Slimboek Graad 1 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 1 Week 3 3 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 14 April Hierdie is die laaste week en 2 nuwe klanke gaan aangeleer word. Indien
Post on 30-Jun-2020
8 Views
Preview:
Transcript
Graad 1 Week 3 1 ©Skoleondersteuningsentrum
Slimboek Graad 1
Week 3
My naam: ____________________________________
Mamma/Pappa se naam:_______________________
Graad 1 Week 3 2 ©Skoleondersteuningsentrum
Liewe Ouer
• Hierdie boekie is so saamgestel dat jou kind slegs ‘n paar minute per dag besig gaan wees.
• Daar is vir elke dag skriftelike- en grootmotoriese aktiwiteite ingesluit. Die werk kan deur die loop van die dag gedoen word.
• Van hierdie aktiwiteite vereis dat u as ouer die opdrag sal gee en toesig sal hou terwyl hy/sy dit doen.
• U kind moet soveel as moontlik buite speel en slegs ‘n kort tydjie ‘n skriftelike aktiwiteit doen. Dit sal help dat u kind geen onderrigtyd sal verloor tydens die drie weke van ekstra skoolvakansie.
• Hierdie aktiwiteite is vir week 3.
• Moet asseblief nie op een dag al die aktiwiteite doen nie. Ons wil u kind help en nie ontmoedig nie.
• Elke dag se werk het ‘n datum bo-aan. Julle kan selfs “skool-skool” speel, sodat dit nie soos “skool” voel nie.
• Ons doel is om leerders die vaardigheid aan te leer om verantwoordelikheid vir sy/haar eie leer te aanvaar.
• Moet asseblief ook nie negatiewe opmerkings oor sy/haar skool, onderwyser of die besluit dat skole toe is, in u kind se teenwoordigheid maak nie.
Geniet hierdie kosbare tyd saam met u kind. Hulle word so vinnig groot. Koop die tyd saam met u kind uit
Graad 1 Week 3 3 ©Skoleondersteuningsentrum
Dinsdag 14 April Hierdie is die laaste week en 2 nuwe klanke gaan aangeleer word. Indien jou kind reeds van hierdie klanke ken, moet hy die aktiwiteite saamdoen sodat hy/sy die klank kan in oefen.
1. Oefen klanke
Mamma wys die klank en jy moet dit hardop sê
2. Nuwe klank
Hoppie hond
Platinum reeks
h
o s
mm
e t d g
a l
i b
b i i
Graad 1 Week 3 4 ©Skoleondersteuningsentrum
3. Knip 10 h - klanke uit tydskrif en plak hier in.
4. Teken die prente van die woorde hieronder
Lees die woord vir Mamma of Pappa
Graad 1 Week 3 5 ©Skoleondersteuningsentrum
Fynmotories
Voltooi die skrifpatroon
• Oefen vingers: Frommel ’n vel koerantpapier of ou A4-vel papier met een hand op.
• Maak ’n balletjie.
• Probeer om die opgefrommelde papier weer oop te maak met net een hand.
• Wissel hande.
• Bou elke dag met klei die klanke alreeds aangeleer. Bou ook woorde met die klei.
6. Grootmotories
• Lateraliteit – rol kant tot kant, vorentoe en agtertoe
• Balanseer op balk of tou.
• Loop met boontjiesakkie op kop.
7. Kunsaktiwiteit
• Gebruik herwinbare materiaal om ’n dorp te bou.
• Teken geboue vir u kind. Hy kan dit inkleur.
• Teken paaie. Knip die paaie uit. Bou die dorp.
• Los jou kind om eie inisiatief en kreatiwiteit toe te pas.
Graad 1 Week 3 6 ©Skoleondersteuningsentrum
8. Telaktiwiteite
• Flits aantal voorwerpe 1–10.
• Leerder herken en benoem die hoeveelheid voorwerpe.
• Gebruik tellers om korrekte getal uit te pak en skryf getalsimbool en getalnaam.
9. Oefen die drilsirkel
+ 2
Druk op ‘n getal. Leerder gee die antwoord van dié getal, + 2. Dit is suiwer mondelinge werk met betrekking tot getalbegrip. Oefen dit so gereeld as moontlik. Dit is ongelooflik waardevol!
Graad 1 Week 3 7 ©Skoleondersteuningsentrum
10. Voltooi die patroon
Graad 1 Week 3 8 ©Skoleondersteuningsentrum
Woensdag 15 April
1. Oefen klanke
Mamma wys die klank en jy moet dit hardop sê
2. Nuwe klank
Hoppie hond
Platinum reeks
h
o
s mm
e t
d g
a
l
i
b
b i
i h a h
h
Graad 1 Week 3 9 ©Skoleondersteuningsentrum
3. Omkring al die i-klanke.
4. Skryf die woord by die prent
p a h l j u s p i ! i h n b h e c u h t h u b p u
Graad 1 Week 3 10 ©Skoleondersteuningsentrum
Fynmotories
Voltooi die skrifpatroon
• Rol klei in rolletjies en bou die i-klank.
• “Skryf” met die rolletjies die woorde soos vir die h-klank gedoen.
• Maak Hoppie hond met die klei.
6. Grootmotories
• Maak met jou lyf 'n h-klank
• Watter anders letters kan jy ook met jou lyf vorm? Sê die letters hardop.
7. Kunsaktiwiteit
• Gebruik leë toiletrolle om items te maak.
• Hier is twee idees vir seuns en dogters te maak.
Graad 1 Week 3 11 ©Skoleondersteuningsentrum
8. Telaktiwiteite
• Tel hardop tot by 50.
• Tel vorentoe en terug.
• Begin elke keer op ‘n ander plek. Byvoorbeeld: Tel terug van 30 – 19.
9. Skryf die getalpatrone
Tel aan in een:
Tel in 2's:
Tel elke keer 3 by:
Tel in 5'e:
1 10
2 20
4
3 30 18
5 50 10
Graad 1 Week 3 12 ©Skoleondersteuningsentrum
Tel in 10'e:
Tel terug in een:
10. Doen die getalkombinasies
10 100 20
10 9
3 2 1
0 3 Bv.
Graad 1 Week 3 13 ©Skoleondersteuningsentrum
Donderdag 16 April
1. Oefen klanke
Mamma wys die klank en jy moet dit hardop sê
2. Nuwe klank
Kallie Kat
Platinum reeks
h a h l j u h p i ! i s m b p e c u h t h m b i u
k
Graad 1 Week 3 14 ©Skoleondersteuningsentrum
3. Knip 5 k-klanke en 5 dinge wat met ’n k-klank begin uit ’n tydskrif en plak hier in.
4. Teken die prente van die woorde hieronder
Graad 1 Week 3 15 ©Skoleondersteuningsentrum
Fynmotories
Voltooi die skrifkaart
• Oefen hand met ’n spuitbottel.
• Teken ’n letter met bordkryt op plaveisel. Spuit met water op die lyn.
• Maak die k-klank ook en skryf die woorde hierbo met die klei.
• Laat iemand in jou huis met sy vinger op jou rug ’n letter maak en jy moet dit raai.
6. Grootmotories
• Gebruik die liggaam om vorms te maak. Klein en groot.
• Dribbel balle met voete om objekte.
• Rol sywaarts in alle rigtings, vorentoe en agtertoe op die mat of gras.
7. Kunsaktiwiteit
• Gebruik handdoekpapier en verf met koekkleursel en water.
Graad 1 Week 3 16 ©Skoleondersteuningsentrum
8. Telaktiwiteite
• Tel voorwerpe in die huis.
• Vergelyk die hoeveelhede. Byvoorbeeld: Is daar meer stoele of tafels?
• Laat kind die verskil uitwerk deur aan te tel. Bv. Daar is 3 tafels en ses stoele. Tel nou van 3 tot by 6. Vra vir jou kind hoeveel meer was dit. Gebruik vingers of “tellers” soos bootjies/macaroni/vurke/lepels om die verskil uit te werk. Moet nie minus som doen nie, maar aantel tot by grootste getal.
9. Voltooi die getalpatrone
a)
b)
c)
e)
f)
10 9 6
8 6 3
6 2
13 9
11 7
Graad 1 Week 3 17 ©Skoleondersteuningsentrum
10. Voltooi woordsomme Kyk die video oor woordsomme.
Sarie het 5 poppe. Sy gee 2 poppe vir haar niggie? Hoeveel poppe het sy oor?
Sarie het 3 poppe oor. 5 – 2 = 3
Ek het 4 snye brood. My boetie eet 3 op? Hoeveel snye is oor?
_______________________
Daar sit 5 voëltjies op die draad en 1 vlieg weg. Hoeveel is oor?
_______________________
Graad 1 Week 3 18 ©Skoleondersteuningsentrum
Vrydag 17 April
1. Oefen klanke
Mamma wys die klank en jy moet dit hardop sê
2. Nuwe klank
Kallie kat
Platinum reeks
h a k l j k h p i k i s m b p i e k k h t h m b i k h
k
Graad 1 Week 3 19 ©Skoleondersteuningsentrum
3. Help vir Ben om woorde te bou. Skryf die nuwe woorde op die lyne.
4. Teken ’n prent van elke woord.
O k
k
k
k
t
p
m
s
Graad 1 Week 3 20 ©Skoleondersteuningsentrum
Fynmotories
Voltooi die skrifkaart
• Maak ’n prent met jou klei oor die sinne van die Skrifkaart.(kleiresep, bl. 19)
6. Grootmotories
• Dink twee speletjies uit wat jy sonder ’n bal kan speel saam met ’n maat.
• Mamma lees ’n storie en jy moet dit opvoer.
• Sing ’n liedjie vir Pappa of maak jou eie liedjie. Gebruik iets in die kombuis om as instrument te gebruik bv. twee lepels op mekaar.
7. Kunsaktiwiteit
• Skeur en plak ’n prent oor Paasfees. Laat Mamma of Pappa die storie van Jesus vir jou vertel.
• Tydskrifte en koerante werk goed.
Graad 1 Week 3 21 ©Skoleondersteuningsentrum
8. Telaktiwiteite
• Tel in veelvoude van 2’s, 5’e en 10’e.
• Maak ‘n telketting:
• Die een persoon in die huis begin tel waar die vorige een opgehou het.
9. Voltooi die 50-kaart en kleur in volgens opdrag.
Mamma vra die volgende getalle en jy moet die blokkie inkleur.
45, 13, 5, 16, 25, 14, 35, 5, 17, 15
1 2 4 5 7 8 10
11 13 14 16 17 19 20
22 23 25 26 28 29
31 32 34 35 37 38 40
41 43 44 46 47 49 50
10. Voltooi die somme.
4 + 2 = d) 13 + 3 =
7 + 2 = e) 10 + 3 =
10 + 2 = f) 14 + 3 =
Graad 1 Week 3 22 ©Skoleondersteuningsentrum
Rangskik die volgende getalle van die kleinste na die grootste 9; 3; 7; 2; 6;
____; ____; ____; ____; ____
12; 13; 18; 15; 20;
____; ____; ____; ____; ____
Rangskik die volgende getalle van die grootste na die kleinste
4; 8; 1; 10; 9;
____; ____; ____; ____; ____
7; 3; 11; 6; 17;
____; ____; ____; ____; ____
Meting
Meet met jou hande
1. My bed is ________________ hande lank.
2. Ons tafel is _____________ hande lank.
3. Ons bad is ______________ hande lank.
4. Ons mat is _____________ hande lank.
Graad 1 Week 3 23 ©Skoleondersteuningsentrum
Kleiresep
500 ml koekmeel
200 ml sout
30 ml kremetart
Plaas alles in ’n kastrol en voeg by:
500 ml water
30 ml olie
Bietjie kleursel en geursel
Metode
• Roer oor hitte tot klonte begin vorm.
• Voer rolbewegings met houtlepel uit tot alle klammigheid geabsorbeer is.
• Dit lyk soos ’n groot gemors, maar hou net aan totdat ’n bol gevorm word.
• Haal uit pot. Pasop dit is baie warm!
• Knie dit soos brooddeeg totdat dit afgekoel en elasties is.
• Laat dit heeltemal afkoel totdat dit in ’n sakkie en in ’n plastiekbak gebêre kan word.
• Moet nie in yskas plaas nie.
• Dit hou lank in plastiekbak, indien dit lugdig geseël word.
top related