Top Banner
Anatomie Anatomie Gesigstruktuur Gesigstruktuur
28

Gesig proporsies

Jul 05, 2015

Download

Documents

Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: Gesig proporsies

AnatomieAnatomie

GesigstruktuurGesigstruktuur

Page 2: Gesig proporsies

Hoe lyk ek?Hoe lyk ek?

Gesig word in 3 gelyke dele verdeel:Gesig word in 3 gelyke dele verdeel: Haarlyn tot wenkbroulynHaarlyn tot wenkbroulyn Wenkbroulyn tot neuslynWenkbroulyn tot neuslyn Neuslyn tot kenlynNeuslyn tot kenlyn

Page 3: Gesig proporsies

Haarlyn tot Haarlyn tot wenkbroulynwenkbroulyn

Wenkbroulyn Wenkbroulyn tot neuslyntot neuslyn

Neuslyn tot Neuslyn tot kenlyn kenlyn

Page 4: Gesig proporsies
Page 6: Gesig proporsies

Die OogDie Oog

Grootte van die oog word bepaal deur Grootte van die oog word bepaal deur die grootte van die gesig.die grootte van die gesig.

Slegs ‘n derde van jou oogbal is sigbaar. Slegs ‘n derde van jou oogbal is sigbaar.

Page 7: Gesig proporsies

Vyf oë pas in die breedte van die gesig.

Page 8: Gesig proporsies

Sewe oë in die lengte van die gesig…

Page 9: Gesig proporsies
Page 10: Gesig proporsies

Kyk na die rooi lyne…Kyk na die rooi lyne…

Page 11: Gesig proporsies
Page 12: Gesig proporsies
Page 13: Gesig proporsies

Die neusDie neus

Die neus eindig nie by die oDie neus eindig nie by die oë nie maar by ë nie maar by die wenkbroue.die wenkbroue.

Die neusbrug word aangedui deur Die neusbrug word aangedui deur toonwaarde te gebruik.toonwaarde te gebruik.

Page 14: Gesig proporsies
Page 15: Gesig proporsies

Die mondDie mond

Die belangrikste lyn is waar die twee lyne Die belangrikste lyn is waar die twee lyne van die lippe opmekaar kom.van die lippe opmekaar kom.

Die lyn eindig nie by die mondhoeke nie.Die lyn eindig nie by die mondhoeke nie. Die een lyn kurf opwaarts en die ander Die een lyn kurf opwaarts en die ander

een afwaarts.een afwaarts.

Page 16: Gesig proporsies

Die hareDie hare

Page 17: Gesig proporsies

HareHare

Die gedeelte wat oorbly nadat die gesig Die gedeelte wat oorbly nadat die gesig in drie dele verdeel is.in drie dele verdeel is.

Die hare maak ongeveer twee derdes Die hare maak ongeveer twee derdes van die totale gesig op.van die totale gesig op.

MAAR een derde as die ovaal in drie MAAR een derde as die ovaal in drie gedeel word.gedeel word.

Page 18: Gesig proporsies
Page 19: Gesig proporsies

Hoe om te begin?Hoe om te begin?

http://www.videojug.com/film/how-to-http://www.videojug.com/film/how-to-draw-a-facedraw-a-face

Page 20: Gesig proporsies

Stap 1: Stap 1: Verdeel jou gesig in Verdeel jou gesig in blokke.blokke.

Page 21: Gesig proporsies

Stap 2: Stap 2: Teken ‘n ovaal op jou wit Teken ‘n ovaal op jou wit papier. papier. Trek ‘n middellyn deur die Trek ‘n middellyn deur die ovaal.ovaal.

Page 22: Gesig proporsies

Stap 3: Verdeel die Stap 3: Verdeel die ovaal in derdes.ovaal in derdes.

Page 23: Gesig proporsies

Stap 4: Dui die Stap 4: Dui die onderstaande dele onderstaande dele aan.aan.

Page 24: Gesig proporsies

Stap 5: Stap 5: Trek die Trek die onderstaande onderstaande konstruksielyne inkonstruksielyne in

Page 25: Gesig proporsies

Stap 6: Teken die Stap 6: Teken die onderstaande onderstaande besonderhede inbesonderhede in

Page 26: Gesig proporsies

Stap 7:Stap 7:

Page 27: Gesig proporsies

Stap 8: Begin jouself Stap 8: Begin jouself te tekente teken Jy het 3 periodesJy het 3 periodes A3 bladsyA3 bladsy Jou gesig moet twee derdes van jou Jou gesig moet twee derdes van jou

papier beslaanpapier beslaan Versier jou agtergrond met kleurvolle Versier jou agtergrond met kleurvolle

inligting oor jouself.inligting oor jouself.

Page 28: Gesig proporsies

Handige URL:Handige URL:

http://www.drawinghowtodraw.com/stepbhttp://www.drawinghowtodraw.com/stepbystepdrawinglessons/2010/05/drawing-ystepdrawinglessons/2010/05/drawing-faces-head-in-eyes-nose-mouth-ears-faces-head-in-eyes-nose-mouth-ears-brows-proportions-simple-brows-proportions-simple-measurements/measurements/