Top Banner
afrikaans.com SKIETGOED OOR MOEDERTAALONDERRIG ARGUMENTE OOR DIE BELANGRIKHEID VAN MOEDERTAALONDERRIG “Ek kan vlot in Engels lees en praat, maar dis ’n verskil om vinnig daarin te dink onder stres-omstandighede. As ek in Engels moes studeer, sou my punte waarskynlik laer gewees het.” “Dis my moedertaal, ek begryp konsepte beter as ek dit in my moedertaal leer, dit verg nie so baie inspanning nie en ek snap vinnig.” “In my huistaal verstaan ek die studiemateriaal die beste en kan met gemak my kennis later weergee en selfs uitbrei.” “As moedertaal- spreker is Afrikaans vir my verstaanbaar op ’n dieper vlak as Engels.” “Dit is my moedertaal en my brein werk in Afrikaans.”
1

ARGUMENTE OOR DIE BELANGRIKHEID VAN MOEDERTAALONDERRIG · SKIETGOED OOR MOEDERTAALONDERRIG ARGUMENTE OOR DIE BELANGRIKHEID VAN MOEDERTAALONDERRIG “Ek kan vlot in Engels lees en

Jan 21, 2021

Download

Documents

dariahiddleston
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: ARGUMENTE OOR DIE BELANGRIKHEID VAN MOEDERTAALONDERRIG · SKIETGOED OOR MOEDERTAALONDERRIG ARGUMENTE OOR DIE BELANGRIKHEID VAN MOEDERTAALONDERRIG “Ek kan vlot in Engels lees en

a f r i k a a n s . c o m

SKIETGOED OOR MOEDERTAALONDERRIG

ARGUMENTE OOR DIE BELANGRIKHEID VAN MOEDERTAALONDERRIG

“Ek kan vlot in Engels lees en praat, maar dis

’n verskil om vinnig daarin te dink onder

stres-omstandighede. As ek in Engels moes

studeer, sou my punte waarskynlik laer

gewees het.”

“Dis my moedertaal, ek begryp konsepte

beter as ek dit in my moedertaal leer, dit

verg nie so baie inspanning nie en ek

snap vinnig.”

“In my huistaal verstaan ek die

studiemateriaal die beste en kan met gemak my kennis

later weergee en selfs uitbrei.”

“As moedertaal-spreker is Afrikaans vir my verstaanbaar

op ’n dieper vlak as Engels.”

“Dit is my moedertaal en

my brein werk in Afrikaans.”