Komaan)Laat OnsPraat Oor TienerSwarryerskappe!Die onrusbare
bevindinge van 6n sfudie oor
tiener swangerskappe het die behoefte vir seksopvoeding in skole
weer na vore gebring. Dit is 6ndringende lavessib, sG Mnr. Sameul
Kaapana vandie nasionale studente organisasie, Nanso.
Omtrent 80 persent vanvroue in Katutura het huleerste kind in
hul tienerjare.Meeste mense verkies egternog om die feit te
ignoreer dattieners seksueel aktiefis endat.hulle advies en
onder-steuning nodig het.
Hierdie norm is gelukkigbesig om te verander metgroepe in die
gemeenskap watbesef dat dit hoog tyd is omoor die probleem wat ons
jeugin die gesig staar, te praat.,
Mej. Pandu Hailonga vandie Ministerie van Gesondheiden
Maatskaplike Dienste wiedib studie onder skoolkindersgedoen het, s6
die doel wasorn die probleme wat tienershet te identifiseer. Die
studiehet op tieners se kennis van enhoudings teenoor voortplan-
.ting gekonsentreer.
Pandu s6 die resultate vanhaar studie het 'n taamlikeopskudding
in die gemeenskapveroorsaak en bygevodg datdie reaksie 'n
duidelike
aanduiding is dat tienerswangerskappe nie maklikbespreek word
nie. Pandu s6een van die belangriksteaspekte van
tienerswangerskappe in Namibi€ isdie feit dat die situasie niealom
bekend is nie.
Daar is geen data beskikbaaroor kinders wat kindeis kry endie
getal kinders wat die skoolmoet verlaat as gevolg vanswangerskappe
nie. Sy s€ datalhoewel tienerswangerskappenie 'n nuwe verskynsel
inNamibie is nie, word dit niedeur die gemeenskap aanvaarnie.
Dis taboe om oor seks tepraat en baie ouers sd dat ditlosse
sedes sal aanmoedig. Inhaar studie het Pandu gevinddat tieners
gebruik rnaak vanander marliere om inligting tekry" Hulle wend
hulself totvriende en tydskrifte in dieafwesigheid van oop,
reguitbesprekings oor seks met hulouers.
Die uiteinde is dat tienersdikwels verkeerd ingelig worden hul
kennis oor die onder-werp skraal is.
Pandu het 'n kort storie virdie doelvan haar studie ge-skryf.
Hierdie storie vertel dieverhaalvan'n jong meisie wat
:l a l\
Y
die skool moet verlaat as ge-volg van swangerskap. panduvoel dat
tieners makliker oorhul eie ondervindinge konpraat as hulle na die
storie konverwys. Besprekings oor diestorie het duidelik gewys
dattieners se seksuele onder-vindinge gewoonlik onbeplanden
impulsief is.
Van die faktore wat bydratot tienerswangerskappe is:'n gebrek
aan ouerliefcle, ,ngebrek aan inliEing oor seksen
voorbehoedmiddels.finansiele probleme, 'nbegeerte vir sosiale
aanvaar-ding en die gemeenskap senegatiewe houding tot tienerswat
seksueel aktief is.
Pandu s6 die resultate vanhaar studie wys net die puntvan die
ysberg. Sy stel voordat seks opvoeding in skoleaangebied moet word,
maar s€dat dit alleen nie hierdiediepliggende sosiale probleemsal
oplos nie."Mans moet sit en bewustelikhul houdings teenoor
vroueondersoek, " sO sy. Ons moetkyk na hoe ons met mekaaroor die
weg kom, en probeerom 'n kultuur waarin daarwedersydse respek vir
mekaaris, te kweek.
Alhoewel Nanso reeds lankvir die instelling van seksopvoeding in
skole beywer, isdie reaksie van die Ministerievan Opvoeding steeds'
teleur_
stellend. Amptenare van dieministerie hou vol dat
seksvoorligting 'n baie kontro-versiele kwessie is en datmeeste
mense in die gemeen_skap daarteen gekant is.
"Nanso voel egter dat seksopvoeding van uiterste belangis.
Tienerswangerskappe isaan die toeneem. Meer as 3000 jong meisies
het verledejaar in die Ondangwa streekswanger geraak," s6
Nansosekretaris generaal, Kaapana.
Nanso pak die probleemaan deur jongmense bewus temaak van die
kwessie.Seminare in die streke en dieverspreidin g v an pamfl ette
oorvoortplanting is op hulagenda.
A LEGENI)
Old Days of Hunger and DroughtAs written by Ester Ngonga.
Many years ago hunger anddrought existed in many areasof
Namibia. Just like today,the drought hit our country. Inthose days
the followinghappened when there washunger and drought: Theheadman
and elders from theaffected area used to hold ameeting to discuss
the situa_tion.
The discussions was to planhow to get rain. In eachvillage there
were specialpeople who knew how andwhere to get rain. After
dis-cussion the elders agreed tosend four people for rain - onefrom
each village.
When the day came for the
ney, they were given a blackcow without any spots on it.They had
to take the cow andgo, without looking back,until they reached the
placewhere the rain was.
Normally they got rain fromEvale. This place belonged tothe dead
people who died lonsago. \ "
When they approachedEvale, the dead already knew
that something had happenedin the country. When the fourmen came
to the place theyknew where to take the cow
They knew they were notallowed to talk, Withoutknowing how it
happened, themen saw the cow already deadand people enjoying it.
Asound of traditional enjoymentcame from nowhere. So thefour men
had to go back towhere they came from withoutlooking back, untii
theyreached home.
Before they arrived home, itstarted to rain near theirvillage on
that very day andfor about four months after-wards. From then on
therewas no more hunger and nomore drought. That was howfour men to
start their jour-things were then