Gaan loer gerus ook op Facebook Kingdom Ambassadors NPC We formed Kingdom Ambassadors with the main objective to help orphaned, abused, neglected and vulnerable children in the Overberg region. Most of the children we work with, come from previously disadvantaged and poor families in rural areas and are greatly affected by substance abuse. Unfortunately the children of these parents are often the victims of neglect. Many of them are exposed to emotional & physical traumas in their homes. We started a children’s village to provide safe and foster care for these children. We started with 4 children in June 2016 and now have over 40 children in our care. Op 8 Desember gaan ons hande vat met paar ander organisasie en vir Kingdom Ambassadors se kinders ‘n pretdag hou! Daar word reeds hotdogs, koeldrank en roomys geborg. Elke kind sal ‘n lekkergoed pakkie op die dag ontvang. Ons as Gemeente gaan sorg dat hierdie kinders elkeen ‘n geskenkie het om oop te maak! Ons kort nog 32 mense om elk net een kind se hartjie bly te maak asseblief. Geskenke moet asseblief 25 November terug wees, sodat die laaste aangekope gedoen word voor die groot dag. Kersboom projek 4 Elke jaar doen ons net ‘n gee projek vir Kinders, jongmense en bejaardes. Hierdie jaar wil ons geleentheid gee vir ons diere liefhebbers om ook te kan gee. Daar is nog kaartjies oor, jy kan gee net wat op jou hart is. Dit kan kat of honde kos wees, komberse, speelgoed of leibande. Ons is baie dankbaar al die kaartjies is geneem om ‘n dierbare bejaarde se Kersdag ekstra spesiaal te maak. Ons vra wel indien daar mense is wat wil bydrae tot die Kersdag ete vir bejaardes op Kersdag om ons asseblief te kontak. Daar is ongeveer +/- 30 bejaardes. Dit kan ‘n kontant bydrae wees of een bak van ons “spyskaart disse”. Kontak gerus vir Natasha - 0824635796 Kersboom projek 3 Ons het nog kaartjies om vir hierdie Jongmense te wys ons gee om veral op Kersdag! Indien dit moontlik is help ons groot asseblief om ‘n jongmens se Kersdag ekstra kosbaar te maak. Hier is geen perfekte mense in ons gemeente nie. Ons sal jou nie oordeel nie, nie op jou gevoel speel en jou manipuleer nie. Jy kan net jouself wees! “Waar elkeen iemand is” EREDIENS (09:00) TEMA: Radikale ekonomiese transformasie? TEKS: Handelinge 2: 44-45; 4: 32-35 Kliek hier vir meer inligng oor gemeente werksaamhede: www.ngkerktableview.co.za Onthou asseblief die spesiale Oktobermaand dankoffers. Bring die koeverte kerk toe of doen EFT be- talings. Dis ‘n baie belangrike dankoffer want dit help ons om Desember en Januarie ons verplignge na te kom. Help ons dink… Sondag na die erediens wil ons vining gesels oor die moontlike Engelse bediening. Dis ‘n geleentheid om saam te gesels en jou insee te gee. Dit sal nie lank wees nie, so dit sal lekker wees om jou daar te sien. Volgende Sondag (28ste) is weer ‘n Engelse diens. Bring weer jou Engelse, vriende, familie, kollegas, werkers ens. ____________________________________________________ GEBEURE IN DIE WEEK Visiespan: Maandag @ 18:30 Bloedskenk: Woensdag @ 15:00 – 19:15 Volgende Sondag: Engelse diens Gemeenskapsete: Maandae @ 18:30 Dames Bybelstudie: Dinsdae @ 10:00 TEKSTE OM DIE WEEK TE LEES Ma – Di: 1 Samuel 1: 4-20 Wo – Do: Hebreërs 10: 11-14, (15-18), 19-25 Vry – Sat: Markus 13: 1-8