Ons staan vandag stil by Jesaja 43: 16 -21 1 09:00 Klassieke Diens Dr Tinus van Zyl (Doop) Kerkgebou 09:00 Familiediens Ds André Agenbag Gemeentesentrum Jeuggroepe Voorskool tot gr 6 7 April 2019 VANDAG 18:00 DG Leef diens Dr Tinus van Zyl Jeuggroepe gr 7-11 Dissipels van Jesus, saam in diens van God se nuwe wêreld BAIE WELKOM NUWE INTREKKERS! Ons wil jou graag leer ken en kan nie wag om jou te ontmoet nie – gee gerus jou kontakbesonderhede aan die kerkkantoor deur. Een van ons leraars sal dan kontak maak om 'n besoek af te lê. Skryf gerus jou naam in die nuwe intrekkerboek in die portaal. Jy kan ook ons webblad besoek by www.durbanvillegemeente.co.za vir meer inligting oor die gemeente. Lidmaatskapoorplasings kan by Christa aangevra word by 021 9756370. Ons sien uit om jou deel te maak van die Durbanville Gemeente-familie! Ons leer ken ook die aard van God se verlossing in die profesie van Deutero-Jesaja (40-55). Dis 'n nuwe skepping wat deurbreek in die dorheid van die woestyn. Hierdie verlos- singsdaad van God is telkens nuut in nuwe omstandighede: “God gaan iets nuuts doen!” Só moes die ballinge in Babilon agterkom. So kan die Christengemeenskap na Pase ook agterkom. In die verlossingswerk van Christus, soos treffend verbeeld in sy lydensweg, kruisiging en opstanding, is God besig om sy verlossingsdade nuut te realiseer. Christenge- lowiges kan hulleself instem op die toonaard van Deutero- Jesaja se profesie. Dit dien tot troos (soos in die geval van Deutero-Jesaja), maar ook tot aanmoediging. Prof Louis Jonker Elke Donderdagaand vanaf 19:00 bied ds André Agenbag 'n oop Bybelstudiereeks aan waarheen almal uitgenooi word. Hierdie kwartaal begin ons met 'n Bybelstudiereeks, “Johannes, die geliefde dissipel van Jesus.” By die DOOPVONT ... VAN WYK Riaan & Celeste doop vir WIHAN SCOTT MJ & Mandy doop vir JANINE & LARA WILKE Sarel & Marna doop vir DANIËL
4
Embed
By die DOOPVONT - Durbanville Gemeente April BlitSig_2.pdf · jou deel te maak van die Durbanville Gemeente-familie! Ons leer ken ook die aard van God se verlossing in die profesie
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Ons staan vandag stil by
Jesaja 43: 16 -211
09:00 Klassieke Diens
Dr Tinus van Zyl (Doop)
Kerkgebou
09:00 Familiediens
Ds André Agenbag
Gemeentesentrum
Jeuggroepe
Voorskool tot gr 6
7 April 2019
VANDAG
18:00 DG Leef diens
Dr Tinus van Zyl
Jeuggroepe gr 7-11
Dissipels van Jesus, saam in diens van God se nuwe wêreld
BAIE WELKOM NUWE INTREKKERS!
Ons wil jou graag leer ken en kan nie wag om jou te
ontmoet nie – gee gerus jou kontakbesonderhede aan die
kerkkantoor deur. Een van ons leraars sal dan kontak
maak om 'n besoek af te lê. Skryf gerus jou naam in die
nuwe intrekkerboek in die portaal. Jy kan ook ons webblad
besoek by www.durbanvillegemeente.co.za vir meer
inligting oor die gemeente. Lidmaatskapoorplasings kan by
Christa aangevra word by 021 9756370. Ons sien uit om
jou deel te maak van die Durbanville Gemeente-familie!
Ons leer ken ook die aard van God se verlossing in die
profesie van Deutero-Jesaja (40-55). Dis 'n nuwe skepping wat
deurbreek in die dorheid van die woestyn. Hierdie verlos-
singsdaad van God is telkens nuut in nuwe omstandighede:
“God gaan iets nuuts doen!” Só moes die ballinge in Babilon
agterkom. So kan die Christengemeenskap na Pase ook
agterkom. In die verlossingswerk van Christus, soos treffend
verbeeld in sy lydensweg, kruisiging en opstanding, is God
besig om sy verlossingsdade nuut te realiseer. Christenge-
lowiges kan hulleself instem op die toonaard van Deutero-
Jesaja se profesie. Dit dien tot troos (soos in die geval van
Deutero-Jesaja), maar ook tot aanmoediging.
Prof Louis Jonker
Elke Donderdagaand vanaf 19:00 bied ds André Agenbag 'n
oop Bybelstudiereeks aan waarheen almal uitgenooi word.
Hierdie kwartaal begin ons met 'n Bybelstudiereeks,