ons metjou
entoesiasme, toewyding, positiewe gesindheid en
ffn sin vir humor kom oorweldig. Ons mooiste wensevergesel jou
op die nuwe afdraai van jou lewenspad.Jy het diep spore gehap in
die harte van kollegas entalle leerders.
Me. Taryn CatherineBaie dankie vir twee wonderlike jare wat jy
metons gedeel het. Jou borrelende persoonlikheid enlekker lag sal
ons altyd onthou. Die leerders gffulal die hartsgeselsies en
saamkuier in jou kantoorweeslik mis. Die Sederbergkampe,
Outeniqua-staptogte, Oranjerivier, Tafelberg en alle anderkampe is
almal mooi herinneringe wat jy saammet ons beleefhet. Baie dankie
vir alles en senietdie nuwe uitdagings,
Me. Lettie GouwsJou fantastiese menswees en mooi
beginselswaarvolgensjy leef, was elke dag vir ons'n inspirasie.Jou
stiptelikheid, deeglikheid, regverdigheid enwerksvermod het nie 'n
gelyke nie. Ons kan ons gladnie indink sonder jou nie. Mag jou
aftrede metvreugde gevul wees, want'vreugde kan die eggo vanGod se
lewe binne-in jou wees.' Dankbaarheid vir 'n
vol lewe gee sin aan gister, bring vrede vir vandag enskep 'n
nuwe droom vir m6re.
-
Hodrskool Bellville
BELANGRIKE DATUMS
JANUARIE9-Skool open vir opvoeders
10-Gr. 8 ori€ntering begin.Handboeke te koop (1 5 :00 - I
8:00)
I 1-Skool open vir leerdersl2-Gr.8 Oueraand13-Gr.
8Aanlegtoetse
Gr. 8Atletiek(14:30 - 17:00)l4-Krieketproewe
Atletiek: Kliniek Bredasdorp16-HandboekkontroleI
7-Ori€nteringsaand vir nuwe ouers/leerders
BaadjieplegtigheidI 8-Leeuklubvergaderingl9-Gr.12 & 1l
Inligtingsaand2l-Krieket
Atletiek: Bellvilleklub22-Kerkdiens :7 5 jaar
25-Skool verj aardag: Optog entuinpartyMTBS (12:30-14:15)
27 -Gr. 12 F inale vakkeuseAtletiek : Norm an Hauzer
uitnodigingsbyeenkoms28-Krieket
Atletiek:WPJuniorVCSV Saamtrek van Laerskole en Ho€rskoleby
Ho€rskool Bellville
3O-Krieket
l2-Impulse Gr. 8 KampI 3 -Hokkie Afr
igtersvergaderingl4-Civiedag
ValentynsroseHokkieproewe 0/18
15-Netbalproewe 0/16Hokkie proewe 0/18
16-0/16 NetbalproeweI 8-Krieket Interskole20-
Seksieleierverkiesing
Paaseierinsameling2 I -Hokkieproewe 0/ I 6
Netbalproewe 0/1422 -P aas eier insame I ing
Hokkieproewe 0/1623 -Paaseierinsameling
Redenaarkompetisie HSBNetbalproewe 0/14
24-Paaseierinsameling75jr. BringenBraaiPersoneelfunksie
Pretloop
25-Krieketvs SACS27 -Graadleierverkiesing gr. 82
8-Graadleierverkiesing
Hokkieproewe 0/1429 - Gr aadleierverkie sin g
Hokkieproewe 0/14Krieketvs Stellenberg
5 -Boek en L€erkontrole tot n MrtProjekte/ Terreinkomitee ( I 8
: 00)
6-Krieket7-Krieket8-Beheerliggaam Dagbestuur ( I 9 : 00)
Kinderteater9-Kinderteater
Finale vakveranderins Gr. I 0+1 I12-Orkeskamp
Krieket0/ I 9 Rugby Boland LandbouOrkeskamp
l3-Krieketl4-Gr. 7 Hoofleierbraai
CivviedagKrieket
l3-Besoek Laerskole14-Besoek LaerskoleI
6-Loopbaanuitstalling
HFBKampBrackenfell Sportdag0/14 HokkiekliniekKrieket
17-HFBKampBrackenfell Sportdag0/14 HokkiekliniekKrieket
2l-MensregtedagVISFEESPretloopRugby 0/19 en 0/14
RugbyweekImpulse klim LeeukopNasionale HokkiekursusRugby 0/19 en
0/14 Rugbyweek
23-Skool sluit24-Rugby 0/19 en 0/14 Rugbyweek
Netbaltoemooi Paarl 0/16
F'EBRUARIEl -Toets / MTBS hele dag
Krieket2-Skool tot I 2:30 - MTBS Big Brag
Waatlemoenfees3-MTBS6-Projekte/Terreinkomitee ( I 8:00)
Krieket7-Eerste toetsreeks begin
Netbalproewe 0/198-Krieket9-PrysuitdelingI 0-Atletiek :
Villiersdorp1 1 l ' -^" lca l i r Q Tlamn
MAARII -Toneelkompetisie-uitdunne
(lMaarr-23 Maart)Graadleierverkiesing Gr. 8Rugbyproewe
2-Rugbyafr igtingskliniekBellville
hokkiedagKoorkampVCSVWeS-Kaapkamp
3-Krieket vs StellenbergKoorkampVCSVWes-Kaapkamp
4-KoorkampVCSVWes-Kaapkamp