Afrikaans HT Week 7-8 Kwartaal 2 Vlak 5 1 Voorbereiding Week 7-8 Vlak 5 Naam: _______________ Van: _________________ Instruksies: Lees al die instruksies op elke bladsy deeglik. Indien jy nie die boekie kan print nie, doen jou antwoorde op ‘n aparte papier. Onthou om jou naam, datum en opskrif op elke bladsy te skryf. Geniet dit en dink mooi voordat jy jou vrae antwoord.
14
Embed
Voorbereiding Week 7-8 Vlak 5 · is weer op die laaste bladsy van jou boekie. Jy kan die bladsy afskeur en hom langs jou hou terwyl jy die vrae beantwoord. Die vlooi. Mamma en Pappa
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Afrikaans HT Week 7-8 Kwartaal 2 Vlak 5
1
Voorbereiding Week 7-8
Vlak 5
Naam: _______________ Van: _________________
Instruksies:
Lees al die instruksies op elke bladsy deeglik.
Indien jy nie die boekie kan print nie, doen jou antwoorde op ‘n aparte papier. Onthou om jou naam, datum en opskrif op elke bladsy te skryf.
Geniet dit en dink mooi voordat jy jou vrae antwoord.
Afrikaans HT Week 7-8 Kwartaal 2 Vlak 5
2
Datum: ___________________
Luister en Praat 1. Oefen al jou spelwoorde. Skryf elke woord 5 keer uit. Lees hulle mooi hardop nadat
jy hulle geskryf het. Jy kan al die woorde ook in die sand skryf en vir iemand by die huis klank. Gebruik die klankkaarte wat jy verlede week uitgeknip het om jou woorde te bou.
-ng woorde
slang kring hang bring gang
tong spring string vang bang
ring verlang wang tang sing
-nk woorde
plank dink drink blink skink
ink klink dank slank mank
vonk klank stank bank sink
Afrikaans HT Week 7-8 Kwartaal 2 Vlak 5
3
2. Kyk na die bestuurslisensie en beantwoord die vrae wat daarop volg. Sê al jou
antwoorde vir die persoon wat jou storie vir jou gelees het.
BESTUURSLISENSIE
2.1 Wat is die naam van die persoon op die bestuurslisensie?
2.2 Wat is die persoon se ID nommer?
2.3 Waar bly die persoon?
2.4 Is die persoon ‘n man of ‘n vrou en hoekom sê jy so?
2.5 Waneer is die lisensie uitgereik en wanneer verval hy?
8. Lees die gediggie en beantwoord die vrae wat daarop volg in vol sinne. Die gediggie
is weer op die laaste bladsy van jou boekie. Jy kan die bladsy afskeur en hom langs jou hou terwyl jy die vrae beantwoord.
Die vlooi.
Mamma en Pappa se gesig trek op ‘n plooi,
Daar is ‘n vlooi in die baba se kooi.
Niemand het jou genooi!
Wag! Ek gaan hom met die kussing gooi
Of met die skoen looi.
Die vlooi spring in die laai.
Mamma en Pappa is nou sommer kwaai,
hy maak ‘n groot lawaai.
Vlooi, wat jy saai sal jy maai!
Pasop, of ek gaan jou voer vir
Pollie, die pappagaai!
8.1 Hoekom het Mamma en Pappa se gesig op ‘n plooi getrek? ______________________________________________________________________ 8.2 Was die vlooi genooi? ______________________________________________________________________ 8.3 Wat gaan Mamma en Pappa aan die vlooi doen? ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ 8.4 Waarin spring die vlooi? ______________________________________________________________________ 8.5 Hoekom is Mamma en Pappa kwaai? ______________________________________________________________________ 8.6 Vir wie gaan hulle die vlooi voer? ______________________________________________________________________
Om ‘n paspoort te hê beteken dat jy enige plek in die wêreld kan reis. Beplan en skryf ‘n paragraaf oor waarheen jy graag eendag sal wil reis. Doen navorsing oor die land waarheen jy wil reis.
1. Ons het in week 5-6 van Teenoorgesteldes geleer. ‘n Ander woord vir
Teenoorgesteldes is Antonieme. Voltooi nou die sinne deur die Antoniem vir die vetgedrukte woord neer te skryf. Gebruik die woorde in die woordblok en die prentjies om jou te help.
koud warm vinnig stadig soet suur
lelik mooi breed smal sag hard
stout soet baie min oud jonk
1.1 Dit was gister vreeslik warm. Vandag is dit baie ______________.
1.2 My ma sê dat my boetie vandag by stout is, maar ek is baie _____________.
1.3 Ek het vandag baie lekkers geëet. Nou is daar _____________ oor.
1.4 Die suurlemoen is suur en die appel is ________________.
1.5 My baba boetie is jonk en my oupa is _________________.
1.6 Die kussings is sag en die klippe is ___________________.