GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE … · Jy wil jou Graad 12-notas en handboeke verkoop wanneer jy die skool verlaat. Ontwerp ʼn advertensie wat jy op jou skool
Post on 05-Feb-2020
6 Views
Preview:
Transcript
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2015
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
PUNTE: 100 TYD: 2½ uur
Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.
*AFRFA3*
2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings: AFDELING A: Opstel (50) AFDELING B: Langer transaksionele tekste (30) AFDELING C: Korter transaksionele tekste (20) 2. Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling. 3. Skryf in die taal waarin jy geassesseer word. 4. Begin ELKE afdeling op ʼn NUWE bladsy. 5. Jy moet jou skryfstuk beplan, redigeer en proeflees. 6. Alle beplanning moet duidelik aangedui word. Trek ʼn streep deur jou
beplanning nadat jy die finale produk geskryf het. 7. Beplan jou tyd só: AFDELING A: 80 minute AFDELING B: 40 minute AFDELING C: 30 minute 8. Nommer die skryfstukke soos wat dit op die vraestel verskyn. 9. Skryf die titel/opskrif van elke teks boaan jou skryfstuk neer. 10. Die titel word NIE in aanmerking geneem as die woorde getel word NIE. 11. Skryf netjies en leesbaar.
(EC/SEPTEMBER 2015) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
AFDELING A: OPSTEL VRAAG 1 x Skryf ʼn opstel van 250–300 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe. x Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan jou
skryfstuk neer. 1.1 My skoolloopbaan … die hoogte- en laagtepunte. [50] 1.2 Dìt maak my skool beter as jou skool! [50] 1.3 Is prefekte die oplossing vir die skool se probleme? [50] 1.4 As ek tog net ‘nee’ in plaas van ‘ja’ gesê het. [50] 1.5 Ons maak oogkontak … en ek wéét vandag gaan die beste span nie wen
nie. [50] 1.6 Kies EEN van die volgende prente en skryf ʼn opstel daaroor. Skryf die
vraagnommer (bv. 1.6.1) en die titel van jou opstel neer. LET WEL: Daar moet ʼn duidelike verband tussen die opstel en die prent
wat jy gekies het, wees. 1.6.1
[Bron: You, 27 Februarie 2014] [50]
4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
1.6.2
[Bron: Tuin Paleis, Julie 2006] [50]
1.6.3
[Bron: Clip Art] [50] TOTAAL AFDELING A: 50
(EC/SEPTEMBER 2015) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKS VRAAG 2 x Kies EEN onderwerp en skryf 120–150 woorde daaroor. x Skryf die nommer van die onderwerp wat jy kies, boaan die skryfstuk neer. 2.1 FORMELE BRIEF Jou skoolhoof en onderwysers het jou ondersteun toe jy deur ʼn moeilike tyd
gegaan het. Skryf ʼn formele brief aan die skoolhoof waarin jy hom/haar en die onderwysers bedank. [30]
2.2 CURRICULUM VITAE EN DEKBRIEF ʼn Bekende musikant wil oudisies in jou dorp hou. Hy/Sy benodig plaaslike
kunstenaars om in sy/haar volgende vertoning in jou dorp te gebruik. Skryf jou CV en dekbrief. [30] 2.3 INFORMELE VERSLAG Jou skool het jou gevra om uit te vind of die leerders handboeke of tablette
(iPad) in die klas wil gebruik. Maak gebruik van die aangehegte vorm om jou verslag hieroor te skryf. [30]
2.4 ONDERHOUD Een van jou skoolmaats is gekies om Suid-Afrika in sy/haar sportsoort te
verteenwoordig. Jy wil ʼn onderhoud met hom/haar daaroor voer en dit in jou skoolkoerant publiseer. Skryf die onderhoud tussen jou en die klasmaat neer. [30]
TOTAAL AFDELING B: 30
6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKS VRAAG 3 x Kies EEN onderwerp en skryf 80–100 woorde daaroor. x Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan. 3.1 ADVERTENSIE Jy wil jou Graad 12-notas en handboeke verkoop wanneer jy die skool
verlaat. Ontwerp ʼn advertensie wat jy op jou skool se kennisgewingbord kan sit. LET WEL: Punte word vir inhoud toegeken, NIE versierings NIE. [20]
3.2 DAGBOEKINSKRYWING Dit was jou laaste formele saalbyeenkoms in die skool
Deel jou gevoelens daar oor met jou dagboek. [20]
3.3 VERDUIDELIKING Daar moet vir nuwe prefekte in die skool gestem word.
Verduidelik puntsgewys aan die Graad 8’s hoe die stemprosedure in jou skool plaasvind. [20]
TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 100
(EC/SEPTEMBER 2015) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 7
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKS 2.3 INFORMELE VERSLAG NAAM: TITEL VAN DIE VERSLAG: NAAM: DATUM: OPSOMMING: INLEIDING: UITEENSETTING: SLOTSOM: AANBEVELINGS:
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2015
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 MEMORANDUM
PUNTE: 100
Hierdie memorandum bestaan uit 15 bladsye.
2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
SKRYF EN AANBIED ALGEMENE RIGLYNE BY DIE ASSESSERING VAN VRAESTEL 3 1. Maak gebruik van die voorgeskrewe rubrieke (A, B en C) in die
Assesseringsriglyne. Let veral daarop dat beplanning en redigering by die rubriek ingesluit is.
2. As die skryfstukke heeltemal uit die vraestel saamgeflans word/dele van die
opdragte uit die vraestel word net so oorgeskryf, sal die skryfstuk nie logies opeenvolg nie en die leerder ontvang dan geen punte nie. Kommentaar sal wees: Geen eie werk/Saamgeflans. Indien dele van die skryfstuk wel die leerder se eie werk is, moet hierdie dele geassesseer word volgens die laagste kode.
3. As ʼn onderwerp misgetas word, word die leerder streng gepenaliseer m.b.t.
die inhoud (ʼn baie lae punt), maar die taal word normaalweg nagesien. 4. By skryfstukke wat te lank is, word die maksimum lengte nagesien en ʼn streep
deur die res getrek. Vraag 1.6:
x Die titel en die kern van die prent behoort bymekaar aan te sluit. x Indien die titel nie by die kern van die prent pas nie, maar die inhoud
spreek steeds die kern van die prent aan, word die titel geïgnoreer. x Die onderwerpe kan verhalend, beskrywend, bespiegelend,
beredenerend of argumenterend wees. Die prente dien slegs as prikkels.
5. Maak gebruik van die volgende simbole by die nasien van skryfwerk ter wille
van eenvoud en eenvormigheid. VERDUIDELIKING SIMBOOL BESKRYWING Woordorde (…) Hakies/pyltjie Spelfout = Twee strepies onder ʼn
woord Woordkeuse / Haal met ʼn streep deur Tydfoute T (in kantlyn) Hoofletter T Woord(e) weggelaat ^ Weglaatteken Taalfoute ______ Enkelstreep onder die
taalfout Paragraafindeling // Dubbele skuinsstreep Paragraaf is een lang, lomp sin [ Begin van nuwe sin Woorde uit ander tale/ nie-
funksionele/ vreemde woorde X Trek X oor die verkeerde
woord Erkenning van taaljuweeltjies √ Regmerkie bokant goeie
taalgebruik, idees of uitdrukkings
Herhaling hh (in kantlyn) Dubbele hh Onduidelik/ onverstaanbaar ∫ (in die kantlyn) Kronkelstreep Punktuasie O Omkring Saamgeflans uit die vraestel Vr (in die kantlyn) Hoofletter V en kleinletter
r
(EC/SEPTEMBER 2015) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
ANALISE VAN VRAESTEL AFDELING A: OPSTEL 1.1 Beskrywend 1.2 Bespiegelend 1.3 Argumenterend 1.4 Verhalend 1.5 Beskrywend/verhalend 1.6 Visuele prikkels
AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKS
2.1 Formele brief 2.2 Curriculum Vitae en dekbrief 2.3 Informele verslag 2.4 Onderhoud
AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKS
3.1 Advertensie 3.2 Dagboekinskrywing 3.3 Verduideliking
ONTLEDING VAN VRAESTEL 3
DENKVLAK VAN DIE SKRYFSTUK
VLAK 1: 3 Punte VLAK 2: 4–6 Punte VLAK 3: 7–9 Punte
VLAK 1 VLAK 2 VLAK 3 O: Onderwerp Kandidaat se eie
persoonlike en alledaagse leefwêreld
Kandidaat se eie en onmiddellike gemeenskap en omgewing
Kandidaat en die wye wêreld
A: Aanbieding Baie hulp: riglyne, woordeskat in tekste, antwoordblad, ens.
Minder hulp: minder riglyne, minder woordeskat in tekste, uitdagende antwoordblad
Net die onderwerp, min leiding
U: Uitdaging Skryf net woorde Skryfstukke wat hoër skryfvaardighede vereis
Moeiliker skryfvorme
4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
AFDELING A
VRAAG OPSTEL O A U TOTAAL DENK- VLAK
1.1 Beskrywend 1 1 1 3 1 1.2 Bespiegelend 2 1 2 5 2 1.3 Argumenterend 2 2 3 7 3 1.4 Verhalend 1 1 1 3 1 1.5 Beskrywend/verhalend 3 2 3 8 3 1.6 Visuele prikkels 2 2 2 6 2 AFDELING B VRAAG LANGER TRANSAKSIONELE
TEKS O A U TOTAAL DENK-
VLAK 2.1 Formele brief 1 2 1 4 2 2.2 Curriculum vitae en dekbrief 3 2 2 7 3 2.3 Informele verslag 2 2 2 6 2 2.4 Onderhoud 1 1 1 3 1 AFDELING C VRAAG KORTER TRANSAKSIONELE
TEKS O A U TOTAAL DENK-
VLAK 3.1 Advertensie 1 2 2 5 2 3.2 Dagboekinskrywing 1 1 1 3 1 3.3 Verduideliking 1 2 1 4 1
(EC/SEPTEMBER 2015) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
ASSESSERINGSRIGLYNE AFDELING A: OPSTEL Van die kandidaat word verwag om: x een vraag te doen. x die beplanning en redigering aan te toon. x die lengte van die skryfstuk (250–300 woorde) aan te toon. x die instruksies by elke vraag rakende die titel te volg. NOTA AAN MERKER: VRAAG 1. Die tipe opstel is slegs ʼn aanduiding en nie voorskriftelik nie. Die kandidaat mag die opstel as ʼn ander tipe as die memorandum aanpak, maar hy/sy moet by die vereistes van hul keuse bly. TEKSSOORTE – DOEL EN STRUKTUUR: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10–12) TAALKENMERKE: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10–12) ASSESSERINGSINSTRUMENT: Rubriek (A) [50] VERHALENDE OPSTEL DOEL: Om te vermaak. TEKSSTRUKTUUR: x Inligting wat karakters en agtergrond bekendstel. x Gebeure wat spanningslyn skep; afloop/oplossing/samevatting. TAALKENMERKE: x Skryf in eerste of derde persoon x Gebruik meestal verlede tyd. x Beskryf opeenvolgende gebeure. x Gebruik woorde wat gebeure in tyd aandui. x Dialoog kan gebruik word. x Gebruik bywoorde, byvoeglike naamwoorde; wat leser boei. [50] BESKRYWENDE OPSTEL DOEL: Om iets lewendigs te beskryf. TEKSSTRUKTUUR: x Inleiding wat ʼn algemene oorsig van die onderwerp gee. x Beskryf daarna kenmerke/karaktertrekke van onderwerp. TAALKENMERKE: x Gebruik verlede of teenwoordige tyd. x Skep ʼn prent in woorde. x Gebruik bywoorde en byvoeglike naamwoorde. x Gebruik beeldspraak. [50]
6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
BESPIEGELENDE OPSTEL DOEL: Om ʼn idee te oorweeg/deurdink en emosionele reaksies en gevoelens
weer te gee. TEKSSTRUKTUUR: x Sal subjektief wees. x ʼn Groot gedeelte van die opstel mag beskrywend wees. x Die gedagtes wat uitgedruk word, behoort opreg te wees en persoonlike
betrokkenheid te toon. TAALKENMERKE: x Gebruik persoonlike voornaamwoorde. x Gebruik woorde wat gevoel, siening aandui. [50] ARGUMENTERENDE/BETOGENDE OPSTEL DOEL: Om ʼn standpunt te verdedig; probeer om die leser te oortuig. TEKSSTRUKTUUR: x Gee reeks uitgebreide argumente. x Versterk die argument deur die openingsargument te herhaal/op te som. TAALKENMERKE: x Gebruik die teenwoordige tyd. x Gebruik woorde wat rede, oorsaak, opeenvolging/voegwoorde/logiese
opeenvolging aandui. x Ontwikkel die argumente van die algemene na die spesifieke. [50] BEREDENERENDE OPSTEL DOEL: Om argumente vir verskillende standpunte aan te bied. TEKSSTRUKTUUR: x Stel argument/ probleem; mag hoofargument in inleiding gee. x Argumente vir, asook ondersteunende bewyse. x Argumente teen; asook ondersteunende bewyse. x Slotsom: opsomming en aanbevelings. TAALKENMERKE: x Gebruik die teenwoordige tyd. x Gebruik woorde wat rede, oorsaak, opeenvolging/voegwoorde/logiese
opeenvolging aandui. x Ontwikkel argumente van die algemene na die spesifieke. [50]
(EC/SEPTEMBER 2015) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 7
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
VISUELE PRENTE Die onderwerp moet pas by die visuele prikkel. Alhoewel die visuele prikkels oop vir verskeidenheid interpretasies is, moet die opstel direk by die kern van die prent aansluit. Die leerder se perspektief op die kern van die prent moet oorweeg word by assessering. [50] ONTLEDING VAN MOONTLIKE OPSTELTIPES PER VRAAG Die opstel wat geskryf word, kan waarskynlik in meer as een kategorie val, maar nie noodwendig nie. ʼn Opstel kan ook elemente van verskillende tipes opstelle bevat.
TOTAAL AFDELING A: 50
8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
AFDELING B
VRAAG 2: LANG TRANSAKSIONELE TEKS
Van die kandidaat word verwag om: x Een vraag te doen. x Die instruksies by elke vraag uit te voer. x ʼn Skryfstuk van 120–150 woorde te skryf. x Die regte formaat te gebruik.
TEKSSTRUKTUUR EN DOEL: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10–12)
TAALKENMERKE: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10–12)
ASSESSERINGSINSTRUMENT: Rubriek (B) [30] 2.1 FORMELE BRIEF FOKUS
ʼn Leerder bedank die skool en skoolhoof vir hulle ondersteuning aan hom/haar tydens ʼn moeilike tyd in sy/haar lewe. Daar word verwag dat die leerder die probleem/moeilike tyd noem en hoe die skool/skoolhoof gehelp het.
TEKSSTRUKTUUR VAN FORMELE BRIEF x Adres van sender, adres van ontvanger, aanhef, opskrif/doel, paragrawe,
afsluiting. x Die adres van die sender kom regs boaan in blokvorm. x Daar word nie ʼn reël tussen die poskode en die datum oopgelaat nie. x Die datum word voluit geskryf. x Die adres van die ontvanger (Die skoolhoof, skoolnaam en
straatadres/posadres)) word links in blokvorm geskryf. x Geen leestekens word in die adresse gebruik nie. x ʼn Reël word tussen die datum en adres van ontvanger oopgelaat. x ʼn Reël word oopgelaat tussen die ontvanger se adres en die aanhef van
die brief. x Dit word formeel gerig aan Die Skoolhoof. x Dit kan begin met Geagte meneer (van)/Geagte Meneer (sonder van)/net
Meneer. (dieselfde met Mevrou/Mejuffrou). x Die doel van die brief word in hoofletters geskryf / word onderstreep. x Geen leestekens word na “Die uwe” gebruik nie. x Die brief word deur die persoon wat die korrespondensie rig, onderteken. STYL x Formele styl. x Bondig en op die man af. [30]
(EC/SEPTEMBER 2015) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 9
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
2.2 CURRICULUM VITAE EN DEKBRIEF CURRICULUM VITAE FOKUS
Die skrywer wil graag genooi word na die oudisie met die hoop dat hy/sy dit sal slaag en saam met die bekende musikant ʼn vertoning kan gee. Die dekbrief moet die musikant oortuig dat die skrywer uitgenooi moet word. Die CV moet voorbeelde van vorige optredes van die skrywer insluit.
TEKSSTRUKTUUR VAN DEKBRIEF:
x Adres van sender, adres van ontvanger, aanhef, opskrif/doel, paragrawe, afsluiting.
x Die adres van die sender kom regs boaan in blokvorm. x Daar word nie ʼn reël tussen die poskode en die datum oopgelaat nie. x Die datum word voluit geskryf. x Die adres van die ontvanger (Die musikant se naam) links in blokvorm
geskryf. x Geen leestekens word in die adresse gebruik nie. x ʼn Reël word tussen die datum en adres van ontvanger oopgelaat. x ʼn Reël word oopgelaat tussen die ontvanger se adres en die aanhef van
die brief. x Dit word formeel gerig aan (Musikant se naam). x Dit kan begin met Geagte meneer (van)/Geagte Meneer (sonder van)/net
Meneer. Dieselfde geld vir Mevrou/Mejuffrou x Die doel van die brief word in hoofletters geskryf/word onderstreep. x Geen leestekens word na “Die uwe” gebruik nie. x Die brief word deur die persoon wat die korrespondensie rig, onderteken.
STYL
x Formele styl. x Bondig en op die man af
TEKSSTRUKTUUR VAN CV x Persoonlike inligting: naam, geboortedatum, nasionaliteit,
ID-nommer, adres, ens. x Werksondervinding (relevant tot teater/verhoogoptredes) x Belangstellings x Referente STYL x Bondig x Opskrifte en puntsgewys x Formeel en direk [30]
10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
2.3 INFORMELE VERSLAG FOKUS
Verslag moet die keuse van leerders vir handboeke of tablette weergee met die nodige redes daarvoor.
TEKSSTRUKTUUR:
x Vorm word verskaf. STYL
x Skryf in teenwoordige tyd. x Spesifieke inligting word verskaf. x Gebruik gepaste vaktaal. [30]
2.4 ONDERHOUD FOKUS
Skoolmaat is gekies om SA in haar/sy sportsoort te verteenwoordig. Daar kan verwag word dat die skoolmaat gelukgewens word, sportsoort
genoem word, prestasies behaal, wie gehelp het, waarheen toer SA-span, ens.
TEKSSTRUKTUUR
x Onderhoudvoerder en skoolmaat se name staan teen die kantlyn. x Daar is ʼn dubbelpunt na die naam. x Daar word geen aanhalingstekens gebruik nie. x ʼn Reël word na elke spreekbeurt oopgelaat. x Ekstra inligting word tussen hakies geskryf. x Leestekens kan gebruik word om emosie aan te dui. x Skets ʼn scenario voordat dialoog geskryf word (opsioneel). STYL x Informeel, maar beleefd. [30]
TOTAAL AFDELING B: 30
(EC/SEPTEMBER 2015) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 11
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
AFDELING C
VRAAG 3: KORTER TRANSAKSIONELE TEKS
Van die kandidaat word verwag om: x Een vraag te doen. x ʼn Skryfstuk van tussen 80–100 woorde in te handig.
TEKSSTRUKTUUR EN DOEL: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10–12)
TAALKENMERKE: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10–12)
ASSESSERINGSINSTRUMENT: Rubriek (C) [20] 3.1 ADVERTENSIE FOKUS
Skoolnotas en handboeke wil verkoop word. TEKSSTRUKTUUR
x Gebruik logo’s en leuses. x Het gewoonlik visuele elemente. x Gebruik advertensietegnieke. x Moet aandag trek. STYL x Oorredingstaal [20]
3.2 DAGBOEKINSKRYWING FOKUS
Om persoonlike gevoelens oor leerder se laaste formele saalbyeenkoms in sy/haar skool te gee. Dit kan vrolik of hartseer wees.
TEKSSTRUKTUUR
x Word in die eerstepersoon geskryf. x Dit moet ʼn dag/datum hê. Kan beide hê. x Dit hoef nie met “Liewe Dagboek” te begin nie. x Mag ʼn naam vir die dagboek gee, “Liewe Annie”. x Die datum/dag kan enige plek geskryf word. x Paragraafvorm word gebruik indien daar meer as een paragraaf is. x Gebruik leestekens en hoofletters funksioneel. STYL x Persoonlik van aard. x Emosiebelaaide taal. x Inhoud moet getuig van skrywer se gevoelens. x Gemotiveerde eenwoordbeskrywings is aanvaarbaar. [20]
12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
3.3 VERDUIDELIKING FOKUS
Stemprosedure van skool vir die stem van nuwe prefekte. TEKSSTRUKTUUR
x Puntsgewys/losstaande sinne. STYL x Informele taal. x Eenvoudige taal ter verduideliking van gebruike. [20]
TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 100
(EC/SEPTEMBER 2015)
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
13
Kopiereg voorbehou
B
laai om asseblief
AANHANGSEL D: ASSESSERING
SRUBRIEK VIR OPSTEL VIR EERSTE ADDISIO
NELE TAAL (50 PUNTE)
Kriteria
Uitsonderlik Knap
Gemiddeld
Elementêr
Onvoldoende
INHOUD EN BEPLANNING (Respons op en idees in teks) Organisering van idees Bewus van doel gehoor en konteks van teks. 30 PUNTE
Hoë subkategorie
27–30 22–23
15–17 9–11
3–5 - Uitsonderlike, treffende respons, bo
verwagting. - Intelligente, volwasse idees, stem leser
tot nadenke. - Organisasie (inleiding, liggaam en
samevatting/slot) is uitsonderlik en samehangend.
- Baie goeie respons. - Idees oortuigend, interessant,
blyke van volwassenheid. - Organisasie (inleiding, liggaam
en samevatting/slot) is baie goed en samehangend.
- Bevredigende respons - Idees is redelik oortuigend en
samehangend. - Organisasie (inleiding, liggaam en
samevatting/slot) is baie goed en samehangend
- Elementêr respons - Idees is nie meer
oorspronklik. nie en plek-plek onduidelik.
- Geringe bewys van organisasie (inleiding, liggaam en samevatting) en samehang.
- Irrelevante respons. - Idees is deurmekaar en geen sprake van fokus. - Vaag en herhalend. - Ongeorganiseerd en onsamehangend.
Lae subkategorie 24–26
18–21 12–14
6–8 0–2
- Uitmuntende respons, maar uitstaande en treffende eienskappe ontbreek.
- Volwasse en intelligente idees. - Organisasie (inleiding, liggaam en
samevatting/slot) is uitmuntend en samehangend.
- Goeie respons. - Toepaslike en interessante
idees. - Organisasie (inleiding, liggaam
en samevatting/slot) is baie goed en samehangend.
- Bevredigende respons, maar verval soms in onduidelikheid.
- Idees is redelik samehangend en oortuigend.
- In ’n mate bewus van organisasie
(inleiding, liggaam en samevatting/slot) en samehang.
- Grootliks irrelevante respons. - Idees is onsamehangend en
verwarrend. - W
einig bewyse van organisasie (inleiding, liggaam en samevatting/slot) en samehang. - Geen respons op teks.
- Totaal irrelevante en ontoepaslik. - Geen fokus, verwarrend.
TAAL, STYL EN REDIGERING
Toon, register, styl en woordeskat geskik vir doel/effek en konteks. W
oordkeuse, taalgebruik en konvensies, punktuasie, grammatika en spelling. 15 PUNTE
Hoë subkategorie
14–15 10–11
6–7 2–3
0 - Toon, register, styl, woordeskat hoogs
gepas vir doel, gehoor en konteks. - Taalgebruik is uitsonderlik, treffend en
getuig van gemak met taal. - Toon pakkend; retories effektief. - Grammatika en spelling feitlik foutvry. - Knap gedaan.
- Toon, register, styl en woordeskat baie gepas vir doel, gehoor en konteks.
- Taalgebruik is effektief. - Toon deurgaans gepas, retories
effektief. - Grammatika en spelling is
grootliks foutvry. - Goed gedoen.
- Toon, register, styl woordeskat is gepas vir doel, gehoor en konteks.
- Taalgebruik is gepas; dra betekenis oor.
- Toon is gepas, retoriese middels versterk betekenis.
- Foute in grammatika; spelling. - Redelik tot goed.
- Toon, register, styl woordeskat is nie gepas vir doel, gehoor en konteks nie.
- Taalgebruik is baie basies. - Toon en woordgebruik is
ontoepaslik. - W
oordeskat is baie beperk.
- Toon, register, styl en woordeskat is minder gepas vir doel, gehoor en konteks. - Taal is onverstaanbaar. - W
oordeskat is so beperk dat dit moeilik is om opstel te verstaan.
Lae subkategorie
13–12 9–8
5–4 1–0
- Toon, register, styl, en woordeskat is uitstekend en retories effektief.
- Taalgebruik is treffend en met selfvertroue.
- Toon pakkend; retories effektief. - Grammatika en spelling feitlik foutvry. - Knap gedaan.
- Toon, register, styl woordeskat baie gepas vir doel, gehoor en konteks.
- Taalgebruik is goed; selfvertroue. - Toon gepas; retories effektief. - Foute in grammatika en spelling
is min. - Goed gedoen.
- Toon, register, styl woordeskat is gepas vir doel, gehoor en konteks.
- Taalgebruik is voldoende; soms inkonsekwent.
- Toon is oor die algemeen gepas; beperkte gebruik van retoriese middels.
- Toon, register, styl woordeskat is nie gepas vir doel, gehoor en konteks nie.
- Taalgebruik is onvoldoende. - W
einig of geen sinsverskei-denheid.
- Woordeskat is besonder
beperk. STRUKTUUR Kenmerke van teks paragraafontwikkeling en sinskonstruksie. 5 PUNTE
5
4 3
2 0-1
- Uitsonderlike ontwikkeling van onderwerp. - Uitsonderlike detail. - Samestelling van sinne en paragrawe is uitsonderlik.
- Logiese ontwikkeling van detail. - Samehangend. - Sinne, paragrawe logies en toon variasie.
- Relevante detail is ontwikkel. - Sinne, paragrawe goed saamgestel. - Opstel steeds verstaanbaar.
- Sommige detail is van pas. - Sinne en paragrawe het foute in hul samestelling. - Opstel maak tog sin t.s.v. baie foute.
- Nodige detail ontbreek. - Sinne en paragrawe wemel van foute in hul samestelling. - Opstel maak nie sin nie.
VERSPREIDING VAN PUNTE
40–50 30–39
20–29 10–19
0–9
14
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
(EC/SEPTEM
BER 2015) K
opiereg voorbehou
Blaai om
asseblief
AANHANGSEL B: ASSESSERING
RUBRIEK LANG TRANSAKSIO
NELE TEKSTE EERSTE ADDISIONELE TAAL [30 PUNTE]
Kriteria
Uitsonderlik Knap
Gemiddeld
Elementêr/Eenvoudig
Onvoldoende
INHOUD BEPLANNING EN FORMAAT
(Respons op en idees in teks) Organisering van idees. Bewus van doel gehoor en konteks van teks. 18 PUNTE
16–18 13–15
9–12 6–8
0–5 - Uitsonderlike, treffende respons, bo verwagting. - Intelligente, volwasse idees. - Grondige kennis van kenmerke van teks. - Skryfstuk behou fokus. - Inhoud en idees samehangend. - Idees hoogs uitgebreid en alle detail ondersteun
die onderwerp. - Gepaste en akkurate formaat.
- Baie goeie respons. - Toon ’n goeie kennis van
kenmerke van teks. - Behou fokus – geen afwyking
nie. - Inhoud en idees samehangend. - Idees baie goed uitgebreid en
detail ondersteun onderwerp. - Gepaste formaat; geringe
afwykings.
- Respons voldoende. - Toon kennis van kenmerke
van teks. - Fokus nie meer 100%
nie, enkele afwykings.
- Inhoud en idees redelik samehangend.
- Sommige detail ondersteun die onderwerp.
- Formaat oorgewend gepas, maar afwykings kom voor.
- Respons basies. - Toon geringe kennis van
kenmerke van teks. - Geringe fokus nie, wyk af. - Inhoud en idees nie altyd
samehangend nie. - Baie min detail ondersteun
die onderwerp. - Formaat vaagweg
toegepas; enkele, kritiese, nalatige foute.
- Respons toon geen kennis van kenmerke van teks nie.
- Betekenis is belemmer deur fatale foute.
- Geen samehang in idees en inhoud nie.
- Baie min indien enige detail ondersteun die onderwerp.
- Formaat van teks nie toegepas nie.
TAAL, STYL EN REDIGERING
Toon, register, styl en woordeskat geskik vir doel/effek en konteks. W
oordkeuse, taalgebruik en konvensies, punktuasie, grammatika en spelling. 12 PUNTE
10–12 8–9
6–7 4–5
0–3 - Toon, register, styl, woordeskat, hoogs geskik vir
doel, gehoor en konteks. - Grammatika akkuraat, sinstruktuur baie goed - Feitlik foutloos.
- Toon, register, styl woordeskat baie geskik vir doel, gehoor en konteks.
- Grammatika akkurate in die algemeen korrek; sinstruktuur goed.
- Baie goeie woordeskat. - Grootliks foutloos.
- Toon, register, styl woordeskat geskik vir doel, gehoor en konteks.
- Enkele grammatikafoute. - Voldoende woordeskat. - Foute belemmer nie
betekenis nie.
- Toon, register, styl
woordeskat, minder gepas
vir doel, gehoor en konteks. - Grammatika nie meer
akkuraat nie, te veel foute. - Betekenis versluier/belemmer.
- Toon, register, styl woordeskat nie geskik vir doel, gehoor en konteks.
- Besaai met foute, verwarrend.
- Betekenis ernstig belemmer. - W
oordeskat nie geskik nie.
VERSPREIDING VAN PUNTE
(EC/SEPTEMBER 2015)
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
15
Kopiereg voorbehou
B
laai om asseblief
ASSESSERINGSRUBRIEK VIR KO
RTER TRANSAKSIONELE TEKSTE (AFDELING
C) – EERSTE ADDISIONELE TAAL [20 PUNTE]
Kriteria Uitsonderlik
Knap G
emiddeld
Elementêr
Onvoldoende
INHOUD,
BEPLANNING EN
FORM
AAT R
espons en idees; O
rganisering van idees; K
enmerke/konvensies
en konteks 12 PUNTE
10–12 8–9
6–7 4–5
0–3 -
Respons uitsonderlik,
bo verwagting.
- Idees intelligent en volw
asse. -
Grondige kennis van
kenmerke van die soort
teks. -
Skryfw
erk behou fokus. -
Sam
ehang in inhoud en idees.
- Idees behoorlik uitgebrei m
et detail w
at die onderwerp
ondersteun. -
Gepaste en akkurate
formaat.
- R
espons baie goed en dem
onstreer goeie kennis van kenm
erke van die soort teks.
- B
ehou fokus – geen afw
yking nie. -
Sam
ehang in inhoud en idees; baie goed uitgebrei m
et detail wat die
onderwerp
ondersteun. -
Gepaste form
aat m
et onbeduidende foute.
- R
espons voldoende en toon voldoende kennis van kenm
erke van die soort teks
- N
ie heeltemal
gefokus nie – enkele afw
ykings -
-Redelike sam
ehang in inhoud en idees
- S
omm
ige detail ondersteun die onderw
erp. -
Formaat oorw
egend gepas, m
aar met
enkele foute.
- B
asiese respons toon geringe kennis van kenm
erke van die soort teks.
- A
anduiding van fokus, m
aar met
afwykings.
- Inhoud en idees nie altyd sam
ehangend nie.
- M
in detail ondersteun die onderw
erp. -
Nodige reëls van
formaat vaagw
eg toegepas.
- -K
ritiese foute begaan.
- R
espons toon geen kennis van kenm
erke van die soort teks nie.
- B
etekenis onduidelik m
et groot afw
yking. -
Geen sam
ehang in idees en inhoud nie.
- -B
aie min detail
ondersteun die onderw
erp. -
Nodige reëls van
formaat nie
toegepas nie.
TAAL, STYL EN REDIG
ERING
Toon, register, styl, w
oordeskat geskik vir doel en konteks; Taalgebruik en konvensies W
oordkeuse; P
unktuasie en spelling 8 PUNTE
7–8 5–6
4 3
0–2 -
Toon, register, styl en w
oordeskat hoogs geskik vir doel, gehoor en konteks.
- G
ramm
atika akkuraat en goed gekonstrueer.
- Feitlik foutloos.
- Toon, register, styl en w
oordeskat baie geskik vir doel, gehoor en konteks.
- Gram
matika oor die
algemeen korrek en
goed gekonstrueer. - B
aie goeie w
oordeskat. - O
orwegend foutloos. - Toon, register, styl en
woordeskat is geskik
vir doel, gehoor en konteks
- Enkele
gramm
atikafoute. - V
oldoende w
oordeskat. - Foute belem
mer nie
betekenis nie.
- Toon, register, styl en w
oordeskat m
inder geskik vir doel, gehoor en konteks.
- Gram
matika
onakkuraat met
etlike foute. - B
asiese woordeskat.
- Betekenis belem
mer.
- Toon, register, styl en w
oordeskat stem
nie ooreen m
et doel, gehoor en konteks nie.
- Besaai m
et foute en verw
ard. -
Woordeskat nie
geskik vir doel nie. - B
etekenis ernstig belem
mer.
VERSPREIDING VAN
PUNTE 17–20
13–15 10–11
7–8 0–5
top related