Gesig proporsies

Post on 05-Jul-2015

925 Views

Category:

Documents

7 Downloads

Preview:

Click to see full reader

Transcript

AnatomieAnatomie

GesigstruktuurGesigstruktuur

Hoe lyk ek?Hoe lyk ek?

Gesig word in 3 gelyke dele verdeel:Gesig word in 3 gelyke dele verdeel: Haarlyn tot wenkbroulynHaarlyn tot wenkbroulyn Wenkbroulyn tot neuslynWenkbroulyn tot neuslyn Neuslyn tot kenlynNeuslyn tot kenlyn

Haarlyn tot Haarlyn tot wenkbroulynwenkbroulyn

Wenkbroulyn Wenkbroulyn tot neuslyntot neuslyn

Neuslyn tot Neuslyn tot kenlyn kenlyn

Die OogDie Oog

Grootte van die oog word bepaal deur Grootte van die oog word bepaal deur die grootte van die gesig.die grootte van die gesig.

Slegs ‘n derde van jou oogbal is sigbaar. Slegs ‘n derde van jou oogbal is sigbaar.

Vyf oë pas in die breedte van die gesig.

Sewe oë in die lengte van die gesig…

Kyk na die rooi lyne…Kyk na die rooi lyne…

Die neusDie neus

Die neus eindig nie by die oDie neus eindig nie by die oë nie maar by ë nie maar by die wenkbroue.die wenkbroue.

Die neusbrug word aangedui deur Die neusbrug word aangedui deur toonwaarde te gebruik.toonwaarde te gebruik.

Die mondDie mond

Die belangrikste lyn is waar die twee lyne Die belangrikste lyn is waar die twee lyne van die lippe opmekaar kom.van die lippe opmekaar kom.

Die lyn eindig nie by die mondhoeke nie.Die lyn eindig nie by die mondhoeke nie. Die een lyn kurf opwaarts en die ander Die een lyn kurf opwaarts en die ander

een afwaarts.een afwaarts.

Die hareDie hare

HareHare

Die gedeelte wat oorbly nadat die gesig Die gedeelte wat oorbly nadat die gesig in drie dele verdeel is.in drie dele verdeel is.

Die hare maak ongeveer twee derdes Die hare maak ongeveer twee derdes van die totale gesig op.van die totale gesig op.

MAAR een derde as die ovaal in drie MAAR een derde as die ovaal in drie gedeel word.gedeel word.

Hoe om te begin?Hoe om te begin?

http://www.videojug.com/film/how-to-http://www.videojug.com/film/how-to-draw-a-facedraw-a-face

Stap 1: Stap 1: Verdeel jou gesig in Verdeel jou gesig in blokke.blokke.

Stap 2: Stap 2: Teken ‘n ovaal op jou wit Teken ‘n ovaal op jou wit papier. papier. Trek ‘n middellyn deur die Trek ‘n middellyn deur die ovaal.ovaal.

Stap 3: Verdeel die Stap 3: Verdeel die ovaal in derdes.ovaal in derdes.

Stap 4: Dui die Stap 4: Dui die onderstaande dele onderstaande dele aan.aan.

Stap 5: Stap 5: Trek die Trek die onderstaande onderstaande konstruksielyne inkonstruksielyne in

Stap 6: Teken die Stap 6: Teken die onderstaande onderstaande besonderhede inbesonderhede in

Stap 7:Stap 7:

Stap 8: Begin jouself Stap 8: Begin jouself te tekente teken Jy het 3 periodesJy het 3 periodes A3 bladsyA3 bladsy Jou gesig moet twee derdes van jou Jou gesig moet twee derdes van jou

papier beslaanpapier beslaan Versier jou agtergrond met kleurvolle Versier jou agtergrond met kleurvolle

inligting oor jouself.inligting oor jouself.

Handige URL:Handige URL:

http://www.drawinghowtodraw.com/stepbhttp://www.drawinghowtodraw.com/stepbystepdrawinglessons/2010/05/drawing-ystepdrawinglessons/2010/05/drawing-faces-head-in-eyes-nose-mouth-ears-faces-head-in-eyes-nose-mouth-ears-brows-proportions-simple-brows-proportions-simple-measurements/measurements/

top related