africa’s APRIL 2015 VOL 16 - ISSUE 04 SOUTH AFRICA R34.00 [incl VAT] USA $ 6.50 OTHER COUNTRIES R29.82 [Tax excl] Bow test: Hoyt Nitrum 30 Ontmoet Wildebees Bowhunter Mechanicals fixed-blades versus Broadhead test: Grim Reaper 125 grains Tom Miranda: Be an ambassador A visit to Aloe Bush Game Lodge What is the future of SA's game? The benefits of tournament archery
This is a free sample of AFRICA's BOWHUNTER issue "April 2015" Download full version from: Apple App Store: https://itunes.apple.com/us/app/id808732465?mt=8&at=1l3v4mh Google Play Store: https://play.google.com/store/apps/details?id=com.presspadapp.africasbowhunter Magazine Description: AFRICA's BOWHUNTER is the magazine for the bowhunter, archery enthusiast and game farmer. We mainly publish news and articles of interest to the bowhunter in Southern Africa and any bowhunter in the world who hunts or plans to hunt in Southern Africa. You can build your own iPad and Android app at http://presspadapp.com
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
afric
a’s
APRIL 2015VOL 16 - ISSUE 04SOUTH AFRICAR34.00 [incl VAT]USA $ 6.50OTHER COUNTRIES R29.82 [Tax excl]
Bow test: Hoyt Nitrum 30
Ontmoet Wildebees
Bowhunter
Mechanicals fixed-bladesversus
Broadhead test: Grim Reaper 125 grains
Tom Miranda:Be an ambassador
A visit to Aloe Bush Game Lodge
What is the future of SA's game?The benefits of tournament archery
FE
EL
T
HE
F
UT
UR
E
#M
AT
HE
WS
NO
CA
M
We d
are
d t
o q
uestio
n o
ur
ow
n r
ule
s, and
in t
he p
rocess, d
isco
vere
da w
ho
le n
ew
sys
tem
fo
r sup
erio
r accura
cy
and
unriva
led
feel.
C
M
Y
CM
MY
CY
CMY
K
HTR-fp_210x265.pdf 1 10/22/14 2:51 PM
4 AFRICA’S BOWHUNTER APRIL 20154
CONTENTS
5 Kommentaar: ’n Verlore stryd?
7 From our readers
8 Mechanical versus fixed-blade broadheads – the debate revisited
LICENCED ALL YEAR ROUND Impala and Wildebeest special
5APRIL 2015 AFRICA’S BOWHUNTER
KOM
MEN
TAA
R
Soms lyk dit asof die mense wat in beheer van sake is, regerings- of ander organisasies, magteloos is om sekere probleme op te los. Of
dalk bestaan die wil nie daarvoor nie.Die stroping van renosters is ’n voorbeeld. Daar word al hoe meer
renosters gestroop en indien sake só aanhou, gaan dié diere uitsterf, of gaan daar net ’n paar in dieretuine oorbly.
Almal is ontsteld oor dié probleem, al die bewaringsorganisasies skryf daaroor, praat daaroor en samel geld in daarvoor. Tog gaan die stroping van renosters voort. Ek praat onlangs met iemand wat nou betrokke is by die beskerming van renosters en hy is van mening dat dit eintlik maar ’n verlore stryd is. Hoe is dit moontlik dat so iets kan aanhou gebeur terwyl die hele wêreld toekyk?
Ek lees daar is vandag meer slawe op aarde as toe slawerny wettig was. Om die waar-heid te sê, daar is vandag glo meer slawe as ooit tevore in die geskiedenis van die mens-dom. Dit skok my as ek lees dat daar tans nie minder nie as 29,8 miljoen slawe in die wêreld is en daarvan is 60 000 in die VSA – ’n land wat as die vryste land in die wêreld beskou word. Die organisasie Walk Free het navorsing in 162 lande gedoen en bevind dat slawerny in elkeen van dié lande voorkom. Hoe is dit moontlik? Waarom kan die wêreld se regerings dit nie stopsit nie? Daar kan net twee redes hiervoor wees: Die skurke het meer geld, is beter georganiseerd en het toegang tot beter tegnologiese ondersteuning, of die organisasies het ’n groot invloed op die mense wat in beheer is. Hulle het die wêreld se regerings in hul sak. Of is dit ’n kombinasie van die twee?
Wat egter belangrik is, is dat iets wat deur almal as een van die grootste euwels in die wêreld beskou word, steeds voortgaan – ondanks die feit dat die wêreld tegnologies vooruitgaan en ondanks die feit dat ons dink ons lewe in ’n verligte en “moderne” tyd. Indien slawerny, een van die ergste euwels op aarde, nie gestop kan word of gestop wil word nie, wonder ’n mens of enige euwel wat georganiseerd bedryf word, beëindig kan word. Die stroping van renosters word gewis baie georganiseerd gedoen. ’n Mens wonder wie is almal by dié euwel betrokke.
Die wêreld gaan in die volgende dekade dramaties verander, daaroor bestaan daar geen twyfel nie. Ons gaan in voertuie ry wat hulleself bestuur, in huise woon wat kan dink en hulle self kan skoonmaak, selfone gaan beter video’s en foto’s neem as kameras en hulle gaan die plek van rekenaars inneem, trouens, selfone gaan die middelpunt van die lewe word en die toestel wees waarmee ’n mens toegang kry tot jou motor, jou huis, die bank en baie meer. Kyk na die tekenfilm WALL-E vir ’n voorskou van wat dalk op pad is.
Die wild in Afrika gaan waarskynlik bykans heeltemal uitgewis word. Gelukkig is Suid-Afrika se wildbedryf baie gesond en is hier tans meer wild as in 150 jaar gelede. In ons land behoort wild aan die wildboere en hulle sal hul eiendom met hand en tand verdedig.
Om te gaan jag kan in die toekoms juis die tyd wees dat ’n mens na die ou dinge terugkeer en weer die natuur ervaar soos ons voorouers dit ervaar het. Dit is herfs, die jagseisoen is voor die deur en ons sien almal daarna uit om saam met ons jagvriende by ’n kampvuurtjie te sit en oor die dag se ervaring in die veld te praat. In dié tyd vergeet ons van al die euwels in die wêreld en dink ons oor die veld, oor wild en oor die volgende bok wat ons wil plattrek. Die ware jagter kan dan sy selfoon afskakel en vergeet van Facebook, van Twitter en van wat op TV gebeur en van die koerantopskrifte. Aan dié ervaring kan daar nie ’n prys gekoppel word nie.
Groete
Rean SteenkampRedakteur
AFRICA’S BOWHUNTERAfrica’s Bowhunter [ABH] is an independent monthly publication for the archer, bow hunter, game farm owner and nature lover. Copyright on all articles and material published in ABH resides with the publisher. No part of ABH may be copied or reproduced without permission of the publisher. Opinions expressed in articles or advertisements do not necessarily reflect those of the editor, editorial committee or publishers. Submission of articles for publication is welcome, but although care is taken, the publisher can accept no responsibility for loss or damage to any material submitted.