Top Banner
Die ksntlappie is gehekel met Coats Ancbor/Chain Mercer-hekelkatoen nr. ZO. Een wie1motiefis 13 em in deursnee. Die voltooide skinkbordlappie is 52 x 38cm. .; " .... ..... , .- " a; ' Gooi 'n sierlike lappie oor jou skinkbord vir daardie ekstra tikkie styl. Deur Annine van Reenen Bedien I' . t.,
3

Bedien - rooi rose | Stylvol, sinvol, propvol in... · trossie in vig kb; herh van :« nog 2 keer, eindig laaste herh by " Knip gare af. 3e ry: Verbind gare aan eerste 3ks-ls aan

Sep 17, 2018

Download

Documents

doankhanh
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: Bedien - rooi rose | Stylvol, sinvol, propvol in... · trossie in vig kb; herh van :« nog 2 keer, eindig laaste herh by " Knip gare af. 3e ry: Verbind gare aan eerste 3ks-ls aan

Die ksntlappie is gehekel met Coats Ancbor/Chain Mercer-hekelkatoen nr. ZO. Een wie1motiefis 13 em in deursnee. Die voltooide skinkbordlappie is 52 x 38cm.

.; " .........

, .-" a; '

Gooi 'n sierlike lappie oor jou skinkbord vir

daardie ekstra tikkie styl. Deur Annine

van Reenen

Bedien I' . t.,

Page 2: Bedien - rooi rose | Stylvol, sinvol, propvol in... · trossie in vig kb; herh van :« nog 2 keer, eindig laaste herh by " Knip gare af. 3e ry: Verbind gare aan eerste 3ks-ls aan

SKINKBORDLAP

BENODIGDHEDE Coats Anchor Chain Mercer-hekel­gaTe NT. 20; 60 gram, kleur na keuse; dit is raadsaam om die benodigde hoe­veelheid op een slag aan te koop; Mil­ward staalhekelpen van 1,25mm (pas hekelpen aan by jou werk, indjen no­dig).

MATE Die voltooide lappie is 52 x 38 em groot.

SPANNING Een motief is 13 em in deursnee.

AFKORTINGS ks - kettingsteek; kb - kortbeen; hlb - halflangbeen; lb :.. langbeen; dsl -d u bbe ls lags t eek ; dri esl - dri e­slagsteek; sp(s) - spasie(s); gs -glipsteek; Is(e) - Ius(se); p - picot ; 0 0 1'­

bl - oorblywende; herh - herhaal ; st (e) - steek (steke).

EERSTE MOTlEF Begin met 8ks, verbind met gs om 'n ring te vorm . Ie ron dte: 16kb in r ing, gs in I e kb. 2e rondte: Ikb in dieselfde plek as gs. *3ks, slaan I kb 001', Ikb in vlg kb; herh van * rondom, maar laat lkb aan einde van laaste herh weg. gs in Ie kb. 3e rondte: Ikb in dieselfde plek as gs, *Ikb in vlg Is. 3ks, I kb in daaropvlg kb: herh van *, maar laat lIb aan einde van laaste herh weg, gs in I e kb. 4e rondte: *Ikb in vlg kb, 2kb in daaTopvlg Is, 3ks, slaan vlg kb 001';

herh van *, eindig met gs in I e kb. 5e- l2e rond te: * Ikb in e lke vlg kb tot Ius , 2kb in vlg Is, 3ks, slaan vlg kb oor: herh van *, e indig met gs in ie kb. 13e rondte: *I kb in elk van vlg 5kb, 8ks, gs in 8e ks vanaf hekelpen, I kb in elk van vlg 5kb, 3ks, Ikb in vlg Is, 3ks, slaan lkb oor ; her h van *, eindig met I gs in I e kb.

98

14e rondte: *Ikb in elk van vlg 3kb, IOkb in 8ks-ls, slaan vlg kb 001', Ikb in elk van daaropvlg 3kb, (3ks, Ikb in vlg Is) 2 keel', 3ks, slaan vlg kb 0 0 1';

herh van *, eindig met gs in I e kb. 15e rondte: *Ikb in elk van vlg 2kb, slaan daaropvlg kb 0 01' , Ikb in elk van vlg 8kb, slaan Ikb 0 0 1', Ikb in elk van vlg 2kb, (3ks, I kb in vlg Is) 3 keel', 3ks, slaan vlg kb 001'; herh van *. eindig met gs in eerste kb . . . 16e rond te: *Ikb in vlg kb, slaan 2kb 001', Ikb in elk van vlg 5kb, slaan Ikb oor, Ikb in vlg kb, (3ks, Ikb in vlg Is ) 4 keer , 3ks, slaan lkb oor ; herh van :S:,

eindig met gs in 2e gemaakte kb. 17e rondte: *Ikb in elk van vlg 3kb, (3Is, I kb in vlg Ib) 5 keel', 3ks, slaan

2lb oor; herh van '~ , eindig met gs in eerste kb. 18e rondte: *Ikb in vlg kb, (3ks, Ikb in vlg Is) 6 keel', 3ks , slaan vlg ks 001';

herh van *, eindig met gs in Ie kb. Knip gare af en werk netjies af. Voltooi eer ste k s-Is punt I e ry: Sla an vlg 3ks-ls 001', heg gare aan vlg Ius vas, Ikb in dieselfde plek , (3ks, Ikb in vlg Is) 4 keel' . Knip gare af en werk af. 2e ry: Slaan Ie Is van laaste rondte oor. heg gare aan vlg Is vas, lkb in dieselfde Is, 3ks, Ikb in vlg Is. Kni p gare af en werk af. Tweede punt Slaan vlg twee 3ks-lse van 18e rondte oor , heg gare aan daaropvlg Is vas en hekel soos vanaf * iI) eerste punt . Voltooi die oorbl 6 punte op dieselfde manier . 1ge r ondte: Heg gare aan dieselfde plek as laaste gs van 18e rondte vas, Ikb in dieselfde st, hekel 001' los draadjies om dit af te werk, *( 2kb in vlg Is, Ikb in daaropvlg kb) 4 keel', 3kb in vlg Is , 3ks, I gs in 3e ks vanaf hekelpen Cn picot gevorm), 3kb in dieselfde Is, Ikb in vlg kb, (2kb in vlg Is, Ikb in daaropvlg kb) 4 keer; herh van * random, maar laat I kb aan einde van laaste herh weg, gs in Ie kb. Kni p gare af.

TWEEDE MOTIEF Soos eerste motief tot 3 punte voltooi is. 1ge ry: 800s 1ge ry van eerste motief tot binne-in eerste p, *lks, I gs in oor­eenstemmende p van eerste motief, lks, gs in 2e laaste ks ('n verbin­dingspicot gevorm ), 3kb in dieselfde Is, *hekel voort soos vir eerste motief tot binne vlg p; herh van * tot * nog een keer en voltooi soos eer ste motief. Maak 3 rye van 4 motiewe, verbind 2 punte van 1 motief aan ooreenstem­mende PUDte van naasliggende mo­t ief. Vul r uimte tussen p unte van mo­tiewe so op: Slaan 8kb nO. 'n wi lle­keurig gekose p oor, heg gare aan vlg kb vas, 5ks, slaan 2kb 001' , hou laaste Is van elkeen op pen en maak O dsl in vlg kb, slaan 2kb 001') 2 keer, Idsl in vlg kb, gare oor hekelpen en trek deur aIle Ise op pen ('n dsl-trossie gevorm ), 5ks, slaan 2kb oor , gs in e lk van vlg 4ks, 5ks, draai, Ikb in vlg 5ks-ls, 5ks, lib in trossie, 5ks, Ikb in vlg 5ks-ls, 5ks, slaan 3kb 001', I gs in vlg kb, draai, '*hekel in vlg 5ks-ls (3kb, Ip en 2kb), lkb in vlg kb, (2kb, Ip en 2kb) in vlg Is, Ikb in vlg lb, (2kb, Ip en 2kb) in vlg Is, Ikb in vlg kb, (2kb, Ip, 3kb) in vlg Is. Knip gare af en werk netjies af. Hekel nog 37 vulmotiewe om buiten­ste rand en 4 in elke groot spasie tus­sen die verbinding van elke 4 mo­tiewe.

ROOI ROSE 2 G F EBR UA RIE 1993

Vul ruimte tussen ver bindings­picots va n m otiewe so op : Gaan te werk 500 5 uiteengesit vir die opvul van ruimte tussen punte tot **, 3kb in vlg 5ks-ls, verbindings-p in 6e kb vanaf verbinding van motiewe, (2kb in dieselfde Is van vulmotief, 2kb in vlg Is, slaan 5kb op motief 0 0 1', verbin­dings-p in vlg kb, 2kb in dieselfde Is van vulmotieO 3 keel', I kb in dieself­de Is van vulmotief. Knip gare af. Vul die oorblywende sps tussen ver­bindings-ps op dieselfde manier in .

VIERBLAARVULMOTIEF (6) Begin met 5ks , verbind met 'n gs om 'n ring te vonn. Ie rondte: 8kb in r ing, gs in I e kb. 2e rondte: 4ks , 'n 2dsl-trossie in die­selfde plek as gs, *3ks, 'n 3'dsl-trossie in vlg kb, 12ks, lib in 4e ks vanaf hekelpen, lib in elk van vlg 7ks, lks, 'n 3dsl-trossie in vlg kb; herh van * nog 3 keer, maar laa t 1 trossie aan einde van laaste herh weg, gs in punt van I e trossie. 3e rondte: gs iR I e ks va n vlg Is, gs in dieselfde Is, 6ks, lib in dieselfde Is, *lks, slaan 2lb 001', Ihlb in basis van elk van vlg 51b, 3ks, 5hlb in 3ks-l s aan einde van Ib, 3ks, slaan lIb oor, Ihlb in e lk van vlg 51b, lks, (!lb, 3ks, lib) in vlg 3ks-ls; herh van * nog 3 keel', maar laat (!lb, 3ks, llb) aan einde van laaste herh weg, gs in 3e van 6ks. 4e rondte: gs in vlg Is , (l kb, 3ks , I kb) in dieselfdc Is, *3ks, Ikb in vlg Iks-sp, verbindings-p in tweede p wat op vul­ling van eerste mot ief gemaak is, (lkb in vlg hlb aan 4-blaartjie vulmo­t ief, 3ks ) 2 kere, Ikb in vlg hlb, ver­bindings-p in eerste p wat op vulmo­tief gemaak is, Ikb in vlg hlb, 3ks, Ikb in vlg 3ks-ls, (3ks, Ikb in vlg hlb) 3 keer , Iks, gs in verbinging tussen motiewe, Iks, Ikb in dieselfde plek as laaste kb, (3ks, Ikb in vlg hi b) 2 keel', 3ks, Ikb in daaropvlg Is, 3ks, Ikb in vlg hlb, verbindings-p in vlg vrye p op motiefvulling va n 2e motief, lkb in vlg hlb , (3ks, I kb in vlg hlb) 3 keel' , verbindings-p in vlg vrye pop vulmo­tief, Ikb in vlg Iks-sp, 3ks, (l kb, 3ks, I kb) in vlg Is; herh van * nog 3 keel', ver bind elke p sO dat di t ooreenkom met die eerste verbindings wat ge­maak is, maar laat (l kb, 3ks. Ikb) aan einde van laaste herh weg, gs in Ie ks.

DRIEBLAARVULMOTIEF (o m aan 'buiten ste rand te gebruik )' Begin met 5ks, verbind met gs om 'n ring tc vorm. Ie rondte: 8ks in ring, gs in eerste kb. 2e rondte: 4ks, 2dsl-trossie in dieself­de plek as gs, ' 12ks . lib in 4e ks van­af pen, lib in elk van vlg 7ks, Iks, 'n 3dsl-trossie in vlg kb, *'3ks, 'n 3dsl-

Page 3: Bedien - rooi rose | Stylvol, sinvol, propvol in... · trossie in vig kb; herh van :« nog 2 keer, eindig laaste herh by " Knip gare af. 3e ry: Verbind gare aan eerste 3ks-ls aan

trossie in vig kb; herh van :« nog 2 keer, eindig laaste herh by " Knip gare af. 3e ry: Verbind gare aan eerste 3ks-ls aan einde van Ib, 2ks, 2hlb in dieself­de Is, 3ks, slaan lib oor , I hlb in elk van vlg 51b, lks, (lib, 3ks, lib) in vlg 3ks-ls; herh van * tot * in 3e rondte van vierblaarvulmotief een keer. lks, slaan 21b oor, Ihlb in basis van elk van vlg 51b, 3ks, 3h1b in 3ks-ls aan einde van lb. Knip gare af. 4e rondte: Heg gare vas aan 2e van eerste 2ks van vorige rondte, lkb in dieselfde plek, lks, gs in vrye p aan motief aan regterkant van motiefver­bindings, ' lks, lkb in dieselfde plek as laaste kb, (3ks, lkb in vlg hlb) 2 keer, 3ks, lkb in vlg Is. 3ks, lkb in vlg hlb, verbindings-p in vlg vrye p aan motiefvulling, "lkb in vlg hlb, (3ks, lkb in vlg hlb) 3 keer, verbin­dings-p in vlg vrye p van motiefvul­ling, lkb in vlg lks-sp, 3ks, llkb, 3ks, lkb) in vlg Is, 3ks, lkb in vlg lks-sp, verbindings-p in vlg vrye p aan rno­tiefvulling, llkb in vlg hlb, 3ks) 3 keer , lkb in vlg hlb, verbindings-p in vlg vrye p van motiefvulling, lkb in vlg hlb, 3ks, lkb in vlg 3ks-ls, (3ks, lkb in vlg hlb) 3 keer , lks, gs in ver-

bindings tussen motiewe; herh vanaf • nog 1 keer, lkb in dieselfde plek as laaste kb. Knip gare af.

OMRANDING Ie ry: Met regte kant voor, kies 'n hoek na willekeur en heg gare vas aan kb wat in Ib van die hoek gemaak is; Ilks, lib in vlg p , 5ks, lib in vlg p, 3ks, slaan 3kb van motiefvulling oor, Idsl in vlg kb, 3ks, 1 kb in vlg p, 3ks, slaan 3kb oor, Idsl in big kb, '(3ks, lkb in vlg p) 4 keer , 3ks, slaan 3kb oor, ldsl in vlg kb, 3ks, "lIb in ver­binding van vlg 2ps, 3ks, lkb in vlg kb van drieblaarvulling, 3ks, lkb in basis van vlg Ib, 5ks, slaan 61b oor, lkb in basis van vlg Ib, (3ks, l kb in basis van vlg trossie) 2 keer, 3ks, lkb in basis van vlg Ib, 5ks, slaan 61b oor, lkb in basis van vlg Ib, 3ks, lkb in vlg kb, 3ks, lkb in verbinding van vlg 2ps, 3ks, slaan 6kb op motief oor, Idsl in dieselfde plek as gs; herh van • tot in vlg hoek, eindig laaste herh by ", lkb in vlg p, 3ks, slaan 3kb oor, Idsl in dieselfde plek as vlg gs, 3ks, lib in vlg p, 5ks, lib in vlg p, 5ks, Idriesl in kb wat oor hoek-Ib gehekel is; 5ks, lib in dieselfde p, 5ks, lib in vlg p, 3ks, ldsl in dieselfde plek as gs, 3ks, lkb in vlg p, 3ks, slaan 6kb op motief oor,

I dsl in dieselfde plek as vlg gs; herh vanaf eerste * , maar laat 1 driesl aan einde van laaste herh weg, gs in 5e van Ilks. 2. rondte: Deurgaans kb, ewe redig verdeei rondom, maar met 2kb in elke hoek-driesl, 268kb aan elke lang kant en 208kb aan elke kort kant (behalwe die hoeke), hekel oor ks en in Ib van elke drieblaannotief, eindig met gs in eerste kb. 3e rondte: " l gs in elk van vlg 2kb, 5ks, slaan 2kb oor, (hou laaste Is van elkeen op pen, hekel Idsl in vlg kb, slaan vlg kb oor) 2 keer. Idsl in vlg kb, gare oor hekelpen en trek deur aile lusse op pen (= 'n 3dsl-trossie ge­vorm bokant 5kb), 5ks, slaan 2kb oor, 19s in elk van vlg 2ks, 3ks, draai, lkb in vlg 5ks-ls, 3ks, lkb in punt van trossie, 3ks, lkb in vlg 5ks-ls, 3ks, slaan vig st van 2e rondte oor, gs in vlg st, draai, (2kb, 3ks, 2kb) in elke 3ks-ls, gs in vlg kb van 2e rondte; herh vanaf * rondom, plaas laaste gs in dieselfde plek as eerste gs. Knip gare af en werk netjies af.

AFWERKING Maak klam, speld volgens mate uit en laat droog word. "

()11;tfEtl VERDIEN EKSTRA

20 PERSENT KORTING DEELTYDSE VERKOOPWERK

Deur ons fantostiese reeks moteriole. gore, hekel­gore ritssluilers, kont, lint en patrone voar Ie stel

aan u vriende, kollegos en fam il ielede en verdien doardie ekstra geldj ies wat u benodig.

DURBAN EN VOORSTEDE UITGESLUIT Om meer besonderhede, vul assebl ief die onder­

stoande koepon in en stuur oan:

DIE VERKOOPSBESTUURDERES POSBUS 5814; DURBAN 4000

TEL (031 ) 304-1804

Noam: ... ... ... .. .. ..... ... ..... .... ... ... .. .... .... ....... ... .. ..... ........ ........ ..... . .

Posodres: ............. ............. ...................... .... . .. ... ... ..... ..... ......... . .

... .. ... ....... .......... ..... ...... ...... .......... Poskode: ....... .... .. .......... ...... .

Tel (hu is): ...... .. ................. ................ (werk): .... .. ...... .. ... ....... .. .. .. RR 201 12 / 13

ROOI ROSE 24 FE B RUARIE 1993