NUUSFLITS: 18 Junie: Betesda Kos-en- Kunsmark 19 Junie: Vadersdag 20 Junie: Gebedsvuur 22 Junie: Denim & Diamonds 24 Junie: Skole sluit 27-30 Junie: GLOW Kidz vakansieprogram 9:00 Familiediens Ouditorium Dr. Kobus de Jager Deuroffer: Arbeidsbediening 19 Junie 2016, VADERSDAG, Nasionale biddag vir blindes UITSTUURSONDAG 12 Junie 2016 12 Junie 2016 Bergsig Boodskap Bediening aan studente is vir die kerk ’n belegging in die geestelike vorming van môre se leiers. Die fondse word gegee vir bediening van studente op verskillende plekke. Die grootste gedeelte van fondse gaan na die Moederkerk in Stellenbosch wat verantwoor- delikheid aanvaar vir die bedie- ning waar die grootste konsen- trasie studente is. KONINKRYKSTYD Oupa-en-Ouma dag • VANDAG 10:00 in die saal 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els Deuroffer: Studentebearbeiding 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Johan Els GLOW Kidz (Saal) Bea Pretorius & Mizelle Prinsloo 18:00 Aanddiens Ds. Johan Els 12 Junie 2016, Biddag vir jeug & kategese Wanneer vier ons Ko- ninkrykstyd? Hierdie seisoen sluit Pink- ster af en lei later die sei- soen van Advent in. Die uitdaging van Pase en Pinkster is om die krag van die opstanding as werk- likheid te verkondig, te be- ly, te ervaar en uit te leef. Wat vier ons in Konink- rykstyd? In hierdie seisoen vier ons die vestiging van die heerskappy van God se Koninkryk en handelinge van die Drie-Eenheid (Skepper, Verlosser / Bevryder en Trooster) in elke faset van ons lewe en die wêreld. Ons taak is dus om in hierdie tyd die wonderlike gawes wat ons ontvang het, in die lewe van elke dag uit te leef. Koninkrykstyd herinner ons telkens aan die eenheid en interaksie tussen ‘belydenis en lewe’; tussen ‘teks en konteks’; tussen ‘kerk en wêreld’; tussen ‘die reeds en die nog-nie’; tussen ‘woord en daad’ en om dit alles sinvol te integreer. Kortweg gestel: in die Ko- ninkrykstyd kry ons kans om te dink hoe #elkEEN ons lewens moet bestuur. Wanneer ons praat oor ons lewe sluit dit tyd, talente, vermoëns, besittings, finan- sies EN VERKONDIGING VAN DIE EVANGELIE in. Vandag se tema is Oorvloed teenoor skaars- heid en die skriflesing kom uit Genesis 1 & 3. (Tema 9 van “Ek glo”). Ons ondersoek in die ere- diens vandag twee maniere van dink oor hoe God voor- sien. Regstelling uit verlede week se Bergsig Boodskap: Die Attie van Wyk plaasskool is in 1976 gestig. In ’n snel veranderende wêreld moedig ons Bergsig se lidmate aan om die agente te wees wat die seisoen van menswaar- digheid dryf deur te omarm, respekteer, te luister en lief te hê.
6
Embed
BB 12 Junie 2016 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · 2018-12-05 · Ds. Johan Els Deuroffer: Studentebearbeiding 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Johan Els GLOW Kidz (Saal) Bea Pretorius
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
19 Junie 2016, VADERSDAG, Nasionale biddag vir blindes UITSTUURSONDAG
12 Junie 2016 12 Junie 2016 Bergsig Boodskap
Bediening aan studente is vir die kerk ’n belegging in die geestelike vorming van môre se leiers. Die fondse word gegee vir bediening van studente op verskillende plekke. Die grootste gedeelte van fondse gaan na die Moederkerk in Stellenbosch wat verantwoor-delikheid aanvaar vir die bedie- ning waar die grootste konsen-trasie studente is.
KONINKRYKSTYD
Oupa-en-Ouma
dag • VANDAG
10:00 in die saal
08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els
Deuroffer: Studentebearbeiding
10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Johan Els
GLOW Kidz (Saal) Bea Pretorius & Mizelle Prinsloo
18:00 Aanddiens Ds. Johan Els
12 Junie 2016, Biddag vir jeug & kategese
Wanneer vier ons Ko-ninkrykstyd?
Hierdie seisoen sluit Pink-ster af en lei later die sei-soen van Advent in.
Die uitdaging van Pase en Pinkster is om die krag van die opstanding as werk-likheid te verkondig, te be-ly, te ervaar en uit te leef.
Wat vier ons in Konink- rykstyd?
In hierdie seisoen vier ons die vestiging van die heerskappy van God se Koninkryk en handelinge van die Drie-Eenheid (Skepper, Verlosser / Bevryder en Trooster) in elke faset van ons lewe en die wêreld. Ons taak is
dus om in hierdie tyd die wonderlike gawes wat ons ontvang het, in die lewe van elke dag uit te leef.
Koninkrykstyd herinner ons telkens aan die eenheid en interaksie tussen ‘belydenis en lewe’; tussen ‘teks en konteks’; tussen ‘kerk en
wêreld’; tussen ‘die reeds
en die nog-nie’; tussen ‘woord en daad’ en om dit alles sinvol te integreer.
Kortweg gestel: in die Ko-ninkrykstyd kry ons kans om te dink hoe #elkEEN ons lewens moet bestuur. Wanneer ons praat oor ons lewe sluit dit tyd, talente, vermoëns, besittings, finan-
sies EN VERKONDIGING VAN DIE EVANGELIE in.
Vandag se tema is Oorvloed teenoor skaars-heid en die skriflesing kom uit Genesis 1 & 3. (Tema 9 van “Ek glo”).
Ons ondersoek in die ere-diens vandag twee maniere van dink oor hoe God voor-sien.
Regstelling uit verlede week se
Bergsig Boodskap: Die Attie van
Wyk plaasskool is in 1976 gestig. In ’n snel veranderende wêreld moedig ons Bergsig se lidmate
aan om die agente te wees wat die seisoen van menswaar-
digheid dryf deur te omarm, respekteer, te luister en lief te hê.
Bergsigprojekte oor grense
BENODIG u ’n HUISHULP/TUINMAN? Ons doen “screening” in samewerking met MES by die
sopkombuis. Ons volg die verwysings op en maak seker
daar is geen oortredings nie.
Ons kan u van hulp wees teen ’n minimale donasie. Vir meer inligting bel Niel Kotze by 076 400 8392 of
Die Betesdaprojek vir gestremdes verkoop goeie tweedehandse boeke en DVD’s teen billike pryse.
Gemeentelede kan gerus hiervan aankoop. Hoe meer
gereeld jy by die boekrak ’n draai maak, hoe groter is jou
kans om die nuutste fonds op te raap.
Die boekrak is te vind in die vertrek op pad na die dameskleedkamer. Boeke kan heelweek gekoop word.
Thailanduitreik 25 Junie tot 6 Julie 2016
Die trekking van die gelukkige wenner vir die Loeriesfontein slagskaap is gedoen. Baie baie geluk aan Leanna Coetzee.
Die span is ernstig besig met geestelike voorbereiding – bid asb vir hulle.
Baie baie dankie vir almal se liefdevolle ondersteuning en gebede.
Thailand-dinge ...
Soek skenking asb.: baie groot pajamas vir dame wat hospitaal toe moet gaan en nie oor fondse beskik om dit self aan te koop nie. Ons skat in die rigting van ’n nom-mer 44 ongeveer.
Enige huishoudelike toerusting wat u kan skenk is wel-kom. Dit is vir ʼn gesin in Fisantekraal wie se huis afgebrand het.
Merk dit asb. duidelik met: Liezl / Fisantekraal.
FISANTEKRAAL CENTRE FOR DEVELOPMENT: BEHOEFTES EN GEBEDSVERSOEKE JUNIE 2016
• Enige vrywilligers wat hulp wil verleen vir ons sertifi-
kaatseremonie op die 21ste Junie deur: sop te kook,
te bedien en skoon te maak na afloop van die geleent-
heid.
• Ons wil graag meer sigbare naamborde buite die ge-
bou opsit, indien dit iets is wat jou besigheid sou kon
borg of mee assisteer, kontak ons gerus.
• Ons het reeds 12 “Frail Carers” wat hul opleiding voltooi
het sedert ons begin het met hierdie kursus en nog 10
dames wat binnekort hul kursus sal voltooi. Kontak ons
gerus indien jy CV’s soek van goed opgeleide ver-
sorgers.
• Nog vrywilligers om te help met die call centre
opleiding. Ons wil graag iemand uit die bedryf hê wat
op so ’n manier baie waarde kan toevoeg tot hierdie deel
van ons opleiding. Betrokkenheid op hierdie wyse vereis
gewoonlik 1 sessie per week, van ongeveer 1.5-2 ure
lank. Beskikbaarheid elke 2de week kan ook geakkom-
modeer word.
• Nog plasingsvennote – plaaslike besighede wat by
FCD sal aanklop vir CV’s van gepaste kandidate vir
posisies in onder meer: kleinhandel, bakkerye, be-
jaarde versorging, call centre en basiese administra-
sie.
• VOORBIDDING: Vir ons fasiliteerders – voltyds, deel-tyds en vrywilligers. Dat God in hulle die nodige wysheid, liefde en energie sal voorsien wat nodig is om die studente toe te rus.
Pos gesoek: Ontvangs / Admininistrasie / Verkoopsverteenwoordi-ger / Au Pair / Nasorg van 'n kleuterskool Minimum salaris R6000. In, of rondom Durbanville. Ingrid Breytenbach 076 977 4934
Bladsy 3 Bergs ig Boodskap
Voorbidding
Bel Ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te
Dus is dit belangrik dat jy jou kind ná die informele diens in die saal sal kom haal. Wan-neer die kinders buite speel is daar GEEN toesig nie.
Werk asb saam met ons om jou kind veilig te hou. Die kleingroepleier mag met hul
klas buite gaan sit, MAAR sodra die klas klaar is MOET al die kinders van Gr.1 – Gr. 6 in die saal wees. Die voor-skoolse kinders bly in hul klassie tot jy hul daar kry.
Vir enige navrae kontak Bea Pretorius
Jou kind se veiligheid is vir ons belangrik…
Die glowKIDZ bediening het die volgende nodig:
Bladsy 5 Bergs ig Boodskap
MUUR VAN VERBINTENIS
Jou finansiële verbintenis word:
*Bevestig
*Hersien of
*Nuut geskep
Allereers behoort elkeen se verbintenis met die le-
wende Christus te wees, uit dankbaarheid. Laat sy Gees u lei en rig voordat u ’n tas-bare verbintenis maak. Dit
is ’n persoonlike toewyding wat geensins gekontroleer
word nie.
Neem dus ’n “steentjie” vanaf
die “muur van verbintenis”, wat in die kerk aangebring is,
as herinnering aan jouself om Durbanville-Bergsig in stand
te hou, om die Koninkryk verder uit te bou.
(Die wat vir jare al maandeliks bydra - neem asb. ook ’n
steentjie. Ons hoop is om an-der te inspireer as hul sien die
bord raak al leër).
Debietordervorms is
beskikbaar.
EFT inbetalings kan gedoen
word.
Zapper & Snapscan kan benut word.
Navrae: Pieter Henning
NG Kerk Durbanville-Bergsig NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810