Oefening 1.5

Post on 17-Aug-2015

119 Views

Category:

Education

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

Transcript

OEFENING 5

Vraag: Hoe het Jan van Riebeeck gelyk ? Jy kan nie net die eerste die beste boek/tydskrif se inligting gebruik nie. Wat van al die ander inligting wat ook beskikbaar is !!!!!

Vraag: Hoe het Jan van Riebeeck gelyk? Jy kan nie net die eerste die beste boek/tydskrif se inligting gebruik nie . Wat van al die ander inligting wat ook beskikbaar is !!!!!

Primêre bronne ’n Primêre bron is ’n oorspronklike voorwerp of dokument – dit is “onverwerkte” materiaal of eerstehandse inligting. * Primêre bronne sluit in historiese en wetlike dokumente, ooggetuieverslae, resultate van eksperimente, statistiese data, gedeeltes van kreatiewe skryfwerk, asook kunsartefakte.

top related