Top Banner
NUUSFLITS: 10 Okt: Skole Open 14 Okt: CHARGE 16 Okt: Regeneration Graad- aand 21 Okt: Rib en Tjips Gemeente- kuier & Historymaker kamp 27 Okt: Seniors byeenkoms 28-29 Okt: Fresh Expressions Betesda Kos-en- Kunsmark 30 Okt: Nagmaal & Hervormingsfees 31 Okt: Gebedsvuur 9 Oktober 2016 9 Oktober 2016 Bergsig Boodskap 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Johan Els GLOW Kidz (Saal) Mizelle Prinsloo 18:00 Aanddiens Ds. Johan Els Deuroffer: Borg -’n-Kamer 16 Oktober 2016, KONINKRYKSTYD Biddag Gesondheidsdienste Durbanville kom saam! Ons gaan lofprysing doen op 14 Oktober vanaf 18:30 by Oakhill Kerk (oorkant Cobble Walk winkelsentrum). Hier is ’n geleentheid om voluit jou lewende God te prys met sang. Twee van Bergsig se eie orkeslede is ook in die groter orkesgroep: Marina du Toit en Erik Botes. Die eerste 100 persone kan op die kerkterrein parkeer. Daar is ook by Cobble Walk parker- ing. Deure open: 18:30 Lofprysing begin: 19:30 Eindig: 21:00 Navrae: [email protected] RIB EN TJIPS KUIERAAND RIB EN TJIPS KUIERAAND 21 Okt. om 18:00 21 Okt. om 18:00 R100 Volwassenes R100 Volwassenes R50 Hamburgers / Kinders R50 Hamburgers / Kinders 9:00 Familiediens Ouditorium Ds. Schalk van Wyk Deuroffer: Hugenote Kollege 9 Oktober 2016, KONINKRYKSTYD
4

BB 9 Oktober 2016 - NG Kerk Durbanville-Bergsig...2016/10/09  · 16 Oktober 2016, KONINKRYKSTYD Biddag Gesondheidsdienste Durbanville kom saam! Ons gaan lofprysing doen op 14 Oktober

Feb 08, 2021

Download

Documents

dariahiddleston
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
  • NUUSFLITS:

    10 Okt: Skole Open 14 Okt: CHARGE 16 Okt: Regeneration Graad-aand 21 Okt: Rib en Tjips Gemeente- kuier & Historymaker kamp 27 Okt: Seniors byeenkoms 28-29 Okt: Fresh Expressions Betesda Kos-en- Kunsmark 30 Okt: Nagmaal & Hervormingsfees 31 Okt: Gebedsvuur

    9 Oktober 2016 9 Oktober 2016 Bergsig Boodskap

    08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els

    10:00 In formele d iens Oudi tor ium Ds. Johan Els GLOW Kidz (Saal) Mizelle Prinsloo

    18:00 Aanddiens Ds. Johan Els

    Deuroffer: Borg -’n-Kamer

    16 Oktober 2016, KONINKRYKSTYD Biddag Gesondheidsdienste

    Durbanville kom saam!

    Ons gaan lofprysing doen op

    14 Oktober vanaf 18:30 by

    Oakhill Kerk (oorkant Cobble

    Walk winkelsentrum).

    Hier is ’n geleentheid om

    voluit jou lewende God te

    prys met sang.

    Twee van Bergsig se eie

    orkeslede is ook in die groter

    orkesgroep: Marina du Toit

    en Erik Botes. Die eerste

    100 persone kan op die

    kerkterrein parkeer. Daar is

    ook by Cobble Walk parker-

    ing.

    Deure open: 18:30

    Lofprysing begin: 19:30

    Eindig: 21:00

    Navrae: [email protected]

    RIB EN TJIPS KUIERAANDRIB EN TJIPS KUIERAAND 21 Okt. om 18:0021 Okt. om 18:00

    R100 VolwassenesR100 Volwassenes

    R50 Hamburgers / KindersR50 Hamburgers / Kinders

    9:00 Familiediens Ouditorium Ds. Schalk van Wyk

    Deuroffer: Hugenote Kollege

    9 Oktober 2016, KONINKRYKSTYD

  • Bladsy 2 Bergs ig Boodskap

    Ek en Annemie is in 2005 getroud en

    soos dit maar is, het mens hierdie per-

    fekte idee van hoe jou lewe gaan uitspeel. Noudat mens die lewensmaat

    van jou drome gekry het, is die volgende

    stap mos oulike kinders om die prentjie

    te voltooi. Maar God het ‘n ander idee met ons lewenspad gehad wat vir ons ‘n

    ware worsteling was vir baie jare.

    Jare het verby gevlieg en ons het net nie

    swanger geraak nie. Soos al ons

    vriende en familie rondom ons geseënd was met kinders, het ons net meer

    opstandig geraak met ons situasie. Daar

    is menig male gevra waarom ons nie

    met ‘n gesin begin nie en was soos ‘n dolk deur ons harte.

    In 2015 het ons dringend hulp gaan

    soek en omdat ons so lank gewag het,

    was die venster van sukses nie groot

    nie. Die statestieke was ook nie in ons

    guns nie, wel, menslik gesproke. Vir God is NIKS onmoontlik nie!

    Dit was ‘n lang emosioneel uitputtende

    pad van KI, hormoonbehandelings (IVF)

    en hospitaal in en uit. Die newe effekte

    was ook ‘n uitdaging en niemand berei jou daarvoor voor nie. Na die eerste IVF

    het ons ‘n “breek” gevat. Ons moed was

    in ons skoene. Maar nog net een laaste

    keer – heel laaste keer! Na die hor-moonbehandeling kon die dokter slegs

    een goeie eiersel sien, dalk ‘n tweede.

    Tipies met so ‘n hormoonbehandeling is

    daar ‘n hele paar goeies, maar nie in ons geval nie. Annemie het van die dok-

    ter af gery en was ontsteld. Sy het be-

    noud vir die Here gevra, Wat nou Here?

    Wat gaan ons nou doen. Ons is in ‘n

    doodloopstraat. Daar het ‘n kalmte oor

    haar gekom met die wete…Alles sal ok

    wees.

    Wonderwerke gebeur: Op 20 September

    2015 daag ons op vir die asperasie. Ek sit en huil in die hospitaalsaal - ek weet

    ons kanse op sukses is uiters skraal.

    Terwyl sy in teater is, bid ek dat die

    Here ons sal seën. Ek stoei ook met die Here, want ek verstaan nie hoekom ons

    so moet sukkel nie. Met rooigehuilde oë

    loop ek in een van die dokters vas. Hy

    deel my mee dat die asperasie suksesvol was en dat hulle 4 eierselle

    kon oes. Ek kan dit nie glo nie en

    probeer hom oortuig dat hy my seker

    met die ander vrou se man verwar! Hy bring my tot bedaring en verseker my

    dat sy feite reg is.

    23 September 2015 kry ons die goeie

    nuus dat twee eierselle gereed is vir te-

    rugplasing. Loof die Here! Die woorde

    bly ons by…Alles sal ok wees, maar mens twyfel steeds, want soveel dinge

    kan nog skeefloop.

    8 Oktober 2015 en Annemie kon nie

    wag nie. Ons doen ‘n tuistoets en won-

    derwerk…ons is swanger. Nog ‘n won-derwerk!

    Hy het ons deur ons swangerskap

    gedra, elke dag! Ons het die perfekte

    swangerskap gehad en Hy het die kleine

    baba beskerm en laat groei tot ‘n per-fekte mensie. Elize Cloete is 15 Junie

    2016 gebore – ‘n hele 3.7kg, met elke

    vingertjie en elke toontjie sorgvuldig

    geskape.

    Ons prys die Here elke dag wanneer ons in haar ogies kyk vir Sy genade en

    dat Hy haar aan ons toevertou het.

    Ons wil vir elke persoon dankie se wat

    vir ons gebid het. Ons ouers en familie,

    Tannie Marie, ons Tekkies selgroep familie, Luzaan en haar selgroepvrien-

    dinne, selfs mense wat ons nie van weet

    nie of ken nie.

    Moenie die krag van gebed onderskat

    nie – bid vir mekaar en glo in God se wonderwerke. Niks is vir Hom onmoont-

    lik nie.

    Ons wil graag ook ons ondersteuning

    aanbied vir enige iemand wat raad/

    ondersteuning soek i.v.m. fertiliteits-behandeling. Ons weet beslis nie alles

    nie, maar sal graag deel dit wat ons

    geleer het.

    Jan Cloete 083 2326929 (na ure) Anne-

    mie Cloete 083 2539859

    Elize Cloete 15 Junie 2016

    ’n Storie van hoop uit die pen van Jan Cloete

  • Wees deel van

    Bergsig se

    Facebook-blad

    Durbanville-Bergsig kerk - Sy

    ligdraers

    Klik op “hou hiervan”.

    (926 hou van Bergsig)

    Bladsy 3 Bergs ig Boodskap

    Moederskamergeriewe

    Die moederskamer by die damesbadkamer is ingerig vir

    pasgebore babas tot 1 jaar oud.

    Die tweede moederskamer is agter die liturgiese ruimte vir 1-2 jariges. (Hier is ook ’n gesinsbadkamer). Die sydeur

    bied direkte toegang.

    Daar is klank– en beeld in albei vertrekke.

    Die gebedskamer is slegs vir mammas wat borsvoed. ’n Stil

    atmosfeer met geen ander ouderdom kinders teenwoordig

    nie moet daar gehandhaaf word. Wanneer klaar met voed-ing kan mammas weer na die moederskamer vir babas tot 1

    jarige ouderdom gaan.

    Die week se program:

    DAMES

    TGIF

    05:30 11 Oktober

    www.bergsigdv.co.za

    GOLDEN GAMES 2016 Ons hou weer Golden Games op die 26ste Oktober. Die dag is vir seniors uit Fisantekraal, Morningstar en Bergsig.

    Ons wil kyk of ons nie hierdie jaar meer van Bergsig se lid-mate vir deelname kan trek as verlede jaar nie.

    Seniors wat gaan deelneem kan hulle name by Elize ingee.

    Die seniors doen heerlike handwerk aktiwiteite, speel spe-letjies en eet lekker by die geleentheid.

    MANNE TGIF VRYDAE 05:30

    Hoe gemaak as jou antwoorde opraak, jou vrae meer raak en jou verstaan wegraak…hoekom moes my kind sterf Here?

    Kom luister as Beau de Klerk hul gesin se getuienis van hoop na die dood met ons kom deel op 14 Okt 2016.

    MANS TGIF

    Vrydag oggende om

    05:45 Luister ook na getuienisse

    by www.tgifcape.co.za

    KOMMUNIKASIE:

    Ons probeer om voortdurend

    kommunikasie met die ge-

    meente uit te brei. Ons het nog ’n e-poskanaal geskep.

    Indien jy oor belangrike kerk-

    raadsake wil gesels benut die

    e-posadres:

    [email protected]

  • NG Kerk Durbanville-Bergsig NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810

    Straatadres Posadres 24 uur noodnommer Kantoor-ure

    H.v. Boland- en Proteaweg Posbus 479 vir geestelike & emo- Ma tot Vry 08:00 - 1400 t 021 976 4106 Durbanville 7550 Durbanville 7551 sionele ondersteuning Leraars en kantoorperso- f 021 976 9606 S33 48.966 O18 39.728 071 196 4191 neel kan daagliks by die [email protected]

    [email protected] kerkkantoor gebel word. www.bergsigdv.co.za

    Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers

    Die muur van verbintenis ondervang die

    Koninkrykbestuurveldtog.