TOELATINGSVEREISTES TOT STUDIE AAN DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT (ALGEMENE REGULASIES A2, A3 EN A4) (i) Kandidate wat graad 12 (NSS) in 2008 en later geslaag het: (a) Tensy die Senaat anders besluit, moet ‘n student, om tot graadstudie toegelaat te word, in besit wees van die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) wat toelating tot graadstudie verleen, asook voldoen aan die hieropvolgende toelatingsvereistes vir spesifieke studierigtings. (b) Tensy die Senaat anders besluit, moet ‘n student om tot Diploma-, Sertifikaat- en Geleentheidstudie toegelaat te word, minstens in besit wees van ‘n Nasionale Senior Sertifikaat, asook voldoen aan die hieropvolgende toelatingsvereistes vir spesifieke studierigtings. (ii) Kandidate wat graad 12 voor 2008 geslaag het: (a) Tensy die Senaat anders besluit, moet ‘n student, om tot graadstudie toegelaat te word, in besit wees van ‘n geëndosseerde Senior Sertifikaat of ‘n sertifikaat van voorwaardelike vrystelling wat deur die Matrikulasieraad uitgereik is of via die Loopbaanvoorbereidings- program van die Universiteit, asook voldoen aan die hieropvolgende toelatingsvereistes vir spesifieke studierigtings. (b) Tensy die Senaat anders besluit, moet ‘n student, om tot ‘n Diploma-, Sertifikaat- en Geleentheidstudie toegelaat te word, minstens in besit wees van ‘n Senior Sertifikaat, asook voldoen aan die hieropvolgende toelatingsvereistes vir spesifieke studierigtings. (iii) Nasionale Normtoetse (NNT): 1. Die Nasionale Normtoetse (NNT’s) is verpligtend vir alle voornemende eerstejaarstudente aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) wat aansoek gedoen het om toelating tot die Hoofkampus, Suidkampus, Qwaqwa-kampus of NIHO in Kimberley (vir UV-studies). 2. Alle voornemende studente moet die NNT’s aflê vóór registrasie by die UV of NIHO in Kimberley (vir UV-programme). Regulasies 3-13 hieronder is nie van toepassing op studente wat wil inskryf vir ’n studieprogram wat aangebied word in die Skool vir Geneeskunde of die Skool vir Aanvullende Gesondheidsberoepe (Voeding en Dieetkunde, Arbeidsterapie, Fisioterapie en Optometrie) nie. Regulasies 3-13 is wel van toepassing op studente wat aansoek doen om toelating tot die Skool vir Verpleegkunde. 3. Alle voornemende studente moet die Akademiese en Kwantitatiewe Geletterdheidstoets (AKG-toets) aflê, en studente wat aansoek doen om toelating tot die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe of die Fakulteit Natuur- en Landboukundige Wetenskappe moet ook die wiskundetoets aflê. 4. Alle studente sal geregistreer word (tydens formele registrasie) vir die toepaslike taal- of wiskunde-ontwikkelingsmodules, tensy hulle bewys kan lewer van ’n bekwaamheidstelling vir die NNT’s, wat gegrond is op die minimum prestasievlak soos bepaal deur die instelling en verwoord in die toelatingsvereistes.
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
TOELATINGSVEREISTES TOT STUDIE AAN DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT (ALGEMENE REGULASIES A2, A3 EN A4) (i) Kandidate wat graad 12 (NSS) in 2008 en later geslaag het: (a) Tensy die Senaat anders besluit, moet ‘n student, om tot graadstudie toegelaat te word, in
besit wees van die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) wat toelating tot graadstudie verleen, asook voldoen aan die hieropvolgende toelatingsvereistes vir spesifieke studierigtings.
(b) Tensy die Senaat anders besluit, moet ‘n student om tot Diploma-, Sertifikaat- en
Geleentheidstudie toegelaat te word, minstens in besit wees van ‘n Nasionale Senior Sertifikaat, asook voldoen aan die hieropvolgende toelatingsvereistes vir spesifieke studierigtings.
(ii) Kandidate wat graad 12 voor 2008 geslaag het: (a) Tensy die Senaat anders besluit, moet ‘n student, om tot graadstudie toegelaat te word, in
besit wees van ‘n geëndosseerde Senior Sertifikaat of ‘n sertifikaat van voorwaardelike vrystelling wat deur die Matrikulasieraad uitgereik is of via die Loopbaanvoorbereidings-program van die Universiteit, asook voldoen aan die hieropvolgende toelatingsvereistes vir spesifieke studierigtings.
(b) Tensy die Senaat anders besluit, moet ‘n student, om tot ‘n Diploma-, Sertifikaat- en
Geleentheidstudie toegelaat te word, minstens in besit wees van ‘n Senior Sertifikaat, asook voldoen aan die hieropvolgende toelatingsvereistes vir spesifieke studierigtings.
(iii) Nasionale Normtoetse (NNT):
1. Die Nasionale Normtoetse (NNT’s) is verpligtend vir alle voornemende eerstejaarstudente aan die
Universiteit van die Vrystaat (UV) wat aansoek gedoen het om toelating tot die Hoofkampus,
Suidkampus, Qwaqwa-kampus of NIHO in Kimberley (vir UV-studies).
2. Alle voornemende studente moet die NNT’s aflê vóór registrasie by die UV of NIHO in Kimberley
(vir UV-programme).
Regulasies 3-13 hieronder is nie van toepassing op studente wat wil inskryf vir ’n studieprogram wat aangebied word in die Skool vir Geneeskunde of die Skool vir Aanvullende Gesondheidsberoepe (Voeding en Dieetkunde, Arbeidsterapie, Fisioterapie en Optometrie) nie. Regulasies 3-13 is wel van toepassing op studente wat aansoek doen om toelating tot die Skool vir Verpleegkunde.
3. Alle voornemende studente moet die Akademiese en Kwantitatiewe Geletterdheidstoets
(AKG-toets) aflê, en studente wat aansoek doen om toelating tot die Fakulteit Ekonomiese en
Bestuurswetenskappe of die Fakulteit Natuur- en Landboukundige Wetenskappe moet ook die
wiskundetoets aflê.
4. Alle studente sal geregistreer word (tydens formele registrasie) vir die toepaslike taal- of
wiskunde-ontwikkelingsmodules, tensy hulle bewys kan lewer van ’n bekwaamheidstelling vir die
NNT’s, wat gegrond is op die minimum prestasievlak soos bepaal deur die instelling en verwoord
in die toelatingsvereistes.
2
5. Studente wat nie die NNT’s afgelê het nie, sal die toepaslike ontwikkelingsmodule(s) moet voltooi,
ongeag hulle skooleind-uitslae.
6. Studente wie se eerste jaar van studie aan die begin van die tweede semester ’n aanvang neem,
moet ook die toetse aflê voordat hulle registreer. Krediet vir die ontwikkelingsmodule(s) sal egter
slegs vanaf die begin van die eerste semester van die daaropvolgende jaar op die
registrasiedokumente verskyn.
7. Die toepaslike ontwikkelingsmodule(s) moet gedurende die student se eerste jaar van studie
deurloop word.
8. Studente wat nie die ontwikkelingsmodule(s) in hul eerste jaar van studie met welslae voltooi nie,
moet die module(s) in hul tweede jaar herhaal.
9. Alle studente wat geregistreer is vir (’n) ontwikkelingsmodule(s) moet hierdie module(s) met
welslae voltooi in die loop van hul voorgraadse studies; anders sal die toepaslike kwalifikasie nie
toegeken word nie.
10. E-Leer- en afstandsonderrigstudente word vrygestel van die NNT's en gevolglik ook van die
toepaslike ontwikkelingsmodules.
11. Om billike en konsekwente toetsinterpretasie te verseker, word die uitslae van akademiese
geletterdheids- of vaardigheidstoetse wat deur ander universiteite geadministreer word, nie deur
die UV erken nie, en voornemende studente sal dus óf die NNT’s moet aflê óf moet voldoen aan
regulasie 5.
12. Studente wat eers aan ander universiteite gestudeer het en ten minste hul eerste jaar van studie
of ’n toepaslike ontwikkelingsmodule met welslae voltooi het, word vrygestel van die NNT’s en sal
nie geregistreer word vir die ontwikkelingsmodules tensy hierdie modules ’n formele komponent
van hul kurrikulum uitmaak nie.
13. Studente wat ’n kwalifikasie(s) aan ’n ander instelling vir hoër onderwys behaal het en by die
UV registreer vir ’n bykomende voorgraadse kwalifikasie, word vrygestel van die NNT’s en die
toepaslike ontwikkelingsmodule(s).
(iv) Toelatingsvereistes vir spesifieke studierigtings (a) Taal: Onderrigtaal (Afr. en Eng.) ‘n minimum van 50% moet behaal word. (b) Die beskrywing van die graad/diploma/sertifikaat word voorafgegaan met die programkode,
waarbinne die spesifieke graad/diploma/sertifikaat aangebied word, gevolg deur die kode van die spesifieke graad/diploma/sertifikaat.
3
Berekening (TP-telling) ten opsigte van kandidate wat graad 12 in 2008 en later geslaag het. • Toelatingspunt (TP) word bereken op grond van die vier (4) verpligte vakke uit die
“aangewese” lys en die beste van twee (2) verdere vakke uit die skoolvakke wat tydens een (1) eksamensitting geslaag is.
• Die vak Lewensoriëntering met 'n prestasievlak van 5 of hoër, verdien een (1) TP-
punt.
NSS-Prestasievlak UV-Toelatingspunt (TP)
7(90% - 100%) 8
7(80% - 89%) 7
6(70% - 79%) 6
5(60% - 69%) 5
4(50% - 59%) 4
3(40% - 49%) 3
2(30% - 39%) 2
Berekening (M-telling) ten opsigte van kandidate wat graad 12 voor 2008 geslaag het:
• M-tellings word bereken op grond van simbole behaal in die ses (6) beste graad 12
vakke (sonder verrekening van hoër- of standaardgraad), geslaag in een (1) eksamensitting.
Simbool A B C D E F
HG 8 7 6 5 4 3
SG 6 5 4 3 2 1
4
c) Fakulteit spesifieke toelatingsvereistes: FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE Toelatingsvereistes vir spesifieke studierigtings vir kandidate graad 12 (NSS) geslaag 2008 en later: Privaatsektorbestuur
Programkode
Graad-/ Diploma-/ Sertifikaat
kode
Beskrywing van Graad/ Diploma/
Sertifikaat Toelatingsvereistes
M6010 6301 B.Com.
(Algemene Bestuur)
• Nasionale Senior Sertifikaat • TP van = 30 • Wiskunde = Prestasievlak 4(50%)
M6010 6302 B.Com. (Ekonomie)
M6010 6303
B.Com. (Beleggings-bestuur en Bankwese)
M6010 6304
B.Com. (Menslike Hulpbron-bestuur)
M6010 6305 B.Com. (Bemarking)
M6010 6308 B.Com.
(Inligtingsteg-nologie)
M6010 6306 B.Com.
(Finansiële Bestuur)
M6010 6307 B.Com. (Statistiek)
M6010 6309 B.Com. (Regte)
M6EXT 6338 B.Com. 4-jaar kurrikulum
• TP = 25 – 29 • Wiskunde = Prestasievlak 4 (50%)
M6010 6325 B.Com. (Risikobestuur)
• TP = 34 • Wiskunde = Prestasievlak 6 (70 %)
M6010 6326 B.Com.
(Finansiële Wiskunde)
• TP = 30 • Wiskunde = Prestasievlak 6(70 %)
5
Toelatingsvereistes vir spesifieke studierigtings vir kandidate graad 12 afgelê voor 2008: Privaatsektorbestuur
Programkode
Graad-/ Diploma-/ Sertifikaat
kode
Beskrywing van Graad/ Diploma/
Sertifikaat Toelatingsvereistes
M6010 6301 B.Com.
(Algemene Bestuur)
• M-telling = 30 en hoër plus
• 'n Geëndosseerde Senior Sertifikaat plus
• Wiskunde SG = C
M6010 6302 B.Com. (Ekonomie)
M6010 6303
B.Com. (Beleggings-bestuur en Bankwese)
M6010 6304
B.Com. (Menslike Hulpbron-bestuur)
M6010 6305 B.Com. (Bemarking)
M6010 6308 B.Com.
(Inligtings-tegnologie)
• M-telling = 30 en hoër plus
• Geëndosseerde Senior Sertifikaat plus
• Groottotaal van minstents 1200 punte plus • Wiskunde SG = C
M6010 6306 B.Com.
(Finansiële Bestuur)
• M-telling = 30 en hoër plus
• 'n Geëndosseerde Senior Sertifikaat plus
• Wiskunde SG = C M6010 6307 B.Com. (Statistiek)
M6010 6309 B.Com. (Regte)
• M-telling = 30 en hoër plus
• 'n Geëndosseerde Senior Sertifikaat plus
• Wiskunde SG = C
M6EXT 6338 B.Com. 4-jaar kurrikulum
• M-telling = 25 – 29 plus
• Geëndosseerde Senior Sertifikaat plus
• Wiskunde SG = C
M6010 6323 B.Com. (Landbou-ekonomie)
• M-telling = 30 en hoër plus
• Geëndosseerde Senior Sertifikaat plus
• Wiskunde SG = C M6010 6325 B.Com. (Risiko-bestuur)
6
M6010 6326 B.Com. (Finansiële Wiskunde)
• M-telling = 30 en hoër plus
• Geëndosseerde Senior Sertifikaat plus
• Wiskunde HG Toelatingsvereistes vir spesifieke studierigtings vir kandidate graad 12 (NSS) afgelê 2008 en later: Openbare Sektor Bestuur
Toelatingsvereistes vir spesifieke studierigtings vir kandidate graad 12 afgelê voor 2008: Rekenmeestersopleiding
Program-kode
Graad-/ Diploma-/ Sertifikaat
kode
Beskrywing van Graad/ Diploma/
Sertifikaat Toelatingsvereistes
M6030 6319 B.Rek.
• Graad 12 Sertifikaat met endossement plus
• 'n Groottotaal van minstens 1260 plus
• M-telling = 30 en hoër plus
• Graad 12 Wiskunde (HG) minstens ‘n C-simbool of (SG) minstens met 'n A-simbool plus
• Graad 12 Rekeningkunde (SG) minstens met 'n A-simbool of (HG) C-simbool
M6030 6321 B.Com.
(Rekening-kunde)
• M-telling = 30 en hoër plus
• Geëndosseerde Senior Sertifikaat plus
• Wiskunde SG = C
8
M6EXT 6355
B.Com. (Rekening-
kunde) (4-jaar
kurrikulum)
• M-telling = 25 - 29 plus
• Geëndosseerde Senior Sertifikaat plus
• Wiskunde SG = C FAKULTEIT OPVOEDKUNDE Toelatingsvereistes vir spesifieke studierigtings vir kandidate graad 12 (NSS) afgelê 2008 en later:
Program-kode
Graad-/ Diploma-/ Sertifikaat
kode
Beskrywing van Graad/ Diploma/
Sertifikaat Toelatingsvereistes
M7130 7311 B.Ed.
(Voorskoolse- & Grondslagfase)
• TP-telling = 30 en hoër Plus
• Onderrigtaal (Afr of Eng) = prestasievlak 4 (50%)
• 'n Nasionale Senior Sertifikaat. • *Studente wat in besit is van 'n NSS en 'n • TP-telling = 25 – 29, kan tot die B.Ed.
(Voorskoolse en Grondslagfase) of B.Ed. (Intermediêre Fase) toegelaat word op voorwaarde dat die vaardigheidsmodule, Lewensoriëntering (DLO112) van 8 krediete in die 1ste semester van die EERSTE (1) akademiese jaar addisioneel geneem word
M7130 7312 B.Ed.
(Intermediêre Fase)
M7130 7314
B.Ed. (Verdere
Onderwys en Opleidingsfase)
• TP-telling = 30 en hoër plus • 'n Nasionale Senior Sertifikaat
plus • Onderrigtaal (Afr of Eng) = prestasievlak 4
(50%) • L.W. In die geval van onderstaande
dissiplines geld addisionele toelatingsvereistes. Raadpleeg die betrokke Fakulteit in dié verband:
• Beeldende kunste • Drama- en Teaterkuns • Chemie, Fisika en Ekonomie • Rekenaarinligting-stelsels • Musiek • Sotho • Wiskunde
9
M7EXT 7318
B.Ed. (Verdere
Onderwys en Opleidingsfase) 5-jaar kurrikulum
• TP-telling = 25 – 29 plus • Nasionale Senior Sertifikaat • Onderrigtaal (Afr of Eng) = prestasievlak 4
(50%) • L.W. Hierdie studente sal nie toegelaat word
om later na die B.Ed. 4-jaar kurrikulum oor te skakel nie
• Studente met 'n TP-telling van 20 – 24 sal na die Loopbaanvoor-bereidingsprogram (LVP) verwys word.
• Onderrigtaal vir program (LVP) (Eng of Afr) prestasievlak 3 (40%).
Toelatingsvereistes vir spesifieke studierigtings vir kandidate graad 12 afgelê voor 2008:
Program-kode
Graad-/ Diploma-/ Sertifikaat
kode
Beskrywing van Graad/ Diploma/
Sertifikaat Toelatingsvereistes
M7130 7311 B.Ed.
(Voorskoolse- & Grondslagfase)
• M-telling = 30 en hoër plus
• 'n Geëndosseerde Senior Sertifikaat of
Voorwaardelike Vrystellingsertifikaat • 'n M-telling = 25 – 29, kan tot die B.Ed.
(Voorskoolse- en Grondslagfase) of • B.Ed. (Intermediêre Fase) toegelaat word op
voorwaarde dat die vaardigheidsmodule, Lewensoriëntering (DLO112) van 8 krediete in die 1ste semester van die EERSTE (1) akademiese jaar addisioneel geneem word.
M7130 7312 B.Ed.
(Intermediêre Fase)
M7130 7314
B.Ed. (Verdere
Onderwys en Opleidingsfase)
• M-telling = 30 en hoër plus • 'n Geëndosseerde Senior Sertifikaat of
'n Voorwaardelike Vrystellingsertifikaat • LW In die geval van onderstaande dissiplines
geld addisionele toelatings-vereistes. Raadpleeg die betrokke Fakulteit in dié verband:
• Beeldende kunste • Drama- en Teaterkuns • Chemie, Fisika en Ekonomie • Rekenaarinligting-stelsels • Musiek • Sotho • Wiskunde
10
M7EXT 7318
B.Ed. (Verdere Onderwys en Opleidingsfase) 5-jaar kurrikulum
• M-telling = 25 – 29 plus • geëndosseerde Senior Sertifikaat of
'n Voorwaardelike Vrystelling sertifikaat. • L.W. Hierdie studente sal NIE toegelaat
word om later na die B.Ed. 4-jaar kurrikulum oor te skakel nie.
• Studente met 'n M-telling van minder as 25 punte sal na die Loopbaan Voorbereidings-program verwys word.
FAKULTEIT GEESTESWETENSKAPPE Toelatingsvereistes vir spesifieke studierigtings vir kandidate graad 12 (NSS) geslaag 2008 en later: Diplomas
Program-kode
Graad-/ Diploma-/ Sertifikaat
kode
Beskrywing van Graad/ Diploma/
Sertifikaat Toelatingsvereistes
M1D0 1011 Diploma in Musiek
• TP = 25 – 29 plus
• Onderrigtaal (Afr of Eng) = Prestasievlak 4
• Nasionale Senior Sertifikaat • Musikale geletterdheid Unisa graad 3 of
ekwivalent • Musikale uitvoering Unisa graad 4 of
ekwivalent • Keuring in die vorm van ‘n oudisie en
teorievaardigheids-toets word vereis
M1D0 1010 Kerkorrelis-diploma
• TP = 30 en hoër plus
• Nasionale Senior Sertifikaat plus
• Keuring
M1D0 1012 Diploma in Koorleiding
M1D0 1090 Diploma in Beeldende
Kunste
11
Toelatingsvereistes vir spesifieke studierigtings vir kandidate graad 12 afgelê voor 2008: Diplomas
Program-kode
Graad-/ Diploma-/ Sertifikaat
kode
Beskrywing van Graad/ Diploma/
Sertifikaat Toelatingsvereistes
M1D0 1011 Diploma in Musiek
• M-Telling = 25 – 29 plus • Geëndoseerde of • voorwaardelike vrystellingssertifikaat • Keuring in die vorm van ‘n oudisie en
teorievaardigheids-toets word vereis
M1D0 1010 Kerkorrelis-diploma • M-telling = 30 en hoër
plus • Senior Sertifikaat
plus • Keuring
M1D0 1012 Diploma in Koorleiding
M1D0 1090 Diploma in Beeldende
Kunste Toelatingsvereistes vir spesifieke studierigtings vir kandidate graad 12 (NSS) geslaag 2008 en later: Grade
Program-kode
Graad-/ Diploma-/ Sertifikaat
kode
Beskrywing van Graad/ Diploma/
Sertifikaat Toelatingsvereistes
M1000 1300 B.A.
• TP = 30 en hoër • Onderrigtaal
(Afr of Eng) = Prestasievlak 4 plus
• Nasionale Senior Sertifikaat
M1000 1303 B.A. (Geografie en Omgewings-
bestuur)
M1050 1304
B.A. (Menslike
Bewegings-kunde)
M1120 1311 B.A. (Drama en Teaterkuns)
• TP = 30 en hoër • Onderrigtaal
(Afr of Eng) = Prestasievlak 4 plus
• Nasionale Senior Sertifikaat • Keuring
12
M1060 1315
B.A. (Regeerkunde
en Politieke Transformasie)
• TP = 30 en hoër • Onderrigtaal
(Afr of Eng) = Prestasievlak 4 plus
• Nasionale Senior Sertifikaat
M1030 1321 B.A. (Taalstudie)
M1030 1323 B.A. (Taalpraktyk)
M1000 1326 B.A. (Ekonomie)
M1030 1361
B.A. (Korpora-tiewe en
Bemarkings-kommunikasie)
M1030 1362 B.A.
(Mediastudie en Joernalistiek)
M1000 1391 B.A. (Bestuur)
M1120 1342 B.Mus.
• TP = 30 en hoër plus
• Onderrigtaal (Afr of Eng) = Prestasievlak 4 plus
• Nasionale Senior Sertifikaat plus
• Unisa graad 7 (praktiese instrument) • Unisa graad 5 (Teorie) • Oudisie en teorievaardigheids-toets word
vereis • Keuring
M1120 1330 B.A. (Musiek)
1120 1380 B.A. (Beeldende Kunste)
• TP = 30 en hoër plus • Onderrigtaal
(Afr of Eng) = Prestasievlak 4 plus
• Nasionale Senior Sertifikaat plus
• Keuring
M1EXT 1395 B.A. 4-jaar kurrikulum
• TP = 25 – 29 plus
• Onderrigtaal (Afr of Eng) = Prestasievlak 4 plus
• Nasionale Senior Sertifikaat • L.W Kan slegs vir die verlengde program
(4 jaar) registreer en sal nie toegelaat word om later na die 3 jaar kurrikulum oor te skakel nie.
13
Toelatingsvereistes vir spesifieke studierigtings vir kandidate graad 12 afgelê voor 2008: Grade
Program-kode
Graad-/ Diploma-/ Sertifikaat
kode
Beskrywing van Graad/ Diploma/
Sertifikaat Toelatingsvereistes
M1000 1300 B.A.
• M-telling = 30 en hoër plus
• Geëndosseerde Senior Sertifikaat M1000 1303
B.A. (Geografie en Omgewings-
bestuur)
M1050 1304 B.A. (Menslike
Bewegings-kunde)
M1120 1311 B.A. (Drama en Teaterkuns)
• M-telling = 30 en hoër plus
• Geëndosseerde Senior Sertifikaat plus
• Keuring
M1060 1315
B.A. (Owerheidstaak
en Politieke Transformasie) • M-telling = 30 en hoër
plus • Geëndosseerde Senior Sertifikaat M1030 1321 B.A. (Taalstudie)
M1030 1323 B.A. (Taalpraktyk)
M1000 1326 B.A. (Ekonomie)
• M-telling = 30 en hoër plus
• Geëndosseerde Senior Sertifikaat
M1000 1391 B.A. (Bestuur)
M1030 1361
B.A. (Korporatiewe
en Bemarkings-kommunikasie)
M1030 1362 B.A.
(Mediastudie en Joernalistiek)
M1120 1342 B.Mus. • M-telling = 30 en hoër
plus • Geëndosseerde Senior Sertifikaat
plus • Unisa graad 7 (praktiese instrument) • Unisa graad 5 (teorie) • Oudisie en teorievaardigheids-toets word
vereis • Keuring
M1120 1330 B.A. (Musiek)
14
M1120 1380 B.A. (Beeldende Kunste)
• M-telling = 30 en hoër plus
• Geëndosseerde Senior Sertifikaat plus
• Keuring
M1EXT 1395 B.A. 4-jaar kurrikulum
• M-telling = 25 tot 29 plus • Geëndosseerde Senior Sertifikaat • LW: Kan slegs vir die verlengde program (4
jaar) registreer en sal nie toegelaat word om later na die 3 jaar kurrikulum oor te skakel nie.
Toelatingsvereistes vir spesifieke studierigtings vir kandidate graad 12 (NSS) geslaag 2008 en later:
Program-kode
Graad-/ Diploma-/ Sertifikaat
kode
Beskrywing van Graad/ Diploma/
Sertifikaat Toelatingsvereistes
M2100 2302
B.Soc.Sc. (Mens- en
Samelewings-dinamika)
• TP = 30 en hoër plus
• Onderrigtaal (Afr of Eng) = Prestasievlak 4
• Nasionale Senior Sertifikaat
M2EXT 2303
B.Soc.Sc. (Mens- en
Samelewings-dinamika)
4-jaar kurrikulum
• TP = 25 – 29 plus
• Onderrigtaal (Afr of Eng) = Prestasievlak 4
• Nasionale Senior Sertifikaat • Kan slegs vir die verlengde program
(4 jaar) registreer. • LW: Hierdie studente sal NIE toegelaat
word om na die 3-jarige kurrikulum oor te skakel nie.
M2110 2330 Baccalaureus in
Maatskaplike Werk
• TP = 30 en hoër plus
• Onderrigtaal (Afr of Eng) = Prestasievlak 4
• Nasionale Senior Sertifikaat • Keuring • Aansoeke sluit 30 September
15
Toelatingsvereistes vir spesifieke studierigtings vir kandidate graad 12 afgelê voor 2008:
Program-kode
Graad-/ Diploma-/ Sertifikaat
kode
Beskrywing van Graad/ Diploma/
Sertifikaat Toelatingsvereistes
M2100 2302
B.Soc.Sc. (Mens- en
Samelewings-dinamika)
• M-telling = 30 en hoër plus
• Geëndosseerde Senior Sertifikaat
M2EXT 2303
B.Soc.Sc. (Mens- en
Samelewings-dinamika)
4-jaar kurrikulum
• M-telling = 25 - 29 plus • Geëndosseerde Senior Sertifikaat • Kan slegs vir die verlengde program
(4- jaar) registreer. LW: Hierdie studente sal NIE toegelaat word om later na die 3-jarige kurrikulum oor te skakel nie.
M2110 2330 Baccalaureus in
Maatskaplike Werk
• M-telling = 30 en hoër plus
• Geëndosseerde Senior Sertifikaat • Keuring. • Aansoeke sluit 30 September
FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE Toelatingsvereistes vir spesifieke studierigtings vir kandidate graad 12 (NSS) geslaag 2008 en later: Skool vir Geneeskunde
(60%) en / of • Lewenswetenskappe = Prestasievlak 5
(60%) • Onderrigtaal van keuse (Afr of Eng)
prestasievlak 5 (60%) vereis plus
• Keuring
18
Toelatingsvereistes vir spesifieke studierigtings vir kandidate graad 12 afgelê voor 2008:
Skool vir Aanvullende Gesondheidsberoepe
Program-kode
Graad-/ Diploma-/ Sertifikaat
kode
Beskrywing van Graad/ Diploma/
Sertifikaat Toelatingsvereistes
H8050 8311 B.Optometrie • M-telling = 36 en hoër plus • Geëndosseerde Senior Sertifikaat
plus • Minstens ‘n C-Simbool in elk van Wiskunde
en Natuur- en Skeikunde en nog 'n Natuurwetenskap-vak op HG plus
• Onderrigtaal van die student 'n C vir taal op Graad 12-vlak vereis. plus
• Keuring H8030 8320 B.Sc.(Fisio-
terapie)
H8040 8330 B.Arbeids-terapie
• M-telling = 36 en hoër plus • Geëndosseerde Senior Sertifikaat
plus • Minstens ‘n C in 2 Natuurwetenskap-vakke
op HG of ‘n B op SG plus • Onderrigtaal van die student 'n C vir taal op
Graad 12-vlak vereis. plus
• Keuring
H8010 8360 B.Sc.(Dieet-kunde)
• M-telling = 36 en hoër plus • Geëndosseerde Senior Sertifikaat plus • Minstens ‘n C-Simbool in elk van Wiskunde
en Natuur- en Skeikunde en nog 'n Natuurwetenskap-vak op HG plus
• Onderrigtaal van die student 'n C vir taal op Graad 12-vlak vereis. plus
• Keuring
19
Toelatingsvereistes vir spesifieke studierigtings vir kandidate graad 12 (NSS) geslaag 2008 en later: Skool vir Verpleegkunde
Program-kode
Graad-/ Diploma-/ Sertifikaat
kode
Beskrywing van Graad/ Diploma/
Sertifikaat Toelatingsvereistes
H8150 2320 B.Soc.Sc. Verpleegkunde
• TP = 29 • Onderrigtaal
(Afr of Eng) = Prestasievlak 4 • Wiskunde = Prestasievlak 3 (40%) of
Wiskunde geletterdheid – Prestasievlak 7 (80%)
• Lewenswetenskappe = Prestasievlak 5 (60%)
en / of • Fisiese Wetenskappe = Prestasievlak 4
(50%) • Inligtingstegnologie en /of • Rekenaartoepas-singstegnologie
(aanbeveling) • Aanbeveling: 1 vak uit elk van bogenoemde
groeperinge • 1ste keuring – mid Augustus • 2de keuring – mid Oktober • 3de keuring – mid Januarie (aansoeke sal
slegs oorweeg word indien deur die UV ontvang voor 30 November
Toelatingsvereistes vir spesifieke studierigtings vir kandidate graad 12 afgelê voor 2008: Skool vir Verpleegkunde
Program-kode
Graad-/ Diploma-/ Sertifikaat
kode
Beskrywing van Graad/ Diploma/
Sertifikaat Toelatingsvereistes
H8150 2320 B.Soc.Sc. Verpleegkunde
• M-telling = 29 en hoër plus • Geëndosseerde Senior Sertifikaat
plus • Keuring in middel Augustus, Oktober en
Januarie • 2 Wetenskappe aanbeveling.
20
FAKULTEIT NATUUR- EN LANDBOUWETENSKAPPE NATUURWETENSKAPPE Toelatingsvereistes vir spesifieke studierigtings vir kandidate graad 12 (NSS) geslaag 2008 en later: Wiskundige Wetenskappe
• Wiskunde SG = F plus • Een (1) van Aardrykskunde of
Natuur- en Skeikunde of
Ekonomie of
Bedryfsekonomie of
Rekeningkunde op SG = F plus
• Keuring Toelatingsvereistes vir spesifieke studierigtings vir kandidate graad 12 (NSS) geslaag 2008 en later: Verbruikerswetenskappe- en Huishoudkundeprogramme
*Alternatiewelik word 'n slaagsyfer van minstens 70% in WTW164 vereis
of • Lewens- of Fisiesewetenskappe =
Prestasievlak 4 (50%)
30
Toelatingsvereistes vir spesifieke studierigtings vir kandidate graad 12 afgelê voor 2008: Verbruikerswetenskappe- en Huishoudkundeprogramme
Program-kode
Graad-/ Diploma-/ Sertifikaat
kode
Beskrywing van Graad/ Diploma/
Sertifikaat Toelatingsvereistes
M4070 4351 B.Verbruikers-
wetenskap: Algemeen • M-telling = 30 en hoër
plus • ‘n Geëndosseerde Senior Sertifikaat
M4070 4352 B.Verbruikers-
wetenskap: Voedsel
M4080 4354 B.Sc. Huishoud-kunde: Voedsel
• M-telling = 30 en hoër plus • ‘n Geëndosseerde Senior Sertifikaat plus • Wiskunde SG = F plus • Natuur- en Skeikunde SG = E of • Biologie HG = D of SG = C
Toelatingsvereistes vir spesifieke studierigtings vir kandidate graad 12 (NSS) geslaag 2008 en later: B.Sc. 4- jaar kurrikulum program
Program-kode
Graad-/ Diploma-/ Sertifikaat
kode
Beskrywing van Graad/ Diploma/
Sertifikaat Toelatingsvereistes
M4EXT 4393 B.Sc.: 4- jaar kurrikulum
• TP = 25-29 • Onderrigtaal
(Afr of Eng) = Prestasievlak 4 • Wiskunde = Prestasievlak 3 of • Wiskundige geletterdheid = Prestasievlak 6 • Fisiese Wetenskappe = Prestasievlak 3 of
Lewenswetenskappe = Prestasievlak 3 • WTW154/164 en CEM104/194 moet
gelyktydig aangebied word
31
Toelatingsvereistes vir spesifieke studierigtings vir kandidate graad 12 afgelê voor 2008: B.Sc. 4-jaar kurrikulum program
Program-kode
Graad-/ Diploma-/ Sertifikaat
kode
Beskrywing van Graad/ Diploma/
Sertifikaat Toelatingsvereistes
M4EXT 4393 B.Sc.: 4- jaar kurrikulum
• M-telling = 25 tot 29 plus • ‘n Geëndosseerde Senior Sertifikaat
plus • Wiskunde SG = F plus • Natuur- en Skeikunde SG = F of
Biologie SG = F LANDBOU Toelatingsvereistes vir spesifieke studierigtings vir kandidate graad 12 (NSS) geslaag 2008 en later: B.Agric.-grade
• ‘n Slaag in graad 12 Natuur-en Skeikunde en/of • Biologie word aanbeveel
M5000 5350
B.Sc.Agric.: Voedsel-
wetenskap en Chemie
M5000 5351 B.Sc.Agric.:
Agronomie en Entomologie
FAKULTEIT REGSGELEERDHEID Toelatingsvereistes vir spesifieke studierigtings vir kandidate graad 12 (NSS) geslaag 2008 en later:
Program-kode
Graad-/ Diploma-/ Sertifikaat
kode
Beskrywing van Graad/ Diploma/
Sertifikaat Toelatingsvereistes
M3000 3302 LL.B. 4-jaar
• ‘n Nasionale Senior Sertifikaat • TP-telling = 33 • prestasievlak 6 (70%) in een (1) van die UV
se amptelike onderrigtale, (Afr of Eng) • Prestasievlak 6 (70%) in Wiskundige
Geletterdheid of
prestasievlak 4 (50 %) in Wiskunde. • ‘n Kandidaat wat oor ‘n 3-jarige tersiêre
kwalifikasie beskik of • minstens 23 jaar oud is en oor toepaslike
werkservaring beskik, kan op aanbeveling van die dekaan tot die 4-jarige kurrikulum vir die LL.B. (studiekode 3302) toegelaat word.
M3EXT 3303 LL.B. 5-jaar kurrikulum
• ‘n Nasionale Senior Sertifikaat • TP-telling = 30 • Prestasievlak 4
(50 %) in een (1) van die UV se amptelike onderrigtale, (Afr of Eng).
• ‘n Kandidaat wat oor ‘n Nasionale Senior Sertifikaat,
• TP-telling = 25 – 29 beskik, sal • slegs toelating tot ‘n ander verlengde
program verkry bv. B.A. of B.Soc.Sc. verlengde programme en kan na die suksesvolle voltooiing van ‘n 1ste studiejaar van dié verlengde program op aanbeveling van die Dekaan toegelaat word tot die 1ste studiejaar van die LL.B., 5-jaar kurrikulum.
• LW: Die studente in die LL.B., 5-jaar
38
kurrikulum program sal nie toegelaat word om na die 4-jaar kurrikulum oor te skakel nie.
M3000 3323
B Iuris met endossement:
Finansiële Beplanningsreg
(3 jaar)
• ‘n Nasionale Senior Sertifikaat • TP-telling =30 • Prestasievlak 4
(50 %) in een(1) van die UV se amptelike onderrigtale (Afr of Eng);
• Indien ‘n kandidaat met ‘n Nasionale Senior Sertifikaat,
• minstens die 1ste studiejaar van ‘n verlengde program suksesvol voltooi het
of • ‘n TP-telling = minder as 25 punte het, en
wat die Loopbaanvoorbereidingsprogram in geheel suksesvol voltooi het, op aanbeveling van die dekaan tot die B.Iuris. met endossement: Finansiële Beplanningsreg toegelaat word.
Toelatingsvereistes vir spesifieke studierigtings vir kandidate graad 12 afgelê voor 2008
Program-kode
Graad-/ Diploma-/ Sertifikaat
kode
Beskrywing van Graad/ Diploma/
Sertifikaat Toelatingsvereistes
M3000 3302 LL.B. 4 jaar • M-telling = 34 en hoër
plus • ‘n Geëndosseerde Senior Sertifikaat
M3EXT 3303
LL.B. 5-jaar kurrikulum
• M-telling = 30 - 33 plus • ‘n Geëndosseerde Senior Sertifikaat • L W: Die student sal nie toegelaat word om
na die 4-jaar kurrikulum oor te skakel nie. of • M-telling = 25 – 29
plus • ‘n Geëndosseerde Senior Sertifikaat sal
slegs toelating tot ‘n ander verlengde program verkry bv. B.A. of B.Soc.Sc. verlengde programme en kan na die suksesvolle voltooiing van ‘n 1ste studiejaar van dié verlengde program op aanbeveling van die Dekaan toegelaat word tot die 1ste studiejaar van die LL.B., 5-jaar kurrikulim.
of • M-telling van minder as 25 plus suksesvolle
voltooiing van die Loopbaanvoorbereidings-program (LVP) kan toelating tot die LL.B., 5- jaar kurrikulum verkry op grond van voldoening aan sekere vereistes en met toestemming van die Dekaan.
39
M3000 3323
B Iuris met endossement:
Finansiële Beplanningsreg
(3 jaar)
• ‘n Geëndosseerde Senior Sertifikaat plus
• M-telling = 30 • ‘n Kandidaat wat oor ‘n geëndosseerde
Senior Sertifikaat beskik en ‘n • M-telling = 25 - 29 punte het, en minstens
die 1ste studiejaar van ‘n verlengde program suksesvol voltooi het, kan op aanbeveling van die dekaan, tot die 1ste studiejaar van die 3-jarige B.Iur. met endossement: Finansiële Beplanningsreg toegelaat word.
• ‘n M-telling van minder as 24 punte en wat die Loopbaan-voorbereidings-program (LVP) in geheel suksesvol voltooi het, kan op aanbeveling van die dekaan tot die 1ste studiejaar van die 3-jarige B.Iur. met endossement: Finansiële Beplanningsreg toegelaat word.
FAKULTEIT TEOLOGIE Toelatingsvereistes vir spesifieke studierigtings vir kandidate graad 12 (NSS) geslaag 2008 en later: Sertifikaat
Program-kode
Graad-/ Diploma-/ Sertifikaat
kode
Beskrywing van Graad/ Diploma/
Sertifikaat Toelatingsvereistes
M9000 9005 Sertifikaat in
Teologie (Pastorale sorg)
• Nasionale Senior Sertifikaat • TP =17 • onderrigtaal van keuse (Afr of Eng) geslaag
op prestasievlak van 4 (50%), of • ‘n sertifikaat in Teologie van hierdie
Fakulteit (of ‘n soortgelyke sertifikaat of sertifikate) wat toelating kan gee tot die 2de jaar van die Universiteitsdiploma in Teologie.
40
Grade
Program-kode
Graad-/ Diploma-/ Sertifikaat
kode
Beskrywing van Graad/ Diploma/
Sertifikaat Toelatingsvereistes
M9000 9303 B.Th.
• Nasionale Senior Sertifikaat • TP = 30 • onderrigtaal van keuse (Afr of Eng) geslaag
op prestasievlak 4 (50%)
M9EXT 9304 B.Th. (5-jaar kurrikulum)
• Nasionale Senior Sertifikaat • TP = 25 – 29 • onderrigtaal van keuse (Afr of Eng) geslaag
op prestasievlak 4 (50%) • Met hierdie prestasievlak kan die student
alternatiewelik toegelaat word tot die verlengde program of tot die Universiteitsdiploma in Teologie.
Toelatingsvereistes vir spesifieke studierigtings vir kandidate graad 12 afgelê voor 2008 Sertifikaat
Program-kode
Graad-/ Diploma-/ Sertifikaat
kode
Beskrywing van Graad/ Diploma/
Sertifikaat Toelatingsvereistes
M9000 9005 Sertifikaat in
Teologie (Pastorale sorg)
• Senior Sertifikaat • M-telling = 17 of • ‘n sertifikaat in Teologie van hierdie
Fakulteit (of ’n soortgelyke sertifikaat of sertifikate).
Grade
Program-kode
Graad-/ Diploma-/ Sertifikaat
kode
Beskrywing van Graad/ Diploma/
Sertifikaat Toelatingsvereistes
M9000 9303 B.Th.
• Nasionale Senior Sertifikaat • M-telling = 30 • onderrigtaal van keuse (Afr of Eng) geslaag
op prestasievlak 4 (50%)
M9EXT 9304 B.Th. (5-jaar kurrikulum)
• Nasionale Senior Sertifikaat • M-telling = 25 – 29 • onderrigtaal van keuse (Afr of Eng) geslaag
op prestasievlak 4 (50%) • Met hierdie prestasievlak kan die student
alternatiewelik toegelaat word tot die verlengde program of tot die Universiteitsdiploma in Teologie.